• No results found

89 van die Suid-Afrikawct het bepaa1 dat in e1ke pro- vinsie •n provinsia1e inkomstefonds gestig moet word

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "89 van die Suid-Afrikawct het bepaa1 dat in e1ke pro- vinsie •n provinsia1e inkomstefonds gestig moet word"

Copied!
29
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK III.

REGULASIES, REeLS EN VOORSKRIFTE INSAKE KOSHUISBOERDERYE.

A. DIE VOORGESKREWE PROSEDURE I. V .M. OliTV ANGSTE.

Art. 89 van die Suid-Afrikawct het bepaa1 dat in e1ke pro- vinsie •n provinsia1e inkomstefonds gestig moet word .. waarin a1- 1e inkomsten geheven door of opkomende aan de Provincia1e

Raad ••• worden gestort. Ret fonds wordt door de Provincia1e Raad by ordonantie beschikbaar geste1d ten behoeve van de pro- vincia1e huishouding in •t a1gemeen."1

Aangesicn provinsia1e koshuise inrigtings is wat deur die Provinsia1c Raad ingeste1 is, is a11e ge1de wat by sodanige in- rigtings ontvang word (en dus ook ge1de wat via die koshuis- boerdery ontvang word) 11inkomsten opkomende aan de Provincia1e Raad" en derha1we ondcrhewig aan die bepa1ings van art. 89 en sou verwag word dat dit in die provinsia1e inkomstefonds gestor1 word, soos trouens gedoen word met ontvangste t.o.v. naa1dwerk- verkope, eksamenge1de, ens. 2

I. DIE PROSEDURE IN DIE KAAPPROVINSIE, O.V.S. EN NATAL.

Hierdie beskouing word dan ook in n groat m~te deur die ander provinsies gehu1dig.

1. Die Kaapprovinsie.3

Wat koshuise in die Kaapprovinsie betref, is skoo1bocrde- rye s1egs betrokke by drie hoer 1andbousko1e en hierdie sko1e moet jaar1iks n begroting v~n hu1 beraamde inkomste en uitgawe indien met ins1uiting van die koshuise, wat dan voor die Provin- sia1e Raad vir goedkeuring ge1e word. Die goedgekeurde uitgawe is/ •••

1. Kyk b1. 7.

2. T. 0. D.: Handboek van Instruksies vir die 1eiding van Hoofde van Sko1e (1956/57)~ b1. 94.

3. Kyk by1ae A, b1. 101.

(2)

is dan bindend op die hoofde van die skole.

Nadat in die koshuise se behoeftes voorsien is, word oor- tollige boerderyprodukte en lewonde hawe teen die voordeligste pryse op die oop mark of per publieke veiling van die hand ge- sit en die opbrings word in die provinsiale inkomstefonds go- start. Produkte wat dour die koshuis gebruik word, word as n uitgawe van dio koshuis beskou.

2. Die Oranje Vrystaat.1

In die Oranje Vrystaat is daar slegs twee koshuise van die Administrasie wat aan skole met boerderye (nl. twee landbousko- le) verbonde is. Die koshuise koop produkte, hounders en slag- vee teen hoersende markpryse en wat daarna surplus mag wees, word per publieke veiling verkoop on die opbrings word in die provinsiale inkomstefonds gestort.

J. Natal.2

In Natal is daar twee skemas, t.w. die selfonderhoudende skema en die gewone skema. Surplusfondse wat van die selfonder·

houdende skoma, wat vermoedelik klein is, verkry word, word aangewend vir uitbreiding of vir ander skemas wat deur die Di- rekteur goedgekeur is.

By die gewone skema word inkomste verkry uit die verkoop van produkte by die provinsiale inkomstefonds inbetaal.

Koshuise wat verbonde is aan skole met boerderyo word van produkto voorsien, maar kontant-ontvangste word in die provin- siale inkomstefonds gestort. So ook word die produkte on vee van die Mooirivierse LandbouhoGrskool deur die Onderwysdeparte- ment van die hand gesit en alle inkomste in die provinsiale in- komstefonds gostort.

In hoofsaak sl::yn di t dus as of alle noemenswaardige bedrae deur die bovermelde provinsies by hul onderskeie provinsiale inkomstefondse inbetaal word ten behoewe van die provinsiale

huishouding/ •••

1. Kyk bylae B, bl. 102.

2. Kyk bylae C, bl. 104.

(3)

..

huishouding in die algemeen.

II. DIE TRANSVAALSE PROSEDURE.

Die Transvaalse Provinsiale Administrasie hot reeds met die instelling van die stelsel van Provinsiale Koshuise ~ ander weg ingeslaan want in die eerste koshuisregulasies wat afgekondig is by Administrateursproklamasie 554 van 1936, word in regula- sic 25 bepaal dat, behalwe waar ander reclings met goedkeuring van die Administrasie getref is, ~ bankrekening by die naaste

of gerieflikste bank geopen moet word waarin alle gelde wat vir of ten behoewe van die koshuis ontvang word, sander korting of onnodige versuim gestort moet word. Regulasie 6 bepaal verder dat koshuisfondse uitsluitlik aangewend moet word vir koshuis- doeleindes wat as sodanig deur die Direkteur van Onderwys goed- gekeur is en dat enige surplusinkomste van ~ koshuis op aanbe- veling van die Direkteur en met goedkeuring van die Provinsiale Sekretaris aangewend mo2t word of om koshuisgelde te verminder of om grater geriewe vir inwonende leerlinge en/of die perso- neel to verskaf.

Dat hierdie gelde, wat nou in die koshuisfonds en nie in die provinsial8 inkomstefonds nie, gestort word en aangowend word ten behoewe van die besondere koshuis en nie ten behoewe van die provinsiale huishouding in die algemeen nie, egter nog

as provinsiale inkomste beskou word, blyk uit regulasie 5 wat bepaal dat die Provinsiale Ouditeur reelings moet tref om die rekenings en boeke van elke koshuis van tyd tot tyd te laat na- sien.

In sy vcrslag vir die boekjaar 1939/40 meld die Provinsiale Ouditeur dG.t die wettigheid van die prosedure wat in regulasie 25 ncergele is, twyfelagtig is en dat hy dit na die Rekenplig- tige Amptenaa.r verwys het. 1

Ook die Provinsia1P 0nnro-r'"VS1-'nm:rnj 8~~1"' van 1937 het oorwe- ging/ •••

1. Verslag van die Provinsiale Ouditeur vir dio boekjaar 1939/40, bl. 23, § 32.

(4)

ging aan die saak geskenk en aanbevecl dat 11die koshuis, omdat di t n goevvermentsinrigting is, alle inkomstc aan di~ provinsi- ale inkomstefonds moet oorbetaal en alle goedgekeurde rekenings aan die Administrasie moet oorle."1

In sy verslag vir die boekjaar 1941/4~ kom die Provinsiale Ouditeur weer op die saak terug en meld hy dat die sienswyse van die Prokureur-Generaal ingewin is en dat hy van mening is dat die ontvangste uit koshuisbronne verantwoord en aangewend moet word soos bepaal in art. 89 van die Suid-Afrikawet.~

Hierop het die Uitvoerende Komitee gereageer deur by be- sluit nr. 4124 van 1 Descmber 1942 te bepaal dat alle inkomste

(

en uitgawe van provinsiale koshuise by die provinsiale inkomste moet ingelyf word vanaf 1943,3 dog hierdie besluit is weer her- roep by besluit nr. 3765 van 10 November 1943 omdat "dit •••

die hele stelsel van plaaslike ondern~ming en belangstelling wat tans opgebou word, vernietig. Dit sal daarbenewens regstreeks teen herhaalde aanmoediging wat aan hierdie inrigtings gegce is deur wyle mnr. Bekker toe hy hulle die versekering gegec het dat hulle n plaaslike fonds sou he en dat alles wat hulle ver- dien, beskikbaar sal wees vir die verdere ontwikkeling van die inrigtings en vir fasi1iteite by die inrigtings'' 4 en die sentra- le Goewerrr.ent is derhalwe via die Sekretaris van Binnelandse Sake versoek om die nodige wetgewing in te dien tot wettiging van die gebruik om provinsiale koshuise toe te laat om hu1 in- komste te behou en hul uitgavve daaruit to bestry. Die Sekreta- ris van Binnclandsc Sako hot die aangeleentheid op sy beurt weer verwys na die Sekretaris vir Finansios.5

Hierdie/ •.•

- - - · · - - - - .

1.

2.

3. 4 .

5.

Verslag van die I'rovinsia1e Onderwyskommissie, bl. 141,

§ 495.

Vers1ag van die Provinsiale Ouditeur vir die boekjaar 1941/42, bl. 24, § 51.

Idem.

Verslag van die Provinsiale Ouditour vir die boekjaar 1951/52, bl. 50, § 77.

Vers1ag van die Provinsialc Ouditeur vir die bookjaar 1942/43, bl. 17, § 44.

(5)

Hierdic vertoe het daarop uitgeloop dat met ingang van 1 April 1945, art. 89 van die Suid-Afrikawet by art. 28 van die Konsolidasie- en Wysigingswet op Finansiele Verhoudings (nr.

38 van 1945) gewysig is om soos volg to leos:

"De Administrateur van een provincie kan, bGhoudens wetten op het onderwijs, iedere onderwijsinrichting in de provincie die in een door de Goeverneur-generaal bij proklamatie in de Staatskoerant gepubliseerde lijst vormeld wordt, machtigen zo- danig gedeelte van zijn inkomsten en andere door hem verkregen gGlden als de Administrateur bepalen mocht, to behouden en aan to wenden ter bestrijding van zijn uitgaven, en zodanige inkom- sten en andere gelden worden, ondanks de bepaling van subarti- kel (1), niet in het Provinciaal Inkomstefonds gestort, dog er wordt daarvan rekenschap gegeven en daarmede gehandeld volgens voorschrift van de Administrateur."1

Deur hierdie wysiging van die Suid-Afrikawet is die Trans- vaalse prosedure m.b.t. die inkomste en uitgawe van provinsiale koshuise onder sy beheer, gewettig, ook t.o.v. die boerdery-in- komste as integrerende deel van die koshuisinkomste. Hierdie prosedure is deurgaans gehandhaaf en word dan ook tans nog ge- volg.

B. REGULASIES INSAKE SKOOLPLAASBOERDERYE.

Aangosien die skoolplaas n1et sy skool, koshuis en boerdery soveel aandag geniet en belangstelling gaande gemaak hot, kan verwag word dat die regulasies betreffende sy boordery in ·n groot mate van toepassing sou wees of invlood sou uitoefen op die geintegroerde koshuisboordorye on om hierdio redo is dit van be lang om aand.:J.g daaraan te skenk.

I. DIE WERKinG VAN DIE SKOOLPL.iL"iSBOBRDERY.

Anders as by die ingeskakeldo boerderye van die koshuise

1. Verslag van die Provinsiale Ouditour vir diG boekjaar

1944/45, bl. 40, § 62.

by I ...

(6)

!

by sentrale skole1 hot die skoolplaasboerdery, wat die finan- sies betref1 onafhanklik van die skool en die koshuis gestaan 1

met die waarskynlike doel om die inrigtings mottertyd onafhank- lik van geldelike stoun van die Provinsiale Administrasie te maak 2 en by besluit nr. 4806 van 1939 hot die Uitvoorende Komi-

tee skoolplase gemagtig om hul eio afsonderlike bankrokenings te opGn en hul ui tgawes ui t hul inkomste te bestry 13 •n reeling wat toentortyd onwettig was dog later gewettig kon word deur te voldoen aan die bepalings van art. 89 van diG Suid-Afrikaw0t

soos gewysig. 4

II. DIE REGUL~.;.SIE-AANGELEENTHEID.

Alhoewel die Onderwysdepartement skoolplase in 1938 in kennis gestel het dat die geouditcerde wins van elke plaas jaar- liks soos volg tocgewys moot word: 30% aan ~ reserwefonds 1 50%

aan ~ plaasontwikkelingsfonds en 20% aan ~ skoolfonds,5 meld

die Provinsiale Ouditcur in sy verslag vir die bookjaar 1938/39

dat die regulasies wat so •n verdeling sou Elagtig, nog oorweging . t 6

genle •

In 1942 herroop die Onderwysdepartement hierdie opdrag en maak sy voornemc bekond om vroeg daardie jaar regulasies te laat publiseer i.v.m. die beheer van boerderybedrywighede by skoolplaso on landbouskole. Intussen moot plaasfondse uitsluit- lik aangewend word vir goedgekeurde bocrderybedrywighode en

hoofde word golas om die Departoment to raadploeg alvorons enige bedrag van m~er as £25 te bestee.7

Toe die nodige stappe in 1949 egter nog nio gedoen is nie1

deel die Onderwysdepartement die Provinsialc Ouditeur mee dat

11die/ •.•

l.

2.

3. 4.

5.

6.

7.

Vgl. bl o 17 o

Verslag van die Provinsiale Ouditeur vir die boekjaar

1951/521 bl. 501 § 75 (b).

Idem. § 77 (a) o Vgl. bl. 29o

Dcpartementele diensbrief E 39 van 30 Maart 1938.

Verslag van die Provinsidle Ouditeur vir die boekjaar

1938/391 bl. 24, § 31 .

T. 0. D.~ Omsendbrief nr. l l van 1942 (E 39 gedateer 13

Februarie 1942).

(7)

"die vraagstuk betrcffende die toekomstige toestand van skoal- plase in die onderv-:yss-~elsel te.ns deur die Ui tvoerende Komi tee oorweeg word 111 en op 13 IVIaart 1952 weer: .. Kragtens .i-~dministra- toursproklamasie 114 v.:m 1951 is die skoolplase met ingang l Januari0 1951 tot groep II-skole verklaar. Die boerderybe- drywighed8 van hiGrdie skole maak tans 'il integrorende deel van die koshuiso ui t. Afsonde:::--~_ike regulasies word derh,J.lwe nie no- dig geag nie."2

So h8t die skoolplaasboerderye dan gekom en gegaan sander dat die proklamasie en regul:;.sies wat dour die wet vereis word, ooit af6ekondig is.

C. REGUL1\S IES 9 REeLS EN VOORSKRIFTE IN SAKE KOSHUISBOERDE- RYE.

Aangesien die boerderyo van gesentraliseerde skole by die koshuise ingoskakel is, is afsonderlike regul~sies nie daarvoor afgekondig nie dog is dit oak by die koshuisregul~sies inge- sluit.

I. DIE 1936-REGULASIES.

l. Bepalings. Die eerste koshuisregulasies is afgekondig by Administrateursproklamasie 554 van 1936 en vir die inligting van hoofde van skole en suporintendente van koshuise gepubli-

seer in item 139 van Dep~rtementelo Omsendbrief nr. 9 van 1937.

In regulasie 9 word die algemene beheer van 'n koshuis op- gedra aan 'n superintendent wat deur die Direkteur van Onderwys benoem 'Nord en regulasie 15 magtig hom om 'n geskikte persoon te

b~noem ~s sekretaris-tesourier.

Hi-0rdie regulG..sies maak nio dirGkto melding van dio kos- huisboorderyc as sodanig nie dog verwys hior en daar indirek en torloops daarn:J.. So meld regulasie 24 (d) d:1t •n lys van o. a.

u·_ ""lJsting en lcvvende hawe gohou moet word, terwyl rogulasie 24 (f)/ ...

l. Verslag van die Provinsiale Ouditeur vir die boekjaar 2. 1949/50, bl. 370, § 2.

Verslag van die Provinsiale Ouditeur vir die boekjaar 1950/51, bl. 401, § 2.

(8)

..

24 (f) dit aan B,]eri:ltendente opdra om ook sodanige ander str.:>- te as wat die Administrasie verlang, te hou, waarvolgens stai m.b.t. die boerdery yoorgeskryf sal kan word.

Ree?;ulasie 6 bepaal hoe gewon0 0n surplusirJ{omst~J

van koshuise aangewend moet en mag word en hierdie regulasie r.· ·-

indirek op die boedery betrekking in soverre dit tot die gcwo~J inkomste bydra en die surplusinkomste ten goode of ten kwade beinvloed.

In regula.sies 25 tot en met 37 word die prosedure neerge::..e vir die verantwoording v~n die gelde wat ontvang en betalings wat gemaak word vir aankope van benodigdhede, lone ens., ter- wyl regulasie 38 bepaal dat superintendente jaarliks nie later as op 14 Februarie nie, •n opsomming van alle koshuisontvangste en betalings gedurende die voorafgaande boekjaar aan die Pro- vinsiale Sekretaris op die voorgeskrewe vorm moet voorle.

Samevattend kan dus vermeld word dat:-

(a) regulasies afgekondig is om die kontant-ontvang- ste en die aanwending daarvan vir die bestry- ding van uitgawes asook die uitrusting en lewen- de hawe van die boerdery onder beheer te plaas dog daar word nie onderskei tussen koshuis en boerdery as afdelings of vertakkings van ~ in- rigting nie;

(b) die inkomste en uitgawe in natura van die boerde- ry verswyg word •

2. Reels en Voorskrifte gebaseer op die 1936-regulasies.

(a) Die Koshuiskwartaalstaat. Omsendbrief 54 van 1939 (E 29 gedateer 21 Augustus 1939) het voor- geskryf dat ~ st~at op 31 Maart, 30 Junie, 30 September en 31 Desember van elke jaar aan die Sekretaris van die Transvaalse Onder .. ysdepartc- ment gostuur moes word, waarop o.a. ~ uiteen-

setting van ontvangste en betalings vir die voorafgaande drie maande gegee moos word. Be- halwe die normale ontvangste en betalings t.o.v.

onderhoud en vervanging, moes •n opgawe van an- der ontvangste en betalings in gespesifiseerde vorm verstrek word, waarby die boerderysake na-

tuurlik inbegrepe sou wees.

(b) I ...

(9)

..

a

(b) Terreinbepa1ing vir Inspeksiedoe1eindes. Om oor- v1eue1ing uit te skake1 is torreinbopa1ing vir

inspeksiedoe1eindes soos vo1g bepaa1 by omsend- brief 56 van 1939 (E 29 gedateer 29 Augustus 1939) :-

(i) Die Inspokteur van Onderwys~ Opvoedkundig- administraticwe aan.;e1eenthede.

(ii) Die Geneeskundige Inspekteur: Liggaam1ike gesondheid van kosg~ngers.

(iii) Die Buite-inspekteur: Buite-aktiwiteite van die koshuis, maar via die Inspekteur van Onderwys.

(c) Voorsienin van P1aas

Persone. Omsendbrief van 1939 E '9 geda- teer 20 Oktober 1939) het bepaa1 dat onderwysers wat nie in die koshuis inwoon nie, se1fs a1

doen hu11e daar diens, vir grocnte, v1eis,brand- stof o.a. p1aasprodukte on ware moot betaa1 teen heersende pryse en dat aan geen persoon vir sy persoon1ike gebruik of doe1eindes p1aasprodukte of enige opbringsto van die koshuis gratis go- gee mag word nie.

(d) Werksaamhede van die Buite-inspekteur. Die werk- saamhede van die Buite-inspekteur is in Omsend- brief 3 van 1940 (E 17/29 gedateer 7 Januarie 1940) in meer besonderhede omskryf soos vo1g:-

(e)

( i)

(ii)

(iii)

(iv)

Hy doen inspoksie in enige kring as adjunk van die Inspekteur van Onderwys vir daar-

die kring.

Sy ins~eksiewerk is die van n praktiese vak- man lboer) oor die buite- en boerdery-ak-

tiwiteite by o.a. sentr~1e p1atte1andse koshuise maar hy beoordee1 hierdie sake en rapporteer daaroor asof dit aktiwiteite van n gewone boerep1aas is.

Sy vers1ae moet die vo1gende dek en dit in daardie vo1gorde behande1: P1uimvee,

Tuin en Boord, V1eisvoorsiening, Me1kvoor- siening, Ander.

State, met opgawes waar dit pas, moet opge- ste1 word.

Hoe die superintendPnt0 ~ic nodige gegewens vir die state en opgawes moes versame1, is egter nie verffie1d nie. ·

Verkoop van Ka1wers. Omsendbrief 32 van 1940 (E 20/39 gedateer 17 Julie 1940) hot superin- tendente gerlugtig om 11dagoudkalwers" teen min- stens 10/- elk to verkoop indien hu11e dit nie wou groot maak nie.

(f)/ ...

(10)

..

(f)

(g)

Benoomin van •n Ins

brief 3 van 1941 E 17 30 1941) kondig die benoeming van Koshuise aan wat:-

OL1send- gedateer ~7 Oktober van '11 Inspekteur

(i) moet toesien dat die finansielo beleid van provinsiale koshuis e ges ond is em bly "of waar hul~e sieklik is, sodanige stappe neem of aan te beveel wat geneem moot word om hulle g.esond te maak;"

(ii) superintendente mo~t voorlig omtrent die kor- rekte beleid;

(iii) die finansiele bestuur van die superintendent moet inspekteer en rapport daaroor doen.

In terme van sy opdrag, het die finansiele as- pek van koshuisboerderye derhalwe ook die aan~

dag van die Inspekteur van Koshuise geverg.

Eenheidskostesyferbep_a};.b~~... By Omsendbrief 32 van 1942 (E 11/29 gedateer lb April 1942) word een- heidskostesyferbepaling d.i. uitgawe per kos- ganger per dag1 ingevoer met Boerdery as eon van die uitgawc-hoofde.

(h) Kontrole oor Plaasgereedskap. Omsendbrief 33 van 1942 (E 4/4/1 gedateer 21 April 194~) bet voor- skrifte gegee vir die kontrole van plaasgereed- skap.

II. DIE 1942-REGUL.:>-SIES.

1. Bepalings. Die 1936-regulasies het van krag gebly tot- dat dit vervang is met die regul~sies afgek9ndig by Administra- teursproklamasie 252 van 1942, wat na wysiging in 1944 t.o.v.

veral regulasie 25, teen die begin van 1945 gepubliseer is te- same met omvattende reels in '11 11Handboek van Regulasies en Reels in verband met Provinsiale Koshuise."

Geen nuwe finansiele regulasies wat op die koshuisboerdery betrekking het, is ingevoer nie dog wat die boerderybedryfas sodanig betref, hot regulasie 24 bepaal dat alle bate van •n koshuis, met inbegrip van lewende hawe en gereedskap, eiendom van die Administrasie bly indien die koshuis om een of ander rede g·..;slui t mag word. Verder is '11 nuwe regulasie (nl. nr. 25) ingevoer wat handel oor Lewende Hawe.

Volgens hierdie regulasie kan lewende hawe by '11 koshuis as trekdiere/ •••

(11)

..

trekdiere en vir die verskaffing van voedsel vir die inwoners aangeskaf word (25 (a)), dog hierdie lcwende hawe, van watter aard ook al, hetsy as aanvangsuitrusting deur diG Administrasie verskaf of aangeskaf uit fondse dour die Administrasie voorge- skiet of uit koshuisfondse of dour omruiling verkry, is die eiendom van die Administrasie en die superintendent is verant- woordelik vir die behoorlike versorging en bewaring daarvan

(25 (b)). Origens bep3.al diE: regulasie dat die superintendent in belang van die koshuis lewende hawe kan koop, verkoop of ruil mits die totale bedrag in~ enkele kwartaal nie meer as

£25 beloop nie (25 (e)), maar hy mag nie spekuleer nio of son- der die magtiging van die Provinsiale Sekretaris koop as daar geen fondrevir so~ transaksie in die onderhoudsrekening beskik baar is nie (25 (g)). Op aanbeveling van die Direkteur van On- derwys kan die Provinsiale Sekret3.ris egter r::ngtiging tot •n voo:

skot uit die provinsiale fondse verleen vir die aanskaffing van noodsaaklike lewende hawe (25 (h)). Vcrder bepaal die regulasie die beheermaatre8ls oor die lewende hawe en transaksie in ver- band daarme e ( 2 5 (e) , (f) , ( i) ) •

2. Reels en Voorskrifte voortvloeiende uit die 1942-regu- lasies (soos gcwysig). Die bovermelde gepubliseerde reels is verdecl in 6 hoofstukke wat respektiewelik handel oor Algemene

Organisasie, Versorging van Kosgangers, Finansiele en Admini- stratiewe Sake, Geboue, Buite-aktiwiteite, Inspeksies, waarvan, vir sover dit hoshuisb6erderye betref, die reels van diG derde, vyfde en sesde hoofstukke van belang is.

(a) ~inansiele en Administratiewe Sake. Reels 50 tot en met 62 van hierdie hoofstuk handel oor die boekhouding en reel 50 bepaal welke boeke ge- hou moet word waarondcr ~ boerderyboek en ~ ver- slagboek vir die motorvragwa genocm word onder die ~roep wat nodig is maar nie deur die Depar- tcment verskaf word nie.

rieel 51 hJ.ndel oor die bockhouding van bocrde- ry-aktiwiteito van koshuise vorbonde aan sen- trale skolc en meld dat dit die gewone begin-

sels/ •••

(12)

..

s~ls van boekhoudig volg~ nl. slegs transak- sies van die koshuis met n tweede p~rty word in die kasboek opgeskryf. 11Transaksies tussen die koshuisboerdery en die koshuis self, word liewers in n aparte boek wat vir die doel aan- gelc is, opgcskryf. Produkte wat aan die kos- huis deur die koshuiplaas gelewor word, word derhalwe in n aparte boek opgeskryf. Uit die kasboek kan die uitgawc ook in die aparte boek

opgeskryf word om beida inkomste en uitgawe bymekaar to he."

Reel 53 behandel die berekening van die een- heidskostesyfers en Boerdery word ~ecreens as

een van die uitgaweposte genoom.

In reel 66 word voorskrifte betreffende die motorvragwa gegee. n Verslagboek moet gehou word waarin besonderhede betreffende die af- stand, brandstofverbruik, bcstuurder en p3.ssa-.

siers en die doel van elke rit aangeteken word.

Origens word die doeleindes waarvoor dit ge- bruik of verhuur mag word, en teen welke tarie- we, neergele en dan word ook bepaal dat slegs brandstof en smeerolie van die koshuis gebruik rr"ag word.

(b) Buite-aktiwiteite. Reels 1 tot en met 18 van hierdie hoofstuk handel oor die koshuisboerde- ry.

In reel 1 word gemcld dat boerdery, nie op n ui tgebreide skaal nie ~ •n goedgekeurde aktiwi-

teit by sentrale provinsiale koshuise is met die doel on. va.rs groente en vrugte teen n redo- like kostc te verseker. Die aard van die boer- dery hang af VJ.n die bohoeftes t::.n omstandighede van die inrigting en geen spesifieke soort

boerdery word dus voorgeskryf nie.

Die orige reels handel oor die voorsiening van geboue, gereedskap, lcwende hawe, bome e.d.m., die prosedure wat gevolg moet word om dit te verkry, dio versorging daarvan en die beheer wat daaroor uitgcoefen moet word.

Omsendbrief 4 van 1944 (E 11/29 gedateer 24 Ja- nuarie 1944) hot voorgeskryf dat n boek vir le- wende hawe gehou moot word en dat dit raadsaam

is om n rekening to he waarin veevermeerdering en -vermindering opgeskrywe word en wat jaar- liks gebalanseer word, dog hierdie voorskrif is nog in diu gewysigde regulasies nog in die reels opgeneem. Reel 21 het slogs bepaal dat bchoorliko inventarisso op datum bygehou moet word o. a. v _m lewende hawe ontvang, oorgedra of andersins VJ.n die hand gesi t.

(c) Inspeksies. Hierdie hoofstuk omskryf die funk- sics en pligtc van die amptenare wat betrokke is by die eksterne beheer oor koshuise.

(i) Die Inspekteur van Onderwys. (Reels 1 en 3) Die Kring-lnspekteur is die Departoment so hoofamptenaar t.o.v. koshuise en sko- le in sy inpseksiekring en allc rapper- to kom via hom na die Dcpartemcnt. Ver- der word allc opvoedkundig-administra- tiowe sake aan hom opgedra .

(ii)/ •••

(13)

(ii) Die Goneeskundige Inspekteur. (Reel 4)"

Die Geneeskundige Inspekteur neem alle gesondheidsaangelecnthede vir sy rekening.

(iii) Die Buite-inspekteur. (Reel 5). Die Bui-

te-inspekteur bep~al hom by die bo~rde­

ry-aktiwiteite, inspeksie daarvan, rekwi- sisies in verband daarmee en verder voer hy spesiale opdragte uit.

Sy inspeksicverslae dek die volgende hoofsake:-

Onderhoudsaktiwiteite~ Pluimvee; Tuine en vrugteboorde; Vlcisvoorsiening; l.~olk­

voorsilning; Ander.

Diereversorging: Opname van Groot- en Kleinvee; Kondisie en Versorging; Aan-

bevelings.

Buitegeboue en Uitrusting: Terreinver- fraaiing; Buitegeboue.

Gereedskap en Uitrusting~ Opgawes; Bruik- baarheid en Toestand; Versorging; Aanbe- velings; Afskrywing van verbruikte voor- raad.

(iv) Die Koshuis-inspekteur. Die funksie van die Koshuis-inspekteur is weer omskryf soos in Omsendbrief 83 van 1941, die voorskrifte waarv3.n volledigheidshalwe hicr.in herhaal word;

Hy moot toesien dat die finansiele toe- stand van koshuise gesond is en waar dit blyk ongesond te wees, mo~t hy paslike stappe aanbeveel.

Hy moot superintendente voorlig omtrent n gesonde finansiele bestuur en raad en planne aan die hand gee om n gesonder fi- nansiele bestuur te help versoker.

Hy moet die finansiole bestuur van die su- perintendent en die work van die sekrcta- ris-tesouriers inspekteer en rapport daar- oor docm.

Met die bonoeming van twoe Inspekteurs van Koshuise met dieselfde status as In- spekteurs van Onderwys vanaf begin Au- gustus 1946, is die terreinbepaling ge- wysig sod~t hulle ook die opvoedkundig- administratiewe sake bohartig

1het tosa- me rret die bovermelde pligte.

(d) Afsluitin van die Kasboek en berekenin van EDnheiskostesyfers. By Omsond rie van

1947 (E 29 (vol. III) godateer 1 Maart 1947)

word voorskrifte gegee i.v.m. die afsluiting van die kasboek en berekening van eenheids- kostesyfers dog get.m rr1elding word gor:J.aak van boerdery-aangeleenthede oor die algemeen of

van/ •••

1. Omsendbrief 50 van 1946 (E 12/26 gedateer 30 September 1946)

(14)

van boerdery-voorrade wat in berekoning gobring moet word in die besonder nie.

III. DIE 1950-REGULASIES.

1. Bepalings. Nadat art. 89 van die Suid-Afrikawet gewysig is om dio gebruik van koshuiso om solfstandige bankrekenings to open, te wettig, hot dit volgens die bepalings VJ.n die gewysig- de wc:t ncdig geword om die rogulJ.sies to proklameer1

wat dan ook gedo~n is by Administrateursproklamasie 8 van 1950.

Hierdie regulasies het nie wesentlik verskil van die vori- ges nie en die bepalings insake die koshuisboerdorye is onver- anderd gelaat.

1.

2 •

2. Voorskrifte voortvloeiende uit die 1950-regulasies.

(a) Terrain van die Koshuisadviseur. Nadat die twee Inspokteurs van Koshuise oorgeplaas is na die

onderwysinspddorr~at, is '1'1 Koshuisadvis.;ur bono em en in Omsendbrief 35 van 1951 is sy terrein be- paal as:-

(i) finansiele kontrole;

(ii) voorraadbeheer;

(iii) boheer oor die benoeming en bosoldiging van huishoudelike personeellede;

(iv) al~emene finansiele administrasie.

(b) Boekhouding by Koshuise en berekening van Een- heidskostesyfers. By § 9 van Omsendbrief 59 van 1951 (E 11/29 gedateer 10 September 1951)

is opdrag gegee om i.p.v. die uiteensetting van ontvangst~ en betalings op die koshuis- kwartaalstaat.:.. voortaan halfjaarliks '1'1 inkom- ste- en ui tgawerekoning on •n bal:msstaat aan die oinde van die tweede en vicrdc: kwartale aan die Departcmont to stuur.

In ·n byvoegsel tot die Omscmdbrief word die be- rckening van eenheidskostesyfers behandel, dog geen molding word gemaak van boerderysakG nio bchalwe dat bocrdory-uitgawes in die grocp go- noem word wat nagonocg as konstant bcskou kan word!

( i) I . ..

Verslag van die Provinsiale Ouditeur vir die boekjaar 1944/45, bl. 40, § 62.

Vgl. bl. 32, § 2 (a).

(15)

(i) Die Inkomste- en Uitgawerekening. Vir die opstelling va.n die inkomste- en uitgawGre- kening word die volgende voorskrifte ge- gee:-

InkomstG: By die inkomste van die koshuis moot gGvoog word kontant ontvang t.o.v. die verkoop van boerderyprodukte onder die

hoofde: Eetware, Aanteel en Ander.

Uitgawe: Die uitgawes van die koshuis moet geklassifiseer word onder die hoofde Eetware (met uitsluiting van verbruikte boorderyprodukte, aantcelvee en vervocr- koste voortspruitcnd uit die gcbruik van die vragmotor), Bedryfskoste (met uitslui- ting van vervoerkosto t.o.v. die gebruik van die vragmotor vir koshuisdocleindes), Boerdery-uitgawes (slegs kontantuitgawes i.v.m. kunsmis, lone, brandstof, olie en die gewonc onderhoud v,J.n implemente) ; Vragmotor (slegs uitgawes i.v.m. brand-

stof, olio en gewone onderhuud).

(ii) Die Balansstaat. Vir die opstelling van die balansstaat word voorgeskryf dat budrae t.o.v. lenings om lvwende hawe en ander bate aan to koop en diverse skulde (waar- by onbetaalde boerderyrekenings stellig ingesluit is1 onder die laste verstrek moot word. Onder die bate moet bedrae

deur diverse skuldenare verskuldig, opge- neem word en dit sluit natuurlik ook be- drae verskuldig t.o.v. boerderyprodukte wat verkoop is, in.

Betreffende die voorrade wat voorhandig mag wees wanneer die balansstaat opgestel word, word bepaal dat geproduseerde boer- deryprodukte uitgesluit moet word, maar dat die waarde van slagvee, voer en brand- stof soos kragparaffien, petrol ens. wat gckoop is, wel ingcsluit moot word.

Kortliks kom dit dus daarop ncer dat boer- dery-aangeleenthede wa~rby kontant betrok- ke is in die inkomste- en uitgawerokcning

en in die balansstaat weerspicel moot word maar transaksies in natura word doelbewus uitgcsluit.

Voorskrifte insake die versameling van die verlangde gegewens i.v.m. die boerdery-

transaksies is nie gogee nie.

(c) Gcwysigde Ka~boek. •n Nuwe kJ.sboek (T. A. S. F.

30) is intussen ingevoer wat die eertydse kas- ontledingsboek omskop hot in n gekombineerde kJ.sboek-grootboek wat dit vir superintendentc moontlik gcmaak h-.;;t om die boekhouding so in te rig dat n grootboekrekening vir die boordery geopen word naas die onderhoudsrekening om so- d,)cnde :oinstens t. o. v. die kontanttransaksies

apartheid/ •••

(16)

..

)

..

apartheid in te voer tussen die koshuis en die boGrdery.

IV. REGULii.SIES INSAKE KOSHUISBOERDERYE.

1. Bepalings. Die Provinisale Ouditeur hot nou sy aandag aan koshuisboerderyo goskenk en nadat hy verklaar het dat die behoefte aan uitdruklike opdragte in vorband daarmoe ornstig geword hot9 is regulasie 25 (Lewonde Hawe) van die 1950-regula- sies op sy aanboveling by Administrateursproklamasie 694 van 1954 herroe;p en vervang met ·n nuwe rogulasie 25 9 geti tel Boer- dory, wat soos volg lui:-

(a) n Superintendent van enige provinsiale koshuis kan, met goedkeuring van die Direkteur boerdery op beperkto skaal vir die volgende dooleindes onderneem:-

(i) Produksie van voedsel vir die inwoners van die koshuis en van voer vir die diere wat n koshuis ingevolge subregulasie (i) ge- magtig is om aan te hou, met dien verstan-

de dat produksie gestaak mag word van pro- dukte wat voordeliger dour die koshuis plaaslik of dour goewermentskontrakte aan- gekoop kan word.

(ii) Die verskaffing van praktiese boerdery vir die opvoedkundige vereistes van n skoal waar die koshuis aan n skoal wat landbou as vak doseer, verbonde is.

(b) Die Dirokteur bepaal tot watter mate boerdery-ak- tiwiteite by n koshuis onderneem kan word.

(c) Alle implemente van watter aard ook al, hetsy aan- vangsuitrusting dour die Administrasie verskaf

of uit koshuisfondse aangekoop, is die eiendom van die Administrasie en die superintendent is verantwoordelik vir die behoorlike versorging

en bewaring daarvan.

(d) Alle inkomste en uitgawe i.v.m. die boerdery-af- deling van •n koshuis moet verantwoord en in boeke vir daardie doel aangetokon word.

(e) Surplusprodukte kan van die hand gosit wyse soos deur die Direkteur bepaal.

brengs daarvan moot in koshuisfondse word.

word op n Die op- gestort

(f) Alle transaksies, hotsy by wyse van aanskaffing, van die ha.nd sit, vorkoop of afskryf van toe- rusting en lewonde hawo gobruik of aangohou i.v.m. boerderybedrywighede moot verantwoord en in die booko vir daardie doel aangeteken word .

{g) I ...

(17)

...

(g)

(h)

( i)

( j)

(k)

(1)

Op aanbeveling van die Direkteur kan die Provin- siale Sekrotaris magtiging vorleen dat nood- saaklike boerderytoorusting en lewende hawe as eerste uitrusting aan n koshuis verskaf word.

Op aanbeveling van die Direkteur kan die Provin- siale Sekretaris magtiging daartoe verleen dat die Administrasie geld aan n koshuis voorskiet om bo8rderytoerusting en lewende hawo aan te koop en die Provinsiale Sekretaris stcl die voorwaardes vas waarop en die tydperk waarin genoemde voorskot deur die koshuis aan die Ad- ministrasie terugbetaal moot word.

Met goedkouring van die Direkteur kan lewende ha- we by n koshuis as trekdiere en vir die ver- skaffing van voedsel aan die inwoners van die koshuis aangehou word.

Alle lewende hawe en boerdorytoerusting deur die Administrasie verskaf of verkry uit fondse of deur omruiling, is die eiendom van die Admini- strasie en die superintendent is verantwoorde- lik vir die behoorlike vcrsorging daarvan.

Die superintendent kan, na goeddunke, slagvee koop en vir gobruik van die koshuis slag. Die bepalings van subregulasie (i) is nie van toe- passing vir die doeleindes van hierdie subre- t:,rulasie nie.

Die superintendent kan, in belang van die koshuis, lewende hawe koop, verkoop of ruil, met dien ver- stande dat hy die toestemming van die Departe- mcnt kry ten opsigte van alle transaksies waar die totale bedrag in enige enkele kwartaal meer as £25 beloop.

(m) Die superintendent kan, op aanbeveling van die koshuiskonmissie en met goedkouring van die Di- rekteur, enige dier wat vcrlore geraak of wat gesteel of dood is, afksryf. Die superinten- dent moot elke sodanige verlies of diefstal aan die polisie rapporteer en die polisierapport aan die Direkteur voorle.

(n) n SupGrintendent mag onder geen omstandighede n

transaksie vir spekul3.siedooleindes aangaan nie en hy mag nie sonder die voorafverkree magti- ging van die Direkteur hom verbind om lewende ha- we te koop as daar in die onderhoudsrekcning geen fondso vir so n transaksie beskikbaar is nie.

(o) Die uitgawe wat n koshuis noodwendig moot aangaan om toerusting en lewende hawe beskikbaar te stcl vir die verskaffing van praktiese onder- wys aan leerlinge van die skool waaraan die koshuis verbonde is, moot uit koshuisfondse ge-

dek word. Enige inkomste vcrkry uit sodanige toorusting of lcwende hawe word beskou as in- koTiste vir die koshuis.

(p) Die superintendent moet by geloentheid van die poriodieke inspeksie deur die Koshuis-advi- scur en te enigcr tyd wanncer die Direkteur

hom/ •••

(18)

hom daarorn versoek, a11e in1igting en verduide- 1iking verstrek wat nodig is i.v.m. enige tran- saksie in 1ewende hawe en die aantal voorhande en die Koshuis-adviseur moot in sy rapport kom- mentaar daaroor 1ewer.

(q) Die Direkteur bepaa1 hoeveel lewende hawe enige koshuis kan aanhou.

Verder word regulasie 23 in die afde1ing vnn die 1950-regl lasies wat oor Meubo1s en Uitrusting handel7 vervang met:-

(a) Die Departernent moet van enige bedrag verkry uit die verkoop van afgekeurde koshuisrneubels of -uitrusting in besonderhede in kennis geste1 word en die vervangingsrekening moot met soda- nige bedrag gekrediteer word.

(b) Die bedrag verkry uit oortol1ige meube1s of uit- rusting (insluitende 1ewende hawe en p1aasirn- plemente) moet in Provinsiale Inkomste gestort word.

By Adrninistrateursproklamasie 707 van 1955 is die vo1gendc_

subregu1asie by regu1asie 23 gevoeg:

(c) Vo1ledige besonderhede moet dan die Departement vcrstrek word v~n enige bedrae wat behaa1 word uit die verkoping V2ill verouderde en onbruikba- re bo0rderygcroedskap (asook 1ewende hawo) en moet in die koshuisfonds gestort word tot kre-

diet v~n die onderhoudsrekening van dio koshuis se plaasafdeling.

2. Reels en Voorskrifto voortv1oeicnde uit die Boerdery- rc::gulasies.

(a) Vasstel1ing van Produkteprfse .1 Met betrekking tot regulasie 25 (d) en e) het die Dirokteur van Onderwys die pryse van groento, vrugte

(sagte en sitrus), vleis (bees, vark, skaap en p1uimvoe), eiers, me1k, better en groen- Bie1ies per diensbrief E.S. 11A/615/3 geda- teer 16 Januarie 1956 met ingang van 1 Ja- nuaric 1956 vasgestel:-

( i)

(ii)

vir koshuise en onderwysers wat nie ge- moeid is met praktiese 1andbou by hoer- sko1e nie;

teen l~er tariewe as in (i) vir ond0rwy- sers wat wel gemoeid is ],,Gt pr:.1ktiose onderwys by ho8rsko1e.

C b) I . ..

1. Kyk bylao D, b1. 106 •

(19)
(20)

Trans-vaalse Provinsiale Adminish-asie.

Trans-vaal Provineial Ad~ninis-tra"tion.

Provinsiale koshuis. Staat vir die maand

-···-···-···-··-·-··· ... , .. ____ , .. ____ ... - .... - ... -... --.. -Provincial Hostel. Statement for the month oL .. ·---.. --·-·

Vertakking vaa Boerdery

Branch of farming ... ·--·-···--... ,. ... -... _ _ _

Eenheidsmaat waarin syfers gemeld word Unit of measure in which figures are stated ... . (Meld pinte, ponde, dosyne ens.)

(State pints, pounds (av), dozens etc.)

A_ ' / ·B

"

PR.ODUKSIE. PR.ODUCI10N. _a) GELEWER AAN.-SUPPLIED TO.

!5' Kredietverkope.-Credit Sales. Vertakkings.

~. -

Totaal. T.O.D./ ~ > rs !.!t

Datum. Oorgedra.

1"

Total. T.E.D. ... <a

"'

Date. Brought ;rll 'Soj

Forward. 360 ... .d J .;]~

No. §~

~~

~u -

ogb

b/f I

--·--- ...

I I

I I

- - -- l I

2 I I I I I

~- -~~ ~

I I

I

I

3 I I I

4 I I I I I I

I

s I I

6

7 I

i I

I

8

I

9 i I I

I I I I I

10 ! I

I I I I I

11 I I

I

I

I i I I

12 i

13 I I I I I

I I ! I

14

I

: I I

I I I i I I

15 l I

I I I I I I I I I I

16 i I I I !

- - - - 1 9 - Folio No • ..,._--

...

Branches.

~j .8-o

- 1!il' UQ,

~ )rll 03 ~~

~8

E-<~

. -.. ---

--~---····-

. -

I I

I

I I

i I I

! I

i I

I

I

I ! I

I I

I

I I

I I I

I I

I

I I

I i I i I i

---

-~·-·

~ --·

(21)

130) 7 die Uitroikingsbewys (T.O.D. 360)

en die Pl~asprodukteregister (T.O.D. 131).

DIE MAANDSTAAT (T. 0. D. 130):

SY FUNKSIE.

Dio bookhoukundige beginsol dat elke transaksie op n fak- tuur aangoteken moot word, word in gewysigde vorm toegepas om dio gegewens vir die inkomste- en uitgawerekonings via die Plaasprodukteregister to versaDel deur alle eensoortige tran- saksies wat gereeld of dikwols plaasvind by elke vortakking var die boerdery op •n mg,andstaat aan te teken.

SY VORJYI.

Die staat is in twee afdelings verdeel vir produksi·e en afset ondorskeidelik (gemerk A en B op die voorbeeld) en laas- genoemde is weer in vier onderafdolings verdeel vir kontantver- kopo, kredietverkope, lewerings aan die koshuis en lewerings aa ander vertakkings (gemerk I, II, III, IV onderskeidelik).

Voorsiening is gemaak vir datums, allerlei besonderhede, verwy- sings e.d.m.

DIE PROSEDURE.

Die produksie on afset van n boerderyvertakking word op die maandstaat in hoeveelheidsvorm aangeteken in die toepaslike afdeling van die staat teenoor die datur;1 waarop dit geskied en voorrade voorhande nl. die verskil tussen die totale van afde- lings A en B, word daagliks oorgedra.

Aan die einde van die maand word die totale hoeveelhede wat geprodusoer en verbruik is, gevind en gebalanseer.

Voorskrifte met botrekking tot die liassering en bewaring van die state word ook gegoe.

DIE/ •••

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die skole het nou staatsondersteunde inrigtings geword, want toelae is volgens skoolinskrywings bepaal. Engelbrecht: Thomas Francois Burgers, 134.. Geen

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,

Daar is aanduidings dat leerders se beskouing oar wiskunde en hulle studie-orientasie die kwaliteit van kognitiewe aktiwiteit en leeruitkomste (Crawford, 1992,

Daar behoort ook gewys te word op gemaskeerde depressie (Me Knew et al., 1983: 43) wat gekenmerk word deur anti-sosiale gedrag soos diefstal, brandstigting,