• No results found

2 In die klaskamer ... 12

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "2 In die klaskamer ... 12"

Copied!
66
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

11th Edition

(2)
(3)

AFRIKAANS

1 Alles oor my ... 2

2 In die klaskamer ... 12

3 My liggaam ... 22

4 Ek leef gesond ... 32

5 My maats ... 42

Boek 1

Kwartaal 1

R

Graad

Aan die opvoeder:

Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen voordat hulle die aktiwiteite skriftelik voltooi. Byvoorbeeld:

Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar

aanbeveel dat hulle eers ‘n merker op die regte antwoorde moet plaas.

U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en die leerders herhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders die aktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.

Indien dit ‘n “trek na”-opdrag is, laat die leerders dit eers met hulle vingers natrek voordat hulle dit skriftelik doen.

Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders se fyn-motoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waar nodig die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blanko

A4-klaswerkboeke te oefen.

Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen

aanbeveel dat hulle eers ‘n merker op die regte antwoorde moet plaas.

herhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders die opdrag is, laat die leerders dit eers met hulle Aan die opvoeder

Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen voordat hulle die aktiwiteite skriftelik voltooi. Byvoorbeeld

Die instruksies vir die uitknipsels is agter in die boek.

W

W e r kk bb o e k

GEÏNTEGREERDE

• HUISTAAL

• WISKUNDE

• LEWENSVAARDIGHEID

Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen

Die instruksies vir die uitknipsels

(4)

Ek is in Graad R.

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

(5)

Onderwyser: Teken Datum 33

Ek is 'n

seun . meisie .

Ek is 'n Ek is 'n Ek is 'n

meisie seun

My naam is:

My naam is

Is jy ‘n seun of ‘n meisie?

Plak ‘n merker op die regte woord.

Ons doen Ons doen

(6)

Kwartaal 1 – Week 1–5 Teken 'n prent van jouself.Ons doen

My naam is

(7)

Onderwyser: Teken Datum 5

Kleur die korrekte aantal kersies in om te wys hoe oud jy is.

Ons doen Ons doen

Hoe oud is jy?

Ek is

5 6 7 jaar oud.

1.2

My naam is:

My naam is

(8)

Plak die plakkertjies op die regte plekke.

Trek die lyne eers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Help die seun om sy fiets te kry.

Help die meisie om die bal te skop.

Bestuur die motor skool toe en weer terug huis toe.

Trek die toutjie tot by die vlieër na.

Ons skryf

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne 'n paar keer met verskillende kleure natrek.

plekke.

Kwartaal 1 – Week 1–5

(9)

Onderwyser: Teken Datum 7

Hoe lank ek is

cm

1.4

Hoeveel ek weeg

kg

1.4 1.4 1.4

Hoeveel ek weeg Hoeveel ek weeg

Die kleur van my oë

Die kleur van my hare

Ons skryf Ons skryf

Die kleur van my hare Die kleur van my hare

Trek ‘n kruisie in die regte blok.

Ons skryf Ons skryf

    

(10)

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

te dans 'n storie te lees

met my maats te speel met 'n bal te speel

dinge met blokkies te bou te sing

Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag doen.

Ons doen

Ek hou daarvan om:

plekke.

(11)

Onderwyser: Teken Datum 9

1.6

Teken 'n prentjie om te wys wat jy graag doen.

Ons skryf

1.6

Ons skryf

My naam is:

My naam is

(12)

Kwartaal 1 – Week 1–5

Kies die prentjies wat by mekaar pas.

1 1

Ons skryf My naam is:

(13)

11 m u t a D n

e k e T : r e s y w r e d n O

1.8

Omkring die voorwerp/item.

Klap jou hande een maal vir elke item wat jy sien.

Ons tel

x x x

Oefen die syfer 1.

(14)

In die klaskamer

Ons skryf

Kwartaal 1 – Week 1–5 My naam is

plekke.

(15)

13 Onderwyser: Teken Datum 13

My naam is:

GOM

(16)

Teken toutjies vir die ballonne.

Watter ballon het die kortste toutjie?

Watter ballon het die langste toutjie?

Ons skryf

Kleur die ballonne rooi, geel, groen en blou in.

Kwartaal 1 – Week 1–5

(17)

15 15

m u t a D n

e k e T : r e s y w r e d n O

Ons skryf

Waarheen kyk hierdie seun? Moenie jou kop beweeg nie, maar beweeg jou oë totdat jy in dieselfde rigting as die seun kyk.

Ons doen

2.2

Soek en omkring die gesiggies wat dieselfde gevoel as die eerste gesiggie wys.

(18)

x x x

Omkring die blokke waarin daar 2 items is.

Klap jou hande twee maal elke keer wanneer jy 2 items sien.

Ons tel

Oefen die syfer 2.

Kwartaal 1 – Week 1–5

My naam is

GOM

(19)

17 Onderwyser: Teken Datum 17

Kleur 2 items in elke ry in.

Ons skryf Ons skryf

2.4

My naam is:

My naam is

(20)

potlood skerpmaker

uitveër Ons doen Wat is daar in jou skoolsak?

Plak die plakkers in om die sak te pak.

Skryf jou naam op die skoolsak.

liniaal

skêr

kryt kosblik

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

Ons skryf kryt

potloodboksie

(21)

19 Onderwyser: Teken Datum 19

Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyne eers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Help die by om sy korf te kry.

Help die boot om by die eiland uit te kom.

Help die padda om die dammetjie te kry.

Help die voël om sy nessie te kry.

Ons skryf Ons skryf

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne 'n paar keer met verskillende kleure natrek.

Onderwyser: Teken Datum

2.6

(22)

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

te verf te teken

saam met 'n maat skool toe te stap 'n storie te lees

te tel prente uit te knip

Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag by die skool doen.

Ons doen

Ek hou daarvan om:

My naam is

plekke.

(23)

21 Onderwyser: Teken Datum 21

2.8

Teken 'n prent om te wys wat jy graag by die skool doen.

Ons skryf

2.8

Ons skryf

My naam is:

My naam is

(24)

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

Kyk na die prent en gesels oor wat die kinders alles doen.

Ons praat

(25)

23 Onderwyser: Teken Datum 23

Wys na jou kop, skouers, knieë en tone.

Wys nou waar die seun in die prent se kop, skouers, knieë en tone is.

Van watter liggaamsdele het jy net een?

Van watter liggaamsdele het jy twee?

Ons praat Ons praat

kop

knie skouer

hand arm skouer

voet been

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Wys na jou kop, skouers, knieë en tone.

Wys na jou kop, skouers, knieë en tone.

plakkertjies op die regte plakkertjies op die regte plakkertjies

plekke.

plekke.

op die regte plekke.

op die regte

My naam is:

My naam is

(26)

Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.

Ons skryf Wys na jou kop, arms, bene en lyf. Teken jouself.

Kwa rta al 1 – W ee k 1 –5

My naam is:

(27)

25 Onderwyser: Teken Datum 25

Klap, klap, klap!

Klippertjie kappertjie kap, kap, kap.

Mondjie happertjie hap, hap, hap.

Voetjie skoppertjie handjie klappertjie.

Happertjie skoppertjie klap, klap, klap.

Klap, klap, klap!

klap, klap, klap.

Ons skryf

Ons skryf Knip die arms en bene uit en plak hulle in om hierdie prentjie te voltooi. Kleur die prentjie dan in.

Klap, klap, klap!

Klap, klap, klap!

Onderwyser: Teken Datum

Ons sing Ons sing

3.2

(28)

Staan soos die seun en die meisie in hierdie prente.

Wys eers jou regterhand en dan jou linkerhand.

Stamp jou regtervoet en dan jou linkervoet.

Ons doen

linkerhand

linkervoet

regterhand

regtervoet agterkant

seun

Kwartaal 1 – Week 1–5

My naam is

(29)

27 Onderwyser: Teken Datum 27

Onderwyser: Teken Datum

voorkant meisie

linkerhand regterhand

linkervoet regtervoet

3.4

My naam is:

My naam is

(30)

Kwartaal 1 – Week 6–10

Ons skryf

Help die baba om sy teddiebeer te kry.

Help die baba om na haar ma toe te kruip.

Help die hond om sy been te kry.

Help Anita om haar boek te kry.

Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyne eers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne

plekke.

(31)

29 29

m u t a D n

e k e T : r e s y w r e d n O

Ons skryf Trek een van jou handjies na.

Gebruik dan lipstiffie of verf om jou vingerafdrukke in die raampies te maak.

3.6

(32)

Kwartaal 1 – Week 6–10 Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.

staan met jou hande

op jou heupe

raak aan jou knieë raak aan die teenoorgestelde

voet

raak aan die teenoorgestelde

skouer

raak aan jou maag raak aan jou neus raak aan jou tone

steek albei jou hande in die lug

raak aan

jou kop raak aan jou

skouers steek jou arm uit

vou jou arms

(33)

31 Onderwyser: Teken Datum 31

Omkring in elke ry die prentjie wat nie pas nie.

Sê vir jou maat waarom die prentjie nie pas nie.

Ons skryf Ons skryf

3.8

My naam is:

My naam is

(34)

Ek leef gesond

Kwa rta al 1 – W ee k 6 –10

plekke.

(35)

33 Onderwyser: Teken Datum 33

Ons praat

Ons praat Kyk na die prent en sê wat elke kind doen om skoon te bly.

Ons praat

Ons praat Kyk na die prent en sê wat elke kind doen om skoon te bly.

My naam is:

My naam is:

(36)

Trek die lyne na om uit te vind wat hierdie kinders doen om skoon te bly.

Ons skryf

Kwartaal 1 – Week 6–10

(37)

35 Onderwyser: Teken Datum 35

Teken 'n prentjie om te wys wat jy doen om skoon te bly.

Ons skryf Ons skryf

4.2

My naam is:

My naam is

(38)

Kan jy die tandepasta in hierdie prentjie kry?

Kleur dit rooi in. Trek die lyne na en tel hoeveel ander items jy kan sien.

Ons skryf My naam is:

Kwa rta al 1 – W ee k 6 –10

(39)

37 Onderwyser: Teken Datum 37

Knip die stukkies van die legkaart uit en pas hulle dan weer op die regte plekke inmekaar.

Ons skryf

Ons skryf Knip die stukkies van die legkaart uit en pas hulle dan weer op die regte plekke inmekaar.

4.4

(40)
(41)

39 Onderwyser: Teken Datum 39

4.6

Ons doen

Ons doen Knip hierdie prentjies op die stippellyne uit en plaas hulle dan in die regte volgorde.

(42)

40 My naam is:My naam is:

3 2 1 3 2 1

Ons doen

Ons doen Plaas die getalle in die regte volgorde.

(43)

41 Onderwyser: Teken Datum 41

4.8

x x x

Plak die plakkertjies op die regte plekke.

Tel hoeveel daar van elke item is.

Ons tel Ons tel

Oefen die syfer 3.

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

3 2 1

(44)

Kwa rta al 1 – W ee k 6 –10

(45)

43 Onderwyser: Teken Datum 43

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Ons praat Ons praat

Het jy 'n goeie maat?

Hoe moet 'n goeie maat wees?

Wat doen julle wanneer julle speel?

Wat doen julle wanneer julle speel?

My naam is:

My naam is:

(46)

Omkring die prentjie wat dieselfde as die prentjie in die eerste raampie is.

Ons skryf

Trek die vorms na en kleur hulle soos die klein vormpies in.

Ons skryf

Kwartaal 1 – Week 6–10

(47)

45 Onderwyser: Teken Datum 45

sit

spring

spring tou

hardloop huppel dans

rol loop

rol loop loop loop

spring huppel

Ons doen

Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.

huppel dans

5.2

(48)

Kleur hierdie prent in.

Gebruik dieselfde kleure as die kleure in die klein prentjie.

Ons skryf Ons skryf

Kwartaal 1 – Week 6–10

(49)

47 Onderwyser: Teken Datum 47

Trek die lyne na om hulle gunstelingklere te kry. Kleur dan die ballonne in wat daarby pas.

Ons doen Ons doen

5.4

My naam is:

My naam is:

(50)

Ons praat Wat doen jy graag in die somer?

Wat trek jy aan wanneer dit warm is?

Dit is somer

My naam is

Kwartaal 1 – Week 6–10

Kleur 3 appels, 3 bye, 3 tamaties en

die son in.

(51)

49 Onderwyser: Teken Datum 49

Omkring die prentjies wat wys wat jy graag in die somer doen.

Ons skryf Ons skryf

5.6

My naam is:

My naam is:

Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.

(52)

warm

Ons doen plekke.

weer in elke prentjie verskil. Sê wat die kinders doen en watter klere hulle aanhet.

Kwartaal 1 – Week 6–10

(53)

51 Onderwyser: Teken Datum 51

koud

Ons doen

Ons doen Omkring die klere wat jy in warm weer dra met rooi, en omkring die klere wat jy in koue weer dra met blou.

5.8

(54)

Vingerpoppies:

Kies 1 dier en skryf die eerste letter van jou naam op sy T-hemp. Skryf dan die eerste letters van 4 van jou maats se name op die ander diere se T-hemde.

Getallelegkaarte:

Knip al die kaarte op die stippellyne uit.

Sit die prentjies dan by die regte getalle, of by die regte aantal kolletjies.

Gebruik die vorms om jou te help.

Geheuespeletjie:

Knip die kaarte op die swart stippellyne uit. Skommel die kaarte en pak hulle met hul gesigte na onder op die tafel uit.

Draai nou twee kaarte op 'n slag om. As hulle by mekaar pas, kan jy hulle eenkant sit. Kyk wie eerste al die kaarte wegpak.

Gebruik jou geheuekaarte en speel "Snap" met jou maat.

Diere van toiletrolle:

Kry 'n paar leë toiletrolle.

Knip die reghoeke uit en plak hulle dan op die toiletrolle.

Knip nou die koppe uit en plak hulle aan die bokant van die toiletrolle vas. Gebruik die diereplakkertjies en plak die gesigte aan die koppe vas. Plak die bene en stert van elke dier aan die toiletrolle vas.

Maak boekies.

Vou op die stippellyne en knip op die soliede lyne.

1 2

3 4 5 1 2

3 4 5

1 2 3 4 5

2

1 3 4 5

1 2 3 4 5

2

1 2 3 4 5

1 3 4 5

2

1 2 3 4 5

1 3 4 5

Vingerpoppies

Kies 1 dier en skryf die eerste letter van jou naam op sy T

van 4 van jou maats se name op die ander diere se T-hemde.

FOLD

5 4 3 2 1

Jan

GL U

E HE RE

FOLD

1 2 3 4 5

5 3 4

1 2

FOLD

1 2 3 4 5

5 3 4

1 2

FOLD

4 3 2 1

5

5 4 3 2 1

(55)

Vingerpoppies:

Kies 1 dier en skryf die eerste letter van jou naam op sy T-hemp. Skryf dan die eerste letters van 4 van jou maats se name op die ander diere se T-hemde.

Getallelegkaarte:

Knip al die kaarte op die stippellyne uit.

Sit die prentjies dan by die regte getalle, of by die regte aantal kolletjies.

Gebruik die vorms om jou te help.

Legkaart:

Gebruik die agterkante van die prentdomino's en bou die legkaart. Dit help om die buiterande eerste te bou.

Geheuespeletjie:

Knip die kaarte op die swart stippellyne uit. Skommel die kaarte en pak hulle met hul gesigte na onder op die tafel uit.

Draai nou twee kaarte op 'n slag om. As hulle by mekaar pas, kan jy hulle eenkant sit. Kyk wie eerste al die kaarte wegpak.

Gebruik jou geheuekaarte en speel "Snap" met jou maat.

Diere van toiletrolle:

Kry 'n paar leë toiletrolle.

Knip die reghoeke uit en plak hulle dan op die toiletrolle.

Knip nou die koppe uit en plak hulle aan die bokant van die toiletrolle vas. Gebruik die diereplakkertjies en plak die gesigte aan die koppe vas. Plak die bene en stert van elke dier aan die toiletrolle vas.

Jy kan ook jou eie diere teken.

Maak boekies.

Vou op die stippellyne en knip op die soliede lyne.

Troeteldiere hond kat vis

Getalle een twee drie 3 2 5 4 6 7

(56)

voël hamster haas akkedis vyf ses sewe vier vyf

(57)

MY UITKNIPSELS

Knip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op die buite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipsels daarin sodat dit nie wegraak nie.

Ons doen Ons doen

(58)

PLAK HIER VPLAK HIER VAS

(59)

aa b c d e f g h i j k l m z n o p q r s t u v w x y z

FOLD

4 1 2 3 5 5

4 3 2 1

1234567891011121314151617181925212223242526272829200

(60)

GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE

aa b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y

12345678910111213141516171819252122232425262720

(61)

2 1 3 4 5

(62)
(63)
(64)
(65)

GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HEAD HERE

TEDDY BEAR

RABBIT

GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HEAD

HERE

(66)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Publisher’s PDF, also known as Version of Record (includes final page, issue and volume numbers) Please check the document version of this publication:.. • A submitted manuscript is

Afgesien van soldate wat in die operasionele gebied gesterf het, was daar ook 'n hele aantal soldate en polisiemanne uit die Vaaldriehoek wat tydens hulle.. 144

The aim of this study was to come to a clear under- standing of various stakeholders and their roles and inter- relationship in a potential business model for a telemedicine service,

The purpose of this study was to investigate if the results of a training session reflect the actual skill of this trainee who is being assessed and thereby establish

(024). Veel professionals en ouders missen duidelijke actie vanuit de hulpverlening, soms zelfs wanneer er wel veel hulpverleners bij betrokken zijn. Volgens professionals is er een

Hierdie fokusverskuiwing binne die vertaalteorie wat die klem verskuif vanaf ekwivalensie na die doel van 'n vertaling of teks, sal noodwendig ook 'n invloed hê op die vertaling

Following a review of the development of Westdene over the past century, this investigation provides a critical reflection on the urban changes that have taken place in

(b) Geraas binne-in die klaskamer word veroorsaak deur leerders wat ander leerders se aandag aftrek, leerders wat gesels wanneer hulle veronderstel is om skriftelike werk te