• No results found

is is is .

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is is ."

Copied!
22
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUIC NEGE.

A

DIE ONDERRIG VAN STILLEES EN BEGRIPSLEES AAN DIE PRDEERE

SKOOL.

Onderwys aan die primere skoal getuig vandag in baie opsigte van 'n gees van vooruitgang en vooruitstre-wendheid. Die meeste onderwysers is tans akademies en pro-fessioneel goed voorberei vir hulle taak en met die hui-dige onderwysfasiliteite en die talle hulpmiddels tot hulle beskikking, kan verwag word dat die onderwyspresta-sies van die leerlinge wat jaarliks die primere skole verlaat, op die gewenste peil sal wees.

Alle leerlinge met riormale intelligensie word vandag in staat gestel om vir nog 'n verdere twee jaar onderrig aan 'n sekundere of tegniese skoal te ontvang. Hierna volg gewoonlik nog 'n tydperk van opleiding vir een of ander a:mbag. Die leerlinge wat begerig is om ter·-

..

tiere onderrig te ontvang, deurloop dus 'n primere skool~

/

.

kursus wat gewoonlik sewe jaar duur, daarna 'n selmndgre skoolkursus wat vyf jaar duur aleer hulle tertiere onder-rig ontvang.

Te oordeel na klagtes van werkgewers in die bedr~ve, beskik die leerlinge wat tans die skole verlaat om opgelei te word vir 'n bepaalde ambag nie oor voldoen-de kennis en vaardigheid om te voldoen aan d-ie vereistes wat gestel word nie. Alle ambagte en beroepe is vandag hoogs gespesialiseerd, gevolglik is die eise wat aan jong werknemers gestel YTord ooli: baie hoog.

D:.3 klagte ·,rord ook dikwels gehoor dat -jong studente nie in staat is om die kursusse wat hulle aan die universiteit volg met sukses te vqltooi nie.

(2)

241.

van aktiewe aanpassing. l\Tamate die sosiale struktuur meer ingewikkeld goword het, moes die sporadiese, toevallige

'

opdoen van die lml tuur en kennis van die groep of volk :plek maak vir 'n doelberruste en georganiseerde :poging om die geestesgoed:ere ep. die opgegaarde kennis van die volk of groe:p aan die jong geslag te oorhandig. Aangesien die ouer gesla~ ueens die ges:pesialiseerdh.Elid van die kennis nie meer in staat 11as om hierdie oordraging te doen nie, moes die georganiseerde skool hierdie taak verrig,

Die skoal moes dus toesien dat die kultuurgoedere in 'n gesuiYwrde, vereenvoudigde ei'l gerangskikte manier aan elke lid van die samelewing oorhandig rrord, sodat hy in staat gestel word om

dit.sy

oie te maak·namate hy geestelik ontuikkel. Hierdie taak moes die skool verrig in

samewer-/

k . lng

m

et

d" le UlSges1n. h · · 1

EH:e lid van die gcmee;.1skap moet egter aktief aan hierdie :proses van lml tuurassimilasie deelneem. Daarbe-newens moet elke lid van die gei:neenska:p die wil en die bek•Naamheid ont'rrikkel om in te :pas in die sosiale, poli-tieke, godsdionstigo en ekonomiese onb7ikkeling van sy groep.

In die ingevrikkelde struktuur van die Sl3Jllele-wing soos di t 'tans die geval is, is die taak van die skool omvattend. Nic ::tlleen 1rord verwag dat die skoal 'n groat deel van die funksies wat vroeer deur die huisgesin vervul is, moes oorneem nie, maar van die skoal v10rd verwag om benewens ·sy funksie om die jong goslag in te lei in die kultuur van hullo volk, ook nog 'n skoolse voorberei-ding vir die latera beroep te gee.

Uit die klagtes soos alreeds genoem, wil dit =~==========~===============~============~==~==============

(3)

voorkom· aaof die skoal tans nie in staat is om al hierdie funksies te vervul nie. Hierdie. onvermoe mag te wyte wees aan swalc opvoeding, onderwys en o;nderrig,· maar

di t mag oolc te wyte vrees aan die inhoud van die leerstof wat aangebied ·word. Deur sommige opv!iledkundiges en lelw vmrd dan ool-l: sterk geagi teer dat die skoal sy leerplanne sodanig moet wysig dat meer aandag gegee kan word aan sekere kennis on vaardighede -;;rat van meer praktiese w-aarde by die latere boroepe sal wees. By die keuse van leerstof moet dan, Yolgens hierdie menso, alleen gelet word op die

onmiddellike utiliteitswaarde van die kennis. Die hoof-klem moet val op die ontvrill:keli:n:g 'van vaardighede en die verwerrring van praktiese, parate kennis en nie soseer op die opvoeding van die hele mens nie.

Afgesien van die gevaar dat die doel var- die onder;:ys heel temal pragmatisties sal 110rd en die maatskap-py outokraties sal ~ril voorskryf watter lcennis onderrig moot word en watter nie, berus hierdie hole agitasie op

1n wanopvatting dat sulke leerplanno en sulke onderrig

die probleem sal ·oplos.

Die struktuur van dio samelowing is nio sta-ties nie, die veroistes wat ann sekore groepo binne die samelewing gostol 11ord, 11issel ook van tyd tot tyd.

Immers lowe is ve:tand":ring en· die opvoeding en ondoruys " mag nooit ten doel h8 ·om 'n onrype individu eensydig voor te berei vir aanpassing by spesifieke situasies of omstandighede nie, 11ant ook hierdie situasies en omstandighede mag weer verander en plek maak.vir ander. Eerder moet die individu deur ·OJ!Voeding en onderwys in staat gestel word om sy plastisiteit to behou sodat daar 'n gedurige aanpassing by veranderde omstandig-hede kan plc:1svind. Die strewo om 1n ·wyer en breer

(4)

out-243.

wikkeling mo0t deur o:pvooding by eU:e individu wakkor gemae.k en 'i7akker gehou word. As gevolg van so 1n strewe

sal by die individu die behoefte ontstaan om deur self-standige studie verder to ont:Tikkel sodut hy kan aanpas by dio liu7i'"o voroiotes on omstandighedo. Solfstandige studio sal all eon moontlik i7oos indion die indi vidu die instrumonto wat dit moontlik maak, kan boheer. Een van die bola•::cgriksto instrumonto is stillees.

Die probleom van die hoar onder11ysinrigtings. is effe andors as dio van dio workgewers. Studento moot in staat v7ees ·om deur selfstandigo studie die groat hoo-veelhoid leesmateriaal wat daar nodig is vir elke vak of studierigting, te organisoer en indiGn nodig te

assimileor. Daarvoor is nodig dat die student nie alloen

I

1n redelike snelle leestempo moet,h::md.haaf nio; maar hy

moet in staat wees om to begryp wat gelees word. Hior-voor is nodig herkennendo, denkende en waarderendo lees.

Dio oplossing van die_probleem van aktiewe aanpassing 1@ nio in ingrypende veranderings in die loerplanne van die :primero skoal nio. Al 17at no dig is, is 1n verskuiwing van boklomtoning. Sekere aspekte van die kernvakke wat tans ondorrig word, ka~ meer beklem-toon word, ter7ryl ander v-:rat tans te veel beklembeklem-toon v70rd minc~Gr aandag behoort te ontvang. By die onderrig van stillees is in die verlede te voel klom gel€ op

die versnelling van die leestempo en te min op lees-bogrip. Waar daar wel aandag ~tan loosbegrip ge.geo is,

is alleon sokere aspekte daarvan boklemtoon. So by-voorboeld is assimilasie on re:produksie deur sommige

opvoedkundiges bGskou as leosbogrip.

Die gevolg vm~ hierdie wm~o:pvatting was dat die klGm by die onderrig van lees 011 stillGos

(5)

vm1 dio leesvormoe, d.i. die moganiese herkenning van geskrewe taal en <;lie meganiese re:produksie van wat go-lees is. Hoewel die moganiese geheue in die :prim6re on-derwys 'n baie belangrike rol spool, sal. geen gevorderclo student o:p sy meganiose gehoue alleen kan staat maak nie. Eerstens is die hoeveelhoid kennis wat ve~eis word to uitgebreid en die hoevoolheid studiemateriaal te omvang-ryk om geassimileer en gere:produseer te_word. Trreedens is studeer nie meganiese waarneming en assimilasie nie, dit vereis en veronderstel kritiese, analitiese en denkondo verwerking van die foi to, gegeuens e11 gevolg-trekkings.

Godure11de die latoro stadia van die kind se ontwikkeling moot· aan die primcre skool:''· meer klom val

op die ont-,rikkoling va:a dio logiese gehouo on die denke. Indien bogri~sloos tpt sy reg kom in dio ondorrrys,

bohoort di t vool ·by to dra tot dio ontwikkoling van die logiose geheue on dio donke. Hiorvoor sal egter 1n nuwo

benadoring van clio volgonde :problomo wat verband daarmeo hot, nodig woos; a) die aard van die loosvormoe, en b) die

vol:'s~illende st~dia in die leesontwikkeling van

die laerskoolleorling en

c)

die metodes van onderrig en die fasiliteite wat verskaf moot word, soos dit

saamge-vat -rrord in die leos:program.

In die volgonde :paragra:11e word elkeen van hierdie :probleme o:psommender1-ryse bespreok.

Hoowel die loos:pr0ses godurende die afgelopo vyft1g jaar ompiries-wetonskaplik bestudoer is, is dit

nieteenstaa~de die g~weldigo navorsingswerk in hierdie verband, nog geonsins maklik om die aard van hierclie hoogs ges:pesialiseerde en gekompliseerdo vermoe te

(6)

Verskillende navorsers het die meganiese vaardighede wat nodig is vir lees, t.~. die horisontale en vertikale oogbe·wegings1 fiksering9- en herfikseringss:pronge en die rus:pouses, noukeurig eemeet, waargeneem en bostudeer. Met die nouke{1.rige meet- en toetsa:pparaat tot hulle beskik-king was dit moontlik om hierdie oogbewegings

so

noukeurig te meet dat daar tans min tTryfel bcs taan oor die meganiese waarneming vru1 woorde.

Die resultate van navorsing het nie alleen moeilike :probleme in vorband met die l~es:proses self o:pge-los nie, maar ook tE>.lle ander higieniese vraagstukke insake die visuelo -;;raarneming van ges:;::rewe taal nader aan 1n

o:p-lossing gel)ring.

Konnis van die rosultate ven hierdie navorsing is dus va.n eJ;:tuele bolang vir die studie van leesonderrig mot al sy talryke problema. Aangesien die meganieso herkon-ning van '"'oorde a:priories vir lees is, sal die kennis

hiervan vir elke navorser op hierdie gebied onontbeerlik wees.

Waarneming is egter nie net van fisiese fak-tore afhanklik nie, dit veronderstel 'n groot aantal psi-giese verm08ns wat 'n integrale deel vorm van. enige naar11o- , ming en dus ook van leeswaarnoming. Aangosien psigiese vor-moons hulle nio so maklik leen tot ckspei·imentole meting nie,.

. I

is die psigiese vermoens deur sommige navorsers heeltemal genegeer. Die gevolg was dat 'n oordrewe klem gel6 is op dio ~7aardo van die fisiologiese vermoens. D:i, t het geloi tot die T'!anopvatti:n.rt by sommige o:pvoed}~m'ldiges dat dio fisiolog:j.oso · as:pak van die le~svermoe dio enigste opvoedbare aspok is.

Daarom ook dat by leesonderrig k+em golo is op die

fisiolo-'

giese, moganiese aspek, dikwels ton koste van die psigolo~ giese.

Hierdie_wano:pvatting het'op sy bourt geloi tot

1n vordere wano:pvatting dat indian die meganiose herkonni11g

' I

I I

(7)

van die geskrewo woord voldoe~do ontwikkel is, die loos-ontuikkeling daarmoe nfgehandol is. I:n,dien daar dan lees-begrip verois l':""o.rd, sal di t ongesoek as 'n soort 11'?i7eproduk,, tog gelewer kan uord.

Omdat hardopleos selfs by ont~ikkelde lesers~ teen 'n botrekliko stadigo tempo plaasvind, het opvoedkundiges stillees boskou as die handigste vorm van lees om die mega-nio·se leesvaardighoid te ontwikkel on die leestempo teen 'n

,

hoe tempo to laat plaasvind. Meganiose_ hulpmiddels is

ont-Tlarp om dio leostempo teon ongekendo · snelhode te laat

... , .

plansvind.

Omdat sommigo navorsors gevind het dat leostompo en loosbogrip hoog korroloer, is hieruit afgelei dat hoo sn~ller golees word, des.te boier is die loesbegrip. Nel-isvranr is hierdie berrering deur sommige ne.vorsers gest.::>::tf met rosul tate van oks}?erimentele onde:csoeke. Hierdio rosul-tate hot ogter berus op die vorondorstelling dat leosbogrip o.lloen meganieso roproduksio van ;rat gelees is, beteke~'l.

Godurondo die afgelopo dokade het die besef egter ~· geleidelik posgevat dat die ontrrikkeli11g van die meganiose horkenning van ~oordo uol apriories vir gooie leesont~ikko-li'ng- is, maar dat dio leosontTJil;;:koling nio daarmee nfgohan-dol is nie Dio vorsnolling van leestempo is nie meer die oir;.ddool nio, want ~~speed of roading is a symptom of good reading only -.-rhon a useful d.egree of com]rehonsion haE} boon

roachod

11

.~

# o~, dool treffond te kan lees word dus voronder-stol dat' die. oogbewogings van dio lesor good ont;rH:kel is en dat~ visuals horkenning van Yloordo na vorm sander belom-moring kau plnasvind! Dit is ogter uie dio enigste

voor-.t·~

,(";•

vraarde vir d'Jol troffcmdo lees nie, wnnt. die woorde moet ,v,~.:-:'"'

==:;======================================================.;:;,.~;;;,=

L Edi torinl Nota: Journnl of Educational Research, V,a:~l:'~XI,

,.>;_t'

... ~· .

uo. 4, April 1925, -blo. 292-293. . ~,t:t';'::':1;:r· ,?1>""

(8)

247.

ook na inhoud herkcm word. Daarnn kan eors sprake weos van leesbegri:p,

ci,i.

die produl~,; van horkennende~ denlwnde on waarderende loes~

D.enke11d· lees is die solektiewe on refleksiowe bepaling v~- dio sentralo gedagto, motief of toma V2ill 1n

loosstuk'en die verband daarmoe mot dio foito, gego>rens

I \

en stemming van dio leosmatoriaal, govolg dour 'n kritioso oorweging van die gevolgtroJ:Jdngs of ontlmoping waartoo die· skrywer geraak het.

Denkontrrikkeling en leesontwikkeling by die kind

-beroik 'n hoBr niveau sodra die aro1skoulike saakvoorstol-ling vervE:.:ag kan ·,vord mot 'n onaanskoulike 'iroordvoorstel-ling. Dit is egter alleen moontlik as die individu deur

'n eie bele-;renis, diret of indirek, 1n be grip

geabstra-hoer hot on aan daardie begri:p 1n naam toegoken het. Aangesien die 'i:'erold nie i:n sy fisioso vorm deur d~o [;-Jes opgoneem kan word nie, alleon mc.nr 'n voorstellingsboeld daarvm1 y;at na die werklikheid ·ver-;rys, mao.k die denke o];l

·.

dio laore niveau's g'obruik vD.n saakvoorstollings. Omdat donko nio al tyd kan torugkoer no.. die aanskoulike nie ,· ~;ord dio st::.;:lkvoorstelling vorv[~ng dour 111 <7oordvoorstol7 ling. Hoe rykor die orvo.ringslov.ro van die individu, des to rykor is die uoordeskat en des to gorodelilwr sal die donke boskik oor denkinstrumente.

By

gobrok aan dirokto orvaring bied lees as !n vorm van indirokto ervaring, die moontlikhoid om dingo indirok te bolewe e11 s odoende be grippe en woord-kennis o:p te doen·wat nooit andersins moontlik sou ge-wees het nie. Lees kan dus 'n tweeledige rol in die denkontwildr.eling speel, nl. as 'n vorm van indi;-ekte belewenis waardeur begri:p:pe o:pgedoen rrord, mD.ar ook as

(9)

· om daardie begri:p:pe te benoem, voorsien.

Aan die ander kant is lees sonder denke 1n on-volledige. en nuttelose proses. Denkend lees is die resul-taal van ryping en ontvrikkeling v1at as gevolg van sy eie inner like krag kan o:ntplooi, maar deur opvoeding en . onder->:rys gestimuleor, verryk en versnol kan .1i7ord. Daarom dat

loesbegrip geensins tn ongesoekto resultaat van 'n meganie-se pro-meganie-ses is nie, di t is die einddoel van 'n onb-:-ikkeling

(

wat 11el by meganiese herkenning begin, maar dit slogs as middel tot die moontlikheid van begripslees gebruik.

( Denkend lees sluit studielees in. Vir 1n lang

tyd-~·perk

is ook studieleos slegs as assimilasie en reproduksie

beskou~

Di:t is egter duidelik dat daar drie grade van

stu-dielecs kan bestaan, nl. obsorvatim7e, assimilatiewe o::;.

anali tiese studie.lees. 3 Anali tiese lees is die eindresul:-taat van oefoning en opvoeding oor 1n lang tydperk. Dit

is die resultaat vrol onderrig in stil- en begripslees, maar di t ·kan alleen bereik ·word indien die individu se

denkont~.7ik-·oling ook die stadium v£m analitiese, abstrakte denke bereik het.

· Denkend lees veronderstel- dus dat die meganieso en psigiese herkenning van Hoorde plao..sgevind hot, dat daar appersepsie vras, maar di t vereis ook voldoende denk-middels en die vormoc om onafha11..klik en kri ties te lees.

,

Indien die loser geleer word om te lees om te studeer

1

sal~die d0:nl;:ende benadering van die probleem ook die

I

on~uikkeling van die logiese geheue bevoordeel, ·want studielees ve~eis meer begrip as geheu~.

=======================~=============================== 2. Wheat.1 H. G.: 11Tho Teaching of Readingl1 , ble •. 272-27,3 ..

(10)

.,

249.

3. Lees as 1n waarderings:proses .. · ·

---,

Op die vraag hoeveel skoonhe~d daar uit die letterkunde geput kro1 word, ·knn geantwoord word dat eli t

I

~al afhang van wat die porsoon meebring om daardie skoon.;. _, heid in YJGg te neom,; ,

Hoeli·el Ymardering intellektueel en esteties van aard kan woos, word· in-hiordie :paragrnwe hoofsaaklik nan-dag gowy nan die ostetiese waardering van wat gelees is.

Es tetiese ·ontwikkeling vorm 'n deel van die

omo-. . 4

siorielo ontwikkoling van clio individu. Volgens Keyt~r is die ontvanklU:hoid vir die ostetiese as kiem in die mens se bowussyn aangebore en moet soos·die sedelike deur micldel van korrespondorende waardes ontwikkel word. Daar kan dus by die onrypo kind geensins sprake wees van 111

ontvdkkelde estet~es$ wa·ardering nie, slogs van 1n

ont-wikkolondo.

Wn~rdering vir dit wat gelees is, is goon behen-dighei'cl of vaardigheid \rat binno die bestek van 111 kort tyd:perk anngeleor kan word nio~ Dit is die eindresultaat van 'n onti·rikkelings:prosos wat langsaam plaasvind en aru1-gohol:p word dour :psigiese ry:ping. Op 'n bepaalde stadium in sy ont~7ikkoling sal dio kind moor vatbaar wees vir doelbenuste loiding en ondorrig, maar dan alleen op voor-- Yiaarde dD.t die voorafgaando j are moogoholp hot om daardie

be:paaldo stadium van geostolike ry:pheid te bereill:. Die onti;ikkelingsgang knn ogtor dour .Opvooding vorsnol ·,7ord, indi9n vru1 dio rogto middc:ilo gobruik gomaak ;;rord. '

By jongor ki:adors ll:a.n ondorrig in musiek, sang, tekon1 voordrag, toneols:pol on konnis van die wondero van dio natuur, dion as middols o~ die estotioso waardering to ont~:ikkol.· By. ouor kinders van ongevoor

olfj arige ·l0oftyd, kan onderrig in di0 li terntuur aan-4. Keytor, dr. J. doW.: 110:pvoeding on Ondorrrys11 , bL185.

(11)

kinderlektuur 'n belangrike rol kan speel in die ontwil:-,.ke-ling vnn die die kind se estetiese waardering. Lektuur vrat by die kind se ontwikkelingstadium aanpa~,wek i-n die eerste plek belangstelling in,die gesliTe~e woord en verryk die kind se >;7oordeskat sodanig: dat hy lateraan moeiliker lek-tuur kan aanpak.

Literere ~anrdering stel -·t~ree belangrike eise, t.Ti. die leser moet oor 'n genoegsame woordeskat besldk, en daar moet belG11gstelling wees. Om genoegsaam te waardeer,

/

moet die loser begryp uat gelees is. Hiervoor is 'n goed-onti-;ilrkeldG t0alvermoe nodig uu.nt indiel'1 die taalvermoe gebrekkig.is, sal die leerlinge moer bogryp wat hulle hoor. By luisterbegrip help die frasering, intonu.sie en mimiek vru1 die voorleser moe tot begrip.

Belangstelling "ITor·d deur 'n hele reeks objek-tiewe en subjektierre faktore beinvloed. Belangstelling kan egter opgevoed ~7ord on in 'n be:paalde rigting gelei word namate die kind liggaamlik en geestelik ryper ··.;ord.

Ook hier kan luisteroefeningG on voorlesings 1n belangrike

.rol speel, 1:rant dour willelwurig te luister, kan 111 on11il-lokeurige belangstelling in die leosstof ontl7ikkel word.

D::Lo publikasio van onge·.-tenste lektuur is vol-g.::ms vorant;-:oordelike liggame en porsone vandag 111 aktu-0le vraagstuk-. Klagtes word gehoor dat daar in ons letter-kunde tokens te bospeur is van k1fltuurvervlakking en

ver-slapping. Hierdie tolwns dui daarop dat 'n verd:i.erlikende materialisme besig is om van ons volk besi t te neem. In 'die lottorkundo, soos in die handel,. bepaal die .vraag die .... aanbod. 'n'Volk kry dus maar net die loesstof wat hy

(12)

251.

V'erclien.5 Wetgowing teen ongewenste lektuur kan nie clio saal;: regstel nio. Wc.t ons noclig hot om ongewenste loktm.li' to bestry, is nie Ttetgov7ing o.lleon nie, maar o:pvo_ocling van ons volk. ·Die joug moot goloor ~orcl om to ~aardecr dit ~at · good.is en te vo:r:afsku clit wat om geldelike gewin 1n beroo:p

doen o:p die slegste in clio mons. . 6 .

Kelley en Greeno beveel aan dat loerlingo aange-moedig moot ~ord om clio volgondo ideale voor o~ te hou; a. Lees een goeie boek :per maand.

b. Leos vorskei~ kortverhale en artikels uit 'n goeie tyd-skr±.f.

c. Maal;: gebruik van boekelyste .om boeke te vind oor onder-ner:pe i7c..o.rin 1Jelc;mg gostel word.

d. Probeer om die vorhale ann ander oor te vertel.

o. _Lr;')es 'i7anneor jy ge:-:oon~7eg niks anders sou gecloen hot nio. Hou clo.arom al tycl 1n gooie book byclerh~:md.

Wanrdering vir dit 1_7at geloes is, kan allcGn tot sy reg kom indien dit in die onderv.ys:program gosieri ;:ord binne die ramrri7erk van bogri:pslees >:rat herkenning,

donke en waardering insluit. Begri:pslees moet ook weer

ge-' sion 1·rord in clio grotor raam11or.k vru'l o:pvoeding, v7aarvan eli t ...

'n intogralo·deel vorm.

"11The truly cultivc..tod man is not one :-iho :possesses :particular kinds of lmo<rledge or :partli.cular examples of 'beautiful things. He is.rc..ther one who has developed a

certain attitude to·;·:ards such objects. He is essentially the amateur, tho lover, the man uho a:p:pr.eciates what is finest· in nc:'::·ure and human lifo, and by appreciaiion owns it. Even if he may have nothing he may yet :possess all things. Even if ho seems to have fc.iled, ·he may have won a glorious victory11 7

=~==~=======~===~=~~~==~~=====~=~===~==~=~===~~====~====

5. nWat ons le.os eli t is Ol1S11, Rodaksionelo inleidingsarti-kel1 ·11Die Huisgenoot11, 28 Aug. 1953, bl. 5.

6. Kelley; .V .H. and Greeno, H.A.: .,Better reading and study Habits 11

, bl. 43. ,

7. :Mao-ko~io, 110utlines of Social Psychology11, bl. 240, a3ngohaal uit Koytor, J.do. W., op. cit. bl. 88.

(13)

4. Wat is loes dan?

Die tradisionolo definisio van lees gaan uit vcu1 clio vorlwordo vorondors telling dat clio skryvwr werklik godagtos, idoes 011 govoolens noorskryf 011 dat clio los or dan daardio godagtos, idoos

o~1

govoolons loos. Dolch 3 uofini-iJor loos torog as nimagining, thinking and fo.oling about ideas and thoughts. mado fl~om past oxporienco that arc suggos-tod by porcoption of :printed i7ordsl1 •

Dio losor lees in die eerste plek woorde. Elke woord is die klankgestal te vcu1 die niensliJw vergeeste-nisse. 11Vergeestenisse is 1n geheelheid vm1 die emosionele

en rasionele en volisionele belewing vm-:. die· inhoud of .die

/

\

objekte van die. ervnringsom:irereld v;rat as 1n ervaarde en

be-leefde en vervolgons vergeestelikto .oonheid in die ~ver­ geestenis.'betrek nord,.tt 9

Wanneer.die loser 11ou 1n woord lees, hog by

·daaraan 'n begrip. Hierdie bogrip is in die oerste plek af-hanklik van die ervnringsagtergrond liat tot die abstrahoring van daardio begrip ·gelei hot, manr in die tvreede plok mag die sinsverband aan daardie begrip 1n ander gevoolsnuanso-ring gee. Volmaakto be grill kan nooi t i7erklilc best ann nio, i7ant die begri:P van 1n i7oord varioer vrylik met die IJersoon

so skat van vergeestoniss,e, dio soloktim7o lJelangstelling van dio menslike .gees en dio algomeno ontl7ikkeling van die lesor. By loosonderrig vordien.die begripsas];lek dus moe~ boklemtoning as dio meganiese lierkenning van v:roord~. Die doel vru.1 leeson.dorrig is· dus die ontv-:-ikkoling vo..n die leesbegrip.

· Loosbogri:p is ?-io horlrenning vm~ -;:;oorde, sinne,: frases, ];laragrm;re, foi to, booldspraak, problema ===:==~=~=====~==========================~============~-R-8. Dolch,E.'f'i.: 11Psycb.ology and Teaching of Roadingn, bl.9.

9.

Labuschagn'e, ·IJrof.

F.i.:

;;~Tog: ,~oo'--Los of Vasn, og.

(14)

253.

en govolgtrokldngs, die ro:t'loksi~?WO o·rganisering van dio vorstrokto foite rondom die sontralo ge·dagto en 'n kri .... tieso >7aardobo:paling van dio govolgtrolddngs on dio osto-tieso skocnhoclo van 'n lottorkundige slw:pJ;;ing.

Dio eorsto eks:porimo:n.t in hiordio navorsing 3::,.ot ton dool gohad om vas to stol of dit moontlik is om dio

. .

loostompo to vorsnol as govolg van' 1n nilsbosluit om

vin-niger to laos. Dio rosult.ito hot gotoon dat leostompo ;rol as go':.'olg van '~1 :;ilslJoslui t vo_rsnol lwn ··~;ord, maar dat dio vox:_:snol::_ing '[,an dio leestompo nie nood>7ondig 'n vor-botoring in dio loesbogri:p as govolg hot nio. In sommigo

govallo is(solfs govind dat dio vorsnolling vnn die

loos

-tempo oerdor 1n nadoligo invlood OJ! dio leosbegri:p gohci.d hot'•,. Hoo~:ol daar 1n hoo korrolasio tusson lovstompo on leosbogri:p bostaan, is dit nio nood:-:onclig traar dat loos-·tempo en leosbogrip dirol\: ovrorodig mot mokaar is nio·.

By jongor Jroof:porsone hot 'n to groot vorsnolling van loostom:po 111 indirek o\Torodige daling in bogripsvermo9

as gevolg •. Hiorui t kan ufgoloi 11ord dat olko mons vir

die st.adium van donkon:tr,rikkoling wat hy boroik het 'n op-timum l'eesspood het •• S_odra hierdio optimum leess:poed bereik is, sal

1clie les,er geen voordool trek ui t 'n verdoro

vorsnolling van die loestempo nie, dit sal 'n nodeloso verspilling, van tyd o:a eiwrgio betoken. Aangesien slogs tien :perse17-t van die totale leestyd aai1 die oogbe·.1egings bestee ·,1orc:t en negBntig persent aan die 6arnemi~g tydens die ruspouses sal dit meer lonend wees om die duur van die ruspouses te probeer verkori. Dit kan alleen gebeur deur 'n uitbreiding van die lesor se begri~swoordeskat.

Die resul tate van die t~~eedo loosell:s:periment too11 dat die oogbetlegings van elf- en t-rraalfjarige

(15)

leer-I

linge al 1n stabie~e patroon vertoon en 1n

okul~r-motoriese ~e~oonte geword het~ Oefeninge ~at ten doel het om die oogbevregings te versnel. en di'El' \oogspamrydte te

ver-""'

breed, het w-efnig 11aard.e vir die elf- ·en .tuaalfjarige leer-linge. Op tn sel;:ere ouderdom, iewers tussen die negende eh die elf de lewensj aar, het die oogbe-v1egings van 1n normale·

leer ling 1n okuler-motories.e ge1:o onte ge-;.rord~ Di t bring dus mee dat die doel van leesonderrig na hierdie ouderdom sodanig ge·.:ysig moet word dat minder tyd aan die versnelling vru1 leestem:po en die vorbreding van die oorspan~-.-ydte bestee moet word en meer aandag aan begri:psleos.

Op grond vm1 die resultate van hierdie onder-soek en na aanleiding va~1 die lig ::-;at die navorsing insake die alpeme::e -en denkont\Tikkeling · vcn die laerskoolkind o:p ·die leesont-::il:keling uerp, ·.crord die volgonde tentatieue

stadia in dio leosontuikkoling van die laorskoolkind voor-gestel.

a~ Dio horkonnin~sfase.

---

...

~---Hoe~el dio horkollninzsfase eintlik nooit ten einde loop nie, iTord herlwnning meer godurende dio jare vc.n e.anvL.ngsleesonderrig boklemtoon~ Gedurende hiordio fase leer die kind veral die linkslregse oogbev7ogings aan asoolc tognioko om nurre i7oorde te herkon. Die ldem val dus gedurende hierdie fas e op die ont'.rikkeling ve.:1 die waarnemingsvermoe vir letter-, woord- en sinvorme. Leerlinge kom ged1-'.rende hierdie fase dikwels te staan voor •:oorde wat heel temal on!Jekend is, woorde wat in nuwe betekenisse gebruik '\Tord; figuurlike taal en abstrakte Hoorde, waarvan· die kind alleen maar 'n vae besef het.

(16)

"

255.

Aangosien die 1:roordeskat van hierdie groe:p leer-lingo baio bo:pork is' wor'd aan leesmateriaal· vir hierdie groep belangrike eise ~estel. Die .woordeskat moet baie eenvoudig wees om aan te pas by die denk- en taalontwikke-ling van c].ie leertaalontwikke-linge. Moeilike sinsbou behoort vermy te word, sodat al die aandag toegespits kan word o:p die her-kenning van -.-:oorde waarvan die betakenis deur 'n eie be-lewenis aan die leerlinge bekend is ..

Gedurende die derde en vierde skooljare, gei7oonlik die eersto ti-ree standerds aan ons :primere skole, bohoort die aandag toeg~spi ts. te ,1ord o:P metodes om die herkonningsomvang van die leorlingo te vergroot. Dit is voral gedr::ondo hiordie faso waarin die versnelling val'l die doostempo aandag moot goniet, ~ant dit is gedurende 'hierdio fase waarin die okuler-motoriese oogbewegings

dooglik ont'i:·ikkol moot ~·:·ord voordat di t 'n vasto patroon aanneom.

Aangesion dit ook die fase is waarin dio tempo b¥ stilleo~ die tempo van hardoplees oortref, is dit,die aangowesr:: tydsti:p om met stilleosonderrig te begin.

Geduronde dio laasto drie skooljarc:; aan die pri-m6ro skoal moot dio lees-/on taalonderrig o:p taal- on leosl)ogri:p toogospi ts ~7ord.' Gedurende hiordio j are het. dio kind 1n groat bohoefto aan 17oordkennis, omdat hier-dio stadium saamval mot die ont':rikkoling van die sl;;ema-tiese denke. Voordat dio skomatiose donke aan clie oindo van hiorC'.:'_o faso oorgaan tot dio abstrakte denke, moot die goes gev1-ll vrorq. mot vroordbegri:p. .Daarom is di t ver-al gedurond? hiordio faso \Tonslik dat ver-alle aspekte van taalonderrig woorckonnis moot bovordor. Ook die kulturele vakke kan bydra t'ot uoordkennis indien die lee:rlinge in

(17)

die goleontheid gostel ·11ord om die betekenis van die gobruikto terminologie dour aanskoulike belei'7ing hulle eie to maak. Hoo>rol aanskouingsonde:r~rys belangrik is godurondo dio kind so hole laarslwolloo:;__Jba~ , het die kind as gevolg van die groot' aantal 11U~78 bogrippe wat in hierdio stadium vorT;orf moot r7ord, 1n gr,oter behoefte

aan aanskoulike leorstof.

:peogliko begrip van dio vaktorminologie is bolangriko vo:roisto vir die latera studielees~

~

Gedurende Maart 1955 is 1n· opname gemaak _by skole onder die inspeksiekring

Q,

met die doel om vas

te stel hoeveel punte die verskillende skole aan die ver-skillende vakke en vakonderdele by oorplasingstoetse toeken. Gevind is dat aan alle ~nderdele van· di~ mneder-taal punte toegeken uord, mac:;r nie &tan stillees nie. By

1n bespre~~ing op 111 verg.::tdering hot di t geblyk dat hoofde

van skole uel begerig is om punte vir stillees toe ta ken, omdat hulle die waarde daarvan besef, maar dat hulle J;J.ie weet hoe stilleestoetse opgestel moet word nie~

In die jongste tyd is daar by sommige opvoed-kundigos 1

n neiging te bespeur om die spreekles die ili t-gangspunt · van doel!:Je\7uste taalonde:rrig to maak. Ui t die spreeklesse vlooi dan die skriftelike_taaloefeninge, die onderrig in sp~lling en solfs ook die voordragles. ~ Lees word ~~~kou as 'n geisoleer~e vaardigheid wat net gedurende die vasgestelde leeslesse booefen moot word. Daar word aangovoer dat aru1gosien die gemiddelde leerling se loeswoordeskat grot or is as sy sproelmoordeskat, di t

f.

ongenslik is om die leeslos die uitgangspunt van die ander

taal.::tkti·:~i tei to to maak, omdat die leer lingo dan leertyd sal vorlmis op woorde m~t 'n lao frekuensie in ·die alge-mono omgangstaal.

(18)

257.

Hiordie argumente mag heel temal juis 11ees, maar die vraag is ogter of die taalonderrig moet stilstaan by die r:oordeskat 11at leer lingo alroeds hot. Moot die taal-onderrig ~ie slogs daarby aansluit nie en dan verder daar-op voortbou? Moot die ondorwysor tevrede wees om altyd to

laat gosels on skryf oor dingo v7at aan die loorlinge oar-.,

bokond is of moot hy die bolangstolling lei, aanwakker on aankwook dour dio skopping van gosindhode? 1n

Sprock-los kan maklik ontaard i~ 1n passieve luisterlos, mot die vordoro govaar dat dio ondor11yser onbowus' dio loor-lingo sal boinvloed om alloon bolang to stol in onder--uorpo 11aarin hysolf bolangstel. Sodoendo -;:;ord die belang..:

st'bllingsrigtings bopork on bostaan dio govaar -dat dio

'

loorJlinge sal ronddool ii1 die vir hullo oorbokende taal-si tuataal-sies. Vordor \Jord aangevoor dat dio modo!l-no mens baio moor dio gosproko as die goskrov1e taal gebruik. Al hiordio c.:rgumonto is heel tomal -:-raar, maar hierdio selfde argumoz.'.to kan gobruik -;Tord as rodes waarom moer aandEl;g on tyd nan stilloo~ bosteo m·oot \iord. l\lloor 1oes betoken

'n grater taallwnnis, 1n wyor boL:mgstelling in sake

rakcndo dio oio volk en lml tuur en die van ander kindors

0:::1 daarom dio moontlikhoid van moor on dool treffendor

sproeldosse.

In die laerskool 11ord ge~oonlik aan di6 onder-rig van dio moodortc:..al vier of vyf uur per ueek bostoe .. Hiorvan kr~ loos, d.~.s.· hQrdop- on stilloos,ongoveor eon uur per i7ook. Daar bostaan 'n mate van twyfel of dio verdoling van tyd soos tans algem~eri in gobruik is, die moos okonomioso is. In die klaskamer blink die leer ling nat ·r:yd loos gGYiroonlik ui t in sy mondolingo on skriftoliko taalgebruik. Dio kanso is sovoel beter dat die loorling algomone konnis dour lees kan opdoen as vat hy in ci.ie gokontroloordo Z!_)l'o3l;:ler.;:_ e k<-:.J1 o:pcil.oen.

(19)

Daar is nog 1n verdere voordool aan baio lees verbondo,

..

nl, dat die leorling intonsiof kan lees oor o11dorwor:po

I

•:ro..arin hy bolang stel. Di t moedig onaflianklike loos aan on ;i.s 'n' gooio >wo..rborg dat die leerlingo dio pad vind na solfstandigo lees on studoer.

Stilleosondorrig is dikwels ondooltroffond omdat daar goon gcsonde .loos:progrnm opg8stol -vrord nio.

'

·Dio gevolg hiorvan is dD,t leerlingo nio clio nodigo locs-stof kry ni~ en dus ook nio 111 gosonde bolangstolling lu:m opbou nio. Dit is dus 'n eorsto voroisto dat indien s~il-loos tot sy reg moot kom 1n gosonde loos:program opgostel

moot Tiord.

~y dio boplmming van 111 loes:program bo:paal dio dool van die onderrig, die onder:vysfasili toi to en die ont-wikkelingstadium ,van clio leorlingo, die aard en die inhoud van die loes:program~ .·

As gevolg van die nuwero opvatting i:hsake die aard van dio loosvormo"o·~. hot· ook dio opvnt ting insal[o die dool on die :E'unksi'o v211 die loosondorrig vorandor •. Hiordie

nuwore c~oolstellings verskil in bo.io bel angrike o:psigte

I

van die tradisionelo deurdat die ont\'likkeling van die lees-vermo6 nio meer 1n doel o:p sigself beskou word nie, ma~r

as 1n middel tot · 'h doel •. Lees '.7ord nio meer beskou as 1 11

goisoloordo vaardighoid nie ,. di t moot bydra tot dio ont-uikkeling van dio·orvaring, die ont\iikkeling vo.n die denko en die algemeen-psigiese ont>dkkoling van dio lool"-ling •. Daarom oak dat dio ont'."r.ikkelool"-ling van gosindhodo on vaardighede _nie as solfgGnoegsamG dooleindes beskou Yrord nio, maar ool>: o.s middols om die loesvormoe en daardeur ook dip leorvormo5 vnn dio loorlinge to bevorder.

Die go;;ysigdo opvatting insako die dool en funksio van stilloosonderrig vereis ogter ook gowy-.sigdo metodos van ondorrig~ In hiordie vorhandeling is

(20)

'n anntal algemone metodes van onderrig bespreek asook 'n aantal metodes wat geskik geag word vir elke besondere stadium in die leesontTdkkeling van die leerlinge. Veral is die waarde van luisteroofeninge, spoedoefeninge en begripsoefeningo b~klemtoon, maar oefeninge is ook

byvoeg wat ton doel het om die waardering vir dit wat

ge-lees is, te ontwikkel~

Die gowysigde opvatting insalre die doel en funk-sie van stilloesonderrig ve.reis dat die nodige fasiliteite geske:p word. Van die onderwysor rrord verrw .. g om stilloos-oefoningo op to stol en dan die leerlinge in te lei in die gebruik van die biblioteek. Hierdeur ~al die skoolbiblioteek werklik die kragsentrale van die skoal ·.-rord.

Hierdie gewysigde opvatting insake die doel en funksie va:-:. stilleesonderrig stel egter ook belangrike'

,.

eise aan die leser self. Die Chicago-konferensie-van 1951 10

beklemtoon die volgende:

;r a. The reader r s: most it:J.::!orttnJ.t responsibility is to secure

a clear grasp of the author's meaning no matter hovv pain-staking the task may bo.

b.A second requirement is the use of facts, established principles, or carefully considered perso~al standards or

I

values in making critical evaluations.

c. A third .requirement is rigorous scrutiny of the steps taken in evaluation the ideas required and the validity of the conclusions reached. n

Obviously this is not a ~peed process. Criti-cal evaluation requires time, penetration and high-grade-thinking. ·

Stillees en begri~slees vereis dus dat die leer-lingo begerig moot ·;wos om to lees, dat hulle

belangstel

-=======~~======~~==;====~============~===========~======~ 10. Gray, W.S. (ed): nPromoting growth. to-v7ard maturity

(21)

ling o:pgewell: is en dat hulle 1n ,s:pesifieke leesdoel O:P-.

'

gestol het vir eU:e leestaa...'k. Verder "R'ord vereis dat die leerlinge nie alJ_eeJ?, in staat moot 11ees om woorde, sim:e en syfe:rs te he:rlten nie 1 maar dat hulle 'n eie bele'l7enis ch:..arva:n moet he 1 sodat by dio lees danrvan leosbegrip ver k:ry kan >:ro :rd •

. Volll:ome begrip bly egtor ~"n onberoikbare :i,cloaal. Vollcome bog:rip vereis "V~ool meer as net begrip van die on-micldellilr.o, di t voreis ook 'n bog:rip van relo,sies e:c1 vor-band tus sen die veinlede 1 die he do en die tookoms. Omdat clio mens :mr,ar ton dole ken; sal volkome bogrip alleen oars

dan moontlik 11ees ;7ru1neer dio mons die antwoord gevind het op dio eoue-oue v:raag 11Wat is waarheid ?'1 •

E. Die oplossing vm:. die :probleem.

---~---Die o:plossing VLU~ die :probleem vru1 aan:passing by die veranderde eise van 1n veranderde wereld le dus nie

in die ',7ysiging van die leerplru1no nie. Die o:plossing van ,.

die :probleem le in die ~o~ltreffen~e onder:rig van stillees en begri:psloos wat ten doel moot he die ont~ikkeline van die kind se loesvermoo, sy taalvermo8, sy donkvermoo en c1aarclou:: ook sy aanpassingsvermoo •

...

F. ]/Loontliko verC'cere ondersoeko.

-Hoo~ol daar sporadies· geisolee:rdo artikels oor clio leosbelnngstelling van kinde:rs verskyn,· is die l~esbelangstell~ng van die A±'rilwo.nse kind nog nio vol-doende empi:ries-wetenska:plik bestudeer nie. Meeste van die informasie word tans deur biblioteka:risse inge·,iin, en hoewel die artikels" nuttige informasie bevat, vol-doon hull~ nog ·nio aal'l die behoefte nie. Dit ka1~.nie maar vanselfs:prekend e..anvaa:r word nie dat die

(22)

261.

ru1derstalige landgenoot is nie.

2. Die bosteding van onderwystyd nan die Drim&re skool.

_____________________________________

::....-,.

_________

~.,_" ...

__

Hoe:1el :die meeste skolo die tradisionelo indo-ling van clio besldkbnre tyd vir clio vorskillende vakke on vakondordolo volg, bos·taan daar twyfol of di t wel dio moos olro:.:,oniose bostoding vm:. clio bosldkbare tyd is.

3. Gestandaardisoordo slrolastioso toetse in die moedertaal.

---..

-·---

..

---..---In hiordio navorsil'lg is gobruik gemaak v221 c~ie g9ykto stilloostootse vru1 clio ~asionalo Buro vir Opvood-ku::.J.digo Navorsi:ng. Hierclio toetso is ogter nie vir allo-daagse klasgebruilt bcsl:ikbaar nio. Die klasonderr.-yser hot moor geykte tootse vir stilloes, hardopleos~ diktee- on taaltoetse nodig.

Dio reaksio teen die klassisistiese tradisie van die Grioke 'ITD.t "vir eeue c1ie t<wl- GE

graJlll'l1atilm-onderrig in ons :Skolo oorhoors het, was so heftig gedu-ro~1de clio laasto paar dekados dat clio ondorrig vc..:::.

gram-..

~atika in dio laerskolo verfu;yn het. Dio gevolg was rn grElJzl'IDatikaloso taalonderrig. Daar bestaan 'n 11esontliko bohoefto ·· .. :211 'n nu·.ro formuloring van die taalleer.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

Die religieuse grondmotief van sl~ep:ping 7 sondeval en verlossing is ook cUe enigste wa.re grondmotief vir die vJetensJt.apo Vanu:it Calvinistiese oogpunt gesien

Keyter, J... Die besl~.ik:bare hoeveelheid kenn:i s neem ge:vJeldig vinnig ·toe. die uiteindelike opvoedingsdoel vr.rs nie.. Die et.iese doel ra.a.k 'n

optrede van Jesus kom an aspek van sy karakter na vore wat soms oor die hoof gesien word, naamlik sy onverdraagsaamheid teenoor skenders van God se

‘n Gesatureerde, holistiese, intrinsieke enkelgevalstudie is in hierdie navorsing gebruik omdat ’n spesifieke seun met AS se terapieproses reeds afgehandel was en

Terwijl Mevrouw Marcus beneden op Hans' kamer in een der gemakkelijke stoelen wat op haar verhaal kwam van de korte wandeling die haar met haar kwaal toch al zwaar

Myns insiens moet die meer- derheid van kinders nie deur middel van die plak deur eksamens gedryf word nie, want so word nie karakter opgevoed nie.. Die

In 'n kompromie het Mansveldt in 1896 toegegee dat onderrig ook in Engels kon geskied, maar dat Hollands as vak aangebied moes word: Die Engelse Public School wat in