• No results found

2) Geen persoon wat by Solidariteit of enige van sy instansies werksaam is, of enige van die personeel se direkte gesinslede mag aan die kompetisie deelneem nie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2022

Share "2) Geen persoon wat by Solidariteit of enige van sy instansies werksaam is, of enige van die personeel se direkte gesinslede mag aan die kompetisie deelneem nie"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Bepalings en voorwaardes vir die Kokoriba naweekkompetisie

1) Deelname aan die kompetisie impliseer aanvaarding van alle bepalings, reëls en voorwaardes.

2) Geen persoon wat by Solidariteit of enige van sy instansies werksaam is, of enige van die personeel se direkte gesinslede mag aan die kompetisie deelneem nie.

3) Alle inskrywings word die eiendom van die Solidariteit Beweging en sal vir toekomstige promosiedoeleindes in ’n databasis vasgelê word. Deelname aan hierdie kompetisie veronderstel toestemming om deur Solidariteit gekontak te word.

4) Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant omgeruil word nie.

5) Die naweek sluit die volgende in: Gratis akkommodasie vir ’n maksimum van vier persone op die oord vir twee agtervolgende nagte wat ’n Vrydag & Saterdag sal wees.

6) Die prys sluit die volgende uit: Vervoer van en na Kokoriba Vakansieoord,

kruideniersware en enige onvoorsiene onkoste wat met die aanvaarding van ’n prys gepaardgaan, buiten dit wat in die bepalings en voorwaardes van die kompetisie gestipuleer word. Solidariteit kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan persoonlike besittings of aan die eiendom van Kokoriba Vakansieoord nie. Die naweek wat gewen word, kan nie lang naweke of gedurende hoogseisoen benut word nie en is onderhewig aan beskikbaarheid.

7) Die naweek moet binne ses maande ná aanvaarding van die prys gebruik word.

8) Die wenner van die kompetisie sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word.

9) Indien Solidariteit nie daarin slaag om ’n pryswenner binne vyf werksdae ná die finale trekking per e-pos of telefonies te kontak nie, sal ’n ander wenner aangewys word.

10) Die finale beslissing is nie onderhandelbaar nie en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

11) Alle deelnemers stel die Solidariteit Beweging, sowel as die borge en agentskappe wat by hierdie promosie betrokke is, vry van aanspreeklikheid vir enige skade en/of koste voortspruitend uit eise wat hulle deur deelname aan die kompetisie en/of die benuttig van pryse mag hê of opdoen. Solidariteit behou die reg voor om ter enige tyd uit die Kokoriba naweek te onttrek om welke rede ook al.

12) Solidariteit en sy vennote is nie aanspreeklik vir enige tegniese fout wat daartoe kan lei dat ’n inskrywing nie suksesvol ingedien word nie. Solidariteit aanvaar geen

verantwoordelikheid vir inskrywings wat onafgelewer is, verlore raak of vertraag word nie. Bewys van stuur is nie bewys van ontvangs nie. ’n Inskrywer moet self ontvangs van sy of haar inskrywing bevestig.

13) Solidariteit en Kokoriba Vakansieoord kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies van persoonlike besittings nie.

14) Solidariteit en Kokoriba Vakansieoord kan nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings of dood van die wenner van die week-wegbreekvakansie of sy of haar metgeselle nie.

(2)

15) Die wenner van die naweek asook sy of haar metgeselle aanvaar alle oordreëls en die bepalings en voorwaardes neergelê deur Kokoriba Vakansieoord vir die tydperk van die week-vakansie.

16) Die kompetisie sluit 31 Julie 2015. Die wenner sal op 7 Augustus 2015 aangekondig word.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De hoofdstukken over de fundamentele (politiek) voorlichting in leger, Iucht- macht en marine en over de verhoren van gewetensbezwaarden en dienst- weigeraars spreken voor

Voor wat de overige desiderata betreft, heeft het congres o.i. zich zoveel moge- lijk onthouden van mussionisme en ge- poogd de zaken zo nuchter mogelijk te

Het begrip dat Nederlandse europarlementariërs, maar ook verantwoorde- lijke politici als premier Lubbers en partijvoorzitter Van Velzen doorgaans wis- ten op te brengen voor

Daarbij worden eveneens woningen overwogen die levens- loopbestendig zijn, want ook oude- ren blijken belangstelling te hebben voor woningen op deze locatie.. (Vervolg elders in

Samevattend kan gese word dat nie een van die Skrifgedeeltes waarop die Jehovah- getuies hulle beroep vir hulle siening dat Jesus 'n hlote skepsel en dus nie

Nadat die Ieser direkte verwysings na die gevestigde werklikheidsmodel verwerk het deur dit te interpreteer en in verband te bring met die res van die gedig, word

De werkgroepen leveren een indicatorgids op, met daarbij een advies aan het Bestuurlijk Overleg over welke indicatoren daarvan verplicht kunnen worden opgenomen op

Seven species pairs were considered, three of which included one extraregional species: black wildebeest (Connochaetes gnou) and blue wildebeest (Connochaetes taurinus), red