HOOFSTUK IV.
VERSE VAN POTGIETER'S TREK.
I.
Met
die Groot
Trek komonverwags tot openbaring veel wat onbewus aan ideale
in diesiel van die Afrikaner gelewe
bet:die
toenemendepoging om
dieAfrikaner te verengels, die onsimpatieke houding van
dieRegering,
diewispelturige naturellebeleid vanuit Engeland voorgeskrywe,
die ondermyning van die Afrikaner se Calvinistiese lewens- ideaal -dit alles
bet die vryheidsliewende Afrikanerse
blikgerig na die N oorde. Die Groot
Trek word 'n bewegingnie om te ontvlug
aandie
ingewikkelde netwerkwat
die beskawingnou eenmaal
onvermydelik meebring nie;nie om
'nwilde, onbeheerste nomadiese
lewe te leinie, maar
omte
behouen te
beskermdie
bestewat daar in
dieAfrikaner was: sy vryheidsdrang, sy eerbied vir
sytradie- sie, sy
lewensbeskouing. DieTrekkers
wasnog
godsdien-stige
idealiste,mense
wat ver onderkant tydelike gewin envoordeel die
heiligegraal van hulle vryheid gesoek
bet.Maar met
die Groot Trek
openbaar 'n hoogs belangwek- kende verskynsel horn,'n verskynsel so belangrik dat ons vandag
nogdie
gevolgedaarvan op ons volkslewe
siendeurwerk.
Retief, die groot leier, soek die
vryheid van diP Afrikaner
by die see. Die Trek gaan oor die wye,
die eindclose vlaktes van die teenswoordigeVrystaat, oor die
byna ontoeganklike ruggevan die Drakensberge, dan die ongerepte skoonheid
van.Natal
in, metdie groen
heuwelrondingsvoor, die
blou bosagtigewereld in die verte - maar nog verder:
diesee
!Dit wil Retief he. Hy wil 'n
hawe he om
inaanraking
tekom met
diebuitewereld, om op
diewyse die Afrikaner op
_te
heftot onafhanklike nasiebestaan onder
dieantler volke
vandie were
Id.,,Hy was
'n Idealis in nasionale sin-
dit is tese, hy
hetvoor
oegestel die nastrewing
van'n ideaal
DIE DIGTER TOTIUS.
wat insluit 'n onafhanklike ontwikkeling en voortbestaan van die volk as nasionale eenheid op die wereld."
1)Hy soek na die ruimte, na die verbinding met antler lande, en wil sy eie volk so uitlei uit die ringmuur van afsondering wat hulle moontlik va n kultuurstrominge van daa rbuite kan afsluit. Hy soek dus na uitbreiding. na verruiming.
En Potgieter? Potgieter se ideaal was anders. Potgieter was bang vir die see.
2)Immers daaruit kruip die vyand soos 'n insluk-monster op, 'n vyand ,,wat gryp en weer versink". Daarom was sy ideaal: weg van die see! Gaan liewers die binneland in, daar is ruimte vir dil3 voet, daar bly die l ug fri s waai, daar omkoepel net die rus van die blou oneindigheid jou; daar is jy alleen met jou God. Aan Sir Harry Smith skrywe hy op 13 Nov. 1848 van Potchef- stroom dat hulle alleen die wapens sal opneem om hulle stukkie grond te beskerm, ,,daar wij zulks niet kunnen doen, met de hulpe des Almachtigen verder zullen trekken, totdat wij een plekje gronds vinden waar wij vrij kunnen blijven".
Dit hoef ons daarom nie te verbaas nie as ons verneem dat Potgieter vir Totius die ideale trekker is. ,,Vir my is Potgieter die Trekker by uitnemendheid en is in sy persoon en werk die beste verwesenlik geword die trekkersge- dagte."
3)Potgieter is die Trekker wat die verwesenliking van die Afrikaanse vryheidsideaal anders sien as Retief, Potgieter wat die vryheidsdrang van die Afrikaner ver- werklik wil sien in 'n onafhanklike repttbliek, ,,van vreemde smetten vry" - hierdie Potgieter se hele trek, sy strewe, sy godsdiens het Totius diep aangegryp en in Verse van Potgieter's Trek getuig die digter van sy bewondering.
II. v
Calvinistiese digters soos Bilderdyk en Da Costa het 'n
belangrike aandeel gehad aan die vorming van die mens
S. J. du Toit. Hy het na die groot Abraham Kuyper gekyk
vir voorligting op teologiese gebied; die het vir horn die
rigting aangedui om regsinnig te hly in sy leer. Maar wan-
neer hy digterlike inspirasie wou put dan het hy opgekyk
na die kolos Bilderdyk en die toornende boetprofeet
Da Costa. S. J . du Toit het iets van 'n digter in horn gehad,
maar die rus en die besinning het onthreek om goeie gedigte
te skrywe. ') As hy egter veel sou gedig het, sou die ska-
duwees van sy
geliefdeNederlandse digters ongetwyfeld oor al sy werk
gelehet. Van die vernuwing wat die Tagti-
gers gebringhet, hulle nadruklegging op sinneverfyning,
opdie
suiwerheidvan woord, klank en beeld: daarvan het S. J. du Toit waarskynlik
sogoed as niks geweet nie. Of
-liewer: net sooskerkvaste mense in Holland het hy
waar-skynlik
met afsku na die beeldestormers
gekyken hulle verder maar met onverskilligheid bejeen.
S. J. du Toit het sy liefde vir Da Costa en Bilderdyk
aanTotius oorgedra. Maar toe Totius ernstig begin dig het, was die Tagtigers se stryd om
vernuwingal
gewin;die verjon-
gendeinvloed wat hulle strewe
gehadhet, het hy waar-
skynlikindirek
ondergaan.Maar vanuit
'n standpunt vanlewensbeskouing
gesien,kon Totius nie
aandie bron
vandie Tagtigers gaan drink nie. Hy
gaannog maar verder terug en
leesDa
Costabewonderend. Later kom hy onder die bekoring van Gezelle. ·
In
Verse
vanPotgieter's Trek het ons sterk die invloed van Da
Costa.Die
oorlogsleedvoel
onsin By die
Monument: dit is 'nkind van die smart, dis onmiddellike liriek.
InYene .
...vanPotgieter's Trek
vindons dat die di&!fil:J!9rn...1!9.J!
-Y..ey"der __indie gee-10.edeais
teru.g~rplaasheL..Dat die twee
_ _dap_p.erRepublieke die sjryd verloor het,
.d_l!f~J~~-~at _!Jlet ~oveel lyding__eJL tQ~ndi,ng_ol,lg,e]m1Lwas.~oP _so'n. tragiese wyse moes
eindi1rdit is
yirdie
di~ter_te_x_e£L.Ee.n;.
Y.™ilYdie he"aj.ge
indr~ 'Y.atdie oorlog op horn gemaak
h~t. _Maar met die. jare kom kalmte
enbesinning.
InVerse
vanPot- gieter' s Trek het ons duidelik die
eersteklank van verlange by Totius
terugna 'n
skone verlede.Die digter besef
al skerper dat die stryd verlore is. Nog erger: hy sien duidelikhoe die Afrikaner
se ontwikkelingbelemmer word deur
verderflikeinvloede, wat van oor die see na ons toestroom.
En net soos Potgieter soek hy dan die
eensaambeid vandie binneland.
Potgieter se trek word in hierdie gedig nie
as 'ndeur-
lopendeverhaal uitgebeeld
enbeskrywe
nie, maardeur
middel van 'n hele reeks liriese gedigte, soms
skynbaaronafhanklik van mekaar, stel hy vir ons treffend Potgieter
setrekkersideaal voor oe. 'n Onderwerp
SOOShierdie kon
maklik opbreed-epiese wyse bewerk word,
maardie digter
voel horn meer aangetrokke tot die liriese vorm. Afsonder-
like
onderwerpe,wat tog in intieme verband staan met die
DIE DIGTER TOTIUS.
hele trek, word besing of uitgebeeld, en op hierdie wyse word ons, veral langs die weg van stemming, ingelei in die sfeer van die eintlike trek, wat vir ons lewendig gemaak word deur die digter se voorstellingswyse.
Afrika in al sy ontoeganklikheid word in die eerste gedig Donkere Afrika voor ons opgeroep. W aar ons in die eerste
bundeltjie dikwels met 'n prosa-eenvoudigheid in Totius se verse kennisgemaak het, tref ons in V
er.~evan Potgieter' s Trek in die eerste gedig en in enkel antler 'n
breeds~rakerigheid
a~waj_ min_!ler aangenaam
aando~~:Q!eskry~rstrewe
gro~eidvan sienin_g_
n~.H LJJ>a!!. egter SJ'._bO.Qg so styfoat ons kort-korr-in
SLwerk retoriesL wendinge, geswollenhe1d aanfref. ·
- ---
0 Donkere Afrikal 0 Eeue-eeue-oue
dog wilde wereld! ek u somber beeld aanskoue, in strenge kus gevat en eindloos uitgebreid -
al storm - omring, ombruis, al onherbergsaamheid!
Gelyk die lamferdoek, in bree sware plooie, gepluimd omlegewaarts, bedek die kis der dooie, die lewende omheen, nie kennend wat daarin aan wreed verwordingswerk verwoestend het begin;
so bet 'n swarte nag vir duisende van sonne u dodeveld oordek, waarin hul was begonne
verwoestend helle-werk - die duister e duiw'ledom, onkenlik vir die oog van vaarders-om- en-om . Hoewel rondom bespoel deur drietal oseane;
begrens deur wer elde, steeds soekend nuwe bane, van kennis en van mag, van oos- en noorderkant - bly Afrika nogtans die swarte wereldland.
So sluimer die Donker Werelddeel dan in sy onontdekte
woestheid. Alleen
di~ligte verbeelding gaan die mensevoet
vooruit en dring deur in die denkbeeldige Monomotaparyk,
waar die rykdom, weelde en mag uit die oeroue tyd nog
,,straal in ongerepte prag". Al het die golwende goue koring
aan die koninklike Nyl Farao se Ryk laat opbloei en al bet
aan die Noordergrens tempels uit stof verrys, wat Jesus
se lof verkondig het; al het die glorieryke Simbabwe die
suide van die ryke met ,,wondere flonkering" beskyn .. ... .
al hierdie
glansehet verdwyn by
,,sulk 'naardverdonke- ring". Ook le die diamant en goud, wat later die hele wereld in beweging sal bring, nog verborge in die donkere inge- wande van Afrika.
Maar oor die vlakte uit die
snideverskyn glansend
'nlig wat instraal teen die duisternis. Dit toon aan
dievreemde- ling ilie
skattewat daar rus in Afrika
se skoot.Hierdie deurdringer in die onbetrede dieptes doem uit die verte
op,met sy
oog stipop die liglyn. Hy bring die
verheldering,verjaag die
duisternisop gebiedende wyse:
Die Trekker met sy roer, sy os, sy wa,
syBoek, wat in
'nbinneland sy dure vryheid soek.
Die beskawingsinvloed van die
godsdienstigeTrekker op Afrika word hier duidelik geteken. Die siening van Afrika in al sy sombere grootsheid is seker nie onverdienstelik nie, maar dit beweeg alles in
'n skemeringvaagheid.Die
groots-heid word
egternie altyd
ewe suiweruitgedruk nie, maar die verhewe gedagtes vloei hier en daar oor in retoriese uitbeelding. Die hele inhoud van
Hagar het vir Totius insy gedig voorgeswewe. Soos Da Costa vir ,,Aloud Arabie"
sien in sy
onherbergsaamheid, sosien Totius
vir Donkere Afrika. Albei is in hulle ondeurdringbaarheid eners.Maar die talent van die hekeerde Jood is in sy Oosterse verbeel- dingshewigheid veel anders as die van Totius,
an die grootsesiening pas dan ook beter by Da Costa, wat die verhewene nastreef, as by die Afrikaanse digter. Arabie doem voor die gees van die Nederlandse digter op net soos Afrika voor die
geesvan
dieAfrikaanse digter:
Wat wondren zaagt ge al niet, woestijnvorstin van 't Oosten!
Een grond vereeuwigen, dien
'shemels vuuren roostten Tot
eeneonoverzienbre,
eenwaterlose zee
Van golven, steen en rots, toneel van schrik en wee, Verlatenheid
en dorst en zonder laafnis sterven ! 6)En dan
skilderdie digter die
,,schuddingen"wat die
woestyn
getrefhet. Totius het Da Costa se
gedigopgeneem
in sy gees
endit het horn gei:nspireer tot
'n eieskepping,
maar
'nskepping wat innerlik
verwantskapvertoon met
,, die van Bilderdyk se geestelike kind. Die verwantskap lein die taalaanwending, in die poging om gloedvol
tebe:-
DIE DIGTER TOTIUS.
skrywe. Maar die breedsprakerige, beskrywende metode van albei digters waar hulle vir ons die twee lande in al hulle ongenaakbaarheid voor die gees wil roep, is seker nie baie treffend nie. Die direk beeldende wyse is altyd beter, want daardeur word die vaagheid vermy wat ons nou hinder as ons die beskrywings van Afrika en Arabie lees.
'n Gedig, soos Verwey herhaaldelik daarop gewys het, moet die indruk maak nie van 'n stuk geskrewe werk nie, maar van die stem van 'n mens. En wanneer ons abstrak- sies in poesie gebruik dan help dit seker nie om die werk- likheidsindruk te verskerp nie.
In Totius se inleidingsgedig word verwys na die goud en diamant wat lank in die aarde verberg was. Hierdie gedagte word in
Trekkerswee -wanneer die digter sy aandag rig op die goud en die betekenis daarvan vir ons land - breed- voerig uitgewerk.
Die inleidingsgedig word veral treffend gemaak deur die laaste twee reels waarin verwys word na die Trekker met sy roer, sy os, sy wa, sy Boek.
Nie deur Potgieter se Trek in besonderhede te skets nie, maar deur dit gevoelvol in groot algemene lyne net aan te dui, gee die digter vir ons sy beeld.
In
die twede gedig word die lig wat deur die Christen in Donker Afrika gebring word, verdonker deur
Die Swarte IJE]we--maan.Die Jig skiet ver die binneland in, waar impi's in ,,d1gte range" veg, en . waar die halwe tnaan swart teen die heuwels opdoem. Die volgende reels herinner Sterk aan S. J. du Toit se
Nag en Dageraad in Matabeleland:Met assegaai het op sy skild driekeer geklop vors Tjaka en gedonder.
En kyk ! die halwe maan skiet skerpe borings aan inbuigend diep na onder
• • *
in bree ,,hors" waaruit die krag verjongend spruit - By S. J. du Toit:
Hy rys horn statig op,
hy rys horn statig op en klop
tot driemaal op sy skildvel -
toe spring die geeste op.
Die plasing van
borsin aanhalingstekens maak · n son- derling ongunstige indruk, net soos ,,leeuemuil" in
Hullekom nie weer. In ,,opdat die ,,hors" verpletter'', soos later aangedui word, bederwe die onafrikaanse redeneerwoord ,,opdat" die suiwerheid van indruk. En tog in weerwil van siening 'n donker krag, wat aandoen as vision er, iets wat breedsprakerigheid hier en daar kom daar in die somber ons selde by Totius kry:
0 Donkre skadu-plek!
nooit rustende, uitgestrek 'n swarte spoor beskrywend, alwaar u halwe maan horn wentel af en aan - verdoemend of verdrywend.
Die volgende herinner weer sterk aan Hagar - trouens, die skrywer verwys ook daarna in 'n nota:
Bloedeie suster, ja van haar, wat Afrika se noordkant, onheilstigtend, met saraseen oorsweef het, maar daarna gegeef het skynsel, skemerligtend.
By Da Costa:
Cairo, Balsora, Granada, paradijzen,
Wie geen
Geschi~denismaar Fabel schijnt te prijzen, Wanneer zij aanheft, van uw wondren, wier geraamt' of ingestorte puin steeds Morgenluchten aamt
IVan uit uw scheppingen verhieven, ja, tirannen hun ijzren roede vaak, maar andre Muselmannen een scepter, 't Recht ter eer, of Wetenschap en
Kunst~Geleerdheid, onderzoek, en letteren ter gunst.
6)Oor die Afrikaanse seekuslande is daar geen naglans nie,.
want die keurkommando van die kaffers het dood en ver- nietiging gebring.
Silkaats se roofbende raas ,,soos uitgeteerde honde" hier
rond - maar dan:
DIE DIGTER TOTIUS.
Dog luister, hoe alorn die vlaktes, stil en storn word; hoe die rnoorde, brande hou op; die halwe rnaan het eindlik skull gegaan, verswartend verre rande.
Dit is mooi gesien, vcra,l die halwe maan wat die verre rande verswart.
Netnou sal die
,,horings"bewe, want iemand sal kom wat hulle in
goddelike wraak sal vel. Die Lig sal oorwin oor die Duisternis;
Christen oor Barbaar.
In die gediggie,wat volg op hierdie
sieningvan swartes en blankes, wieg ons gees
aangenaam op die sangerige ritme:Na nagte van bangheid korn troostende lig, na gloeiende vuurbrand verkoeling;
die vlakte slaap in en sink asemloos weg in rus na stuipagtige woeling.
So stil en gestrek le sy nou voor horn uit die wye, weg - wiegelende akker;
'n sweepslag
weerklink,
en 'n aasvoel vliegver weg .... .
.en die vlakte skrik wakkerl Dit is van
'n suggestiewegevoelsfynheid. Net die sweep- slag en die aasvoel wat wegvlie, bring ons dadelik in die stemming waaruit die gedig gebore is.
Op hierdie eensarne vlakte klink die Trekker se gesang: hy
bring die godsdiens in die land van die barbare. Dit is die
lied van vrede wat segenend hier opruis waar vroeer net dood
en verderf was. Maar die Trekker wat oorwinnend die binne-
land ingaan, word daarheen gevoer deur sy troue rnet-
gesel: die os. Soos die karneel in die woestyn die oorwinnaar
is, die ondankbare werk doen, so is, of liewer was, die os
in Suid-Afrika, want net soos die Trekker se
tydis die van
die os verby. Maar Da Costa verheerlik die karneel louter
uit verbeeldingservaring. Hy het seker nooit 'n tog met die
karneel rneegemaak nie, self die woestynsand sien gloei
insy eindelose golwing nie. Met Totius is dit anders. Hy het
opgegroei in
'n tydtoe die os nog 'n onrnisbare dienaar
van die hoer was, hy het horn in sy rustige gedweeheid ge-
sien, bewus van sy eie krag, en uit sy eie siening is een van
:sy mooiste gedigte gebore. Deur die beweging van die vers, veral deur die herhaling van die aanvangreels: ,,Hoe rustig
= stap hy aan" verwerklik by by ons die indruk, sodat ons
<luidelik in ons verbeelding die breedgeskofte dier sien, vorstelik-bewus van sy eie krag.
Hoe rustig stap hy aan die edel jukgediertl hoe waggel hy die kop, met borings swaar gesierd en stewig ingestrop I Hoe rustig stap hy aan so sonder tuiggetooi, met matte dowwe pl of;
sy vel trek plooi op plooi rondom die bree skof.
Die volgende koeplet is swakker, omdat abstrakte woorde die plek neem van die direk gesiene:
So stap by rustig aan vol kalme majesteit en ongesmukte prag - beeld van stilswyendheid en selfbewuste krag.
So gaan hy met rustelose drang voort, deur koue en sonnegloed, en in sy getrouheid deins hy vir niks terug nie. Hierdie dier is met die minste tevrede, en soos in Celliers se gedig Die Osserva, met sy suggererende ritme en klankplastiek, aangedui word hoe die os se bene uitein- delik na swoege en swerwe oor die velde verlaa t le, so kom die rusteloos voortstrewende os van Totius ook tot rus, maar hy deel dan in die lot van die Trekker in 'n land waar God ook vir osse goed is:
N og stap hy rustig aan as dae kommervol
doen bleek en krul sy gras:
by skeer die hardste pol
en suip die modderplas.
DIE DIGTER TOTIUS.
Stap, stap dan rustig aan en deel die trekkerslot;
die skaarste en owervloed, daar in die land, waar God ook is vir osse goed!
Deur die onafrikaanse verwringing van die laaste reel, waardeur
isop die verkeerde plek ingevoeg word om die rym moontlik te maak, kom daar 'n ligte steuring in die skoonheidsaandoening wat die gedig by ons wek.
Indie laaste koeplet se eerste deel word ,,stap" herhaal, iets wat die mooi gang van die gedig verhoog. Le ons bierdie gedig naas Da Costa se skildering van die kameel, ,,'t levend schip'', dan blyk dit afdoende hoeveel suiwerder en oor- tuigender Totius se uitbeelding is. Da Costa se beskrywing is vol vaaghede, sonder die warmte van werklike aandoe- ning wat uit ware kennis van gebeurtenisse en dinge voort- v loei. Verbeelding sonder 'n werklikheidsgevoel, wat moet oortuig en verinnig, beteken weinig.
Zijn kernel! - 't Levend schip, dat door de zandzeebaren Zijn koers houdt, rijk bevracht met keur van Oosterwaren, - 't W oestijnpaard, dat in 't zaal, hem door natuur gewrocht, Zijn ruiter rustig voert door d' eindelooze tocht,
Hem knielend afwerpt en weer opvangt, en, waar de oogen Vergeefs een waterdrop als uit te lokken pogen,
De karavane met zijn reuk ten dienste staat, En wellen opspoort, die nog laven. Op de maat, Van dat de zon herrijst, vervolgt het dier te vrede Met onvertraagden vaart, met onverhaasten trede, Gelijk de kloknaald tikt, zijn' weg, tenzij zich 't lied Versnelle, waar ook hij gevoelig 't oor aan biedt.
7)Dat Totius iets van die idee van Da Costa se gedig opge- vang het, blyk by vergelyking, maar sy gedig het 'n eie Afrikaanse karakter en oortref in oorspronklikheid van beelding die van Da Costa. Ook Totius se gedig kan uitge- plooi: word tot die sesvoetige aleksandryn, waarin Da Costa se
Hagargeskrywe is. Die Afrikaanse digter bring egter mooi afwisseling om die eentonigheid van hierdie gevaar- like versmaat op 'n afstand te hou.
Die gedagte aan die troue os lei Totius dadelik tot die
besinging van die ossewa, maar waar hy in Die Os hom
alleen laat lei het deur die indruk wat die voortstappende os op horn gemaak het, dwaal hy nou af, word sy uitdrukkin
_g retories, en in die breedgalmende heksameter van Da Costa se Hagar besing hy die ossewa se groot diens in belang van 'n jong wordende volk:
Swaarskokkende ossewa! die vlaktes ingedronge, u wy ek weer my lied, in dank u toegesonge, U, wat as bakermat, nee meer, as moeder het 'n nuwe volk gedraag, gekoester en gered!
Swaarrollende ossewa! die trek is aangevange, Maar ag, hoe skud en skok u moederskoot so bange? - U hou 'n jonge volk nog liefderik omklem,
nie vir 'n paradys, maar wildernis bestem.
Da Costa sing in Hagar:
De Moeder Ismaels!
Hoe schudt en schokt die schoot!
't zijn volken, -
stroomen van veroovraars, die den dood (Een paradijs in 't oog!) met waanzinslust verbeiden,
Ja, tot des aardrijks eind uitdagen en verspreiden.
8 )En so word
,,de moeder Ismaels"vir 'n paar bladsye bewonderend toegespreek.
Soos by noukeurige lees blyk, is Totius
segedig vol r
etoriek,te breedsprakerig om diep indruk te maak, maar die idee van die ossewa se betekenis vir ons volkslewe soos deur die digter uitgedruk, is oorspronklik. Dis alleen jam- mer dat hierdie gedig nie ook soos
Die Osons aandag ge- spanne hou deur die suiwerheid van voorstelling nie.
Reeds in By
die Monumenthet die ossewa die digter tot sang besiel. Ons het daar gelees hoe die ossewa deelgeneem het aan verskillende belangrike gebeurtenisse in ons volks- geskiedenis.
Inhierdie gedig, waarin ons verder in ons geskiedenis teruggeplaas word, word die ossewa nou besing as bakermat: die ossewa was immers die verhuisende wo- ning van die Afrikaner op die eindelose vlakte. Die digter sien die ossewa sy kosbare vrag al verder die binneland indra, totdat die spierwit tent soos 'n stippeJtjie vervaag
in die verte, waar aarde en lug skei. . . . ,,die so gevreesde
grens van verre woesteny".
DIE DIGTER TOTIUS.
Die digter vra dan:
Sal daar u jonge kroos in kinderlike swakte word uitgewerp om in die uitgeleegde vlakte - so onherbergsaam of van vyand oorswerf
-tog grusaam uitgemoor of onversorg te sterf?
En by Da Costa heet dit in Hagar:
't Schiereiland goot
henuit, Egyptes
ZevenmondGelijk, wen hij zijn bed als opheft, en den grond Met waterdiepten dekt waar bergen in bezwijken.
9)!:,..; · Totius sien die wa se moederlike sorg oor die jong volk,
die beskerming wat dit verleen waar assegaai die tente deurboor; hy sien hoe die Trekkers met hulle onverwoes- bare vryheids- en swerwersdrif langs st eiltes op en a
fswerwe: onoorwinlik in
hullebeuring vooruit. Da Costa sien ook ,,de Moeder Ismaels" so, die moeder wie se seun, na al die ontbering en vernedering van sy moeder, later sy groot veroweringstogte sal begin. Die Afrikaanse digter verheerlik die ossewa wat die jong
lewebeskerm het toe gevaar gedreig het:
U roem ek, ossewa, wat angstig bet geswerwe, totdat die jonge volk 'n vaderland mog erwe in rus en segening. U sy die dank gebr ag, 0 teedre moeder
!van 'n dankbaar nageslag.
Die
p~lm-agtigeklank vind ons ook by Da Costa:
De moeder Ismaels !
Hij heef t ook u herdacht,
o
Zoonder dienstmaagd ...
. 10)Totius se gedig het veel afgeslete uitdrukkings, waarvan
die ergste seker is dat die ossewa ,,steeds brei sy vlerk sig
teer of kwaadwegwerend uit"! In die gedig, net soos in die
gedeelte van Da Costa se werk waarna hier verwys word,
is daar tog 'n sterk beweging in, gebore uit geesdrif en
verering, en dit laat ons die onsuiwerheid van uitdrukking
hier en daar enigsins vergeet. Maar dit word tog by
nou- keurige leesduidelik dat die ,,rhythmische verrukking"
waarvan Kloos praat as hy Da Costa se digkuns wil karak- teriseer, nie by Totius pas nie. Da Costa se lewensbeskouing mag horn trek, die vurige woorde van die boetprofeet, maar die digterstalen t van die N eder landse godsdienstige digter was in wese te verskillend van Totius s'n dat dit 'n diep- gaande invloed op horn sou he. Die Afrikaanse digter wil eie stemklank laat opgaan uit sy woorde, maar die onafri- kaanse vorm werk vertroebelend.
In die lieflike gedig Die
dri~_kitld.ttllies is Totius dan weer binne die grense van sy besonder aanleg en dan luister ons met innige genoee na sy dansende woordmusiek.
Hierdie gediggie is geskrywe na aanleiding van 'n merk- waardige gebeurtenis gedurende die Groot Trek, toe drie kindertjies deur die kaffers lewend weggeneem is. Potgieter bet in verband met die voorval o.a. aan Pretorius ge- skrywe. . . ,,eerstens moet ik u melde dat de kriste kin- deren by Mozelekats nog twee van leef, welke is uitgevonden geworden door vier kriste spioenen, welke door mij expres daartoe was uitgezonden, namelijk Gert Bronkhors, Philip Minnaar en nog twee jongelingen, de kaffer spioen in die kraal van Mozelekats komende, beef de kinderen gespro- ken . . . Dat zowel UEd. als de Edele Raad in de eerste plaats de harte van de ouders van de onnozele Christen bloed die als slaaven onder zoo een wreeden Heiden moet verkeeren, op u alleen toepasselijk maaken".
11)Potgieter het 'n jaar later 'n ekspediesie uitgestuur wat egter nie daarin geslaag bet om die kinders te vind nie.
Die gedig is besonder aanskoulik: die wyse waarop die bedrywige kindertjies voorgestel word, hulle onskuld wat selfs die barbare tref - dit alles, saam met die kunstige rymvorm waarin dit geskrywe is, gee 'n eienaardige be- koring daaraan:
88
W aar die spruitjie 'n lief geluidjie murmel langs die groene soom, en, besye weggeleie,
watertjies in plassies droom, -
skep ses handjies van die kantjies moddergrondjies, swart en vet;
en hul brei die, tot hul klei die
beeld van wa en ossies het.
DIE DIGTER TOTIUS.
Deur die gebruik van verkleinwoordjies, deur die voor- keur wat die digter aan die vroulike rym gee, gaan daar 'n beminlike nai:witeit deur die gedig.
In die laaste koeplet word net kortliks aangedui dat die kindertjies nie weer deur die blankes gevind is nie:
,,Niks kon vinde!" ... . Net die winde waai op plekkies droewig rond;
en klein beentjies, tussen steentjies weggebleek, bedek die grond.
Die teens telling in die gedig word pragtig aangetoon:
die opgewekte kindertjies word duideli.k geteken soos hulle uit die klei wa en ossies maak, en dan, in teenstelling daar- mee, die intense verlatenheid wat volg deur hulle weg- rowing.
Vera! die speelse rym, iets wat nie juis altyd Totius se krag is nie soos die geval by Gezelle wel was, dra by tot die gedig se skoonheid.
In
Y:eukQll, die gedig waarin die aanval van die Matabeles lewendig geskilder word, is dit ·die alliterasie en assonasie wat die gedig se innerlike waarde so verhoog: daardeur dui die digter vir ons die krygsgedruis aan, en voel ons die vrees wat daar in die Trekkers se siele moes gebewe het toe die swart massa op hulle aangestorm het. Die vinnige
opeenvolging van die gebeurtenisse in die vreeslike aanval, ' word deur die digter op so 'n hewige wyse aangedui, dat
daar 'n hoe spanning ontstaan: ons oog en oor verskerp skielik in hulle werking, sodat die geweldigheid van die gebeurtenis vir ons 'n onstellende werklikheid word in die verbeelding:
Bleek blink die seile ver teen die hang, swart kom die kaffers met driftige dl·ang, bewend omhoog rys gebed en gesang - 0 so bang!
Net met 'n paar lyne word vir ons die verloop geskets.
Dit is 'n suggestiewe siening: al wat gesien word, verdiep
in betekenis, kry so'n omvang dat alles, wat van minder
belang skyn, wegdof in die betekenislose, terwyl net die
hoofbewegings aangedui word. Totius hou van hierdie
soort indrukwekkende aanduidings, soos ons reeds gesien
het
'indie gedig waarin die vlakte in sy rus en ontwaking so te se met
'nenkel lyn geteken word. En dan laat die skerp aksent wat val op die beginwoorde ons gedurig nuwe kante sien, asof iemand met 'n onrustiE?e gewete ons blik telkens na nuwe onheilstonele trek.
Totius werk in hierdie gedigte so treffend met
syklanke, elke woord
seklankwaarde dra by
om die gedigas geheel in betekenis te laat verhoog, dat ons verbaas staan
as onsdaaraan dink dat hierdie gedig in 'n bundel voorkom waarin tog ook soveel geswollenheid van uitdrukking en onsuiwer beeldspraak te vind is. Wie reels soos die volgende kan skrywe, het nie nodig gehad om Da Costa onhandig na te volg nie:
Donkre gevaartes
dondrend temet, blitsende flitse van pyle gewet, borend na bowe die skietgebed:
Here red!
Net die enkele woorde
Here red!soos hulle bier gebruik word, gee gekonsentreerd weer wat ons moeilik
inbladsye kan aandui, gevoelens wat deur onmagtige skrywers
ge-woonlik
as ,,onbeskryflik" gekenskets word.Maar hoe het Totius ook weer in daardie merkwaardige, weinig bekende gedig
Katferliedyir ons 'n
stukkieliriek gegee vol treffende klankskildering! Hy boots
fodie
gedigdie musiek na van die kaffers se gesang by hulle goeboe,
'n musiekinstrument watbestaan uit 'n besnaarde boog, waaraan 'n kalbas gevestig is. En hy het werklik daarin geslaag om die
eentonige, herhalendedeuntjie van die kaffers op te vang in sy
gedig,wat deur die primitiewe gevoelens wat daaruit spreek, deur die wyse waarop die mentaliteit
entaal van die kaffer vertolk word, ons verras as 'n besonder oorspronklike skepping:
Die kaffer eerste kom, die witmens hy kom later.
Die kaffer vat die land, die witmens hy vat later.
Die kaffer hy woon
eers, diewitmens by woon later.
Die kaffer hy gooi eers, die witmens
bygooi later.
DIE DIGTER TOTIUS.
Die kaffer eerste 10, die witmens hy le later.
Want assegaai van kaffer hy loop later.
N
ou baie kaffer kom, die witmens hy trap later.
N
ou baie witmens kom, die kaffer hy trap later.
Maar witmens blits te kwaai en kaffer hy dood later.
Die kaffer het gedood, maar witmens hy dood later.
Die witmens hy nou leef, die kaffer hy leef later.
Die witmens hy nou lag, die kaffer hy lag later.
Die eienaardige betoogtrant van die kaffer, wat op tiepiese wyse van homself praat
as,,kaf fer'',
1::)laat ons onbewus glimlag, en tog voel ons hier 'n stukkie naturelle-wysheid onder die oppervlakte van die eentonige gesing lewe. Let op hoe die woord ,,later" vir ons die immer-terugkerende in die ritme van die kaffer se sang en dans suggereer.
Die gedig herinner wat sy ritme betref aan Gezelle se
'tEr viel 'ne keer. Totius verwys ook in sy aantekeninge daarna, maar tot sy eer moet dit gese word dat sy gedig alleen wat die ritme betref, enigsins aan Gezelle s'n herin- ner; die inhoud van die gedigte is egter
soverskillend, die Afrikaanse digter se voorstelling is so deur en deur Afrikaans, dat Totius se gedig gladnie as navolging tref nie.
Vgl:
't Er viel 'ne keer een bladtjen op het water
' t Er lag 'ne keer een bladtjen op het water
en vloeien op het bladtje dei dat water -
Gezelle se gedig is ook geskrywe in verband met musiek
(maar hoe verskillend!) dis nl. 'n herinnering aan Beet- hoven se Septuor.
Ons het in die begin van hierdie hoofstuk gewys op die verskil wat daar was tussen die trekopvattings van Retief en Potgieter. In Weg van die See ontmoet ons die behou- dende Calvinis Totius, bewonderaar van die Trekker Pot- gieter. Hier het Totius vir ons pragtig die diepste oortui- gings van sy hart uitgedruk, miskien beter . as in antler gedigte waarin historiese helde besing word. ])is Potgieter wat hier verheerlik word, wat ver weg van die see sy vry- heid wil soek, weg van die wereld se
~edreun,waar die sondige dinge jou wegtrek van die Hoere Gees, waar arglistigheid en Jae veroweringsug is. ,.:
Daar is 'n stille weemoed
indie gedig, 'r. weemoed gebore uit die besef van die beperktheid van alle aardse wysheid, 'n gevoel van moegheid wat kom na strewe en stryd:
'k Het ver van u gevlug, gedugte wereldvloed
!Gesug na hoer lug
en ruimte vir my voet .. . .
Vera! die See word vir hierdie Trekker die monster wat die vyand naderbring, die vyand wat alle eenvoud en vry- heidsdrang wil vernietig :
Ek het ver van u gevlug, gedugte vloed, geswel tot stugge waterrug, wat enkel onheil spel: ....
Hoe voel ons nie hierin die hunkering van 'n mens vir wie eensaamheid en vryheid deel is van sy innerlike bestaan nie. Vir diegene wat nie wil wegvlug nie, wat sit en wag totdat die kanongedreun eers losbreek, vir horn wag daar net onheil. Uit die blinkende golwe wat krullend breek oor die grys ou rotse, kruip die vyand aan; die see is die ge- dugte beeltenis van lae veroweringsug wat nooit versadig word nie: ·
N ooit bring u kus
vir trekkers vryheidsvree,
verraderlike see I
DIE DIGTER TOTIUS.
Die beeld van die lewe is dan ook vir die Trekker 'n
be~wegende mag, geen statiese, rustige iets nie. Immer voort t Waarheen? Waarheen gaan die lewe self? Dit is gerig op 'n hoere bestemming. So sing die digter in Trekkerslied:
hierin word die Trek vir horn 'n treffende beeld van ons
. lewe. Die sinnebeeldige in hierdie
gedig lyk hier en daar
swak en opsetlik ingevoeg, maar diepsinnig is d1e volgende, wat ons dadelik laat dink aan Totius se latere diepsinnige liriek:
Daaragter vervaal die swerwersbegin;
daar voor wyk die wereld die eindloosheid in.
,,Trek verder !" verlui dit die more heel vroeg, en sawens nog laat:
nog nie ver genoeg !"
So gee die trekkersbestaan vir ons 'n mooi beeld van die immer-voortstrewende Lewe: die mensbestaan wat voortkom uit die eindeloosheid en na 'n swerftog op die vlakte van die
lewe,weer in die eindeloosheid opgelos word. Totius sien sy voorstellings en beelde nie soos Leipoldt met die skerpheid van 'n werklikheidswaarnemer nie, maar in die verte, omsluier deur 'n waas, 'n waas wat aan die dinge nuwe vorme gee: alles swewe weg na 'n diepere agtergrond, die werklikheidsomlyning verwasem, maar teen die einde- loosheid rys die beeld, die voorstelling op, soos 'n enkel silhoeet uit 'n morelandskap, bedek met teer-deurskynende newel$, opsteek teen die diepte van die hem el daaragter.
Daardie beeld en voorstelling kry dan net soos daardie silhoeet 'n nuwe betekenis, sodat ons lank en aandagtig dit opneem in ons gees. Totius karakteriseer selde, maar hy werk samevattend in sy droomwereld. Hy gee nie die een- heid wat uit volledige beskrywing van die waarnemer kan oprys nie, maar die eenheid van 'n musikale verbeelding.
Die Voortrek bring die Trekker in aanraking met die
onbeskaafde inboorling. Diep in Afrika beers die bygeloof,
daar spook nog gestaltes rond van groot kapteine wat
wondere verrig bet vir hulle volk, daar treur die geeste ook
in die nag oor barbareryke wat vernietig . is deur die blankes.
S. J. du Toit het op verdienstelike wyse reeds in sy Nag en Dageraad in M atabeleland vir ons 'n visioen ge.gee van die geeste wat op die Matabeleberge waghou en in die geheim- sinnigheid van die nag, temidde van assegaaigekletter, hulle dreunende danse uitvoer. Wat die konsepsie, die siening betref, het hierdie gedig met sy sombere spookatmosf eer seker groot invloed gehad op Totius.
Ons sien in Nag en Dageraad in Matabeleland 'n reuse- gevaarte onder die geeste, in impi's rondom hom geskaar, oprys en dan driemaal op sy skildvel klop, waarop die geeste opspring, ronddans en hulle krysgesang aanhef, so geweldig dat wolf en uil daarvoor vlug. As hy weer drie- keer op sy opgehewe skildvel klop, is die dans geeindig en val die krygers vooroor om te boor wat die kaptein sal se.
Hy vertel dan hoe ontaarde lafaarts sy ryk vernietig het.
Gaku, wat uit die Noorde gekom het, het die tallose stamme tot in Natal vernietig, sonder dat hulle weerstand gebied h et. Maar toe hy eenmaal meester was, het die Boer, ge- wapen met 'n roer, ,,deur lafaards uitgevinde.," op die moordtoneel verskyn. Met sulke teenstanders kan nie geveg 1Vord nie; en toe het Silkaats, die moordstad ,,wat daar leg," gestig. Maar dit was maar 'n stad wat eenmaal bestaan het, want voor Rhodes dit kon vat, is dit platgebrand. Tot op hierdie punt bet S. J. du Toit die spookatmosfeer goed geteken, maar dan klink dit eienaardig om uit die kaffer- spook se mond te verneem:
Ons land had net een fout,
ons land had net een fout: die goud
!daar hol die Rooies agter
in lande warm en koud.
Aan die kaffers gee Rhodes geweers, hulle kan hulle land behou, want hy wil net die goud he. ,,Jul dink, jul kon ook skiet," maar die kaffers was laat, want in die oorlog met Rhodes kon hy hulle met 'n koeelreen neervel. So het die groot ryk vergaan. Luister hoe mooi die klankeffekte bier werk, seker 'n merkwaardige prestasie vir die Eerste Taal- beweging:
Hy swyg en 'n gekreun,
hy swyg en 'n gekreun, gesteun gejammer vul die lug
dat selfs die aarde dreun.
DIE DIGTER TOTIUS.
Hy roep d'Indoenas saam,
hy roep d'Indoenas saam by naam, vuur straal daar uit sy oe,
hy le op hul die blaam.
Maar 'n verwaande Indoena verwyt die koning dat die nederlaag sy skuld is, want hy het die volk verkrag op die dag
,,toeRhodes se mond kom
goudvra." Die dag toe die Indoenas moes veg, het die gemaksugtige kaptein by sy
,,vrous"le en bier drink. As hierdie vernederende woorde gepraat is, bars
'n geweldigestorm los, dit word grusaam, want die natuur neem menslike gestalte aan, die storm openbaar horn in die vorm van Silkaats, wat die lafhartige kaptein beskuldig dat hy die land aan Rhodes verkoop het.
In die ontsaglike donderweer wat
nou losdreun, worstel die twee geeste van die kafferopperhoofde,
.terwyl die kaffers kreunend op die grond le. Met silwerlig omring, verskyn Piet Retief wat aan die
,,wreed, barbaarsgebroed" die swye ople, hulle aankla dat
al dieonskuldige bloed op hulle hoofde rus:
Daal in jul kerker weder ! Sink in die afgrond neder !
'n Bliksemstraal
slinger die twee neer, Piet Retief ver- dwyn langsaam, die moresterre blink en die Engel
vandie dageraad verskyn met
'n palmtakin sy hand en omstraal die land met sy glans. Die digter sien dan
,,spoortrein,handel, delwery" ens. Temidde van hierdie verwarrende digterlike siening,
aandie einde, vertel die Engel da t die goud van Salomo eenmaal bier gehaal is:
die Tempel word weer haas herboud, die goud sal weer daar straal.
Graaf, delwer, hier le skatte meer as Skebas koningin beheer.
Die
landsy ruim geseen
met sonneskyn en reen.
Totius se gedig Moselekatse toon 'n nou ooreenkoms met
sy vader se gedig wat konsepsie, en veral siening betref,
maar sy uitbeelding is strakker en die nagtelike stemming
is in elke reel voelbaar, terwyl in S. J. du Toit se gedig dit
verlore gegaan bet, omdat dit te lank is en onnodige by- elemente verslapping in die spanning bring.
InTotius se gedig is daar 'n deurlopende eenheid, gebore uit die digter se eenvoeling met die nag se geheimsinnigheid, met die samesmelting van kaffergedans en krygsrumoer in die nag, en die omringende natuur se woestheid.
Manestraal aan troeb'le trans ; rond die vure glimmerglans;
kaffers nes in dodedans
om die vlamme;
windgewiegeld, tak en blaar wenk met spokerig gebaar, skaduwee nes skimme waar
om die stamme.
Wild gebruis van bometop ; dansgedreun en skildgeklop;
vuurgeglim van onder-op
hel-tafrele
!Vlammend rys sy speer oplaas ! Stiller word die krygsgeraas.
N agwind waai met breed geblaas sy bevele.
Die v1s10en wat sy vader se gees beheers het, die nag-
geheimsinnigheid en natuurgeweld sien hy ook, maar hy
beeld dit, as gevolg van sy betere beheersing van die vorm
en 'n bewuster strewe na soberheid, suiwerder uit. Hy ver-
aanskoulik dit vir ons a lles met behulp van die wonderbare
werking van die klank, die alliterasie en assonansie se
geheimsinnige ineenvloeiing en hulle krag om s temming te
wek. Die strofebou van S. J. du Toit se gedig sowel as die
van Totius s'n, is besonder suggererend; bier het die vorm
werklik uit die inhoud gegroei, is hulle in die nouste har-
moniese verbinding. Die kort vierde r eeltjies in Totius se
gedig, klink soos sagte sugte van rus na die opgewonden-
heid waarmee die wildheid van die hele toneel net soos met
enkele skerp lyne aangedui word. Die ,,Seun Yan Matcho-
baan" ver seker da t, alhoewel hulle tweemaal deur die
blankes verslaan is, dit nie meer sal gebeur nie, want hulle
""~
·,
DIE DIGTER TOTIUS.
is ,,lewend afgeslag", 'n gebeurtenis waarvo0r die wilde kafferbeeste gebruik word as offers:
Slag die offerbeeste hier;
gooi hul in die groot rivier met die pronkkalbasse bier
vir die geeste!
Die krygers moet veral sterk wees, daarom moet hulle van die in toutjies gesnyde vleis van 'n os, ,,langsaam in die bittre rook geswaai" 'n stuk afbyt.
Wag jul more vir die lis wat die krag van witman is ; laat jul van jul erfenis
nie verbanne.
Totius dring op pragtige wyse in in die geestestoestand, die denkmanier van die kaffer, en daardeur gee hy vir ons 'n ruimer beeld in sy bundel, want naas die blanke se op- vatting is die kaffer s'n bier gegee, en die digter probeer veral om die kaffer se gedagte self uit te bring in die gedig:
Ons was bier al van begin, en die witman sal nie win;
eenmaal gaan sy tyd weer in van verdwyne;
eenmaal dryf ons hul weer weg!
Ha! die land word skoon geveg, en die kaf fer sal sy reg
sien verskyne.
Hier duik die profeet op wat daar inTotius skuil. Hy wys bier vooruit na die toekoms en sy siening win aan krag omdat by horn nie hou by eng partykiesery nie, maar die stand- punt van kaffer en blanke naas mekaar 10. Tog is op die agtergrond die gedagte: die lig sal heers oor die duisternis!
By S. J . du Toit verskyn Piet Retief as die vrederegter,
hyTotius volg op bierdie toneel van geheimsinnige kafferlewe
'n gedig aan Potgieter ! Moet ons daarin 'n verskil van op-
vatting sien van die ideale trekkersgedagte tussen S. J . du
Toit en Totius?
Die republiekeinsgesinde, vryheidsliewende Potgieter
isvir Totius soos die jong arend wat hoog gebore word, bokant die ranke boomtop, daar waar die lug fris en reinigend waai;
,,waar die berg met ruwe hande gryp na die fyne wolkerande, en dunne luggies skugter beef.
Nie langs die ,,lome" kus is Potgieter tevrede nie, maa.r daar op die hoogland,
waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo.
(F. van den Heever).
Totius teken vir ons dan verder die benouende kwelling wat die swerfsieke Trekker bedreig:
van bowe naak die swarte horde, van onder volg die dwingland reeds.
En as Calvinis gryp die digter se gees dadelik terug na 'n beeld uit die geskiedenis van God se volk:
ook Israel moes so ly!
Gelyk 'n ander Israel,
vyand-omsingeld, veld-verlore, maar vir 'n Kanaan uitverkore, voortwandelend op Gods bestel.
Hierdie Trekkers gaan die binneland in as draers van
'n hoe godsdiensbeskawing, in meer as een opsig voel hulle
ook verwant aan God se volk vanouds. En dit is daarom
juis so sonderling dat predikante dikwels in daardie tyd
die Trekkers as ,,nomaden" beskryf bet. In 'n ,,Herderlyke
brief" van die Sinode van 1837 lui dit: ,,Zoo kan ook de
Synode hare goedkeuring geenszins hechten aan het voor-
nemen van velen, die deze nomaden op de spoor wenschen
te volgen, zoo lang zij zich niet overreden kan, dat bet een
gebiedende wenk der Goddelijke Voorzienigheid
is . . .zij
vermaant met alle ernst elk en een iegelijk om onderworpen
te zijn aan hem, die God over hem gesteld heeft, als zijne
DIE DIGTER TOTIUS.
dienaars ... "
12)Maar die Trekker bet gevoel dat sy innerlike vryheid bedreig word, hy het nie alleen die uiter- like ruimte gesoek omdat hy uiterlik wou vry
wee~nie, maar omdat hy wou behou en beskerm wat vir horn aan tradiesie die hoogste was, en as Calvinis moes die Trekker beskerm wat vir horn so waardevol was: sy lewens- beskouing. Geen wonder dus dat Totius vir Potgieter geldealiseerd sien as die arend wat hoog swewe in sy drang na die ruimte nie. So behou die volk sy ideaal en verdedig dit teen 'n verkeerd begrepe godsdienstige dogma. Vir hierdie Trekkers, se die digter, sou die vlakte hulle veld- wieg wees, die gebrul van die leeus hulle wekgesang, hulle sluimerlied die wind van die eeue en die heldere lug hulle tentgordyn. Watter grootsheid van siening!
o W aarde seun van sulke vadere, ek sing die glorie van u stam! -
Die digter sien die dwinglandy nader, wat hulle nog altyd genader het.
Maar kyk! die oosterlug word klaarder:
u beeld verrys 'n son gelyk ... .
Hier is ons in die sfeer van
Hagarse slot, waar ,,de Moeder Ismaels!" aangespreek word. Die spanning in die gedig verhewig, ons merk hoe daar na die end toe 'n styging van die verbeeldingslyn kom. Totius word breed- sprakig in sy uitdrukking, Potgieter word verheerlik soos Da Costa met Napoleon gedaan het.
Die digter stel verstandig self die vraag : Is dit 'n ydel praal van woorde?
Of sware spraak van beelde slegs?
Maar dan sien hy Potgieter as baanbrekende staatsman, en hy deins nie terug vir gewaagde beeldspraak nie.
Gy draag die lig pal na die Noorde,
wie ook al afswenk, links of regs,
bestrykend met u sonnewieke,
'n wereld vir twee republieke.
Potgieter word verheerlik as 'n ,,jukverbreker", wat die vryheidsbeeld sien:
hoog-glansend as u hemelhal
en eind'loos deinend as u velde ... .
Ten slotte hef die digter 'n loflied aan, vol Byhelse beeld- gpraak:
Skiet, Afrikaanse son, skiet glanse!
Sing, Afrikaanse veldwind, sing!
Laat al die bossies vrolik danse, en al die koppies hoer spring!
'n Nuwe tydkring is nou gebore, vrede glans die Trekker teen, wat na ontsaglike ontbering nou rus, nie meer gekwel deur barbaar of vreemdeling nie. Die lewenslose vlakte en verlate woestyne sal lieflik soos 'n roos oopgaan, Afrika sal soos die Ooste sy rykdom wy aan die Skepper, en die Skepper sal dit seen met skoonheid:
Die heerlikheid van Libanon en Karmel, hul gegewe,
sal as die skitt'ring van die son hul eensaamheid deurbewe.
Die prag van Saron, groen gespreid, hul woestheid sal oordekke;
Jehowa's prag en heerlikheid tot sieraad hul verstrekkel
III.
Die beeld is voltooi: van onrus na rus, van onsekerheid
na verwesenliking van die vryheidsideaal. Die gedig eindig
met 'n tydperk van rus wat vir die Trekkers aangebreek
het, hulle vestiging in 'n woeste land, wat deur arbeid
omgeskep word tot 'n bewoonbare oord. Potgieter se afson-
deringsideaal was egter onmoontlik. Daar kom 'n dag wan-
neer die Trekker nie meer ve:rder kan swerwe nie, en van
uit die Suide golf die uitheemse beskawing, dreig die
monster wat uit die see opkruip, nooit versadig in sy drang
om oral in te meng en te verower nie. In
Rachelontmoet
ons hierdie Trekker se vrou en kind in hulle lyding: die
golwe wat genader het, het rondom hulle gesluit. ln Trek-
kerswee
ward die hatsing van die twee ideale,die van die
DIE DIGTER TOTIUS.