Geregistreer aan die R.P.K. as 'n Nuusblad.
Die Ko
m.mm
u.l
m
?t
-
ge
n
e-r
a
al
s<>
to
es
p
ra
ak
o
p
Elsbn
r
g
in
1
94-
1
le
a
s '
n
op.o
e
p t
o
t v
o
l
k
se
en
h
e
id
ong
e
a
g
part
yv
e
rb
a
nd.
TWEEDE JAA
RGA
NG.
DR
.
M
AL
AN VREES 'N
ELEKSJrE..OORWINNING
Sal
d
an
Vrede JVloet l\'1aak
Teen
E
n
ge
la
n
d
se Si
n
Di~ nu.:uing is onlangs dour 'n v~r
autii'OOrtk:like man uitge~prcek dat dr.
11 alan sc eienaardige opt r('(lt" in die politick toegeslu~f moct \\On.! aan.sy
vrec:s om 'u verkie~ing te wen. Dr. !rr:llan, so is ,·erklaar, is bang dat ltS hy die vorkicsing wen, hy 1·oor die moeiliksw tank van sy lewo g~st.cl ~al word. Volgens sy beleid sal hy vr-edo moet sluit met Duitsland, maar dit sal betcl<on dat hy dan in oorlog sal kom met Engeland en Ame1·i1ta wa t nie sal toelaat dat hulle van so •n belangl'ike oorlogsbasis as Suid·Att·ika beroof word
nie. Om hierdie rede verkies dr. Ma·
tan om liewer nie die verkicsins te wen nio, maar te speel vir dio dag wanneer
dio vred3 aanbreck. Op daardie dag
wil hy graag die stet·kstc no,ionaal gc-"inuo grocp agtcr hom
he,
sodat bymot. die oorwinoaar kan ondt•rhandel.
Om hierdiu doc! lc bereik i~ dit noclig JaL by allc ander nasionaalgesinde grocpe moet Yornictig en iut.uss~:n sorg
dat. die Smuts-bewiud gcbnuJhaaf bly. Om bierdic redo i:; dit. dat dr. )lalan gcen vcrkiesingsooreenkoms met ander r<'publikeinsc groepc wit aangaan nic, maar intcemlcol die vynndiAstc pcrsono
1 oc:n die Ossewabrnndwag uitsoek om
as k;mdidaat. "ir sy part-y te sta:tn.
Dat daar baie in hiordie bewering
~tc-ek, blyk uit die gcbounenis ,·
oor-verlcde week in Natal. liio1·die Pr o-,·insie het dnarin geslaag om vir mecr
a~ 'n jaar die republikeinse Afrikaners Lymekaar to hou. Die Osse wabrand-wag en die Pru·t.y bet daat· in nedl·
~:Jam gele11·e Cit 'u eenhcid:;front tee n-oor die Empirc-bcwind gctoon. Oit was 'n ideale toestand vir 'n VCI'Id-e-·
sins, maar nou gclleur dit dat kon
voor· die verwaste varkiesil1g die Party· bcstt:ur daar •n sket:ring bewerkstellig
soos elders in hierdie uitgaw.e berig word. Dew· 'n voorstel ep ctie lwngrl!s :Jf to dwing wat bedoe! is om O.B.
lode ttit te sltop, is aile moontlikheid
vir 'n gesamentlike verkiesingstryd in daardie Provinsie nou oo!< uitgesl<akel.
01·. i\~alan het sckcr· gcmaak dat hy ook geen setel in Natal sal wen nie.
Hy iloef dus nie 'n oorwinning vir sy party t.e vrees nie. Die oorlog s .. l sy
~nag gaa.n en by sal uie iu die moeilikc posisie gepl:las word om teen die sin v:1n Eogelancl ou Amerilm n·ede te ,..!nit mot Duil~land nie.
Uie ,·erkicsing sal e~tcr 'n handige wnueu wecs om die Ossowabrandwns:: te · slaau vir wie dit onmooutlik sal woes om vyandiggosindo IHtndidaLc to
ooclcrslcnn. En intussen sal g()Sorg
,~ord dat die paar beroepspolitici we!
,·eilige setcls sal beh,;s H·rwi!le \':'Ill
hul bestaan.
K.G. SJE
VERGADEIDN
GS
Die l{ommandant-generaal hou more· aand •n vergadering op Stellenbosch
en Vrydagaand om S·uur 'n vergade·
ring in die Hofmeyrsaal, Kaapstad.
Onderstoun Ons AdvortC(lJ"dcrs
'Die
\\
'O
ENSD
AG
.
17
1\'IAAH.'I'1
04
3
.
K.G
.
VVaa
r
sku in
'Teen
T
otale
Kr
agt
ige
T
aal
On
.
derga
n
g
- - -
-N
asiona
l
e Gesagstaat
E
nigste Redmidd
e
l
,O~s. bring HuldC! Ons bring Huldol Ons bring Hulctc!" Hicrclic huldebetulgmg hot VrycJagaand, 5 Maart, deur die opelug op Crosby, Jo!ian•
nesburg we~rogah11 toe dit spontaan uit duisendc kelc aangehef is nndat c:li'e
l{o:nmandant·gcneraal, dr. Hans van Rensburg, een van sy stdttcrendste toe·
sprake op die Rand afl}esluit het. So spontaan en hartlilt was die toejuiging
dat dit naclerhand van die verhoog at tot bcdaring gr.bring moes word.
~ict.cclJ:>tannde die· feiL dat die rco:~
WE'er wat. al ,·i:-die lnastc week oor die
Rand uitsak. tot 'n puar minute 1·oor
die annYang:;tytl ,.,ltl die n:rgadcring nog g<:cn tekeu van opldnriur• w:loon he:t. nie .. hct · n ~kare \':ln t.us~n 2,500 e>n 3.000 dk ongierige IH~r trotsc:cr en
in diE' op('lug ,·ergMler om na hul
Kom-maad;lntrgcocraal te lni~le1·. Di<• mans en ook noue bet. buicc in die nuttig
-hciu <·n kou<: gesta:<n, torwyl honcl(ln]e
\'I'OUO t'l> kiml ... r:; in Jic molors bh· sil
hct aangc.sicll die luidsnreker, · die
Kommaudant-gerH:nutl e · woorrlt> na
hullo gedra hct.
Die- K. U. i~ i ngcwag tleur ·~~ <· rewag v:Jn 8 rn<lnne in verweelbaadji<·s. ry
-l>roeke CD kamasw, <·I keen me(. 'n Q.fl.
-\"ierkleur in die hand. Dcur 'u pad JOCt ticn groot. O.H.-da<' afgc:.tC:<·k en
deur 'n erewag van mnnue en \'lOtte iu dit> gel>rnildikc wit dra~ bewaak is,
UI
TW
ERKI
1'\l
G V
AN V
OLK
SE
~,ENIGSTE WAPEN'~.,Dit was mnr.
C
.
R. Swart, wn.t t<:cn die- cud van die sit Lingsdag d1e DeparL<·mcnt van Justisic ~>on der handskoenc bygcloop het. Die Minister van Justisie was nieoaar nic."- Dic Burger, 5 .Maart.
l\lnr. Swnrt hei. seshonderd my!
,·er gekom om die 7\[inister \'an Justisic .,by te loop" oor ~y )fid-delceuse gcregtigheid en r\mcri -lwa nse derdegraads<• metodes in die tronke. l:Ty bot. 'n st.crl< :,auk gehad, nwar . ." . .. die· )linister was nic daar nie":
Eo ter\\ ille v:tn hicrdic , wapcn ·•
moot die: Osllewnbru.ndwng verni~
tig wore]!
hE.:t dr. \'au lkn~<burp: na. die I'Crhoog gestap. Too hy die ,·c·rhoog bestyg,
bet lui de .. Ons bt·io~ Hnldc !" hom
dawcrend uit die slmre l>egroot. Hicroa ltct. op bevel van die voo r-sitteude offisier, genl. J. D. Jerliug,
A.K.G. ,·ir Transvaal, 'n vlaghy~inr~s
plegtighc-id pla:Jsgevind. Ou<'lerwyl die V dlkslied nit volle bors aangehof is en aile brnncJ.wagtc op saluut gcRI33n hot, is die O.B.-Vicrklcur statig aan 'n
lang vhtl-,rpaal ,·oor clio vcrboog gehys om <barna indrukwekkcnd in die kocl lug
-gie w ontvou. Ewe indmkwekk<'nd was die ses ren,.,e O.B.-vnanclels wat aan
weerslw nt e ,·an die \'C:rhoog gcpryk bet.
soo~ ,::;<:woonlik meL O.D.-I·crgade
-ring~. wns ook die Spcurdien~ goed
,·crtcenwoordig, bierdic keer cgter in ,·olle sterl<le.
Net. voor die verrigt.ioge met die sing
\·an die VolksEed afgeslniL is, bet die crewag op ''ersoek l'an die voorsitler 'n koll~:ktc tE>n beboewe ,·an dio O.
ll.-~"oJhulpfvnd~ OfJi!f'He.em, waartoe Jie aauw<':.igcs mildc•lik l>ygedm het.
Dr. \'au l<c·nslmrg :;e LOhpraalt was as \·o!;..;:
WOLf<' EN SKAAl'
In die u10dcrno geskiedenis het. ons dit· fc·udalc of ndcl;i.aat gchad, waL in
die; Franse Rcwoln~ie ino>cngcstorL bet en ph•k moes maak vir ·die bur«erlike
dcmokrasie of libora·nsmc. l)i~ ideo w~ts vrybcid, g...-1:,-kheid, hroederskap. ?llaar dit !ret "iuuig en onvermydelik
onl:'lal'(l in l>apitali~me. Want demo· ltrasie het almal vr·ygcmaak - dio
wotwe en jakkalse so wei as ctie skape ~
Err n yhcid eu ~cl.rkheid i~ l'ir die wolf
'n itkulc toes! and om in I'Pt te word
-• ook ,·ir die jaldmls. L:~at, oos hie r-die gronclw:tarhcid van die sogcua:Jmde
d•·rrlllkra~ie of liht·mlisme ,·a::ostcl: al-(\' ern>lg op bl:;. 2)
T
EEN WIE
V
EG HULL
E?
Die H.N.P.-Ioiors cis dat elke
k:tndi<la<tt van hnllo by clio kome
n-do vcrkiesiug 'n verldaring vooraf moet. ondertekc11 waarin hy onder -nccm om aile betrekkingo met dio Ossewabrandwag te verhreek. Hy
hot:f nio soiots tc onderncem ten opsigle van die Smnts-pa.rty w11t die Regcringsparty is nic.
Teen wie vee hierd:e lciers dan
- teen die imperialis Smuts of
teen die rcpubli!tcinso Ossewa·
brnndwag'?
LEIBBRAND
T
EN
O
.B
.
i\.G
.
~eVerklal'ing
Robey Leibbr::~nctt ttet meermaal
en openiik sy vyandsltllP teenoor
die Ossewabrandwag en cJio Ieiding
daarvan te !(enne gegec. H y het ook dienoorecnkomstig gchandel.
Van<.lag hang die doodvonnis oor
hom en hy is offerande op die
altaar· teen die Empire.
Die ossewabrandwag wcct om enigc scifopoffcring te rcspcktcel", of dit vatl binnc of buit·o ons eie ge!~dere kom. En ons sien in
Leit>brandt se dcodvonnis net •n nogma!ige bewys dat die Empire sc oorloii cll~e kee1· A frikanerbloed
aan albei kante opeis en so sal dit
aan11ou totdat die Empireband ver·
brcck word.
Leibbrandt se lot rus nou in hande van die Regering. Ons wil die Regering aanctagtig maa!t aan d!o ou volkspr-euk, dat gi'ns weer vinnig oor slagvelde grocl, maar
nodit w~r oor die skavot nic.
(Get.) J. F. J. van Rensburg. 1<. G., Ossc\vabrandwas.
- -
-
- -
-
-
-
- -
-
- -
.
Dr
.
.
Hal
on
se
lO<'spmak OfJS
t
e
lh
m
b
o
s
ch
i
n 1
5
M.
·
l
l
ea
s '
u
op
ro
e
p
iot
s
lc
eu
-l·ing
te
rw
i
ile
rmlpa
rty
-ve
t·bmul.
N
o
.
17.
O
F
FISIEUE
VERP
LIG O
M
N
UWE LEDE TE
WERF
Bevel v
i
r
K
aaphmcl
Ondcr'->L aande bevel is don r clio A.K.G. van Kaapland uitgcrcik in VCI
'-hand met dio werwing van llliWC lode: (a) ileucwcns dio cnkele kwaa.dwil
-lige a;whiberti van die broederstryd is
daar nog allyd die· Jnenigt.c ropubl
i-l..cin"e :\frilcaners waL deur wanvoo r-slcllings da:utoe gclll·ing is om die Osscwabrandwag te hcclank. liul be
-dankiugs was nie die hewys van swak
AfrikanorskajJ nie, maar slogs "an die ~ukses ,·an tnisleidcndc propaga. nd:v-,·eldtogte.
{b) A an hicrdie gowr•>,t> Brandwagt.e ,..:,ik die o~~;cwabrandwap; die hand van hroqden;lw.p en wil hnllo weer inhring
hinno die volkslaer van dio Ossew
a--branch;·ag. waar :die republilccinso .'\ f rikauer:; I'OOrtdu rend welkom is en
w .. arhinno !wile :;]m:tl rondag vercnig .~al slaan.
(c) Om die hand van vriendskap
w
,·at of tc \\cier is· die 1\eusc van ons mcdc-Afrilcanors. Om dit aan te biedis die plig van die Osscwabrandwag. (d) Offi~iere en l>randwagtc van aile eeuh('Je st nnn derhal we onder bevel om I'OOrtdurend, elk volgens sy gcloen
t-hedc, alma! waL in alln goeio tt·ou Of \'ir die e\lr;.t.c ke~r kom tot Of t.et·ug· keer ua. rlie Os.scwabrandwag-sta
ud-punt, pcrsoonlik te nadcr of to ba~ nader mel, die uitnodiging om too t.o
· tt·ec tot hierdic Afrilcaner-brocden'!ka.p, die soldatcdom van onll H.cpubliek. 116 Taklte 44,000 Lede
=
Ncofkantoor: Resorw o-fonds £113,000s:
.
Johnstraat 65, BLOEMFONTEINTWEE
PATROLLIRS
VAN
ROOT-LEER REEDS BY ONS
(Yervolg van bls. 1)mal is ewe vry en niemand word aan
bande gele nie, geen skaap nie en ook geen wolf nie.
Maar in ons Gesagstaat wil ons die
gesag van die volk handhaaf en roof-diere aan bande !8, of dit nou van die kapitalistiese jakkals is en of dit die kommunistiese wolf is.
Uit die nood en skreiende misstaude
tusRcn weelcle en rykdom ene-rsycls en ·
knellende armoede andersyds he~ die
sosialistiese lewensbeskouing gekom.
En tensy die mensdom in die chaos wil Yersink, moet hulle die sosialistiese pad bewandel. Die kense in die toe-koms ga.an nie wees tussen sosialisme of kapitalisme nie. Die sosialisme het gescevier. Die ]muse is net tussen nasionale vorme van sosialisme of die anti-na&ionale vonn, die kommunisme. Vandag bots die nasionale gedagte
en die anti-nasionale gedagte - albei sosialisties gevorm - in 'n bloedige wereldstryd.
'l'ussenin le nog twee sogenaamd
demokratiese , ,Empires'', Engeland en
Amerika, as oorgangstap tussen demo
-krasic on gesap:staa t. l\Iaar hulle be-hoort aan die verlede - die toekoms behoort aan die Gesagstaat, nasionaal of kommunisties.
KOl\11\iUNISME
Die Komintern. die d .. aer van die kommunisme, soek om die aardryk te \'erower vir een klas, die arbeider. Let
wei, nie vir die arbeider self nie, dog
vir die arbe·iderklas. Die arbllider self
moet ook geen eiendom hi! nie, want eiendom, se hulle, is diefstal.
,Proletariers van alle Iande, arbei -ders van alle Jande, verenig julie, roep hul profeet, die Jood Karl Marx. Daar
is net een klas wat moet regeer, net
een ldas waL moet bestaan, die arbei-derklas. lEn aile arbeiders is .een. Duitser, Zoeloe, Rus, I ndier, Afrilta·
ner, Engelsman, Hotnot- almal een. En 'n Afrikaner-arbeider op die
spoor-weg staan nader aan die
kleurling-arbeider op die spooorweg as aan sy eie vader, wat 'n stukkie grond besit.
En nie r.et rassegrense moet verwy-der word nie, dog ook geloofsgrense, d.w.s die geloof moet verwyder word. Godsdiens is somar •n klassewapen teen die proletariaat, leer hulle. ,Gods·
diens is opium vir di·e valk", •n
verdo-wingsmiddel; roei dit uit.
Geen God, geen Volk, geen kleur-net die arbeiderklas, swart of geel of wit, so leer die Kommunisme- bewus en openlik anti-Christelik, bewus en openlik anti-nasionaal.
Nou is daar mense wat me.en dat dte stryd van die kommunisme maar net ideologies i s - 'n soort
debatvereni-ging. Niks is verder van die waat"heid nie. Agter die Kommunisme staan nie
argumente en debatte nie. Agter hom
staan magspolitiek. Agter die kom-munisma staan die Komintern met die
Rooi Leer, die Komintern, die wereld-wye fedemsie van kommunistiese par-tye en organisasi·es en die Rooi Leer
wat met mokerhou.e hamer aan die
poorte van Europa en die wereld. En Lussen u huisgesin en die kommunisme staan nie slim argumente nie- dit is geen muur nie- tussen u huisg.gsin, met u kerk, met u volk aan die een kant en die kommunisme aan die ander ltant, staan di·e Duitse militer met sy bondgenote en met sy vrywilligers uit bcsette en neutrale Jano;:, verdeeld in hul nasionalisme maar verenigcl teen die anti-nasionalisme en die anti-Clnistendom. En as u lees of hoor van die geweldige gebeurtenisse in Oos-'Europa, moenie dink: ,Ag wat, die Rooi Leer is 8,000 myl van my Vader-land af !" Nee, onthou dat sy voorst·ll patrollies reeds hier is. U kan hulle hcor en hulle sien in elke stad van die
Unie. En veral in elke lokasie en ·elke
kraal.
Daarom begin ons Regering swig vir kommunistiese druk. Daarom vind ons .dat nasionalc Afrikaners, soos pro-fessor Rtoker, sonder aanklag of ver-hoor moet kamp toe ga.an onder die Noodregulasies, terwyl kommunis!iese natnrelle sonder verhoor losgelaa L word deur die Regering onder di(·selfde NooclJ·egulasies.
Net op aandrang van •n kommunis-tiese deputasie, bestaande uit 'n Jood, 'n nature! en 'n blanke vrou, het die Minister van Justisie die sekretaris van die Kommunistiesg Party, 'n na-ture!, met die naam Moses Kotane, van 'n aanklag onthef. want agter die kommunistiese deputasie staan die skadu van die Komintern, die Senior
, Partnllr" in hierdie oorlog.
,RUSLAND AG'PER ~fY''
Onlangs het 'n natur.eUekommuuis m 'n naturelleskoolkommissie-vergadering dit baie onmiskenbaar gestel. Hy het die blanke sendeling op die kommissie toegesnou: ,Jy lwt die NederduiLsc Kerk agter jou wat maar net 'n dee!
van die blanke bevolking van
Said-Afrika verteenwoordig, maar ek het die miljoene swartes, met Rusland in die agtergrond, agter my!"
En hy het gelyk, bowel hy vcrgeet het om te se dat tussen hom en die
Rooi Leer, Gode sy clank, die Duitse weermag staan.
Van all.e volkere op aarde is u volk, die Afrikanerdom, die enigste vir wie
die oorwinning van die Kominter·n na letter en gees die totale ondergang be-teken. In Duitsland is die proletariaat Duits, Engels in Engeland, Sweeds in Swede. Maar in Suid-Afrika, in ons enigste Vaderland, is hy nie .A-frikaans nie, dog 'n natureile-proletariaat. As die arbeidende klas die heersende klas word, kan dit net beteken dat die blanke ras - u volk - voor die storm-loop van die nie-blankes moet onder-gaan.
En in hierdie krisisuur, waar die na-sionalisme van aile volke op die spel is, en waar anti-God en anti-Yolk in die gestalte van die Komintern aan die Ooswal van Europa klop ; waar ons handlanger-regering die Kommunistie-se Party amptelike erkenning gee-in hierdie krisisuur verklaar die Afri-kanerdom deur die Ossewabrandwag voor vri€1Ild en vyand met opset dat hy vas en konsekwent glo in die Christe-lik-nasionale Gesagstaat, nasionaal en sosiaal van inhoud. En as angsvallige mense se dit is nasionaal-sosialisties,
kan hulle dit maar se, want ons veg
VAN ZYL, BOSMAN EN
·
VAN ZYL
(EDMS.)
BPK.
Kerksaal-Gebou .
·.
Voortrekkerweg
MAITLAND
Boere!!
Eindelik die oplossing
om
stabiele
pryse
te
kry:
~
Stuur u vee aan ons---die firma
·
wat
aileen per
graad
en
gewig
daeliks bemark
Skryf vir besonderhecle en permitte.
Posbue 22. Foon 5.2370. Telegramme: GEWIG.
MAITLAND.
DIE O
.
B., WOENSDAG, 17 MAART 1943
.
nie vir 'n woord nie, ons veg nie teen'n woord nie, ons veg vir die voortbe-staan van 'n volk wat in groot gevaar verkeer. (Dawerende toejuiging.) waar die Komintern se: ,Geen God, geen Volk, geen kleur", daar se die Osse-wabrandwag: ,My God, my Volk, my
Lar.d, SUID·AFRIKA!"
En waar die Komintern geen rasse erken nie, dog net •n klas, daar erken ons geen klasse nie, dog wei 'n ras, die blanke ras wat Suid-Afrika as enigste
\'aderland erken- die Afrikanerdom.
KETTIKG VAN BLOED
·want die klas of beroep waartoe 'n
man of 'n vron behoort, is 'n toeval-ligheid wat kan verander, maar sy bloed, sy ras, is iets Godgegewens wat
hom aankleef solank hy Jeef. En die
Nasionale Gesagstaat sien in die volks-genoot die draer van die bloed. En aan die kindgrs of nageslagte sal mens nie kan sien of hul vader •n Nat. was of S.A.P. of Smelter of Gesuiwerde nie, of hy 'n rooilus op sy skouer had of nie, of hy 'n boer of 'n klerk of 'n predikant of 'n mynwerker was nie. Een .en almal is hulle die Afrikaanse
nages!ag, die volk van more en oar-more. Want elke geslag en elke volks-genoot is maar 'n skakel in die
volks-historiese ketting van geslagte. .J)ib aaneenskakeling van geslagte saam maak die Afrikanervolk uit, van die yerJede na die toekoms. En 'n ketting is nooit sterker as sv swakste skakel nie. Daarom wil ons sorg dat elke skakel sover doenlik ewe sterk is en -e.we gesond, sonder aansien van per-soon of klas of uniform of party.
Die Nasionale Gesagstaat wil hulle saamsweis in een geheel, nie in partye en klasse nie, 'n partylose Staat, om-dat partypolitieke verdeeldh-ede 'n
weelde-artikel vir mooiweersdae is en nie vir die stormtyd van volkere wat
nou oor die aarde v.eeg nie.
Laat ons asseblief hierdie hoofwaar-heid voor oe hou: Die Nasionale Gesag-staat se hoofbelang in sy volk is dat daar gesonde gesinne moet wees wat 'n menswaardige bestaan voer, gesond na siel en na liggaam. Gesond na siel
omdat ons nasionaal is, gesond na lig-gaam omdat ons sosiaai is.
Ons te.ensLanders praat ook van so-siale beveiliging, maar ,sosiale bevei-liging" teen wie? Juis teen kapitalis-Hese uitbuiting! En met wie se ver-lof en parlementere stemme en pers-steun moet die Regering dit op die
wetboek bring? Juis met behulp van
die Kamer van Mynwese en sy pers.
Die uitbuiter moet nou die uitgebuite
beskerm. Wolf was nog nooit 'n oor·
tuigende skaapwagter nie.
Nee, sonder die stywe teuels van •n doelbewuste en nasionaal-sosiale Ge-sagstaat kan geen volk hoop om sosiale beveiliging vir aile volksgenotg te be·
werk nie.
Daarom aan vaar ons Beweging met voile hart en albei hande die geloof in die Gesagstaat - nasionaal en tewens sosiaal in sy hele optrede.
Vir hierdie geloof en vir hierdie visioen sit daar pligbewuste en selflose Afrikaners in tronke en kampe.
Me.est-Voeg
DIE DAAD
by
DIE
WOORD
Rook
a! sonder aanklag en sonder verhoor maar a 'Tiai besiel met die gees varr
die Ossb ·abrandwag.
En as under mense, wat meer eie
belang en minder offervaardigheid het hulle wil beklad as saboteurs of ram·
pokkers of Duitse Sappe, ons wat hu.
strewe ken, ons eer hulle as soldate en martelare van die Republi·ek wat kom,
die Nasionaal-sosiale Gesagstaat
wa
t
di.e enigste teenvoeter teen die Komin·
tem en di·e swart Sowjetrepubliek in'
Suid-Afrika kan wees.
Alleen sodoende kan die V oorLrek kerideaal van 'n blanke Suid-Afrika verwesenlik en beskerm word en nie met stories van vryheid en gelykheid
tussen die kommunistiese wolwe en die demokratiese skape nie.
En om daardie Voortrekkerideaal te
bereik en te hou is geen offer .en geen moeite of lyding vir die Afrikanerdom te radikaal of te veel nie.
<!Ten 4p!fle
van omstandighede, kry u
nog steeds 'n besondere
deftige verskeidenheid
Damesuitrusting
by
PAROW
DIE 1\!0DERNE DAJ\lES
-~TODIS'l'E
0.8.-MUSIEKBUNDEL
'n Volk sonder sang . . .
is 'n volk sonder aiel!! Elke Brandwag behoort die O.B. MUSIEKBUNDEL te besit, die liedera
te leer en te sing.
Die jongste bevel van die Grootra.ad is dat iedere lid die ,Oss&wa.brand
-waglied" moet leer en sing by aile
O.B.-geleenthede!!
Hierdie Bunde! bevat 22 pragtige komposisies met woorde, passend vir
!ll!e byeenkomste, vrolik 8owel a.a
plegtig.
Prys 2/6
Posvry
3/6 insluitend 'n pra.gtige portrei ve
ons Kommandant-Genera.al. BESTEL NOU I I
0.8.-HOOFKWARTIER
Pesllua 1578, .JOHANNESBURG. ,~.'.'
{
MEUBELS
PBYSE STYG VINNIG.
KOOP NOU!
ONS HOU ALLEENLIK GOEIE KWALITEIT MEUBELS IN VOORRAAD.
Werda Meubelhandelaars
(Eieodoms.)
Beperk.
Groote Kerkgebou, KAAPSTAD.
Posbns 210. Foon %-6806.
Die
Kaapstadse
Rentskoen-Toneelvereniging
stel voor • • • . • .
AFRIKANERHARTE
(Drama in Drie Bedrywe)MAANDAG, 22 MAART om
8
nm. Stiptelik
in die
Hofmeyrsaal-
Groote Kerkgehou
(Fondse teo behoewe van die O.B.-Noodhulp) Plekbespreking: Kamer 914, Groote KerkgebOu
I
DIE O.B., WOENSDAG, l
I ndrukwekkenc
Voet
\1
vryheidsdag is vanjaar en breedte
van
Transvaal geu terrein as die middelpunt varV olgens berigte wat reeds i~
het kon die geesdrif van offis1 brandwagte nor.: deur die moeilr voeromstandighecle nog deur d1
houdende rcons wat oor die
oor 'n g:root dcol van Transvaal sak het, gedemp word. In baie
is groot opofferings gotroos • feeste by te woon, sodat die by
oor die algcmeen baie bemo• was. 'n Hele aantal boere var gelee plekke wat graag die f
Amajoeba wou bywoon, het In dem· 'n petroltekort laat afsk1 HuBe het eenvoudig hul gesinm benodigltede op trolliewaens o waens gelaai en koers gevat n. joeba. 'n Boer uit Standerton trekker voor sy sleepwa gehali
geselskap op Amajoeba besorg. was b. v. feesgangers van N E
Lichtcnburg, Ventersdorp en G dal en under uit Noord-'l'ransv:
Vir 'n
Suksesv~
·
Loopbaan
Studie met behulp van :
proefde lesings van die
H
kaar
Korrespondensie Kol
die beste en goedlwopste :
om u s'l.lkses
in die
lewe
.eeker.
MEER A.S 200
K.UR~
Die Helpmekaar is
die
1miwer
opvoedlmndige
Af:
se Korrespondensie Koll
Suid-... <Vrika.
Heeds meer as 16,000
S1
het met behulp van o11S
sukses behaal.
00k
U 1
do
en.
Pos die Koepon nog v
.
. vir gratis be.sonderh
D!e Besturende Dlrekteur, Belpmekaar Korrespondensle Koll
Posbus 3512, Voortrekkergcbou
JOHANNESBURG.
i.ltnur my s.asebllef beaonderhede i:orrvsl}ondengfe Kursunse.
.!Ilk ~tel belang In .... -. - ...
Nanm ...•••...•..•..•.•••••
Adre~ ... •
(O.B. 17 Maart 1943), ... ..
---.BG9tUl'ende Dlrekteur: Dr. H. G. L
(S.-A:), D.Litt .. et Phil. (LeldcD Mede-Dlrekteure: J. H. Greijbe ~
N. van Vnuren, P. Joubert, P Hattingh, A. c. v. W. Stroll.
elpmek
H<ORRESPONDENSIE K( Voo!l'tr<lkkergebou 310, Hoe~JOHANNESBUR
Posbus 3512
Foon
DIE O.B.
,
WOENSDAG, 17
MAART
1943.
Hndrukwekkende
Voet
van
Vryh
eidsfe
es
Amajo
eba
A an
-Vryheidsdag is vanjaar weer deur die osscwabrandwag oor die lengte
en brecdte van Transvaal gevicr, mat die sentra!c fees op die AMAJOEBA· terrcin as die middelpunt van bclang;tel!ing.
Volgens berigte wat reeds ingckom het kon die gcesdrif ,·an offisicrc en brandwagce nog dour die moeiliko
vcr-,·oeromswndighcdc nog dour die
aan-houclcndo reeus wat oor die nawcek
oor 'n groot deol van Tr·:1.nsvaal uitgc-sak hot, gedemp word. In baic gcvallo is g1'0ot opofforings ::~ctroos om die
fceste by te woon, sodat die bywoning
oor die algemecn baio bomoedigcnd
was. 'n Helo aantnl bocrc van vcrnf -gelee plekke wat gran~ die fees by Amajocba wou bywoon, hot hulle nio deur 'n pot.roltekort !nat nfskrik nie. Hulle hOt eenvoudiS hul sesinno en die
b·t:.nodighcdc op trollicwacns of tent·
wacns gclaai en lloers gcva t na Am a• jo.llba. 'n Boer uit Standcrton hot 'n
trekker voor sy slecpwa gehak en sy
goselskap op Amajoeba bcsorg. Daar
was b.,.. fecsg:wgers ,·an Nelspruit,
Lichtcnburg, Ventcrsdorp on Groblers.
dal en andcr uit l\oord-Trans,·aal.
Vir
'n Suksesvo/le
Loopbaan
Studie met
behu
l
p van die
b
e-p
r
oefde
l
es
in
g.s
van
die
Ilelpme-k
aar
Korrespondensie
Kollege
is
die
b
este
en
goedko
o
p
ste
rnanier
o
m
u
S'Ul<ses
i
n die
!ewe te
ver
-seker.
·
fVJ.EER
A
S
20
0
KURSUSSE
Die Helpmekaar
is die
enigste
miwer
opvoedkundige
Afrikaan-se
Korrespondensie
Kollege
in
Suid
-Af
rik
a
.
Reeds
m
e
er
as
16
,000
Stude
n
te
het
met behulp
van ons lesings
sukses
behaal.
Ool<
U
kan
c:lit
do
en.
P
o
s
d
i
e
Koepon nog
van
da
l!
.
. vir
gratis besondcrhede
D!~ Besturende Dlrckteur,
Belpmeknnr Korteapondcnalc Kollcge,
Post>us 35l2, Voonrekkcrgcbou,
JOHANNESBURG.
E~uur my nsaebllet bcaonllcrbede omtrcot u ltorrcopondeoste Kursussc.
Ell otel belnng In . . . • . ...••.• , Naam ... .
Adrea ... ..
(O.B. 17 Mann 1043) ...•...
ikatureode Dlrekteur: Dr. B. 0. Luttlg, AI. A.
(8.-A:), D.Lill. et Phil. (Lcldeo).
M~de-Direkteure: .1. B. Crcl)bc (vooro.). s.
N. van Vuureo, P. Joubert, P. J. v. z.
Hattingh, A. C. v. W. titron.
f(ORRESPONDENSI E KOLLEGE
Voortrekltergebou 310, Hockstraat 18,
J
OH
ANNESBURG
Posbus 35
12
Fo
on
22-3512
Toe die ,·errigtings Vrydagmiddag,
26 Fc-bruarie, 'n aam·ang gcncHll hot, was die wcrcld daarlangs reeds nat sodo.t die motors dour die modder moos
voortsukkcl. Genl. J. D. Jerling, A.K.G. vir 'l'rans\·aal, hot. 'n welkoms-woonl tot die aanwesigcs gcrig. Vry dagaand is baie ~esellig verwyl dotu
gesamentlik O.B.- en andor Afrikaanse licderc te sing, 011 dour 'n rolprontvcr-toning van verskillonde O.B.-funksics
en sametrekkings in Transvaal. Satcrdagoggeucl hot nlmal wat in
staat was om die berg uit te ldim, in
optoe: na die luuin van Amajoebu
vor-trok. Hier op die kl·uin waar dio , rooibaadjics" so 'n geclugtc nederlaag deur die Boerewapen tocgedien is hot
die feesgangers vergader om hulcle to bring en nuwe besieling to put. By hio1:dio geleentheid is 'n pkgLigo vlng-hysmg op die kruin van die berg
uit-gevocr om te clien as simbool van die
Vierklour wat weldra die nyhoidsboo
d-skap oor die lengte en brccdto van ens
,·adorland sal aaokondig. Die plcgtig-hcid op die berg is gc<>pen dcu r 'n
diens, gelei dcur ds.
S.
J. Slander, ,·oorsitter \':ln die Grootraad. Ook isdanr toesprake gehou dc·nr A.K.G.
Jcrling co genl. J.
F
.
van dcr 1\lorwo, A.K.G. vir die Vrystaat; lulllc hct diewaardo en betckcnis van Amajocba vir die Afrikanervolk beklemtoon.
Saterdagmicldag is die verrigtingc weer onder op die fccsterroin voortge-sit. 'l'oespr:~kc is gclcwor deur mev. genic. C. l\loyer, voorsiistor van die Vrystaatsc Vroue-Adjunkraad, mcv. gonle. K. l\lalan, voorsilstcr \':111 tlie 'l'ransvaalso Vroue-Adjunkraad, gcnl.
C. A. Picnaar, A.K.G. ,·ir Natal en genl. Louis Booiha, hoofgcncraal vir
die R~tnd. Onderwyl die locsprako
gc-hou is hot (lie rcen so gcstort daL dio \'Crrigtinge soms onhoorbaar goword het weens die geknetter van die rccn
op die dak van die feeshuis.
Die nand Yan 27 Feb. is die aanwo-sigos ccrs behoorlik in gelid opgc-stcl vir die vryheidsvicring. Daarna is die Vryhcidsvcrklaring van die Ossc wa-branclwag voorgelees en om 9.15 is die
v1~vheidsvure gtdyktydig op die kruin ,·an Amajoeba-bcrg en op die fecstor -rein aangestcck. 'n i\Iis\\'olk hct oor
die berg gchang sodat die rooi glans van die groot nmr 'n indrukwckkendo gcsig vcrtoon hct. Die verrigtings van die aand is afgesluit met 'n pitt.igo toe·
spraak denr ds. S. J. Stander. liy hot
Am~joeba-berg genecm as simbool van die standvastighcid, onwrikbaarheid en
kr:~g waarmce ons in die vryhcidstryd besiel moet wecs.
Sondag, die Jaaste dag \'an die fees, is stil en in 'n gcwydo stemming dour·
gcbring. Die dag is ingclui deur 'n
diens deur ds. Stander, wat ook 'n
dions in die middag en die sluitings· redo gehou het. In plasrcen hot dio fecsgangers v:~n mckaar afskcid g<> neem, diep ander die indruk van die
plcgtige oombliko wat hullc in die
teen-woordigheid van hierdic: ,Godgeskonl((\ monument" kon mcolccf, on mcnigeen met die stillc versugting en gebcde dat. Amajoeba met die volgende fecsvioring sy skaduwees ocr die bodem vau 'n vrye en onafhanklike Republiek sal strok.- (Tvlse. Korr.)
f/IARK~GE}f[S~~p
V
roe~ More
~
Mark
KAAPSTAD
BETALING GESKIED ONM!DOEL·
LIK, WEEKLII<S, MAAI'IDELIKS
OF SOOS VERLANG,
BESTE liEERSENDI~ PR\'SE.
MINNAAR
&
Y
A
N
SCHOOR
Elenaar: 01JS'l'AV HEl'IEI'.Teretoon z-o2J.Z.
Amajoeha-
f
e
est
e
Transvaal
.
Rill
Bencwcus die groot »enLralc fees by .\majoobaberg, is geslaagde fceste op
die \·olgcndc pld<ke in Ttansvaal
be-rig:
Pi-::!tersburg: Op Satcrdag. 2i Feb., hct. 'n sk:u-c \'an oor die ~,UOO mcnso
op d;c I.oui::. ·rridundt-plein alhier ,·er -gadcr om Amajocba-fees te ,·ier. Prof.
L. J. du l'lcs5i» \'an Potchef~troom hcL
by hierdie gdccnLheid as spreker opge
-t.rce 011 sy bocieudo toespraak, \vaarin hy vcr·al vorskillcndc aspekte ''an die
huidige vryhcid;,tryd von ons volk baie held .. ,· onilccd hct, hot 'n besondcre indruk op die fee::.gaugers gemaak.
Die groot vu11r is aangc~teok met. die V ryhuidsvlanr wat hicrheon oorgebring is van Preto1-ia waar dit sedcrt die
J.:oufC'es in 1!)38 br·andend gehou wort!,
om onder gcen omstanuighcid geblus
to word voordut die Vicrkleur weer O?r 'u onafhauklikc Ropnbliek wappcr
Ill C.
Iloofgeul. l f. 1 .. Nc(!thling hot die
verri~tiuge \'an die dug gelei.
rllelville, Johannesburg: Die tweo
~~.·ucraah.kappe van Johannesburg het
\ ryheidsdug vanjaar gesamenthk op
C..:ch.lenhuys-park, :.\Ielnllc, ge,·ier en
hoe\\ I' I dlC vcnigtingc die aand in
swrtrei.!u 'n aan,·ang gene-em het en •liL :•uugehou retin hct, het onge,·eer
.:JOO olli~icre <:11 bran,d\\'agte die recn trotsccr om die verrigtingc te volg. ~clfs onder die banlste buie hot hulle
uio dio torreiu \'Crlaat nic.
Dr. P.
J.
)1cyer het as spreker opge-trcc cu hy hcc in die rccn gcstaantcr-wyl hy sy toc:spraak gelc:wcr het. By '
Lye hct hy enkel-diep in tlie water
ge-staan. l\lci 'u kragtigc rode het hy sy
gehoor bo~icl.
By hic:rdio gclccntheid hot dr. :.\[e-yer
ook lwec l\lanini-Hcnri patroue, wat nog nio afgovutt!' is nie en na die slag
van ,\mnjoeba op die slagvcltl opge-t.cl
is, aau die Lwec gencraalskappe
oor-h:mdig met die vor~:>ock dat dit aau
clio J\:ommundant-generaal oorgodra, word sodat, hy dit. vir die Afrikancr-\'Oik iu bewarlug ken uec!ll.
Genl. C. Purcu was die
bevelvocren-ue ollisior.
Nylstroom: Ook op XylstrOO!ll het
·n groot slmar op Vryheidsdag verga -dor om huldo tc brinp; nan die dapper
SLrydcrs ,·an Amajooba en opnuut. die
lard; in die huidige nyheidstryd van ens volk ie vernecm. ,\s sprekers het opgctnle mnrc. \V. A. Joubert, van
l'olchcf~>lroom en S. Panw, van
Preto-ria.
Gcul. 11ossouw was in bevel.
Carolina: Die Kommandantskappe
\':1!1 Carolina en Belfast het
Vryheids-dag vanjaar gcsamcntlik gcvier op die
plaas van mur. Brink, lien my! uit
Carolina. Iu ~tortreen het die Boero na die feeslorrein opgetrek en toe die vcrrigtinge clio midclag 'n aam·ang gc-nccm hot was daar minstens 400 monso. Onclor di() aanwcsiges is 'n hele a:wlal per;;one opgemcrk wat bekend
sturm as onucrstcuncrs vau die H.K.P. In 'n gees van hartlike broMlP.r~kap is
fees gcvicr onder die besef dat alma!
Afril<ancH·::: is tnet, een vc>l'!ede en eon lo!shesiomming.
As sprelter bet opgetree mur. J. J. Pick. van Johannesburg, en hy hct
daarop gewys dat die Ossewahrandwag
na Amajoeba Xo. 2 optrek, ,·asberado om ons volk nie slegs na buite to bevry nic, m:J:lr om hom ook inucrlik vry te maak ,·an die bande ,·an ekonomiose,
maatskaplikc en ~eestclikc knegskap
\\'aa riu dio liberalisme en kapitalismo
ons volk gevocr hot.
Hoofkomdt. Schcepors ,·an Carolina
hct ook 'u paar woorde vart
aanmoedi-ging tot dio aanwcsiges gcrig. Komclt. Vorster van Carolina en komcll. Yiljocn van Belfast he! die be
-,·cl gcvoct·.
Fochville: Sowat 150 gecstl!'ift.ige Boerc hel alhier vergade-r om Vryheids
-dag to vier. As sproker het opgetree genl. D. tlu 'foit, van Potchefstroom.
Potchofstr·oom: Die verrigtingc hier is hn~cwoon denr mecr as 500 geos -clrifLip:o oflisicrc en brandwagte.
Hoof-komdt. D. V:JI) n.ooy het clio
fecsgan-gors I oegesprcck.-(Tvlse Kerr.)
DlUE
KLA NOG
STEEDS AAN
Dr. Malan
Verwyt Reger.iug
Iu
Verha
nd
met §abotasie
In die debat oor kommunismc in die parlement bet dr. D. 1~. ~1ulao, Ieier
van die H.); .P., die Regcring die vol-gende ,·erwyt t.ocgcvotg (Die llurgcr,
G :.Ua:1rt) :
,Maar so min dinll die Regering van die crns van die gevaar van sabotasie dat waar itl die 110f blyk dat s«botasie op bevel gllplccg word, hy om politieM rc.des nic cens dio moeito doen
om
vas te stel vanwaar die bevel kom nie."Na afloop vfin hi.crdie hofsako intler
-tyd het II.N.P.-polit.ici van vethoog tot vorhoog gelnsinueor dat dit die
Osse-wabrandwag is wat vir <.lie ~aboLasie
''Orantwoordelik is. Tans word die Re-gering opcnlik dcur die , volkslcier"
v.e-rwyt omdat hy nie mecr AfrH\aners
vcrvolg as
wat
hy veells gelloenhot
nie! Die tronka is vir hom nog te
Je.sg!
'n Jaar g;cledo hoL dr. lllalan die
O.B.-leiers by wyse van 'n bccdigdo verldaring in dio parlcment aangekln. ,·an aanhitsing tot moord. lly hot van
sy siLplek af opgcstaan en die becdigdc aanklag in die handc ·.-an die :.\linister
van Justisie gann aflcwor. liy het cgter nooit gcwaag om sy verklarin<> buite die parlemcnt, to herhaal sodat
die egtheid daarvan g~t.oets kon word
nie.
Ladismith-Kommam!o
Vier
Vryheidsdag
Satenlagmiddag, 27 l!'cbruaric, het ongeveer 250 nraudwagto op dio plans
\'an oom Jan Kloppers, Buffcbkloof.
bymekaar p;ekom om Amajoeba-dag to
herdenk. Gcdurcnde clio middag is
jukskci gespeol en vervo1·sings vcrskaf.
Om 8-uur hot. ahnal in gelid na di<~ koppio gemarsjeer w~ar die vuur
aan-gepak was. Komdt.. J lofmoy1· hoc 'n
kort maar hr·-;it'lcndc ioespraak gele-war. 'n G r·y::.~.: ou vader, oom Hansic
van '!.'onder, hct voorgclees uit die By-bel on 'n roercndo gobcd gedoon. HieJ·-na is die- Amajoeba-kantatc op
treffen-de wyse voorgcdra. 'n Paar Pcnkoppc hot met fakkols rondom die houtstapcl
gcstaan en tegclyk dio vuur aan"e -steek. Om 9.:W prosics hct al die Brandwagte op nandag gcstaan en ge
-salucor. 111et die Rommandant nan die voorpunt het clkeen omgcstap en sy
slUkkie hout in die ,·uur gogooi.
D][E TRANSV ALER GLO NIE
P ARTY-BESKULDIGING
Die lcuen dat dr. V:m Rcnsburg die Osscwabranclwag ann genl. Smuts
vor-koop het of dat, by mot. Smuts skakel,
is nog steeds ceu van die vernaamsto beswarc by blintlc partyaanhangers teen die Volksbcweging. Op 23 Desem=
bcr II. hot Dio Transvaler in 'n voot-noot him·dio lcuen uit.druklik weerlo in antwoord op 'n vcrwyt wat dio blatl
toegevoeg word van die kant van een van sy lesers. Die 'J.'ransvalor skryf as volg: , Wat nou dr. Van Rcnsburg JJ.etref, Die Transvaler b!!SkOU hOm nog as 'n handlanger van die vc:dmaarskalk
nog
as 'n vermomde agent van Hi tier.By dr. Van Ronsburg gaan dit een-voudig om die cio po1·soon.
Hy
wll grang die alleenhccrsor van Suid-Afri-ka word en om sy doe! to bercik, skroom hy nie om die volk waaruit hy
gebon') is, by die Duitscrs te beklad en te beswadder nie."
Dit is darem 'n groot vordcring. Die Transvalc-r glo dus ook nie :ho;
kinderagtige bowcring van sy
hoof-leicr nic. Later sal hy we! ook
uit-vind dat dr. I\Ia.lan so ,bckluddiug
-storie" ewe min om dio lyf hct, want as dit ,bckladdin;:: van jou eie \·olk" is wannccr jy jou vcrdcdig teen clio bolastoring van 'n groopio part,yleicrs,
is dit sekerlilc 'n baio groter
bcklad-ding van jou volk om dio bowcgiug waaraan 300,000 Afrikaners behoort
het uit to mnak vir 'u rampokker· bend c-.
VIER.
01 E O.B., WOENSIJAG, 17 MAART.
~~r
@ep3~~rg~r~ e~
VerndleJr
m1e~
Sllawe
Dit was nie so lank gcle.dc nie toe
daar van nasionale kant baie gepraat en geskryf is teen die ontneming van
staatsamptcna.re se Yolle burgerrcgte. Vera! is stork pleidooio gelcwer dat onderwyscrs die voile reg moet
he
om'n mening oor staatknndige aange-lcentheid daarop na te hou en uit te
Je,\·e. Van owerheidswee is 'n beleid
van int.imidasie gevolg teen alma! wat by die staat in diens is en nie die oor -tuiging van die rogerendc party
onder-skryf nie. Die sogcnaamde uitsko
p-beleid wat toegepas is op aile
anders-denkende persone het groot bittcrheid
veroorsaak, want elke rcgskapc mens
het ge,·oel dat dit 'n tirannie in die ergste graad is wanneor gebore burgers
nie die reg mag he om dec! te neem
aan die staatkundige aangeleenihe:de
van hul vaderland nie bloot terwille
van die brood wat bulle eet. Daar is
selfs 'n wet dat staatsamptenare nic
aan cnigo politieke organisasie mag bchoort nie. H ierdie toestand hot sy
ontstaan te wyte aan die pat'typolitiel\ waardeur 'n voll< in tweo
oorlogvoeren-de groepe verdeel word wat meiHlar tot
die -uiterste toe beveg. Vir sy eie vei· ligheid was dit nodig vii· die oorwin· nende party om die amptenarc van die
staat wat nou sy amptenare word of
uit ta sif sodat net die lojalcs oorbly
wat sy beleid kan uitvoer, Oi aile am p-tenare geestclik te ontman sodat !JUlie
nilts
meer
u
s
politicke !tamerlinge vandie hec.rs-ende par·ty sou word.
Net Afrikaanso.
Hoewel ons volk hom teen hierdio
toestaud sterk ve·rsot hot, was daar in die afgelope paar jaar 'n baio stork neiging om nie alleen daarin te beru~ uie, maar hierdie geestelike tiranni.a as 'n soort ideaal to aanvaar. l\1cer en moor het dit nic net 'n voroiste vir
st:latsamptc·nare geword om geon deel
te neem aan die opcnbaro !ewe nie,
maar Afrikaanse ondcrnemings het
hiordio reel stadigaan op ander
ter-roine van die !ewe begin toepas. Ons
se uitdruldik Afr·ikaanse ondememings, want snaaks genoeg, die J ode en Engelso hot oor die algemeen gew c-teusvr:-'hcid vir hul werknemers gc
-laat. So het dit dikwels gebeur dat
'n Jdcrk in 'n Jood se winkel as lmn
-didaat vir die Nasionalo Party kon
staan sender dat sy brood daardour bcdrcig is. Selfs ,.:111dag nog Jaat die uithccmsc mynbasc toe dat hul worlc-nemers lid van dir. Ossewabrandi•ag
m:lg woes. Bierdie vreemdolinge het blykbaar beter ge·weet wat die doe!
\'an hierdie vreemdo maatrcel in 'n vreemdo ~telsel is as die Afrikaanse na-apers daan·an. Dit hot met laas -genoemde gcgaan soos die nature! wat
op 'n sonnige dag met 'n reensambreel
rondstap.
So is daar by voorbeeld 'n regulasie
van die Nasionalo Pors dat geon van
sy \\'Crkne.mers- bchalwe die wat deur
hnl vakbon<le teen so 'n bepaling be-skcrm word-aan die politick en . . .
aan kulturele bedrywighede mag dec
l-noem nie I Begryp nou good, werk·
nemer3 by 'n Afrikaanse instelling mag nie daadwerklil< deelneem aan tHri·
1\aanse kultuurbcdrywighcde nie. Vir
elkeen is dit dnidclik dat so 'n bepa
-ling op niks anders neerkom as om van sy werkncmers galeislawe t.e maak nie.
H ulle word geasteiik vasgcl\er!<er· a an
hul arbeid en mag aan nii<S nnders hul
aandag skenk as aan die werk van hut
base nie. Dit is cenvoudig 'n verskdk
-likc en vc-roordelende toestand in onige beskaafdo land.
Paarheiliges.
Hierdie gesindheid hct ook n:1 a.nder
kringe deurgewerk. In ons kerke bet
dit die laaste- tyd beleid geword dat 'n predikant hom nie mag uitspreek oor openbarc aangclecnthede nie. Hy moet kleudoos wees i.en opsigtc van
alles om hom en moet 'n soort midde
l-couse paalheilige word wat hom aan
die res Yan die !ewe gehcel en al
out-trek. En snaakste van alles is dat dit
juis diegene is wat vyf, ses jaat' gelede
(Vervolg in ,·olgende kol.)
DIE O.B., WOENSDAG, 17 MAART 1943.
Brokkffe$
Uff~
!Die Buffteffarrud
Voedseltoestande in die Europese lande
en Hongerb!okkade
Daar is m'in laude, vera! tydens die
ontwrigting van 'n o01·log, wat daarop
aanspraak kan maak dat hulle honderd
perscnt selfversorgend is. Dit geld
vir grondstowwe vir die oorlogsnywer
-hcid on vera! ook vir die voedsclvoor -radc. Dat voedsclvoorrade in tyd van oorlog 'n beslissende invloed op die
oorlogvoering self het, is vanselfspre
-kend. Vandaar dan ook dat 'n oorlog
-voerondc moondheid niles in sy vermoe
doen· om die vocdselvoorrade van die
vyand op alle moontlike maniere te
vernietig .en om te verhinder dat die
vvand sy cie voedseltekorte uit die
b~1iteland aanvul. Generaal Hongor in die ka.mp van die vyand is 'n uitste-kende bondgenoot.
Daar word vcrskillende middels
aan-gewend om die vyand uit te hongcr.
'n Seemoondheid met 'n oppennagt.igo
oorlogsvloot sal probeer om alle oc
r-sese toevoer na. die vyand af te sny.
(Vervolg van vorige kol.)
die hardste gesltre-e.u Mt teen hicrdie verbod op predikantc wat vanclag die voortou ne·em
om
prcdikante te vcr· volg wat met enige and-ar Afrikaanse organisasie simpatiseer as die eie hoi· lige party.Dit het deurgewerk op kulturee
l-ekonomiese gebicd. Ons grootste
lml-tuurverband, die F.A.K., se amptenare word va.ndag voor die kcuse gestcl om
kleurloos of werkloos te wees. Bulle
mag nie blyke gee van hul simpa.tie
teenoor republikeinsgesinde orgau
isa-sies nie. ·
Dit het vc.rder deurgevreet tot selfs in so .'n volksorganisasie soos die R
ed-dingsdaadbond. Amptenare van die
Reddingsdaadbond moet hulle op
na-sionale gebied vandag skuil hou soos
skugter naguilo in 'n rietbos. Nuwo Bedreiging.
Hierdio onmenslike gesindheid is
cleur bcrocpspolitici ingedra tot in ons
ekonomicse !ewe. Afrikaanse
besig-heidsinstcllings wat groot en magtig
geword het, word nou bedreig met
hierdie verderflike kiem. Ons noem
voorlopig geen naam nic, maar die werknemers van 'n groot Afrikaaosc onderneming word tans bedreig om voor die l;c.use ge-ste: to word van of hul Afrikaanse klcur Of hul werk prys te gee. Ons wil blltyds hiertcen waar·
sku, want hierdic nuwe mode wat 'n
paar jaar gel-ade nog as 'n boosheid
veroordc'01 is, sal crens gestuit moet word of so nie gaan, dit ons hele Afri· ltaanse volks!ewe ruineer.
As el!<e onderneming, as elk~ besig· heid, as cli<o b'lwoep, as elke organisa·
sic gaan eis dat sy werlmemers aan niks mag behoort of aan niks mag deelnaem nie, sal daar binnckort geen ander burgers onrbly as 'n paa1• pen· sio-enarisse, 'n paar r·enteniers en t~n
slotte 'n paar betaaiuo poiitici nie.
Met andor woorde. daar sal net 'n
grocpie berocpsburgcrs oorbly, on ons
vrees uiteinclelik ook net 'n groepie
bcroepskultuurmense. Die res van die
volk sal vir die samclewing nie veel meer kan doon as om ecnmaal in vyf jaar 'n kruisie agter die naam van een of ander bcroepspolitilws te gaan trek nie. verder sal hulle wees slawe van hut daaglikse arbeid.
Gedryf dotll' hul blinde haat teen die
republikeinsc Volksbeweging is 'n g t·oe-pie politici vandag besig om die fon da-mente van ons hole Afrikaanse samc-lewing; te skud. Soos die blinde
Sim-son die pilare onder die Filistyne
om-a.rm het om in 'n laaste wraakstoot ay vyande to laat instort a! moet hyself ·
onder puin begrawe word, so maak
hierdie politici vandag misbruik van die slc-utelposisies wat aan hullo deur die volk toevertrou is om a!lcs te laat
in-tuimel in die hoop dat die Ossewa-·
brandwag saam met hullo in die puin
begrawe sal word.
Die Osscwabrandwag is egter geroe-pe om brandwag tc staan oor die volk se belange op clko terrein. Daarom waa.rsku ons by voorbaat dat hierdie
proses van nasionale ontkragting nie
vcrder deurgevoer kan word nie. Die
is reeds glad te ver.
Blokkado is die naam van hicrdie uit-honger-wurggreep on dit is 'n middel
wat nie not teen die vcgtende soldate
nie maar vera! teen die tuisfront, die nie-vegtondc grysaards, vrouens en kinders van die vyand met dodelike uitwerking aangewend kan word. Die
gcskiedenis van Napoleon en van
Dtiitslancl gedurendo die Jaaste oorlog
het bcwys gelew.er hoe bcslissond 'n
honger-blokkado kan wees. Hulle het weliswaar van tcenmiddels, van 'n
teenblokkadc, gebruik gernaak en hoc~
wei bulle 'n groot mate van sukses go
-had het, was hul tccnmiddels nooit so
geslaagd en beslissend as die van die
se-ebeheet·scnde vyand nie. HUIDIGE 'rOESTAND Sedert die huidige oorlog uitgcbreek hot, is daar vee! oor vocdseltoestandc
en honger-blokkades geskryf. Die
oor-logspropaganda het hom van die eerste
dag van die oorlog af daarop toegele om voedseltoestande in die Iande van die vyand in sombere kleure ie skildc-r
terwyl die vocdseltoesta.ndc in eic land
so rooskleurig moontlik voorgestel is. Van 'n honger-blokkade is weereens van die begin van hierdie oorlog af
grootse verwagtings gokoester. Dat
die oorlog egter nie ontwikkel hot soos
baie r;nense hulle dit voorgestel hot nic,
is 'n feit waaroor hier nio hoef uitge -wei te word nie. aileen 001' die Oll
beproefde wapen van die Brit, nl. die honger-blokkade, volg 'n paar gedag·
tes.
'N Ai\-illRIKAANSE OPNAME Blykens 'n onlangse opname van die voedscl toestand in Europa deur die Amerikaanso departemcnt van landbou word die volgonde vasgestcl : Europa,
met uitsondering van Duitsland en
Italic, voel die knyp van kleiner voed-selvoorrade. Die totale voedselvoor. rade, met uitsondering van die in Rus-land word geskat op sowat twee tot drie persent minder as verlede jaar en sowat 15 persent onder die oorlogs-gemiddelde.
V olgcns hi01·dic opname sou voorrade van land tot land en tusscn stedelike en plattelandse gcbiedo van dieselfdo Iande aansi&nlik wissel. Die
n ...
Jstevan die plaasbewoners tewe, na
ver-klaar word, op 'n vooroorlogse basis.
Die voedseltekort is die crnstigste in
die steele van besette Jande. 'u
Op-somming van die toest.and bring die
volgende aan die dag: In Duitsland is daar min vorandering in vergelyking met die streng-bcperktc peile van ver· lede jaar. In Italie sal clio stedclike
toestand, na verwag word, voortgaau om moeilik te woos weens dist ribusie-moeilikhetle. In Belgie en Noorwee skyn die vooruitsigto donker to wees.
In Nederland sal voorn1tle onvoldo.e-nde bly, maar oor die algemeen beter as in Frankryk en Belgie. In Denemarke
sal die standaanl van vocdselvorbruik,
na vorwag word, agteruitgaan, hoewcl dit, hoer bly as in enige ander besette land. In Frankryk duur iekort.e aan voedsel wat gewoonlik uit Noo rd-Afrika, vera! groente, olios en vrugto ingevoer is, voort. (Weens die Brits·
Amerikaanse besetting va-n Fra
ns-Noord-Afrika is hierdie invoer uitg e-skakel). In Griekeland sou die voedse
l-probleem die grootsto woes van allo
Europese Iande. In Spanjo sou die
toestand swak wees weens ldeiner
op-brengs en distribusie-moeilikhede. In Swede, Switserland en Portugal sal bc-vrcdigende voedselvoorrade waars
kyn-lik gehaudhaaf kan word as plaasliko produksie deur oorseso besendings aan-gevul word. In onbesctte Rusland is daa.r getuicnis van aansienliko ska.a. r-ste. In beseitc Rusland is die toe-stand nog slegter weens die benodigd-hede van die invallers. Tot dusver die Amerikaanse opname van die vocdsel-tocstaud in Europa.
Dit is hier in Suid-Afrika onmoont-lik om hierdie· Amerikaanse gegewens
te toots. Wat die twee hoofvyandelike
magtc in Europa IJ.!ltref, nl. Ouitsland
en 1 talie, is die Amerikaanse
toe--gewings cgter mcrkwaardig. Toege-'wings van die kant van die vyand is
(V crvolg in volgende kol.)
OFFKSliERJE
OPENBAAR
GROOT GEESDlUF
Verg
ader.ings aan Oos-Rand
Op 18 Januarie jl. is in die Bt·ak-panse stadsaal 'u geesdrift.ige gehoor van om en by die negehondenl otlisiere
toege·spreek dour hoofgeneraal Louis
Bootha, genl. P. tlu 'l.'oit (Generaal
van die afdeling), konfdt. Van
Heer-den (Adj. van A.K.G.) en komdt.
HeroJd.(Adj. van genl. Du Toit).
Ook op Balfour, in die stoor van voldkorne-t A.
M
.
Mostert, het nagc-uoeg 200 offisiere tot halftien die aand gewag vir die besoek van die boge-noemde offisiere aau die Hoofkomman -dantksap van hoofkomdt. J. J. Gouws wat bestaan uit die Heidelberg-, Nigel-cn IIoeveld-kommandantskappe.Die opkoms op albei sentra was uit-stekend, en as ons vervoermoeilikhedo ens. in ag neem, was dit selfs skitte
-rcnd; want baie van die aanwesige:; het hul laaste druppel petrol daarvoor ge-bruik.
'n Organisasie wat nietcenstaande allo mocilikhede so kan presteer, is a lies behal we die beweerde goraamte van sommige politiei.
Dio besielcnde woorde van gcnl., of liewer, Oom Louis, en die ander spre -kers, het weer mtwe !crag gegee vir die moeilike pad wa.t voorle.
Die geesdrif by die vorgaderings aan die dag gele, is weer 'n riem onder die hart., en gee weer aan al ons offisiere nuwo mocd om vas te staan.-(Korr. van 5B3.)
VERGADERINGS VAN A
.
K
.
G
.
IN 0
.
V
.
S.
EN KAAPLAND
Genl. J. A. Smith, Assist.· Komdt.·generaal, sprcek O.B.·ver· gaderings in die Vrystaat en Kaapland op die volgcnde ·plet<l\o toe: VRVSTAAT: Clocolan, 13 Maart, 10.30 vm. Excelsior, 13 Maart, 8 nm. Ventorsburg, 15 Maart, 10.30 vm. Brandfort, 15 Maart, 8 nm. KAAPLANO:Richmond, 16 Maart (aand) Stad· saal.
Murraysburg, 17 Maart.
Aberdeen, 18 Maart (8 nm., Mark· saal).
Janscnville, 19 Maart (2 nm., Stad· saal).
Stcytlerville, 19 Maart (aand). Oudtshoorn, 22 Maart (7.30 nm.,
Drilsaal).
Waar die tyd en plek nie genocm word nie, word dit plaaslik gerecl en moet by die betrol<ke offisier navraag gedoen word.
NUWE
EED
ONGEWKJLD
BY EERS
T
E DliVliSIE
Volgcns 'n a.rtikel in die Natall\ler-eury vind die nuwo ced vir dicns buito
Afrika min byval by die Ecrstc Divisic. ,Die antwoord van die manne van die Ecrste Divisie op die nuwe eed was, om dit sag te stcl, teleursteHe.nd," is
die blad se bevinding na aauleidiug
van 'n vergadering van soldate in Pi
e-termaritzburg. By verklaar dat die sensor hom verbied het om 'n verslag van die vergadering te publiseer.
(V crvolg van vorige kol.) altyd betroubaarder as aansprakc. Uit hierdie Amcrikaanse bevindings kan 'u paar gevolgtrckkings gemaak word. Eer.,;tens het die bckende Britso hon• ger·blokkade nog geen beslisscnds uit· werking op Duitsland en Italic gehad nic. Twcedens het Europa tot groot mate daarin gestaag om seltvcrsorgend
te waes. oerdens het die Angelsak· sieso hulpverlcning nie daar.in ge.slaag
om ,aansienlil<e skaarste" in die on·
besette Rusland te verhindcr nie. Sou die voedseltoestnnd in Brittanje en in sommige Brits-Amerikaanse gebiedo soos Noord-Afrika, Egipte, Sirie, Irak, Iran en Indio bater wecs as in Europa.?