• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.12

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.12"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

r

Geregistreer aan d1e R.P.K. 88 'n Nuusblud.

Di

e

kapitalistiese staat

kan

nie

bestaansveilig-h

eid

waarborg

nie

-dis

te duur.

--In

die Nasionaal-Sosiale

Gesagsta~t

is die b

es~aan

van

e

lke

volkslid

bev

e

i-lig

-

sy eie

·

arb

e

id

w

aarborg dit

.

'DERDE JAARGANG.

WOENSDAG, 9 FEBRUARIE

1944.

No.

12.

Pole

·

,n

Lastige

Toets

In 1939 het die Brltse Ryk, met verdmaarskalk Smuts en sy Suid· A·t'rika

se

lojale ondersteuning, oorlog verklaar teen Duitstand, omdat Adoll Hitler dan kwansuis die grense J;llSk.:lnd

en

.die onafihanklikheitt van Pole ge-minag hot.

Vandag het Josef stalin nie aileen die grensa van. Pole geskend .en sy onafhanklikheid vernietig nie, maar die Russi.ese kolos staan soos •n don·

ker bedreiging oor heel Europa.

Die sritse Ryk,. m.at veldmaarskalk Smuts natuurlik inkluis, is van• dag die bondgenote van Josef Stalin, en Adolf Hitler .veg aileen. om d!e g,.nse en die onathanklikheid van at Europa so volke te beskorm teen dte verskriklike, goddelose aanslag uit die Ooste. ·

Duitsland- die woestaard

Op 8 September 1939 bet die moond-hede wat ta.ns bekend staan as die Geallieerdes, in oorlog getree met

Duitsland~ omdat Hitler sy ,Nazi-hordes" oor die Poolse grens gestuur het om die onafhanklikheid en auto-nomic van daardie vreedsame volk te skend. Met hierdie daad van hom ·sou Duitsland dan finaal be.,yys gelewer bet van sy onbevoegdheid om in die kring van beskaafde volke

te

beweeg en het die tyd -ook eindelik onvorbid-delik aangebreek om hierdie ,rampok-ker-volk" op sy plok

te

sit.

'

n

·Heilige Oorlog

Van Britse kant is ook dadelik bo-weor dnt die oorlog 'n sedelike knrak-ter sou dra. Duitsland en sy Spil-bondp;enote het bulle beslis openbaar as ,rower-volke". Dit sou dan nou die onaangename dog onontkombare taa.k van die demokratiese Iande wees om as kampvegters van die , verligte" W esterse en Christelike Beskawing op te tree teneinde te verboed dat hier-die beska.wing verswelg sou word in 'n 'Thveedo Middeleeuse Donkerheid, wat oor die volko van die wereld sou toe-sak onder Spil-despotisme.

En dapper klein Suid-Afrika het ook loja.al sy gewi.ggie ingewerp in hierdie grootse stryd.

Engeland, die vriend van Pole En Engeland, daardie gryse ou vry-beidsmoeder, bet dadelik plek op haar gasvrye skoot ingeruim vjr die wreed verjaagdo Poolse regering, sodat bulle da'lrvandaan die Poolse vrybeidstryd kon voortsit. Engeland, en tlie Britse Ryk, waaroor die son altyd skyn, sal die stryd dapper voortsit, totdat . . . ja, totdat aile Pole weer vry l<an wees binnekant die erkende grenso van Pole . . . da.ardie grense wat Engeland en ha.ar bondgenoot Fra.nkryk gewaa.r-borg bet. Hot enige vlug-regering ooit vriende gebad soos hierdie vlug-rege-ring van Pole in 1939 gehad het? Die Goeie Stryd

Moree!, tot die tande toe gewapen, met sulke edelmoedige voornemens on verontslqtldigings het die Geallieerdes die goeie ·stryd begin stry . . . Helaas, alles het nie altyd voor die wind ge~

gaan nie. .

En in Suid-Afrika het veldm. Smuts -daardie ou perd op sy laaste skof-ook op die onvergeetlike 4de Sept. soos 'n pronkerige strydros die oor· logsterrein binnegedraf. Helaas, op 25 Nov. 1948 was dit 'n skynliaar ontr nugterde man wat in London voor die Britse Parlemontere Vereniging sy tans so bekende en onheilspellende

waarskuwing geuiter bet. Rusland - die Kolos

Rusland, daardie nooit te veel te pryse bondgenoot van die '.Britse Ryk in sy uur van nood, het op die oos-grens van Europa verrys, om . . . dlo

kastain~ vjr die Britte uit die vuur

te haal? Josef Stalin, die Kommunis, met wie WinstonAIChurchill, die

kapi-talis, soveel gla~ies in die Kremlin ge-klink het, bet soos 'n kolos aan die poorte van Europa kom staan. Ja, een· ou groot voet bet hy reeds a) oor

die Poolse grens gesit, en die tone daarvan diep ingewoel in die Poolse bodcm. En hierdie kolos is in ~ lelike bui. AI praat sy bondgenote . . . of I

sy handlangers . . . ook al hoe mooi

I

oor die Poolse onafhnklikheid eo die onskendba.arheid van die Poolse bodem, hierdie kolos steur hom daar nie aan nie. Trouens, hoe meer hulle praat hoe kwaaier knor hy. Hy het bloed ge-ruik. OnhOi!spe!lend, soos 'n nagro· wer, reik hy met rampokker·kloue na Europa en dreig hy om d·ie laaste !ewe uit die westerse en Christellke Beska· wing van Europa uit te wurg. '

Rolle omgeruil'l

En in sy pad staan Adolf Hitler en die Derde Duitse Ryk.

En aan sy sy staan W'inston Church-ill en die Britse Ryk, waaroor die son nooit sak nie, met. veldm. Smut~ en Suid-Afrika inkluis.

W at het nou geword van die sede-like karakter wat die Britse oorlogs-poging s~u dra.? Wie is nou die ro-wervolk en wie is nou sy bondgenote? Wio moet vandag verhoed dat die don-ker middeleeuse sltaduweo van die kommunistiese kolos oor verligte Eu-ropa val ? En wat dan nou van die grense van Pole wat Enp;eland gewaar-borg bet? Wat dan nou van Poolse

onafhanklikheid en Poolse autonomic? Is dit dan nie dieselfde Engeland van 1939 wat va.ndag die bondgenoot van Rusland is nie? En is dit dan nie Rusland wat die· Poolse onafhanklik-heid ontken en die Poolse grense skend nie? ~is tog net nie anders nie. Die Moskouse Pole

In Rusland, en wel te Moskou in die.

skaduwee van die Kremlin, het die Bond van Poolsc Patriotte tot stand gekom. Dis 'n Poolse organisasie wat

beweer dat hy die Poolse volk

ver-teenwoordig. Hierdie Bond eis

erken-ning as die wettige regering van Po-le. Sy beleid is eon van vriendska.p met Sowjet-Rusland. Die Bond voel

ook dat Oos-Pole aan Ruslrund

af-gestaan moet word omdat Rusland dit behoort te kry. Owerigens streef die Bond na die inpa.lming van Duitse ge-biode ten einde die Poolse grens na die Weste te verskuiwe as kompensasie vir die gebiedsverlies ao.n Rusland in die Ooste. Die Bond ·is ten gunsto daar-van dat die bevolking van Oos-Pole op groot skaal verskuif moet word na •

dio Weste, ten einde 'n oorwegend Poolse bevolking te kry in die gebiede wat Polo da.n van die Duitscrs moet bykry.

Die Londense Pole

In die tusseptyd sit daar ook 'n Poolso regering in Engeland. · Maar h\,erdie Londense P<>le word gladnie deur die Moskouse Pole erken nie. I n-teendeel, die l\foskouse Polo verfoei hulle en bestempel bulle as Poolso ver-raaie.rs. Dis nou soos. die vriende van Stalin praat oor die vriende van Churchill. En Churchill en Stalin is bondgenote. Dit tret nou dat Enge-land en die Poolse regering in Londen di.a herstel nastreef van die Pole wat Duitsland geskend hOt. Rusland en

(Vervolg op bls. 4, kol. 2) •

VRYHEIDSDAG

OP

A

MAJUBA

Die Organisasie-Leicr het opdrag ge-gee aam genl. Puren, die Sekretaris

van die Noodhulpfonds, om hierdil'

jaar vera.ntwoordclik te wees vir .dio reelings V'ir 'n scntrale vryheidsfees op 26 Februarie op die kntin van Ama-juba. Die omliggonde genera<tlskappe, uit die vier aangrensende gebiede, :;aJ. op Amajuba saamget1ek word, omdu.t ,.Amajuba die )>esielende uitgangspwnt bly vir die feeavierings deur die res van d·ie land." Op hierdie tydstiv staan Vryheidsdag beslis in die teken van ons volk se louteringslyding in die kampe en in aie tronke van die Empire. Daarom ook dat die Nood-hulpfonds van die Ossewabrandwa.g hierdie jaar weer sy !!eel aan beklem-toning moot ontvang.

Genl. Puren skryf dat hy die pro-gram so vroegtyd1g moontlik vir pu .. blikasie aan Die O.B. en runder

be-vric.nde blo.aie sal stuur. Vir aile v"r-dere besonderhede moot aansoek gE>· doen word by Gebied E, Voortrekker-gebou 403, Johannesburg.

Sy beroep. op aile brandwagte 1s:

La.a.t niks ons kecr nie. Kom in u

honderde, kom in u duisende saa.m rondom die Vryheidsvlam op die berg·

I.-ruin Amajuba. Die vlam sal brand en memand sal hom meer doof nie, want strydbewus en doelbewus is die Boerevolk in beweging, direk op sy Godbeskore eindbestemming af: 'n eie, vrye, Christelike Gesagstaat- nasio-naal en ·sosiaal van aard.

DIE

K.G.

"Die Oragnisa5ie-HOOfkwartier dee! Die O.B. mee dat ons Kom· mandant·Generaal, dr. Hans van Rensburg, binnekort na KaapstacJ sal afreis, en .dat hy gedurenl!e die laaste helfte van Februarie •n paar · vergaderings in die Westelike

Pro-vinsie sal toespreek. Offisier-e en brandwagte word versoek om Die O.B. dop te hou vir.die bekendma~

king van die plek en di.e datum van hierdie vergaderings.

K.G. se

Oproep

Van ons K.G. kom die ':olgende op-roep:

Die ereskuld van ons volk is teenoor die Af'rikanermoeders en ·kindertjies wat, as athanklikes van g1linterneer· des, die slagoffers van die imperialisme geword het. Die Ossewabrandwag het hierdie ereskuld in sy Noodhulpfonds waaragtiglik nag.akom. waar ander en 111eer bemiddelde organisasies sulke moedors en kindertjies na die Arm• sorgraad verwys het, het ons Nood• hulpfonds hul nie net met raad~ maar ook met daad byge&taan. Die ve,... pligting bly nog en die fonds het ster-king dringend nodig.

Laat ons die offers van Amajuba in

1881 vanjaar op Amajubadag 1944

waal'ldig wees. Ons eerste sorg is die Afrikanergesin wat terwille van die Afrikanerdom sonder broodwinner sit.

EEN VIR ALMAL- ALMAL VIR ELKEEN

DIE'

NOO

D

IS HOOG

Die Finansiehoof verduidelik as volg: As gevolg van die feit dat talle

ge-interneerdes gedurende die afgelope

paar maande vrygelaat en dientengo-volge regeringsteun aan bulle afhank-like families gestaak is en verder

om-dat in die meeste gevalle daar nog nie in geslaag is om vir sulke v.rygolate persona werk te verkry nie, het die beroep op die Noodhulpfonds geduren-de d·ie afgelope maande soos algemoen verwag nie gedaal nie, maar wei ge-styg.

Die Noodhulpfonds-komitee kan slegs aan d'ie verhoogde eise voldoon as elke brandwa.g versta.an dat aJhoewel baie geintetneerdes vrygelaat is, hullo nie in die posisie is om vir hulle famil•ies

finansieel te sorg nie. Die taak va.n

die Noodhulpfonds is neg nie iets van die verlede me. Die getalle van

ge-i.nt<lrneerdes bet verminder, maar die getalle families wat ly het vermeerder.

Ons weet <lie Osse~vabrandwag sal ge-trou bly tot die einde.

Een vir alr~a.l-Alma) vir elkeen.

Sonnige tabakb1are rus

in geurige

ou

wyn~ate

.

Onvers

to

ord

word hul ryper en

ryper totdat u die

volmaak geurige belee

kwaliteit

yan

J~-tabak

kry.

.

Jw.rcJ~

die

'

rypste

tabak

booend

.

(2)

TWEE

DIE O.B., WOENSDAG, 9 FEB. 1944.

Bestaansveiligheid

Die oneindige lang asems van parle-montslede en d·io volkome nuttcloos-hcid van dio godttrigo gepratory in die parlementshuise is by die volk alreeds so good bekond, on hot die Yolk alrceds so sat gemaak, en arm gemaak, da.t hulle spottend on met moor as 'n grointjio venyn na die parlemont vor -wys as die Praathuis on na die ber oeps-politici as die hoogsbetaaldo bnbbe-lno.rs in die land.

Niemand noorn deesd~e Jtog die

parlement ernstig op 1110. Vir dte

mcostc menso ·is die parlcment. 'n- gc

-riofliko instelling, wat ann diegcne

wat oulik genoog was om lode

dnar-vau to word, 'n leld{er vet snlu.ris be-sorg om 'n

soft

job te vorrig. l\{cns moot die pnrlemont ook nio tc erustig opneem nio. Die parlemcnt is immors

'n skadelike spccldi.::~g wat aan die volk gogco ·is om hom stil te hou.

Somtyds gaan dit ·in die parlcment darom regtig ergor as kopaf en dan word redeliko meilllc genoodsaak om halt to roep. Die lnwaai oor

bostanns-veiligheid hot nou so verwa.rrend g&-word, dat die gowone man 'n biotjie

holderheid daaromtront sal vorwelkom. Alhoewel ons roods ~~~ 'n vorige

uit-gnwe hicrd·ic sa.."lk bchandel hot wil ons

dit weer doon.

Rierdie oorlog is bosig om ekonom ie-se toostande to skop, wnt by die star king van vyandolikhcde aileen nrmoede,

worklooshoid on ellondo vir dio volk van Suid-Afrilm tot ge\•olg kan he.

En daarom is die kwo§sio van bostaans-voilighoid vandag ocn van die uller-bolangrikste en vornaamste problemo wat die volk moet oplos en vroegtydig

mout oplos.

En omdat die kapitalistiose stclsel

goon probleem, wat werklik \'Oiksp

ro-blcem is, lca.n oplos nic, word oris ta.J;I.S

weer vergas op die onaardigo skouspel vnn demokratioso klc-itrappery.

DIE REGE~ING SE VLUG

Die storie hot cintlik begin toe die Regoring, om dnrcm sy belofLes on. iots

to lnat lyk, 'n Kommissie aangostel

hot om vorslag uit tc bring oor die

moontlikhede van bestaansbeve-iliging.

Iiierd·ie Kommissio het sy vorslag uit-gcbring, _clio Ekonomicse Ploonoraad

het sy kommontaar oor hiordie rapport opgostcl, on dio rn.pport mot kommon-taar on al is in die vonn van 'n \Vit

Papier aan die Parlement voorgolii. Waar die .rogoring van die grond -stelling uitgaa.n dat die huidigo sosiale, politicke on clconomiesc stclsel onv<>r-_ undord moet voortduur,,is dit natuur-lik vir hom onmoontnatuur-lik om iet.s

prak-ties te doon vir die bostaansbevaihgiug

van die gewono man, omdat onder dio

huidige stelsel miks gcdoen kan word nie. Daarom moos hy 'n uitwog sock. Sy dagblaaie on sy praters hot dus verduidelik dat besumnsbeveiliging te duur is om prakt.ies' uit to voer. Met lang gesigtc is dtul.rop .gewys dat 'n man met 'n inkomstc van £300 tog nie £60, of iomand met £700 tog nie

£182, of selfs iemnnd met £2,500 tog mie £1,025 kan afgoe ann bolasting om te betaal vir bootaansveiligheid 11ie.

Dit sou ,tog die doe! van

bcst.annsvoi-lighoid vcrydol. Iemand bet dus ge-rieflikorwyso vo:>rgostol dnt die hole

sank na 'n Kommissio vau Ondersook

verwys word. 4

I

Di~ r~gering beL dus 1n pragligo

ge-banr gemaak. Hy hot hom bcroid g&-

I

toon om die hole kwessio vau boataans-

j

veiligheid to !ant ondercoek on te

bespreek. Maar noudat iets' praktics ,

ann die saak gedoen moot word, is die rogcring bosig om dit op dio lange baoo to sh-uif.

DIE OPPOSISIE SE BLUF

Die Opposisie hot 'n baie makliker

tank as die n.egoring. Hulle kan oni~:>

iets in die Parloment voorstcl sender

die minste gevaar to loop om goroep tc word om dit. u1t oo voer, -want; bulle ·is mos die Opposisie. Dio

Bur-ger skryf dan ook dn.t die syfcrs wat anngegec word in die Wit Papier, en

wat, volgens die Rcgoriug, bowys dat

bestaansbeveiliging to duur is om prak-tics uit te voer, ·,plio die

onmoontlik-'

heid van 'n redelike skemu vnn bo-staansbeveiliging bewys nic. \Vat bo-wya word is dat die Regorin!l: 110o:;

gewoonlik die sank vcrbrou en dat dit weer die Opposisio is wnt die sank juis ·ingcsien het". Nou ja, hier hct 'n

mens dit nou. \Vat die Regering .nie kan doen nic, knn die Opposuue

so-man,r maklik docn. Die Opposisie hot

dit cgtcr gcrieflik gcvind om {,~on

sy-fers to noem om nan tc dui wut hulle skcma. vir bcstanusvoiligheid die volk

sal kos nie. Dit sou trouens slcgto politick wecs ·om to vroeg alroeds d1e onuitvocrbaarhcid van hullc plunne w

oponbaar. Dis buie beter om op uLO-piosc ekonomicso programme· to

kon-sentrcor en vaagweg to bcdui oor die

, wysiging" on die ,horvorming" van dio huidige sosialc en ekonomicse stcl -sel. Dit is die slelli>~~g wat die Opp o-sisio oor bcstaansbcvciliging ingeJtccm het,

piE VOLK OM Dl E TUIN GELEI

i\[aa.J· vir die volk is die sunk .nog,

lank nio afgehnndcl 1iie. Vir die volk lc die na-oorlogso cllende nog voor.

En 'n mens vind gcdoricwaar dat die

beroepspolitici bosig is om die volk

se kanse op na-oorlogse uitrcdding te

\'et·dobbcl op 'n siJllnolose politieke spel, wat dour Regol'ing en Opposisic

g&-spcel word. Nee a, wat te erg is, is ecnmaal te erg. ·wnt hior<lic mcn~e, wat die ka.pitalistiose stelsel, hen·ormd of onhon·ormd wil bchou nie wil

in-sian nio, is dat 'n volk nie in tormo

van geld vir sy bestnansvoilighoid lcwu beto.al nie - hy ko.n dit aileen doon in

terme van arbeitl. •

Die {cite is dat solank die Liberani-Demokratiese stnat, mot die

part.y-politiek en parlcmonta.risme sowel 815

die winsmotief en kapitalisme inbe-grope, behoue bly, solunk bestuan do.ar nie die minste kans dat die bostaUJI

van clke volkslid beveilig ko.n word nie. Die huidige kapitalistieso stolscl

moot nio ,hervorm" of ,gewysig" word nie - dit moot \'Ornietig word. Die toonemendo n9od van dio t.yo vcr-eis nio 'n verandering van Rcgoriug nie, maar dit dwing tot rowolusie. DiL

·is die feito wat in die oo gesien moot

word.

DIE O.B.·ARBEIDSLAER

l\fei die oog op hierdio no-Jd wno.rin dio volk vc.rkeor, hot, dio Osso wabrand-wag sy koers ·ingorig. Die O

ssewn.-brandwag glo dat hy bcstem is om dio

werkLuig van die Itewolusio van dio Twintigstc Eeu in Strid-Afrika t.c woes.

Die Osscwabro.ndwag glo dat diL sy taak is om die kapitalistiese stelsol iu

Suid-Afrika mot wortel on tak uit to rooi, nie tc ,hcrvorm" nie, en om 'n

gosonde volks-eie sosinlistiesc stclscl in die plek daarvan op te rig.

As ons \•olk werklik sy bcstaan b

o-veilig wil be, is hy genoodsaak om dio

grondslae van !>y gomecnskapslcwe to

vcrander. Da.n moot hy dio individu

-alistiose lewcnsboskouing prysgco on

beroid woes om die wagterska.p uor ay

medevolksgenoot to aanvaar. Dan moet hy die kapitalistiose: gedagt.c ann

wins laat vaa.r en moot hy die sos ialis-tiese diensmot1ef sy eie mnn.k. Gt~ld moot dan nie meor die bepalendo fal

•-tor in dio gemeenskapslewo wecs aue,

maar wol arbo-iu. ·

'Mot die Opt'igting \'an die U.I:J.-Arboidslaor kan die Volksboweging die groots-moontlike bydrno t;ot die bev~J­ liging yan die volk so bestnnn, na d1e

oorlog lower. Dio 'Arbeidslaer ganu

van die standpunt uit dat elke

\'Oll<s-lid wat tot werkverrigt:ing ·in stru~t is,

dam·toe 'n ka.us moet kry. Hiertoe sal aile bronne \'an die staat ingcspan

word. Solank as die Volkstaat die

waarde van arboid on <liens as die cersto sosiale en ekonomicse plig on

reg van die volltslid waarborg, wnrborg

by ns vam~clf ook b~sta~nsveilighe~d.

Onder ll'ierdie stelsel J!l dte sg. ,oocutl

security" dus oorbodig, bchalwe inso-verro dit individuole rampo, soos sic

k-to, of skielike dood, waarborg.

J,aat ons d·it nadn1klik herhual an.a

aile gooie en idealistiose mense wat vir

bestaansveiligheid onder die huidig•1

stelsel agitoer: Bestaansvciligheid vit elko lid van die volk ka.:~ aileen vet' seker word dour 'n Gean.gstaat., \\~t

nnsionanl sowel as sosiaal van aard is.

VERLDWINGS, HUWELIKE, GE·

BOORTES, ens.- kondig dlt aan in

DIE 0.8.

DIE

O.B.

,

WOENSDAG, 9 FEB.

1944.

Min of Meer

Belangrik

.

Suutjies

No

u !

Voldm. Smuts hot in die parlemont vcrklaar dat Ruslamd vo.ndag 'n gc-weldige mag is. ,Rusland is \·andag die magtigsto land tor woreld"' het hy geso. ,.Wanneer jy teenoor so 'n

mag stuan is jy versigtig. Dan gnnn

jy nie onnodig vyande maak mio. Mons

kan malclik jou kop stamp. Uusland is op tog". Dis 'n govaarliko men~ liteit wat bier dour die rcgeringshoof openbaar word. Dis vrccs wat hier sproek. En vrccs on sta atsmanwys-hoid gann mic saam nio. Veldm. Smuts het al baio dom dingo ·in sy tyd ge-doon on ook baie volkskadelike ding<>. Dit was in die dae toe hy nog Shm Jannie gcheet hot. Maar as hy nou Bang Jannio geu-ord hot, sidder 'n

mens by die gedagto ann die vreesHke onheile on rampe wat hy nog oor die volk van Suid-Afrika kan bring.

W

e-reldoorheersing deur die kommunisme

sal nie dcur vrees e.n toege,vings

n.fg&-wend word nie.

Tronk

e

se

Deur

e

Oopgemaak

Voot·vorlcde Woensdagoggend is die deure van die tronko in ons land

oop-gegooi. Meer as 20,000 veroordeeldes, wat besig was om 'n vonnis van dric

maando of minder uit to dien, het

uitgestap. Na verneem word hot nie

meer as ongeveer 5,000 agtergobly nie.

Waarom hiordie amnestic verleen is weet niema.nd nie. AI wat bekend is, is dat rnisdaad,-in die jongste tyc, 'in ons land 'n ongekende omvang

aan-gencem hot; dat die polisiemag onto

e-roikend is om die golf to kcor; e.n dat

die rcgoring nou weer 20,000

misdadi-got~ lo~goluat hot. Voon•erl. Dinsdag

is 'i l naturelle-soldaat tot dric maando iroukstraf veroordool omdat hy sy arms om 'n blauke vrou goslaan hot op die Kaapstadso spooNvegsta.sio. Woensdagmore is die amnestic ve

r-loon. Moot 'n mens nou aanneem dat hierdio naturelle-soldaat ook losgelaat is, nadat hy slogs con nag in die tronk \·ertoef hot?

Sou ~1ierdie amnestie-verlening dalk 'n toegewing wees aan die kommullliS-tiose opruiers in ons land, bulle wat

die vriende is van Stalin, die bon dgo-noot van veldm. Smuts?

ONDERS

.

TEUN

ONS

ADVERTEERDERS

TABBERDS!

GEBLOMDE

KATOEN

Pragtige

Modelle en Kleure

by

PAROW

DIE MODERNE DAMESMODISTE

W.

V 0 I G T

(Eien

s.)

Ppk.

Fabrikante van

Kelder- en

Be

s

proeiings-masjinerie.

Bus 10,

HUGENOOT, K.P.

DIE O

.

B.

IS

'N MAGT

IGE

ADVERTENSIEMEDIUM

oo,ooo

in UDdele ia se-dert Maart

laaa-lede deur laaa-lede van die publiek onder-skryt in E:.:celsipr Meubels Beperk. Die jongste finan.

siele state

weer-spice) groot win

-ate oor die afgelope boekjaar en 'n diwidend van

8'7o

word w~r

verklaar op inbetaalde kapitaal. .

U soek na 'n suksesvolle saak om u geld in te bele en bier is u kansl ~esoek ons organisasiekantore waar u kan verneem van die groot omset en uitbreidingsmoontlikhede van ons sewe takwinkels en twee fabrieke of vra om inlirting op die vorm bieronder.•

Organisasiekantore:- Johanneabure: Spoorbondkasgebou, de Villiersstraat. K-patad: Kamer 614, Groote Ke~;kgebou.

Bloemfontein: St. Andrewstraat 123. Port Elizabeth: Kamer 617, Colooial Mutua l~r•boo..

ExcELSIOR 1\iEUBELS

BPK.

• Die Sekretaria, Escelaior- Meabel•

Po•boa 6670, JOHANNESBURG.

I

Bpk.,

lltuur ...• .A. ~DOcrllcdo van u a&Delele

~:-111 . . . ... . . .

(3)

I

9

FEB

.

1944.

E~ill)~~

KAT

OEN

:He

en

Kl

e

ure

y

~

:ow

DAMESMODI8iE

(

Eiens.

)

Ppk.

Jte van ~esproeiings­

nerie.

JGENOOT, K.P.

a@

rfjtirfl

~

'~

l\IAGTIGE

SIE)lEDIUl\1

in n.andele is se-dert Maart laas-lede deur lede van die publiek

onder-sltryt iD Excelsior Meubels Beperk. Die jongste finan-siiHe state

weer-spieel gro<>t

wiD-van 8% word weer

:ld in te bele en

ntore waar u kan

:smoontli.khede van vra om inligti.Dg rbondkasgebou, de iroote Kerkgebou. Elizabeth: Kamer

s

BPK.

I

I

DIE

O.B., WOENSDAG, 9

FEB. 1944

.

VRYHfEDDSDAG

HiOrdie stuk kan voorgcdra word in plaas van dio Amajuba·kantato

(sien amptelike program vir VryheidSdag in Die O.B. van 19 Januario 1944). Ch1s staan yandag by nog 'n

Vry-noidijdag, 'u dag van herdeuking: van

wat vorl>y is, 'n dag van \"o-oruitsien

na wat kom. Vir dio toekoms wil ons

t'C'r uit dio vcrlcde, uit :;y ncugdc en

y lec<l, sy rocm en !iy smaad. sy

oor-·.>.-inning en sy nocrlaag. As die \"Olk!>·

hewcging van die \'OOrttrekkendc

Afri-!i:lncrdom is dit ons plil); om d·ic kwade ··•·at acskied hot tc \'enny l'll die groot

-Q

"

e;; ,·oortreflil<c nic a"llcen to

cwen-lar nie, maar to oortref-want =s

~o dat die Ossllw:thrnndwa~r gckom hot om nuwo loucre to voeg by die wa.t

reeds \·orn·erf is in ons \·erlodc. R.oeds is dio groncl!;!:lc vir om;

\'oort-oowegcnde volk gcle, 'n magtige eed

-gooootskap is hionc d·ie o~sewabrand·

wag saamgoskakcl en hct stnandc

gc-oly tenspyto van vyandc en soge

naam-do vriondo. Die triomf van hicrdic

JOngsto eodgonoot::.kap van die Afrika-nordom sal nio dio ccrsto wees wat

behanl word onder die sconeudo

l>eskor-ming van 'n Oeloftc nic, soos die talle

t;e\·allc· vun gi.'Wl•lculo);C Ee<h·crbreking te(loOOr di6 volkslner binnc d·ie

Ossc-wabrandwag ook uio dio corste is wat

dio heilighoid van die Gclofto in dio

gcskicdonis van ons volk misken hot

nie, nie die cerste w:~t geloftes

vor-geto laat lo bet uie, met oct miskico

tiie kouo klip van 'n mo.:1umcnt om 1a~raan to hcrinm•r, en aau te kla,

DLOEDRIVIER

Voor 1lie gedcnkwanrdigo l6c

Descm-;i!r toe die duglcndc bnrb:trNlom mocs

wyk vir die Doer sc hcslmwing, is ook n Geloftc gcdocn j1·cns die Almagtige

m ~y hulp It• lwrdl·nk tot ·in lengtc

. an dae, :v; J ly II it wil llat Sy kindcrs •ce·l'"ier. lloe\"C•el h<'rdenk nog daardit· •cge, doen daardic Geloftc g:Pstnnd, in

liP gee.; vnn dit• \"Oon·adors wat tlit .igelt:• hct :' Ons Ia at die anlwoord oor aan di<· ~owctt• van dkc

volksge-noot

PAARDI•~KRA.\T.

Weer 'n kc<'r, op 13 De~1·mber JSSO

c Paarddn:lal hcL die volk ~cmobili­

scerd in kommnudo's wat. 'n 10,000

~au gctcl hot, larr gct.rdc c.r1 bcl'luir om tl·io jl;Cvcg lot. dil' dood-t<Jc voort

to l'ii; vir die vrvhl'id van dio

Vader-land. Morkwaarclig ~oos ons Ossena-~randwag-gcloft<' was die ccd \'an trou

,,·a{, die vorsamclde volksgcnote die ccn

teeuoor die andn geswcc r hcl. In

die woortl van et·n van ,,us hoogstc

ol!isiorc, ous \cljn•1k

Kommandant-Oenoraal : - ·

,Elkeo:>n \·an tlic aauwc;;igcJ< wat trou gcbly het aan die idt•alt• \"an die ,·olk,

alma! wat hullo gckant teen ditJ

Britse Rcgcriu~rslclsel en die Dritsu Jemokrasic YCrklaar hct, alma! wat

trOll gebly ht•t aau

_\frikaner-n:tsio-nalisme cu die Chri!!telik-sosiale lc· wonsbcskouing \·an die ,~ oorlrekker,

het mckaar dill hand gcgec en tron

tot die dood mt·kaar geswcer. ,Afrikancrhartc en -haude het Jn

mcka.ar tot ·n t•cnlwid gcsmclt in

'n ccd voor clio Almagtigc net soor.

u in clio lner nUl die Os~t•wn.brand­

w;lg: ,Ek ~>al my mcde-Afrikaner

help en ho.skt•rm. Ek sal hom ~10oit

in die stryd vprlaat, of aan die

vrc<:•rndcling of \'yaud uillcwcr nic ... ~lajl; God my hirrin getrou man.k en

kr:1g gee.'

,Dio ccd \"an Paardekraal is gcstand goooon en donrvau wa~ die klip

sla-peli ng: die getuieni:; - totdat d·io vyrund mot sy twel'Clc aan\·al, • twin· tig jaar later, daardie klippe met dio hulp van Afrikaners, ccdbrckcr:,, tlic klipst..apelio~ afgcbrcck en die

stenc van gctuienis van 'n Afrika-ner-ecd wc•g'-'cvocr bet. En daar-moo, die \"OIIcsHyhcrid. ,.

)10:-IU:\JE~TKOPPIE

Ons laat aglcr ons hierrlic

indruk-wekkendc tonccl \·an 'n Gclofte ge·

dn:1n, 'n b!'loning onh·ang. 'n oorwm

-ning behaal, om vandag no~ lc herdenk

<'n tc \"it~r, ons bewl'el! \'OOrt n;t · n

.mder oomblik wnar Afrikanerhartc· in

groter gctalle as ooit tevore in

adem-lose stilte 'n Goloftc gesweer hct --die )Lonumcnt \·au 'n \'oortrckkcr-vcr!C<.le, trots WI hl•blwrmend bo die geboo hoofdc. die lci<'rs van d·ie volk

mot hul handc t•n hul h:trtc \"Crc.Hig

\"OOr 'u vcrcnigdc Afrikanordom. Dit

was oomblikko n1u rvk IJt'loftes vir die tockoms, va.n VOI"JJiigtingc pl•'gLig

nan-,·aar, van getuicnissc openlik voor God en mons bolv. Die volk sou con

wces in stryd en in oorwinning, ccn m

kocrs, cen in toewyding aan sy hou~·

stc ideale, een in liefdo vir die Vader-land. 'n Skrodo ,·erdcr . . . ou du< Gelofle ,·an )lonumcntkoppie hct 'n

bospotting geword vir die v~·and, 1

.!1 bcskaming vir die Hi(•nd. Brooder hande wat mekaar sou skraag, hot dro wapeu opgooeem, dio con t(l<'n die;

ander, geloof in een sank hot plok

g&-ma.ak vir bitter wantroue tocnoor nru· kaar, die stryd teen die vy:~nd hoL

\'Crdwyn en is Yon·anrr dcur \"cnvn lcon-oor die .-ermeondo m~dcdiogur,- ui~ oio vrionuekring. Waar oorwinnin11: kon wecs was 'Ill ma.gtcloso em doellosu wnn-ordc on dolende vcrdwaaldcs hcL dro pad gesook waar die kolonnes moo;;

mars jeer.

ONS VOLKSDEWEGINC:, DIE OSSEW ADRANDW AG

Maar 'n andcr en 'n hogter band

was bes-ig om gosmcc to word. D10

republikeinsc Jcilr van dio

Afrikanor-dom saamgoclrom om dil' addaar on dil•

wiel van die Ossewabrandwag. Va.n kus t-ot kus, van Kaapstad oor Suido-liko Afrika en verdcr is nogmaals 'u \·olkslaer van cedgonote govorm.

)lot 'n st.ygende gccsdrif wat hon-dordduisendtallo laat, saamstroom hc1., met on;; Kommandant-GC\ncraal, 'n

jong versienc-nde l~ier, man vau ylitor-wil, ge..,ag en hoogstc ccr L·u sy alom-geagte rogterhand, hot dit' O:~st•wo.­

brandwag gcword d-ie vuis \":ln die ,-olk in \\-ie sc dions hy staan. Dis dio rcusu van die bos wat die blitse uittart cu aanlok - on die storm hct losgcbo.r•

om die jong gestalt.c van die Osscwa.-brandwag. Die alone ,·yandc van d1u

volk het aangeval en ann hul sy, 1!.<"-waando vrionde; die magto \":tn 'n Em-pire mot sy kampe on gcldmag, l'll v:~o 'n verr:taior met sy dolkslcok ·in die rug. Iu die stryd hot clie swalckes uwr

verlaat, maar die ~lcrkcs IH•t groi.<'r sLerkto gevind in dio troukc t•ll in di<• kampe, in die bitto V}Hl tlio stryd.

Jiul bcdo was:

,0

Goo,

-o.Bs bid u, gell ons !nag

die moed om aan to hou, die rnag onsself

w

handhaaf in die st ryd. Skenk ons wyshc·id Hct•r t•u t r<>U, rnckaar to help 'u ,·olk to bou.''

'l'rou inderduad ann bul ~~·r, trou n.au

mckaar en hul God, ,.olk t•n V:tdcr-Jand, staan hierdie gckcurdt•s binnc 'n

steeds storkor lowcnde Os~t·wahr·and­ wag. Sy bauieri! oorskadu re(•ds bc-skcrmend en besiclend die waL rnocg

·is vir 'u dooclso oue, die \l'at gl.'loof hot in 'n trotse nuwc wi!rclcl.

Ons. die gelo\1·igcs, wnt vanda~ fccs-,·icr en ons opuuuL \\ y ann die uit· \"Oaring van ons 0.13.-'-'eloftc Nt dill

Yryheids-golofte wat ons alrnal, ,gc samentlik on afsonderlik" op hit•nlie dag afgelo hot, om die ~tryt! \'Oort te

sit. met , t.oowyding, dt'snoods nwL

lyding", 6ns wil vanda~ -in stiltt• om~

ht'lde gedcnk

-,Ons wn.t die dncr-:.tad sn I sil'n, vrr-geot nie di6 wat in die na~ govnl het. Ous wat; die poort tml dour-gaan, godenk llie wat. langs d-io pad

IJeswyk hot . . . "

Uit. dio stiltc van on:; oordCJikiug kom die spoorala.g lot dio daa<l.

Gedagtig aan ons G('loftes t•n g{'-dagtig aan ons hclde gaan ons onkct•

r-baar voort mot 'n wil verstt•rk dcur Jie wat voorgovcg hl!t, mot 'u onwnn·

kelbare goloof in die reg vu.n ons :>aak en in dio sekcrhcid van ons \'Olk so

roeping en Ix-sternrning. 1-'o St•kcr as die Kaap ,·an St.orms gcword hct.

sim-bool van Gooie Hoop, netso M·lccr 1,al

die \'lac van di~ Osscwabr:tndwal); wat vandag oproc•p tot c~ie t>Lryd, mwbring wcnse wat vorntl is en idt•ale wat. bt'-reik is in 'n scgcrykc \"Oll>rcnging van

ons taa.k.

, Waar is clio ,·cgt.ors e-n hul •·rot~o

trou,

\Yaar die volk, ons rocm, ons fi:rng?

Die uur om ,·oort to gaan is nou, Ons kan en sal o01·win . . . . "

DRIE

GILFiLLAN

en STROH

PILU]MVJEE

Diu 100% ~rllmansc FletsbandeJ. Die beate firma tn

JOllb.NNESBUBO

Ons speslntlsccr In fletsrcpnrasies; Koop en veri<OO!l van ,;cbrulkte fletso; Handel met nuwe

rietsc en !letsonderdcle. 001 u PLUIMVEE, EIEBS, en ander produkte

aan te stuur In:

Ons wnarborg rule werk.

K:£11KSTRAAT 67B - - POTCHEFSTROO~I.

0. l\1. ELOFF en Kl~, (EdJruJ.) DEPERI>,

PosbWl 1183

l\lOREMA.ltK, l'I'EWTOWN

ONDERSTEUN

ONS ADVERTEERDERS

Die Bes

te

onder die

.. ~

Jongste

....

LEWENSGESKIEDENIS

VAN

GEN.

J

.

B.

M.

HERTZOG,

C. M.

v_

d.

Heever

DIE SKENDER,

Johann

va1~

der

Post

. . .

-WOLKE

OOR DIE

ST AD, Mynhardt Fourie

..

FOI\TEINTJIE

EK

S.A.L

NOOIT,

D.

Jlostert

DIE

VERLORE

LA.~D,

A

Roodt

. . .

.

NIE

VIR

RYKDOi\I,

T. C.

Pienaar . . . .

.Al\lPIE

DIE

KL\"D,

J.

va1~

Bmggen ..

VLAl\1

VA..

'I"

DIE SlllJRv"ELD,

D. F.

Jlalherbe

BOERSEUN,

Mikro

.

. . . . . . . . . . . . . . . . .

'N

HUIS VERDEELD, Marie Linde

. .

.

. . .

ONDER BEVOORREGTE .MENSE, Mm·ie Linde

Poa\T)'

24/-

8/-4/10

3/9

3

/9

9/9

11/4

7/6

7/-

8/-(Herdruk)

RIEMLANDSE NOOIEN'l'JIE,

S. Steyn

~

9

/9

DIB

GROOT VRAAG,

T. C

.

Pienaa1·

DIE PAD VERDrm, Elise Muller

. . . .

,

NUWE GEBOOIE,

A.

£. Com·adie

..

DgiJl1A

SE VUURPROEF,

M.

Boyce

.

.

. .

POl~:::lELEINTJIE,

Regina Neser

. . . .

DIE

'l'~IOl\lF

VAN

AFRIKAA.NS,

E.

0.

Pienaar

DIE

l\IEUL

DREUK'

E~ A~DER

'l'ONEELWERKE,

D_ F.

Malherbe

VERSKUIFDE BAKEKS, Paula

. . . .

.

. . . . .

KRAl'\SKOP, DEEL I

-

OUPA,

J.

van Bruggen

)lOLOISI DIE \VYSE,

G.

Franz . . .

.

~\.N JA..~IE,

llobsons . . . .

DIE

REEXBOOG IS

.JIY

l\IA..~TEL,

J.

de Beer

..

DRIE STRAATSA.."\;GERS

I~

DIE KONGO,

J.

J.

Groeneweg

VUURPYLE,

F.

Postma

.

. . . . . . .

DIE

WITBANDE KOM,

A.

Ensli11- . . . . . . . . . . . .

JAGKO~II\GS,

J

.

von Moltke

. . .

.

MAASDORP

SE DRIE 1.\fUSKETIERS, S.

Blakemore

WATERS

WAT

VERBY IS,

J.

J.

Brits

EN

EK

IS

I\OG HY,

J

.

van

Melle

.

. . .

BLOMDOORNS,

A. du Biel

.

. . . . .

DIE

HELD

IN

VAN KLIPSPRUIT,

G.

S.

Nienaber

LIEFDESLOUTERING, B. Pienam· .

.

..

EN

NOU

HOOR

0,

W.

A

.

de Villie1·s . . . . . . . . .

.

LANG

SKADUWEES,

Lorraine Botha . . .

.

. . .

.

DIE ROEPSTEl\1 VAN LIBANON,

Annette

Mocke

SWERWERSPORE,

D. H

.

van

Zyl .

.

. . . .

DIE WEERWRA...1\K VAN

KARL VOSS,

R. Hendriks

IZINYA:-l"GA,

J.

JI. Friedenthal

. . . . .

.

. .

DIE VERBODE

RYK, I. D.

du Plessis

BEGEESTERING,

J.

van

Melle

. . . .

Bestel

direk

van:

AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL,

S}loorhondkasgehou, De Villiersstraat

15~

JOHANNESBURG.

5/10

5/10

9/-

7/-5/10

11/4

11/4:

6/3

7/6

5/9

6/6

6/-

7/-7/6

7/-

8/-7/6

5/10

5/6

6/9

5/6

5/9

6/4

6/4

6/4

6/-5

/1

0

5/10

4/7

5/4

Telefoon 33-6797. Bun 845.

(4)

VIER

Voo..'l llO

V con:reauemtmet,

MUI!HHELBIURG, IG !ROB liE rASOA V..,

'lr7on.o•·aal. 'l'ra.ns"•ael.

Eionaar: 10. 10. DIE &{(}C~.(

AflCDt0 'I1Z Jronuae en o.~t. Vi'll>ll'ffi0t0UO

'l'

O

T

ru

l!JII!E

N

§

!

L

en

in

g

s

vir

ge

s

alar

i

eerde

perso

n

e

v

erkr

ygba

ar.

T

erme uiters bill

i

k.

R

A

A

D

1PIL

EJEG §A§IBANK

JP

.AAR

L

:

-

P

o

s

bus 266.

W

O

RC

ESTE

R

:

-

Pos

b

u.s 5

7

.

K.A

AP

S

T

A

D

:

-

P

osbus 2387.

J[)JLR

E

K VAN F A

JB

UIEK

AAN

JBO

JE

R

Kapkartule £9, Swaar £12; Eokel F:artulg

£8; ~uHtule £W; Donl<ictuic £6, met etrioge

£7; Tome vir mu!lc 15/ ·, vir perde 12/G,

Dookies 6/·; Ligte Halters 5/-, Swaar 8/6;

sae.ls met buikgort kompicet £4; Boere eaals

met sagte sitp!ek £6; Borspla.te vir Donktes

(llg) 5/·: Swaar 7/6; Borspiate vtr Voormulle

.£1·5·0, agter £1·7 ·6.

R.M.B. Oumlddelllke aflewcring op ontvanga

van Bestelllogs. Tevredcoheid gewaaborg.

VolJ<skO!>ef lliPJk Bei>Crk, Wolhoteratraat 62,

NC\VfO\VD, JOUA .. "fl\' ESB URG.

V

!r

®

@

@

QfJ@v~

=

R

~mlfh

KAA!P§

T

AfiJl

ilil!E'V'~l\.DNGl IGIESCOIEO (J:Dii\'ll;.'JU8.i>(!)IE&.·

I!.UC{, WlEIEC{LHU~, L\,qAAL\HlliEt!.B&{Q

Of 8008 VIE IR ll.ANI!ll.

MJ/NNAAR

&

IV

AN SCJHIOOR

rue"""": OUJSTS.V BE'li'ml>. Telefoon ll-02lll.

P

A

S

Y

lE

R

§

l

CJfN

M

e

n

s

lil

le

Pb

ysiol

o

g

i

e

(

D

ee

l

I.

)

60111i' H. E. Brink, D.Sc. (Stell.).

5

5

3 blss

.

11

6

teksf

i

gu

r

e. Prys 2

0

/

·

(

Pos

ge

l

d

9

d

.

)

'n S

t

a

nd

aard h

a

nd

bo

ek vi

r

m

e-iji

cs

e s

t

udent

e

, B

.

S

c.-s

t

ude

n

te, s

t

u-'

d

e

nt

e

a

a

n Op

l

eidings

k

olleg

e

s en

o

n

de

rw

yse

r

s

van

P

hys

i

o

log

i

e

a

an

Ho

er

skole

.

\

V

e

en

s

papi

e

r

sk

a

a

r

st

e i

s s

l

e

gs

'

n

b

epe

r

lrte

a

an

ta

l

cks

c

m

pla

r

e

van

hie

rdi

e b

ai

e

w

aa

r

dcvolle ha

n

dboek

v

er

kr

yg

baar

.

P

l

aa

s

d

u

s d

a

d

c

lik

u be

s

tell

i

ng

b

y

u pla

as

l

i

k

e

b

oelnvi

n

kel of

direk

by

die 1

1i

tge

wors:

P

r

o

Ec

d

e

s

Jia

.

]]J)r

u

k

k

ery

D

ie

L

aa

u

§l!.e

H

enhos

c

h

Ond

e1

·

steun

On

s

A

d

ve

·

r

tee

1

·

d

e1

·

s

I

Voorligtingsveldtog

i

n die

Vrystaat

Op inisiatief van die voorligtings -loier is gedurendo November en Desom

-ber 194-3 'n intensiewe voorligtings -vel<lt.og dwnrscleur Gebied C gehou.

Volgens vorsla<O wat die Vrystaa~so Voorligtingsleier boreik hot, kan dio

uiLsla.g; van dio veldtog nlloon as baie suksesvol bcskryf word. Oral" wns die opkomstc, ten spyte van ven·oermoei -likhcdo, swaar reens en a.nder hinde r-niss8, besouder goed. Die sprekers hot oral groot gcosdrif vam hul gchore ontvnng en het op hul bcurt weer bosicling en moed gegeE>

'in dio opdraendo stry<i na ons Eie

Republiok. Die godagte is dan ook deur baie offisioro in dio Gebied u·itr gesp.rcek dat dit hoilsaam sal wees ir

,-dicn so 'n voldtog spoodig horhaal kw

word.

Die offisiere en brandwagtc van Go·

hied C het wdorcoos bowys dnt hulle

pligsgetrou is en dat. hullo gretig al!o voorligting mot betrckking Lot boloid· sake inneem on met orns best.udeer

sodat hullo op hoogte on op hul boede

kan wees vir die Jokvallo vnn die dem o-kratioso vyand.

VE

.llU

AA

R

nYA

G

K

E

T

T

TING

10 F.eb.: Anna Nort.jo, Beaufort-W cs; FraJDcoiz C. Victor, Merwcville; .Marie Visser, Sut.herla,nd; Johannes

P.

van Eeden, Humansdorp; B::trend F. Jou -bert, Kirkwood.

11 Feb.: Andries Ro!!ief, Pnarl; Paur

Roux, jnr., Paarl; :Ma.rlcin Krynauw,

Mosselb::tai; Pet.ro Nc!, Kirkwood; Pe -trus J. Kapp, Port Elizabeth; Corine van Niekerk, Wellington; J:lin F. Wheeler, Vryburg.

12 Feb.: Siebert Wiid, Stellenbosoh; Jacoba L. Fourie, J,ambrcchtsdrift; Robert Kannoborg, Woodstock.

13 Feb.: Willie Esterhuyse, Suther

-land; Jacob van Honsburg, Larn

-bro('.htsdrift; Naomi 1\fulder, Huma.ns

-dorp; Joey Barnard, C:trna.rvon; Rita Thounissen, Carnarvon; Christiaan J. Weyers, Bcaufodr-Wes; Magrietha. van

St.aden, Amali::t; Daniel va.n Stadou,

Amalia.; Andries Stry<lom, Potgielors·

rust; Mart.ienus Erwee, Wesselbron.

14 !Feb.: 'Anna. E. G. Kirschbaum,

Eppingtuindorp:

15 IFeb.: Anna Nel, Bedford; Else -beth de Bru·in, Paarl; Veronique 1\Ia -bn, Hugenoot; Marin B. van Nickerk, Moorreesburg; Susanna J. van Nio· kerk, Moorreesbnrg; Lev1na. Pelsor, Johannesburg. 16 Feb.: .Alecaridia. Kino, George; Stopha.nus 'fhoron, George; Helena.

(QueMie) Burger, '\Volseloy; J~liza­ bct.h J. (Angel) llurgor, Wolselcy; \Villem J'. Goosen, Nababcep; Stefa nus

13. ~lyburgh, Kakamas; Susanna Brio -donkann, Bosknil.

.., (Vervolg van bls. 1, kol. 2)

die Bond van PooJse Patriotte in Mos·

l<ou bestreef weer die skcnding en ver

-snippering van POl~ cleur Rustand. Tersettdertyd is IEngcJand die beskerm· hecr van die Poolse regering in Lon·

den en die bondgenoot van Rusland. E ngetand se Posisie Onhoudbaar

Hierdio sit.uasie is ,·an so 'o aa.rd dat dit die posisie van Engcland totaal

onhoudbaar maak. En veldm. Smuts en clio Snid-Afrikaanso regeriug ver -koor in presies dioselfde posisio as

Engeland. Dio Britsc Ryk, en veldm.

Smuts iukluis, moet Of as ska:unteloso huigelaars voor die worelcl en voor dio Pole vorskyn, Of bulle moet hul bon d-genootskap met Husland vorbreek. Daar is geen rniddoweg nio, en propa -gandapraatjies s::1l die foito ook nio vorander nio.

In clio tnssont-vd bl1• dit 'n fcit dat diL Duitslo.nd is; ann ~lie spits van die

verjongdo volko ,·an Europa, wat. a l-lcon on on,·crskrokke clio si.ryd teen die Rnssiesc kolos bly :1anclurf.

Hul!c veg teen di·S oorhe&rsing van die Russiese tw!os, Suid·JHri!ta en Bri ttanje daarvoor!

D

I

E

O.B.

, W

O

E

N

S

D

A

G, 9 l

i'

E

B

.

1

94

4

.

O.JB .•

N

O

O

D

IDJL

J?

JF

OND

§

Staat van lnkomste on (lit.gawes vir

die poriode 26 Januarie. 1942 tot. 31 Desembcr 1943: lnkomste. 'l'otaal loL 30 Nov. '43: Uitgal.'.te. Latende 'n debietbalans £39 750 l 8 ,440 17 10 £40,190 19 6 £39,542 D 4 1,776 13 10 £41,319 3 2 van £1,128 3 8 Verhouding van administratiowe kos -t.o tot totalo uitgawo 2.8%. K PUREN, Sekr .. O.B.-Noodhulpfonds. G~klassi fis~~erde 18 d.1Jeu-lentne:. 'i'&.l'UEF 'l'ffi OEKLA880"18EE.8:01E

AD'\'ERTE.NSIES'

S&ndelaCMtver-tensleA: 30. per woo rd. mtnt·

mum 6/- per plaslng.

li'eraoonJlke o!l.dvertenslea: 2<1, per woor<l

on 6d. vtr clke afBoodcrJtke veraret!l - mini·

mum 4/· per plaslnt;. Advertenstegelde 1.8

Gtreng vooruitbetaalbaar. Stuur adverteneteo

""'n Voorslag Edme. BpiL. Post>uo 1411.

<ra.apataa

!.NTEKENOJio;I,D. (Streng voorultbeta&Jbaar).

DenF 5-00l.Dlruldo: Cl/· per Jaa.r. 3/· per

oa.Jt]ll.IU

Nle denr IS.o= n do maar dtrel< by Voor

-•lag Edms. Bpk.: 10/- oer Jnar. 6/- per

uat(JaA.r

Adreavemuderlntr~: 1/· per ad..resvernnacrtog.

GEBOORTIE

Bc~o;zmDl::::o>HOUl'. - Aao mnr. eo Veldkt.

mcv. C. J. Bezuidenhout, Kroonstad, 'n !r~s co welseskape seun op ·1 Des. 1943. Naa" die Skepper ons bnrtllke danlc aan dolder en suster.

COETZEn. - Ann mnr. en mev. H. P.

Coetzer, Straussburg, 'n welgeskape seuntjie

OP 23 Doscmber. Loor die Ileer.

SCR.EEPERS: Ous gcledere weer verstcrk

dcur 'n flukse klein brandwag, gebor¢ n·an

Romdt. <"n mcv. J. J. Scheepers, '\Vesselsbron,

op 14 Desembcr 19•13.

VIER LOWING

DE .JAG.ER-E'ICI': Aan fnm!lle en vrlende

wil ons graar; bekend maa·k dat, Mimmie,

cnlgste dogtcr van mor. en mcv. J. c. de

Jager, Lynpan, Danlelsrust, en adjudant

Strydom Fick, jongstc seun van mnr. en wyle

mcv. J. T. Flck van PietersCooteln, Reitz,

verloof Is.

DANKBETUIG!i\IG

Komdt. M. Classen betu!g hiermee sy hart

-like dank ann aile brnndwagte en in besondet·

aan Komdt. en mev. Br;enlseh, en Vcld.kt. en

mcv. Du Toit, vtr bulle bclangstellins en !lulp lydens die ernstlgc siekte van mev. Classen. Kommnndnnte J. M. du Plessis sprcck haar wn.arderins uit aao mev. G. v. d. Walt vir

haar ywer en vlyt met die lnsamcling van

fondse vir die Noodhulp in haar sersan\skap

en wens haar van harte ge!uk met die O.B.·

<!ogler.

Ons innige danlc Jangs hlcrdle web aan

famlliebctrekkingc, vrlende(lnne) betrokke ge_

,neeshere, hospitaalpersoncel, O.B.-Vrouekom·

rnando en Boerejeug, Paarl, vir hulp, lroos

en bemoediglng met die heengaan va•n ons lleflingseuntjie, Elbie.

Die diepbedroefde ouers Willie en i.\llmmlo

Lnrnbrecbts, !\·~pierstr..t.at G, .ra:::trJ.

!PERSOOi\ILIK

BRANDWAGTE. - As u Jollannesburg be

-sock of da.ar woon, oodersteuo Excelsior

Haarsnyers, VoJksknsscbou. Ma.rkstrnnt 76. Elenaar: Willie l':n.<:elbrecht. Nle verbonde aao 'n ,.Trade Union." Fllok boere-werkers.

Bring u ou hocdc vir hers tel aatt mev. S.

Venter, Allwnlstrant. 20, )31ocmfonlein. Goelc

werk en blllike pryse gewnarborr;.

DJE EERSTE EGTF. AFRlKAANSE AF

-SLAFJRSBESIGHEID. -Vendusles •word enlge tyd op en!ge pick gerea In ons vendusle loka -le word nrtlkels ook enige tyd utt <lte nand verkoop. Ons ts oo1< Elendomsngentc en rc~l vcrbnndc. A frlkaanAe NnKlt)nt\le A fAlaero eo

A.<:entsknp ~lnatMmppy IF.dms.) Upl<., S

nn-hun·Oebou, Pretoria. I0oon 2.1360. - Poe·

bus (Ill).

\V. ,J. Grobbelnnr - Dames en Here Hnnr -ke-pper. Permnncntc haart;olwing. Hande!anr in Tabak e-n fantasicgocdere. A.r;entc vir die

beroemde Elecllon·horlosles. J\erkstrnnt 92,

Potchcfstroom. Foon 330.

C..ZIERIJ-IOLOT se BOOMf{W EKERVE. Posbus 660. Johannesburg.

Oo.s voorrnde van VTUg-tq-bome en RoRo waa vroeg ultgeput die argelope Plant-sclaoen. one

olmpntlsfler met dte van ons klnnte ·wrc se 'bcnod!ghede ons ole kon voorsien en gee u die ~:oc!e raad om oou u t>e.~telllng te plaa.a vir 19•1-i "'!nterpl:l.ntseisoen. u 1s rlnn ecl(Cr" van u e:ellefkoosde soorte super-[:;eMlte borne,

betrouba.re diens en tev·rcrlcnheid! Slcrsuulkc. Ottlaodse home. Pa.lr:ns en Hel·

·ntrl~plante t>esltlkhaar vir Somer·Phtntlng. Gcmustrecrdc Katalo~'Us en Plaotglds gratin

nan planters. (l)

!BESTE kwnlltelt Heunlnb(ee: 93 pond 18/6 ou pooa 10/·; ~ pond 11/6. Bl<>ete·BeseinD

met steele Z/ •• Besemo vtr bu!B!loudellll:o

t~eorul.l\ 1/6 met oteele. Qelewer BUD!lnltc, dpeclmanskraa.J, George. K.M.B. J. !'. Wng.,.. •er. iillp fi!vler. IP.iii.. S~nokrnatf Ge~•cre. [))EEL in dle Wlnste. - Weet u alleo van

dlo opspraakwelr.keode verowerl.llg van dle

cneubelmnrk deur 'n 6Ulwer Atrtkaanse-onder

-nemtn;; 1 Excelntor Meubelo ae pra~:broa:Jure

c.oon boe oea &Toot Ubkwtnkelo en twee !8·

orleke m dlena vn.o die volk preateer. U kan

<1ee1 ln <11e wlnste - dte brosjure verduJdelH:

no e. SirrYf da<lellk om gr&.t!D broojure aa.n:

ll:xeelolor Meobelo .6eperk, li'oobo.o 6370,

~ollan.neobora.

D !E volgende cerstckloo u!esaad: Vroc~

Kaap plat ~;eel 7/6 per pond; Australlcse

brulo G/6 per pond; Spaanse bruin 6/6

per pond; Kaapse gee! (strooi lt!eur) 6/6

per pond. Koop regatrceks van d!e kw

e-ker en onderstewl julie mede-A!rikaner. GeT!

mn Rooycn, Dos 41, Uniondale.

VlT A.I'ISMOESJ{RAAL saadaortappel· Kwekers· vereotgtng bted ,Arran Chief''~moerc,

sertlflkaat, 25/- sak, v.o.s. Geoq;e. Kontant

met l>cstelllng. Doeo aaosoek: H . .0. Meteler

-k.aols), uus •17, Georg~.

MEUBELS. - Besoek or skryt nan die 314'\k

waar u waarde, <liens en tevredenhcid kry. l_.ctrn.-1\feubcls Dpk, Scntrn...~straa.t 220,

Pretoria. l'osbus 1356. 1-'oon 2·01!>4.

ttaa.apleeg Benade vtr d!e k.oop en ver.II.oop IWl nuttie. plotte en J)1a.se to Bloem!ootelo

on dlotrlkte. Geld besklkt>n.ar teen lae

rcnte-~oera. ~- Q. &ln.e.d6. ~oobank(t'eboc. IS!~ru·

(OOU'lll.l T ONl!:ELSTUK. - l'll 413, Klugspe! In vyr Tooele, deur P. J. T. de Wet. Grapplg en Boelend. Duur omtrent een uur. Prys 2/6 vir een eksemplaar or 5 eksemplare vir 10/- Posvry. 1?. de Wet, I'osbus 10, :Bor -gcrsdorp, ILl'.

UITSTAANDE winsgewende Algemene Han·

delaarsbeslgheld en Bottel<toor, e,.s Iopeode saak. Elenaars verkoop nllcenllk om sesond

-bcidsreds. Bottclstoor kao apart r;ekoop word.

Doen nansoel< by D. J. Postma, Posbus 27,

Steynsburg, K.P.

u !ES.UD. - Sorg vroegtyd!g vir t;ocle saad

van ronde harde geelbruio uie. 7/6 per

pond posvry, k.m.b. Verkryr;baar by P. J.

clo Tolt, Drostdy, Tulbagb.

BETIRIEKKii\IG

JBENODIG 'o flukse ongetroude Afrikaner

om behulpsanm te weea gedurcnde pars·

tyd. Ilioet in besit woes va'n drywcrs-llseosle.

Salarls £7 per maand. Doeo aansoek D.

Unnsbroel<, Vrede, Lynedocb.

VUIRl V{ WALDYEBT tEN TIEVIR£01Eii'cl•

~EBD IOIIE GOEOC{OOIPSTIE WT-'IE: Fonltelwyn f!J/ -Lewenewyn 3/6 Vermouth 2/0 Hnnekraat-Coel<tall 3/6

Llkeurwyn eo Ou Port 2/

-rerlptgo Root eo Wit l/3

Soot Mu.ekadel eo Port 1/2

Wore. Hoek en Pontak l/1 Spesiale SJerrle 1 /-SNrrle 11<1. 6R!lo..NDEWli'Nt;: Schoeroaoello 7 ;o Ekstra Speela:al 7/ -Braodewyn, ~·.c. 6/8

LI:Kl::IJH-UBA.NDEWYN:

Kersie, ADyo, Gemmer,

Lemoen, Peperment en vao der Hu.:n . . 6/6 JF.NEVEU LIKEURS: 6/ -8/6 2/G 3/ -1/8 1/2 1/l 1/-lld. lOd. 6/6 6/3 0/ -1:./6 Lemoeo eo Suurlemoen 7/6 6/6 Jenever 7/6 6/6 S/6 6/ -ll/6 5/-~/9 4/3 30/ -34/ -33/ -S1/ -\'oet:' by 5/· Yl.r klssto eo l>ottels, eo 12/0 \'il' vn.ntJie wat ''ergocd sal word by terug-scndlng. Ooo I ewer drnnk In ona lnhoucrs

oolank OM voorrado vnn ln.bOUf!r& bet, en

nll~nUk op voorwaardo dnt die lnbouers bhwe

o~nUg dae eau ona terog bcsorc word. Weeno

bolter o.knruute laiJl ona nllccnlJ.k in one ete

bottels, klssJea drank vcrp2.k, wu.s.r sntke

drank 'u mininmn) prys ,·an £l·l'i-O bel()(lp (~/·

vtr ln.bouera lnt;PRiult). tndlen goedkoper !do -oleo verh:t.og word moct u u eJe tnhouers a.ax1 onJ-1 stuur.

Word verkoop In 12-bottel-l<loale.. ot ll·riel· llnl:',·aat.jleH of J;Toter. U klnsten \'ll.n 12 b

ot-tel~; li:nn \Vyn, · llrandenJ.--n, Jene\'er, J .. lkcn.r, Vermouth en Hn.nek:raa.J beva.t. Terme:

-IK.M.n. plos trelngeld na •ylyne, K.n.A. plus

treln.kommJssle. V.O.S. OVDTSROORN. Bestei va.n

JURG

JEN

§ §

C

HO

E

M

AN

,

IDOSBUS 11.12, OUDTSHOORN. mt .. eZ<e<> de~r VooraiArr (FAmd,) B<!perll, c:tn. .. tnel!" '163 Groote Kerh:J;:ebou, Adderl

ey-otront. tt:nAontad, en t:ed.to.k deu.r i'To-- P'~~

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In Engeland is het stadium bereikt dat er aandacht moet worden besteed aan het omschrijven van de doelstellingen van de verschil- lende vormen van ADR; het afstemmen van vormen van

Met de bietenrooitang van De Wit kunnen gekopte suikerbieten op lichte en zware klei vlug en gemakkelijk worden gerooid. De bieten hebben betrekke- lijk weinig grondtarra.

This need has been outlined in two major efforts to improve available information for agriculture and development: the call from the UN for a Data Revolution in Sustainable

Conclusions: Costotransversectomy is a simple procedure resulting in indirect decompression of the spinal cord, improving the microbiological diagnosis of

Excluded from the definition of resident is any company incorporated in a foreign country with its place of effective management in South Africa, if the company should qualify as

)*+ (opl) inhalatie oplossing ), internationale eenheid. * nasaal , miljoen

Om de competenties 4 te verwerven zoals beschreven in punt 4 van dit advies volgt de klinisch psycholoog een traject bestaande uit een universitaire basisopleiding van

Er zijn momenteel geen HPAI besmettingen gerapporteerd van commerciële pluimvee bedrijven in Nederland en naburige landen, waardoor de kans dat HPAI via ander pluimvee wordt