• No results found

Mathews, J., Moodley, K., Rheeder, W. & Wilkinson, M. 1992. Discover history. A pupil-centered approach to history method. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Mathews, J., Moodley, K., Rheeder, W. & Wilkinson, M. 1992. Discover history. A pupil-centered approach to history method. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

purported dialogue between John Ross and Shaka ego p.124, p.192. Unhelpful verbosity often hinders understanding; a few examples of this: the bizarre description of Nandi on page 1?6; "meretricious" p.l?l describing trading goods like beads which were increasingly such a significant part of the Zulu culture, md linguistic "glitches" -p.194, I do not find in my Concise Oxford Dictionary. I am extremely curious to ascertain why Stephen Gray describes John Ross, who at 14 years of age successfully completed the return trip to Delagoa Bay from Townshend (not Townsend) for medicine and other supplies, thus: "spindly", p.23; "milk-sated child", p.201. The source of the legend must have had some worthwhile physical attributes.

Geskiedenis as 'n skoolvak gegee. Daar word begin met hoofstukke oar die aard en nut van Geskiedenis. Daarna word vaardighede, bronne en talle onderrigme-lodes soos die neem van notas, werkkaarte,

vraag-stelling en projekwerk behandel. Daar word oak aandag gegee aan evaluering, die Skryf van opstelle en die mediasentrum. 'n Interessante byvoeging is die hoofstuk oar die rekenaar en Geskiedenis.

Vir die plaaslike geskiedskrywer is die feit dat die hele publikasie fokus op historiese vaardighede ter sake en die hoofstuk oar lokale geskiedenis is 'n verdere bonus omdat dit die belangstelling in plaaslike Geskiedenis kan stimuleer.

Stephen Gray confirms that Charles Maclean was John Ross on p.200. The hunting anecdotes are valuable: pp. 82-84 and p.99. Some of the statements made by the author seem to be over-reaction ego "staggering number of half-caste children", p.165; comparing Norton's mutiny with the "Bounty" when it was "mutually agreed", p.58; slavery was the issue, p.I64, and "three great leaders", p.155. Dommana's story on page 93 was very moving, but I don't go along with Gray's comments.

The volume proves convincingly ~hat John Ross and Francis Farewell were significant pioneers in this early period of Natal's history. The book would have been a lot more valuable had the author been more objective and conscious of historical method in his text. But then possibly it would have been less interesting and controversial.

Kyk 'n mens meeT krities na die publikasie, daD moet 'n mens toe gee dat dit 'n nuttige pubijkasie vir die onderwyser is, maar dat dit Die die klassieke publikasie van Boyce vir die onderrig van Geskiedenis op skool as standaardwerk op vakdidaktici se boekrakke sal ver-yang Die. Daar is byvoorbeeld te mill bronne wat in die aanbieding gelntegreer word. ('nMens dink bier aan 'n relevante leeslys aan die einde van elke hoofs-tuk). Daarby is dit myns insiens Die sonder 'n deeglike beredenering aanvaarbaar dat skoliere as klein historici opgelei moet word Die. Uit'n vonningsoogpunt is so 'n standpunt minstens aanvegbaar.

Aan die positiewe kant moet daar, naas dit wat reeds gese is, beklemtoon word dat bier kreatief en ver-nuwend oor Geskiedenis op skool gedink word. Daar is daD ook heelwat prikkelende voorbeelde van die integrasie van dokumente in die onderrig van Geskiedenis ('n mooi eksemplaar is die Retief-Dingaan oefening -p.31 e.v.). Die fokus wat op empatie geplaas word is ook te verwelkom. Laastens-w-ord daar ook vernuwend gedink oor die verwerwing van 'n tyd-belewing in Geskiedenis.

Dr.

A.E. Cubbin University of Zululand

J. Mathews, K. Moodley, W. Rheeder en M. Wilkinson: Discover History. A pupil-centered approach to history method. Maskew Miller Longman, Cape Town, 1992. 167 pp. R27,44. ISBN 0636012549.

Die boek word baie sterk aanbeveel vir aIle voorne-mende Geskiedenisonderwysers wat op , n sistematiese, dog eenvoudige, wyse 'n vaardigheidsbenadering in bulle yak wil vestig.

Prof. Martin Triimpelmann R.A.U.

Hierdie is 'n nuttige toevoeging tot 'n toenemende aan-tal publikasies wat handel oor die metodiek van Geskiedenisonderrig in primere en sekondere skole. Die skrywers maak in bulle voorwoord daarop aanspraak dat bulle vaardigheidsgerigte fokus "will ensure the relevance of the subject in a new South Africa" wat waarskynlik 'n ietwat ambisieuse oogmerk is. Nietemin is die publikasie 'n verfrissende bydrae tot 'n benadering waar vaardighede. houdings en kon-septe groter prominensie geniet. Insgelyks word empatie as 'n vaardigheid hoog aangeslaan. Kortom, die skrywers is kennelik op hoogte van die huidige ten-dense in die onderrig van Geskiedenis.

Glen Moss en Ingrid Obery (reds.): South African Review 6 From 'Red Friday' to Codesa. Ravan Press,

Johannesburg, 1992. 508 pp. Prys onbekend. ISBN 0 86975418 1

Die verskyning van volume 6 van die South Afrian Review is te verwelkom, aangesien die vorige vyf vol-umes in hierdie reeks dit reeds as 'n stewige naslaan-werk gevestig bet. En kyk mens net na die inhoudsop-gawe van hierdie nuutste volume, is dit al duidelik dat oak hierin 'n magdom inligting oar die mees resente geskiedenis van Suid-Afrika op 'n bree veld aangebied word. Daar is geeD aDder publikasie van hierdie In 21 hoofstukke word 'n logiese samehang van talle

didaktiese probleme en fokuspunte rakende

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Voor de geselecteerde dienstverbanden is gebruikgemaakt van informatie uit de stu- die Verkenning beroepsbevolking in de glastuinbouw (Vermeulen et al., 2001) en van gegevens van

[1] H. Tijdeman: On the propagation of sound waves in cylin- drical tubes. Beltman: Viscothermal wave propagation includ- ing acousto-elastic interaction. Beltman: Viscothermal

The findings of the event study found significant positive cumulative abnormal returns for both the crisis and the non-crisis period during the announcement period. The

Calculated concentration changes, using the Δt method, show large changes in intensity in the different stages of tissue oxygenation (Figure 6).. In a region of interest (ROI)

Figure 3b shows that after each couple of extensor and flexor muscle contractions, the biomechanical model generated an appropriate command signal (red line) that simulated all the

Interviewer: say (reading aloud) a maximum of eight months’ continuously or separate periods… Participant: So they must work out more specifically, because people don’t take

Page 2 of 7 Participant: Kyk hier… sien jy soos met hierdie leave credit cycle nê… uhm, ok miskien het ek ‘n basic understanding…!. I omitted irrelevant and

Correlation indicates that, the LGBTs were not participating in planning and running of health sector initiatives ; viewed partnership as non-existent; likely not