DIE BONTPOOTBOSLUIS EN
KONGO-KOORS
Die gevreesde Kongo-koors en bosluise is al vir die meeste mense sinoniem. Die draer van die siekte is in w erklikheid die Bontpootbosluis en dan ook net die spesies Hyalom m a tru n ca tu m of Kleinbontpoot en H. m a rg in a tu m rufipes of Grootbontpoot.
Bontpootbosluise is groot aktiewe bosluise met 'n b ru in sw a rt kleuren gelerige ringe om die bene. Daar is drie spesies van belang, naamlik:
Die Kleinbontpoot (H yalom m a trun catu m ) kom voor oor die hele S u id-A frika behalwe die hoe reenvalgebiede van die Hoeveld, die kusstrekeen die winterreenvalgebied. Die skild of boonste borsgedeelte van die Kleinbontpoot is glad. Die G rootbontpoot (H. m a rg in a tu m ru fip e s ) is w y d v e r s p r e i d i n S u i d - A f r i k a m e t d i e uitsondering van die kusstreke en die hoe reenvalgebiede van die Hoeveld. Die skild van hierdie spesie is grow w er as die van die Kleinbontpoot.
Die Vaalbontpoot (H. tu ra n icu m ) is beperk tot die Karoo en die Suid-Vrystaat. Hulle lyk baie soos die Grootbontpoot, behalwe dat hul bene 'n ligter kleur het.
Die Bontpootbosluis is tweegasheer-bosluise. Die jong stadia, (d.i. die la rw e se n die nimfe) kom op gro n d vo e ls en hase voor, te rw y l die volwassenes op skape, bokke, perde, beeste en soms ook honde voed. Die bosluise sit veral op die kaal dele van die liggaam. By beeste verkies hulle om onder die stert, op die uier en spene, en in die stertkw as te sit.
Die w yfie le haar 10 0 0 0 tot 1 5 0 0 0 eiers in die somer en die larw es broei binne 'n maand uit. Die onvolwasse stadium vreet dan m in of meer sewe tot tien dae lank en benodig veertien tot een-en- tw in tig dae om te vervel. Die volgesuigde nim fe oorleef die w in te r en dit kan so lank as vyf maande neem voordat hulle vervel. Hulle is aggressiewe parasiete w a t aktief na 'n gasheer
E. Pieterse
N
&
/
\
Die B o n tp o o tb o slu is
soek en is goed teen droogte bestand.
Die volwassenes en larw es kan onderskeidelik tussen 1 8 en 24 maande en 12 maande sonder kos lewe en eierlegging kan tot agt maande uitgestel word.
In Februarie 1981 is die Kongo-virus die eerste maal in S uid-A frika, vanaf die bloed van 'n dertienjarige seun geisoleer. Hy het gesterf nadat hy deur 'n besmette B ontpootbosluisgebyt is. Di6 siekte w ord in der waarheid veroorsaak deur die virus Rickettsia c a n o ri en word bloot deur die Bontpootbosluis versprei. Die siekte is baif
Eiers
Volgesuigde w yfie
M a n n e tjie
Die lew enssiklus van die Bontpootbosluis
aansteeklik en persone w at met 'n besmette persoon se bloed in aanraking kom, doen dan gewoonlik ook die siekte op. Kontak met die bloed van besmette diere kan ook tot ernstige infeksie lei en kan selfs fataal wees.
Die inkubasietyd van Kongo-koors is twee tot sewe dae. 'n Persoon w at gebyt is sal na hierdie tydperk skielik siek worden die pasient ondervind koors, koue-koors, ernstige spierpyne, braking, rug- en maagpyn. Braking ontstaan tussen die derde en vyfde dag en die vel word pers as gevolg van bloeding. Die tong word ook droog en is dikwels metdroe bloed bedek. Aan die begin is die polstempo stadig, maar dit verhoog met toenemende bloeding en die pasient se bloeddruk daal. Die lewer vergrooten is gevoelig. Pasiente w at herstel se koors sal begin daal tussen die tiende en twaalfde dag en bloeding sal stop. In fatale gevalle sal die dood na sewe tot nege dae intree as gevolg van ernstige bloeding en hartversaking.
Sodra 'n persoon deur 'n bosluis gebyt word, moet die bosluis versigtig afgetrek word en in 'n houertjie geplaas word. Die houertjie met die bosluis moet dan deur die persoon na 'n dokter geneem word. Die geneesheer kan dan die korrekte behandeling toepas nadat die bosluis deur 'n patoloog of akaroloog geidentifiseer is. Omdat die Bontpootbosluis as nimf 'n verskuilde leefwyse het en die volwassene baie taai is, is dit baie moeilik om hulle te bestry. Die gereelde dip van diere kan egter 'n voorkomingsmaatreel wees.
B IB U O G R A FIE
GEAR, J.H .S . 1 9 8 2 . Congo-Crimean haemorrhagic fever in South Africa. R e p o r t of a f a t a l c a s e in th e T r a n s v a a l . S o u t h A f r i c a n
M e d ic a l Jo w n a L 6 2 : 576*680.
H O O G S T R A A L , H. 1 9 7 9 . Th e e p id e m io lo g y of t ic k -b o r n e ^ r i m e a n - Congo hemorrhagic fever in Asia, Europe and Africa'T J o u r n a l o f
M e d ica l Entom ology. IB : 307 -14 7.
MONNIG, H O . & VELDMAN, F.J. 1981. Handbook oor Vee-siektes. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers.