• No results found

I I [ HOOFSTUK [ HOOFSTUK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "I I [ HOOFSTUK [ HOOFSTUK"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

[ HOOFSTUK

J

I

I

INLEIDING I

[ HOOFSTUK

J

I

(2)

HOOFSTUK 1

INLEIDING

1.1 Doel van die ondersoe,k

Die probleem van onderprestasie en die nadelige gevolge wat dit vir die hui=

d~e gemeenskap inhou, is 'n onderwerp wat in die buiteland en in ons land toene= mende belangstelling geniet.

Omdat drliipgevalle in die sekond0re skool dikwels tel'\lggevoer kan word na on= derprestasie in die prim~re skool, is dit noodsaaklik

dat

hie~die gevalle vroeg= tydig getdentifiseer mo~t word.

Hierdie studie wo~d onderneem om 'n oplossing te probeer vind vir die probleem

van

ouderprestasie en 'n druippunt in wi$kunde gedurende die jvnior-prim@re fase. Dit is veral die doel om aan 1;e tQO;n dat kog:qitiewe faktore 'n belangrike oor= saak van leerprobleme in wiskunde is.

Op ongeveer sewejarige ouderdom is daar 'n belangrike oorgang in die denke van die kind, nl. die oorgang van die voor-operasionele na die konkreet-operasio= nele fase. In die onderhawige studie sal aangetoon word dat leerlinge wat nog nie die konkreet-operasionele denkvlak bereik het nte, leerprobleme in WiSF

kunde ondervind ondanks die feit dat hulle oor ~ gemiddelde en bo-gemiddelde intelligensie beskik. Die doel is dus om aan te dui dat leerlinge met leer= probleme in wiskunde, op 'n laer denkvlak is as leerlinge wat nie probleme in hierdie yak ondervind nie: So 'n bevinding sal noodwelldig impliseer da t ten spyte

Van

'n kwantitatiewe ooreenkoms in intellektuele vermo~, daar wel 'n kwa= litatiewe verskil in die denkontwikkel~ bestaan tussen leerlinge met leer=

(3)

probleme in wiskunde en leerlinge wat 'n goeie beg rip en vordering in hierdie yak toon.

On4erprestasie hou dikwels ernstige sosiale en persoonlikheidsimplikasies vir

die betrokke leerlinge in. _ Hulle frustrasies kom dikwels tot uiting in anti-sosiale of aggressiewe gedrag.

DAt die probleem ook vir die Transvaalse Onderwysdepartement van die uiterste belang is, spreek veral uit die volgende positiewe stappe wat geneem word om die probleem die hoof te bied:

(i) Onderwysers/esse word opgelei in remedi~rende onderwys;

(ii) ori~nteringskursusse in remedi~rende onderwysword aangebied; (iii) nie net die getal kliniese sielkundiges en assistent-sielkundig.es

is . uitgebrei nie, maar in Januarie 1973 is daar ook beroepsl.eiers en ortodidaktici aangestel;

(iv) gedifferensieerde onderwys waarde~r leerlinge in verskillende be= langstellingsrigtings geplaas word, word aangebied.

paar is in hierdie stadium ook 'n paar hulpk],asse in sekere komprehensiewe een= hede gestig om hulp te bied aan leerlinge met spesifieke leerstremminge, en nog verdere hulpklasse word in 1975 in die ander komprehensiewe eenhede in die vooruitsig gestel. Hierdie kla·sse bestaan uit leerlinge ViUl gemiddelde en bo-·

gemiddelde intelligensie.

1.2 Program van ondersoek

Om hierdie doel te bereik, is dit nodig om te weet wat die huidige siening is van die oorsake van leerprobleme in die algemeen. Daarom word die oorsake van leerprobleme in hoofstuk 2 bespreek.

2.

(4)

Die oorsake van leerprobleme in wiskunde kan vera! in twee kategorie~ inge= deel word: eerstens ondervind leerlinge leerprobleme in wiskunde ten spyte daarvan dat die leerstof wat aangebied word binne die grense van die denk= ontwikkeling van die kind va!; tweedens ondervind leerlinge leerprobleme in wiskunde omdat die leerstof nie rekening hou met die denkontwikkeling van die ~eerlinge nie. Die eerste verskynsel sal breedvoerig in hoofstuk drie bespreek word. Die oorsake wat in die tweede kategorie ingesluit word, is uiteraard afhanklik van kennis van die kognitiewe ontwikkeling van die kind. Hierdie aspek word in hoofstuk 4 bespreek, terwyl die oorsake van leerprobleme, te wyte aan die feit dat die leerling nie die konkreet-ope= rasionele denkvlak bereik het nie, in hoofstuk 5 aan die orde kom.

In hoofstuk 6 word die metode van ondersoek bespreek en in die daaropvol~

gende hoofstuk volg ~ ontleding van die resultate van hierdie ondersoek.

3.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Doelmatige ouer-onderwyserkontak kan slegs plaasvind as ouers en onderwysers presies weet wat die fundamenteel- opvoedkundige (d.i. prinsipiele aard) van

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

'n Uiters belangrike afleiding wat vervolgens uit tabel 6.7 gemaak kan word, is dat die beduidende verbande (tussen intensiteit en frekwensie) vir elke subskaal

'n Gevolgtrekking wat gemaak kan word uit die bevindings met betrekking tot hoofstuk 2 en hoofstuk 3, is dat daar 'n duidelike verband bestaan tussen die

Die navorser vind die gebruik van die woorde “op” en “af” (bl.4) problematies, aangesien die speeloppervlak plat is. Die navorser vind uit persoonlike ondervinding met

Dyer getitel The East African hunters in the history of the East African Professional Hunters' Association (1979) opgespoor. In vele opsigte is dit ook 'n aanduiding

tiese von:ning dat die student 1 n deeglike kennis van die vak.n1etodieke en die vaardigheidsvakl-re soos bordwerk, skrif 9 sang, apparaatwerk, ens. r,aastens

Ook moet onthou word dat ‘n ope opdrag in Oktober 1917 aan die betrokke kommissie gegee is om verdere ondersoek na die hele inlywingskwessie in te stel en