VERKLARING
VAN D
I
E HEIDELBERGSE
KATEG
I
SMUS
ARTIKELS
1
TOT
24
File Reference: 2.4.3.1
COPYRIGHT CLEARANCE COVER PAGE FOR COPIES MADE BY
THE NORTH-WEST UNIVERSITY (NWU)
This material has been copied for educational use. It is not for resale and must not be redistributed.
KOPIEREGKLARING-DEKBLAD VIR KOPIEË GEMAAK DEUR
DIE NOORDWES-UNIVERSITEIT (NWU)
Hierdie materiaal is vir opvoedkundige gebruik gereproduseer. Dit mag nie herverkoop of verder versprei word nie.
1 .
Inleiding
1 .1
Doel van
h
ierdi
e
lesings
Nie
om
te
leer
H.
K.-yreke
maak
nie
.
D{s
taak van
Homilet
ie
k
.
Maa
r
om
deur
te dring
tot s
in
van
H.
K.
en so
he
l
pende hand te
b
ied
met
oog op event
u
ele H.K
.
-
p
rediking en kategese
.
Dus
:
wat
presies
w
il
H.
K.
in
·n
bepaalde Sond.agsafdeling
se?
1 .
2 N
oodsaaklikheid
van
hierdie le
s
ings
Gere
f
ormeerdes
word
met
H.
K.
groot
.
Leer
dit
in
katkisasie
,
~oorgereeld
H.
K.
-
prediking
.
Tog
,
as jyself moet preekmaak
,
staan
jy
voor
probleem:
W
at
wil H.
K.
hier
se?
·
Daaro
m
nodig
om
g
r
ondige
eksegese
te doen van
H
.
K. voor
preekmaak
.
Hou
ook rekening
met
:
eerstens
:
eie
-
aard van H.
K.
as
gids
in die
Bybel
,
leerboek en
t
roos=
boek
.
Tweedens
:
apologetiese karakter as gevolg
van
str
yd te
en L
uthers
e,
Roomse en Doperse
wat
be
p
alende
faktor is vir die stand
van
Teologie
in
16de
ee
u
.
1
.
3
Historiese
agtergrond
Frederik
III,keurvors van
Paltz
(ook
genoem Frederik
d
ie
W
yse),
aanvaar Calvinistiese Re
forma
sie
(
anders as
ander
Duitse
vorste wat
Lut
h
erane is)
.
Bekommerd
oor ge
b
rekkige
Skrifken.~isvan
sy
onderdane
.
Gee opdrag aan
UrB
i
nus
(28
jaar)
en
Olevianus (26 jaar)
om
leer
b
oe
k
te
skryf
.
U
rsi
nus
,
deu
r
Me
lan
cht
on
gevorm
,
is
h
oo
fopste
lle
r
.
Olevi
anus
,
wat
klas
lo
op by
Calvyn
in Ge
n
eve, is
afwerker
e
n
stileerde
r
va
n
vorm
.
Maak gebruik
van
bes
taande Kategis
mu
ss
e
:
Leo Judae (1533),
Calvyn (15
4
1)
,
M
icron
(1
552)
,
a
'Lasco
(1553
en
1
557
)
.
Almal
oefe
n
invloed
u
it op H.
K.
Is
blo
eis
elenvrug
van
hele
Dui
tse
en
.
Franse
R
e
f
ormasie
.
Ver
eni
g
i
n
h
o
m
:
innigh
e
i
d van
L
uth
er,
h
elde
r
he
i
d van
M
elanchton
,
eenvoud
van
Zwin
gl
i
,
vurigh
ei
d
van
Cal
i.rJn (W
iele
nga
,
1
7
).
1
.
4 Eie-
aard
van H.K.
Wa
t
w
il
H
.K
.
w
ees?
1
.
4
.
1
Wegwyser in
Skr
i
f
2
onderwys wat
va.~bo na benede klink
.
Dus
gesaghebbend
.
Korn her=
haaldelik voor in
NT
in die sin van onderrig
,
onderwys.
Luk
.
1
:
4
-
sodat
u
met
voll
e
sekerheid
kan
weet die
dinge
w
aaromtrent
u onderrig is
.
Hand
.
18
:
25
-
Apollos
het
onderrig ontvang in
die weg
van die
Here
•
.•
Rom
.
2
:
18
-
jy
ken sy
wi
l
en
toets
die
dinge wat wesenlik
is
,
omdat
jy
u
i
t die
wet
onderrig
word
.
1
Kor
.
14
:
19
-
maar
i
n
die gemeente wil ek liewer
vyf
w
oorde
met my
verstand spreek om ook ander te
onderrig
,
as tien
duisend
woorde in
•ntaal.
Gal.
6
:
6
-
Maar laat
horn wat
in
die
Woord onderwys
ontvang,
meedeel
van
alle
goeie dinge aan
horn wat
onderwys gee
.
Woord
katechein
in
Bybel
het dus steeds
betekenis
van onderrig, onder=
wysing
in die Skrif
.
Dit is
vernaamste
karaktertrek
.
Om wegwyser
i
n Skri
f te wees
.
Skrif is soos
wye
l
andskap
.
H.K.is
kaart
wat paaie
deur
H
.
S
.aandui
.
Benewens
honderde
tekste onder aan
Sondags.a
fdelings word
daar telkens
gevra of gese
wat
die
Skrif wil
:
Wie Middelaar
is,
weet
ek
uit Heilige Evangelie
(vr
.
19)
Geloof is
waaragtig
hou van a
ll
es
wat
God in
sy
W
oord geopen=
baar
het ( vr.
2·
1).
Ons glo all
es
wat
in die
Evangelie
beloof is (vr
.
22
).
Ons
noem Vader
,
Seun
en
Heilige Gees
omdat Go
d
Hom in sy
Woord
so geopenbaar het
(vr
.
25)
.
C
h
ristus is Koning
wat
ons
deur sy Woord
en
Gees
regeer (vr
.
31).
Seun van
God vergader
sy kerk
deu
r
sy
Gees
en
Woord
(vr.
54)
.
H.G.
w
erk geloof deur verkondiging
van Evangelie (vr.
65)
.
Sakramente
laat
ons
die belofte van die Evangelie
des
te beter
verstaan
(vr
.
66)
.
H.
G.
leer
ons
in
die
Evangelie (vr
.
67
)
Deur
prediking van
h
eilige
Evangeli
e word hemelryk oop
-
en
toegesluit
(vr.
84
)
.
Opstellers bedoel met
H
.
K
.
niks anders as
lewende
verko~digingvan
W
oord van God
.
H
.
K
.-
prediking is niks anders
as
gesistematiseerde
Skri fprediking
.
1
.
4
.
2 Leer
-
en troosboek
Wonderlike
ba
lans
tussen verstand en hart
.
Calv
.:
geloof setel in
hoof en wortel
in
hart
.
So wil
H
.K
.
Skrifkennis bybririg
.
Maar lig van kennis
m
oet
steeds omskep word in warmte
van
aan=
bidding
.
Korn
hee
l
sterk
uit by
behandeling
van
Christus se
state van vernedering en verhoging
(So
nd
ag 11
-
19)
:
telkens
weer
fei
t en n
ut
.
Gaa'l'l
dus nie
net om
·n
sisteem van leerstellige
feite sander meer nie
.
W
il
telkens vertroosting
,
belewe!lis van
he
il
bewerkstellig
.
1
.
4
.
2 Apologetiese
karakter
Uit
his
toriese
agtergrond spruit
sterk
apologetiese karakter van
H
.
K.
St
ryd
het
gegaan teen Lutherse
,
Roomse en Anabaptiste.
Oral
in
H
.K
.
is spore van hierdie stryd
.
Dit moet in prediking volgens
H
.K
.
steeds in gedagte
gehou word
.
Gee ons
geleentheid om oor
dwaallee
r
van
ons
tyd te preek
.
1 .
5
Inho
ud
Gebaseer
opRomeinebrief:
Ellende, verlossing en dank=
baarheid
.
Vgl
.
Art
.
68
,
K
.
O.
:
"
hoofinhoud van Christelike leer
".
1
.
Inleiding
-
Sondag
1
-
·n
evangelie in
'
t
kleine
.
2
.
Ellende
-
Sondag 2
-
4
.
..., :).
Verlossing
-
Sondag
5
Twaalf
A:-tikels
.
Sakramente
.
Sleutelmag
.
31
.
4.
Da'l'lkbaarheid
-
Sondag 32
-
52
.
Die oekerir.g
.
Die Tien Gebooie
.
Die gebed
.
4
Sondag 1 •
Die
enigste
troos
1
.
Inleiding
Sondag
1
is inleid
i
ng van H.
K. ,
kort sameva tting van.
hele H.
K.
·n
Evangelie
in
'
t klein
.
Die murg_van die Chr
i
stelike
godsdien~(Bastingius,
p
2).
1
•
Die
vraag
na
die
troos
2
.
Die inhoud van die
t
roos
3
.
Die
wetenskap (kennis) van die troos.
1
.
Die vraag na die troos
1
.
1 Die doel van die vraag
Vra is wakker maak van die siel (Wielenga
,
27)
.
Meesterlike
greep
van H.
K.
om met vraag na troos te begin
.
Daarmee word aandag van
alle mense opgeeis
-
want
alle
mense is onderworpe
aan
5
~g~
ite,
ar=
ft
beidsprobleme
,
siekte, ellende, ongemak en eindelik
die dood
(Ursinus
,
)3
)
en
het
dus troos nodig
.
pie doel van hierdie vraag is om te kom
to
t
verheerliking van God
.
"
Want sodat
ons
God
kan prys
in
hierdie
lewe (waartoe ons geskape
is)
is dit nodig dat ons
u
it
die sonde en
die
dood sal opkom en
nie
in wanhoop verval n
i
e
maar met
·n
vaste
troos to
t
die einde toe
onder=
hou
sal
word
"
(Ursinus
,
1
3)
.
Dus
:
ons sa
li
gheid
en
God se eer
staan
nie
t
ee
noor
mekaar nie
.
God
kom tot sy
eer
deurdat
Hy
ons uit die
hand
van
Satan
ruken ons ewig geluksaligheid
by Hom
skenk
.
1
.
2
Wat
is
troos?
"Troos
is
·n
oorlegging
in
di
e
verstand waard
eur
ons
teenoor
enige
kwaad
·n
ander goed
stel
en ons
weemoed
versag
deur die
i
n
agneming
van
h
ierdie
goed en so
gewilligl
i
k
die kwaad verdra (Ursinus,
1
3)
.
Hoe groter die
kwaad
,
hoe grater
moet
die
goed
wees wat ons
daarteenoor
stel
.
Teen sonde en
dood
,
die hoogste kwaad
,
ka.n. alleen die
hoogste
goed
gestel
word
.
A
lleen
so kan daar
·n
troos gevind word
vir
die
lewe
en
die
sterwe
.
1 .
3
Waa
r
soek die
we
reld
die troos?
Buite God se
Woord
.
Soveel
hoofde
,
soveel
sinne
.
..
as dit gaan
oor hoogste goed.
Epikureers
die welluste
.
Sto1syne
selfbeheersing en volle besit van de
ug
.
Materia
liste
en Kapitaliste
geld.
Kommuniste
verheffing
van arbeidersklas
.
Eer
,
rykdom
,
mag
,
goeie werke, skoonheid
,
plesier
narkotines om teenoor die kwaad te stel
.
almal
Maa
r
hierdie
dinge
kan die gewete nie reinig
,
die onrus nie
stilmaak~want
God
word nie gepaai deur menslike genoegdoening. Mens
het
Drie-
enige God verloor en alleen as
hy
God
weer
vind
,
kan hy getroos
lewe en sterwe. Ons
hart
is
onrustig in ons totdat dit sy rus by
God vind
(Augustin~s) .2
.
Inho
ud
van die troos
Let
op trinitariese
fo
rmulering (een
van grondtemas
'
s
van H.K.)
:
Ek
behoor
t
aan Christus
,
die Seun
.
Hy bewaar
my so dat
bu
iten
wil van Vader geen
haar
van
my
hoof kan
val nie
.
Hy
verseker
my
deur die Heilige Gees van die ewige lewe.
Dus:
deur
Christus vind ek volsalige
,
drieenige
God
terug. Dit
is
hoogste
goed teeno6r grootste kwaad.
TJsinus
(13)
vat
d
ie troos
saam in
5
punte
.
2
.
1 Dat ek
met
God versoen en deur Christus
in
genade
aa.~geneemis
Dat ek nie
meer
aan myself behoort nie-..
In burgerlike lewe
wo
r
d
dit as onwaardeerbare skat
beskou
om
vry te wees
en aan jouself te
behoort
,
jou
eie
baas
te
wees
.
En
di
tis
'!1groat ongeluk en ellende om
·n
antler
se
slaaf
te
we
es en
aan
horn
diensbaar
te
wees
.
Daarteenoor:
dis aller=
ui tnemendste
vryheid
wa~neer·n
mens
ophou om aan jouself te
behoort
.
Toe die
mens
sy eie
baas wou wees
in
paradys
,
het
hy
in allerellendigste staat
van diensbaarheid aan Satan verval
.
Met
liggaam
en siel
·n
eie slaaf van die duiwel
.
Die
l
etter A van
d
ie t
roos
is
dat
ek van myself verlos mo et
word
.
Aan Korinthiers (
2,
6: 19)vra
Paulus
:
W
ee
t
julle
n
i
e dat julle
••
.
6
Dat ek aan Christus behoort
.
Daar is niemand in hemel of op aarde
wat
ons
liewer
het
as Christus
nie
(N.G
.B.
,
26)
.
Aan Hom
is
gegee alle mag
in
hemel en op aarde
(Matt. 28
:
18). Niemand kan ons uit die
hand
van Jesus
ruknie
(Joh.
10:
28.
2
.
2
Dat
Christus
my met
sy bloed gekoop
het
Dis
enigste
wyse waarop
versoening kon geskied:
voldoening aan eis
van
God
se geregtigheid
.
Deur Jesus se dierbare bloed
!
(Vgl
.
be=
skouing van
Wiers
inga:
Christus se kruislyde
Waf3net bedoel
om ons
te skok) •
1 Petr. 1:18,
19
se dit
kragt
ig:
"O
mdat julle
w
eet
dat julle nie
deur
vergankl
ike
dinge, silwer of goud, losgekoop is
uit julle
ydele
lewenswandel
wat
deur die vaders oorgelewer is
nie
,
maar
deur die
kosbare bloed
van
Christus
•
.
. "
2
.
3 Dat ons
van
alle tydelike en ewige ellende verlos is
Dit is:
van alle geweld van die duiwel
,
van die sonde,
en die dood.
D
i
t is die vrug
van
die versoening
.
Christus
versoen ons so
met God
dat
Hy
ons voor God regverdig maak,
bekeer
,
heilig en uiteindelik
vo
l
kome verheerlik
.
"
sodat
Hy deur die
dood horn
tot
niet
kon
'maak
wat
mag oor die dood het
-
dit
is
die duiwel
-
en
almal
kon
bevry wat hulle
hele
lewe lank
uit
vrees
vir
die
dood aan slawerny
onderworpe
was
"
(Hebr.
2
:
1
4
,
15).
2
.4
Dat hierdie
versoening en verlossing ewiglik vir
ons bewaar word
/In hierdie lewe is ons aan
allerhande kru
i
s
en
beproewing
ondervvorpe,
gereken as
slagskape
(Rom
.
8:
3
6).
Maar dit alles kan
ons
geen skade
aandoen
nie
.
Inteendeel, dit
bevorder
ons saligheid,
w
ant
alle
kwaad
word
tot ons
beswil bestier
.
"Ons
w
eet dat
vir
hul
le
vir
w
ie God
liefllet, all es
ten
go ede
meewerk
••. "
(Rom
.
8
:
28).
2
.
5 Dat ons
van h
ierdie
goedere
en die ewige
lew
e
in ons
harte
gewisselik
verseker is
H.G
.
is die
pand
van
ons
erfdeel
-
en Hy getuig met ons gees dat
ons
kinders van
God is (Rom
.
8
:
16
)
.
Hierdie werking
van
die
H
.
G.
in ons br
i
ng mee
·n ware bekering
en
·n
vaste
voorneme
om God
gehoorsaam
te wees en
na
al
sy
gebooie te lewe
,
Deur
hierdie lus tot
heiligmaking word juis
die
bewys
gelewer dat
gelowiges eiendom van Christus is
,
ver
l
os
uit
mag van duiwel
.
3.
Die wetenskap
(of
kerL~is)van
die troos
Om deel te
he
aan
d
i
e troos
,
dit te geni
e
t
,
moet
·
n
mens
drie d
i
nge
weet
.
Hierdie
drie dinge word nie
namekaar
ge
l
eer nie
-
hulle
ver=
gesel die Chr
i
sten gelyktydig langs sy
hele
l
ewenspad
.
Hierdie
wetenskap
,
hierdie
kerL~is,i
s nie saak van
die
verstand alleen
nie
maar
ook saak van
hart.
Urs
i
nus
(
1
4
)
baseer die driedeling
op indeling
van Skrif
in
Wet
en
Evangelie
.
(Vgl
.
vrae
3
en
1
9:
Uit
die
W
et van God
-
uit die
hei
l
i
g
o
Evangelie
•••
Korreleer
met drie
deugde
van
God
:
geregtigheid
,
genade
en
heiligheid
.
3
.
1 Ellende
Ursinus (14)
gee vo
l
gende redes
aan
waarom
m
ens
sy
ellende moet ken
:
3
.1.
1
Omdat dit
die
begeerte wek om
verlos en
vertroos
te
word
Kennis
van
siekte
wek in sieke begeerte
na
medisyne
.
"
Die wat
gesond
is
,
het die geneesheer nie
nodig nie
,
maar die
wat
ongesteld is
"
(Matt
.
9
:
12)
.
Sonder
kennis
van
ellende is daar
geen begeerte
na
verlossing
soos
blyk
u
it
gebed
van Fariseer
:
"
O God
,
ek
dank U dat
ek nie
soos die ander mense
is
nie
-
rowers,
onregverdiges
,
egbrekers
of
ook
soos
hie rdi
e tollenaar nie
"
(
Ltlk
.
18
:
11) .
Blyk
ook
by Laodi=
cense
:
"
Want jy se
:
Ek is ryk en
het
verryk geword
en het aan niks
gebrek nie
;
en jy
weet nie
dat
dit jy
is
wat
ellendig
en beklaens=
waardig
en arm
en
blind
en
nak
end
is nie
"
(Openb
.
3
:
1
7
)
.
Om te
kan
h
onge
r
en
dors na die
geregtigheid
(Matt
h
.
5
:
6
)
moet
·n
mens
eers
van jo
u
honger en do
rs
bevvus wees
.
Go
d
sal nie
·n
gebroke
en verslae
ha
rt verag
nie
(Ps
.
51
:
19)
.
Dus
:
ke~-~isvan ellende is
nodig
omdat
daarsonder by die mens
geen
begeerte
is
om verlos
te
word nie
.
M
aar
dan
is daar
geen troos nie
.
8
3
.
1
•
2 Omdat ·n mens sonder kennis van ellende nooi t dankbaar sal
wees vir verlossing nie
Wie nie weet hoe groot die nood en gevaar waarin by verkeer is nie,
sal nie weet
hoe
groot die verlossing is en sal die
verskuldigde
dankbaarheid nie he nie
.
3
.
1
.
3
Omdat die mens geen geskikte toehoorder van die Evangelie is,
t
.
ensy hy sy sonde en ellende beken nie
Verkondiging van Evangelie moet deur verkondiging van
Wet
voorberei
word. Daarsonder word mense sorgeloos. Dan sou
hulle
geen troos
he nie
,
want troos kan
nie
saam met vleeslike sorgeloosheid bestaan
nie. Profete en apostels bet met verkondiging van
Wet begin
-
ons
moet ook. Daardeur word mense van die waan van eie regverdigheid af=
gebring en vir ware bekering voorberei. As laasgenoemde nie gebeur
nie, word
hulle
deur
verkondiging
van genade nog sorgeloser en
hardnekkiger
.
ValseAkrustheid
.
Gaan
met
ingebeelde
hemel hel
toe
.
So
word perels voor swyne gewerp.
3.2 Ve
r
lossing
Kennis van
verlossing is
nodig om volgende
redes
:
3
.
2
.
1
Sodat ons nie
wanhoon
nie
Kennis van ellende alleen sou ons in
uiterste
wanhoop laat verval
tensy ons terstond verneem van die weg van
verlossing
.
Verlossings=
leer maak onderskeid
tussen
gelowiges en ongelowiges. Laasgenoemde
bely
ook soms
sonde met
groot verskrikking en
droefheid
-
dink aan
Kain,
Saul
,
Judas
Iskariot.
Maar hulle
bly staan by ellende en
soek nie verlossing nie
.
Daarteenoor staan Dawid
,
Hiskia
en Petrus
deur God se genade weer op en
troos hulle
daarmee
dat hulle weet
hoe
om
van
hul
ellende verlo
s te word
,
naamlik
dat hul
sonde vergewe
,
bedek is en
hulle nie
toegereken
word nie ter wille van Christus
hul
Saligmaker
.
3.2.2
Sodat ons
die
verlossing
ernstig
mag begeer
Onbekenc
maak
onbemind
.
As
ons
die we
l
daad
van
verlossing
nie
ken
nie
,
salons
di
t
ook
nie
begeer nie
.
En ook nie
verkry nie
!
3
.
2
.3
Sodat
ons
deur die verlossing
getroos
m
ag
word
Wat
onbekend is,
~anonsnie troos nie
.
3
.
2
.
4
Sodat
ons
nie
self ·n
_
weg
van verlossing versin nie
Sulke
verlossingswe~wat mense
versin
,
is volop
.
D
i
t
kan
se
l
fs
valslik gedek
word
met die
Naam
van God
•
•
.
en met verlies van ons
sa
l
igheid
.
3
.2.5
Sadat
ons die verlossing met ·n ware geloof kan ontvang
Ware geloof
is
nie sonder kennis
nie
.
Ook kennis van ver
l
ossing
.
Gewisse
kennis
en vaste vertroue
.
Verloss
i
ng
word
alleen deur
ware
geloof
ontva'l'lg
.
3
.
2
.
6
Sadat
ons God
opreg
dankbaar sal
wees
Mens begeer
nie iets
wat
onbekend is
nie
.
Jy bekommer
jou
ook nie
juis
om daaroor dankbaar
te
wees n
i
e
.
Aan die ondankbare word die
weldaad
van die
verlossing
nie gegee nie
.
God wil dit alleen gee
aan.
diegene
in wie
Hy die doel
van
die
verlossing
,
naamlik ·n da'l'lkbare
lewe
,
sal
bereik
.
Die
kenI1is
dat Chr
i
stus die Verlosser is
,
is
die
hart
van die Evangelie
.
3
.
3
Dankbaarheid
Om die enigste
troos
deelagtig
te word
i
s
dit
nodig om te
weet hoe
·n
mens
God vir
so
·n verlossing dankbaar
moet wees
.
Redes daarvoor
:
3
.
3
.
1
God
w
i l
sy
weldade en
verlossing
all
een aan
dankbares
skenk
Die
doel
waarmee
God ons gemaak
het
:
om
Hom
te
prys
en
groat te
maak
.
Dit kan
a.lleen dankbare
mense
doen
.
In dankbaar
h
eid
bereik
God
dus
sy
do
el
met
ons
.
God
het
ons
uitverkies
"
om
heilig
en sonder
gebrek voor
H
om in liefde
te
wees
•
•.
tot
lof van
die
heerli
kheid
van sy genade waarmee Hy
ons
begenadig het
i
n die
Geliefde"
(Ef.1
:
4
,
6
)
,
3
.
3
.
2
Dat
ons
sodanige dankbaarheid
sal
bewys as wat God
sal
behaag
God
wil nie ·n
ander
dankbaarheid he
as
die wat
Hyin
sy
W
oord voor=
skryf nie
.
Die ware dankbaarheid
mo
enie
uit ons
~arsingsversin word nie
,
maar
u
it
God se
W
oord
geleer
w
ord
.
Vgl. verwyt
aan Israel
wat
God
met
skyndankbaarheid wou paai
:
"
As julle kom
om
voor my
a.angesig
te
v2rskyn, wie
het dit van ju
l
le hanQ
geeis
-
om
my
voorhowe te ver=
trap?
(Jes
.
1: 12).En
Jesus aan Farisiers
:
"
Hierdie
volk nader
My
met
hull
e
mond en eer My met die
lippe
,
maar
hulle hart
is ver
van
My
af
"
(Ma tth
.
15:
9) .
10
3
.
3
.
3,
Sodat ons sal weet dat die dienste wat ons aan God en ons
naaste bewys
,
geen
verdienste is nie
.
Ons godsdiens en naastediens is alleen blyke van ons dankb
aarheid
.
W
ant ons beken dat dit waarvoor ons dank
,
nie verdien is nie
.
3
.
3
.
4.
Sodat on
s geloof en
troos deu
r betoning van dankbaarheid
versterk word
Deu
r dankbaarheid word ons verseker van verlossing
.
W
ie
dankbaarh
eid
bewys, erken en
bely metterdaad dat hy die weldaad van
die verlos=
s
i
ng deelagtig is
-
anders so
u
egte dankbaarheid onmoont
li
k
gewees
het
.
Aan vrug
w
ord boom geken
.
DIE KENNIS
VAN
DIE
ELLfil'.l"DE
1
•
Inleiding
Eerste
Afdeling van
H
.K.
handel
oor
mense
se ellende.
In drie
Sondagsafdelings
agte
reenvolgens:
Sondag
2
-
kennis van
elle~de.Sondag
3
-
oors
p
rong en
omva.~gvan ellen
d
e.
S
ondag
4
-
diepte
van ellende.
In Sondag
2
gaan
dit
oor kennis van ellende vanuit
drie
gesigspunte.
Wat die
mens
se
ellende is.
Waaruit
die
mens
sy ellende
ken
.
Hoe
die mens sy
ellende uit die
w
et ken.
2
.
Wa
t
die
m
ens
se
ellende is
W
o
o
rd
"ellen
de"
=
uitlandig,
in ballingskap.
sondeval
uit paradys.
Vgl. Vondel:
"Adam
in
Begrip
ellende
is
wyer
as
son
de
.
Mensdom
as gevolg
van
bal
lings
chap
"
•
Dit
omvat
nie alleen
b
oosheid
wat
ons voor God skuldig
maak
,
nl.
die sonde, nie, maar
oo
k
straf van sonde
soos tees
p
oede,
py
n,
s
w
a
arkr;
y
van mens
.
E
llende
hier dus
wy
er
as
in vr.
2w
aar
so
nd
e
e
n
ellende naas mekaar genoem
wo
rd.
Elle
n
de
slu
i
took
in
sondes waarmee vorige
sondes
gestraf
wor
d
en
wat
w
eer
in
hu
llesel
f
•nnoodw
en
d
ige
vergelding
inhou.
Voorbeel
d
:
die telling
van
die
v
olk
deur
Da
w
id
(2 Sam.
24)
.
Ve
rsk
riklike
m
e
dede
li
n
g:
"Die
toorn
van d
ie
HEREhet
w
eer teen Israel ont
vl
a
rn
,
e
n H
y
he~Daw
i
d
teen
hul
le aa
ngeh
its en
gese:
Ga
an
tel
Israel en
Juda"
Di t
w
as teg
ely
k
•nsonde en
·nstraf
opv
orige
sonde
nl
.
owerspel en
moord deu
r Da
w
id
begaan
.
n e is
"a
±±
e
.a?:.
e±
l
endig:;:
ste
kondisi~van
die
mens
na
die val
,
bestaande
h±
eTd±e twee
aJ:i~rgreetst-ce
kwade:
van
Ged
a
%k
eFig
:i:she
i
oen
sonde
iS II CUl"SinUS 1 18
J.
natuur,
bees
isen
sonde
.
be=smet
;
y:,
te
,.r::
w
ille
;v:an hi::a-:r.rl-i.ebo
,
os
=
ewi--g ·
;v
e
:i:::
v
l._o..e.k
ing sku
lil
ig
12.
werklikheid geword waaraan mens so gewoon geraak
bet
,
dat hyself
veeJ.al
nie
meer besef dat
hy
ellendig is nie
.
Laaste oorgeblewe
vonkie grootheid
in
mens is dat hy sal besef dat
hy
eliendig is
(Pascal)
!
Misk
ien
is grootste
ellende
van mens
in
hierdie
bedeling
:a-a-r
ny
sy ellende nie ken nie.
Soos
kind
wat in
melaatse
-
inrigting gebore word en opgroei
-
hy weet
nie dat
daar
·n
ander werklikheid i.s as die melaatse werklikheid
wat
horn vanaf sy geboorte omring.
So ken
mens
geen ander werklikheid as
hierd
ie
ellendige werklikheid
.
Hy
aanvaar dit as enigste, normale, natuurlike bestaanswyse.
Di t in ag nemende word
d
i
t
·n sinryke vraag
:
waarui
t
ken jy
jou
ellende? Hoe
w
eet
jy
da
t
jy ellendig is? Hoe weet jy dat
hierd
ie
teestand nie
"normale"
toestand
is
nie?
3
.
Waaruit
die
mens
sy ellende ken
Die ellende
word
n~rensbeter uit geken as uit wet van God.
"
Deur
die wet is die kennis van die sonde
"
(Rom.
3:
20)
.
En
nog
skerper
:
"
Verv
l
oek is
hy wat
die
woorde
van
hierdie
wet nie
hou
om di
t te
do en ni e" (Deut
.
27: 26 )"
.
Laasgenoemde
kom
voor as slotvervloeking
by die vloekparade
by
Ebal
en Ger1sim voor
i
ntog
in
Beloofde
Land.
Wet
van God is ewige
w
il
van God. By skepping van Adam
na
Beel
d
van
God is
kennis
van God se wil horn ook
in
~"tc~e
.
Deur
sondeval gaan
hierdie kennis
verlore. Daarom
word
dit by
S
inai
gegee in
T
ien
Ge=
booie
.
(Onderskei
burgerlike wette
,
seremoniele
wet
te
en
sedewet
by Sinai
-
kennis van ellende is uit sedewet
.
)
Na wetgew
i
ng
op
Sinai is wet deur
profete by Israel
ingeskerp
met
eis
van
gehoor=
saamheid
.
Sedewet word nie
soos
burgerlike
en
seremon
ie
le wette afgedaan
met
eerste
koms
van Christ
u
s
nie maar
is
"
·n
bestendige
ewige
reel
van
die geregtigheid
wat
vir alle
volke
voorgeskryf is en van
toepassing
is op alle
tye
.
En di
t
is soos
·
n
spieel
wat
ons die
v
le
kke
van ons
siele aanwys
"
(Ursinus,
18) •wette
probeer handel, dra gevclge da.arvan.
Wie
swaartekragwet igno=
reer, val
h
o
rn
te
pletter
teen grond.
Wielenga
(5
2)
noem
voorbe
eld
van verkeerswette.
Oortreding van een=
voudige verkeersreel
b
ring verwarring, ongeluk, dood.
God se
wet
is
meer
as verkeersreel!
Sy wet
is,
as
u.itdrukking van
v
olmaakte
wil
van
God
vir
ons lewe, dus ook
·n
le
w
ensbron.
Daar
om
is geen
oor=
treding
van
God se
wet moontlik
sonder doodsgevolge.
(Vgl. Ps.
119).
W
ese van sonde is
i
w
etteloos
heid
.
N
ie
alleen teenwettelikheid
nie maar
verv
verping van
alle
w
ette.
Sondaarmens w
il
eie wetgewer
wees
!
Gewaa
n
de vryheid.
Gekkeparadys waarin mens horn inbeeld dat
hy
vry
is, sy eie
baas
.
Gaan
met
inge
beelde h
e
mel
vir e
w
ig verlore.
Hoe word
sondaar aan
hierd
ie
waan
ontdek?
Ontn
u
gter?
Deur
w
e
t
van
God.
"
Want deur
die
wet
is
die kennis
van die sonde"
(Rom •
.3:20).
Di
tis
dus
'
1• 0-nafskeide:I..~en voo
rtO:ur
e
mle
b
bykof!lstigheid, &at d±t, t-erwyi:
di
t Ci.Imens
se~aela.at
4
en,
d-ie
.lloo ~&Le
he.id
af&ny
Op sigself is dit
we
l,
orndat dit tot
geregtigheid
onderrig, die
weg
tot die
h
eil,
maar
on
s
v
erkeerdheid
en verdorwen
h
eid ver
h
inder
dat di
e
wet
in hierdie opsig iets tot
stand
br
ing" (C
alvyn)
.
DttS,
.:.n
p:l:a:a:s
en die straf daarop
v
(Van
Leeuwen, Korte
Verklaring
,
Romeinen
,
47
).
Vgl
.
Dordtse Leerreels,
h
oo
fst
.
3
en
4
,
art.
5
.
In
h
ier
d
ie
lewe ken ons
ellende
rnaar
n
et ten
dele
u
it
w
et
van
God.
Byoordeelsdag sal
vol
le
ken.nis van
elle
r
.L
de
in
lig
van
w
et
oar
ons
daag
voo
r aangesi
g
va
n
God
,
die
alweten
d
e
R
egter!
4
.
Hoe
d
ie
m
ens sy
elle
nd
e
u
it
d
ie
w
et
ken
Dit
b
ly
k u
iT.
v-raag
3
en
5.
4
.
1
Vra
ag
4
-
at
eis
di
e
w
et van
G
od
Vfu~ons?
Merkwaa.rd
ig
dat H
.
K
.
h
ier nie Tien Gebooie aanhaal nie,
ma
ar opSOinming
van w
et in
dubbele
liefdesgebod.
Daar
is rede
daarvoor
.
~iefdesge=14
Mens
is van nature wetsverknoeier
.
Fariseers
i
s meesters daarin
.
Stuur
afgevaardigde na Jesus om
Hom
in
te
lok in
warveld
van rabbi=
nistiese verskille
.
Fariseers het
wet
va.~God
begrawe
onder
berge
van splinterige kwessies.
Omtuining van
w
et
.
By
elke
gebod talle
bybepalinge
.
Groei aan
tot honderde
gebooie en veral
verbooie
-
·
sodat dit naderhand
haas
onmoontlik is om uit te maak
w
at is
belang=
rik en
wa
t
minderbelangrik
.
Daarby onderskei
hulle tussen
ligte en
swaar
gebooie
.
Vandaar
geliefkoosde tema
:
Wat
is allervernaamste
gebod?
Sommige
:
sattatsgebod. Ander
:
besnydenis
(
W
ielenga
,
55)
.
Wat
sal Jesus se?
Hy dring deur
tot
kern van wet
:
liefde tot God en liefde tot naaste
.
Dis
puur
en sim
p
el
-
nie
vir misverstand vatbear
nie
.
Steek
deur
na gesindheid van
hart
.
So word
alle
splinterige kwessies waarmee
mens horn
aan eis van Tien Gebooie
meen te
ontwring
,
(Vgl
.
ryk jongman
:
Ek het
al
die gebooie
onderhou
.
ontbreek jou
:
die
lie
f
de
!
-
Luk
.
18
:
22)
.
4
.
1
.
1 Liefde
tot God
Hier
geld
·n
absol
u
te
eis
.
uitgeskakel
.
Jes
us
:
Een
ding
Eis
is
:
lie
f
de met
h
ele
hart, hele
siel, hele verstand
,
hele krag
.
Liefde
met
hele
hart
.
Dit is
:
met al
die
affekte,
begeertes
,
ge=
neent_hede
.
"Daarom,
as
God
die hele hart
van ons
eis
,
dan wil
Hy
dat
Hy alleen
deur
ons
geken
en geag
word
as ons
Ho
ogste
God~dat
Hy bo
alle
dinge bemin
w
ord
;
dat
ons
h
ele
hart
in
H
o
m
alleen sy rus
sal vind
,
en dat
ons nie
aan
Hom die een deel
en aan iemand anders
·n
ander
deel van
die
ha
rt sal
gee nie
.
Maar so dat daar
niks is
wat
ons
met
H
om
sou wou
vergelyk
nie,
of
h
oer
ag
as
Hy nie of
·n
deel
van
die
lief
de gee
wat
ons
aan Hom verskuldig
is nie
"
(Ursi
nus
,
1
8
)
.
Met
jou hele siel beteken
so
goed as met
jou
hele
w
il en
voorneme
,
sodat jy niks
sal oorweeg
wat
te
en God
se liefde
,
eer en
wil
stry
nie
(Ursinus,
M
et die
h
ele
verstand:
die deel van mens
waa
rin
vernuf
en
weten=
skap gelee
is
.
Jou h
ele
verstand en alle gedagtes moet
da
aro
p
aan
=
gele wees
om
God volkomelik
te ken
en volkomelik te bemin
want
soveel
as ons
Hom ken
,
soveel
bem
in ons
Hom
ook
.
Me
t
jou
h
ele
krag
:
dit
b
eken
dat al _j_ou
wer~e,i
nn
erli
k
en uiterlik
Jesus noem liefde tot God die groot gebod.
Eerstens
,
omdat
God
,
oor Wie
h
ierdie
gebod handel, allergroots en
hee
rlik
is
.
Tweedens, omdat die liefdesgebod die oogmerk
is
waartoe
alle
a~dergebooie gebring moet word.
Derdens
,
omdat
h
ie.r
die
gebod die
"
principaalste
Godsdienst
"
is
waarv
oor
alle seremonies meet
wyk
.
Die
Farise~rsh
e
t
seremonies
ho~rgeag as sedewet
.
Jesus stel dit andersom.
Go
d
lie
f
te
he
is
om deur erkenning van sy oneindige goedheid met
eerbied
vir
Hom
vervul te
w
ees,
Hom vir die opperste goed te hou,
e
n
op die
allerhoogste
te
bemin
en
bewondien
i
n H
om
verheug en
gerus
te
we
es en
sy eer voor alle dinge te stel sodat
in
ons ook die minste
gedagte, geneentheid
o
f
begeerte na
wat
Hom mishaag
,
nooit sal opkom
nie
(Ursinus, 18).
3
.
1
.
2
Liefde tot
naaste
Staan gelyk
God (Matth
.
22
:
39)
.
Naasteliefde word
onde
rl
ik sou
we~Naaste is
,
volgens
verhaal van
Barmhartige Samar
itaan
(Luk
.
10
:
25
v
.
),
alle
mense met -aie
ons in aanraking kom
.
Daar
is
b
etaamlike
selfliefde
-
moet onderskei
word
van selfsug
.
Liefhe
soos
jouself
-
hoe gewe
ldig
word
m
en
s
getrek en gedryf om
jouse
lf
nie
alleen
met woorde
n
ie
maa.r
met dade lief
te
he~Selfs
al vind ons
baie
swakhede en gebreke
in
onsself, gaan ons voort
met
selfliefde. Daarom
stel
God selfliefde as voorbeeld
v~.rnaasteliefde.
Vgl.
gulde
re~l:"
Alles wat julle
dan w
il
he
dat
die
mense
aan
julle
mo et do
en,
net
so mo et
julle aan hu
lle
ook dcen
"
(Matt
h
.
7
:
12) •
liefdetot
God
en
naaste
-
dit is eis
va..~wet
.
J
.
2
Kan
jydit
alles
ten
volle onderhou?
Noudat
klaar gestel is
wat wet
van ons eis,
word
gevra of ons dit
alles
ten
volle kan onderhou
.
16
Eerstens
.
Dat dit onmoontlik is vir
verdorwe mens om
Go
d
se gebooie
volkomelik
te onderhou en dat mens daarom
ewiglik God
se skuldenaar is
.
Tweedens
.
Word
as oorsaak genoem dat mens so ver van
·
liefde van
God en naaste verwyder
is
,
dat hy daarenteen van nature geneig
is
om God en naaste te haat
.
Is
dit werklik so
erg
met ons gesteld?
Hoor
wat
se
H
.
S. van ons
natuurlike
staat:
"
Daar is niemand wat
regverdig is
nie
,
selfs nie een nie
.
Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat
God soek nie
.
Hulle het almal afgewyk
,
saam het hulle
ontaard
.
Daar
is
niemand
wat goed doen nie
,
daar
is
selfs nie
een
nie
.
Hulle
keel
is
•n
oop graf
,
met hulle tonge pleeg
hulle
bedrog,
die gif van adders is
onder
hu
lle lippe.
Hulle
mond
is vol
vervloeking en b
it
terheid
.
Haa
stig is
hulle voete om b
lo
ed te vergiet
.
Verwoesting en
ellende is in
hul
l
e paaie,
en die weg van vrede ken hulle nie
.
Daar
is
geen
vrees
van
God
voor hulle
oe
nie" Rom
.
3
:
10
-
18)
.
(Klink soos ·n beskrywing van
wat
in
·n
Sondagkoerant te
lese is
!
)
Vgl
.
verder
:
haters
van God
(Rom. 1
:
30),
sonder natuurlike
lie
fde
(Rom
.
1
:
31),
vyan
de
van
God
(Rom
.
5
:
10);
ons
was haat
lik
en het mekaar gehaat
(Titus
3
:
3)
.
Yan n
at
ure
-
afgelei van nasci,
gebore word
.
Mens
i
n sond
e ontvang
en gebore
(Ps
.
5
1:
7), kan nie anders
u
it
h
omself as God en naaste
te
ha
at
.
Vgl
.
Paulus se s
t
ryd
i
n
Rom
.
7
:1
4
-
26.
Wet
is
geestelik
,
mens
is
vleeslik
(vs
.
14)
.
Ek
weet
dat
in
my
vlees niks goeds
woon
nie
(vs
.
18)
.
Wat vlees bedink
,
is vyandskap teen God
(8
:
7
)
.
Goeie
wat ek wil
,
doen
ek
nie
,
kwaad
wat
ek
n
ie
wil
nie
,
doen ek (vs
.
19)
.
Daar is
•n
ander
wet
as die
wet
va..n God
wat
in
my lede stryd voer
teen
wet
van my gemoed en
my
geva..nge
neem
onder
w
et
van sond
e
wat
Konklusi e
:
Ek
e
l
lendige
mens
!
(Rom.
7
:
24)
.
So ke
n
ek my e
l
lende
uit wet
van
W
a.nneer ek eis
van.
God se
w
e
ste
l -
dan s
i
en ek my
ell
en
d
God
s
e
wet
e
is
:
Liefd
e
r:iet
hele
ha
r
t
,
he
l
e siel
,
hele
ve
r
sta'rld
,
al
jou krag
,
liefde soos
jy
j
ous
el
f
l
i
ef
h
et
.
Vlees eis
:
vyandskap
,
haat
teen God en
naaste
.
Gcd se
wet kom
m
e
t al
s
y goddel
i
k
e
krag en majes
t
eitlike ger
e
gtig
=
heid
aan op my en eis
:
l
iefde
.
My
vlees
,
dis my e
i
e natuur
,
my ouer me
n
s
,
my e
i
e
-
ek antwoord
:
haa
t
.
ek el
l
end
i
ge
m
e
ns
!
So
ken ons ons ellende
uit
die
wet
van God
!
By
wetgewing voeg
God
be
l
o
ft
e
van
vervloeking oor e
l
keen
wat wet
verbr
e
ek
:
"
Vervloek
i
s
hy wat die woo
r
de
van
hierdie wet nie ho1.1
om dit t
e
doen
n
i
e
"
(De
ut
.
2
7
:
26)
.
On
s
gewete get
u
i
g
:
ek
h
e
t nie
ge
b
ly in alles
wat wet
vereis nie
.
Inteendee
l
!
Hieru
i
t
moet nood=
saakl
i
ke besluit
volg
:
ek
i
s ve
r
vloek
.
Dit ge
t
uig elkeen se eie
gewete
as
hysy
ge
we
te
~ieversmoor n
i
e
.
Die
gevvete
is niks a,.'1ders
as
so
·n
"
oordenk
i
ng
en
beslu
i
t in die hart
"
dat
wanneer d
i
e wet
in
die
algemeer! alle oortreders
vervloek
,
en ons in die
b
esonder
o
ns
eie oortredings
oordink~ons
by
ons self tot die
bes
l
u
it geraak
:
ek
is ter
wille daarvan verdoem
.
D
i
s
·n
go
e
dkeuring
van
die vonn
i
s van
die
w
et
.
Daaro
p
volg
terstond
·r:
we
emoed en
wanhoop
tensy da
t
ons
ui