AFRIKAANSE
SPRAAKKUNS.
DEUR
DR. A. C. BOUMAN,
Professor vir Germaanse Taal- en Letterkunde, en
DR. E. C. PIENAAR,
Professor vir Nederlands aan die Uniwersiteit van - - - S t e l l e n b o s c h . - - - -
g
STELLENBOSCH :
PRO ECCLESIA-DRUKKERY, PASTORIESTRAAT.
1924.
VOORWOORD.
L. S.
'' Iemand kan 'n taal in al sy grammatiese vorme oorsien
€n al die reels daarvan beheers, en tog kan die innerlike wese -Of eintlike karakter daarvan vir horn verborge bly" - se 'n bekende taalgeleerde.
Hieruit blyk dat daar twee soorte van taalkennis bestaan - die van die taalvorser of filoloog en die van die taalgebruiker, veral van die taalkunstenaar. Die taalvorser se kennis is die resultaat van noukeurige waarneming en sistematiese indeling, omdat vir horn die taal in die eerste plek 'n voorwerp is van wetenskaplike studie; die taalkunstenaar se kennis berus meer bepaald op 'n aangebore gawe, wat hy egter sal moet ontwikkel -0m te kan beantwoord aan die eise van sy kuns, want vir horn is die taal in die eerste plek 'n middel tot kunsuiting. By die -eerste speel dus verstandelike insig die hoofrol, by die twede intui:tiewe gevoel of aanvoeling.
Wil die :filoloog sy insig in die struktuur van 'n taal ken- baar maak, byv. ten bate van die taalonderwys, dan kan hy dit
<loen in die vorm van 'n
spraakkuns.Sy insig sal egter altyd gebaseer moet wees op die hele bestaande spraakwerklikheid, want die taak van 'n spraakkuns is nie om willekeurig wette voor te skrywe nie, maar enkel en alleen om reeds bestaande wette op te spoor, in te deel en desnoods te verklaar.
Die taalkunstenaar daarenteen, hoewel ook hy die spraak- werklikheid nie mag veronagsaam nie, besit in 'n veel groter mate die vryheid om uit die bestaande taalskat te kies en daarby self as oorspronklike taalskepper op te tree. En dis juis wanneer hierdie twee vorme van taalbeoefening nie goed van mekaar onderskei word nie, dat 'n botsing kan ontstaan tussen taal- vorser en taalkunstcnaar, d.w.s. wanneer die eerste horn die reg sou wil aanmatig om aan die twede te dikteer hoe hy moet skrywe, of wanneer omgekeerd die twede sou meen dat die algem,een geldende wette van die volkstaal op horn nie van toepassing is nie.
'n Spraakkuns <lien in die eerste plek om die leerling te
leer nadink oor die werksaamheid van sy eie gees, soos die in
sy taal tot uiting kom. Daarom is die ind e 1 in g van 'n
::;praakkuns -van so groot belang. Dit moet op sigself al 'n lei-
draad wees, waardeur die Ieerling eers ongemerk, naderhand bewus, gewaar word hoe die taal in al sy onderdele opgebou is.
Hoewel ons graag toegee dat meer gevorderde---leerlinge wat die taal reeds enigsins beheers, met vrug sou kan begin met die meer ingewikkelde taalverskynsels, d.w.s. die Sins- 1 e er, beskou ons dit as meer pedagogies vir die taalonderwys in die algemeen om van die eenvoudigste taal-elemente, d.w.s.
die klanke, op te klim tot die meer ingewikkelde. Daarom het ons die
I{1ank1 e er voorop geplaas.
Ons behoef nouliks te se <lat 'n spraakkuns geen woorde- hoek is nie, want die laaste bevat alleen 'n blote opsomming, in alfabctiese volgorde, van al die woorde wat in die taal aan- wesig is, met die nodige verklaringe daarby. In 'n spraak- kuns daarenteen word die struktuur van 'n taal behandel, d.w.s.
die verband wat da::1r bestaan tussen die verskillende taalele- mente, en die manier waarop die afsonderlike onderdele die hele taalsisteem; help vorm. IIieruit volg dat 'n spraakkuns wel as naslaanboek gebruik mag word, maar op 'n heeltemal antler manier as 'n woordeboek.
Stellenbosch, Dcsem ber 1923.
A. C. Bouman.
E. C. Pienaar.
INHOUD.
IIOOFSTUK I.
INLEIDING.
§
1.Taal
§
2. Afrikaans 'n Germaansc Taal ...
§ 3. Afrikaans 'n Dietse Taal
§
4. Ontstaan van Afrikaans
§
5. Dialektc
§
6.Sprccktaal en Skryftaal
IIOOFSTUK II.
KLANKLEER.
§ 7. Spraak en Skrif
§ 8. Klankvorming
§ 9. Die Spraakorganc
§
10. Stem
§ 11. N eusklanke
§
12. Klinkers en Medeklinkers
§
13. Spelling
§ 14. Lettergrcpc
§
15. Tongstande
§ 16. Ronding
§ 17. Lengte
§ 18. Non en Wyd
§
19. Tweeklankc
KLlNKEUS.
§ 20. Tabel van Klinkers Tabel van Twceklankc
Spelling van Klinkers.
1. Agtcr-Klinkcrs ...
§ 21. Kort a. J,ang a ...
§
22. Kort o. Lang
8.Lang o
§
23. Kort oe. Lang oe 2. T u s s e n - K 1
i n k e r s§
24. Kort i. Lang i
§ 25. Kort u. l1ang ·u ...
Bls.
17 18 18 19 19 21
22' 23 24 26 26 26 27
2829 30 30 30 31 31 32
32-34
32
33
34
35
35
35
INHOUD.
3. V o o r - K 1
in k e r s
§ 26. Kort e. Lang e. I1ang e
§ 27. Lang eu
§ 28. Kort ie. r,ang ie
§ 29. Kort
it.Lang
uMEDEKLINKERS.
§ 30. Klappers en Glyers
§ 31. Klappers. Verdcling
§ 32. Stemloos en Stemhebbend
§ 33. Artikulasie - plck
§ 34. N eusmedeklinkers
§ 35. Tabcl van Mcdcklinkcrs ...
· Spelling van Medeklinkers.
1. Klapper s.
§
36. p.
§ 37. t.
§ 38. k.
§ 39. b.
§ 40. d.
§ 41.
g.§ 42.
l.§ 43. r.
2. Glyers I. Stem lose
§ 44. f.
§ 45. s.
§ 46.
g.§ 47. tj.
§ 48. sj.
II. Stemhebbcnde.
§ 49. w.
§ 50.
j.§ 51. h.
3. Neusklanke
§ 52. m.
§ 53.
n.§ 54.
ng.§ 55. Spelling van Vreemde Woorde
§ 56. Gebruik van Hoofletters ...
Blds.
36-38 36 37 38 38
39 39 40 40 41 41
42
43
43
43
44
44
44
44
45-46
45-46
45
45
45
46
46
46
46
46
46
47
47
47
47
47
49
INHOUD.
Blds.
§
57. Oor die Ontwikkeling van Sommige
lVIedeklinkers in Afrikaans 49
§
58. Klemtoon of Aksent ... . .. . .. . .. 53
§ 59. A ssimil asi e . .. . .. . .. . .. . .. 55
§ 60. Palatalisasie ... . .. . .. . .. . .. 57
§
61. Nasalering ... ... . .. . .. . .. 57
§ 62. Ronding en ontronding ... . .. . .. . .. 58
§ 63. Verdere Klankverskynsels . .. . .. . .. 59
HOOFSTUK III.
VORMLEER.
§
64.De:finiesie van W oord . . . . . . . . . . . .
60§ 65. Buigingsleer . . . . . . . .. . . . .. . 60
§ 66. W oordsoorte of Rededele . . . . . . . . . 61
§
67. Grammatiese Grondvoorstelling of Kategorie 62
BUIGING.SELFSTANDIGE NAAM1VOORD.
§ 68. Konkreet en A bstrak . . . . . . . . . . .. 63
§ 69.
Eiename en Soortname . . . . . . . . . . . .
63§
70. Voorwerpsname, Stofname, Versamelname . . .
64§
71.Geslag . . . . . . . . . . .. . . . . . . 64
§ 72.
Naamvalsverhouding ... ... ... ... 65
§ 73. Enkelvoud Meervoud.
§ 7 4. I. Op - e.
§ 75. II. Op -s.
Getal.
§ 76. III. Op -
eof -
(e)s.§
77. IV. Op -
(e)ns.§ 78. V. Op -
ersen -
ere.§
79. VI. Deur verandering of vervanging
§ 80. BesonderheCle
DIE VOORNAAMWOORD.
§
81.Verdeling
§
82. Die Persoonlike Vnw.
§
83. Die Wederkerende Vnw.
65 66 68 69 69 70 70 70
71
72
75
INHOUD.
Blds.
§ 84. Die wederkerigc Vnw. 75
§ 85. Die Besitlike Vnw. 76
§ 86. Die Aanwysende Vnw. 77
§ 87. Die Vragcndc Vnw. 78
§ 88. Die Betreklike Vnw. 79
§ 89. Die Onbepaalde Vnw. 79
§ 90. Die Lidwoord 80
DIE BYVOEGLIKE NAAlnVOORD.
§ 91. Definiesie 81
§ 92. Attributiewe en Predikatiewe gcbruik 81
§ 93. Soorte van Bnw. 83
Verbuiging van die Bnw.
§ 94. Wat is
Verbuiging~84
§ 95. Onverboe vorme van die Bnw. 84
§ 96. Verboe vorme van die Bnw. 86
§ 97. Trappe van Vcrgclyking
{i
§ 98. Voorbeelde in Tabelle
§ 99. Trappe van Vcrgcl. deur meer, mees, e.d. 95
§ 100. Absolute Superlatief 96
§ 101. V crgclyking sonder Vormverandering 96·
§ 102. Bnw. sonder Trappe van Vergcl. 96
§ 103. Die Telwoord 97
§ 104. Die Voorsetsel 99
DIE 1YERKWOORD.
§ 105. Definiesic 100
§ 106. Soorte van W erkwoorde 100
§ 107. Die Selfotandige W erkwoord 101
§ JOS. Vcrdeling van die Sclfst. ww. 101
§ 109. Oorganklike ww. 101
§ 110. Onoorganklike ww. 101
§ 111. Ww. sowcl transitief as intransitid 102
§ 112. Wederkerende ww. 102
§ 113. Onpersoonlike ww. 103
Koppelwerkwoordc 104-106
§ 114. Definiesie 104
§ 115. Koppehvw. as selfst. ww. gcbruik 104
§ 116. Koppelww. as modale hulpww .... 105
§ 117. Selfst. ww. as koppelww. 105
§ 118. Naamwoorde in vcrbinding met koppelww. 106
INHOUD.
Hulpwerkwoorde
§ 119. Definiesie
§ 120. IIulpww. van Tyd
§ 121. Hulpww. van Wyse
§
122.
Skyn, Zyk, blyk,heet as hulpww.
§ 123. Selfst. ww. as lmlpww.
§
124. Hulpww. van die lydende vorm Vervoeging van die
Werkwoord
§ 125. Wat is Vervoeging?
§ 126. Funksie.
§ 127. Vormverskil (bedrywend en lydend).
§ 128-137. Ty d s v er ski 1
§ J 28. Indeling.
§ 129. Vormverandering
§
130. Die onvolt. teenw. tyd
§
131. Die volt. teenw. tyd.
§
132. Die onvolt. verlede tyd
§ 133. Die volt. verlede tyd
§
134. Die onvolt. toek. tyd
§
135. Die volt. toek. tyd
§ 136. Die onvolt. verlede toek. tyd
§ 137. Die volt. verledc toek. tyd
§ 138 - 142. W
ys e v e r s k
i1
§ 138. Die vyf wyse van die ww.
§ 139. Die aantoncnde wys
§ 140. Die aanvocgende wys
§ 141. Die gebiedende wys
§ 142. Die onbepaalde wys.
Blds.
106-109 106 107 107 108 108 109 109 -136 109 110 111 112-117 112 113 113 114
J14116 J17 117 117 117 117-119
§
143. N"aamwoordelike Funksic van die Tnfinitief
§ 144. W erkwoordelike Funksie van die Infinitief
§
145. Voltooide tyd van die Infinitief
117 118 118 119 119 11.9 121 121
§ 146. Infinitief (Dubbelvorme) 122
§
147 - 155.
D ie
D e e 1 wo o r d Definiesie . . . . , . Onvoltooide en Voltooidc Dec]w.
Die Onvoltooide Deelw. .. . Die Voltooide Deelw.
122-134 122 123 123 125
§
§
§
§
§
§
147.
148.
149.
150.
151.
152.
NaamwoordeEke Funksic van die Volt. Dcelw.
Verbuiging van die Volt. Deel
w.126
129
INHOUD.
Bids.
§ 153. Attributief gebruiktc Volt. Deelw. op - e. 130
§
154. Attributief gebruikte Volt. Deelw. op
-de o.f -te 131
§ 155. Predikatief gebruiktc Volt. Deelw. op -e. 134
§ 156. Voorbcelde
va.nV
crvoeging134
§ 157. Vervoeging van lrnlpww. is en het. 136
§ 158. Die Bywoord 136
§ 159. Die Voegwoord 139
§ J60. Die Tussenwerpsel 139
WOORDVORMING.
§ 161. Indeling 139
I.
AFLEIDING.§ 162. Die Snw., regstreckse afieiding 140
§ 163. Afi. deur voorvocgst>ls 141
§ 164. Aft. deur agtervoegsels 142
§ 165. Die Byvoeglike Naamwoord 143
§ J66. Die W erkwoord. Denominaticwe 145
§ 167. Die Werkwoord. Deverbatiewc 146
§ 168. Die W crkwoord. V oorvocgsels. 146
§ 169. Die I3ywoord. 147
II. SAME STELLING.
§ 170. Ontstaan van die Samestelling. 148
§ ]71. Definiesic 148
§ 172. Verbindingsklanke 149
§ 173. Koppel tokens 150
§ 174. Indeling 151
§ 175. Hcrhalingsamestellingc 152
§ 176. Verbindingsamestellingc 153
§ 177. Naamwoord geregcer deur ww. 153
§
178. Samest. met voorvoegst>ls en partiekels : .. 154
§ 179. N aamw. of bywoord geregccr deur voorsetsel 155
§ 180. Bepalende samestellinge 155
§ 181. Die Samestellende Afieiding 156
HOOFSTUK IV.
SINSLEER.
§ 182. Inleiding . 157
§ 183. Definiesie 157
INHOUD.
§ 184. Tussenwerpsels
§ 185. Tweeledige sinne
DIE ENKELVOUDIGE SIN.
§
186. D i e G e s c g d c o f P r e d i k a a t
§ 186. De:finiesie
§
187. Inhoud v.m Predikaat
§
188. Hoe gevorm.
§
189 - 197. D i c V o o r
we r
p§
189. Lydende en belanghebbendc Yoorwcrp
§
190. Gebruik van vir
§ 191. Vaste voorsetscls by ww ....
§ ·
192. Infinitief as voorwcrp
§
193. Voorwcrp + infinitief-konstruksie
§
194. \Vederkerende vnw. as voorwerp
§
195. Meer as eon voorwerp
§
196. V oorwerp dcur 'n twcde bepaal
§
197. Vraagwoorde + Infinitief
§ 198-203. Die I3 y woo rd e 1 i k e I3epa1 i n.g
§
198. 1''unksie
§
199. Snw. as byw. bepaling
§
200. Ou twcdc naamvallc as byw. bcp.
§ 201. I3ywoorde by die hele sinsinhoud
§
202. Die Ontkenning
§
203. Samcgestelde Predikaat
§ 204 - 218.
Di e I3
yv o c g 1 i k e
Bc p a 1 in g
§
204. Funksic
§
205. Predikatiewe attribuut
§
206. Al, almal, ens. as pred. attribuut
§ 207. Naamwoord as pred. atiribuut
§
208. Predik. attribuut as V oorwerp ...
§
209. Absolute konstruksies
§
210. Grens tussen Predikaat en Attribuut
§
211. Die attributiewe bnw.
§
212. Twede naamval as bnw.
§
213. Bnw. as snw.
§ 214. Snw. as bnw.
§
215. Snw. as predikaat
§
216. Bepalende snw. met lidwoord
§
217. Bystelling of Apposicsic
§
. 218. Selfstandige posiesie van die predikaat
Blds.
158 159
160-173
I
160
160
160
161-164
J61
162
162
162
163
163
163
164
164
164-168
164
164
165
165
166
168
168--, 173
168
168
169
169
169
170
170
170
170
171
172
172
172
173
173
INHOUD.
Blds.
§ 219 - 228. D i e 0 n d e r w e r p o £ S u b j c k 173 - 179
§ 219. Definiesie
§ 220. Onderwerp verteenwoordig in predikaat
§
221. Ontstaan
§
222. Aanwysende Krag
§ 223. Eicname
§
224. Snw. en Vnw. as onderwerp
§ 225. Skynbare of Lee Onderwerp
§ 226. Voorlopige Onderwerp
§ 227. Enkelvoudig of Veelvoudig
§ 228. Infi.nitief as Ondcrwerp
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
§
229 - 237. Die Vo or n a am w o or d 229. :F'unksie
230. Gcbruik van hullc as "uitgang"
231. Gebruik van onbPp. pers. vnw.
232. Vragcnde vnw. as onbep. vnw. . ..
233. Onbep. vnw. con as snw. . ..
234. Geslagslose vnw. verteenwoordig 'n sin ...
235. Die l3ctl"eklike vnw.
236.
Ditas 'n onpersoonlike voorwerp 237. BesitJike vnw. + snw .. of deelwoord 238 - 243. D i e L i d
wo o r d
238.
~'unksie239. W eglating van lidw.
240. Snw. sonder lidw. as byw.
24
l.Snw. as pred. attrib. sander lidw.
242. Lichv. nie meer gcyocl nie 243. Selfst. besitl. ynw. sondPr lidw ....
§ 244 - 246. D i e V o o r s e
ts e
1§
244. :B'unksie
§
245. Samcgestelde voors.
§ 246. RPrhaling van voors.
§ 24 7 - 248. D i e T e 1
wo o r d
§
247. Indeling
·§ 248. Telw. + verkleinwoord ...
DIE SIN.
A.
Sinsvorme.
'.§
249. Indcling
173 174 175 175 176 177 177 178' 178 179 179-181
179 179 180 180 180 180 181 181 181 181-183
181 182 182 182 180 1R3 183-184
183 184 184 184-185 184 185
185
INHOUD.
Blds.
§ 250. Oorcenstemming of Kongruensie . . . . . . 185
§ 251. Ooreenstemming tussen ww.-tye en byw. ... 186
§
252-260. Woordorde
§ 252. Betekenis vir die Sin
§
253. Omgekeerde woordorde of Inversie
§
254. V olgorde van byw. bepalinge
§ 255. Woordorde in Vraagsin
§ 256. Abnormalc woordorc1c
§ 257. Groepvorming
§
258. OntRtaan van die Samestdling
§ 259. Hrndiadys
§ 260. Koordinasie van Sinsdele
§ 261. V ergelyking
§ 262. I'leonasme
§ 263. Indcling
§ 264. Uitroep
§ 265. Wens
§ 266. Bevel
§ 267. Toegcwing
§ 268. Bedreiging
B. Sinsoorte.
§ 269. Afweer en \Y cigering
§
270. Uitspraak en .M:ededeling
§ 271. Vraag
§
272. Voorberk1 van Sinsontlecliug
§ 273. Ontstaan
§ 274. Iudcling
nm
S.A"'.\TEGESTELDE SIN.Die Neweskikkende Sinsverband.
Indeling
A.
.A:meensl~akclendeSinsverband
§ 275.
§
276.
§
277.B. 'l'ePnstellrmle Sim;verhand
186-192 186 187 188 188 189 189 190 191 192 193 193
194 194 196 196 197 198 198 198 200 201
202 203
§
§
278. ( '. Rcdegcwendc en Verklarende Sinsverband 279 - 282. Logiesc ,\fhanklikhcid sonder
203 203 204 205 Grammatiese Aanduiding
§
279. :::ldfstandigc sin as voorwerp
§ 280. Selfst. sin as omlerwerp ...
§ 281. Tmmensinnc
§
2R2. HPlfot.sin as voorw. hysin
205-206
205
206
206
206
INHOUD.
Die Onderskikkende Sinsverband.
§ 283. Kenmerke
§ 284. Ontstaan
§ 285. Afhank1ike Vraagsinne
§ 286. Betreklike Bysinne
§ 287 - 298. Bysinne inge1ei deur Voegwoorde
§ 287. Voegwoorde wat Tyd en Wys aandui
=-§ 288. V ergelyking
§ 289. Uitsondering
§
290. V oorwaarde
§ 291. Onderstelling
§ 292. Voegwoord
datin substantiefsinne
§ 293. Sinne met
datbepaal 'n begrip in hoofsin
§ 294. Sinne met
datopenbaar allerlei
Bids.
206 207 208 208 209-213 209 209 210 210
210 210'211 logiese verhoudinge 211 212:
212 212 213 213
214216 216 217
§ 295.
§ 296.
§ 297.
§
298.
§
299.
§ 300.
§
301.
§
302.
§ 303.
§
304.
§ 305.
§
306.
Dat
vervang deur wat
Voegwoorde samegestel met
dat ...Voegwoord of
Voegwoorde al, ofskoon, hoewel ...
Die Ontkenning in die Samegest. Sin.
Woordordc in die Bysin ...
Tye in die Bysin
Sametrekking en Besparing Prolepsis
Voorbeeld van Ontleding van 'n
Sainegcsteldc Sinne Souder 'n W erkwoord
Gestoorde Sinsvorming
IIOOFSTuK V.
BETEKENISLEER.
§
307. Inleiding
§
308. Grondbegrip
§
309. E6n woord met meer as een betckeniR ...
§
310. Homonieme
§
311. Sinonieme
§
312. Volksetimologie
§
313. Betckcnis - beperking
§
314. Betekenis -verruiming
§
315. Betekenis - differensiasie
§
316. Oordrag van Betekenis
§
317. Figuurlike Betekenis
Sin 218 219 220
222: