• No results found

442 Die “Wilgerbome langs die Vaalrivier” figureer ook prominent in sy olieverfskilderye wat die seisoene, in hierdie geval herfs, langs die Vaalrivier vasvang (

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "442 Die “Wilgerbome langs die Vaalrivier” figureer ook prominent in sy olieverfskilderye wat die seisoene, in hierdie geval herfs, langs die Vaalrivier vasvang ("

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

442

Die “Wilgerbome langs die Vaalrivier” figureer ook prominent in sy olieverfskilderye wat die seisoene, in hierdie geval herfs, langs die Vaalrivier vasvang (Figuur 84) [olie op paneel: 35,5 cm x 51 cm, geteken: Pierneef r.o., 1923]

& (Figuur 85) [olie op paneel: 34,5 cm x 50 cm, geteken: J.H. Pierneef l.o., 1923].

In sommige van sy linosneë (Figuur 87) [linosnee: 36,7 x 28,7 cm, geteken: P in sirkel l.o., 1920], (Figuur 88) [linosnee: 36,7 x 28,7 cm, geteken: P in sirkel l.o., 1920] & (Figuur 86) [linosnee: 21.3 x 26.5 cm, geteken: JHP monogram in sirkel r.o., s.a.] is die treurwilg (Salix babylonica) uitgebeeld. Verder het Pierneef die wildesering (Burkea africana), ook bekend as waboom, in sy skilderye, lino- en houtsneewerke gebruik.366 Hierdie bome, wat as ’n simbool van die ou “Transvaalse Bosveld” gesien word, kom algemeen in die bergagtige bosveldbioom in die Koepel-omgewing voor.

Figuur 86: J.H. Pierneef, Wilgerboom en stroom367

365 GPA, proefskriffoto’s: C. Gouws, Ditsong Nasionale Museum vir

Kultuurgeskiedenis-kunsversameling.

366 F.E.G. Nilant, Die hout- en linosneë van J.H. Pierneef, p. 125. 367 F.E.G. Nilant, Die hout- en linosneë van J.H. Pierneef, p. 121.

(2)

443

Figuur 87: J.H. Pierneef, Wilgerboom in die winter368

(3)

444

Figuur 88: J.H. Pierneef, Wilgerboom in die somer]369

Coral Fourie, ’n inwoner van Parys, het ’n reeks skilderye vir die fondse van die Koepel Meteorietpark Bewarea gedoen. Haar uitbeelding van byvoorbeeld somer- en winterlandskappe (verskillende seisoene) op dieselfde doek getuig van oorspronklikheid. Met haar uitbeelding van die gravures op Daskop, vang sy die

(4)

445

kuns vanuit die Laat-Steentydperk binne die Koepelruimte op. In die “Rots oor die Sanrotsskuiling op Buffelskloof” word die grootsheid van die natuur en in “Skurwedraai” (Figuur 89) [olie op doek: geteken: r.o., Coral K1, 2010] die Vaalrivier uitgebeeld.

In die Afrikaanse letterkunde is die Koepel-omgewing deur verskeie skrywers as skeppingsmilieu vir poësie en prosa gebruik. Groot temas soos God in die natuur en eensaamheid is deur Totius, en die effek van droogte en armoede deur C.M. van den Heever (beide voormalige inwoners van die Koepel) herhaaldelik gebruik. Meer onlangs het Hans du Plessis in drie van sy historiese romans die Koepel en sy streeksgeskiedenis as deurlopende tema met welslae gebruik. Die voorheen gewilde sanger Chris Blignault het ook graag die komposisie “Op die Vaalrivier se walle” gesing, wat veral by ’n ouer geslag Koepelboorlinge aanklank gevind het.370

Figuur 89: Coral Fourie, Skurwedraai uitsig371

370 GPA, MO2, S.L. Jansen van Rensburg (82), Helena 2010.09.29.

371 GPA, proefskriffoto’s: C. Gouws, Kuns, kos & kultuur opedag-kunsuitstalling, Koepel

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

stad sou ~nige jare later geleidelik begin ontwikkel aan die westelike oewer van hierdie spruit. Die water van hierdie sprui t het 'n belangrike ui tspanplek op

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te

1.. Nadat goedkeuring vir die stigting van die dorp verkry is, is daar vervolgens oorgegaan tot die verkoop van die erwe. r;illiers van Johannesburg is deux

Die Dameskomitee het egter nooit aanbeveel dat die Pietersburgse konsentras iekamp verskuif moes word nie en daar is geen gegewens in die amptel ike dokumente

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van