130
HOOFSTUK 6
6 • I • I n I e i d i ng
In die v6orgaande hoofstukke is in die algemeen gewys op die belangrikheid van kenn is otntrent die ontw i kke I i ngstad i a van dii e kind in die pr i mere skool en saam daarmee die kunsuiting by hierdie! kinders volgens die
aan-; i
vaarde indeling van die verski I lende stadia in die kunsopvoeding en -onderrig. Vervolgens word die huidlge stand van kunsopvoeding in die
I algemeen en in die besonder bespreek. I
6.2. Die huidlge stand van kunsopvoeding in die a!gemeen en in die besonder Diehuidige leergang vir kuns en kunsvlyt soos dit in die onderwyspraktyk tot uitvoering gebring word, hou bepaalde fundamentele beginsels in. Daar is daadwerkl ike pogings aangewend om kunsopvoeding meer tot sy reg te laat kom in ons skole. Daar kan egter nog op tal le gebreke en tekortkominge gewys word~ en bale van die kritiek wat in die verlede
I
hieroor uitgespreek is. is ook van toe~assing op die huidige onderwys-praktyk van kunsopvoeding.
Nieteenstaande die feit.dat kunsonderwyl (kunsvlyt), verpligtend is in a! !e primere skole van Transvaal v blyk dit dat die vak in heelparty skole afgeskeep word met die gevolg dat die kind bale skade ly. Dit bring ons
I
daartoe om aan te toon wat die aard van: die leemtes en tekortkominge in die huidige stelse) van kunsopvoedlng is. As hierdie kurrikulum onder-soek word, dan blyk dit dat aan die werklike bel)oeftes van die indiwidu
in die skool nie genoeg aandag gegee word nio. Daar word soms vergeet dat die skeppende aktiwiteit1) eie is aan die kirid en dat die onderwyser
I
hom juis die geleentheld tot selfuiting;moet gee~om dit te kan ontwikkel. Die inhoud en omvang van die leergang vir Kunsvl·t maak voldoende
voor-1 .
siening vir onderrlg van die vak en vir skeppende werk. Daar word aan die kunsonderwyser 1n groot mate van
vr~heid
gelaat in die keuse van dieleerstof, maar omdat bale onderwysers nie voldoende daarvoor opgelei is nie, word die vak in bale geval le verke~rd benader en ontaard dit in 1n
132
(vii) Formele perspektieftekeninge ~aarln akkuraatheid en tegniese vaardigheid streng vereis word, word deur sommige onderwysers aan leer··
linge in die primere skoal opgedra 1) . Die kind word dus nie die
ge-l
leentheid gegun om emosioneel deel te he aan die sltuasie nle. (viii) Gebrekkige kennis van die ont~ikkel ingstadia van die kind by die onderwyser; vera! vmt die kind se kunsuiting betrefp kom bale
algemeen voor. ~
(ix) Die afdwing van kennis op dielkind waarvoor hy nog nie ryp is niep lei tot verveling en frustrasie by die kind. Die kind moet gevrywaar wees teen te veel beperkinge.
1
(x) Kinders word behandel as klein grootmensies2) Hier gaan dit om gebrek aan insig en kennis by die opvoeder
v~n
die kind as indlwidu en as sosiale wese met sy eie karakter.en persoonlikheid.(xi ) Die k 1 nd word .n i e genoeg ge I eenthe i d gegun tot kreat i ewe
ek-1
spressie nie deurdat daar te swaar ge!eun word op eenvormigheid in I
werkstukke p vera I in die kunsv I yte. ··/\I rna I se eendj i es of man net j i es I
wat hul gevou, geknip of ge 19spoeg-en-plak11 het,llyk presies eenders,
en moet ook volgens die onderwyser se opvatting alma! eenders lyk.
I
(xi i) Werkruimte vir die kind ontbreek soms of is bale karig en
ondoel-1 I ·
treffend. Sommige skole beskik gladni,e oar 9n kunslokaa! nie, andere
gebruik dit vir Jets andersen onderwysers moet kunsvoorrade soos
I
kwassiesp bl ikke verfp pastelle, skere~l potlodeP! papierJ 1vaterbakkiesp
• I 3)
gam en nog meer van een k I askamer na d i'e andGr' ronddra . D it is n i e net bale tydrowend nie, maar is gladnie bevorderl ik vir die vak en vir die kind se opvoedlng nie. Daar moet behoorl ike organisasle wees
in 'n goed toegeruste kunslokaal. Daar moat ook·1n aantal stewige
werksbanke beskikbaar wees vir figuursaag-: en tihlmerwerk. Dit is dan oak een rede waarom ons dit aantref dat Jonderwys'ers soms wegskram vir die kunsonderwys en liewer op 1n ander terr~in betre~ wi I word. .
I. By somm i ge van die sko I e wat skrywer besoek'rhet? is hi erd i e toestand aangetref.
2. Ibid. 1,
vlytperiode papiere op die speelgrond opgetef of atletiekbane van wit strepe voorsien en so meer. Hierdie verskynsel is gelukkig besig om
I
uit te sterf en behoort gladnie geduldite word nie.
Cxiv) Die ongesonde wedywering tussen skole om te bepaal wie die (1mooisteH kinderkuns op die jaarl ikse qitstall ing kan he~ ruk ook in bale gevalle hande uit. Die 11helpende, hand11 van die onderwyser kan
.
I.
I . 2)bale duidelik·in die kind se teken1nge waargeneem word • I
<xv) 11Die ondergeskikte plek wat in die leerplan aan kuns toegewys
' I
word, laat die kind die gevoel kry datJkuns eerder 'n stokperdjie as 'n
werkl ikheid isn3), ,
(xvi) Die beklemtoning van die Intel lektuelelen verontagsaming van die emosionele, belemmer die kind se
skeppingsu~ting
4).
AIle pogings van die kind en sy skeppingsuiting moe11
1
met simpatie geje§n word, want die kind is tyngevoelig en word makfik ontmoediJ. Om kinders se skep-pinge met mekaar te vergelyk is onopvoedkundig en ten spyte hiervan word d it nog aangetref. 110pvoeders moet toes i en dat die versk i I I ende kuns-soorte hulle regmatige plek in ons skole kry en dat hulle vry en
onbe-5)
lemmerd beoefen word, met die nodige Ieiding en stimulus daarby"
As redes vir gebreke en problema van kunsopvoeding in die primere skool kan ons eerstens die swak begrip van die opvoedkundige waarde van kuns
6)
noem Tweedens is daar 'n gebrek aan befangstel ling by tal le skool-hoofde en onderwysers; daarom die swak organisasie. Derdens berus die metode waarop die kunsonderrig aangebied word nie altyd op 'n
wetenskap-like grondslag nie. 'n Vierde en bale befangrike rede, soos reeds al genoem, is die negering van die ontwikke!ingstadla van die kind. Die leerstof pas in bale geval le nie aan b~ die ontwikkel ingstadium van die kind nle. en opdragte val nle in sy erv~ringsveld en belangstel ling nie.
I, Field; D. Change in f\rt education~ p.
1
2. Herhaaldelik is hierdie verskynsef waargeneeM byJ uitstal I ings waar die skrywer as beoordelaar opgetree het.
3. Vander Merwe, op. cit., p. 322.
4. Pearson; M. R. The new Art education, p. 33 - 42. 5. Van dar Merwe, op. cit., p. 322.
134
6.3. Voortreflikhede van kunsopvoeding aan die primere skool
Daar bestaan egter ook skole in Transvaal waar daar uitstekende werk in kunsopvoeding verrig word. Die skoolhoof spe~l 1n ·bale vername rol Jn
I
die aangeleentheid. Hy sorg dat daar1een of meer onderwysers op die. personae! Is wat deeglik opgelel is aslkunsonderwvsers wat die nodige
Ieiding kan verskaf.
lndien daar nie voorsiening gemaak is vir Vn kunskamer nie9 moet die
skoolhoof pogings aanwend om die nodig~ fasi liteite te verkry. Mate-riaalvoorsiening kan soms lastige problema skep, maar dit is tog nie onoorkombaar nie. Die kunsonderwyser,wat deeglik toegerus is vir sy
, I
taak en roeping is dan ui-reindel ik die persoon van wie die hele sukses van die kunsprogram en die uitvoering daarvan afhang. Die waarde van so vn kunsopvoeder.kan nooit te hoog aangeslaan word nie, want 11obviously,
I
the teacher who represents the visual arts in public schools is faced
I
with a tremendous job. He must teach lart to children in such a way that a! I its benefits are received, and he must convinc~ the opposition that art has value for the individual Jnd that it should play a
signifi-1
cant role in education. He must be able to explain as well as
demon-. I ,
strate. This takes an extremely capable person, but schools can
settle for nothing less •.•• Thus, the impression that the teacher makes can profoundly influence the future o-f 'art education in pub! ic schools and the future of art as a part of the way of I ife111 ) Die
I I
kunsopvoeder speel dus 1n bale belangrike rol 1n1
enige primere skool.
6.4. Enkele riglyne en aanbevel ings vir doeltreffender kunsonderwys
Om die roeping as kunsopvoeder ten vol lena te korn, moat hy deeglik opgelei en geskool \'lees in een of anderj rigting in die beeldende kuns, hetsy in ski.ld~r-, teken- of beeldhoukuns volgens aanleg dit sal
2)
aan hom die nodige selfvertroue gee 1
Verder ~oet die kunsopvoeder
I . La ns i ng, op. c i t. , p. I 4 ·- I 5.
I •
2. 3.
deegl ik onderle wees in die professionele aspek van die opvoeding. Hy moet I ief wees vir kinders en met hul le kan werki hut le simpatiek kan leip inspireer en opvoed in die ware sin van die woord.
I I )
voedingsbeskouing sal bepaal hoe hy die kind sien en opvoed
Sy op-Hy moet o.m. die stadia van oni-wikkeling van die kind ken om hom te kan
lei tot vol le ontplooi ing in die s~melewingi waarby kunsopvoeding vn bydrae moei- fewer.
Sy verhoudinge tot sy kol legas en die ouers van
1die kinders moet gesond
wees; daa r moet w isseI vwrk i ng en samewerk i ng wees wat moet I e i tot goe i e gesindhede wat weer nodig is vir die vorming en ontwikkeling van die
hele mens. Hy moet diE1 kind nie net
intellekt~eel
opvoed niep maar ook sosiaal diensbaar maak aan sy medem~ns en die samelewing waartoe o.m. die sosiologie 1n bydrae moet lewdr2).Laastens meet die kunsonderwyser o.m. die kunsge~kiedenis kenp oor este-tiese aanleg en toerusting beskik en hy moet 'n goeie spreker wees. Kenn is van die kunsf i I osof i e ste I hom i,n staat om v n e i e kunsbeskou i ng te formuleer en om standpunt te kan inneem t.o.v. fundamentele
vraag-1-) stukke oor wat bv. die wese van kuns lsj
Skole wat oor die dienste van so 1n onderwyser beskik laat die vak ten
vo II e tot sy reg kom en daarom is d it moont li k om u itsta II I ngs van kin-derkuns soos die in Kaapstad tydens die Republ iekfees van 1971 te hou. Hiel- is in totaal 2~500 skeppinge van !dnders tussen 5 en 18 Jaar uit al vier die provinsies van Suid-Afrika en Suidwe~-Afrika uitgestal. Derduisende mensa het die uitstal I ing bygewoon en waardeer as aen van
die hoogtapunte van die fees.
Eeufeespubl lkasie van die instituut vir 1
die bevordering van die Calvinisme aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christel! ike Hoer Onderwys.
Die atoom-eeup in U lig~ p. 7.
Shipmanp M.D. The Sociology of the School_ Hst.ll en 7. Conant: H. Ar-t Education, p. 40.
136
Die besoekersboek is o.a. ooK geTeKen deur mense uit Pole en Amerika. vn Onderwyseres uit Connecticut in die V.S.A. se reaksie was: .11Bring tog asseblief hierdie pragtige en merkwaardige tentoonstel I ing na ons
land. Ons het nog nooit so lets in Amerika gesien
~ie!"
1)
Hierdie tentoonstel I ing het baie werkel ingesluit wat deur leer! inge van Transvaalse prim@re skole geskep is, en dit bewys dat daar wei goele
. '
werk aan bale van ons skole gedoen wor1, maar o~s moet onthou dat die voltooide produk nie die enigste maatstaf moot wees nie: wat eintlik
'
van belang is, is dat dit die vrug van,die proses is wat die kind deur-gaan in die skepponde handeling.
11Die pendulum in die kunsonderwys het deur die jare van die een uiterste1
na die ander beweeg .•.. Kunsonderwys (en ~opvooding) weerspieel die
verski I lende motiewe wat sy ontwikkeling bei'nvloed het vanaf die beginjare tot op die huidige. Tans is dit die taak van die kunsonderwys (en
-kunsopvoeding) om hierdle motiewe andermaal te ondersoek en saam te
2)
voeg11 ,
. 3)
Die leergang vir kunsvlyt van die Transvaalse Olderwysdepartement (1961)
I . I
kan as verouderd beskou word en v n nuwel I eergang het reeds dr i ngend I
noodsaaklik geword. Om in die huidigel behoeftes te voorsien, moet die kursus beide die praktiese en die estetiese fases sowel as die waardering beklemtoon en dit moet ruim geleentheld!aan die runsopvoeder bled om die kind te lei tot kreatievJe ekspressie.
1
oaar moat ook voorsiening gemaak word vir geleenthede om groepwerk op verski I lende terreine te beoefen om
d . 1e k' d 111 so oen e oo d d k . 111 sy sos1a e . I vor~1ng .
I.
t e e p • h I 4 )1. Die Huisgenoot, deel XLII, Nr. 2577~ p.
128.
2. Vander Merwe, op. cit., p. 341.
I
3. T.O.D. Leergang vir Kunsvlyt, Gr. i ~ St. V, 1961.
Die begeerte om skone en artistieke skeppinge pp al le gebiede in die same Iewing te bewerkstel I ig, moet deur die kun5opvoeding by al le kinders aangekweek word1 ). Kunsopvoeding behoort die kind se smaak so te
I
bernvloed dat hy positief sal reageer lop al le tnoogl ike dinge in die same Iewing soos afval en vul I is langs die stratep die vernietiging van plantegroei, besoedel ing van lug, water~ omgewing ens. Dit betaken dat sekere fases van kunsopvoeding
me~
kursussel in burgerleer,sosio-1 •
Iogie en ekonomie moet korreleer waaraan daar min aandag gegee word2).
I
l<uns in die nuwe era moat m i nder te doen
he
met: 91 frames, pedesta Is p museums, books and concert hallsn en meer met ,lpeople and their life"3). Ten einde skeppende uiting te bevorder~ moet die kind die geleentheid gebied word om sy eie tema, medium en uitdrukkingsvorm te kies. Verder moet daadwerklike pogings aangewend word om die,kunsleergang in nouer verband met groepe in die samelewing te bring, ~v. die huis, diege-meenskap~ ontspanning, spel, nywerheid en ander 1
1ewensterreine.
~ I
Die aangeleentheid van kunsopvoeding is nog nie lin al sy fasette nage-vors nie en fn hierdie verband kan o.m. die vol~ende moontl ike terreine
'
as vrugbare gabled vir toekomstige navorsers afgebaken word d.m.v. die vo I gende vrae:
I
( i) Is opleidingsfasi I iteite vir kunsopvoeders in ons provinsie
voldoende en doeltreffend? )
(i i) Wat is die invloed van nie-Christel ike inrigtings op die kunsonderwysers wat hul le oplei en watter invl~ed het daardie
onder-1
wysers op die jeug van ons volk? 1
(iii) Huldig die opleidingsinrigtlng~ 'n Christel ik-nasionale lewens-beskouing of adem hul le in gees van llberaiJsme of humanisme?
. (iv) ~·Jaaraan kan die onsimpatieke en afsydige houding van sommige skoolhoofde en onderwysers teenoor die kunsopvoeding toegeskryf word en
l. Van derMerwe, op. cit., p. 343.
2. Die huidige leergang bepleit nog korrelasie met die s·g. Sosiale Studies.
3o Cox~ CoJo Give us art in our time9
138
I
watter rol speel die gebrek aan kunskamersp organisasie en fasi I iteite vir kunsmateriaalvoorsiening in die primere skool?
(v) Is daar 1n verband tussen diel afwykende nelgings in die
kuns-skepping op skool en die gedragsafwyklngs in die samelewing en tot watter mate kan kunsskeppinge van kinders aanduidings gee hiervan? As dit
bepaal kan wordp dan kan reeds met voorkomende ~aatreels en terapiep begin word.
(vi} Wat is die .invloed van die kunsonderwy~er, -lnspekteur of
, I
-organiseerder en die onderwysowerhede,op die s~and van sake betreffende kunsopvoeding in ons skole?
I
I ) .Die Christel ike beginsel in die onderwys IS miskien die belangrikste
vraag v/aarop antwoord verkry moet word , en d it is opmerk I i k dat daar nog
. I
nie op ondubbelslnnige wyse verklaar is wat die standpunt is oor die opleiding van kunsopvoeders aan
inrlgtin~s
wat diberale en humanlstieselewensbeskouinge huldig nie.
Hieroor en oor nog vele ander aspekte van kunsopvoedingp moet nog bale
I
navorsing gedoen word.
6. 5. Samevatt i ng
In hierdie hoofstuk Is daar ingegaan o~ die huidige stand van kunsopvoe-ding in die algemeen en in die besonder. Dit wi I voorkom dat daar primere skole is waar kunsopvoeding ~ie ten vol le tot.sy reg kom nie en daar is kortliks op gewys wat die nadele is en watter gevolge die ver~, skynsel op die kind kan he.
Vervolgens ls 'n oorsig gegee van voortrefl ikhede van kunsopvoeding aan die pr-lmere skoal en die rol van die kunsopvoeder is kortl iks be-spreek.
Verder is daar enkele rigiyne gestel en aanbevel ings gedoen wat behoort te lei tot doeltreffender kunsonderwys aan die primere skole in ons land. Verder is moontl ike terreine afgebaken as vrugbare gebied vir toekomstige navorsers d.m.v. 'n aantal vrae aangesien daar oor 'n hele aantal aspekte van kunsopvoeding nog navorsing gedoen moet word.
I. Christelijk paedagogisch studie centrum~ op. cit.p p. 5-6. Vgl.
The educational committee of the Nation41 Union of Christian Schoolsp Course of study for christian schools, p. 350 en ,verder.