• No results found

Inversie van die uterus by 'n 14-Jarige Xhosa meisie : 'n gevalbespreking

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Inversie van die uterus by 'n 14-Jarige Xhosa meisie : 'n gevalbespreking"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

15 March 1980

SA

MEDJCAL JOUR AL 42J the medical s;ene in South Africa, but welcomed the

affiliation of the SAMA to itself which in effect had been 'the parent body' and Alfred Cox the skilled coxswain -'a man greatly loved and honoured in his pr!>fession'.

BiBLIOGRAPHY

SOUIh African Medical JOIITllal (1893): 20 April, p. 135. Ibid. (1894): p. 140.

Ibid. (J895): November, p. 197. Ibid. (1896): pp. 118, 164, 225, 248. SOUIh African Medical Record (1906): p. 229. Ihid. (1920): p. 26.

Ibid. (1924): pp. 63, 66, 69, 93, 135, 161, 166, 185, 193, 295, 319, 342.

Ibid. (1925): pp. 493,511,521,539,560. Ibid.(1926): pp. 1,217,241, 350, 429, 555. Medical JOllrnal of South Africa(1920): p. 26.

Wd. (1922): p. 489. - 9' _11

Ibid. (1925): pp. 90, 106, 112, 114, 136. 173. 201. 205, 220. 26). 4 , . ) . 521, 539, 560.

Ibid. (1926): p. 20 . . 4

JOIITllaI of the Medical Associatioll of SOlllh Afrrca (BMA): (1928): p. 1 . Ibid. (1931): pp. 5 0, 65 .

Ibid. (1932): pp. 2, 385. Ibid. (1933): p. 165. Ibid. (1934): p. 153.

British Medical JOIITllal (1945): p. 550. Ibid. (1946): pp. 504, 505.

Ibid. (1950): pp. 77, 995.

Ibid. (1954): Vo!. 2. pp. 597, 648, 706. 75 , 933, 1053.

Burrows, E. H. (1958): A History of Mediciile ill SOlllh Africa. Cape Town: A. A. Balkem•.

Inversie van die Uterus

by

'n 14-Jarige Xhosa Meisie

'n Gevalbespreking

N. S. LOUW,

J. VAN SCHOUWENBURG

SUMMARY

A case of inversion of the uterus in a 14-year-old Xhosa girl is reported. The proba'ble precipitating factor was a submucosal stromal sarcoma. The treatment of the con-dition is discussed.

S. Afr. med. J., 57, 421 (1980).

'n Veertienjarige Xhosa meisie het 'n week voor opname in Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP, by Uitenhage-hospitaal gepresenteer met 'n geskiedenis van iets wat deur die introitus prolabeer en tussen haar bene afhang. Die geskiedenis was nie baie betroubaar nie weens die taalprobleem en die lae intelligensie van die pasient, maar oenskynlik was die toestand pynloos en het sy geen simptome gehad nie, behalwe ongemak van die teen-woordigheid van die massa. Eers toe dit geTnfekteerd ge-raak en sleg geruik het, het sy hospitaal toe gegaan vir advies.

GEVALBESPREKING

Die pasient bet op 13-jarige ouderdom begin menstrueer en baar siklus was gereeld (4/28). Haar laaste maand-stonde was voor opname in Uitenhage-hospitaal. Daar was skynbaar geen veranderinge in die maandstondes nie. Sy het wel dismenoree gebad, maar dit was nie onuit-boudbaar nie, en sy het nog nooit koTtus beoefen nie. Sy het ontken dat sy ooit vantevore siek was of enige massa-verlies gehad het.

Departement Verloskunde en Ginekologie, Tygerberg-hospi-tllal -en Unh'ersiteit van Stellenbosch, Parowvallei, KP

. T. S. LOUW, 1\1.MED. (0. ET G.), Hoofspesialis en Senior

Le/,.--tor

J.

VAN SCHOUWENBURG, M.B. CH.B., Kliniese Assistent

Ontvangsdatum: 17 Augustus )979.

'n Biopsiemonster van bierdie geprolabeerde massa is by Uitenhage-bospitaal geneem, maar vanwee infeksie en degenerasie kon geen spesifieke patologiese diagnose ge-maak word nie. 'n Laparotomie is uitgevoer en 'n diagnose van inversie van die uterus is gemaak. Daar is besluit om die pasient liewers na Tygerberg-bospitaal oor te plaas, en 4 dae later is sy daar opgeneem. Tydens opname was haar algemene toestand bevredigend. Haar bloeddruk was 130/80 mmHg, haar polsspoed 70/min, en haar tempera-tuur 36,8°C. Die kardiovaskulere, respiratoriese,

nemo-l~seen lokomotoriese sisteme was binne normale perke.. n Buikondersoek het 'n vars subumbilikale litteken ge-toon, maar geen massas was tasbaar nie. Dermklanke was teenwoordig en sy het toe reeds opelyf gehad.

-'n Massa van 12 x 7 cm het deur die introitus ge-prolabeer. Die oppervlakte was onreelmatig, en areas van nekrose, infeksie en selfs gangreen was duidelik sigbaar(Mb. 1).

Afb. 1. Duidelik waarneembare areas van nekrose en

(2)

---~

S A

M

I, I¥SE "--1yDS le R IF 15 Maart

1980

Orndlt die blaas ver afp~tr~keo die ope.ratiewe vlak b je derig was en ge" i m~e~ ge<:lefinjeer kon rd '. besluit om te vol I' (..et 't::JSllblOt~le vaginaJe hi ie;e I(}IOie. Nadat die lit 'rl¥sve~ydef 'Vas, was dit o~valJ <:l

hoe

maklik di tor,¥&Q., e ser\ljkale stomp

di~norroa1e vorm en posisi l""g~If.eOl

er.

P:uologiese wrslag. Die r:r P~-1nit'n oopgesnyde ut-erus van 8 x 6 x 4,5 (~11:;?' j1IL

en.

'11 :tlodulere en

n~ Juor' e voorkoms gehl~~. Cl~ tUt:::Jlor bet- uit spoel· m4nnigf selle bestaan w,lt t1l~. d-e spiet""bondels in-treeT bet. Die mitotiesbl 11-

ng

i:£l die ttJ11)or

was

boog t10ltlitQses per boeYelq""I'lr~l\~g) Ill. sorornige snitte h~ die tUUlor iot teenaall ~ ;er4Js:;:lle oppervlakte ge·

rr--ek. It'o01ale sarkoom

I

~ tdi!gnO r.

l'()SiO~ratiewe

verlooJ1

n

tJ:ltiiese dekkiIlg met

bi~ne3are eo later mood Il""g~ lInPt:5illien

is

vir 7 dae ge", ee. fIaar postoperatili\\I~ berstel Was onyerpoosd, Al.:.hoelrel die tumor gehe~1 ~ et--\IYder Was, is daar to~be'uit dat adjuvante t I'~pi~hie$'<3aQgedlli was orndat

ditj: '0 uiters maligne tumN \va...s,[)jl'Lf is op adriamisien as elcsrra dekking besluit()Jt,.,dit :(i) epasi~:Ot nog jonk lI""-3s en die moontlikheid~AJ:"l ~ardijlllSskade

as

toksiese

e~ek \'1lQ. die rnidde1, uit~" ~~rmg~; en (ii) die be-.

b~ndeling binm die bestt'k Va..-n3 lCJaaode ~oltooi kOIl 11" rd, Irat berhaalde opvt11 .e ~n-behandeling sou uitysluil (laasgenoemdes is (t:1at aliI' '0 groot probleem

rn~[ hierdie pasiente). On~lll '.i 'e beh.~nde]ing na

di~ eetSte lcursus onderbf\)~

.r

at die pasient op eie I'e all.t" ordelikheid huis t(\~ g;;,..a1l het

-=Van \Yard beruig aan die ttJ:f:~ ~'eseSLJ.perintendent

\'a~l'ygerberg·hospitaa\ vir tll#t~(.:JOJ~ lOtpUb1ikasie,

BESJ'I\

H'N~

Jo ersi? van die uterus viII'! r~. al aas n3 kraam,. en I'e al . die plasenta nog t)i~I ( s i~oie, Ci"ewoonlik is

di~ '0akute toestand wat ~&Pa..ai ~ nlet n tOestand "a skok. bat dit hier phl~f; €~i:d h~tbv'l::\ joOg, nulli·

P'l3reus< 14-jarige meisie ~ ~. di~ g~bruiklike skok-be Id' eldsaam genoeg

'l

i di& eVal te rapporteer. Nc::::Jg lue~r uitsonderlik wl'\~ di~ drir~ese ~greep van 'n sUbWtale vaginale hister~ Ja1u:ie. ~ioD1ata kom selde

1'0 or

r

tienderjariges; irldl~n 1I".s dir heel dikwe1s

'n maligne toestand, soos it)

A

~~l 'll.bi~cdiepasient. 'Pt;:.e 0 aak van die invers

tIP

~iU bee; rnoontlik verkl1l.ar 11" rd a.&. v _ prolabermg Y,l

die

tuJ::::jlor, e~cs deur die setJ(vikaJe o~ en daarna d

11"

iti:£lteoitus, wat dan die jn,,*ersi bewerkstellig het.I)l~\lfi;:ne"JlC;:::Jree rnOes beslis van gr~rerinten.siteit geweesh~! z ae~leikon word van JJa ar lJa~e daarvan. Die f~ir . di~gebrl.ljl(like skok-be Id nie teenwoordig wa

A

legsI'~cstaan word

jn~ienaan aar lVord dat

(tit ' .

~aefe pr(}~es van uit·

dr-.- flvillg van die gewas

was-Dit '. natuurlik uitersjl~I))JlJj~ra-t u;Iii p3sient nie haar ch- erno1lfapie kon voltooi l1~e. ~e

et

JUitotiese telling

J1l~ak

naar

IJrognose uiters \\-- ..,

is tfl!lelik 5Wak ~gell.J\~n, deroe 3n die Pt'oJab'~oJe

Afb.2. Die fll\A~1t .,r

IJl1l2l"dil besba ~}\ J!e::.eQ ma5S3.

4-22

Met betastiog I 't::J sotiede, barde en nfe~~

luarige massa w; I .!utile ike oQ:JIIJyning van 'n Iti~t_Je tUmor getoon htA(· 0- Fd~y·katder",at sy tyd!)Os ~ flame gehad het" <Is •• ~ in

P" -

sie.

Spesiale onder~~~ke ·t doe volgende resultate g~!~~ . \ itbloedseltelling . / /J.ltJ-L bl ~besinkingsneltl'id­

60

rum/Isteh(\J\t ~ter .-), 'tJ:JkteOe:;,logiese onder.~~_ gemeogde :flora ~n

:l<.

~lf~ro's 1"<t:Il die longe --:,~jl~

' 0 Binneaafse ph\ 1lT bet getOOo dal die eni~~I~

'-:If.

\ yking 'n induik 11~ a~d.5e upen lalerale en r1 tGrj

(). pekre van die I, aa~"as, wcllus~Yolik a.g.Y, ~1t rQlJc cU-uk.

Verdere beba'll van die eksfefjs1e ~

fl~krose en areas "do dit nie raads.l~'rt (,).,rn cl.ie Ulerus te pr~}lJGer ret.o nie. en is daar oo~~~a~n tot 'nvaginale r~ {::er~];~j~.G It..rende die opGr~sje ~ die diagnose van lblvcr:'"s! ",at::JdieUterus a,g.v. 'n f4rlAiul]e tUrnor bevestig ( ~!p.:21. Di~ tltnlOI- waS swak afg~~ k~n en hetnodl1H~r V J ge<k. let 'n ;grys pienk·snil\,laj(·

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

PepinoMozaïk virus, veel worteldruk of schommelingen in worteldruk, grove vruchten, bepaalde rassen, maar alle grove trostomaten inclusief Cedrico, Ingar en Ever, hebben

Tabel 11 geeft een beeld van het totale verlies bij de vaste fracties in de keuken van het restaurant Conscience. De tabel geeft ook het aandeel van de saladbar in het totale

De rapporten maken zichtbaar dat 17 ondernemers onder verschillende omstandigheden en elk via hun eigen strategie werken aan hetzelfde hoofddoel, namelijk een duurzaam – biologisch

advantages related to Internet reporting, both the Companies Act and the JSE stipulate that annual financial statements should at least be distributed in the printed hard copy

Afrikaanse Taalbeweging, het die slot-episodes in die Afrikaanse taalstryd wat horn langsamerhand in 'n stryd teen Hollands ontwikkel het, meegeveg. Hui het die

Kinderen met ADHD of autisme-spectrum-stoornissen (ASS) zijn doorgaans meer verslavingsgevoelig; ze kunnen hun eigen gedrag minder goed reguleren.. Het geven van regels en grenzen

Amsterdam’s scene is only marginally connected to the international success of trance and Dutch house DJs, but it nonetheless takes a prime position within the

preparation time, we have that for every state j of the Markov chain, the waiting-time distribution has mass at zero and the conditional waiting time is exponentially distributed