• No results found

Die sosiale gedrag en ekologie van die Swartpiek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die sosiale gedrag en ekologie van die Swartpiek"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE SOSIALE GEDRAG EN EKOLOGIE

VAN

DIE SWARTPIEK

J.J. Herholdt

Die Swartpiek M yrm ecocich/a form icivora is seker een van die mees algemene en bekendste voeltjies in die Vrystaat. W aar 'n mens ook al in die veld beweeg kan die kenmerkende sw art v o e l t j i e s me t h u l k e r s r e g o p h o u d i n g waargeneem word. Ten spyte van sy wye verspreiding en bekendheid is daar egter nog wem ig bekend oor die sosiale gedrag en ekologie van die Swartpiek. Dit is deels te wyte aan die feit dat hulle in gate broei, met ander woorde die nes word aan die einde van 'n tonnel gebou. Die tonne I w ord deur beide die m annetjieen die wyfie in ' ri sandbank of in die kant van erdvarkgate yegrawe.

Tydens 'n projek is gevind dat om voels se neste in die broeityd op te spoor heel m aklik is, aangesien die kuikens (veral soggens) gevoer word 'n Mens volg dus net 'n Sw artpiek met 'n msek in sy beken so w ord jy na die nes gelei. Daar moet mens veral versigtig wees omdat die pieke baie sensitief is vir steuringe, en daarom kan die neste met eiers gelos word.

Die Sw artpieke kom gedurende en na die broeiseisoen in klein fam iliegroepe van tot 1 Oen meer voels voor. Dit si uit die ouerpaaren twee tot drie broeisels kuikens in. Net voor die volgende broeiseisoen spat die fam iliegroepe uiteen en kom gew oonlik net pare voor.

Omdat die voels in gate broei, moes 'n apparaat gemaak w ord om die taak te vergemaklik. V ir die doel is 'n lampie en spieel vooraan 'n 1 ’ / 2 meter pypie gemonteer aan 'n battery gekoppel is, sodat gesien kan w ord w a t binne die nes aangaan.

Op die manier kan vasgestel w ord hoeveel eiers per broeisel gele w ord en hoe lank dit neem voordat hulle uitbroei. Die tydperk w a t die kuikens in die n e sb lyka n ook waargeneem word.

Om die kuikens se groeitempo te m onitor moes sommige neste oopgegrawe w ord. Dit het behels

dat vierkantige gate agter die neskamers gesmk moes w ord w aarna 'n klein gaatjie na die neskamer deurgegrawe word. Die kuiken is dan d.m.v. 'n pen gemerk om individue te herken totdat hulle groter is, daarna is hulle met kleurringe bering. Die kuikens is daagliks geweeg en gemeet en veervorming is aangeteken. Sodra dit klaar gedoen was, is die kuikensteruggeplaas in die neskamer en die opening met 'n klip afgeseel. Die groot vierkantige gat is dan bedek en met grond toegegooi om meerkatte en ander

roofdiere weg te hou.

Daar w ord ook intussen gekyk na w ie die kuikens voer en hoe gereeld d it geskied. Sodra die kuikens die nes verlaat w ord hulle gevolg en individue se bewegings en voeding word aangeteken. Dit is m oontlik om dat die voels elk met sy eie unieke kleurringkom binasie gekleurring is. Op die manier kan vasgestel word hoe lank so n fam iliegroep saam bly voordat hulle uitm ekaar spat.

Daar w ord intussen ook m aandeliks twee swartpieke versamel om ververings, massa en m aaginhoude te bestudeer.

B ogeno em d e is e n ke le aspe kte van die interessante voelsoort w aarna gekyk w o rd e n die metodes w a t gevolg w o rd in 'n poging om 'n geheelbeeld oor die alledaagse leefwyse van die Sw artpiek te kry. {jfijj]

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

een vèrgaande controle op o.a. beheersing van het pro- duktieproces alsook de ver- deling van de opbrengst daar- van door de gemeenschap, zijn in de socialistische

deelnemende organisaties te bespreken en te behartigen. Hoewel deze organisatie in de stricte zin niet kan worden ge- rekend onder de internationale contacten, is

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

- De Gasperifl at 1-120, aanvraag omgevingsvergunning voor het tijdelijk wijzi- gen van het gebruik door 1 huishouden naar meerdere huishoudens per wo- ning voor maximaal 8

Het bestemmingsplan voor deelgebied 6 heeft betrekking op de percelen Iepenlaan 10, Iepenlaan 36 en Iepenlaan 37-39, waarbij de woon- kavels en de aansluitende weidekavels worden

2.1 U bent verzekerd voor de kosten die u moet maken als de bruiloft door ziekte, ongeval of overlijden van één of meer personen die u heeft opgegeven op het aanvraagformulier -

Wanneer het gaat over euthanasie, vindt Zorgnet Vlaanderen immers dat er geen rekening moet worden gehouden met diezelfde wensen van de bewoner en dat de bewoner zijn participatie