• No results found

Klein-vir-datum babas: etiologiese faktore by die Kaapse Kleurling-bevolking

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Klein-vir-datum babas: etiologiese faktore by die Kaapse Kleurling-bevolking"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

babas: etiologiese

Kleurling-Klein-vir-datum

faktore by die Kaapse

bevolking

M. P. KEET,

A. M. JAROSZEWICZ,

D. J. VAN SCHALKWYK,

C. J. C. DEALE,

H. J. ODENDAAL,

C. MALAN,

J. VAN DER WAT

Summary

One hundred and thirty-one small-for-dates Cape Coloured newborns and their mothers were compared with 81 appropriately grown Cape Coloured newborns and their mothers in order to determine' aetiological factors in intra-uterine growth retardation.

The mothers of the small-for-dates babies differed from the control mothers in the following respects: their postpartum weight and weight for height were less, their placentas were lighter, their incomes were lower, they smoked more heavily, attended antenatal clinics less frequently ,and their social conditions, educational status, dietary intake, weight gain during pregnancy and attitude towards pregnancy were inferior. Their previous babies weighed less than the previous babies of control mothers. The study mothers, however, had higher total serum protein, serum albumin and haematocrit levels, which can probably beexplained by a smaller plasma vOI.ume expansion.

The VDRL test on cord blood was more often positive in study babies, but the mean cord bl<:,od IgM level did not differ in study and control babies. It is concluded that socio-economic factors play a major role in the aetiology of small-for-datesba~ies in the Cape Coloured population. Controlled tnals of dietary supplementation seem to be indicated in high-risk mothers in this population group.

S. Atr. medJ.,6lJ, 199 (1981).

Die gemiddelde geboortemassa van Kaapse Kleurlingbabas is laer as die van blanke babas.! Hierdie laer geboortemassa is ren minsre vanaf die 34sre week van swangerskap reenwoordig, selfs in die' afwesigheid van moederlike of ferale siekre.2 Departement Pediatrie, Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

M, P. KEET, SI.MED. (rED.)

A. M. JAROSZEWICZ, M.D. (WARSKOU)

Instituut van Biostatistiek van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, Parowvallei, KP

D. J. VAN SCHALKWYK, PH.D

Departement Verloskunde en Ginekologie, Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

C. J. C. DEALE, M.MED., L.K.O.G.

H. J. ODENDAAL, M.D., L.K.O.G., .\1.R.CO.G.

Departement Chemiese Patologie, Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

C. MAL AN, M.B. CH.B., L.K.1.

Departement Geneeskundige Maatskaplike Werk, Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

]. VAN DER WAT, B.A.HONS

Geboortegrootte word bemvloed deur moederlike massa en lengre3,4 maar die moederlike massa is waarskynlik 'n

, . 5-7

belangriker bepaler van geboortemassa as moederlike lengre. Moederlike hongersnood gedurende oorlogsjare her die geboortemassa van babas verminder.8

,9In vredesryd egrer, kon

geen ernstige wanvoeding by die moeders va~ ~ng~lse

groeivertraagde pasgeborenes gevind word nie.IOStudIesIndIere her geroon dar moederlike ondervoeding die. geboortemassa van die pasgeborenes aansienlik vermlnder.l l Kaapse

Kleurlingmoeders is beduidend korter, ligrer en maerder as blanke moeders.!2 In Johannesburg is laer serum-albumienvlakke gevind by swan moeders van klein-vir-draryd pasgeborenes as by moeders van pasgeborenes war van normale grootte vir die draperiode was.13

. ,

Daar is egrer veelvuldige fakrore, behalwe dIe moederlike voedingsroesrand, war geboortemassa bei'nvloed,14 en die huidiae srudie is beplan om die oorsake van intraurerine

groei~errraging

by die Kaapse Kleurlingbevolking

m~er

akkuraar na re gaan, mer besondere aandag aan SOSIO-ekonomiese, nutrisionele en infekriewe oorsake.

Materiaal en metodes

Die babas

Die srudieperiode her hoofsaaklik van Augusrus 1975 ror Mei 1976 geduur, maar is mer nog 'n jaar verlep.g om 'n voldoende aantal klein-vir-darum babas vir gesrasieperiodes van 35-37 weke re verkry. Die srudiegroep-babas her besraan uir Iewendiggebore babas, van enkelvoudige swangerskappe, wie se massa onder die plaaslike lOde persenriel geval her.2Die eersre rwee sulke babas war op Maandae en Dinsdae na middernag gebore is, is vir die srudie gebruik.

Die konrrolegroep-babas her besraan uir lewendiggebore babas, van enkelvoudige swangerskappe, wie se massa bo die plaaslike lOde persenriel geval her. Die eersre rwee sulke babas war na middernag op Woensdae gebore is, is in die konrrolegroep ingesluir. Die aanral konrrole-babas vir elke gesrasieperiode is ror 10 - 14 babas beperk. Babas war aangebore afwykings of organiese siekres by geboorte geroon her, is uirgesluir uir beide konrrole- en studiegroepe.

Alle babas is na geboorte en soos nodig geag gedurende hulle hospiraalverblyf klinies ondersoek. Geboortemassa, -lengre en -kopomvang is bepaal deur merodes wa.r vroee: beskryf is,2 die geslag is aangeteken en die ponderale mdeksb IS bereken. DIe

persenrasie verwagre gewig, lengte en kopomvang is vir e1ke baba bereken deur die plaaslike 50sre persenrielwaarde as standaard te gebruik.2Die gestasieperiode is bepaal16en 'n VDRL-roers is op die naelstringbloed gedoen. Op die eerste dag na geboorte is gearterialiseerde kapillere bloedmonsters van die verwarmde hakskeen verkry!7 vir die bepaling van bloedhemoglobien, witbloedseltelling, bloedsuiker, serumbilirubien,. serum-immunoglobuliene (radiale immunodiffusiemerode) en suur-basis-starus, as deel van die roetine hanrering van die babas of andersins na roesremming van die moeders. Die ondersoeke is gedurende die neonarale verblyf van die babas herhaal soos klinies nodig geag.

(2)

LATERGEBORENE SEUNS

P90

41

42

(WEIE)

34

35

3&

37

38

39

40

BEREKENOE GESTASIEPERIODE . /

"

."

33

1.5

EERSGEBORENE SEUNS

4.0

• P8siiinte 0 oKantraIes 0

P90

3.5

P50

i!

3.0

P10

~ ~

2.5

en I C

~

2.0

1.5

,~,

4.0

3.5

P50

Cl' ~

30

PlO

~. . /

"

"

~

2.5

en C ~

2.0

Resultate

Die babas

Die srudiegroep het bestaan uir 131 babas: 77 seuns en 54 meisies. Die kontrolegroep het besraan uir 81 babas: 40 seuns en 41 meisies.

Die aantal gevaIJe in die verskillende gesrasieperiodes word in Tabel I, en die babas se massa in Afb. 1-4 aangetoon. log-tran formasie deurgevoer om die veranderlike meernormaal re versprei. Die diskrere dara is geanaliseer deur middel van gewone rweerigring-gebeurlikheidsrabelle.

A/b. 1. Die massa van eersgeborene seuns (pasienle en konlroles) gekaart leenoor die berekende geslasieperiode.

Die moeders

Roerine perinarale besonderhede van die moeders was beskikbaar, insluirende totale plasentale massa. Op die dag nii geboorte is die moeders se massa en lengte bepaaJ. Die linkertrisepsvelvou-dikte en die linkerboarm-omtrek is bepaal; en die linkerboarmspier-omtrek is bereken vir elke moeder met metodes voorheen beskryf18'n Massaroename van 9,5 - 12,7 kg

gedurende swangerskap is as voldoende beskou.7.19Die moeders

se persentasie verwagre gewig vir lengre is vanaf tabelle bereken.20 Op die dag nii geboorte is 'n volbloedrelling,

rooibloedseJ-folaatvlakke (125 Folate Radioassay Kir) en serum-proteienwaardes verkry. Serumproteien is deur selluloos-asetaateJektroforese met die Beckman Microzone elektroforese-sisteem gefraksioneer. Hiervan is die albumienkonsentrasie bereken deur gebruik te maak van die totale p roteienkonsent rasie soos bepaal deur die biuret-metode. Gedurende die eerste deel van die srudie is dit per hand gedoen.21Na die ingebruikneming van 'n SMAC (Technicon) in die laboratorium, is die geoutomatiseerde modifikasie van die wets gebruik.22 Die resultate van hierdie twee merodes het nie betekenisvol verskil nie.

Alle moeders is vertroulik deur 'n sosiale werkster ondervra. Geboortemassa van vorige babas, die moeder se huweJikstatus, die opvoedingstarus van die moeder en haar gade, middel-, alkohol- en sigarerverbruik en behuisingsroestande is nagegaan. Die rotale inkomste van aJle bronne vir die gesin is bereken, en die neno inkomste is bereken as die inkomste wat oorgebly her niidat aJ1e noodsaaklike uitgawes (huishuur, water, elektrisiteit, kJeding) behalwe vir voedsel van die totale inkomste afgetrek is. 'n Growwe retrospektiewe skaning van die dieet gedurende swangerskap is gepoog: 'n voldoende dieet is gedefinieer as 'n dieet wat voldoen het aan die dieet soos aanbeveel deur Robinson.23 Hierdie dieet verskaf ongeveer 80 g proreien en

8000 kJ per dag.

Die houding van die moeder teenoor haar swangerskap en pasgebore baba is as volg beoordeel: (I)die swangerskap was beplan en die baba was welkom; (ii) die swangerskap was onbeplan, maar die baba tog welkom; of (iii) die swangerskap was onbeplan en die baba onwelkom..

Die resultate is deur die Instiruut vir Biostastistiek van die Mediese Navorsingsraad ontleed. Twee stelle analises is gedoen: een op die kontinue data en een op die diskrete data. Die kontinue data is deur middel van 'n kovariansie-analise ontleed, wat die twee groepe met mekaar vergelyk het nadat daar vir die effekte van gestasieperiode en geslag gekorrigeer is. Indien daar gevind is dat daar nie 'n betekenisvolJe verband tussen ten minste een van die bostaande twee kovariante, nl. gestasieperiode en geslag, en die kenmerk besraan het nie, is die kenmerk heranaJiseer deur middel van 'n gewone eenrigting-anaJise van variansie. Hierdie laasgenoemde analise is ekwivalent aan 'n [-toets vir die verskil russen twee groepe. In sommige gevaJ1e is 'n

TABELI.GESTASIEPERIODE

33

34

35

36

37

38

39

40

41

BEREIENDE GESTASIEPERIODE (WEKE)

Aantal babas Studie-babas Kontrole-babas Gestasieperiode (weke) 33 34 35 36 37 38 39 40 41 Gemiddelde 1 1 11 16 10 24 47 14 7 131 38,1

o

10 10 10 10 11 12 14 4 81 37,4

A/b. 2. Die massa van lalergeborene seuns (pasienle en konlroles) gekaart leenoor die berekende geslasieperiode..

BerekenisvolJe korrelasies russen geslag en gestasie-ouderdom aan die een kant, en geboortemassa, -Iengre en -kopomvang, ponderale indeks, plasentale massa, die baba se ontslagouderdom en -massa aan die anderkant, is gevind. Die baba se witbloedseltelJing her met gesrasie-ouderdom en geslag gekorreleer; die aangepasre gemiddelde witselrelling vir die studiegroep-babas was kleiner as die van die kQnrrole groep (TabellI). Die berekenis van hierdie bevinding is onduideJik en daar is nie verder hierop ingegaan nie.

BetekenisvolJe verskille tussen studie- en kontrole-babas word

inTabel II aangeroon. By geboorte was die srudiegroep-babas se massa,lengre, ponderale indeks en kopomvang kleiner as die van

(3)

Studie 16 23 67- - _ _ . _ _ _ _ ;)-

----a

35 2 3 ' , ". ... ". -..". 17 • 40~ 3000 ~ 3500

'"

et ~

...

~ a:: o o a::l

...

~

...

Cl

...

...

Cl Cl ~ ~ 2500L...--..L._ _..L._ _..L._ _....L_ _....L_ _. . . . J _ -2 3 4 5 6 BABA NO.

33

34

35

36

37

38

39

40

41

BEREKENDE GESTASIEPERIODE (WEKE)

massa en inkomsre was by die srudie-moeders laer as by die konrrole-moeders. Studie-moeders se gemiddelde torale serum-protelen-, serumalbumien- en hematokritvlakke was egter hoer as die van die komrole-moeders. In Tabel IV word sommige ander berekenisvolle resultare aangedui (sien Bespreking).

Die mass as van vorige babas word in Afb. 5 aangedui. Alhoewel die massas van vorige babas by die srudie-moeders

Afb. 5. Die gemiddelde geboorlemassa van vorige babas van kontrole- en studie-moeders. Die aantalle babas wat gebruik is by die berekening van die gemiddelde massa word aangeduiopdie grafieke.

Afb. 4. Die massa van latergeborene meisies (pasiente en kontroles) gekaarl teenoor die berekende gestasieperiode.

LATERGEBORENE MEISIES

• Pasiint

P90

P90

4.0

°

Kontrotes

°

°

3.5

~

°

P50

c::I

°

°p50

8

~

3.0

°

8

z

°

ptO

0 0 0

cc

0 Cl)

2.5

• PlO

Cl)

cc

:::E

2.0

"

I

"

"

,

34

35

36

37

38

39

40

41

BEREKENDE GESTASIEPERIOOE (WEKE)

1.0

+--

-...-__.-...,....--""""I"'--r--33

1.5

EERSGEBORENE MEISIES

4.0

• Pasiinte

o Kontroles

3.5

c::I ~

3.0

z

~

2.5

Cl)

cc

:::E

2.0

komrole-babas. Die srudiegroep-babas se gemiddelde waardes vir persenrasie van verwagte gewig, lengte en kopomvang was ook laer as die van komrole-babas. Srudie-babas her 'n langer hospiraalverblyf gehad en hulle her minder by omslag geweeg as konrrole-babas.

'n Posiriewe VDRL-roers (rirer

>

1/16) is by 23% van die smdie-babas gevind (konrrole-babas 9% P<0,02). Die liggaamsremperaruur by srudie-babas het ren spyre van voorkomende maarreels, in 74% gedaal na onder 36,4°C

(konrrole-babas 58%,P<O,OI).

Geen betekenisvolle verskille is gevind russen srudie- en konrrole-babas vir die gemiddelde waardes van hemoglobien, hemarokrir, laagste pH, laagsre bloedsuiker- en hoogsre bilirubienwaardes gedurende die hospiraalverblyf nie. Die immunoglobulienwaardes was nie berekenisvol verskillend by die srudie- en konrrole-babas nie en die serum IgM-waardes was meer as 0,2g/lin 17% van beide srudie- en konrrole-babas.

Die moeders

Die resultare vir kominue veranderlikes is in Tabel III opgesom, en in Tabel IV vir diskrete veranderlikes. Vir Tabel III is dir duidelik dar daar geen betekenisvolle verskille russen srudie- en konrrole-moeders was ren opsigre van ouderdom, lengte, rrisepsvelvou-dikte, boarm-omrrek, boarmspier-omrrek, rooibloedsel-folaarvlakke of wirbloedseltelling nie. Die liggaamsmassa, persemasie massa vir lengte, growwe plasenrale

Afb. 3. Die massa van eersgeborene meisies (pasiente en kontroles) gekaarl teenoor die berekende gestasieperiode.

TABEL 11.BETEKENISVOLLE VERSKILLE

Studie-babas Kontrole-babas

Aantal Gemiddelde Aantal Gemiddelde

p-babas waarde SA babas waarde SA waardes

Geboortemassa (g)' 130 2178 225 80 2878 226 <0,001 Geboortelengte (cm)' 129 44,96 2,16 81 48,17 2.17 <0,001 Ponderale indeks' 129 2,397 0,292 80 2,571 0,293 <0,001 Kopomvang (cm)' 130 31,35 1,10 80 33,38 1,10 <0,001 Verwagte massa(%) 130 73,41 7,93 81 97,62 7,62 <0,001 Verwagte lengte(%) 129 93,01 4,43 81 99,76 4,91 <0,001 Verwagte kopomvang(%) 130 93,10 3,41 80 99,20 3,41 <0,001 Witbloedselle (109/1)' 119 15,97 4,93 70 17,64 4,97 <0,05 Ontslagouderdom (d)! 128 7,92 2,90 81 4,98 2,56 <0,01 Ontslagmassa (g) 127 2418 244 81 2868 245 <0,001

• Aangepas vir gestasieperiode en geslag.

t Geometriese gemiddelde.

(4)

TABEL Ill. VERGELYKING VAN MOEDERS TEN OPSIGTE VAN SOMMIGE KONTINUE VERANDERLIKES

Studie-moeders Kontrole-moeders

Aantal Gemiddelde Aantal Gemiddelde

p-moeders waarde SA moeders waards SA waarde

Ouderdom (jare) 128 23,54" 1,271 81 23,17" 1,26, 0,7

Lengte (cm) 127 154,4 5,16 81 155,0 5,15 0,4

Massa (kg) 124 54,81' 1,15 80 58,75 1,16 <0,001

Massa vir lengte(%)t 124 103,8. 16,3 80 111,6 16,2 <0,001

Trisepsvelvou (mm) 107 11,86' 1,45t 73 12,33' 1,38, 0,5

Boarm-omtrek (cm) 104 23,44 2,54 66 24,00 2,53 0,2

Boarmspier-omtrek (cm) 104 19,7 1,70 66 19,8 1,98 0,6

Totale serumproteiene (g/I) 108 63,47 6,74 63 60,98 5,08 <0,01

Serumalbumien (g/I) 108 29,79 3,73 63 27,60 2,59 <0,001

Hematokrit(%) 112 35,86 4,57 73 34,55 3,72 <0,05

RBS-folaat (Jlg/I) 100 230,1" 2,1, 61 275,4, Ut 0,1

Witbloedselle(109/1) 111 14,70 4,09 72 14,23 3,72 0,4

Plasentale massa(g)~ 103 452 99 67 546 99 <0,001

Totale inkomste (R/maand) 120 100 74 75 142 105 <0,01

Netto inkomste (R/maand) 100 66 57 63 97 86 <0,01

.. Geometriese gemiddelde.

t Geometriese standaardafwyking vir geometriese gemiddelde.

t let op dat massa op dag na geboorte vir berekening gebruik is.

,. Aangepas vir swangerskapsduur.

SA=standaardafwyking.

TABEL IV. VERGELYKING VAN MOEDERS TEN OPSIGTEVANSOMMIGEDISKRETEVERANDERLlKES Studie-moeders Kontrole-moeders

p-Aantal/Totaal % Aantal/Totaal % waarde

Rook meer as10sigarette

per dag 45/131 34 12/81 15 <0,001 Voorgeboorte besoeke: 3of minder 45/131 34 13/80 16

}

7of meer 46/131 35 42/80 53 <0,01 Getroud 46/119 39 44/78 '56 <0,05

Eie huis, munisipale huis 35/123 28 30/57 53 <0,001

Baba beplan / welkom 23/123 19 27/78

~}

Baba onbeplan / welkom 85/123 69 51/78 <0,001

Baba onbeplan / onwelkom 15/123 12 0/78

Moeder Std. V of minder 83/124 67 39/79 49

}

<0,01 Moeder Std. VI of meer 41/124 33 40/79 51 Vader Std. V of minder 38/87 44 11/58 19

J

<0,01 Vader Std. VI of meer 49/87 56 47/58 81 Dieet voldoende 72/124 58 70/78 90

]

<0,001 Dieet onvoldoende 52/124 42 8/78 10 Massatoename bevredigend 53/124 43 60/80 75

J

<0,01 Massatoename onbevredigend 71/124 57 20/80 25

deurgaans kleiner was as die van die komrole-moeders, was die resultate slegs betekenisvol in vorige babas 4 en 5. Geen betekenisvolle verskille is in die aantal vorige babas of fmansiele afhanklikes tussen studie- en kontrole-moeders gevind nie, en ook nie in alkoholverbruik, die voorkoms van toksemie, antepartum bloeding, hiperrensie, tuberkulose, diabetes mellitus en hart- of niersiektes nie.

Bespreking

Hierdie srudie kan in verskeie opsigte gekririseer word, byvoorbeeld: growwe plasentale massa is bepaal, rerrospekriewf' dieergeskiedenisse is kenmerkend onakkuraar en die korrektheid van die sosio-ekonomiese resulrare kan bevraagteken word. Die trisepsvelvou is 'n relariewe swak aanduider van verophoping gedurende swangerskap,24,25 maar in hierdie srudie IS dir spesifiek gebruik sodar die boarmspier-omrrek bereken kon

word. .

Nieteenstaande bogenoemde kririek kon 'n vergelyking rog

getref word, by 'n spesifieke bevolkingsgroep, russen 'n groep van klein-vir-darum babas met hul moeders aan die eenkant,-eo 'n groep babas mer normale intrau'rerine groei en hul moeders aan die anderkant, deur gebruik re maak van dieselfde metodes by die rwee groepe. Met inagneming van bogenoemde kririek k_an die betekenisvolle verskille russen die rwee groepe babas enh~l moeders as volg opgesom word: die moeders van die srudiegroep-babas se massa na geboorre en hul massa vir lengre was minder; hul plasentas was ligrer en hul massaroename gedurende swangerskap meer dikwels onbevredigend. Srudie-m6eders her meer gerook, hul dieer was meer dikwels onvoldoende, hul inkomsre minder en hul huweliksrarus, behuisingsroesrande, houding reenoor swangerskap sowel as hul opvoeding was minder bevredigend (Tabel IV). D-ie srudiegroep-moeders se vorige babas her minder geweeg. By die srudiegroep-babas is daar meer dikwels 'n posiriewe VDRL-roers gevind. Srudie-babas se onrslagmassa was laer en hul hospiraalverblyf langer as die van konrrole-babas. Aan die anderkant was daar geen berekenisvolle verskille russen die

(5)

lengres van die studie- en konrrole-moeders nie. Die serum-IgM-vlakke van studie- en kontrole-babas was dieselfde, en langdurige infeksie in urero het waarskynlik nie 'n groot rol gespeel in die eriologie van hierdie groep klein-vir-datum babas nie. Daar was ook nie verskille in die voorkoms van moederlike siekres by die rwee groepe pasienre nie.

Die resuItare verkry by die kontrole-moeders kan vergelyk word mer die resultare verkry by ander plaaslike studies. Dir word bevesrig dar die lengre, massa nii geboorre, trisepsvelvou-dikte, boarm-omrrek en boarmspier-omtrek van die kontrole-moeders in hierdie srudie feirlik idenries is mer die waardes verkry by Kaapse Kleuring-primigravidas in 'n vorige srudie.12 In hierdie srudie was die dieer van die konrrole-moeders berer as die van die srudie-moeders en die hoer massa van konrrole-moeders mag 'n weerspieeling hiervan wees. Geen berekenisvolIe verskiIle is egter gevind in die rrisepsve!vou-dikre, die boarm-omrrek of die boarmspier-omtrek van dietwee groepe moeders nie, en daar is gevind dar die gemiddelde torale serum-prorei:en- en serum-albumienvlakke van srudie-moeders berekenisvol hoer was as die van kontrole-moeders. Hierdie bevinding verskil ror'n mare mer die van Srein,13 war gevind her dar die serum-albumienvlakke van moeders van lae-geboorremassa-babas 'n direkre korrelasie roon mer die groone van klein-vir-darum babas. Ander skrywers kon nie berekenisvoIIe korrelasie tussen moederlike serum-albumienvlakke en die geboorremassa van babas vind nie, alhoewel moeders mer hoe bloed-aminosuurvlakke geboone aan grorer babas geskenk her _as _moed~rs mer lae amino" suurvlakke.26 Moonrlike verklarings vir bogenoemde reen-strydighede in serum-albumienvlakke kan die volgende wees:

(I)die dieergeskiedenisse in die huidige srudie was verkeerd;(il) die moederlike dieer in Johannesburg is meer prorei'en-gebrekkig as in Kaapsrad; en (iii) die dieet-protei:engebrek by die huidige srudie-moeders was nie s6 ernsrig dar dit in die boarmspier-omrrek of die serum-albumienvlakke weerspieel kon wordnie. 'n Meer waarskynlike verduide!iking kan egrer gesoek word in die plasmavolume-veranderinge war gedurende swangerskap plaasvind. Die vermeerdering in plasmavolume gedurende normale swangerskap in gesonde primigravidas is ongeveer I 350 ml.27 Vir multigravidas is hierdie roename waarskynlik

meer. Die verhoging in plasmavolume veroorsaak 'n relariewe hemoverdunning met 'n gevolglike daling in hemoglobien en gepakre se!volume. Die konsenrrasie rorale plasmaprorei'en daal ook gedurende swangerskap, mer die groorsre daling re wyre aan die relatief groor daling in albumien.

Daar is onlangs aangeroon dar die plasmavolume van moeders war geboone aan klein babas geskenk her, berekenisvol minder was as die van moeders war geboorre aan groor babas geskenk her. Dir word beskou as 'n onvermoe om liggaamswarer re vermeerder en 'n gebrek van die moeder om by swangerskap aan te pas.28 In dieselfde srudie is 'n groter inrravaskulere prorei'enmassa (prorei'enkonsentrasie x plasmavolume) rog by moeders gevind wat geboorre geskenk her aan groor babas ror op 35 weke swangerskap, maar nie na 36 weke nie. Hierdie posiriewe korrelasie russen moederlike plasmavolume en geboorremassa van die baba is bevestig in die mens29•30en is onlangs opgesom.31

Torale plasmavolumes is beduidend laer in swanger rorre war gevoed word op 'n beperkre rorale dieer ofbeperkre prorei'endieet en die ferale groei is by sulke rorre ingekorr.31

Selfs die nie-swanger plasmavolume is verlaag by vrouens war herhaaldelik geboorre skenk aan groeiverrraagde babas.32Die implikasies van genoemde veranderinge kom daarop neer dar 'n gebrekkige uirserring van die plasma- of bloedvolume gedurende swangerskap aanleiding mag gee ror 'n gebrekkige plasenrale perfusie en dus ror kleiner plasenras en intraurerine groeiverraging.31Die oorsaak van die gebrekkige plasmavolume-roename is egrer nog onbekend. Die massa-agrersrand van die huidige srudie-moeders mag du s moonrlik gedeeltelik roegeskryf word aan 'n kleiner plasmavolume.

Onlangs is gevind dar daar by moeders van lae geboorregewig-babas 'n berekenisvolle hoer bloedhemoglobien-vlak was en dir kon ook die gevolg gewees her van onvoldoende roename in plasmavolume.33

In die huidige srudie is die hemarokrir, rorale serumprorei'ene en serumalbumien bepaal op die dag nii geboorre m.a.w. die fisiologiese hemoverdunning was waarskynlik nog reenwoordig. Die laer waardes by die srudie-moeders kon dus moonrlik roegeskryf word aan 'n verminderde moederlike plasmavolume-roename.

Implikasies

Klein-vir-datum babas is onderhewig aan veelvuldige komplikasies en huI hospiraalverblyf is verleng. War kan gedoen word om die geboorre van klein-vir-darum babas in die Kleurlingbevolking re bekamp? Vir hierdie srudie is dir duidelik dar daar aandag gegee moer word aan die veelvuldige nadelige sosio-ekonomiese roesran de, die nadelige effekte van sigaretrook gedurende swangerskap moer beklemroon word en voorgeboorre-besoeke moer aangemoedig word. Moeders behoorr 'n aanvaarbare gewigsroename gedurende swangerskap re roon. Die kwessie van dieerinrervensie gedurende swangerskap moer oorweeg word, maar gekontroleerde srudies i's essensieel. Die effekte van die moederlike voedingsroestand en dieerinrervensie:Jedurende swangerskap op die baba is onlangs saamgevar.7

•34- In erg ondervoede gemeenskappe is

dieersupplemenrasie (hoofsaaklik kilojoules) ongerwyfeld voordelig, maar in minder ernsrig ondervoede vrouens is die resultare minder indrukwekkend, en is hoe prorei'ensupplemenrasie selfs nadelig bevind.J7

Graag spreek ons ons dank uir teenoor professor

J.

G. Sreyrler, Deparremenr Hemarologie, onder wie se roesig die hemarologiese ondersoeke gedoen is, verpleegsrers C. Cornelius en M. Hass vir hulp mer gesrasieperiodebepaling en mej. M. E. Bores, B.A. (Hons), van die Deparremenr Maatskaplike Werk.

Die srarisriese onrIeding van die resulrare is deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad geflllansier.

VERWYSINGS

I. Malan,A-F., Evans, A., Smit, W.B.de V.elal.(1967): S. Afr. med. J.,41, 698. 2. Jaroszewicz, A. M., Schumann, D. E. W. en Keet, M. P. (1974):Ibid.,49,568. 3. Thomson, A. M., Billewicz, W. Z. en Hytten, F. E. (1968): J. Obstet. Gynaec.

Brit. Cwlth, 75, 903.

4. Lechtig, A., DeIgado, H., Lasky, R.el al.(1975): A-mer. J. Dis. Child., 129, 553.

5. Woods, D.L., Malan, A. F., Heese, H. de V.el al.(1979): S. Mr. med.J., 56, 562.

6. Singer, B., Blake,L. en Wolfsdorf, J. (1973):Ibid.,47,2399. 7. Naeye, R.L., Blanc, W. en Paul, S. (1973): Pediarrics, 52, 494. 8. Smith,C. A. (1947): J. Pediat., 30, 229.

9. Amanov, A. N. (1947):Ibid.,30,350.

10. Dunsted, M.in Gairdner, D. en Hull, D., reds (1971):Recml Advances in Paedialncs,4de uitg., bl. 23. Londen: J.&A. Churchill

11. Smart,J.L.,Adlard,I:!.P. F. en Dobbmg,J.(f972):BioL Neonat., 20, 136. 12. Woods, D.L., Heese, H. de V., Davey, D.A- el al.(1978): S. Mr. med. J., 54,

776.

13. Stein, H. (1975): Arch. D'•. Childh., 50, 146.

14. Ounsted, M. en Ounsted, C. (1973):On FewlGrowrh RaIe.Londen: William

Heinemann.

15. Rohrer, F. (1921): Munch. med. Wschr., 68, 580.

16. Dubowitz,L. M. S., Dubowitz, V. en Goldberg,C. (1970): J. Pediar., 77,I. 17. Blumenfeld, T. A., Turi, G. K. en Blanc, W. A. (1979): Lancet,1,230.

18. Keel, M. P., Hansen,J.D.L. en TruswelI, A. S. (1970): Pediatrics, 45,965. 19. Tiswander, K. R. en Gordon, M. (I972):The Women and cheir Pregnancies,bl.

126. Londen: W. B. Saunders.

20. Jelliffe, D.B.(I966):The Assessmml ofrheNucnrionaI SlalUS of lhe Communiry

(WHO Monograph Series No. 53), bl. 241. Geneva: WGO. 21. Weichselbaum,T. E. (1946): Amer. J. elin. Path., 16, 40. 22. Skeggs,L. T. en Hochstrasser, H. (1964): Clin. Chem, 10, 918.

23. Robinson,C. H. (1972):Normal and Therapeuric Nucnlion, 14de uitg., bl. 299. Tew York: Macmillan.

24. Taggan, N. R., Holliday, R. M.,BilIe\\~cz,W. Z.el al.(1967): Brit. J. Nutr., 21,439.

25. Woods, D.L., Dewar, R., Malan,A-F.el al.(1980): S. Mr. med J., 57,500. 26. Churchill, J. A., Moghissi, K. S., Evans, T. N.el al. (1969): Obstet. and

Gynec., 33, 492.

27. Hyrren, F. E. en Leitch,I.(I971):The Physiology of Human Pregnancy,2de uitg., bl. 15. Oxford: Blackwell Scientific Publications.

28. Duffus, G. M., MacGillivray,I.en Dennis,K.J- (1971): J. Obstet. Gynaec. Brit. CWlth, 78, 97.

29. Pirani,B. B. K., Camp bell, D. M. en MacGillivray,J.(1973):Ibid,SO,884. 30. Gibson, H. M. (1973):Ibid.,SO, 1067.

31. Rosso, P. en Streeter, M. R. (1979): J. Nutr., 109, 1887.

32. Croall, J., Sheriff, S. en Matthews, J. (1978): Brit.J.Obstet. Gynaec., 85, 90. 33. Koller,0., Sagen, N., UIstein, M.el al.(1979): Acta obstet. gynec. scand., 58,

9.

34. Lechtig, A., Delgado, H., Manorell, R.el al. inJelliffe, D.B.en Jelliffe, E. F. P., reds (1979):Human Nucrilwn, vol. 2. New York: Plenum Press. 35. Rosso, P. en Cramoy,C.inWinick, M., red. (1979):Ibid, volI. 36. Naismith, D. J. (1980): Proc. Tutr. Soc., 39,I.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die Dameskomitee het egter nooit aanbeveel dat die Pietersburgse konsentras iekamp verskuif moes word nie en daar is geen gegewens in die amptel ike dokumente

Babas bou ook vaardighede wat gebaseer is op stimulasie vanaf die omgewing op (Sears &amp; Sears, 2002:46; Tarkan, 2002:112), en gevolglik kan die baba se vroeë omgewing en

Die studie se doel is om te bepaal of 3 – 9 maande oue babas wat in ’n dagsorgsentrum is wat ’n stimulasieprogram as deel van hulle dagprogram volg

Die doel van hierdie studie was om te bepaal wat die effek van formele stimulasie, gebaseer ’n perseptueel-motoriese program, wat deur die primêre versorger aangebied

De ene moeder heeft bijvoorbeeld als ideaal dat haar kind opgroeit tot een zelfstandig individu met voldoende zelfvertrouwen, terwijl de andere moeder veel meer aandacht besteedt aan

MIM is op vrijwel alle locaties bedoeld voor moeders van een eerste kind, waarbij ofwel de moeder met specifieke omstandigheden te kampen heeft (zoals onzekerheid over het

Nu moet het beleid ook voor het hele gezin gelden en moet bekeken worden of er uitzonderingen gemaakt kunnen worden.. Als er uitzonderingen worden gemaakt voor het gezin dan

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van