• No results found

"Ou" musiek in Museum

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ""Ou" musiek in Museum"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

" O u " musiek in

M u seum

Die betowerende straattoneel in die M useum

is onlangs verryk met die pragtige klanke van "ou ty d s e " musiek. Die u itsta llin g is 'n realistiese voorstelling van 'n straat in die begin van die 20ste eeu in Bloemfontein, 'n Toestel w a t die musiek verskaf is onlangs in die "s tra a tjie " met sy outydse w inkeltjies en huisies aangebring.

Die musiek w o rd voortgebring deur 'n elektronies-beheerde bandopname. Toe die straattoneel in November 1978 ingewy is, is musiek verskaf deur middel van ’n agt baan kassetstel w a t o n k la a rg e raa k het. Kerkstraat w a s st i l en t a l l e m e n s e h e t d ie museumpersoneel gevra w a t van die musiek geword het.

Intussen is gesoek na ’n toestel w a t me probleme sou oplewer nie en mnr. Chris Swanepoel, m usiekhoof van die S.A.U.K. is genader om behoorlike opnames te maak. Mnr. Swanepoel het van ou 78-plate en m o d e rn e p la te g e b r u ik g e m a a k . Die kenmerkende geruis op die ou opnames is nog duidelik hoorbaar.

Stap tussen die Oranje Apotheek en Madame Rene Wallace se modewinkel in "K erk s traa t" deur, draai regs en meteens hoor jy 'n ou gunsteling soos Alexander's Ragtime Band of In the Shade o f the Old Apple Tree ... dan

kom jy af op 'n egte His M aster's Voice- gram m ofoon in die sitkam ertjie van die huisie op linkerhand. En dit klink of die musiek uit die groot tuba-agtige luidspreker kom! Dit lyk ook of die plaat op die draaitafel werklik in die rondte draai.

Soos n museumbesoeker dan ookteenoor 'n metgesel opgemerk het: "Ek w onder wie draai elke keer die plaat om ?" Sy was verras om te hoor dat die musiek op band isen dat jy self die bandopnam e in werking stel w anneer jy deur 'n onopsigtelike infra-rooi straal loop. W a n n ee r jy die straal " ra a k " w ord die bandopnam e geaktiveer en die eerste snit van die band w o rd gehoor. lemand moet dan eers weer by die infra-rooi straal verbyloop om die volgende snit in w erking te stel.

Onder die " o u " opnam es w a t gehoor kan w ord, is ju w e e ltjie s soos 'n outentieke opname van die groot tenoor Enrico Caruso (0 Sole mio) en Adelina Patti se The Banks of A lla n Water. A nder ou gunstelinge is M itc h M iller se w eergawe van In the Shade o f the

old A p p le Tree, In the Good old S um m ertim e

en M y B onnie lies over the Ocean, Big Ben Banjo Banc se There is a tavern in the to w n en Knees up M o tn e r Brown.

Die moderne plate w s a r v a n smtte gebruik is, sluit in The Julia M an n- sa ng er s (onder meer

It's a lo ng w ay to Tipperary en Pack up your

tro u b les in your old Kn-bagJ, Sidney

B o w m a n en sy orkes (The Ve/eta en If those

Ups c o u ld only speak).

A n d e r o pnames is onder meer Dick Si ncl ai r se Ta-R a-boom -de-re, H ot time in the O ld

Town en Blanche Ring se I've got R ings on

m y Fingers.

Die musi ek verhoog die geskiedkundige egtheid van die straatjie en die dae van weleer w o r d weer 'n werklikheid

Die Volksblad

M ev. Tharina Koole van die Nasionale M u s e u m in B loe m fon tein by die ou g r a m m o f o o n in 'n h u is ie in d ie s tra a tto n ee l van die M useum w a t nou w e e r " g e h o o r ” kan w o rd nadat die toe stel, w a t m usiek verskaf het s o w a t tw e e jaar gelede onklaar geraak het, en onlangs m e t 'n nuw e m oderne aparaat vervang is. W anneer die musiek deur 'n in fra -ro o i straal aan die gang gesit w o rd , klin k d it k o m p le e t o f dit uit die ou lu idspreker kom.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Accenten daarbij zijn: een bruikbaar neurowetenschap- pelijk instrumentarium waarbij ook nieuwe technologische en wetenschap- pelijke ontwikkelingen worden benut, verdere

(i) Die reform-pedagoe, met hulle subjektiev/e metode, staan lynrec teenoor die ou peda~ogiek. TI Mens moot by die kind se1fstandigheid en vrye heerskappy oor

met inbegrip van basiscompetenties (BC), eigen doelen (ED) en uitbreidingsdoelstellingen (U) (steeds cursief) De cursisten kunnen BC ED U Leerinhouden. een

SV33 Accuratesse Erop gericht zijn binnen de voorgeschreven tijd een taak nauwkeurig te voltooien SV02 Beslissingsvermogen In staat zijn een standpunt in te nemen of tot

met inbegrip van basiscompetenties (BC), eigen doelen (ED) en uitbreidingsdoelstellingen (U) (steeds cursief). De

time needed to collect n items independently and uniformly distributed on a circle of length 1 operating under the nearest item heuristic (the picker always travels to the

Terence, by contrast, freely makes his opinions known, and according to Marcus, is a member of the group of men in the novel who “are made angry and uneasy by the sense that the

Uit gesprekken met Merrick Ketcham, de huidige programmeur van Jenny Holzer, blijkt dat er in de loop der jaren wel 30 tot 40 verschillende lichtkranten uit dezelfde periode