H i e
TOuitenste
TUimte
Ons leef in die ruimte-eeu. ’n Insiggewende drie-dim ensionele uitstalling waarin interessante besonderhede oor die ruim te, relatiewe groottes van die son, planete en mane weergegee word, is in die geologiesaal gemaak.
’n KJeiner skaal as wat gebruik is vir die relatiew e groottes moes egter gebruik w ord om afstande aan te dui, anders sou selfs Mercurius, die planeet naaste aan die son, buite die M useumgebou geplaas moes word!
Die nietigheid van ons sonnestelsel in die onm eetlike buitenste ruim te w ord beklem toon en '/ergelyk daarm ee dat die m ens se reis van sow at drie dae na die maan in net m eer as een sekonde afgele word deur lig. Teen dieselfde spoed neem dit lig egter ’n 100 000 jaa r om deur ons sterrestelsel, die Melkweg te gaan.
Sales Counter
Cover Picture: Pen sketch o f this Black Eagle (Aauila Verreauxil m o u n te d in the action o f taking a dassie IProcavia canensis) fr o m a rock. Voorblad: 'n In k te k e n in g van hierdie witkruis- arend g e m o n tee r in die houding waarin d it 'n dassie van 'n rots a f optaap.
A selection o f 35 mm colour slides depicting S ou th African plant and anim al life, tribal life, m onum ents, certain objects in the M useum , etc. are being offered for sale at 15 cents each a t the sales co u n ter in the foyer.
Picture postcards, lettercards and booklets on the Bushmen, tribal life, anim al life, game reserves and a guide to the S o u th A frican M useums are also available. These are very useful indeed for scrap books on any of these topics.