• No results found

Nuwe statistiese oorsig van velsiektes in die Wes-Kaap

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nuwe statistiese oorsig van velsiektes in die Wes-Kaap"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

214

SA

MEDICAL JOURNAL 11 February 1978

Nuwe Statistiese Oorsig van Velsiektes in die Wes-Kaap

W. FLOTER

SUMMARY

Statistics concerning dermatological disease in outpatients

seen at the dermatology clinic at Tygerberg Hospital

during 1975 are presented. The greatest number of patients

suffered from bacterial, mycotic or parasitic infection.

Acne also features high on the list. Except for the photo-dermatoses and acne, the difference in racial incidence of certain skin conditions, as published by Marshal! and Heyl in 1963, is confirmed. More women than men were seen. This might be explained by the fact that, owing to working obligations, men often find it more difficult to

attend outpatient clinics during the day. The greatest

number of patients seen ranged in age from 20 to 60 years.

S. Air. med. l.o 53, 214 (1978).

In 1963 het Marshal! en Heyl' 'n statistiese ontleding van huidsiektes in die Wes-Kaap gepubliseer. Na 'n tydsver-loop van 12 jaar het ons hierdie statistieke hersien en met onlangse syfers vergelyk.

Sedert 1963 was daar 'n groot aanwas in en verskuiwing van die Kleurlingbevolking in die Wes-Kaap. Gevolglik was dit ook ons doel om te bepaal of daar in hierdie tyd-perk 'n verandering in die insidensie van sekere toestande plaasgevind het.

Hierdie statistiese verslag het slegs betrekking op per-sone wat tydens 1975 as nuwe buitepasiente by die derma-tologie-kliniek van Tygerberg-hospitaal gesien is.

Hebra' het die stelling gemaak dat byna elke mens 'n velprobleem het. Die leser mag dit dus interessant vind om te lees met watter velprobleme en in watter getalsver-houdings pasiente by ons kliniek aanrneld.

RESULTATE EN BESPREKING

Die velsiektes wat gesien is en die insidensie volgens ras, geslag en ouderdom word in Tabel I opgesom.

Dit blyk dat die syfers ten opsigte van Blanke en rue-Blanke pasiente nie veel verskil nie. Daar is 337 (8,8%) meer nie-Blanke as Blanke pasiente ondersoek, en 551 (14,5 %) meer vrouens as mans is gespreek.

Die meeste pasiente (26,8 %) was tussen 20 en 60 jaar oud. Aangesien die mens tydens hierdie jare op sy

ak-Departement Dermatologie, Universiteit van SteUenbosch en Tygerberg-hospimal, ParowvaUei, KP

W. FLOTER,M.D.

On!vangsdatum: 30 Mei 1977.

tiefste is, is dit miskien te verwagte dat die hoogste insi-densie van velsiektes juis in hierdie tydperk sal voorkom. Die persentasie kinders ondersoek was rue hoog rue, daar 'n groot gedeelte van hulle deur die kindergeneeskunde buitepasientafdeling hanteer word.

Ons statistieke bevestig ook weer die bekende feit dat sekere siektes meer by vrouens voorkom, by. erythema nodosum en chloasma. Dit is interessant dat kontak-ekseme meer dikwels by vrouens (52%) gesien is. Huis-vroue en nie-Blanke fabriekwerksters kom sekerlik dikwels in aanraking met irriteermiddels en kontaksensitiseerders. Die feit dat meer vroulike pasiente met veltumore, rosacea en moesies gesien is (90,1 %), dui miskien op vroulike ydel-heid.

Ons huidige getal!e bevestig die bevinding van Marshal! en Heyl' dat solere keratoses, seborei"ese vratte en vel-karsinome selde by rue-Blankes gevind word. Infektiewe ekseem, pioderma, skabies en tinea het meer dikwels onder huUe voorgekom.

Marshal! en Heyl' het gevind dat slegs 0,4% van foto-dermatoses by rue-Blankes voorgekom het, terwyl ons ondersoek die getal op 4,0% stel. Hulle het ook 'n be-sonder lae voorkomssyfer van akne (1,7%) by rue-Blankes gevind, teenoor ons 9,1 %.

Die totale syfers dui aan dat die meerderheid pasiente bakteriele-, swam- en parasietinfeksies gehad het.

Die voorkoms van skabies het baie toegeneem. In Marshall en HeyI' se reeks van 1963 het dit slegs by 2,6% Blankes en 6% rue-Blankes voorgekom, terwyl die syfers. vir 1975 onderskeidelik 6% en 11,8% was. Hierdie is nie 'n geheel onverwagse bevinding rue, aangesien dit ooreenstem met 'n soortgelyke toename in Europa en die VSA.' Ten spyte van 'n verbetering in algemene higieniese toestande, het skabies amper weer dieselfde epidemiese afmetinge aangeneem as in die 18e eeu. Swaminfeksies het ook skynbaar verdubbel sedert Marshall en Heyl' se ondersoek.

Van die totale aantal pasiente deur ons ondersoek, het 21,4% aan 'n Vorm van ekseem gely. Dit is 2,1'% minder as Marshal! en Heyl' se getal. Die insidensie van atopiese ekseem het afgeneem, terwyl die van kontakekseem ver-meerder het. Akne is waargeneem by 11,4% Blankes en 9,1 % rue-Blankes.

Die voorkomssyfers van psoriase, veltumore (benigne en maligne) en virussiektes verskil nie van die van 1963 nie.

VERWYS1 os

I. Marshall, J. en Heyl, T. (1963): S. Afr. med. J., 37, 1308.

2. Hebra, F. (1852): Verh. wien. med. Oes., 2, 378.

3. Bar!helmes, R., SOnnichsen, N. en Barthelmes, V. (1970): Derm.

(2)

11 Februarie 1978 SA MEDIESE TVDSKRIF 215

lABEL I. INSIDENSIE VAN VElSIEKlES VOlGENS RAS, GESlAG EN OUDERDOM

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ 0 ~ ~ ~ Cl Cl 0 0 Cl Cl 0 <.0 C'"l <.0 <.0 C'"l Cl C'"l <.0

...

C'"l Cl

...

0 0 0 0 0

g

0 0 0 0 ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ c CIl t13 C ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ <ii ~

m

CIl Q) :;

'"

c Q, C ::J C

c:

c c

c:

c C ::J ::J ::J ::J ::J ::J 0

'"

'"

e

'"

'"

t13 t13 t13

'"

'"

0 0 0 0 0 0 0 Diagnose I - ~

m

z

~

>

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

:> :>

:>

:>

:>

:>

:>

t ::ne vulgaris 320 8,43 181 139 92 228 53 39 93 135

I:

. opecia areata 22 0,58 6 16 10 12 4 6 2 5 5 f opecia diffusa 18 0,47 8 10 3 15 2 1 9 5

I

I 19iokeratoom 4 0,11 3 1 2 2 1 1 I 19ioneurotiese edeem 10 0,26 8 2 4 6 4 4 2 1 1 f'1efakte 7 0,18 4 3 5 2 1 3 1 2 f~enulkus (stase) 36 0,95 25 11 11 25 2 4 5 8 17 I. asaalselkarsinoom 68 1,79 59 9 36 32 2 10 24 2 14 16 11:

I Jlleuse pemfigoied 2 U,05 1 1 2 2

hloasma 9 0,24 5 4 9 7 , hondrodermatitis I: nodularis chronica

I'

I helicis 5 0,13 5 4 2 1 ondyloma 1 1 acuminatum 31 0,82 5 26 19 12 9 9 9 3 1

I

.RSl-sindroom 1 0,03 1 1 ermatitis herpetifor- I, mis 14 0,37 5 9 7 7 2 4 3 3 kseem Atopies 96 2,53 47 49 51 45 4 6 11 16 13 1 2 9 15 12 7 Dishidrose 43 1,13 17 26 19 24 5 13 1 5 16 3 Infektief 64 1,69 6 58 39 25 2 3 5 16 9 4 3 3 8 11 Kontak 221 5,82 58 163 100 121 10 47 38 5 2 29 45 38 7 Nummuler 79 2,08 21 58 46 33 1 13 24 4 4 13 16 2 2 Seboreies 106 2,79 59 47 35 71 1 25 7 1 1 25 30 12 4 Nie-spesifiek 160 4,21 98 62 102 58 6 38 24 20 12 16 23 8 10 ,'risipelas 17 0,45 6 11 7 10 1 6 4 3 3 ~rythema multiforme 46 1,21 17 29 16 30 10 4 1 6 13 11 :rythema nodosum 16 0,42 7 9 16 2 7 5 2 ~ritrasma 26 0,68 20 6 22 4 3 18 1 2 2 'otodermatoses 44 1,16 28 16 20 24 3 5 10 2 10 11 3 ~ranuloma annulare 13 0,34 8 5 4 9 3 3 6 ..ranuloma pyogeni-cum 16 0,42 9 7 7 9 5 2 3 3 2

land-, voet- en

mond-siekte 1 0,03 1 1 lerpes simplex 20 0,53 6 14 12 8 2 6 4 1 3 4 Jerpes zoster 29 0,76 14 15 8 21 1 4 3 3 7 7 4 fiperhidrose 3 0,08 2 1 2 1 2 iiperkeratose 18 0,47 10 8 10 8 3 4 2 4 2 lirsutisme 2 0,05 2 2 1 gtiose 18 0,47 4 14 9 9 2 2 3 2 2 4 (aposi-sarkoom 2 0,05 2 1 1 ~eloied 9 0,24 6 3 1 8 3 2 (eratosis pilaris 6 0,16 5 1 1 5 5 .arva migrans 2 0,05 2 2 2 .eukoplakie 22 0,58 21 1 7 15 3 3 3 9 3 .ichen planus 24 0,63 11 13 9 15 5 2 1 10 4 .ichen sclerosus et atrophicus 2 0,05 2 2 2

(3)

216

SA

MEDICAL JOURNAL

11 February 1978

TABELI.(vervolg) 3 2 2 4 4 3 6 2 2 8 5 3 9 3 L-o ~ 21 42 1 10 o <0 2 23 1 1 1 1 1 1 3 o <0 o ~ 2 1 2 4 3 9 27 10 3 6 ~ :::> o

:>

1 13 1 6 21 1 11 4 3 28 9 4 13 11 12 2 1 2 3 19 1 14 2 Ol C') 6 4 33 3 1 2 14 56 4 2 71 25 3 20 36 19 2 3 ~ :::>

e

>

4 2 31 1 6 o 3 6 1 2 2 3 7 1 36 1 54 23 6 66 6 55 9 21 4 3 4 3 2 3 .:.: :::>

e

>

6 1 4 1 28 4 11 3 29 1 1 7 4 5 11 4 5 1 9 13 ~ ~ :::> :::> o

e

:>

>

3 7 2 3 g 9 4 1 4 5 8 1 13 24 5 5 7 1 2 3 2 4 c::: co ~ 2 18 2 10 1 6 3 13 11 1 14 2 3 23 5 1 5 17 6 Ol C') 7 29 2 10 53 1 1 25 13 1 14 39 3 5 2 c::: co ~ 2 3 3 3 8 3 60 23 33 21 2 45 6 44 13

o

1 4 2 8 15 4 10 18 14 12 5 4 ...

g

6 14 6 12 3 5 3 23 41 13 13 2 2 (J) c::: Q) :::> o

:>

3 5 2 3 1 23 21 8 2 1 4 6 105 6 22 9 4 18 1 104 17 4 2 25 22 182 67 6 1 160 53 8 82 137 33 9 3 99 27 2 34 99 17 1 1 27 14 (J) c::: co ~ 13 5 1 1 6 3 54 81 2 2 2 14 17 177 36 1 101 4 13 21 4 9 22 12 1 4 30 48 15 2 1 1 1 1 6 1 2 5 1 158 7 18 5 4 6 110 5 5 3 5 36 264 1 1 167 47 7 32 150 34 47 12 5 5 48 3 17 25 4 21 3 7 14 1 2 .:.: c::: co

co

3 25 5 1 2 1 20 7 2 92 33 3 84 86 16 1 75 14 1 1 34 3 95 102 7 4 0,11 1 0,03 5 0,13 2 0,05 6 0,11 1 0,03 50 1,32 34 0,90 3 0,08 37 0,97 95 2,50 22 0,58 16 0,42 2 0,05 3 0,08 13 0,34 3 0,08 2 0,05 10 0,26 6 0,16 206 5,43 10 0,26 35 0,92 30 O,79 8 0,21 27 0,71 1 0,03 185 4,87 19 0,50 6 0,16 4 0,11 39 1,03 39 1,03 359 9,45 103 2,71 7 0,18 1 0,03 259 6,82 80 2,11 10 0,26 116 3,06 236 6,22 50 1,32 Diagnose Lupus erythematosus (diskoied) Lupus erythematosus (sistemies) Lupus vulgaris Mastositose Maligne melanoom Miliarie Milia Middeluitslae Molluscum contagio-sum Mondslymvliessiektes Morfee Mycosis fungoides Necrobiosis lipoidica diabeticorum Nevus Naelsiektes (nie swamme) Parapsoriase Pellagra Pemfigus Periorale dermatitis Pioderma Pityriasis alba Pityriasis rosea Plaveiselkarsinoom Porfirie Pruritus Pseudoxanthoma elasticum Psoriase Rosacea Rubella Sarkoidose Seboreies.e keratose Sifilis Skabies Solere keratose Steroied telangiektase Stevens-Johnson-sindroom Tinea Urtikarie Vaskulitis Veltumore (benigne) Verruca vulgaris Vitiligo Velsiektes (nie-spesifiek) 3797 1 730 2067 1 623 2174 25 49 136 516 507 228 162 27 61 149 631 744 330 232

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

If the above constraint is violated, then the problem is infeasible and one should either decrease tool usage rates by changing the machining conditions, or re-arrange

We now provide two dynamic programming algorithms for the exact solution of the Slotnick-Morton job selection problem. We also provide a fully polynomial time

Toch zou het van kunnen zijn te preciseren dat deze aanvrager verantwoordelijk is voor de verwezenlijking van de verwerking met naleving van de juridische bepalingen waaraan

Degelijke objecten kopen wij als Wij zijn daarom afhankelijk van rendementen uit de Een exercitie waarbij de opstallen verbeterd/veranderd worden zal dus ook als gevolg moeten

Met het voorgestelde artikel 13a, eerste lid, wordt afgeweken van artikel 13, tweede en derde lid, waarmee het niet-indexeren van het basiskinderbijslagbedrag en het extra bedrag

Op grond van artikel 3B.3, lid 2 van het Vuurwerkbesluit heb ik in dit besluit voor- schriften opgenomen in afwijking van en in aanvulling op de MR in het belang van de bescherming

Tegen dit besluit kunt u op grond van artikel 7:1 van de Algemene wet bestuursrecht binnen zes weken na datum van verzending ervan schriftelijk bezwaar maken. Bezwaar kan

Ter bescherming van de volksgezondheid en in het belang van de openbare orde is het verboden bedrijfsmatig of anders dan om niet alcoholhoudende dranken aan te bieden voor