• No results found

vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir ter"

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

IN

SUIDWES-AFRIKA

1915 - 1960

deur

JACOBUS

THEODORUS

VAN

WYK,

B.Sc. (Eng.), M.Ed.

Proefskrif voorge1e ter gedee1te1ike vo1doening

aan die vereistes vir die graad

D 0 C T 0 R

E D U C A T I 0 N I S

in die

FAKULTEIT

VAN

OPVOEDKUNDE

AAN

DIE

POTCHEFSTROOMSE

UNIVERSITEIT

VIR

C.H.O.

Promotor:

PROF.

DR.

B.C. SCHUTTE

WINDHOEK.

(2)

Die doel met hierdie ondersoek was om die histo-riese ontwikkeling van sekere aspekte van die onderwys vir Blankes na die besetting van Suidwes-Afrika deur

die Uniemagte in 1915 na te vors en op skrif te stel. Die doel was nie om bloot •n historiese verhaal te skrywe nie maar om ook die ontwikkeling te sien teen die agter-grond van sekere faktore wat daaraan ten agter-grondslag gel~ het. Met hierdie proefskrif is ~ veld gedek wat nog nie voorheen ten volle ondersoek is nie en word hiermee ~ verdere doel bereik, naamlik om •n beskeie bydrae tot

die vakgebied van die Historiese Opvoedkunde te lewer. In Suidwes-Afrika is daar op die gebied van die onderwys nog baie min navorsing gedoen en daar bestaan •n besondere behoefte aan literatuur. Sedert die

be-gin van die Tweede Wereldoorlog het daar min publika-sies in verband met die onderwys verskyn en weens die gebrek aan beskikbare inligting is dit vir die belang-stellende moeilik om hom ten opsigte van die onderwys te orienteer. Hierdie leemte is sterk deur my aange-voel, toe ek as beampte in die diens van die Onderwys-departement van Suidwes-Afrika getree het en later ~

opdrag om die onderwyswetgewing te hersien ontvang het. Die begeerte en noodsaaklikheid om so gou moont-lik op hoogte van die h toriese ontwikkeling van die onderwys in Suidwes-Afrika te kom, en die beperkte bronne waaruit die verlangde kenn geput kon word, was ~ belangrike prikkel om hierdie ondersoek te onderneem.

Die metode wat gevolg is by die ondersoek, het bestaan uit die versameling van die stof uit sekon-dere maar hoofsaaklik primere bronne. Die versamelde stof is gesistematiseer, op skr gestel en na deeg-like oorweging daarvan is dit saamgevat en is sekere gevolgtrekkings gemaak.

By die samestelling van hierdie proefskrif word die probleem vanuit sekere opvoedkundige gesigspunte benader. Allereers word as agtergrond die onderwys onder militere bewind (hoofstuk I) en dan die faktore wa t die ondervvyson twikkeling beinvloed het ( hoofstuk II), behandel. In die daaropvolgende hoofstukke word die volgende aspekte van die onderwys behandel: beheer

(3)

van die onderwys, sentraal en plaaslik (hoofstuk III); die oprigting, indeling en instandhouding van skole en kolleges (hoofstuk IV); algemene skoolorganisasie en administrasie (hoofstuk V); die onderwyserspersoneel

(hoofstuk VI); die taalvraagstukke (hoofstuk VII); leerplig (hoofstuk VIII); leerplan en leergang

(hoof-stuk IX); inspeksie, eksarnens en bevordering (hoofstuk X); opvoedkundige hulpdienste (hoofstuk XI); koshuise en koshuisopvoeding (hoofstuk XII) en voortgesette en volwasse onderwys (hoofstuk XIII). In hoofstuk XIV

word die bevindings saamgevat asook sekere gevolgtrek-kings en aanbevelings gemaak.

Dit is vir my n voorreg om alle liggarne en persone wat op een of ander wyse hulp verleen het met die onder-seek, tikwerk en voorbereiding van die proefskrif hart-1 te bedank.

Graag wil ek

•n

besondere woord van dank g aan die Administrateur-in-Uitvoerende Komitee van Suidwes-Afrika vir die uitsonderlike vergunning om sekere doku-mente en stukke wat normaalweg vir die navorser ontoe-ganklik is te gebruik. Sonder hierdie bronne sou die sarnestelling van hierdie proefskrif onmoontlik gewees het.

My waardering aan die Sekretaris van Suidwes-Afrika~

mnr. C.F. Marais, vir sy volgehoue belangstelling in my vordering en vir sy tegemoetkominge met betrekking tot die verkryging van verlof om die ondersoek te onderneem en te voltooi.

Graag bedank ek die Hoofbestuur van die Suidwes-Afrikaanse Onderwysersunie vir die beskikbaarstelling van notules, korrespondensie en ander dokumente waaruit belangrike inligting verkry is.

Die ondersoek het begin onder die bekwame leiding van prof. dr. H.J.J. Bingle, aan wie ek besondere dank verskuldig is vir sy advies in verband met die same-stelling van die proefskrif. Nadat hy bevorder is tot Rektor, is prof. dr. J. Chris Coetzee tydelik be-noem as promotor. Prof. Coetzee is die eerste

per-soon wat by my as student belangstelling vir die Op-voedkunde as wetenskap gekweek het. Dit was vir my

•n besondere voorreg en eer om as een van sy laaste

studente hierdie proefskrif onder sy deskundige leiding af te/ ••• i i i

(4)

af te rond. Graag spreek ek my hoogste waardering teenoor hom uit vir sy besielende en bekwame leiding. Aangesien prof. Coetzee nie langer as promotor kon

optree nie, het prof. dr. B.C. Schutte die verantwoorde-likheid oorgeneem. My dank aan hom vir sy hulp en

bystand.

Dit sou onmoontlik gewees het om hierdie navorsing sonder die gawes van gesondheid, volharding, verstand en geloof te onderneem. In diepe dankbaarheid en er-kentlikheid bring ek al die eer aan die Here, die Gewer van al die nodige gawes, wat my tot voltooiing van bier-die taak in staat gestel het. Mag alleen Sy Naam daar-deur verheerlik word !

WINDHOEK.

Desember 1965.

(5)

LYS VAN TABELLE

Nr. Beskrywing B1adsy

I Verspreiding van die b1anke bevo1king in Suidwes-Afrika (Vo1gens sensussyfers

vir 1960) . . • • . . 19 II III IV

v

VI VII VIII IX X XI XII

XIII

XIV

XV XVI XVII XVIII Onderwysuitgawes: 1921-1960

. . . .

.

.

Kapitaaluitgawes: onderwysgeboue .. Bedankings van onderwysers 37-1947 Huistaa1 van 1eer1inge in

Vervoerskemas 1932-1936

Statisti om die inv1oed van desentra1isasie aan te toon Inskrywing staatsko1e Skoo1:p1i die skoo van 1eer1inge by 1922-1960 1eer1inge buite 8-1936

Primere 1eerp1an tot 1939

tsko1e • It • • • •

...

. .

. .

.

.

Nuwe vo 1940

ste1de primere 1eerp1an

...

Leerp1an vir die primere skoo1 1956 Standerd VI-eksamen: ui 1941-1955 Junior uits1ae Junior uits1ae fikaat-eksamen: 27-1957 ifikaat-eksamen: 58-1960 Matriku1asie-eksamen: uits1ae 1927-1959 Kosgangers in staats- en s steunde koshuise 1922-1960 Koshui tgawes

.

.

.

. . .

.

. .

. . .

sonder-...

104 109 163 226 245 250 257 258 269 271 274 311 313 314 316 345 375

(6)

1.

2.

4.

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

I N H 0 U D S 0 P G A W E

HOOFSTUK I

INLEIDING: ONDER\iVYS ONDER MILITeRE BEVYIND In1eiding

Die eerste jare onder mi1itere bewind 1915 - 1918

a. Onderwys vir Duitse kinders b. Onderwys vir kinders van

Unieburgers

Die 1aaste jare onder mi1itere bewind 1919 - 1920

a. Die Duitse onderwysstelse1 by •n keerpunt

(1)

Repatriasie en ekonomiese druk

...

( 2)

(3)

Eerste stappe tot oorname •.•••• Reaksie teen die voorgeste1de

(4)

oorname

Onderhande1ing met die owerheid en die gevo1ge daarvan •••••.•

1 1 2

3

4 5

5

7

8

10 b. Die stand van onderwys in regeringsko1e 13

Samevatting 14

HOOFSTUK II

FAKTORE WAT ONDERWYSONTVVIKKELING BEiNVLOED HET In1eiding

Wetgewende en uitvoerende ge

Geografiese en ekonomiese faktore

.

. . . .

.

.

15 15 18 a. Geografiese en aanverwante faktore ••• 18 b. Ekonomiese faktore ••••••. 20 Stryd tussen die twee vernaamste

bevo1kingsgroepe

Die Tweede Were1door1og 1939-1945

. .

. . .

.

.

Die verkryging van ~ groter mate van

se1fbestuur •...• Samevatting 21 23 24 25

(7)

HOOFSTUK III

BEHEER VAN DIE ONDERVrYS: SENTRAAL EN PLAASLIK

l .

2.

Sentrale beheer

. .

.

. . .

.

.

27 a. Die wetgewende en uitvoerende gesag •• 27 b. Die Sekretaris van Suidwes-Afrika •••• 29

c.

d.

Die Adviserende Onderwysraad

.

. . . .

.

.

.

30 (l) Die instelling en samestelling

van die Raad •••••••• 30

(2) Die funksies, prosedure en

werksaamhede van die Raad ••••.•• 32 Die Direkteur van Onderwys

.

.

. .

.

. .

.

Plaaslike beheer

37

38

a. Die instelling en verkiesing van

skoolkomi tees • • • . • . . • 39

(l) Die instelling van skoolkomitees 39

(2) Die verkiesing van skoolkomitees 42 b. Die pligte, magte en werksaamhede van

oolkomitees ••••.•••

48

(l) Die igte en magte van

skool-komitees •....•..

4e

(2) Die werksaamhede van

skool-komitees .•..•..• 50

c. Ouerseggenskap en die status van

skoolkomitees •..•..•• 52

(l) Vertoe in verband met seggenskap van skoolkomitees by die aanstel-ling van onderwysers •.••...•

53

(2) Belangrike redes aangevoer teen seggenskap van skoolkomitees by

die aanstelling van onderwysers .

56

(3) Toegewings in verband met seggen-skap van skoolkomitees by die

aanstelling van onderwysers ••.••

57

Samevatting

59

HOOFSTUK IV

DIE OPRIGTING, INDELING EN INSTANDHOUDING VAN SKOLE EN KOLLEGES

(8)

2. Die indeling van skole

.

. .

. .

.

..

.

62

62

64 a. b. c. d. e. f. g. Die kleuterskool

. ... .

e primere skool

(l) Die wetsbepalinge in verband met

e primere skool •...•••• 64 (2) Die ge

die jare

primere skole oor

...

(3)

Minimum grootte van primere

65 skole •.. . .•••

67

(a) (b) (c) (d) Opvoedkundige se •••••••• Koshuisakkommodasie •••.•.• Finansiele oorweging ••.••• Bestaansveiligheid van skole

67

67

68

68

(4) Die junior primere skool ••.••.•

69

(5)

Primere skole vir kinders van

immigrante uit Angola .••••.••

69

(6) Plaasskole • . . • • ••• 71

Die sekondere skool • • • • • • • 0

73

(l) Die wetsbepalinge in verband

met die sekondere skool •...••••

73

(2) e uitbreiding van sekondere

skole ••.•.•.•

74

(3) Die minimumvereistes vir die

stigting van sekondere skole ••• 75

Die hoe ool • • • • 0 • • •

76

(l) e wetsbepalinge in verband met

die hoerskool ••••..••

76

(2) Die uitbreiding van hoerskole .•

76

(3) Die minimumvereistes vir die

stigting van TI hoerskool ••.•...

79

(4) Die komprehensiewe hoerskool in

Suidwes-Afrika •.•••.••

80

Ambagskole, nywerhe onderwys skole en tegniese

...

( l) ( 2) A~bag- en nywerheidskole .••.••. Tegniese onderwys e landbouskool Spes

(1)

( 2 ) e skole

. ... .

Die burgerskool •.•.•..•

Spesiale skole of klasse vir afwykende kinders •....•••

82

82

84

85

87

88

89

(9)

4,

5.

1.

2.

3.

(a) Sko1e en k1asse vir verstande1ik afwykende

1eer1inge ••..••••

89

(b) Voorsiening vir gedrags- en 1iggaamlik afwykende leer1inge ••..•••• 93 h. Private sko1e

...

( 1) Ontstaan en ontwikkeling •.•.••.

.

.

. . .

.

.

.

(a) (b) (c) Kerksko1e

Duitse private sko1 e •.•••• Ander private sko1e

(2) Finansi~1e ondersteuning Opleidingsko1lege vir onderwysers Instandhouding van staatsko1e

a.

Die finansiering van sko1e b. Vry onderwys

c.

Geboue en terreine d. Noodsaak1ike dienste Samevatt HOOFSTUK

v

.

.

.

.

. .

.

.

.

. . .

...

. .

. .

. .

.

.

.

... .

.

... .

.

... .

.

..

. . .

.

.

.

Ill • • • • • • • 94 94 96 96

97

97

99

102 103 104 106 108 109

ALGEMENE SKOOLORGANISASIE EN ADMINISTRASIE

In1eiding

.

...

113 Persone organisasie

...

113 a. Die hoofonderwyser • 0 a a D a a • 3 b. Die onderhoof

. .

. . .

.

. .

114 c. istent-onderwyser: Spesiale graad (A.S.Go)

.

.

.

. . . .

.

d. Assistent-onderwysers

.

...

e. K1 ike hu1p

. .

.

.

. . . .

116 f. Opsigters by sko1e • 0 0 • • • • 119

Die interne skoo1program • • • • • • ;& • 119

a. Die skoo1ka1ender

.

.

. .

.

.

.

.

119 b. Die skoo1rooster

.

.

.

.

.

. .

.

2 c. Huiswerk

.

. .

.

.

. .

.

123

(10)

5.

6.

7.

1. 2.

3.

4.

a. b.

c.

d. svoorbereiding en werkskemas .•.•.. Oudiovisue1e apparaat .•••...• Skoo1boeke en skryfbehoeftes • . . . Die Skoo1bib1ioteek . . . • Buitemuurse aktiwiteite a. b. c. Skoo1kadette Ku1ture1e bedrywighede Sport Skoo1finansies Samevatting HOOFSTUK VI

DIE ONDER'.~.'YSERSPERS ONEEL In1eiding

Personee1voorsiening

a. Werwing van onderwysers b. Personee1ska1e

(1) Primere sko1e

(2) Sekondere en hoersko1e

...

c.

Die tyde1ike onderwyser as faktor by personee1voorsiening • . . . d. Die skaars onderwyser

.

... .

Indiensop1eiding van onderwysers

a. b.

c.

d. e. f.

Voor1igting deur organiseerders van spesia1e vakke of afde1ings . . . •

Kortkursusse

. ...

Bib1ioteekdienste

.

.

.

. .

.

.

.

Studiever1of

. .

. .

.

.

.

.

Oorsese uitruilskema

. ...

Streekkonferensies

.

...

Die aanste11ing, verplasing en

diens-beeindiging van onderwysers . . . . a. Die aanste11ing van onderwysers

(1) Eerste aanste11 Suidwes-Afrika in 124

5

127 129 130 130 131 133 134 135 138 138 138 141 141 144 145 147 148 148 149 151 151 153 154 154 154

155

(11)

5.

6. 7.

8.

b.

c.

d.

Tug

a. b.

(2) aanstell van

hoof-onderwysers •••••••• 157

(3) e aanstelling van tydelike en

deeltydse leerkragte •••..••• 159 Die verplasing van onderwysers •••.•

Die diensbe~indiging van onderwysers Uitgawes verbonde aan e aanstelling en oorplasing van onderwysers •••••

.

... .

Omskrywing van wangedrag

. .

.

. .

.

. .

Optrede in geval van wangedrag •••••

( l)

(2) ( 3) ( 4)

( 5 )

Die skorsing van e onderwyser Klagte van wangedrag teen n

onderwyser ••••••••

Ondersoek na •n klagte van

wangedrag •••••o•• Die strafbepal •••.•••• Appel- en versoeningsrade ••••• 160 162 166

168

168

171 171 171 174

176

176 Verlof

...

178 178 a. Vakansieverlof

.

. .

. .

. .

.

( l) Vakansieverlof, uitgesonder skoolvakansies

.

.

.

. .

. . .

178 (2) Vakansievervoergeriewe

.

.

.

.

.

.

.

182 b. Siekteverlof

.

...

183

c.

:Suitengewone verlof

. .

.

. .

.

.

.

185 d. IVIili tere verlof

.

. . .

.

.

. .

187 i tieke en burgerregte van onderwysers 188 e indeling en salarisse van onderwysers 190 a. Die indeling van ondervvysers • c • • • 191

(l) Ind ing volgens sifikasie van skole en die gradering van

po

. . . .

.

.

.

.

191

( 2) In de ling volgens ifikasies 191

(3) Ind ing volgens paste D a D a D a 192

(a) Assistent-onderwysers

.

. . .

192 (b) Assistent-onderwysers:

Spesiale graad

...

193

(c) Assistent-onderwysers:

(12)

9.

10. 1. 2. (d) (e) (f) Onderhoofde Hoofonderwysers Die salarisse van

onderwysers

...

~

....

. .

. .

.

.

.

.

Die Suidwes-Afrika-Onderwysersunie •...•• a. b. Ontstaan en ontwikke1ing •n Eie onderwysblad • • • • • • • dl Samevatting HOOFSTUK VII TAALVRAAGSTUKKE In1eiding

. .

.

.

.

.

. .

Die Duitse taalvraagstuk

...

a. In1eiding

b. Wetgewing in verband met Duits as voertaa1 en as vak • • . . . •

c. Duitsmediumonderrig in primere ole d. Duitsmediumonderrig in

staats-hoerskole ••....••

( 1) Duitse eling by die

Windhoekse Hoerskool

.

.

.

. . .

.

.

(2) Die 11Deutsche Hohere Schule",

195 195 196 198 198 199 200 204 204 204 206 207 208 208 Swakopmund . .. . •••• 210

e.

f. g.

Terugslag vir Duitsmediumonderrig .. Herinste11ing van Duits as voertaal en as vak . . . • ( 1) ( 2) ( 3) ( 4) ( 5)

oek van e Duitse bevolking e Onderwyskommissie, 1950 ..•

Stigting van Duitsmediumafdel by primere skole ....•••• Die Onderwyskommissie, 1956 ••.

Y.'etswysiging in verband met Dui ts as voertaal en as vak •.•....• Onderwysers vir Duitsmediumonderrig Vraagstukke in verband met die ampt ike

e . . . .

a. els soos in die wetgewing

neergele • . . . 2 214 214 215 218 219 221 222 223 223

(13)

4.

1. 2.

3.

4.

b. (2) Taa1 as vak Die voertaa1vraagstuk (1) A1gemene ontwikke1ing (2) Dubbe1medium (3) Moedertaa1onderwys Samevatting HOOFSTUK VIII LEERPLIG In1eid

Die voorwaardes vir 1eerp1ig

a. Die grense vir 1eerp1

.

.

.

.

.

. .

.

b.

c.

Leerplig vir die a:fwykende kind ..•• Vryste11ing van 1eerplig

Toepass van 1e ig

a. Skoo1besoekbeamptes b. Koshuisakkommodasie

c. Vervoer van 1e inge

d. Afbakening van skoo1gebiede Sentralisasie en desentra1isasie a. Pogings tot sentralisasie b. Be1eid van desentralisasie c. Proses van natuur1ike en

doe1bewuste sentralisasie eidelike, 225 225 225 227 2 233 235 235 235 239 240 24l 243

3

246 246 246 248

5.

oolbesoek 253 255 255 256 6.

a. Die toelat van le inge

.

... .

b. Inskrywing en sko besoek

(l) Die inskrywing by staatskole •. 256 (2) Skoolpligtige ers buite die

skoal • . . . • 257

(3) Skoolbesoek van ingeskrewe

1e inge • . . . • 259

c.

Die uitsluit van 1eerlinge •...•.

Samevatting

259 261

(14)

HOOFSTUK IX LEERPLAN EN LEERGANG 1. Inleiding

.

. .

. . .

.

.

2. Godsdiensonderwys

. .

.

.

. .

.

.

3.

Prim@re onderwys

...

a. Die leerplan • • e • • • • • b. Leergange

.

. . . .

.

.

.

4. Sekondere onderwys a. Die leerplan

.

.

. . .

.

. .

. . . .

.

.

( 1)

Leerplanne vir skole met Afrikaans en Engels as

voertaal

.

.

.

. . .

. .

(2)

Leerplan vir die 11Deutsche

Hohere Schule"

...

b. Die leergange

.

. .

.

..

. . .

5.

Samevatting

.

.

. .

.

.

. .

HOOFSTUK X

INSPEKSIE, EKSAl.'illNS EN B:SVORDERING 1. Inleiding • • • • • • 0 • 2. Die inspektoraat

3.

Organiseerders

.

. . .

.

4 .-. Inspeksie a. b. c. d. Wetlike voorskrif'te Die inspeksiestelsel ( 1) ( 2)

( 3 )

Die wykstelsel

.

. . .

. .

.

.

Die stelsel van hoof'delike

inspeksie •.•••••.

Die nuwe beleid ••••.••• Inspeksie in die praktyk •..•...• Faktore wat die taak van die

inspekteur bemoe ik het ••••.••.

(1)

(2)

( 3)

Af'stand en vervoer

.

. . . .

.

..

.

Verskuiwing van die bevolking . Administratiewe pligte ..••..••

264

264

269

269

275

279

279

279

290

291

291

294

294

296

299

299

299

299

301

302

303

306

306

307

307

(15)

5.

6.

l . 2. Eksamens en bevordering 308 308 308 309 310 a. b.

c.

Die primere skoal

Hoofdelike inspeksie Gelyktydige bevordering • 0 . 0 • . • • •

.

.

.

. .

. .

.

.

. . . .

.

.

(l) ( 2)

(3) Die standerd VI-eksamen •••••.• Die sekondere en hoerskool

. .

.

.

.

. .

.

( l) ( 2)

Die Junior Sekondere Kursus Die Senior Sekondere Kursus

.

. .

.

. .

Toekomsbeleid

.

.

.

. . .

.

.

311 311 314 Samevatting 317 318 HOOFSTUK XI OPVOEDKUNDIGE HULPDIENSTE Inleiding

. .

.

.

. .

. .

321 321 Geneeskundige diens vir skole • • • 0 • • • •

a.

b.

c.

Faktore wat die instelling van •n ge-neeskundige diens noodsaaklik maak •

(l) Voorkoms van lewensgevaarlike

321

siektes • . • . . . 322

(2) Epidemies ••.•.••• 322

(3) Hoe persentasie kosgangers •••• 322

(4)

Die houding en vermoe van die

ouers 323

Die ontwikkeling van die

genees-kundige diens •..•.••• 323

Die werksaamhede van die

genees-kundige diens ••.•.••• Sielkundige en voorligtingsdiens .•...• 329 330 330 332 a. b.

Die totstandkoming en ontwikkeling • Buitengewone onderwys

.

. .

.

. .

.

.

(l) Onderwys vir die afwykende kind 332 (a) Junior geleentheidsklasse 333 (b) Senior geleentheidsklasse 333 (2) Onderwys vir die laag-normale

kind •.•••••• 335

(3)

Aanpassingsonderwys

(4) Remedi~rende onderwys

. .

. .

. . .

.

336 336

(16)

4.

l.

2.

c. K1iniese en korrektiewe vverk ••...•. d. Voor1igting Samevatting • • • • 0 • • • HOOFSTUK XII KOSHUISE EN KOSHUISOPVOI:DING Inleiding

.

. .

.

.

.

.

.

Staatskoshuise

.

. .

. . . .

.

a. Oprigting, inskrywing en

ouerseg-b. genskap •.•.•••• (1) Oprigting (2) Inskrywing (3) Ouerseggenskap Koshuispersonee1

.

.

.

.

. .

. .

.

. . . .

.

.

.

. .

. .

. .

.

.

337 338 341 343 343 343 343 344 344 347

(1)

e superintendent •....••• 347 (2) Toesighoudende personee1 •...•• 351 (3) Huishoudelike personee1 ••••••• 352 c. d.

e.

f. Kosgangers • • • • • • e • ( 1) ( 2) (3) Toe1ating 0 • • • • • • • Skorsing •••••.•• Versorging en opvoeding ••••••• (a) Koshuisre~1s (b) Ruimte (c) Voeding (d) Gesondheid • • 0 • • • • •

.

.

. .

.

.

.

.

.

.

. . .

.

.

. .

.

.

.

.

.

(e) (f) (g) A1gemene opvoeding ••••••• Die kle kind ••...••• Taalgroepe

. .

. . .

. .

.

Inspeksie en voor1igting Geboue en toerusting

.

.

.

.

.

.

. .

.

... .

Ko sfinansies (1) Losie (a) (b) (c) d Verder as drie Binne drie myl Toekomsbe1eid

.

.

.

. . . .

.

.

.

.

.

.

.

. .

myl . . . . (2) (3)

Invordering van 1osiesge1d ••.• Uitgawes 355 355 358 359 359 360 361 362 363 364 365 365 366 368 368 368 370 371 372 374

(17)

3. Koshuise by Ango1asko1e • • • • • Cl • • 376 4. P1atte1andse koshuise

...

377

a. Die ontstaan

.

...

377

b. Die beheer

.

...

378

( 1) Die komitee • • • • • • 0 • 378

(2) Die superintendent en ander

personee1

.

. .

.

.

.

.

.

379 ( 3 ) Finansies

...

380 ( 4) A1gemene organisasie

...

381 c. Boerdery

.

. .

.

. .

.

.

382 d. Oorname van p1atte1andse koshuise

.

.

383

5. Samevatting

. ...

385

HOOFSTUK XIII

VOORTGESETTE EN VOLWASSE ONDER\'lYS

1. In1eiding

.

...

389

2. Voortgesette onderwys

...

389 3. Onderwys vir vo1wassenes

.

...

391 4. Toekomsbe1eid

.

...

~

...

393

5. Samevatting

.

...

394

HOOFSTUK XIV

SA.M:EVATTING VAN DIE HISTORIESE ONTWIKKELING

1. Onderwys onder Mi1itere Bewind 1915-1920 396 2. Faktore wat die onderwysontwikke1ing in

Suidwes-Afrika beinv1oed het ••.•..•• 398 3. Tydperk van orientering en vestiging

1922-19 34 • . . . • 400 4. •n Professionee1 opvoedkundige benadering

van die onderwys 1935-1948 •....•.• 413 5. Sne11e onderwysontwikke1ing, ste1se1matige

ondersoek van die ondervzys en

toekomsbe-p1anning 1949-1960 • . . . • 421

6.

7.

a. Sne11e ontwikke1ing 1949-1960 •...•• b. Ste1se1matige ondersoek onderwys c. Toekomsbep1anning Gevo1gtrekkings van die

...

...

Aanbeve1ings vir verdere navorsing .•.••. 13RONNELYS 422 430 431 442 447 448

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Met hierdie opdrag wou navorsers in die Instituut vasstel in welke streke, stede en families ʼn deur- tastende ondersoek na Suid-Afrikaanse musiek gedoen moes word.. 149

Die personeel van die PU vir CHO het ʼn kardinale rol gespeel in die ontwikkeling van die Universiteit. ʼn Uni- versiteit se standaard en aansien hang in ʼn groot mate

"Leoka le ab i wa le sa le meetse.. Leokana, die jong dor i ngboompie, staan verandering voor en wit dit teweegbring voorda t dit te laat is en die tradisie

In wat hierop vol g, word samevatti ngs verstrek ten opsi gte van die data in die vorige hoofstukke en gevolgtrekkings daaruit gemaak en wel onder die volgende

Die navorser argumenteer dat hierdie benadering ten opsigte van groei en ontdekking leerders se kritiese denkingesteldhede en houdings om die waarheid te soek en

in twee kategorie~ inge= deel word: eerstens ondervind leerlinge leerprobleme in wiskunde ten spyte daarvan dat die leerstof wat aangebied word binne die grense

Primere en sekondere bronne sal gebruik word om te bepaal wat die wesensaard van uitbranding is, watter faktore tot uitbranding aanleiding gee, wat die simptome

(1983:478) in hulle navorsing oor verskillende uitbrandingsmodelle bevind dat die komponente van emosionele uitputting, depersonalisasie en 'n afname in