• No results found

InfoForum: Vol. 6(2), Oktober 2006 (Afrikaans)

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "InfoForum: Vol. 6(2), Oktober 2006 (Afrikaans)"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SA Media is ‘n databasis wat toegang bied tot meer as 3 miljoen Suid-Afrikaanse koerant- en nuusberigte. Berigte word in hul oorspronklike formaat elektronies

beskikbaar gestel (vanaf 1997) as .pdf dokumente en dit word daagliks

opgedateer. ‘n Unieke eienskap is dat dit ook toegang gee tot spotprente wat in koerante verskyn.

‘n Maandelikse lys van nuwe boeke in die Biblioteek is beskikbaar by: http://www.puk.ac.za/biblioteek/aanwins_a.html. ‘n Skakel na die nuwe aanwinste is ook op die Biblioteek se voorblad: http:// www.puk.ac.za/biblioteek

Let op dat u kan soek volgens fondsnommer en die boek vir uself kan bespreek deur die skakel na die katalogus te kies en die “Request” opsie uit te voer.

IIIIInfoF

nfoF

nfoF

nfoForum

nfoF

orum

orum

orum

orum

Nuusbrief

Nuusbrief

Nuusbrief

Nuusbrief

Nuusbrief van die F

van die F

van die F

van die F

van die Ferdinand P

erdinand P

erdinand P

erdinand P

erdinand Postma-Biblioteek

ostma-Biblioteek

ostma-Biblioteek

ostma-Biblioteek

ostma-Biblioteek

SA Media dek sowat 120 SA koerante en nuusblaaie. Van die belangrikste publikasies wat opgeneem word is: Beeld, Burger, Volksblad, Rapport, Sunday Times, Citizen, Star, Sowetan asook tydskrifte soos Insig, Finansies & Tegniek, Financial Mail en Business Day. Skakel na die databasis.

Noordwes-Universiteit: P

Noordwes-Universiteit: P

Noordwes-Universiteit: P

Noordwes-Universiteit: P

Noordwes-Universiteit: Potchefstroomkampus

otchefstroomkampus

otchefstroomkampus

otchefstroomkampus

otchefstroomkampus

Op soek na koerantberigte of spotprente? SA Media is die antwoord

(2)

Ons gewildste databasisse

Die biblioteek probeer doelbewus op databasisse in te teken wat koppeling na die elektroniese volteksartikels verskaf. Hierdie wetenskaplike artikels is ‘n goeie teenvoeter vir die algemene inligting wat gebruikers so graag op die Internet met behulp van soekenjins verkry.

Die Biblioteek stel twee opleidingslokale, nl. Besembos en Tarentaal, beskikbaar vir gebruik deur personeel en studente. Kontak gerus vir Ria Adelaar x2802 indien u dit wil bespreek.

s i s a b a t a D Soektogte 2005 Soektogte2006 ) t s o H o c s b E ( r e i m e r P h c r a e S c i m e d a c A 56521 98871 ) t s o H o c s b E ( r e i m e r P e c r u o S s s e n i s u B 16535 24252 C I R E 21716 39903 o f n I c y s P 15549 33283 t c e r i D e c n e i c S 36913 50873 s n o i t a c i l b u P e A S 16248 41954 a i d e M A S 7818 27996 Besembos Tarentaal

Daar is ‘n groot groei in databasisgebruik en het in vergelyking met verlede jaar in sommige gevalle meer as verdubbel. Van ons gewildste databasisse is:

0 20000 40000 60000 80000 100000 A S P ( Eb sco Ho st ) B S P ( Eb sco Ho st ) ER I C ( Eb sco Ho st ) PsychI N F O ( Eb sco Ho st )

Sci enceD i r ect S A ePub l icat io ns S A M ed i a Totale Soektoegte 2005/06

Soektogte 2005 Soektogte 2006

(3)

Verwysings / “Quoting Sources” / “Report writing”

Die Puk Verwysingsboekie is hersien en die nuwe weergawe is op die webblad beskikbaar by: http://www.puk.ac.za/ biblioteek/verwysings_a.pdf . Groot opgewondenheid heers oor die bygewerkte gedeelte oor “Elektroniese

inligtingsbronne” op bl 40. Die boekies is in die Biblioteek te koop. Kontak Adri Smit x2811 vir meer inligting.

Reference Manager stel navorsers in staat om verwysings met gemak te kan onttrek, berg en organiseer. Verwysings kan een vir een met die hand vanaf verskillende bronne ingevoer word, of dit kan direk vanaf webgebaseerde

inligtingsbronne afgelaai word. Die

Elektroniese proefskrifte en verhandelinge

Op die Biblioteek se webblad by: http://www.puk.ac.za/biblioteek/proefskrifte_a.html

is ‘n lys van databasisse wat gratis toegang tot elektroniese proefskrifte en verhandelinge bied. Elektroniese weergawes van die NWU-Puk se proefskrifte en verhandelinge (vanaf 2004- ) kan gevind word op hierdie bladsy, sowel as vanaf die katalogus: http://fpb-lnx1.puk.ac.za/.

gebruiker word in staat gestel om die bibliografie met die druk van ‘n knoppie te kan saamstel en dit kan deurgaans op datum gehou word. ‘n Groot verskeidenheid style is beskikbaar soos deur uitgewers verkies word. Vir installering van hierdie sagteware op u rekenaar, kontak Paul Buys x2812. Meer daaroor by: http://

www.refman.com/rminfo_bib.asp.

(4)

Goodman & Gilman’s word sedert 1941 as ‘n

gesaghebbende bron beskou vir farmakologie. Beskrywings van die wetenskaplike en kliniese aanwending van

medisyne, bied riglyne aan studente, medici en navorsers oor die hoe en waarom van geneesmiddelwerking. In AccessMedicine kan die volteks verkry word van die 11de uitg op en bied dit belangrike inligting rakende die chemiese eienskappe, dosis, geneesmiddel wisselwerking en toksisiteit.

Scriver’s OMMBID (The Metabolic and Molecular Bases of Inherited Disease) bied jou die geleentheid om makliker as ooit tevore inligting te bekom oor oorerflike siektes

Kenmerke:

• Die soekfunksie word aangedryf deur Google TM

• Nuwe aanvullende materiaal is slegs elektronies beskikbaar. Dit sluit in: o Gene Expression Profiling in Cancer

o Hereditary Paragangliomas of the Head and Neck o Familial Cylindromatosis

o Familial Cardiac Myxomas and Carney Complex o Cancers of the Oral Cavity and Pharynx

o Genetic Abnormalities in Lymphoid Malignancies o Pilomatricoma and Pilomatrix Carcinoma • Kleurillustrasies in 3D

• Soek maklik in verwante databasisse, bv. PubMed, ens

Kenmerke:

· Opgedateerde inligting rakende alle medisinale klasse, orgaan sisteme en bekende siektes en versteurings

· Nuwe hoofstukke oor farmakogenetika, membraan vervoer en medisinale gedrag, geneesmiddel metabolisme asook Die Wetenskap van Medisinale Terapie

· Maandelikse opdaterings van navorsing, resensies en lesings

(5)

Die Musiekbiblioteek in die Konservatorium het onlangs nuwe oudiovisuele toerusting ontvang nadat die vorige klanksisteem na vele jare se gebruik uitgedien was. Met die vorige sisteem het gebruikers by luisterpunte gesit wat teen die muur gemonteer was terwyl die bibliotekaresse die klankopnames agter die toonbank moes hanteer. Gebruikers kan egter nou die klankopnames na individuele luisterstasies neem waar hulle dit self kan beheer en van snit tot snit skuif.

Tom Larney, Direkteur: Biblioteekdienste op die

Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, sê dat dit vir die Biblioteek belangrik is om aan alle

gebruikers die beste moontlike diens te lewer. “In die

Mnr. Tom Larney (Direkteur: Biblioteekdienste), mev. Hester Spoelstra (Bibliotekaris), mev. Janie Lamprecht

(Musiekbibliotekaresse), en prof. Ernst Breet (van Absolute Hi-Fi wat die installering van die toerusting gedoen het).

Jane Lerefolo en Mzamo Qoshekile gebruik die nuwe luisterstasies

Musiekbiblioteek beteken dit veral dat toerusting op ‘n deurlopende basis gemoderniseer moet word. Soos met die ontwikkeling en vernuwing in rekenaartegnologie bied ook klanktoerusting opwindende moontlikhede,” sê hy. Die nuwe toerusting wat verskaf is, sluit in: twee NAD-draaitafels, vier Denon en twee Marantz versterkers, en twee Marantz CD-spelers. Daar is ook twaalf Sennheiser kopfone om na die musiek te luister, waarvan ses

koordloos gebruik kan word. Die Musiekbiblioteek is ook ‘n rukkie gelede met ‘n televisie en DVD/video-speler

toegerus sodat musiekstudente van studiemateriaal in daardie formaat gebruik kan maak.

Skrywer: Jaco van der Merwe, Direkteur : Skool vir Musiek & Konservatorium

Die Musiekbiblioteek kry nuwe klanktoerusting

Brechtje Odendaal, Tina Preller en Berdine Orffer is senior musiekstudente wat graag die nuwe toerusting gebruik. Daar kan nou tot drie gebruikers op ‘n keer na dieselfde

(6)

Redakteur: Elize van Eldik · e-pos: fpbmeve@puk.ac.za · Tel: (018) 299-2812 InfoForum is op die web beskikbaar by www.puk.ac.za/biblioteek/nuusbrief/ Die Biblioteek het in Oktober ingeteken op Digital Engineering Library. Die databasis bevat ‘n elektroniese versameling van meer as 4, 000 artikels uniek gestruktureer rondom 12 areas van Ingenieurswese. Onderwerpe sluit in:

• Lugruim Ingenieurswese • Bio-Ingenieurswese • Chemiese Ingenieurswese • Siviele Ingenieurswese

• Kommunikasie Ingenieurswese • Konstruksie & Brug Ingenieurswese • Elektriese Ingenieurswese

• Wiskunde en Wetenskap Ingenieurswese • Omgewings Ingenieurswese

• Industriële Ingenieurswese

• Materiaalwetenskap & Ingenieurswese • Meganiese Ingenieurswese

Hoekom wil jy?

1. Jy kan jou boeke hernu vanaf jou biblioteekrekord. Dit is dus nie nodig om al die swaar boeke biblioteek toe te dra nie.

2. Jy kan jou leesgeskiedenis (m.a.w. ‘n lys van al die boeke wat jy tot nou toe gelees het - beginnende vanaf die datum wat jy die lys geaktiveer het) aktiveer. Dit help as jy ‘n bibliografie moet saamstel en nie kan onthou watter boeke in die biblioteek jy gebruik het nie.

3. Jy kan ook e-pos “Alerts” opstel sodat daar weekliks ‘n lys na jou gestuur word met al die nuwe boeke oor jou onderwerp.

Handleidings is beskikbaar op jou biblioteek rekord.

Jy kan jou biblioteekrekord sien!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The industries consumer discretionary, energy, financials, health care, industrials, information technology and materials all have a positive significant coefficient at the 1%

On a final note, it is important to mention that revenue recycling policies in the form of lower social security contributions for employers combined with cuts in income tax

Finally, perceived health status of both mental health and physical health status may have influence on health expenditures as people who feel healthier are less likely to

Looijen (2014) states that the commitment to C2C in his company lacked because it created ambiguity as they use Life Cycle Analysis since a long time and the C2C certificate did

The calendar anomaly that was found explains the increase of stock returns on the turn of the month compared to the remaining days of the month and is called the

The Taylor Rule is used to analyze the differences between the pre-Euro zone and the Euro zone monetary policy fit for Italy and the Netherlands. Eventually it will show whether the

Verder kwam er eigenlijk bij veel mensen naar voren dat ze dat soms doen omdat het hoort maar niet omdat ze nu vinden dat iemand door een andere status echt een andere

Vervolgens dient voor de tweede rechtvaardigingsvoorwaarde te worden onderzocht of de uitstoot van minderheidsaandeelhouders het algemeen belang dient. In deze paragraaf wordt