• No results found

Nieroorplanting by die Tygerberg-hospitaal : 'n oorsig van chirurgiese komplikasies

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nieroorplanting by die Tygerberg-hospitaal : 'n oorsig van chirurgiese komplikasies"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SA MEDIESE TYDSKRIF DEEL 62 7 AUGUSTUS 1982 191

Nieroorplanting by die

Tygerberg-hospitaal

'n Oorsig van chirurgiese komplikasies

M. L. S. DE KOCK,

A. C. SCHMIDT,

J. N. DE KLERK

S,ummary

;From May 1976 until, January 1981 74 patients received 76 renal transplants at Tygerberg Hospital. 'Forty-one patients (55%) developed at least one

surgicaf"complication. Four patients (5,4%).. diecr--< from widespread sepsis.11)this artiele,we.review the possible causes of and preventive measures against surgicalcomplications after renal transplantation,

::if ~Atr Med J1982;:62: 191-192,

Van Mei 1976 tot Januarie 1981 het 9 chirurge 76 nieroorplantinge op 74 pasiente in die Tygerberg-hospitaal uitgevoer. Van die 74 pasiente het 61 kadaweroorplantingeen 13 familie-donoroorplantinge ontvang, In onderskeidelik30 (49%) en12 (92%)pasiente was die oorplanting suksesvol, en het hulle funksionerende niere 3 maande tot 3 jaar na oorplanting gehad -dus 'n gemiddelde suksessyfer van57% (42pasiente), Daar was 32onsuksesvolle oorplantinge en 16 pasiente is teruggeplaas op hemodialise na verwydering van die oorgeplante nier. Sestien pasiente is oorlede; die oorgeplante niere by 8 van hulle is verwyder en het vir verskillende tydperke verdere hemodialise ondergaan, Die ander8pasiente het gedurende of na operasie gesterf met intakte niere, waarvan sommige wel gefunksioneer het.

Komplikasies

Een-en-veertig pasiente (55%) het een of meer chirurgiese komplikasies ontwikkel: 13 (17%) pasiente het urologiese komplikasies, 6 (8%)pasiente het vaskull~rekomplikasies en 22 (30%)pasiente het algemene chirurgiese komplikasies ontwikkel. Vier pasiente (5,4%) is oorlede as gevolg van wydverspreide sepsis,

Urologies

Dertien pasiente het altesaam 16 urologiese komplikasies ontwikkel - 3ureterovesikale stenoses,2vesikokutane fistels en 11 ureterokurane fistels. In laasgenoemde groep was 9 fistels die gevolg van distale ureteriese nekrose en2 fistels was iatrogeen,

Departement Urologie, Universiteit van Stellenbosch en Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

M, L S, DE KOCK, M.B. CH.B., ,\HIED, (L"ROL),KonSll!ran!

A, C SCHMIDT, ;\I.B, CH.B" B,se,Kliniese Assislen!

l

N, DE KLERK,A\.8 CH,B" B.se, FR.es,Professor

Onrvangsdarum: 22 September 1981.

Vaskulh

Ses pasiente het vaskulhe komplikasies onrwikkel. Obstruksie by die arteriele anastomose het by2pasienre as gevolg van na-operatiewe stenose onrstaan, by I pasient as gevolg van akute knak van die arterieie anastomose, en by I'pasient as gevolg van torsie van die renale arterie(Afb, I),Trombose van die arterieie anastomose as gevolg van ateroomformasie by die onrvanger se interne iliakarterie het byIpasient ontstaan en disrupsie van die arteriele anastomose ook by I pasient,

Alb, 1, Stenose van die renale arterie distaal tot die anastomose as gevolg van torsie van die renale arterie,

Algemene chirurgiese komplikasies

Twee-en-twinrig pasiente het 30 komplikasies ontwikkel, waarvan sepsis die algemeenste was (in 16 pasiente), Dit was dikwels die gevolg van oppervlakkige wondhematome en ook waar urologiese komplikasies ingetree het of waar enige opvolg-chirurgiese ingreep gedoen is, Daar was 4 eksplorasies vir sekondere bloeding en hematoomformasie, By 6 pasienre het limfosele ontwikkel wat chirurgiese intraperitoneale dreinasie vereis het. \Xlonddisrupsie het in 3 pasienre voorgekom en 'n snitbreuk as 'n laat komplikasie in I pasienL

(2)

192 SA MEDICAL JOURNAL VOLUME 62 7 AUGUST 1982

Bespreking

Hierdie srudie bring 'n paar feire aan die lig I\'ar I'an waarde is I'ir diegene II'ar 'n oorplanringsprogram \\'il inisieer. Sommige feire is wel bekend en word ner II'eer eens beklemroon,

Die aanral chirurge II'ar deelneem aan die program be"indoed die resulrare, Sederr 1980 maak die Dialise- en Oorplanringseenheid by Tygerberg-hospiraal gebruik yan 3 I'olrydse chirurge en ge\'olglik her resulrare \'erberer en die chirurgiese komplikasies dramaries \'erminder. Daar I\'ord aanbel'eel dar die chirurg beide die yaskulere en die urologiese 'aspekre hanreer.

Resulrare mer familii'le donors is duidelik baie berer as mer kadall'erdonors, Laasgenoemde srelling Il'ord I'andaa allerwee

l.~ . . . b

aam'aar, maar dIe gebrUlk I'an kadall'ermere moer egrer sreeds 'n priorireirbh,~,3 en ander dissiplines 1110er aln'd be\I'us II'ees I'an die aannaag na porensiele donors, Resulrare mer kadaweroorplanringe IS I\'el sl\'akker, maar hierdie reeks in ooreensremming mer andere roon benedigende resulrare,1.J

Sesrien I'an die 32pasienre mer onsuksesl'olle oorplanringe is oorlede en 4 pasienre (5,4%) is oorlede as gel'olg I'an chirurgiese komplikasies, nJ. \\'yd\'erspreide sepsis, Die ral \'an sekondi're bloeding, urologiese komplikasies, addisionele ingrepe asook \'emupingsrerapie is belangrik omdar dir die risiko \'an sepsis \'erhoog,

'n l.'rologiese komplikasiesyfer \'an 17%is redelik hoog, l11aar dir \'ergelyk egrer benedigend mer ander reekse \\'aar die \'oorkoms \\'issel \'an1%ror30%,~<;\1er meer en'are chirurge her die \'oorkoms dramaries I'erminder. Sederr Januarie 1980 is reeds 40 oorplanringe gedoen en I\'aS daar slegs I urologiese komplikasie,

Die lel\'ens\'arbaarheid \'an die disrale urerer is yan uirersre belang, Die regniek \'an donornefrekromie en perfusie moer maksimale bloedYoorsiening yan die urerer \'erseker en beniesing \'an die disrale urerer moer \'oorkom \\'ord, Oorbodige disrale urerer moer \'em'yder II'ord en die bloedl'oorsiening I'an die disrale urerer moer benedigend 1\'eeS, Die regniek \'an urererovesikale anasromose is waarskl'nlik die belangriksre deel I'an die operasie en moer die nodige aandag onn'ang, Die ligging I'an die anasromose is nie belangrik nie en 'n anrirefluks-regniek is nie essensieel nieS,6Spalking I'an die urerer is nie aangedui nie,

Daar moer probeer I\'ord om ren alle kosre 'n warerdigre anasromose en sluiring I'an die blaas re verkry, Geen I'oorkeur \\'ord gegee aan 'n besondere dreineringsmerode van die wond me,

Die I'oorkoms I'an I'askulere komplikasies I\'issel I'an 5% ror 31%, I\'aan'an srenose I'an die arrerii'le anasromose die algemeensre is,o 'n Srenose disraal ror die arreriele anasromose kan re wyre wees aan rorsie I'an 'n re lang arrerie en benodig rydige eksplorasie en hersrel d,m, I', eksisie en end-ror-end anasromose, Oorywerige diagnosriese ondersoeke sal 'n hoer I'oorkoms van arreriele srenose roon,~ maar aorrografie is wel aangedui wanneer daar skielike hiperrensie, onverklaarbare

afname in nierfunksie en 'n hisrologiese yermoede van 'n arreriele srenose is,'

Sepsis is nadelig vir beide nier en pasienr. \Xlon dhel11arol11e, urologiese komplikasies, iml11unorerapie, swak-risiko kandidare en diagnosriese ondersoeke I'ir die 'nie-uirskeiers' dra by ror sepsis, Roerine-heparinisasie na operasie is nie aangedui nie,' Mer goeie donornier-I'erwyderingsregnieke en perfusie, die daarsrelling en behoud I'an 'n normale senrralc l-eneuse druk rydens oorplanring asook die bewerksrelliging I'an l11aksimale urine re uirskeiding en maksil11ale donor- en onrvanger-weefselperfusie, word komplikasies definirief be perk, Roerine-immunorerapie l110er gesraak I\'ord as die pasienr se lewe in gel'aar is, al is dir ren kosre van die nier (8 I'an die pgsienre in hierdie reeks is oorlede as gevolg van sepsis, maar mer funksionerende niere), Daar moer ook deeglik besin word oor die aam'aarding I'an risikokandidare In die dialise- en

oorplanringsprogram, Pasienre war nie direk posr-operarief urien uirskei nie, word soms onnodig onderwerp aan diagnosriese prosedures en sodoende meer bloorgesrel aan infeksies,

'n Perinefriese massa as geyolg I'an hemaroomformasie moer I'erkieslik nie geeks ploreer of gedreineer word as die pasienr se roesrand srabiel bly nie, lndien sepsis inrree, is spoedige chirurgie en dikwels nefrekromie dan aangedui,

Die \'oorkoms en hanrering van limfosele srem ooreen mer ander reekse en die roerine-I'oorsorg in die regniek om dir re l'oorkol11, l110er nagevolg word,' lndien dir nierfunksie belemmer, moer dir gedreineer II'ord en word die inrraperironeale roere aanbel'eeJ.

0:ieroorplanring is I'andag 'n alledaagse roerine operasie, maar I\'eens chirurgiese komplikasies en vem'erping kan die resulraar nie gewaarborg word nie, Onden'inding her geleer dar die roepassing van 'n paar prakriese beginsels mer berrekking ror die chirurgiese aspek \\'el die resulrare kan be"indoed, Soos aangedui, moer daar hierna gestreef II'ord sodar die regnicse aspek nie die resulrare nadelig beindoed nie en verwerping en gepaardgaande fakrore al die nodige aandag kan genier.

I. Thom,on :--:,\\, 5(0[[ DF, ,\\ar>hall \'C ,-\rkilh RC. Li,'in~ re la red renal

tran~plamation: ~xpericncein22ca~c':' . ..-11/.\[X;(JSl/l~~ 1979~ -49: 608-612.

2. .-\~kar .-\. ~o\'ick .-\C. Braun \X·E. Srt.'inmulle[D.Olderli\'ingrenal donor:

prog~o~i~ for dOllor and n:cipicnt ..7['n,1 1980; 12-t: 779-780.

'-3. \\arns PJ.Progre~s in renalrran~planta(ion(Editorial comment) . .--1I/s(.\Z]

Surg 1979; H: 603-60-1,

4. Clunic G. Th~I..'omplication" ofr~naltratbplammion (EditorialCOIllIllt'I1lL ,-Ju;r X/..7SI/r~1979; 49: 605-606.

5. \'"00K'C Ycung CK." O":\pice AJ F, K.incaid-Smith P. Transplant renalartcn' "eno,i" ,-J1/.'1,\'/..7Surg 1979: -19: 613-616, '

6, ,\\eeeh PR, Hardie JR, Hank,· Le]. Further experience \\';,h an e"ernal

ure[crO\'c~ical ana~tolllo...,i...in renaltran~plantation. .,...Just"\"~.J Slir~ 1979; -19:

629-6"-7. DonalJ~onR.-\, Jacob::.on JE, Pomin:\R.Cn:tL"riL' ub...,truction in renal allouraft

rc(;p;cn",S,i/-",\[,'.!] 1977; 52: 1077-1082, 0 8, Griflirh, ,-\G, Flcrcher E\X', ,\\orris P]. Ll"Il1phocele afrer renal

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

Hoewel sociale spanning geen moderator is voor de relatie tussen sociale steun en psychosociale spanning, blijkt uit zowel de kwantitatieve als de kwalitatieve studie dat

Contrary to our expectations, participants in the active Sensator condition (where feedback was provided by the Sensator) did not create better routes than those using

This study examined the relationship between Internet used, online exposures on political information about Indonesian legislative election, political knowledge, political

Both of the first recitals (1) mention the European Commission’s competence to apply the exemption provision of the cartel prohibition to certain cartels (“certain categories

In South Africa a number of functions have been delegated to local government by either Central andlor Provincial Government. These functions may vary between

If the alternative conclusion referred to above is accepted namely that the disputed functional area falls under &#34;municipal planning&#34; in part B of schedule 4 and

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij