• No results found

is is is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is is"

Copied!
27
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

5. DIE TAAK VAN DIE SKOOI, TEN OPSIGTE VAN GEVARE VAH DIE EKSISTENSIALISlVI:E lVIET BE= SO:t1DERE VERWYf>ING NA DIE SEDELTK1-IEID.

5o l INLEID ING.

OJJ <iie ~::;kouerD van die ~ikool r1...J.s vandac; 'n geweldige taak. Soos daar in die verlode op die lewensbeskou= like aanslae gemaak is9 word dit in die huidige tyds== gewrig in 'D meerdere en daarby nog meer ge spe siali=

seerde mate aangetref.

In clie voorgaande hoof stukke is gewyr3 op c1ie ken= merke van die eksistensialisme wat die Christelike lewensbeskouing van die jeug bedreig. Die gees van permi0oiwiteiti verwerping van gesag9 absolute vry= heid? seksperversiteit9 dwelmverslawing~ ensovoorts9

is uitvloeisel=: van die vreemde lewensbeskouing wat ook in ons land ·n aanslag maak op die lewensbe skou= ing van clie Afrikanerjeug.

In die woorde van Schutte kan die taak van die skool van vandag ge stel worc1 as~ nDi t moet nie teen die verruiming to velde trek nie9 maar moet dit in die

na;:~ionale veranker. Dit moet saam mot die vorlede soek en daaruit die toekoms bou. Dit moet die lief== de vir die eie wakker maak? die ervaring van deel= wee s van en deol-he aan die eie Y koe ;::ter en aan== moedig. Die skool moet die kind weer clie wyo we==

(2)

reld laa t ;:;ien deur die bril van die vaderland en die moedertaal9 moet die i.nternac.ionale en self c

die r:.mr:ra-nac=:i.onale as verl(3E:Sstukke van en gebou o:p die na~iionalo laat lowe voor dio 1dndo Dit moet noodwendig ook die 2-andag ewev;i.gtig aftrek van die :pra&c,-rrna tie ;:1e 9 trJ(?;.'1.0logie E38 9 na tuurwctenska:plike 9 ja Delfs van die verstClndelike en d.it oor:plaas o:p die

nie-cm:piriese~ op die sake van die hart. Die kind moet geleer word om volle mens te word9 na liggaam

en siel, na verstand, gevoel en wi.l9 na die stof=

like :Jowol as na die gc'!e stoli.ke on ewige. v• te 9 1970, P• 174).

(Schut=

Die invloed van die ok~\i stonsialisme wat gelei het tot gee stelike f{panninc.;, gebrek aan geloof en oor= tuiging en nog anaer gedragsaf~~kinge en ontspo= ringo 9 bring die noodsaaldikheid van die :primere roe:ping van dio Chri i3tolike ~ikool na vore. vvAs

Christen-opvoedor~' moet on;::;, on~: kan nie anders nie, soos volg antwoord Die mens het maar een omvat= tende1 allesbeheersende roe:pingo Hy moet die Here

rcw

God liefhe met sy hele hart, met sy hele siel en mot al sy kragte en sy naaste moet hy liefhe soos homself? daarby moet hy die aarde onderwer:p en daaroor heer:=\o11

(VanWyk, Sod. (a) 9 P• 49). In

die Chri stelike skool ~:;al di t die alle sbeheer sende leidende faktor wees ten opsigte van die hele on= derwysonderneming, waaronder die onderwysstelsel,

(3)

161.

die organisasie7 iJ.1.houd,, metode9 lwnnis, die sede=

like van die orvoeding~ onsovoorts, val.

In die opvoec1i:ne: van a.ie j(=:ug teen die gevare van die oksistensialisme is dflar verskeio ankers waaraan die ;joug geanb:;r ~wet wceso Die belangrikste van hierdi.e ankers is seker lewensbeskouing. Die lewensbeskoui.ng is iets wat mense oo:ttuig oor grondliggende dinge o De Klerk vat di t mooi saa~1~ "Elke mens9 elko volk7

elke tydvak in die geskiedenis is gebi.nd aan •n lewens= beskouingo Dio krag agter oorlo~, beleidsrigti.ngs7 standpunte en g8dragspatrone is •n lewensbeskouingo Die uitgangspunt van.waar jy in jou optrede vortrek~

die agtergrond van jou lewenswysey die kragopwekkor van jou doen en late - dit is lewensbeskoui.ng~ die diop oortuigings wat gehuldig word oor God, geloof7 sodelikheid, ku_ns9 volk9 kerk, skool9 ontspanning en sommer al die korndinge van die lowe o 09 (De Klerk

9

1972

7 p.

47).

Dit is dus die allesomvattende wat die

mens rig en lei dour sy hole lowe en veral dan ook in die opvoeding.

5.2 DIE ORQ~A~IE VAN DIE ONDERWYSo

Die ontkenning van die allosbeheersende, allesom= vattende 9 lmiversele soewereini tei t van God, en die eksistonsialistiese antropologie wat die mens

(4)

sien as wesc wat in vryheid sy eie lewe ontwerp9 se

eis van 11neut~·ale onderwys11 het onrniskenbaar sy

stempel ook op Suicl-Afrikaanse boclem afgo6.ruk. Dit

stoel op ·n on-Christelike wortel en is wel lewens==

beskoulik gr.Jstempelo Dit wil die kind van sy reli==

gieuse wortel afsny, wat noodwendig sal lei tot die

ondergang van •n Christelike volko Die allesomvat==

tende en radikale aard van 'n (Christelike) lewens= beskouing maak neutrale onderwys on11oontlik.

DIE CHRISTELIKE SKOOLo

Die opvoedingstaak is sondermeer du.ideliko Omdat

lewens- en werf?ldbeskouing van fundamentele belang in die lewe van die mens is, ois 'n Christelike ge=

meenskap/huis •n Christelike ,skool. 'n Christelike

ouer eis ·n skoolopvoeding in ·n Christelike gees en

rigting. Om TI Christelike (i.e. Calvinistiese)

lewens- en wereldbesko:..:Ling "by die opvoedeling te vestig moet die skool ·n Christelike gees openbaar.

Die eis van wet 39 van 19679 tot Christelike opvoed=

ing en onderwys in die skool9 is nie iets wat van

buite aan die opvoeder opgele word nie. Die skool sal nie Christelike onderw-ys gee slegs omdat die

wet dit vereis nie9 maar omdat dit nie anders kan

niee As burger van Gods Koninkryk is die Christen==

(5)

Chri::-)tus oor die ganse werklikheid te proklameer. Hy Ewet a;:: "modevrerker van God91 (1 Kor. 3~ 9)~

die ga:nso skoppinc in die dien~3 van Gocl opei s.

"Die ontkennins yan bogonoemde i c3 •n ET~andr)untinname teen Christu:oi9 want di t verwerp die c:esag van d.ie

Woord van God en ontken die soeweroi.nitei t van God op alle terreine"91 (Vgl. Van Wyk

9 s.d. (b) 9 p. 5J).

Di t i fJ dus die taak van die skool om deur sy werk= like onderwyc ook die religieuse onderwys te steun. Aldie aktiwiteite en onderrig.van die skool moet verskaf word in die lig van die kennis van God.

lVIENSBESKOUING ~

Die antropologie van die eksistensialisme wat sen= treer om die onafhoid en tydelikheid van die mens as wese wat in vryheid sy eie 1ewe ontwerp (vgl. Hoofstuk

4,

pp. 115- 118)9 het meegehelp tot die

hedendaagse minagting van beginselr~ en norme in die opvoeding en onderwys.

Sonder ·n Skrifgefundeerde antropologie ~;al die op= voeder nie •n getroue werklikheidsbeeld en eenheids= visie van die opvoedeling kan voorhou nie. Die sin= loo sheid van die eksi ~3terende mens as geworpene in •n

si tuasie sal tot vergrypingE. in die konkrete en ty= delike wereld lei. Geen gesonde kommunikasie tus=

(6)

Die Christen-opvoeder moet die opvoedeling bring tot die ware Delfkennis oor die weso van die mens9 wat alleen in die sentraal-religieu~'e verhouding met God le, or.J.da t God di t in :-;.y Woord aan die men;.:: openbaar. As die opvoeder nie die opvoedelinc; tot dio aanvaar=

ding (geloof) bring van die mens se ewigheidsbestem= ming nie ~ sal opvoeding lei tot g "When man v s human

nature is not respected7 nurture ivariably turns in= to pure demonstration of power and domination, or it becomes mental persecution7 manipulation, mecha= nical training, or it is reduced to over-protection, doting, or a mere laissez-faire attitude. Such an= ti-normative guidance can only result in stubborn rebellion, ob~3tinacy, aggression, fearful submis= sion, immaturity, neurotic tendencies, disharmony, and in some instances, permanent deformities, or give rise to undisciplined behaviour, confusion and uncertainty o The violation of ht-u'TI.an nature inevi=

tably leads to pedagogical impotence and failure o vi

(De Graaff, 19669 p. 112).

ONDERWYSI:NHOUD.

Die opstel van sillabusse verg deeglike beplanning en stel •n geweldige uitdaging gesien vanuit ·n Chris= telike-religieuse perspektief. Die leerplanne moet

saamgestel word teen die agtergrond van die tydsge= vrrig wat teen ongekende tempo dinamies voortwentel

(7)

165.

en dio tyd van die ma :JsavE';r skynsol met die onop sig= teliko voreen~';mning V8-ll die individuo Die loor:plan= no moot ;Jaamge Dtel word om die o:L;voedeling wc~erbaar

te maak teem die a<Jn::.lac van ·n gee;:: van neutralitoi t en sekularisnw o Die inhoucl van dio r::oku.lero vakko mac nie bot ;:;end met die Bybelwaarhoid woos nio en

dus nie ondormynend vir die Christelike geloofsbe= lydenis en loefwyso nieo

Wanneer Van Wyk in die verband

oe

dat die Bybel hom nie af:; •n skoolvreomde oloment in die ::::1kool mag be= vind nie 1 (Van Wyk 9 1972 B 9 p o 2), wyr=.< di t dat die

skool nie net Bybelse Gosl{iedenis moet onderrig nie1 maar dat elke vak met die Evangolie van Chris= tus deursuur moet wee~>. "'Die Bybel moet nie slegs uitgehaal word by saalopening nie, maar dit is es= ;3onsieel dat elke skooldac in elke klas met Skrif= lesing en gebed geopen moet word.

Die Christen-opvoeder sal altyd claarvan bowus moet wees dat elke vak in diens van God ctaan. (Van Wyk9

19715 pp. 411- 412). In gcen enkele vak kan die

lig van die Skrif ontoeer word nie. Dit moot by elke vak die hoogr·te doel wee s om die opvoedeling tot God to lei en hom tot die aanvaarding van sy normo t,:? bring. Terog ~--:8 Coetzee dat die Goc1sdiens=

onderrig nie not moet bestaan uit die onderrig van Bybelgo:::;kiedenis nie 9 maar dat c1it aangovul moet

(8)

word deur die onderrig in die grondbeginsol s van '11

Chri steliko leer. ( Coetzee 9 1960 ~ p. 376).

Tereg se Van Wyk dat die dogmaklousules van die on= derwys-ordonnan.::,ies - dio bedoeling is klaarblyklik om korki sme te bo r>try annloiding kcm gee tot '11 in=

terpretasie wat eis dat godsdiensonderrig vervang moot word deur '11 u..YJ.i ver ::::ele "morele opvooding''

wat vir leerlinge van alle geloofsoortuigings9 selfs

ateiste aanvaarbaar sal woes. (Vgl. ook hoofstuk

3

9 p.

65).

Die vae en negatiewe formulering ver=

hinder die Christelike godsdiensonderrig wat in '11

Christelike skool voreis wor-6.. (Van Wyk9 s.d. (b)~

pp. 69- 70). Soos die volksvreemdo ideologiee die jeug indoktrineer, so moet die Christelike skool ook nie ;:~kroom om dio jeug te 11 indoktrineer" nie.

Die verskil is egter dat die Christoliko skool Christeno vir Christus indoktrinoor in belang van die eie volk en die eie voortbe ~:;taan.

Die skool het '11 be sondere taak in die onderrig van

die kuns. Die dekadente invloed van die eksisten= sialisme het daartoe gelei dat die absurde9 walg= like, en 11diesf3Gi tige91 in die kuns verheerlik

word. Die werke van ons eio skrywers en veral die

11sestigers9

' is deurdrenk van eksistensialistiese

idees. Die skool moet onder leiding van die Christelike geloof die idee van '11 Christelike

(9)

-167.

Tiit is Godwe1geva11igo-kuns~ daarstol. Die ku.nsop= voeding moet afstuur op di\:; positivering van Christe= like norme in al1G vorm.o van die kunsto. Tiie af= tc;,keling van die E\Gdeliko onder ·die dekmantel van die sogonaamde befaamde "vryhoid~9 van die kunste=

naar maak die taak van die skoo1 in die huidige tyds= gewrig nog dringonder om die opvoedeling te leer om te weet wat hy osteties ~vmag91 en vvnie mag nie.91

(Sch0emanY 19759 p. 110).

In die Christelike skoal moet die opvoedeling gein= spireer word tot 'n aanvaarding van die idoaal van persoonlike gesondheid asook sindelikheid ten opsig= te van sy liggaam sowe1 as sy kledingo

die opvoedoling opgevoed word om sy liggaam te stel tot eer van God." (Schoeman, 19759 p ..

94).

Vakke soos liggaamlike opvoc::dingy sport en higieno skep in hiordie verband talryko ontsluitingsgeleenthede.

Ook ten opsigte van die kultuurdiens en arbeidsroep= ing van die kind moet daar in die Christelike skoal deur middel van ·daadvwrklike kul tlrrele aktiwi tei te ~

die vak Geskiedenis9 die Moedertaal7 Voorligting en

Beroepsleiding9 daadwerklik geywer word. Tiie mens= like selfsentralisoring van diG eksistensialis lei tot 'n ku1tuurkrisis waarin kultuurdiens en arbeids= roeping nie kan floreer nie. (Vgl. Hoofstuk 4~ Po

(10)

roe~[Jing~ arbeid:::.ge~3indheid9 by die verbondskind moet inskerp. In die toekomstige volwassenheid (mondig= heid) van die verbondskind gnan dit nie not om be= roep sbokwaar.mnaking nio; maar veral van taakbekwaam= wording vanwee roopinc,sbewu.stheid wat in sy gods= dions gefundeor is. (Vgl. Van Zyl~

1975

9 p.

39).

Die skoal is kragtens sy struktuur nie •n oploidings= inctituut nio9 maar instrument in diens van beska=

wing:::~handhavving. Di t lei nie boekhouers9 tiksters9 onsovoorts, op nie~ maar help om beskavvingsrnondige en kultuur:oondige jongmense to vorm. Dio kind moet deur die skool in stoat gostel word om sy boska= wingsposisio volwaardig in to neem en sy kultuur=

taak to vervul. Voorligting (boroopsleiding) is dus ·n vorpligting wat deur dio goloof in God en sy Woord opgele word. (Van Wyk9

1974

7 p.

15).

ONTIERWYSMETODE.

Ook die onderwysmetodo is religious bopaald. Ook didaktiek is prinsipielo arboid. (Van Wyk9 s.d.

(b)9 p.

59).

Die ekcictonsialis laat die klem in

die onderwy~~etodo/didaktiek eensydig op leiding (mot vrye keuse van die opvoodeling), met veront= agsaming van vormi:ng9 val.

Die opvoeder wat Christelik-opvoedkundig-verant= vvoorde steun aan •n kind wil gee 9 moot be sef da t

(11)

16).

hy in c1ie eerste p1ek verantwoordinG aan God ver=

skuldig i :J vir die wyse vvaar0IJ hy hom met die kind

bemooi, maar dan ool{ in die tweede p1ek aan die ouers wat hu1le kinders aan ;::,y sorg toevetrou het.

(Vg1. Schutte~ 1970, p. 17).

Die gebruik van hoof suak1ik 11 dre sserings"-metode s,

dit wi1 so oordrewe dri1werk~ memorisering sonder in=

sig~ kondisionering, afrigting, en:::::ovoorts9 wat van=

dag vry algemeen in gebruik lf39 is af te keur. Die

kinc1 as beelddraer van God~. is daarvoor vee1s te

veelsydig er. kompleks. Die oordrewe waardo wat aan

11into1ligen::.=d.e19 gegee word

9 lei daartoe dat ·n VGr=

standsvermoe en nie die mens nie9 raakgGsien word.

(Straus;3~ 19697 Jlo 42). Gcen wonder dat die in=

vloed van die eksL:;tenr:-:ialism.e ~30 vryheid.sgedagte

en aandranc; op algehelo vryhoid. Glllke vGrwoe ::::;tende afmetingc onder die jeug van vandag aangeneem het

nie. Die vreugde en blymoedigheid wat oie aan die

jong ::.~koolkind bohoort te woos9 maak, voral by die

verstandolik minfi.or begaafde~ plek vir ·n skeptisis=

me en ::3elff< opstc:mdigheic1. Ook hulle begeer om as

men:3e9 a;J individuele persoonlikhoid beskou te word

en seker nie as 11pre ::_itasie-simbo1e11 nie.

Schoeman~ 1975~ p. 100).

(Vg1.

Die geloof9 hoop en liofde van die opvoeder moet

(12)

voedcling inwerko Dour die vermyding van onnodige emosionole spanning9 lG:ln dio opvoodor sy byclrae lewer

om die govoelsewowig in die gemoedslowo van die kind te l'eetendit;9 sodat hy daartoc uitgelei kan word om

ook Hvoelond'' tot Godt-:; eer te kan loef on arbei o

Onder sorg (di t slui t dL;siplinor·Lng in) van die op== vooder moet die gevoels- en gemoodslowe van die op== voodeling 91ryp'1 tot gooie en aanvaarde gewoontes~

korrekte leiding (deur die wil) van drange en be== geertes ensovoortso Dit boteken die verdioping van die gevoelslewe tot logiese gevoel9 kultuurgevoel9

taalgevoel9 sosiale gevoel~ ekonomiese gevoel (waar==

debesef)~ kunsgevoel9 regsgevoel, liefdesgovoel~ en

tot geloofsgovoelo Wanneer hierdio lofwaardigo doel beroik is9 dan kan die wil ontwikkel om to handel in ooreenstemming met die aanvaarde normorde en nie noodwendig soos hy vool of soos die situasie aan die

geworpene daarin dikteer nie o

Die opvoeder wat sy leerinhoud nio beleef nie9 kweek negatiewe gesindhedo by die opvoedelingo Die ver==

skynsel by skole dat onderwysers wat nie toegerus is om 'n vak, veral godsdiensonderrig en geestes== weorbaarheid9 to onderrig nio, dit wel moot doen9 dra veral by tot die kweek van verkeorde gesindhedeo Die toegewyde Christen-opvoeder sal met die be==

paalde gevoelskleur wat hy self bosit7 gelowige opvoedelinge kweok, wat in boginsel tot 'n

(13)

Godsgehoorr..~ame 9 be skawingsvo1wasse 1ewe ui tge1ei word. (Vel. Strauc.u; 1963 ~ ? • 45).

KENNISo

Die eksistensiali~me sa siening dat die enigste kri terium van kennis (waarheid) in die :Jubjek self geleg is, het in ono tyd tot gevolg dat die mens die klem verskuif van die objektiewe were1d buite hom na die inner1ike~ intuitiewe kennis. (Vgl. hoofstuk 4~ p~. 102 - 106).

Die belangrikste taak van die skoo1 is om die op= voedeling te brine; tot •n kennis van

r.-w

God, veral

soo s Hy Hom aan die mens in die Skrif en ook in die natuur geopenbaar het. Deur selfontdekking kom die Christen nie tot kennis wat vir hom die diep~=1te sin verk1ank nie, maar dit is die geopenbaarde waarhede waarna die mens moet luicter. Die skoo1 dra beson= dere verantwoordelikheid om hierdie Christelike waar= hede aan die kind oor te dra.

Elke vak moet sy ophelderingswerk na waarheid (ken= nis) in Christus doen, nwant a11e Christelike we= tenskaplike kenr1is is nodig vir die onderwysende opvoeding en die Christe1ike jeug tot vol1e lewe in Christus - nio maar net Christe1ike ge1oofs= leer en Bybe1kunde met dio oog op Godsdiensonder= wys nie. 91 (Strauss~ 1964

(14)

kerL."'l.is. God is die owige Logos, die Bron van

onr:: d.enke en kexmi s. On;::-; kenni s en vorstand ir:; be=

pc:~rk; eli t l:c:: vir die mens oDmoontlj_k om tot in die onoindiga te ken, duarom ken ons sloes ton dele.

En daaror:1 i f:4 c;oon kmmi s r~ondur hori:3orme nie ~ be=

halwe slogs geloofskennis.

(1

Kor.

13

g

9 - 11).

Die Christan-opvoeder (i.e. gelowige) ag die geloof

wat as '11 gewisso kennic: en sekere vertroue ui t Gods

hand ontvanc i::-;7 oneindig hoer a:.::: enige bevvysbare

of intui:tiewe kennis. Die subjektiwisme van die ek=

si sten;3iali r:--mo i ;:; du;::; '11 ui ter,-:rte teenstander van

die Christelike geloof. (Vgl. Hoofstuk

4

7 pp.

16 - 19) 0

Waar God as 11doodn geponeer worcl, waar God "sterf"~

wyk vanselfsprekend alle sin. Waar feite ter wille van fei te aan die 1dnd geleer word, di t wil se ken= ni:::.: tor wille van kennis oorgedra word en geen doel

bo die feitlike erken word nie7 bevorder hulle die

gevoel van sinloosheid wat hom reec_s van so baie

harte meester e_;er;J.aak hot. (Vgl. VanWyk; s.d. (b),

p. 61). Die Christen-onderwyser in die Christe= like skool sal daar altyd bewus van.moet wees dat

(15)

173.

5o2o5ol SEDELIKHEID EN KENNISc

Die aandeel van kennis in die herhaaldo keuses tussen goed en kwaad wat elke oomblilc voor clio deur van ellw mens gelaat word9 plaas '11 belangrike taak op die

skoal. Sonder kem1ir:~ kan dio mens nie op sedelike gebied tereg kom nieo Deur onkunde sou die mens se verantwoordelikheid soveel geringer wees en daarom is onkunde op sedelike gebied te veroordeel. Sander kennis van wat reg en verkeerd is9 kan 'n mens nie ver= wag om die goeie te doen en die kwade te laat nie.

(Vgl. Gunter9 19649

P•

340)Q

Die aard van die opvoedeling wil dat hy ook weet

waarom dit of dat goed of kwaad is.. Kennis en korrek= te denke is noodsaaklik vir korrekte handeling.

Kennis waarborg nou wel nie die deug nie9 maar is tog

'n llelangrike doug en •n onontbeerlike middel tot die goeie lewe. Ke1mis is ook nio van sodelikheid iso= leerbaar nie en kan sedelik reg gebruik of misbruik word9 insoverre dit middel word vir die juiste of verkeerde aktualisering van die persoonlikheidslief= de. (Vgl. Stoker? 19419 p. 53).

Die skoal moot die leerling dus ook sosiaal opvoed sodat hulle leer dat jy eers sedelik reg ken waar

jy jou medemens lief het9 want wie sy medemons haat 9 verblind homself vir die waardes van daardie mense. Die direkte kennis van die sedelike het die liefde

(16)

nodigo (Vglo Stoker9 1')4ly p .. 54) .. In die lig hier= van het die Christen-opvoeder •n belangrike taak om die on-Skriftuurlike nmedemenslikheid99 en "naaste=

liefde" van dio eksi.stGnsialis (vgl .. hoofstuk

4

9 PJlo

35 ·· 38) 9 to bostry .. Die mens se sosiale f1.uiksies9

daardie samestelline van oienskappe wat by mense tot goeie medemenslike verhoudinge lei9 moet ook God~e= rig ontsluit word~ Die Christen-opvoeder is geroepe om deur sy omgang met d.ie leerlinge Y hulle te lei tot

welaangepaste en -ingepaste9 lede van die gemeenskap en samelewing.

Die sedolike is ook indirek kenbaaro Gods Woord leer dat di t onsedeb.k is om te steel9 moor9 egbreuk

to pleeg en om die sedelike aspekte soos in die Deka= loog gegee9 te verontagsaam.. Ons het die Skrif nodig; die Bybelse Woord is dio getuienis van die waarheid9 dit is van die Openbaring van God in Jesus Christus wat ook die ssdelike waarheid gegee het9 en dit moet aan die joug bekend gemaak en aan hulle o:p=

gedra word.. Soos hierdie verstandske~~is van die Heilige Skrif die onmisbare middel is tot die ware doel van die godsdienstige opvoeding7 te wete ·n

ontmoeting met ChristurJ en die gcloof as ·n bestaans= werklikheid9 so is dit ook vir die ware sedelikeo

(17)

175.

DIE TAAK VAl~ DIE SKOOL TEN OPSIGTE VAN DIE SEDELIKE OPVOEDINGo

5o3ol DIE SEDELIKE VERVil-1.

Die moderne men~; hot die hoore wereld bewus af ge skud en soduendo die geloof in God en die ewige vaarwel toegeroep; daarom hot hy niks oor behalwe die lewe in die hiernoumaals met sy tydelikheid nio. (Vgl. hoofstuk

4

7 p. 30). Die wysgerige eksistensiali~1e van veral Heidegger en Sartre7 maak die mens los van

sy transendente gerigtheid. Dit gaan by die eksis= tensialismo om die vertwyfeldo soeke van die mens na die sin van menswees. Agter hom le die niksheid waaruit hy afkomr-~tig lf39 voor hom die toekoms wat

nik8 anders kan wees as die vernietiging en die dood nie. Waar God al meer in die lowe negeer word en sy norme nie meer geld nie 9 kom ontaarding en •n gees van verworeldliking of ~;ekulari sasie.

5.3.2 DIE GEES VAN PERMISSDNITEIT.,

Die skrif is onteenseglik aan die muur dat die ~fri=

kaan:?e jeug oen geword het met ·n wereld voor die af= grond van Niks. •n Gees van sekulari3lTie wat meester geword het van die woreld is ook besig om die gees van die ~frikaner aan te tas. Ook op godsdienstige gebied hot die jeug sy aru{ers verloor~ hierdie

ankers wat juis die ~frikaner-jeug karaktervol en sedelik hoogstaande maak.

(18)

Die gees vc::n '1pcrmissiwiteit11

? is in sy wer::;e niks

nuut nie 9 maar die o1::si stensiali ~:me ;30 goroep om die vryhoid van die mens waarin die vors.ntwoordelikheid

on gobundor_heid verrw-Tyc; word; het veral vanaf die helfte van clio eGu opnu1)t O:;Je;eklin_lc. Di t hct go lei

tot 'D wereldbc; r:kouin[; wat 12A:::·. ell-::e mons se oie waardigheid en sy absolute vryhoid ton alle koste

gehandhaaf moot word dan het olke mens ook die reg op sy eie opinie~ as hy verslons wil rondloop, of vuil op straat le, homoseksuolo bogcertes het - wie is ek om in to mong, wie is ek on ny normo5 my opi=

nies op hom af to dwing? Dis mos nie my saak nie. Dis

sy

saak hy kan doen vvat hy wil.21

(Coetzee9

19 7 3

9 p 0 ll) •

Di t i :; die taak van clio Cal vini stie s-Chri steliko lowen:o:;be skouing van dio skool 11 oiJJ. in die naam van

Chri stu:::: en in gehoorsaming aan God proto s aan te token teen elke t:edo..gto, woord of claad van ::::.y naaste, die gemeenskap 9 wat in stryd lS met God se Woord. 91 Di t is dio duro plig wat ru:3 op die skouer van die Chri sten-~skool om OJl te tree teen 'D gees van sede=

loo sheid, want 11Proto stan to wat ophou om te proto=

steer, is besig om hul eie :::~iel te vorkoop.91

(Coetzeo,

1973,

p.

13).

Coetzee meld verder dat dit die taak van die Chris= ten-skool is om steeds to waak teen die pessimisne,

(19)

waar elkeen net aan homself dink~ maar niks doen nie9 waar die permi;o;fJiewe gee:3 stilswyend en gelate

waarge:neem wordy tenspyte van die be ;:3ef da t di t wel gebeur, verkeerd Teen afstomping? want op ge= vare word nie meer ag geslaan nie9 moet die Chris=

ten-opvoeder steeds bly waak. (Coetzee?

1973,

p. 14) 0

VryhGid sonder gesag en vrye liefde is die tekens dat ons hier aan die Suidpunt helaas moet erken dat die kuste van die karakter van ons Suid-Afrikaanse

jeug reeds tekens toon van besoedeling met olie van die tenkskepe van scdeloo ~ihe id wat hullo tot binne die gebied~3wa ter s van ons gee stelike en kul tuurbe= sit in toenemende mate waag. (Vgl. Van Loggeren= berg,

1971,

p.

1).

Die verabsolutering van die menslike vryheid, het tot gevolg dat dit •n slagspreuk geword het wat blindelings nagevolg word. Vryheid het •n totale lo sbandigheid ~ •n ongebondelli~eid geword. (Vgl. Hoofstuk 4, p. 148). Die vryheid word verheer= lik, maar gesag word nie as deel daarvan gesien nie, wel as vyand daarvan. (Vgl. Hoofstuk

3,

p.

(20)

Vryheid en gesag kan nio los van mokaar staan nie7

vryheid bring onverbiddelike verantwoord.elikheict. moe. Die taak van dio skool sal dus wecs om dio op= vocdelinc tot die c:-"anvaard.ing te bring c1at die vry= hcid wa t die men;:] be sit 9 'D c;awe i [_, wat God aan hom

gee;ee het-; 'i1 gawe waarvoor God hom eendae; roken::::kap sal vra. Die vryhode wat die opvoedelinge ten op= sigte van aktiwi teite by 'n skool moet geniet, mag nooit willekeur wees nio. Ware vryhoid le in die doen van die wil van God. Die wil van die kind moet gevange golei word tot God9 want dan alleen kan hy die ware 9 ewigo vryheid bekom. vvvry is die

mens in sy wilslJoslui te en handelinge7 maar verant=

woordelik bly hy voor God. 91

( Cootzee 9 1960 9 p. 141).

5.3.4 VRYE LIEFDE EN DIE JEUG VAN VAJ:Ill)AG.

Die vryheid van die individu om te beslis wat reg en verkeord l. C'

' ) en die liefdesband tusson oen man en

oen vrou9 word afge:::1kryf as

11one of the most dis=

gusting phenomena in human history~ it cripples life and cau::::e s untold suffering. 11 (Berdyaev

9

1943 v p. 72). Die monogame huwelik word nio meer

gesion as TI goddelike instelling nie.

Di t is nodig dat die vernaam[:te kenrnerke van die normloso siening van seksuele vryheid9 waarvan

(21)

179.

onder die vraagteken van ware sede1ikheid en hoog= staande ;nora1i tei t p1aas, van naderby be skou word.

"Eerstens sou ge sS kan word dat die f,eksuele drif •n noodsaak1ike bestaanswyoe van die mens geword het waarop hy, vandat hy seksue1e ry:;Jheid bereik het9

die reg van uit1ewing het. Tweedens vo1g die psi= gies-fif'iese skade wat sou voortv1oei as die sek= sue1e drang nie ge1eentheid kry om sonder onnodige remming sy bevrediging te vind nie. Derdens word die sel{:sue1e in •n vernugterende sfeer gep1aas. Di t word 1osgemaak van Godsdiens, sede1ikheid9 roman=

tiek7 liefde ensovoort3, om as n b1ote fisiese 1us= kontak gehandhaaf te word. Dit word gek1assifiseer as ontspanning. Daarom is dit •n genotspe1 wat soos •n ter1oop ::->e ver~ma:pering geniet word. 91 (De K1erk ~

1972 9 p. 298). Vierden::.:; word voorhuwelikse ge= slagsgemeenskap geoorloof en selfs as waardevol be= skou vir die toekomstige huwelik, en buite die huwe= lik sou di t stimulerena_ wee s vir die huweliksverhou= ding.

Die jeug is nie teen bogenoemde normlose siening gevrywaar nie. Dit het die hooftema in gesprek,

grap~ reklame, literatuur (vgl. in die verband

sekere werk van die Se,c:Jtigers in ons eie land, waar die eksistensialistiese siening hoogty vier) kle= ding, ensovoorts, geword. Kan die Christen-op= voeder die simptome van onverskilligheid teen dit

(22)

wat eie is aan TI volk, sy sedolike en Christelike

begin~JOli3 is9 met ·n traak-my-nie-agtiee houding

aan3km.1? In die tydse;ewrig waarin die ouer sy werk, ;.,:o siale statu:~.;, hoe verdielJ.ste enDovoort s~ hoer ag

a~-> die vorming van ~~w kinc1.? cok op ::'.edelike gebiecl. Waar die ouor ~w o·pvoedi::lgc~taak vorwaarloc s of self s nie die Chrictelike morele sedelike as geldend vir hom en vir sy kind beskou nie 9 kan die taak van die

skoal ten opsigte van geslagsvoorligting en geslags= opvoeding nie langer misgekyk word nieo

GESLAGSVOORLIGTING EN GESLAGSOPVOEDINGo

Die natuurlike belan{;stelling en weetgierigheid van c1ie je-c_g ook ten O})E'igte van die sek<Juele? vorm die basis van die idee on praktyk van sekGuele voorlig= tingo Geslagsvoorligting is die verskaffing van noodsaaklike konni r:<9 inslui tendo die eerlike beant= woording van vrae wa t clio kind mag [;tel. Ge slags= opvoedinc sluit veel meer ino Dit sluit onder an= dere die aankweek van goeie eewoontes en gesindhedo in? en mag daarom nie losstaande van opvoeding in die geheol weos nie. Geslagsopvooding is meer

spesifiek op die soksuele in die kind gorig en is die element van die totals opvoeding wat meer spesi= fiek ton doel het dat die leiding wat •n mondigo aan

•n onmondige gee deur po ::::i tiowe beinvloeding en hul:p= verlening by wyse van inligtinggewing9 raadgewing9

(23)

151.

vermaning7 tcrcvvysing om hom ook tot se1co:uele mon= dighej_d ""GC ' bring.

l35)o

Geslagsvoorligting is •n taak wat die dwol met die groot ste or':lsigtigheid moe;-t; han-to or. De Klerk wy:3 daarOJ.J c1at daar •n balmJ.s gehandhaaf moot word tusson verdronge en oordrcwe seksualiteito Alleen die onderwyser wie so lowe die vergestalting is van die beginsels1 deugde on waardes en norme wat kenmerkend

is van die ChrL3telilw leefwyse ~ is ge f~kiY.: om reg te laa t ge skied aan ,~Q slac;svoorligting. Ui t reaksie teen die sekr:mali~me van vandag mag die jeug nie wysgomaak word dat c1ic Christen •n soort a-p,eksuele be:ginsol nastrewe nioo (Do Klerk7 1972, pp. 301

-302) 0

BaGE\On het di t to en massa-ge slagsvoorligting/ opvoed= ing9 en volgen;::: hom :can die skool hoogstens aanvulo Vakke soo s Biologie; God~::diensonderwys en ook Gees= tesweerbaarhoid bied die ideale geleentheid aan die opvoeder vir geslagsvoorligting7 seksuele singewing

en normgewing. (Basson7 19727 pp. 220 ~, 224).

Die skool kan deur middel van •n goedgeorganiseerde voog- en voorligtingsprogram7 waar die identifise= ring van leerlinge met probleme tot sy reg kom7

(24)

periodes wat aan die voorlic;tervoog toe{';eken word~

bied die ideale geleentheid vir gerslagsvoorligting en g2 i3lagsopvoecli::J.g.

Die jeug van ons tyd. word gekondi::::ioneer om die le= wenscloel te sien as •n o:nrniddellike verbo:ndenheid met die sigbare en tasbare wereld. Die uitpersing van die si:nnelike en si:ntuiglike liggaamlikheid wat ge= rig is op maksimale genot en behoeftevrediging in die hier en die nou, word gepropaceer. Dit is die taak van die skool om die jeug te bring om die sui= · wer pad te loop en te hou a:~ verantwoordelike we senG

voor God en medemens.

Die Chrietelike skool sal in die geestelike nood van die tyd die ankers wat oral losgeraak het9 moet help vasmaak en daarom sal die ;::;kool en onderwyser meer as ooi t tevore ·n suiwer klank moet laat hoor.

(Stone9 19729 pp. 12 - 13) Die jeuc moet deur op= voedi:ng en onderwyr:e< gelei word om op alle terreine van die lewe die Christelike (en :nasionale) lewens= beokouing te openbaar. Die jeug moet altyd Chris= telik dink en optree. Daarom moet elke opvoeder be siel wee s met 'n diep gewortelde lewensbe skouing wat op alle terreine van die lewe prakties uitgevoer moet word. Slegs wa:nneer die skool aan die jeug 'n Chri stelike lewe:nsbe skouing tsee ~ sal 'D gee stelik

(25)

183.

weerbare Christen-jeug opgroei van wie gese sal wordg "Sodat ons seuns soos plante mag wees wat opgekweek is in hulle jeuc:;~ ons dogters soos hoelqJilare wat ui tgebei tel is na die bol:t.styl van •n palois. 11

(Ps. 114 ~ 12).

Alle sedelike opvoeding moet d.aartoe lei dat die mens vrywillig Gods norme aanvaar en met Gods ge= nade en met alle krag daarvolgens lewe in die vry= heid en blyheid van die kindskap van God. So vol= voer opvoeder en opvoedeling hu1 taak om die skepping tot sy bestemming van Godsverheerliking te lei.

(VanWyk? 1974, pp. 6 - 7). 99Daarom moet elke Chris= ten-opvoeder hom vergewis van wat die Christelike geloof inhou - daarvoor moet cog, oor en hart oop= gestel word vir die Woord van God en die kind so toegerus word sodat hy in elke lewenssituasie9 op elke lewensterrein, sal weet hoe om op te tree.11

(VanWyk~ 1972, p. 36).

Ui t hierdie 91wysbegeerte van die Westerse mens wat tussen die sterre en afgronde geen vaste woonplek meer het nie; van die Westerse mens wat sonder God in •n leegheid van pyn en dieptes sy bestaan

soek? van die mens wat in die oog van die ander niks geword het) van die mens wa t tevergeef s ui t ·n

(26)

bodemlose ewigheid vir homself geestesrykdom :probeer skep7 H (mcyer7 ~oocL, -p. 13), kom die denkklimaat

van ons tyd waaruit die kind kom en waarheen hy o:p weg lfJo

Uit hierdic kri si d'ilo ~~ofie waar God ui t die mens se lewe geban is en die mens buite die Woord - die hoo1J en besieling van geslagte wat was, wat :l.s en wat sal kom - staan9 open wel ons oe vir die mens in sy konkrete situasie in hierdie wereld9 maar wie op hierdie wanhoop-filo [;ofie sy opvoedku..11.de wil bou9

bou sy huis op sand. (Van Wyk9 19739 Po

l3)o

In so ·n werelcl hot die jeug ankers noclig wat vas en ewig is. Na ankerpunte hoef daar nie gesoek te word nie want in die Woord van Gocl is dan.r genoeg.

(Schutte?

1970

1 p.

8).

Hierdie onfoilbare ewigheidsankers9 beklee die Bybel= getroue Christeliko opvoec1kunde met geweldige verant= woordelikhede. In die woorde van Schutte moet dit weer •n koers aandui en ·n :pad baan. (Schutte~ s.d.~

p 0 12) 0 Dit het die roeping van ons o:pvoedku..11.de

en opvoedende onderwys goword om met die Woord as openbaring van die Christelike daad aan die voorpunt van die stryd te staan. Dan alleen kan daar aan die soekende wereld getoon word dat daar vanuit die kon=

tingente~ die hie et nunc? geen opvoedingsbestemming kan verrys wat vir die ganse opvoedkundige

(27)

o:p-weg-wees geldig is nieo HWie die op-weg-wees tot oor= sprong verhef, is ·n reisiger na nerenso1~ (Stoker~

Die Christen-gelowi~e het die sekerheid dat die op=

voedkm1de en opvoodende onderwys~ ongeag die ver= anderlike elu:i stenE.::ie,. nooi t verander nie o Chris=

tus het self die rigting van ons opvoeding op weg na Erens geplaa:::;. 11Ek is die weg en die waarheid

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De Nota van toelichting bij het ontwerp voor het Tijdelijk besluit coronatoegangsbewijzen beroepsonderwijs en hoger onderwijs spitst zich toe op de Grondwet en verdragen die tot

Een gedetineerde haakt af, als niemand echt geïnteresseerd is, als er niet goed naar hem geluisterd wordt, wanneer het maar duurt en duurt voor- dat dingen geregeld zijn of

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

om het maar heel simpel te zeggen, om de vraag hoe (meer) geschikte organen beschikbaar kunnen komen om in de steeds grater wordende behoefte te voorzien. Onder

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

Aan de hand van teksten uit de Oudtestamentische Wijsheidsboeken krijgen we in dit leerhuis de kans om na te denken en met elkaar in gesprek te gaan over het dagelijks leven

De kogelgewrich- ten (bijv. heupgewricht, schoudergewricht) maken het mogelijk om veelzijdige bewegingen uit te voeren, de scharniergewrichten (bijv. elleboog- en