• No results found

WISKUNDE HUISWERK 22-26/03/2021 & 29/03-2/04/2021 Maandag

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "WISKUNDE HUISWERK 22-26/03/2021 & 29/03-2/04/2021 Maandag"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

WISKUNDE HUISWERK

22-26/03/2021 & 29/03-2/04/2021 Maandag

1. Tel in 2’s, van 200-1

2. Skryf jou 3 maal tafel uit en teken dit ook in groepe.

3. Gebruik jou Vandag se getal kaart en doen die volgende getalle: 42 en 62

4 Doen ry 1 op bladsy 4 in jou Bonds boekie. Probeer dit so vining as moontlik doen maar kyk mooi.

5. Voltooi DBE Boek bl. 8 en 9

6. Doen die volgende hakkie somme: 34+21= 52+32=

Dinsdag 23 Februarie

1. Tel in 2’s, 3’s en 5’s tot 200

2. Skryf jou 3 maal tafel uit en teken dit ook in groepe.

3. Doen ry 2 op bladsy 4 in jou Bonds boekie. Probeer dit so vining as moontlik doen maar kyk mooi.

4. Gebruik jou Vandag se getal kaart en doen die volgende getalle:

78 135

5. Voltooi DBE Boek bl. 18 en 19

Woensdag

1.Tel in 10e van 1-200

2. Leer jou 3 x tafel en 5x tafel

3. Doen die laaste ry op bl. 4 in jou Bonds boekie.

4. Voltooi DBE Boek bl.54 en 55

(2)

5. Oefen bo na onder somme: 76-34= 58-26=

Donderdag

1. Tel van 63-178.

2. Leer jou 3x tafel

3. Voltooi die opdrag in jou DBE Boek bl. 26 en 27 4. Vandag se getalle: 128 en 74

5. Doen ry 1 en 2 op bl. 5 in jou Bonds boekie

Vrydag

1.Tel in 2’s, 3’s en 5’s van 1-200 2. Vandag se getalle: 62 173

3. Skryf die volgende getalname neer: 54 176 4. Voltooi die werk in jou DBE Boek bl.44 en 45

5.Noem 10 3D vorms wat jy in en om jou huis sien.

6. Maak 3 geometriese patrone

(3)

Vandag se getal

Breuk op: ____+____+____=____

Plekwaarde:

Tel vorentoe in 2 's Tel vorentoe in 3 's Tel terug in 10 'e

Skryf die getalnaam:

______________________________________

Onewe Ewe

100 's 10 'e 1 'e

Dubbel Half

Teken op ‘n getallelyn

---|---|---|---|---|---

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

− Als een kandidaat rekent met een in vraag 19 foutief berekende hoogte, hiervoor geen scorepunten in mindering brengen. − De gemeten horizonhoogte kan, als gevolg van teken-

Dit wordt verantwoord door de overweging dat van de leden van een collegiale vergadering uit hoofde van hun functie mag verwacht worden dat zij feiten, die zij persoonlijk

februari2020 aanwezig; zij heeft daar de tussenkomsten van de verzoeker gehoord en kunnen beoordelen. Zij heeft de feiten en alle omstandigheden waarin zij zich voordeden

De heer … is vast benoemd leraar auto en carrosserie in het …. Op 15 december 2020 beslist de raad van bestuur van de Scholengroep om, op grond van een nota van Technisch Adviseur

Maart 2021 Onderwerp 2: Die ekonomie – Behoeftes en begeertes Sleutelterme: Behoefte, begeerte, primêre behoeftes en sekondêre behoeftes. Les 3 Onderwerp

Skryf die volgende sleutelwoorde op Bl. Maart 2021 Onderwerp 2: Die ekonomie – Behoeftes en begeertes Sleutelwoorde: Noodsaaklik, fisiologies, onbeperk, beperk, intensiteit en

straatkaarte Soek die volgende kernwoorde in die agterkant van jou handboek en skryf dit in jou klaswerk boek. 16). Maart 2021 Sketskaarte en verduideliking

Geskiedenis van Geld Lees en werk deur bladsye 13-14 Skryf die sleutelwoorde