• No results found

ord~l ose

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ord~l ose "

Copied!
23
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

H 0 0 F S T U K I.

POLISIE EX OFFICIO EN NON OFFICIO.

Die behoefte aan 'n polisiediens.

"In one respect at least the Trekkers were an easy folk to rule; they were not given to the graver crimes. 11 1)

Met die aankoms van die Trekkers i n Transvaal was 'n polisiediens uit die staanspoor egter uiters nood- saaklik. Dit was nie 'n noodsaaklikheid wat soseer gespruit het ui t 'n

ord~l ose

blanke samelewing nie, 2 ) maar veral uit die teenwoordigheid van 'n oorweldigende aantal naturelle met 'n primitiewe opvatting van l ewens-

en eiendomsr eg. Reeds voor hulle Transvaal binne- getrek het, het di e Voortrekkers al dure ondervinding van di e naturel se vyandige gesindheid opgedoen in di e Kaapkolonie en Natal. Die hele organisasie van di e Trek was trouens,beide vir beskerming en gerieflikheids- onthalwe, van 'n militere aard.3) Die geski edenis van Transvaal sou ook na afloop van die Trek en veral voor di e aanvang van di e tagtiger jare, t ot 'n groot mate bepaal word deur die stryd t een die barbaredom en di e

onderwerping van die naturelle aan die gesag van di e bl ankebeskawi ng. Dit was 'n stryd van wissel ende lot- geval le wat dikwel s met georganiseerde militere geweld gevoer is, maar selfs gedurende die relatief vreed- saamst e tye het die beskerming van die individu se l ewe en eiendom voor tdurende waaksaamhei d vereis.

Waar / ••••

1) Walker, E.A.: The Great Trek, Landen, 1934, bl. 134. 2) Sien Pelzer, A.N.: Geskiedeni s van die Suid-

Afrikaanse Ropubliek, deel I, Wordingsjar e, Kaapstad, 1950, bl. 111.

3) Sien DuPlessi s, J.S.: Die Omtstaan en Ontwikkeling van di e amp van Staatspresident in di e Sui d-Afrikaanse

Republ iek1 (1858-1902) (Argi ef Jaarboek vir Suid- Afrikaanse Geski edenis, l8e Jaargang, decl I , Elsi es- rivier , 1955, bl. 2).

(2)

- 2 -

Waar die grootskaalse kommando-bedrywighede om die jong staat te beskerm gestaak is, het kleinerskaalse polisie-aktiwiteit e, ingerig op die beskerming van

di e individu, di e waak oorgeneem. Op hierdi e wyse kan die oorsprong van die polisiedi ens onder die Trekkers tot by die uittrek uit die Ou Kolonie teruggevoer word.

Die aanstelling van voltydse polisie, te enige pl ek of tyd, was egt er gedurende die vroee jar e in Transvaal , weens getrek aan opgeleide amptenare en die klein aantal nedersetters1 buite di e kwessie. Daar was onder die Trekkers eenvoudig nie die mannekrag, finansi es of admini stratiewe ondervinding om al die poste aan 1n gevesti gde Staat verbonde , i n te stel en t e vul nie.

Die klein en wydverspreide groepnedersettings, di e yl bevolking en groot afstande met swak verbindings het ook die administrasie van 1n polisiediens bemoeilik en nie tot di e veiligheid van die blanke immigrante by-

gedra ni e. 'n Gesentraliseerde pol isi e- organisasie was, weens die swak uitgeruste Staatsadministrasie van di e beginjare, nie moontlik nie en as gevolg van die lande- l ike vorm van die nedersettings, ni e prakties ni e.

Aanvanklik het di e eise wat deur die plat teland aan die ger egt el ike administrasie gestel is, inderdaad nie 1n verandering in di e polisiestelsel wat gedurende die Trek in swang was, genoodsaak ni e, met die gevolg dat di e veldkornet, as uitvoerende amptenaar, met die toesig oor die handhawing van wet en orde, 'n taak waarmee hy reeds tydens die Trek belas was, kon voortgaan.

Op / •••••

(3)

- 3 -

Op die dorpe was dit anders gesteld. Na gelang meer nuwe intrekkelinge hulle in die Republiek gevestig het, het die aantal dorpe toegeneem en ui tgebrei. Die govolg van hierdie uitbreiding was dat die dorps-

administrasie meer kompleks geword het, en di t was gou duidelik dat die landdroste en krygsoffisi ere, wat gedurende die Trek met omvangryke uitvoerende pligte belas was, nie in al die behoeftes van 'n gevest igde dorpslewe sou kan voorsien nie. Spoedig moes meer ampte hier in di e l ewe geroep word om di e pl aaslike bestuurslaste t e deel. Reeds gedurende di e vyftiger- jare vind ons in die handjievol dorpe~ skutmeesterss markmeesters, watorfiskale en balju's, t erwyl di e eerste voltydse dorpspolisie ook in hierdie tyd aangest el i s om aan 'n behoefte, gebore uit 'n voorliefde vir orde- like en wetmat ige samel ewing, te voorsien.

Hierdie voorliefde tree t e midde vnn die grond- wet- twiste in die vroee tydperk van staatkundige

11sturm und drang", telkens na vore in di e pogings tot grondwetvorming en bi ed aan om 'n insig in die

Republikeinse l ewens- en wereldbeskouing. Die kon- st ituering van wet en orde en die daarmee gepaardgaande inst e1lings van praktiese middele vir die handhawing daarvan,het die al gemene rus van die staat beoog en was geri g teen die individuele oproermaker net soseer as teen die uitgestrekt e barbaredom. Polisieinstruksies maak dan ook vroeg r eeds 'n deel uit van die Voortrek- kerwetgewing.

Nog voor Piet Retief die Kaapkolonie verlaat het, het hy reeds in sy manifes dit aan die wereld duidelik gest el dat di t die voorneme van die Trekkers was, omf

waar / .... .

(4)

,,

- 4 -

waar hulle hul ook al mag vestig, doelmatige wette daar 4)

te stel vir die handhawing van wet en orde. Die

11Drie-en-Dertig Artikels11 , wat in 1844 te Potchefstroom opgestel is, handel uitsluitlik oor die regspleging 5)

terwyl die Ohrigstadse 11Potgieter-Grondwet" van September 6)

1846 duidelike polisiepligte voorskryf. Die

Ohrigstadse Volksraad beoog verder die handhawing van wet en orde wanneer hulle bepaal dat die Raad mag het tot die

11vervaardigen van wetten die de plaatselyke omstandigheden mogen vereischen." 7)

Die Veldkornet as eerste pol isie-amptenaar.

By gebrek aan 'n gereel de polisiediens was dit die plig van elke burger van die staat om misdaad te bekamp en hoewel daar in hi erdie opsig tot 'n groot mat e op die welwillende steun van die publiek staatgemack is, was aan baie staatsamptenare spesifieke polisiepligt e opgedra wat aan hulle die status van konstabels ex officio verleen het.

Die belangrikste onder hulle was die veldkornet. Polisiediens was bykans vanselfsprekend een van die take

van/ .•••••

4) Vir 'n weergawe van die teks sien Preller, G.S.: Piet Retief, Kaapstad, 1920, bl. 78 e.v.

5) Vir volledige teks sien Eybers, G.W.: Select Constitutional Documents Illustrating South African Hi story, 1795-1910, Londen 1918, bl. 355-356.

6) Soutter-versame1ing, pak I no.6: Notule van eene algemeene Publieke byeenkomst gehouden te Andries Ohrigstad op den

22 en 23 September 1846, art. 4 (Suid-Afrikaanse Argief- stukke, Transvaal, no. 1: Notule van die Volksraad van die Suid-Afrikaanse Republ i ek, 1844-1850, Kaapstad, 1949, Bylaag 16/1846, bl. 214 e.v.).

7) Notule van die Ohrigstadse Volksraad, ongedateerd, art.8 (Suid-Afrikaanse Argi efstukke, Transvaal no. I, bl. ll).

(5)

- 5 -

van hierdie veelsydige amptenaar. In vele opsigte was hy die aangewese persoon om as konstabel op te tree. Reeds voor en gedurende die Trek is aan die veldwag- meesters of veldkornett e verskeie militere en siviel e

take opgedra. As krygsman was hy aan die kommandant of kommandant-generaal onderhorig terwyl hy as siviele amptenaar sy instruksies van die landdros ontvang het.

In sy hoedanigheid as geregsdienaar het die ve1dkornet na af1oop van di e Trek nog steeds onder beide hierdie hoofde gesrt. orteer. Die dorpsveldkornet het naamlik

"

sy i;struksies van die l anddros ontvang,lO) terwyl die distriksveldkornet, by gebrek aan voortdurende aanraking met die l anddros, ook van die kommandant of direk van

die kommandant-generaal polisie-opdragte ontvang het. 11 )

Die dubbe1e rol van krygsoffi$ier en sivi ele amptenaar het aa~ die ve1dkornet 'n deeglike bekwaam- heid verleen om 'n mi1itere-siviele utiliteitsamp t e vul. Uit die aard van sy werk was hy 'n deeglike

organiseerder en administrateur en vanwee sy voort- durende aanraking met die bevolking het hy, 'n bree mensekennis opgedoen terwy1 hy by uitstek 'n kenner was van die nature1. Voor die ontstaan van di e Uit-

voerend~ Raad in 1857 en ook daarna , was di e veld- kornet 'n uiters gesiene en be1angrike amptenaar,

belas met die beskerming van die inwoners van die jong staat. Hiervan kon Andries Pretorius in sy aanspraak t e Derde Poort in lB49 getuig met die woordea

II 0 /. • • • • •

8) Vir di e pligte en plek van die Veldkornet in die Suid- Afrikaanse Ropubliek sien Van Jaarsvel d, F.A., Die Vel dkornet en sy aandoel in die opbou van die Suid- Afrikaanse Republiek tot 1870 (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, l3de Jaar gang, deel II, E1siosrivier, 1850).

9') Ibid, Inlei ding, b1. V.

10) Regulatie voor de dorpen in de Zuid-Afrikaansche

Repub1iek, art. 35 (Staatscourant, 6 Augustus, 1858).

11) Daar is verskeie briewe aan M.W. Pretorius in sy

hoedanigheid as kommandant en kommandant-generaal oor

polisies~ke op die platte1and gorig, bv. R 896/55, Veldkornet Botha aan M.W. Pretorius, dd. 18 Aug. 1 55. Ook VR 6/45, Instruktie voor den Onder-Commandant

G.J. Kruger, artt. 1 en 2 ongedateerd, Suid-Afrikaanse Argi efstukke, Transvaal , no. 1, bl. 167). Sien ook hieronder b1. 12.

'

(6)

1;:-

- 6 -

110, gy/Veldcornetten, waak en de bed voor uwe wyken. Weet dat gy de eerste Magistraats persoonen syn op wiens hul p

en beschermingen een ci der wagt ende syn, hot sy gekleurde of ni et. Wy vortrouwen

da t gy niet sul t toela"'tcn da t onder uwe

kennis do minstenonreg su1t gcbeuren. " 12) In sy hoeda:nigheid as regsprekende amptenaar en polisiebeamptef moos di e vcldkornet, soos uit Pret orius so verdere aanspraak blyk, onbevooroordeeld en regver di g woes.

Die veldkornet was trouens uit die staanspoor die enigste 11rcgtor" vva t die na turol goken hot, 'n posi si e wat hy reeds tydens die Trek bekl ee hot as ondergoskikte van die kommandant-genoraal.l3) Di e hoofskap van die kommandant-genoraal oor die naturol le in di e Republi ek hot na afloop van die Trek bohouo geblyl4) en voor die aanstelli ng van naturol le-kommi ssari sse in 1876 hot die veldkornot te die taak aan so 'n amp vorbonde verrig.15)

Hy moos toesien dat di e naturelle ni e gewor e bekom of andor wapens dra nie16 ) en dat daar goon ver- rotting onder hu1le plaasvind waardeur ook die rus onder die blankes versteur kon word nie.17 )

Wat die regsverhouding tussen blank en nie-blank betr ef, het di e veldkornotte as uiters bolangriko en f oitlik eni gst o skakel tussen die twee rasse opgot ree. Rullo moos

11in/ ...

~rt-<-l

...

12) R 178/49, Aanspraak van ~.Protorius te Derde Foort , 22 on 23 Mei 1849 (Voortrekker-Argi of stukke, 1829-1849, Pretoria , 1937, bl. 387).

13) Huyser, J .D. : Die Naturolle-Politiek in die Sui d- Afrikaanse Republiek (D. Li t t.-Proofskrif, ongepubli-

soerd, U.P. , 1936, bl. 115). 14) Ibid, bl. 139.

15) Volksraadsbesluit, 17 September 1858, Instructie voor Veldcornet ten, artt. 37-58 (Local e wet ten der Zui d- Afrikaansche Republ i ek, 1849-1885, bl . 96).

16) Volksraadsbesluit, art. 115, 10 Juni o 1864 (Staat s- courant, 14 Junie 1864).

17) Van Ja.srsveld: a .w. , bl. 297.

(7)

l,l

I~

.,

·-

- 7 -

11in hunn·e respective wyken een wakend oog houden ••• dat geene mishandeling door de Ingezetenen aan de by hern in dienst zynde Kaffers of ander volk gepl eegd word." 18) As sulks was die veldkornet die eni gste persoon na wie

die naturel kon gaan vir beskerming teen 'n gewetelose werkgewer. Aan die ander kant kon die naturel wat 'n onreg teenoor 'n blanke gepl eeg het daarvan seker wees dat hy met die regverdige maar streng tugmaatreels van die veldkornet te doen sou kry. Wanneer 'n naturel

'n oortreding begaan het, moes die boer, by gebrek aan polisie, die oortreder soms self aankeer en na die veldkornet neem - indien hy die r eg ni e in eie hande gene em het nie·, l 9) Die veldkornet het dan die saak ondersoek en indien dit nie van srnstige aard was nie, uitspraak gegee en nog die vonnis, gewoonlik 'n pak slae, self toegedien. Hierdie konstabel-magistraat- bevoegdhede van die veldkornet in naturellesake was 'n doeltreffende en tydbesparende stelsel wat veroorsaak het dat daar 'n respek en agting vir hom by die naturell e

ontstaan het7 'n faktor wat veel daartoe bygedra het om die misdaadsyfer so laag moontlik te hou.20 ) Di e

veldkornet het die 11burgerlyk bestuur" oor die naturelle op die plase bly uitoefen lank nadat hy meeste van sy ander polisiepl igte aan voltydse polisieamptenare

21)

op die dorpe of aan naturelle-kommissarisse op die platteland22) afgestaan het.

Hoewel

I ... ..

18) Soutter-versameling, pak I~ no. 6: Notulen van eene Algemeene Pub1ieke Byeenkomst gehouden te Andries Ohrigstad, 22 en 23 September 18467 art. 31. (Suid- Afrikaanse, Argief stukke, Transvaal, no.I, b1. 218) • 19) Spoel stra, B. : Die regspleging in di e Transvaal in

die ou dae (Die Huisgenoot, Sept ember 1921).

20) Ibid.

21) Volksraadsbes1uit, art. 399, 29 November 1871 (Locale Wetten der Zuid-Afrikaansche Repub1iek, 1849-1885, bl. 452).

22) Instructien voor Onder-Commissaris van Nature1len,

art. 1, 9 September 1876 (Staat scourant, 13 Sept. 1876).

(8)

-

1f

-

,.

-8-

Hoewel die veldkornet in die uitoefening ~

sy pligte as polisiedienaar meestal met naturelle te doen gekry het, moes hy ook aanvankl ik as vrederegter en konstabel onder die blankes optree, veral op die platteland waar die boere gedurende die tydperk voor die eerste anneksasie en selfs daarna, van geen ander polisiedienaar geweet hat nie, want

11In the country districts the f ield-cornet was the head of police." 23)

Die 11Potgieter-Grondwet" van September 1846 maan die veldkornette om alle geskille in hulle wyke op vredeliewende en minsame wyse te skik.24 ) Op 'n vergadering te vJinburg in Augustus van die voleende

jaar, is 'n aantal byvoegsels tot hierdie grondwet ge- maak, waaronder 'n oepaling dat die veldkornet, wanneer hy op 1-;:ommando ui tgaan, sou

11zorgan, zo veel mogelyk, voor de veiligheid van zyne agterblyvende onderhorigen." 25) Verder is hy gemagtig om, indien 'n persoon nie aan 'n hofbevel gehoor gee nie, hy

11zodanige strenge middelen tot zyne comparatie zal mogen inslaan als hy zal nodig oordelen." 26) Later is meor duidelik bepaal dat die veldkornet

23) 24)

25)

26) 27)

r:gehouden (zyn) naauwkeurig te letten op de rust en goede ordc in de respectieve af- deelingen, zullen niet gedoogen dat deze1ve door iemand der bewoners gestoord worde." 27)

Deur/ ••••••

· --- --- · ---

De Kok, K.J. : Empires of the Veld, Durban, 190~-, bl.

Notule van een algemeene Publiek byeenkomst gehouden te Andries Ohrigstad op den 22 en 23 September 1846, art. 4 (Suid-Afrikaanse Argiefstukke, Transvaal no. 1, bl. 214 e.v.).

Extract Resolutie genomen in eene Algemeene B¥een-

komst, Winburg, art. 3, 6 Augustus 1847 (Suid-tAfrikaanse ArgiefstukJ.-;:e, Transvaal, no. 1, bl. 230).

Ibid., art. 7.

Instructie voor Veldcornettent 17 September 1858, art.~

(Locale wetten der Zuid-Afrikaansche Republiek, 1849- 1885, bl. 90).

(9)

1:.

- ..

,.

- 9 -

Deur praktiese ondervinding het die Transval .ers, t en spyte van hulle aanvanklike agterstand, gou geleer wat die noodsaaklike el emente vir die vlot verloop van staat s-administrasie was. Een so'n vereiste was die duidelike besef van die pligt e van elke amptenaar en die ewe duidelike omskrywing daarvan. Die Grondwet van 185828) het tot 'n groot mate aan hierdie vereiste voldoen en gee onder meer 'n uiteensetting van wat

onder handhawi ng van wet en orde , waarvoor die veld- kornette en onder-veldkornette verantwoordelik was, verstaan word. Di t bc;hels

,4e nakoming der wetten, die ten uitvoer l c;gging der vonnissen na ontvangen order en de inachtnemen der maatregel en van al- gemeen en pl aatselijk belang; voorts het opzicht over de kleurlingen en het tegen gaan van l andlopery en vagebonden in de veldcornetschappen." 29)

Met maatrc;els van plaaslike belang word heelwaarskynlik bedoel dorpsregulasies en ander reelings deur landdroste en ko~nandante getref om aan plaaslike behoeftes t e

voorsien.

In die uitvoer van hierdie pligt e het di e veld- kornet daagliks te doen gekry met dreigemente en aan- randings,30) met klagtes oor gedroste diensbodes of gesteelde veo wat hom genoodsaak het om gereelde

patrollies in di e distrik uit te neem. Voor die aanstel- ling van vrederegters in 1864 of polisie vir di e beter handhawing van die wc;tte, moes die dorps-veldkornet

vir / •••••

28) Gepubliseer in Local e Wetten der Zuid-Afrikaansche Republiek, 1849-1885, bl. 35 e.v.)

29) Grondwet van de Zuid-Afrikaansche Republiek, 1858, art. 105a.

30) Van Jaarsveld: a.w., bl. 297.

(10)

,...

..

, .

-10-

vir rus en orde sorg deur allo lloproermakers, twisters, rustverstoorders, dieven, of andere misdadigers ;1 te ar- resteer.31)

Die Veldkornets-instruksies van 185832 ) t;ee vir die eerste keer 'n uiteensetting van die spesifieke polisiepligte van hierdie amptenaar en vorm 'n deel van die veldtog van ~iordio tyd om die verouderde of onge-

kodifi~erde staatsinstollings te verbeter. Daar word in hierdie instruksies veral nadruk gel6 op die pro- sedure wat govolg moet wor~ by voorlopige ondersoeke.

Artikel 11 bopaal dat wanneor 'n persoon ndoor eic;,_m toedoon, geweld van anderen, of

engel uk niet na tuurlyk kom t'" overlyden"

die lyk nie begraw~; mac ord alecr die vlyksveldkornet

11na behoorlyk (lyk-) schouvlint:;11 verlof daartoo geges he t nie.

Sodra die veldkornot by die toneel v~n 'n mis- daad aanlcom, moes hy

11 tragt met de noodige voorzicti,:sheid de om- standighcden van de misdaad beter (to) 1eeren lconnen. 1' 3''5)

Hy was dus ook speurdor en moes vasstel of daar iets in die omtrok to bespcur was wat hom met die opsporing van

':Z4)

die misdadigcr behulpsaam kon wees. J Die name van getuies moos vervo1gens aanceteken word en bysestaan deur twee persone wat as assistente en getuies moes op-

troe, het die ve1dkornet sy ondersoek voortc;csit, 'n proses \.1at

soms/ ••••

- - ---- --

31) 32)

33) 34)

Ordonansio ter aanstcl1ing van vrederegters, 12 September 1864 (Staatscourant, 29 November 1864). Instructie voor Veldcornetten, 17 September 1858

(Locale Wotten der Zuid-Afrikaansche Repub1iek, 1849-1885, bl. 90 e.v.).

Ibid. art. 12. Ibid. art. 14.

(11)

••

- l l -

soms seker lank r~.)es geneem het as di t ni e was vir die steun van di e publiek nie.3 5) Volgens sy bevinding het die veldkornet dan 1n aanklag voor die landdros gemaak en indien die misdadiger ni e op het er daad betrap is nie is 'n lasbrief vir sy arrcstasi e uitgercik.36 ) Na inhegt eni snamo moos die oortreder so spoedig moontli k na die drosdy goncom word om formeol die aanklag t een hom aan t e hoor.37)

Behalwe vir die l asbriowe wat deur landdrost e uitgereik en dour die veldkornette of genoemde assi s- tente ui tgovoer is, kon lasbriewe ook deur die Staats- prokureur uitgereik word.38 ) Vrederogters 39) en balju1s 40) met ,;zyn onderhorigen", d.i. goregsbodes, wat in 1864 in elke distrik aangestol is, met die doel om met die uitoefening van polisiesake behulp- saam t e wees, kon 1n misdadiger op heterdaad of op geloofwaardige inligting arresteer of laat arresteer. 41)

Hieruit blyk reeds dat di e veldkornet nie die enigste persoon was wat polisiewerk verrig het nie en hoewel sy las die swaarste was, kon hy op die gereelde st eun van di e balju, vredoregt er en geregsbode 42) staat-

35) Sien Pol zer, a. w. bl. 111.

36) Ordonnanti e no. 5, 1864, art. 32. (Suid-Afrikaansche Argief stukke, Transvaal, no. 5: Notu1e van di e Volks- raad van die Suid-Afrikaanse Republiok, 1864-1866, bl. 250~

37) Instructie voor Vel dcornette 17 Sept ember l858,art.l8. 38) Ordonnantie t or aanstelling van Vrederegters in di e

Zuid-Afrikaansche Republiek, 12 September 1864, art. 2 (Staatscourant, 29 November 1864).

39) Ibid.

40) Wet no. 1, 1874, art. 55 (Local e wetten der Zui d- Afri kaansche Republ iek, 1849-1885, b1.555).

41) Wet no. 14, 1870, Aanhef (Local e Wetten der Zuid- Afrikaansche Republiek, 1849-1885, bl. 412)

42) Ordonnantie ter aanstell i ng van Vrederegt ers i n de Zuid-Afrikaansche Ropubliek, 12 September 1864, art. ·+5 (Staat scourant, 29 November 1864).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Aan de liefhebbers wordt gevraagd om Anton voor de vergadering niet lastig te vallen

quality level is an essential characteristic of any commodity or service. Public purchasers, whenever they organize a public procurement procedure for provision of legal services

Dit wil voorkom of Engelenburg en sy vrou die seun soms met vakansietye by hulle aan huis gehad het en dat hy ʼn ruk voor haar dood iets verkeerds gedoen het, waarna die

Professor Jooste het onder andere geadviseer dat indien die Nederduits Gere­ formeerde lede nie by die Gereformeerde Kerk Chubut wil aansluit nie, die wenk aan die

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Inspired by these methods, the first attempts to compare side-view face images were based on comparing profile curves, fiducial points that are extracted from the profile, or

In order to gain further insight into this mixed magnetic state, temperature dependence of the magnetization M(T) in the form of field cooling (FC) and zero

- The greater the number of policy instruments in the climate policy domain that are being implemented in the local project arena, the better the degree of energy conservation in