• No results found

Die stem van Afrikaans, volksidentiteit en selfbeskikking: 'n reaksie op Giliomee en Adam.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die stem van Afrikaans, volksidentiteit en selfbeskikking: 'n reaksie op Giliomee en Adam."

Copied!
14
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

86 NEWCONTREE

DIE STEM VAN AFRIKAANS, VOLKSIDENTlTEIT

EN SELFBESKIKKING: 'N REAKSIE OP

\

GILIOMEE EN ADAM

Carl Boshoff (IV)

(Direkteur van SABRA en lid van Volksstaatraad)

NOOD AAN NUWE DENKBEELDE

E

nigeen wat al 'n misverstand uit die weg moes ruim of die slegte

beeld van 'n goeie ding probeer verander het, sal weet dat die

werklikhede wat in mense se koppe lewe ewe - soms meer

-onomstootlik is as die voorhande werklikhede waarvan ons sintuie getuig. En as idees eers interpersoonlike beslag gekry het en deel van 'n sosiale bewussyn word of as koliektiewe identiteite in die vorm van insteliings gekonkretiseer word, kom mens te staan voor gegewe wat nie orders vat net omdat dit as "sosiale konstrukte" beskryf kan word nie. Oft behoort teoretici, ideoloe en aktiviste van tyd tot tyd in hulie spore te stuit.

Dit beteken nie dat kritiek en nadenke, veral met betrekking tot die mobilisering van sosiale bewussyn nodeloos of oorbodig is nie -inteendeel, maar daar behoort uit die staanspoor 'n sin vir die betreklikheid van elkeen se eie bydrae tot die debat gekweek te word. Van die konserwatiewe nasionaliste met hulie nostalgie na die "Witmansland" wat Suid-Afrika eens was en hulie gebrek aan grondige teorie, tot die liberale demokrate wat glo dat hulie met enkelinge se angs en regte of met swart aspirasies en wit vrese die kode vir sosiale konflik in Suid-Afrika gebreek het, kan almal baat by 'n groter openheid jeens die werklikheid waarop hulie vooroordele so maklik afgelaai word.

Daarom is 'n polemiek soos die en 'n forum van hierdie aard tydig en belangwekkend, veral in soverre stemme wat in die Ou Orde as afwykend beskou is en mense wat dikwels eers hulie deelname moes regverdig, nou vryuit praat. Om die waarheid te se: enigeen vir wie kwaliteit van belang is, neem met verligting kennis dat die konserwatiewe alleenreg op "outentieke" standpunte oor Afrikanerskap en 'n Afrikaanse lewe deurbreek is. Die waarheid,

(2)

(QO""-(J)

CD

CD

CD

W(QCDO

0-.:Ja.

CDOW-' ;'\:"CD-~

-~a. :E <: :J -. O<:a.CD -.0 -. a.-.0a. ._a.-CD _CD Z<CD< ~CDW~ '0;. ~ CD :J

-.~CDO CD(Q:J""O :E3~-g ~ ~CD:JW

--" -.:J " W

-.W

--.

:J CDCD a.W-0""~CD 3 CD --~"a. 3 !Po. a.~CD~ a.~_:JCD-' a. =:JQ-CD :J ~ CD" -. (Q --" :E <:Ja.o ~ I CDO :J CD-' ;'\:"~ < g-OCD~< ~=:J~=~ _:J ;'\:"~:J< a.:Ja.°-.W 0 CDCDCD-. CDWo.!!?.:J -.CD ~ -.:J :J <g (i)'"""O a. _WcCD CDCD~:J ~:J 0- 0- < -.~ -.m -(t) 0 _UJ (t) (t) 0) (t) -.0) ~ Z ;:;:(t) O°o :J '5 a-: 0. ('D. 0- ~- :J --0 0 -.(t) ~ u;- c ~ 0 (t) 0) (t), (t) (t) 0 ('D- ~ 0) m ~ o-O)o"O"O:J~:Je?.:J~ 0) ~ (t) :J -.0 ~ ~ 0- ('D- 0- ~ C --'2 0. 0."O~~(t).

3

m

..., 0. (t) (t) UJ"" 0. m < -(t). ~~. 0- co = ~ -< :J 0. S- (t) 9 (t) (t) :J 0) ~ C 0. ~ 9 --UJ ~ (t), :J U;- 0) 0 z <: :J (t) (t) 0- -0) S -:J 0. <9,. "0 -' <: co ..., UJ (t) (t) 0) --.;:;: (t) -. (t) < UJ (t) UJ < (t) :J 0) (t) '" :J -' (t) -.:J ~ 0 ...,; '" UJ UJ:J --(t) (t) -.(t) 0. ~ ~ -"0 0. :D (t) :J ~ Z ~ (t) 9..!:!?. cO- 2 ~ 5- ~ 6" ~ :J m --:J UJ (t) _ 3 3 ~ co --UJ 0) 0) m (t)o--~ (t) UJO;;t:J - < :J '" , :J < ~ <: :J UJ '" c:: ;:;:"" -0 0 -u --<; ~ < -g ~ ('D- ~ (t) ~ "0 CD ~ Q 0. » 0) -.c:: UJ CD'" ~ (t) UJ _0 §- 0. ~ » :J ~ c:: (t) co 0) --'< (t) -0.,... -.-(t) -.(t) WI 9: 3 < 0) (t) 0. :J -.0:>" e?. 3 -i (t)(t)O)cO-«t)0)~<:30)"Om Z :J:Jc::~c::O) <: 0)C::-r UJ:;)"" 3 <-'-'-0)0)-':J~ c:: --0 0. 0. 0 --< -m ~ '5 (t) (t) --cO- -:;)"" :;)"" --< Z (t) -a.:J ~(t) 0 0.0 §, o. :J 0)---0. Z --3 :J Z 0.2- ('D- (t);:;: 3 (t) (t) 0. ~ G) a.0)0S"<~g-<0-g-;:;:0) (t)ro::g:JO)(t)--<~(t):JO)co ~ 0 UJ ~ O:J- ~ 0 ~ ('D- ~ (t) ~- UJ :J (t) -.~ --0 0) 0- -. ~ ~- U;' 0 ::;; 0. 0 0. a- (t) '< (t) (t) (t) --co UJ (t):J (t) -1'""(t)

o

"O o. UJ<",<o.z -.(t) 0) '" 0) --c:: @o.~"O(t)O) ~ :JO::J(t)~ --0) -~ 0) --:J (t) ..., -.'" -.UJ (t) 0- '" co 0) (t) 0- 0-~ UJ :J (t) :Jo. (t) ~"""2: :J (t) (t) 0 000.-' UJ(t)O) -'0c::e?(t)-~0),<e?.e?..0. ~~UJ(t):J~(t)~(t)(t)(t)(t)

<~-

~Q)CD~O~C (.Q -~ ~- Q) Q) :=+: 3 .2 ::J~,<~Q)__'<CD --::J CI> Q) 0' 0- CD 0..-CD <Q) ",,_cCD " CI> < ::J 3 ~ CD CI> :=+: o..Q)CI> CD< --Q) CD < ~ < ~"o.. CD , CI> ~- CD ~ CD ~ aQ,CD-::J::JQ)CD ::J CD ::J CD 0.. --Q) ~ 0.."0 » ~ Q) _CD: ::J 0-'CD Q. ~ (.Q -0.. ::J- '<

0..a-:~~0:=+:<Q, OCDQ)Q)::JCI>Q.CD CD~::J(.QCI>Oo..CI>::J~CD

crco'=; -ow ,<",,::JCD -, '-' '" (.Q < CD, ~ Q) '< Q) CD CD <; '< '" Q) -::J CD -~::JQ, <~::J --CD ~ CD Q, 0 Q) Q) CI> ::J CDC--CD~O::T 0..~::J ::J , 0 C < <5- 0 < --"0 --CD ' 0 ::J Q. -o..::!. 0 ---0.. ~ 3 ---""0 CI> ~ (.Q CD CD CI> CD ::J Q) CD CI> -.-~- ~ "O(.QQ) --::JQ) CD<,~::J::J(.Q--' Q) ::J 0 0 c 0 Q) , ::J ro- 3 (.Q ~ -Q) 0..Q) 0 CI> 3 ::J CD Q) ::J

-.

0 --Q) CI> _0 --CD ~ 3 ::J -~CI>::J'CI> C Q) 0.. 0 CI> ---0 0 ""' -=--CD 3 CD ::J,::J , ,OCDOQ)(.Q cr~o'~"O~< CD Q) 3 » CD 0 < --::J::J _::J=0::J Q) 0.. 0 ~- CD 0 .?-0..<5-"0 ~::T Q) , CD ::T"O Q) CD -00 rz , .--CI> '" --CD '- Q) -' ::T ::Jo..::J::J::Jco..o (.Q CD 'CD..cn roO c ~ 0 0 -' CD '

-(J) 0.. (.Q ... 0 cn cr ::J < -= ~ ~ ~ (J) (J) -fj) (J) c:: 0> 5 -::J (J) ~::J30..::J~~::J~e?.(J) (J)@(J) (J) --0.. (J) (J) 0.. cn (J) ::J -.(J) ""0 (J) --(J) 0.. ~ ::J::J c:: (.Q < (J) "0>--0.. cr ::J -.cn ::J (J), 0> (J)(J);:o."_c:: (J)O--o> ~ (/)::J ro cr 3_-a. c:: 0> ~ (.Q c:: '< (J) ::J 0 -(.Q -.cn (J) < ro -0 0.. 0 (J) -.0.. -.0 ""0 0 13::Jo~::Jo..c::0..(.Q ::J»'< o..a-o>(.Q(J)::J(J) 0 Q..~::J(J)(J)-~::J""ro-::J (.Q~oO>(J)Q..,«J) cn ~o.. (J)",oO>O:-::J-- ~ ::J""::Jo..::J~ Q:(J)cn(J)(J) = (J)~O>-::J""(J) '<=:::J a-cno>(J)~o..o~::J~~ (J)3::J~cr--0>(.Q=< ~- 0 ::J ~ '< .Q.. 0.. ~ 5- (J) 0 5!!?.§03Q..c::0..~~Q --(J) (J)""O '< (J) cn (J) (J) ::J ~ ::J ~ ::J (.Q c:: < < --0 (.Q -0.. --(J) --(J) (J) 3 (J) 3 0 0> (J) -~ (J) ro -.::l. ::J -.0.. ::J ::J::J ::J -.::J 0 -.::J 0> 0.. cn

o

e:

g-

cr

~

(J) 0 Q .CD 0.. -(J) (J) (J) (.Q --3 '.2°(J)~(.Qcr (J)O(J) < ~ -< (J) (J) c:: ::J --0 '< (J) 0.. 0.. 0 (J) ::J ---(J) --(J) 0 -.-(J) C::::J ""0 (J) --. (J)-s. cr -.= -cn .-::J 0 --'=;(J)::J""(.Q.~~~0<9. O>(.Q(J)(J)"U ~cn""O(J) 0..-'-<-'

3

I -.0 < 0 cr -.(.Q -~- 0 0 (J) -0 (J) (J) -.0, (J)_::J~G)(J)-(.Q~(.Q<. cn 0 ---(J) cn < 3

«/)-3 = ~«J) 0> 0 (J) 00(J)(J)_0> 0> ~ 3 -.::J (J) O> -.0 <::J -' --a. -. crcn(J) cn (J)cncn (J) (J) cn --(J) (J) < ::J ::Jo>-'=; 0..0=00 ::J = -.'< cn -.= ::J 0 0 (J)(J)::Jo..(J)(J)(J)(.Q-.cn 0.. ;:;: ~.

~

(3)

88 NEW CON TREE

groeiende bedryf in Suid-Afrika was, is dit seker te wagte dat mense die veilige ruimte van getransendeerde opposisie begeer, maar dit is juis wat ek wil vermy. Om die waarheid te se: die liberale opposisie teen die Nuwe Orde staan alreeds in die teken van so'n dialektiek, van die opgehefde tweeledigheid, en dit is wat deurbreek moet word.

Anders gestel: daar bestaan 'n behoefte aan 'n buitenste punt vanwaar die hegte orde van tese-antitese>sintese wat opposisie-politiek in die Nuwe Orde ten grondslag Ie, uitgedaag kan word. Dit kan 'n derde punt genoem word. Maar van watter belang sou dit wees? Of meer op die punt af: is dit waar dat die liberale opposisie teen die Nuwe Orde alreeds struktureel in die knus ruimte van 'n voltrekte dialektiek tuisgemaak is? In belangrike opsigte weI. 'n Mens kan aanvoer dat aile politieke stelsels wat op regering en opposisie berus, maar veral tweepartystelsels so verstaan moet word. Die regering probeer om sodanig te regeer dat hy teen die opposisie se aanslae staande kan bly en die opposisie probeer sodanig opponeer dat hy die regeringsfunksie van sy opponent kan oorneem. Die onderliggende veronderstelling is dat kompetisie tot die beste resultate lei en dat hierdie toutrekkery die burgery in geheel, met ander woorde mense aan beide kante, tot voordeel

strek - 'n voorkeur vir kompetisie wat help om die hegte band

tussen demokrasie en die vrye mark te verklaar. Die staat self is dus die verswee sintese wat die opposisionele verhouding binne 'n meer grondliggenc;le eenheid te ruste Ie.

Nou bedoel ek nie dat almal wat die regering kritiseer met 'n slap riem gevang word en net ek dit raaksien nie. Inteendeel: baie poog juis om 'n staat op hierdie grondslag te help vestig en in soverre die regerende elite in Suid-Afrika opposisionele politiek nog nie s6 verstaan nie, voel die liberale geroepe om hulle daartoe op te voed, of dit eenvoudig teen hulle wil in werking te stel. 'n Nie so verrassende vorm van neo-voogdyskap. Die dapper oproepe tot sterk opposisie is dus niks anders as 'n bevestiging van die staat en sy strukture nie en kritiek op die nuwe regering word in diens van die Nuwe Orde gestel.

Aangesien dieselfde Orde wat polere opposisie so sistematies in sy diens kan stel, na my mening radikaal uitgedaag behoort te word, benodig mens 'n derde punt om dit met integriteit of sukses te kan doen. Die derde punt wil naas die voor- en teenstanders plek maak vir die omstanders - nieonbetrokke buitestanders nie,

(4)

89

maar mense wat ander, onbedagte standpunte inneem sonder om in die tweeledigheid geneutraliseer te word.

Maar waarom moet die Nuwe Orde radikaal uitgedaag word? Waarom is sterk opposisie binne die reels nie goed genoeg nie? Omdat die twee goed wat die meeste teenstand uitlok, juis skering en inslag van die Nuwe Orde is; met ander woorde, omdat kritici hulle teen die grondslae van die Nuwe Orde rig, maar op die luukse aanspraak maak om dit binne die beskerming daarvan te doen. Die staat is nie neutraal nie en twee sentrale waardes waarsonder 'n nuwe SuidAfrika ondenkbaar is, is nasiebou en herverdeling -met alles wat dit inhou. Maar -mettertyd meer daaroor. Radikale kritiek op die Nuwe Orde is dus nie 'n willekeurige behoefte om ander se prestasies te ondermyn nie, maar dui juis op die erns waarmee dit bejeen word.

VERVREEMD DEUR NASIEBOU EN HERVERDELlNG?

Nou ontstaan die vraag namens wie die kritiek ontwikkel moet word. Wie het rede, of effens anders beskou: wie het regverdiging om

deur nasiebou en herverdeling vervreemd te voel? Teen die

agtergrond van ons geskiedenis is dit nie almal wat bedreig voel wat hulle belange met'n goeie gewete kan beskerm nie -,-'n morele dilemma wat met oorleg deur die nuwe elite aangewend word. Prakties gesproke kry hierdie vraag beslag in die debat oor wie se gemeenskaplike aansprake en regte voorrang behoort te geniet: Afrikaners of Afrikaanses.

Dat daar hoegenaamd so 'n debat kan wees, berus op die uitgangspunt dat sosiale identiteit op 'n manier die produk van mense se verbeelding is, of minder uitdagend gestel: dat dit 'n konstruk van die bewussyn is. Aan die hand van Benedict Ander-son se insiggewende en dikwels misbruikte uiteensetting, beskou ek dit as 'n goeie uitgangspunt vir verdere gesprek. Slegs 'n kru vorm van materialisme kan mens laat kraai asof die bestaan van aile kollektiewe identiteit daardeur opgehef is. Ten aansien van die veranderbaarheid van sosiale identiteit behoort dit mens tot ten minste twee gevolgtrekkings te bring: eerstens dat bestaande identiteite verander en kan verdwyn en dat nuwe identiteite tot stand kan kom, en tweedens dat bestaande identiteite histories gewortel is en nie maklik of op voorskrif verander nie.

Histories gesproke kan niemand daarby verbykom dat daar 'n Afrikanergemeenskap ontstaan het en deur talryke instellings aan

(5)

90 NEW CON TREE

sy bestaan beslag gegee het nie. Die gemeenskap het nie net

bestaan in soverre hy dee I van die magselite in 'n

minderheidsregering was nie, al het dit'n groot deel van sy afgelope geskiedenis oorskadu. Verder het hy ook nie net bestaan insoverre hy 'n homogene orde op sy lede kon afdruk nie, al was so 'n poging eweneens 'n uitstaande kenmerk van 'n deel van die gemeenskap vir 'n deel van sy geskiedenis en al het dit baie mense van "Afrikanerskap" in die sin vervreem. Die gemeenskap het oorwegend, hoewel nie uitsluitlik nie, uit mense wat in die Ou Orde as blank geklassifiseer was, bestaan en dit is om verskeie redes vir die grootste deel van sy geskiedenis tot 'n deurslaggewende maatstaf vir aanvaarding verhef.

Dit is van die belangrikste en mees problematiese eienskappe waarmee Afrikaners, wat 'n sin het vir die tyd waarin hulle lewe, in die reine moet kom. Afrikanerskap verkeer histories onder druk en kan gevolglik nie sonder meer op dieselfde ou Iyne voortbestaan nie, al is dit net omdat selfkritiek en herorientering in eie geledere dit nie meer moontlik maak nie. Terselfdertyd kan daar nie sonder meer aangevoer word dat Afrikanerskap agterhaal is en op die punt is om te verdwyn nie. Etniese of oorgeerfde identiteit het eenvoudig 'n blywender aard as dit en 'n goeie teoretikus behoort ook hier die voorwerp van sy belangstelling met beskeidenheid te benader.

Afrikaners het genoeg rede om deur nasiebou en herverdeling bedreig te voel. Hulle tree op met die soort gemobiliseerde selfbewussyn wat 'n nuwe nasie in die weg staan en wat as eerste prioriteit deur lojaliteit aan die nuwe staatsorde vervang moet word. Hulle het ook materiele voordeel uit die Ou Orde getrek en word deur regstellende handelinge in die open bare en korporatiewe sektore bedreig, tot die mate dat daar reeds van 'n tweede "armblanke"-vraagstuk sprake is. Dit Iyk dus asof Afrikaners rede het om die Nuwe Orde radikaal te bevraagteken en nie net krities daarbinne op te tree nie, maar of hulle dit kan regverdig, moet nog duidelik word.

'n Afrikaanse gemeenskap van dieselfde aard met'n selfbewussyn van dieselfde graad, bestaande uit"swart", "bruin" en "wit" sprekers van Afrikaans het tot dusver nie tot stand gekom nie. Of dit in die afsienbare toekoms sal gebeur, sal die tyd ons moet leer. Die uitwerking wat nuwe politieke verhoudinge, strydpunte en geleenthede op 'n Afrikaanse gemeenskap kan he, kan nie in veel

(6)

a>~-0 3 cno..~(Q<:~~Z -cn -CD ~ 0 CD <: -a> ~ -.<: 0 -CD 0-. C 0 ~ ~ 0.. CD < ~ ~ 3 -.~ ~. ~ ~ 3 a> ~ CD 0.. CD 0 CD CD-o..a> CD CD 0 ~cn3CD~0..~CD a>0" 0 cn CD 0 0 -.CD cO. ~ ~ ~ ~ 0 0 ~ ~-' 3

-"cn-cnC-.-CDcn ~a> ::!"a>~~CD o..~ -.::!"cn-.a>-'CD~a> OCDCi) -0 C 'p:) a> 0"" CD --0" -0 ~- (Q --~ = =. (Q -.CD ::!" C ~ -.CD ~ CD ~ < a> ~ 0" 0.. 3 CD

_.--.0.. 0.. ", -. CD cn -. -0" -.cn CD CD --' CD CD

-.

3 -. (D. (Q -.~ CD ::!" < ~ cn CDcn ::!" CD ~ 0.. cn 0.. 0 3 CD CD a> a> CD <: -.-0 -.CD 0 ~ -.a> a> 030.. '«Q -.CD -~cn o..CD ~~ -CD cnO"a> o..-'~ cn a>° (Q a>a>=ca>a>=CDCD :2" Q ~ CD CD -.~ O" CD cn _CD-.-o,~ ~ -. <: ~ -.CD ~ CD cn 0.. ,<=CDcn 3a>~cn~~-CD cn ~ < 0.. a> -CD _.CD CD a> ~ CD -.a> CD CD a> --.CD CD CD '" a> -cn .-. -'CDCD -~-.~_cn~-0.. -.-(Q ::!" ~. CD a> CD ~~. 0 g- < CD a> cn cn '0 OJ a> 0" 9 -.--0 -.CD 3 ~ -0 -0 ~. 0.. 'iJ; = -CD ~ -.0.. -. CD c a> 0.. 3 cn -.~ a> a> ~ ~ 0 :;:: cn -.~ -.-~ -' ~"a> -." -CD~CDa>a>~~O-o..CD::!"o..::!"zcn(Q(Q ~ _CD 5"-0 CD CD a> CD (D. 0 c 0- ~ 5" (Q 0.. q 0"" a> ~ cn 3 ~ ~ (D. (Q 0" ::!" -.;:o:~. ~ CD -cn CD ::!" -'< 0 CD (D. a>.{g 3 a> ~ 0 0 cn ~ ,,<; < CD cn ~ a> -.'" a> -0-0-0 -a>-~o a.§.e?-.~o~oo~~e?..cnoCD -.0" .0.. CD ~ -0 a> CD 0.. -0 ~ ~ --0"- o..~CD 00" -(Q~" ~ CD --0 -.CD 0 CD < CD -.CD CD -CD ~ ~ ~ -.~ CD ~ C ~ -.CD ro-'3 a>o:oOJz~roO"~-. a> CD -.a> 3. = c cn (Q a> cn 0" (Q CD 0..,. J"\ ~ 0.. cn cn ~. CD -a> --. CD ~ 0.. Vol cn _.-3 CD -.-< ~ ~ ~ ~ ~ --.CD- ~ CD 0 cn CD 0.. 0.. ~ .~~a>~ ~~-.0~~30.. -.a> ~ -0 -.a> 0.. .CD -CD -.

(Qcn~~-o~_CD~~~_CD

::) 0. 0 S. ~ c:: ~ 0 -0 0'" 0 0 ~ -" -C/) ~ ~ -0 0 CD 0 -. ~"CD 3 ~ ::)- ~ ::) -00 ~. ~ ~ ~.

O-o.

CD-CD C/) <::) ::) CD -" -, 3 -, -" CD ~ 0. a?.OCD~-g~CDE"CD3::)-'-" -, ~ c:: -::)::) -0 c:: ~ CD ~ ~ ~ ~ C/) (jj. 0 S" » ~ CD' =" ~ CD CD CD < ':::!". =(Q ~ 0'" C/) CD 3- -.~ ::) CD CD ':::!". < ~ CD

CDC/)CDC/)CDC/)-,~CD~~~ oCDa:~0'"3~C/)C/)::)::)~ -o<--~0(Q,=;3C/)~~ -o~CD~~!p"

~CDCDC/)CD 0~C/)~(Q o.CD'"CD~C::(Q C/) c:: CD>::) -.CD ~ (Q -, CD -.-(jj. c:: ..0.::) (Q --" ~ -, t8" CD CD. 3 S" CD"(Q CD'" 0. CD 0 CD ~ -, I 0. ~-'~<-'C/)~o. ~ ~ CD" ~ ~ S" 0 ~ <:0 CD""::) 2?. ~" ~ ~ -~ -0 ~ c:: -" 0. ~ -0'" C/) C/) ~ ~ -" CD'" ::) CD. ~ -<:o<-::)9::~::)--::) ::) CD: ~ CD 3 CD 0 -0'" ::) S. CD ::) 3 -, CD CD -" cn ::) g> 0. < ~ 5)"" CD" ~ 5)"" -g ~. (Q c:: -.CD" CD CD ~ ::) C/) -::) (Q 2?. ~ 0. S" (Q 0'" CD (Q -"_. *CD:i>~C/)(QCD~~CDcas.~ -~"O ::) 0. 0 -< -(Q ~" ~ CD CD c:: 0 -CD 0 ~" CD ~~~ ::) 3 -::T n, n, -CD c:: -, 0. < ::) CD C/) IoU IoU 3 -,0. -" --~ ::) C/) CD CD" ::) 0'"» -~::)C/)-oo.C/)CD::)o.O- (Q (Q C/) CD ~ ~ ~ 0: ::) ~" CD CDO'" --o.CDo.~ < ~ 0. CD ~CD 0. < CDC/) -.::) , ~ c::OCD<: CD ~ --, <: -.~ -, 0'" 3 0 CD ::) .-oJO'"CDC/)~'<-3 ::)C/) C/)~(Q -,o.'<CD O CD CD --" CD < CD ~ ---'::Tca::)~CD""CD'"CD'"~CDa: ~CD 0.::)::) -'-<CD ~ ;: ~ ~ 3 0. ~ -< CD"" ~. ;?;. -.c:: ~ -CD 0. -. CD-~o.CDc/)CD CDo.CD'"

-

CD_::) -" CD ~ C/) ~-CD

-.

CD _.-" I .--, ---oJ -C:::T(1)CO(1)<O~O;:;: ~ ::J (1) -.0 ::J CO -. CO::J 3 <oco-(1) (1)0..-::; ~-'(1)(1)-~ (1) -.~ <O~. 3 co 0.. (1) So ~ 3 -.-~ (1) _0 ::J ::J ~ 0 0.. ~ ~. U> co 0.. ~ ::J ~ ~~(1)~ « 1)=0..--(1) ~ -.~ 0.. (1)-'(1)"O~u>(1)(1)~ u>~::Ju>::J ::J~ ~::T0..0'"_~~u>-'~ (1) ~. (1) 0 ';;t u> ~ -'" ~ --' 0'""'"0 .-u>

»

_.::J -. ::J::TU>(;;co ::J0..(1) (D. 0 0 ", (1) ~ ~ -.~ 0 (1) U> '" '" U> (1) -.,< '-' ~ ::J -co ~ ::J 0 ~ -.~ Ci1 (1) ~ 0 ::J ~ U> '" ::J '" U> ...< ~(1)Og-~(1)::J~ ~::J- 0..-' 3 0.. ::J U> 3 -.» (1) -.::T (1) (1) (1) -0.. ~ (1) (1) -3 ~. 0 _0 ::T ~ 0::J~0..~0..0~0 0 -. I ::J (D. 0 ~ C-3U> 0.. 3.::J ~ (1) 0 = U> C:(1)- -~< coU>CD""::J~C:(1)~~ (1) 5. 0'" ~ 0» ::J ~~ (1)~-.~c: ::J OCO -0.. -.;:;: (1)~(1)(1)~(1) ~o~ U>::J::J ~ (1) 0 50 ~CQ U> ~ ~ ~ -.co (1) -.(1) '< U> 0 _0.. (1) 0.. ~ ::+; ~ (1)"0 < (1) (1) U> ~ _0 (1) -.< ::J 0.. ::J U> ~ _0 ~ 0'" ~ (1) 0.. ::J -_U> U> 't3. 0 ::J (1) 0 0.. (1)"0 -.~. ~ co;:;:-.(1)~oro--.< ~ ;:;: -.~ CO::J~ '0 -0 (1) 0.. ~o < -~ < 3 (1) _.::J ~ -~ ~ U> ::J(1)CO::J::J::J::J-(1>Ocno-::3 -.-'" -Q) '" 3 (j). C ~ (1>_cn::3 -(1> 0.. 0..«1> -.< ::3 (1> (1> Q) -. o<O<O~ orofg-o.. <00 (1> 0.. Q) S. < Q)-"7':-OQ)cn <

o

-."-' -. o~Q)C:: -0(1>::3;::;: cn@;t>'g

Q)-.-cn

-cn ~. -. cn<"7':-(1> Q)Q)Q)::3 Q)::3Q)~ 3;t>~O

cn-

-.

0.. ::3 Q)"7':- ::3 ::3 Q) 0 .Q) -.(1> ::3(1>- cnz3 :J'"c::Q) £~Q) -(1>-'(1> 0.. 0..0;::;: Q) Q)o..cn ~(1>0.. m Q) S. ...<0 0.. ---(1> cn~= e?.c::"7':--.0.. «QQ)

~Q)-

cnQ)o.. (1> ::3 -. _.(1>

~

~

()

~

~

~

<0-L

(7)

~

~.~-~

CDCDCDOCD 0.-' UJ CD --CD :J :J CD ~---<0 UJ CD CD CD --UJ .UJ CD OCD(i)'"< ;:;: ~- 3 CD --CD p> :2 UJ -< < --'< CDOCDUJCD 0 UJ ---'-.CD:J0. <0 CDOUJUJ -'3P>"tJUJ 3c CDo.CD:J

:J

-.:J"

-:::;- CD P> ~-P>UJ:JUJ roro<O:J 0 ~ ~

CD-5.~~9:

CD-CD CD -.0 -.UJ

~-CDCD

CDCDP>=h -.~p>o. "tJCD:JCDCD -P> «:JUJ< -.C P> P> --::f P>P>cS"--.<0 CD CD °UJ<o0 <-. -.CD CD --0 , -.CD ..., ...7\" :J

...:J

---P>-CDCD -.~-- 0.0 CD 0. CDOO;:;: CD

-'-'-

0. --0 <0 CD =___0 7\"CDUJ:J cn < ~ ~ S' 3 0- (1) 0.. 0.. » C ~ ~ ~ 0 cn 0 (1) :J roo roo cn :IJ -~"""O(1)cn 0..-< -.0.. < ~ ~ = Z _. m (1)<0-'. -cno ~ ~ roo ~ ~ ~ 0.. (1) § ~ -f , c:: 0.. cn CD 0 --.~ (1) ~ m o~ c:: , « 1)- ~ o c::~(1)-0..0..0 (1) 0 ' (1) '" c:: ~ -.' -0- -.:IJ ,... , (1)"'" <0 (1) ~ a. cn m g<9:<ocno..::J""~(1)o..-f--~ (1) (1)"0 0 -;:.: 0 --0.. ~ -~:J :Jo.. 0.. (1)(1) m ,... cn"<: -;::0 ~ (1) 0 0.. --'< (1) :J ~ (1) c:: 9: U> , --~ cn '=: cn -~- , (1) m 0.. (1) (1) --0.. :J ~ :J = 0- < (1)o..(1)c5~~o..~:=::o-(1)m 'CD~3cn<g.6.~:J~~~:IJ <0 -."0 (1)"0 0..:J- <0 a?. :J < ~ :JC:: C::(1) '(1)<0< (1)3<O:J(1) <o ° '-< (1)"'" -' '-' :J _. (1) (1) -(1) 0 '::!". c:: 0' 0.. (1) ~ U> cn(1)- ':J:J ocn-.'C:: 3 (1):J :J;;;-,~z0.. ,... -.,... ~ ~ 0 roO ~ :J~ -.<0 (1) cn G) cn(1)(1)cn3"Ocgcgo'pjU> :J"""(1)(1)c:: :J:J:J"U (1) ~ 3 ~ cn :J S. 0.. ~ 0.. C ""'O(1)""~""""" ~::J""Z ~- a. :J ".2 -0- 0.. 0 -0 -f ~ cn<: < C::~ (1))~ m '< --<0 '-0 ~- --cn ~ 'CD --0.. ~ 0.. -(1) :J --:J :J --0 (1) -:J 0..<0(1),-. :J cn <0 0- -.0.. -' (1)'CD'pj"o(1)(1)<z 0.. '" ~-cn~c::(1)(1) ,... 0.. ~ '- ~ --<::J 0 :J :J cn :J <: 'CD:Jcn'CD<O'CDo..(1)~"O ~ (1) :J"O cn -.~<O ~ 3 ~ 00.. 0 (1)) 0 (1) ~ ' (1) cn -.3 0 <0 (1) 0 0.. 0.. , w' 0 3 ' (1) :J --(1) cn o --0 ocn (1) (1) 3 Q 9: 6. ~ ~- 0!l_3 Q: 30..:J«1)~,0..0..:J(1) --<0 (1) <0 @ 0.. ~ ~ :J (1) (1) cn cn -(1) (1) 0" -0 0 3 S' 3 0 9: I 0-,-oCDCD03CDO::J 0) -0 --.::J -CD a. co OO)CDOCD Z-o co 3 ~. ::J co ~ (/) c -, ~ 0) ~. a. ~ (5. CD> ~ CD m 0 -0 CD CD (/) .-. 0 CD' ::J --, a. CD » 0 m -(/)CD < CDco--, ~ CD CD"" CD CD CD ~. a. 9: 0) »~-o3£"CDCD -0 ~O)OCD::J(/)CO -0 ::J" -.::J (/) CD CD '< CD CDO£"-~::J~CD3 0" C 0) CD -(/) -.CD ,<a.::JCO- ~~CDCD -.(/) CD ~ 0) 0 co ::J 9:::JCD30-oCDO)(/) CD co -.CD a.. ~. ~ 0) ~ co a. CD CDCD::JO) CD CD ::J -, -0 ::J-::J~cCD::J3<CD CD =. ~ ~ ::J -.0) <: ~::J'CDO)CD::JCDO)~ 0) ~-o30)3~c

-3 -o03CDa.~ a.° CD 0 0) CD 0) CD (5.-0 0 co ::J 'CD -, 0) S. (/)° CD --(/)-' a. Z -.::J = ::J 0 co_O~ (/)CD C -=-0 ::J"~. 0) 0) = ~CD~CDCD::J--~ CD ~. ? g- ~. ~ ~.::J-0 CD -, 3 --' < -0 < a. ~. 0) -,a. 0) 3 -.::;. -.CD CD a. ::J -::J" CD CD ::J -. CD 0)3c<::J- £" 0) 0) -CD -.---'O)CD""-'O"(/)CD ~~o~<~~o~'< -, 0 CD CD -::J ~. (/) -.~::J -, -.a. 3

-.~ --.::J" a. CD -. '" ::J CD 0 CD 0 CD < ~ 0) 3 ::Jc::J0)0-CDa.::J" ::JCD -J CD --.CD ::J = CD (/) CD _::J CD-,::JCOa.::J~::J -< C'"""U ::J -.< -.Z < 0. < ~ -. 0 <1> <1> <1> <1> c:: _cn <1> cn <1> 0) -.0) 0. -. ~ ::3 -., -, ~ ' -~ 0) <1> -(Q ~ 0. cn 'CD' ~ <1> ~ cn <1> 0. cn ~ C/j' c:: <1> <1> 0 -.= <1> 0) 0 <1> ~- <1> 3 s:-~cn 00. ~-'7\"~ ~ <1><1>

cn<1>cn~<1>~cn::JO)cnO)O)<1>;:;:(Q -~<1>=<1>0)~c::~~~0)'7\"<1>'iD <1>=_'7\"cnO)~=

-~0.~0) 3 ' < ~ 0 < -~ -.<1> ~ -., 0) 0) ~ <1> 5' <1> (Q »(Q ~ 0) , <1> ~. ~ (Q '7\" 0. 0 Z ~. ~. ~ cn 9: ~ G <1> 0 C'" 0 ~ ('5' <1> <1> ~ 0 » '7\" 0) 0) ~-"0'<3<1>0. 0)'0)'=:-0)0), "0 -cn '7\" <1> <1> ~ 3 0) ~ -.'CD' ~~ c:: s. 0<1><0.'<1> <1>~'7\"'7\" -;:;:-cn <1> -.~ ~ ::J -cn 0) '7\" ~ cn (Q C/j' 0. , -<1> c:: <1> cn ~ ~' » E <1> _., <: C'"' < = 0. (f> '< <1> ~. --. 3 <1> 0) <: ,<"0 0) <1> -., <1> , -C'" -~ < 0) ~ cn <1> S. Q: '7\" ~ ~. ffi 5' 3 ~. 00 cn 0. ~ <1> 9- = ~ 0 0) <1> '7\" ~ 0) ~ '7\" ~ ~. -<1>O)(Qa-a<1>C'"cn~<1»>o.<1>-<1> , <1> -c::<1>, _<1>'~cn 0. 0 -<1> Q ~;:;: ~ 0) ~.' ~ 'iD 0) ('5 .~ <1> 0: ~ <1> <1> ~ 0) 0) '7\" ~ 0) <1> 0) cn 3 -.0) <1> 0. ~ ~ ~ 0) , -~ '7\"

-.

0 0. 3 "" ".., -.<1> "', 0. 0. 0. cn .., "-" <1> '"0'" '-' -.'" -0 <1> 0 a. ' ~ "" , ~ '7\" <1> '" 0) <1>~~o"'ooO)~O)cnO) z

~-<1> -~. '" <1> , cn .., '7\" cn ~ .. 3 = -~ <"0 0. -.~ <1>"0 c:: 0.» '7\" C/j' ~ -.<1> <1> <1> < ,::J <: -.~ '7\" ' C'" 0) <1> 0 <: <1> -. 'iD°<1> ::J::J~00)~<1> 3 <1>_'7\" -3<1>0c::00)c::' '7\" O~O) 0) '3-<1>- 0.,<1>- <1>~ 0) ~- <1> 'CD' -0. <1> e?;. <1> ' 0 a. <1> ~

--.

3 -O)~ (Q::J(Q<1> I < ' -' <1> 0 "" 0. -3 '7\" 0) 0) -'< ('5' (Q ~ ::J 0) <1> 0 0 0) <1> 0)0.0- °<1>0)<1>30)~~~ =-,~-<1>~9:"O,'~ e;ffi3» e?.C'"(Q'7\"<1>(Q<~<1>0.'7\"~<1>~ <1> <1> ~ cn , <1> <1> ~. ~ 0) < ~ --. -.'< <1> <1> C'" ' '7\" 0) 0 <1> (Q '7\" -q:o.'7\"cncnO)~O)~'O<1><1>~ -.<1> cn ~ 0 3 ' 3 3 .., ~. 3~0)<1>=<1> cn ~ <1> cn <1> ('5 .0) <1> ~ , a. <1> CD'" = 0) cn '7\"<1>_. ~,(Qcn. <1>-'7\"'7\"<1> co (\)

~

~

() 0

<

:jj

~

(8)

~ 0 cn :J-~30

<

-cn "C -5)- -. -.:J_C ~-.CD(Q

~

~-(Q

~

--3 CD ..-mCD~~ CD-.CDo.. "Ccr'iD~ Q.CD~cn --CD 'ft ----v, CD -- CDo.. -:J ~ :J_-< '" :J :J~~(Q o:J~ < -.CD 30..CD~ :J ~ CD --0.. ~"C :J --~O:J-CD CD =(Q cn (Q ~- CD ~ _CD~~0 ~--~ CD CD CD-55""~~< ~~~~ :J ~ -0..(Q -CD < ~ ~-O~(Q-' :J:J-0.. -CD-- ~O-'CD --:J 0..(Q ~ cn --CD ~ CD:J

~

3 cnCD .~ _CDCD~ :J:J-.~ o..cn3- --~ cn cn mCD:J""O CDCDCD~ -cn_CD

---

0.. ~ ---CDcncn:J 0::Jcno-o-O3~~0C::< ::J ffio ~ CD CD --", -D) -~ --::::: (3 cn 0. CD cO ~- D) cn 0 ' , ,~ o ~'(C cn ~, 0 CD 0-CD -' '" '< ~ cn -CD ~ 3 < CD 3 D) -' _0 CD _0 < '«< ::JCDD)::Jo. 0 CD < 0.<6- 0 CD --= --CD -, --CD ~ (Q-(C CD 0. cn ::J 0."--' D)' (Co-CD D) ::J"" -~o _0 ::J cn ro ro < CD c:: cn c:: cn 0. cn -" D) ::J , ~- = ~ 0. cn --cn ~ ::J D) 3 ::J CD ,;=:0 3 D) 3 ::J CD> CD 3 0. (CCD'"-'D)-CDcnooCD CD e?. 0. CD- ~ c: 9: cn C 0- cn ~ ~-~e?.o.CD~~CD;:.:,<O_~ --O ::J ::J -3 '" cn CD" -", --0 '" "3 '" ",,~ I 3 -~ CD cn < --::J 0. ::J"" CD CD ~ CD <::J -0 cn _0 D) CD ~::J~, 9:~~0 CD,~-CD cn -0. CD cn , = ~ -0 CD -0 -CD CD CD , c:: -'" ::J I 0 < -' -0 , 0. D) ~ 5" D) ~ CD 3 CD ~, ~ D) D) cn (C 0. (C CD ~ ::J c:: CD CD-~--oCD,<e?.~ 0.~::J~ 0. -0 ~ ~ ~ CD" CD 0- 0. ~ 3 0. D) 0 -'" CD ~ ~ '< _o::J CD c:: D) = < < ~- CD D) ::J CD ::J cn '~"O<::J -D) -ocn ro CD 0 e?. (C 0- CD ~ Q.::J"" CDo CD ~, CD 0 -::J cncg 3 ~ ~CD o.-g-CD cn -0 O,-CD::J 0.D) CD 3 ~-3 , CD::J CD D) c:: --::J '" 0 cn ~ cn 3 ::J' 0. -_0 '" 0- CD" CD CD D).g (C 0. CD CD. ~ CD ::J ::J CD (C , 3 D) CD 0. ::J --CD- ~::JcnOOD)~CDD)CD '::J""o ::J""CDo.::J-~~< <c::,C:O-oCDcnD) ~"CD ~ = 0. CD ::J CD' _cn ~- CD , cnCDO CD(C::J15 3 CD~~ ~o.ocnCD-o ~o CD,< D) D) ~ cn -' 0 ~ p.. D) 0 =<9-::J D) _0 0 0 = D) -3 0- ::J cn,cn::J-~o- -~(C ::JD)o.o.-CDCDo.D)o.D)CD- D) c:: CD CD ~ C;;O _0 = _0 = CD 0 ::Jcn,::JCDo CDCDCDcn::J Q.(QO~CQ. 33 -Oo-<~CDo-=~~ _.CD ~ CD CD CD CD -0 CD 3 -C s: CD ~ 5' <0 0 -.~ < -0:: 3 3 ~ --.~ -.~ 0:;)"" ~ CD ~ r-CD ~ ~ crow 3 ~ 30 < ~ ~.CD -~ ~ CD or- n, ~,... -c -CD C -.c:: -~~~-~~~ 3 :;)"" ""-'c::~(Q< m -,n CD --.CD -CD UJ ~ < _0 CD CD UJ v, -~ -_0 UJ 0 UJ ~ S" @ 50 @(Q ~ ~o 0- a: ~cE 0 a. :;)"" E ~ --o(Q~<~(Q$(Q 3 UJ30 CD?'"Q. <= ~~ '-'CD 3 -~ ~. ~ ~ ~ ~ -.g ~ CD -.0 3 -.~ 5' < --CD CD 0 -' or- CD (Q '< -. (Q 0- UJ 3 CD ~ (Q -CD CD ~ ,n ~ -"' 0 0- CD '< ~. -~ v, ~ 3 CD CD CD UJ -0 '-' (Q ~ 0 Q. -.-'CD 0- Q. Q. CD _.0 ~ UJ < UJ CD CD ~ -.~ c :;)"" UJ -.~ Q. ~ CD ~ ~ -0 ~ UJ CD -o cC CD ~. 0 0 Q. Q. -. 3 ~ n, UJ (Q~ CDO -CD-Q. ~. CD UJ ~ -.0 CD CD ~o ~ -0 ~ ~ ~ -0 3 -< S" CD :: ~ ~ -.~o -9:: 0 <Do CD ~ 0- ~ UJ ~ :;)"" CD ~ 3 ~ 3 --_0 ~ ,<~CD-~ -.~Q.~UJQ.~ CD < -.~ ~ ~ So CD ~ _ CD 0 ~ ~ :;)""CD- ~~UJQ.o-- ~~OUJ ~~CD~-. CDa.<o-UJ-. 3CDO ~ -Q. CD -= 0 CD 0 CD~. ~ 5:>"" Q. -'<~~~CDtiS- Q.CD 3 CDUJ 0- ~ CD CD (Q ~ -.3 CD ~ CD 0 -.UJ (Q -Q. CD -.Q. CD Q. CD _.~ ~ CD CD CD ~ ~ ~ ~ _0 --cE~O:::?;.CDUJ~~_~ ~mCD~~ Q.~ ~ ~ ~ CD ~ CD -' ~ ~ ~ CD ~ ~ < o-CD~o~3CD~(Q(QUJa~Q.-CD~ ~ (: 0 ~ CD !lJ 50 CD -3 3 Q. CD 0 ~. 0 Q. ~ ~ (Q -.0 CD C ~ CD 0 CD -Q. -.=. < UJ 5' -0 -~ -.UJ . < CD Q. -._0 -.(Q :;)"" 0 ~ --3 ~~O=CD~~CDUJ~~CDCD""9::CD -~ tiS ~.UJ CD -.<9. -~ =. ~ _.CD ~ CD CD UJ:;)"" -"' CD C Q. CD UJ c:: CD ~ -0 Q. ~ ~ ~ -.0 CD -. ~ CD < CD ~ CD CD ~ CD' ~ CD CD Q. CD 0 -.0- UJ _0 _0 =(Q 0 UJ ~ CD 0 CD ~ "(Do -.0 -.CD ~ ~ UJ < 0 UJ--.:;)""-~UJ~mUJ3(QQ.~~~ 0 (Q Q. ~ ~. 9:: = -~ CD _.~ ~ -Q. -.~ Q.~-CDO~~~~~UJ~ 0 -:;)"" -.UJ ~ UJ -CD (Q :;)"" -.~ --CD Q. C (Q CD Q. Q. _.~ < Q. CD Q. -0 -.= 0 ~ CD -._0 0 ~ ~ ~ CD (Q -. CDCDCD_~-.CDCD-o(Q-.~-.UJCD CD "0 "0 CO < cno-:J 0 C CD ~. -CD -:J- PJcn < ;:;: -0 CD :J -. -.CD' -.a. :J

~~@3~"O~

CDCD:J£cnCO -."0 CD :J-. a. -.:J"" CD cn '::!". a. .OCD-.~:J", CO -CD:J ", -."0 ~"O PJ :J PJPJPJ 3 < 3PJ:Ja. < :J < _.CD PJ :J"" <- PJ PJ~°a.3<;:;: '< a. -.CD PJ a~cn. CDg-:J CDPJm-'o-a."0 PJ C '" -. .:J ~ -.", CD

0

~

~.

~

-g

0--.PJ -CD PJ CD CD a. -cn ~ .-. 0 -.~ :J :J ~ CD. PJ g~. a. cnPJ-:J CDa.c-' 3 co ::1c-o-~ cn ~ -.PJ C CD~CD:Jco;:;:

-cPJo:J_q

CD :J :J CD 0 -. -_:J -.a. ~ CO cn9:CD:J:i- "OCD:2"O-O0_< CD-=OCDOO~ '::!".-'-'=-'PJCD 3"0 '::!". CD. PJ ~.-CDCD~... <-' CO('D""~"@CDa.'" -.PJ

cn

-.-a.

-~:J ~"O -.~ _.co :J -.CO 0 CD O~:J a.~g-<e:3q ~:J-.PJPJCD-.~ a. 3

PJ

-cn:JCD -.CD

(9)

94

mate as wat'n mens deur ander mense lewe, word die verhoudings tussen mense en die beelde wat hulle van hulleself en ander ontwikkel, deur verskil onderle. Groepering aan die hand van verskil is die grondslag waarop die politieke dimensie van ons gemeenskapslewe gebou word. Politieke verhoudings is die verhoudings tussen ons en die ander en politieke strukture is die vorm waarin sulke verhoudinge gegiet word, of dit nou op die sakewereld, sport of owerheidsfunksies betrekking het. S6 gesien moet politiek eerder as die hantering en reglementering van verskil

beskou word - iets waarvan die ding met die slegte naam bloot 'n

ongelukkige en veranderbare uitdrukking is.

Die twee sienings van politiek wat hier uiteengesit is, loop op twee sienings van die verhouding tussen staat en politiek uit. Die instrumentele benadering tot politiek veronderstel die bestaan van een of ander staatsorde waarbinne magsinstrumente alreeds bestaan en wat een of ander stel reels vir die verkryging van beheer daaroor insluit. State word as 't ware deur die geskiedenis opgerig en dan deur mense bedryf; 'n staat neig om op grond van samehangende belange 'n subjektiwiteit van sy eie aan te neem en sy eie voortbestaan en stabiliteit te beskerm. Binne die orde vind die kompetisie vir beheer oor magsmiddele plaas en die groep wat wen, identifiseer sigself met die staat om daardeur sy beheer

daaroor te beveilig - tot uitsluiting van die ander.

Dit het byvoorbeeld in Suid-Afrika onder'n wit minderheidsregering gebeur en is, ironies genoeg, deur die beskikbaarheid van demokratiese prosesse vir die wit minderheid in stand gehou. In 'n veeletniese gemeenskap is'n verkose meerderheidsregering egter geen waarborg dat dieselfde tegniek van uitsluiting nie weer ingespan sal word nie, veral nie ten aansien van die minderheid wat owerheidsmag voorheen gemonopoliseer het nie. Politiek, gesien as die wedywering vir mag binne 'n gegewe staatsorde, kan vir die lede van dominante meerderheidsgemeenskappe alles bied wat hulle wil he, maar lede van minderheidsgemeenskappe wie se kollektiewe belang op die kantlyn geplaas word, word daardeur tot 'n permanente minderheid verdoem.

Lede van minderheidsgroepe wat nie in staat is om volgens die reels owerheidsmag te bekom nie, maar wat daarop aanspraak maak dat hulle kollektiewe be lang deur die staat erken moet word, byvoorbeeld in die vorm van moedertaalonderwys of taalregte, ervaar 'n owerheid se aanbod van en beperking tot enkelingsregte

(10)

~(Q~3"~ ~§~(/)cn Q. ~ < s- ~ -.CD 0 Q. - m CD CD I

Q.-»o

~p)Q.~ ;::;:~p)~~3<~p)---p) --<:: cn

:J:Ju><:: Q.o(QP)

~-CDu>

:J""Q.U>Q.

A--CD P) --CD --P) CD Q.-'Q.P) --CD

<-CD-:J (Q -, CD --CD

(Q:Ju>O CD~(Q""O ~P)CDCD P)U>3Q. tg.:JP)CDCD

_0 P) A -~Ap)P) -Q. :J"Tl3CDA ~- P) CD (Q-P)CDCD --A :J <U>:J -, Q. -.< CDp)CDP) CD_u>:J CD U>Q.P)Q. _0 P) --:J CD A CD, 0 3 0 ~ :Jp)-P)-(Q :J""-~U>C: 3

'«=

ACDCDCD -'_:J :J""=CDU>CD CD-. CD --U> -"' < 0-< o-cn o-cncccn=ro» -.-" ~ CD -CD -CD -:::; c 3 cn PJCD-cnPJ-PJ 3

c-PJCo 3 0PJPJPJ ~m-::i cc :J:J-CD- CD cnCoCD:J-CC""OCDCO 0-C CD' CD g- < CD Q.:J ro ~ :E CD ~ -'-.CDo-;::;:cn CDcn ~ --.CD -.0 -.~ PJ CD CD 0 CDCDCcn:E_CDPJ--'cn:J 0 3. -PJ ~. ~""O -< Co :E Co °ro-PJcc:J < o-CocPJCD ~~.CD~. ccgCDcc~-ro CD CD $:. o » CD --.< CD < Co cn -.cn-. PJ-':JCD;::;:-=r CD < ~ cn :J -+0 PJ n, PJ CD ~ ~ -~ CD ""0 PJ 'Bcc_-CD cn ~ Co 0 cn ° Q. PJ C (i) -CD ~. cn CD CD ~ 0 ;::;::J ".., ~ 0 ~-. CD 0 ~ -.cn "-' CD -cn -. CD C CD -.PJ CD Co :JcnQ:o-~CDPJ:JCCe?.:JCD Co~.CDCD :J:J CD CD< Co--:J Co < Co --.CD :J PJ CC -~ CD.:E CD :J Q. CD Co PJ 0 PJ PJ 5. Co CC =r CD 0-:J :E Q CC ~ ~ Co CD =r w. < CD -PJ < -PJ < -.cn CD> -PJ ""0 CD-<CDPJPJCC:J O:JPJ ""0 :J CDCD CD ~ -:J Co 0 Co CD~ .e?. PJ -.0 PJ Co Co ~ 0 CC :J CD Co -Co -cn -.CD .9::E:E cg. -.Co cn Co CD CD CC 0 0 CD CD PJ -.< CC CC PJ =rCDO CD CD w. .a. Co < ~ ;;; ~ PJ Q 3 3 OI CDO-.:J<PJMCDCD:J 0 -.0 CD CD 3 CD. ~ -.CD ~ -.Co :J :J :J -'PJe?.cnPJ3CDCCcncn 9:9::JCCo:J :J:E~@ CD CD :J-lli ~ 3 ~""O ~~""O 3g:J:JCD~a.mo-CD:J0 :J C --.cn. ~ CD -.CD" n, :E ~ < -< cn < CD ... CD n, < :J

»

-PJ < -.Co ...0 PJ PJ PJ ~CDcn:J O o-cn:JPJ-.-< "'-'-cn cn -.PJ Co -.C Co Co -' Co --:J PJ -.Co Co PJ CD CDCC_CDCDCDCDCDCD_-3 "O:J -cr 0 S. I ~ 0 0 -.:J (t) ~ --~-(t)o..-o..O(t)-- ~::!-::J-(t)~(t)~a. g; -.(t) -.:J 0.. (t) --9: --"0 ~ -0..(Q (t) -:J 0 -.§ (t) ~ (t) ::J"" cr ~ (Q ~.cn ~"O (t) ~ ~. (t) U> 0 -.U> c:: ~ :J 0.. :J :J (t) -.~ 0.. U> ~ 0.. U> ~ » (t) ;?;. (t) (t) ~ 0.. --(Q:J<cr:J-.c::(t)(t)cr~ 0.. ~ 0.. :J ~ ~- ::J""'< ~ (t) :J ~- (t) ---:J ~ 0.. :J -. 0.. :T:" < (t) c:: (Q :J --U> '" < (t) 0.. CD -0.. (t) :J (t) < (t) -.(Q -.:J cr -(t) -.~ (t) (t) U> (t) 0.. -.c:: :J U> -:J --0 :J 0.. U> -~ Z S. 0.. U> :J (Q '" -(t) ~ (Q 0.. '" ~ :-7 -c:: (Q ~ -(t) (t) (t) -. ~ --~ < (t) 3 -.:J cr -0..U>(t)<- U> (t) ~ CD- ~. 0 ~ 3 lli ffi: CD ~ ou>(t)-'~~~o..(Qo.. P3 S--3 ~(t) ~ ~~ (D""(t) -'" -.n, -3

-.

.~ 0.. < ...0.. ---~ < (t) -.:J --(t) :J (Q~~c::'<~(t):J(Q ~ --'U>o(t)--~o..(t)-'iD-'(Q(t)o :J ~ (t) (t) -0.. 3

~.

--:J~ ' :J"O "Oo..~(t)o(t)(t)(Qo 0 CD- 0 (t) 3 :J:J = = 0 (Q U> 0.. U> < =. =- U> ~ = ~ (t) (t)'i\';0..(Q(Q-~:J~ ~... -.(t) U> -." (t) -~(Q (t)-"' < 0.. -.-~ '-' -"... < '" -"' '" '" ----:J- 0 '" -.(t) (t) U>:J:T:"",cnU> -(Q '" '" ~ cr < c:: 0.. < CD- ~ --(t) 0 :J ~ ~ < ~- -:J o~-o(t)"Oo..cr~ -,u>"O-.(t)o(t)(t)o.. ~ m- 0 o...cn =:J U> '" -'" '" ::J"" '"'-. :J < =. ~ 0 (t) (t) 0 -. m- ~ (t) ~ -.~ -.c:: :J ~" :J ~ -(t) (t) 0... (Q (Q:J'"333cr3~» (1)(1)~0(1)(1)(1)(1)~ 3-~(1)-:J'"-(1)~ (1):J~-00~U)~ (1) CD.:J ~ (;;' ~ ~ 0 :J :J -;'-" c 0 (1) U) 3 (1) U) '" ~~U):-+:J0-3U) ~U)~ ~:J.Q..(1)0 ""0 ~-~'ili:J'"--U)9::~:J -co..» '< (1) :J'"(Q g ~ ~ m" ~ <_0(1):J:J o~ -<0(1)~0... cro~ :J'"(Q""Oo(QO~(Q~~. ~ Q. ro (1) -" ~ 0 :J 0.. ~ -" :J (1) -"""0 U) ~"(Q 0 (Q ~ (1) «(1)(1)ro(1)~~U) (1)~~- <:J(1)~ ::l.:J~(1) 10(QU)~ 0 00.. --(1):J 0<-.(1)(Q(Q(1):J =-' (1) ro ro ~ (jj" 0 ~ Q: CiJ ~ -"(1) 0..""0 cr:J ~oU)o..~""O(1):J ~-«1)_0_(1) :JO(1)ro:J'"~~o.. U) :J -.C '" -' -" _.(Q U) ro = (1) (Q (1) :J (1) ~ (1) (1) =-' ~" Z (Q<-:J

I

O@c ""0 g ~" :J- ;=.: cr ~ 0=(1)(Q(1)':;;;-(1)(1) U)(Q (1):J,...,.-(Q ~"~ U) (Q ~ ~ 0 (1) '< (1) n, 0 nr :J -. ~. (Q 0.. <0~3-:J(1)(1) ~co",-'U)

-3 '" C 0.. (Q U) :J -" 0 -. :J'"(1) -3-(1)(1) (1)=+;:J= 0..0:J --0 m" @ ~ ~ ~ g :J'"3(1)<U)-.(1)0.. (1)U):J'<~U)3-U) -~ ~-'0(1)~ ::J 0.. :J '< --" ~ :J ":::t, ;=.: 0.. --:J 0.. ~

"'OC/)D> (1)(1)C/) -'D>O 3D>::) D>::)O- ::)C/)(1) (1)"'0< ::) -D>(1) (1)D>0.. -~<5. 00..(1)::)

D> ::) 0..-0.. ~9:(1) 0..-::) -'0..C/)C (1) (1) ~3- '(DoC;; 3 ~0 -.::) -.D> 0.. ::) C/) 0.. -.(1) (1)(1) a. :!"C/)C (1)C/)~ o..o~ (1) <= (1) ::)<=::)-.(1) 0.. (1) C/) . .(1) Z ::) -,

=~

~C/) D>O C/)::) 0..0.. -.(1) (1)-. 0-3 (1)'< C/)::) S" ::)~ D>C/) ::)-

<~

D>C/) ::)~

~

r;,

~

() 0

~

~

m <0 C,11

(11)

96 NEW CON TREE

afwendbaar geblyk het en plaasgevind het. Die besondere aanloop tot en afloop van die omwenteling het die beeld van "n regverdigbare en wenslike ontwikkeling laat ontstaan, in pas met die kragte van demokrasie en die vryemark in hulle mars am die aardbol. Oaarmee word dit - vir die wat dit regtig glo - ingetrek in "n grater antwerp wat sigself in die geskiedenis voltrek.

Hierdie beeld van grater ontwerpe wat in die geskiedenis ontplooi en met terugskouende insig uitgewys kan word, moet uit"n behoefte aan orde en insig in die werking van historiese kragte voortspruit. Oit is eie, nie net aan die Ou Orde in Suid-Afrika nie, maar aan elke bedeling waar genoeg gevestigde belang saamval met die vermoe am dit te probeer beskerm. Die benadering berus meestal tot"n mindere of meerdere mate op totalitere en fundamentalistiese uitgangspunte.

Een vorm wat dit aanneem, is am geskiedenis te beskryf as "n antwoord op die vraag: hoe het dinge geword so as dit is? Op sigself geen onsinnige vraag nie en "n benadering wat wye aanhang geniet, maar as ordenende beginsel vir die geskiedenis lei dit mens op "n dwaalspoor. Oinge soos dit is vorm maklik die ordenende uitgangspunt vir "n skema wat eenvoudig op verwikkelde gebeure in die verlede neergele word. Anders gestel: die vraag na hoe dinge geword het soos dit is, gaan altyd uit van dinge soos dit is, van gevestigde belange wat aangeveg of beskerm moet word. Oit is dus "n geldige vraag, maar as grandslag van geskiedkundige ondersoek, is dit am een Ius uit die kraaines van menslike handeling te neem en dit tot bran van orde vir die res te verklaar.

Oit word total iter wanneer hierdie Iyn van gebeure en die dinge wat daarmee in verband gebring word, as die totaal of geheel van wat geskiedkundig belangrik is, beskou word; die goue draad wat by nabaat deur "n klomp brute gegewens gevleg word. Oit sluit per definisie die ondenkbare uit, of andersom: dit stel die ondenkbare daar juis omdat die aanvaarde geheel van wat gedink kan word, omlyn.

Oit word fundamentalisties wanneer daar vir elke insig wat alomvattend prabeer wees, "n beraep op ontwyfelbare, bo- of buite-historiese grondslae gedoen word. Oit verskyn in die vorm van godsdienstige of sekulere moralismes wat op sulke verrassende plekke in politieke debatte en geskiedkundige besinnings verskyn,

(12)

97

sonder enige sin vir die beperktheid van die mense wat hulleself as verlengstukke van God of Goedheid aanbied.

Die beskouing het die geskiedenis wat ek op skool geleer het, onderle, maar Ie alreeds weer die "nuwe" geskiedenis, soos deur die nuwe maghebbers aangebied en deur my oud-Ieermeesters verwerp, ten grondslag. Die inhoud mag verskil, maar die geaardheid bly dieselfde; dalk moet mens se maghebbers verander van kleur, maar nie van streke. Ek is dus van oordeel dat die Nuwe

Orde dieselfde fundamentalistiese en totalitere

geskiedenisbeskouing wat die Ou Orde onderle het, deel en dat dit deurbreek moet word om 'n derde punt buite die Nuwe Orde te beset. Dit kan gedoen word as mens aanvaar dat die geskiedenis, soos soveel ander dinge onder die hemel, nie so deurskynend is as wat sommige van ons dit sou wou he nie. Inteendeel: uit ons karige, menslike perspektief is die geskiedenis deurtrek van ondenkbaarhede; om die waarheid te se, dit bestaan daaruit, want wat nie vir my ondenkbaar is nie, is vir iemand anders.

Om - vanuit jou besonderse standpunt - met die wisselvalligheid

van gebeure en die moontlikheid van die ondenkbare te leer rekening hou, is om 'n historiese bewussyn te ontwikkel; om dft in te sien, is die sleutel tot 'n derde punt. Dit Ie die betreklikheid van dinge soos dit is, van elke bestaande Orde bloot, selfs al is dit 'n "Nuwe Orde". Dit open nuwe moontlikhede vir diegene wat hulle subjektiwiteit kan reiativeer, wat hulle oopstel vir die gebeure en hulle handelinge aan die hand daarvan rig, vir die wat kan insien watter betrekkinge die betreklikheid van 'n bepaalde saak onderle en gelukkig genoeg is om reg daarop te reageer.

VRYHEID

Die historiese oorgang van 'n "ou" na 'n "nuwe" Suid-Afrika is tot 'n groot mate deur 'n omvangryke vredesproses bemiddel. Dit was veral opvallend hoe mense wat nooit sou toegee dat die regering of die staat in 'n oorlog gewikkel was nie, hulle deur die retoriek laat meesleur het en vrede tot die hoogste waarde verhef het. Die wit middelklas wat op die punt gestaan het om hulle politieke aileen reg te verloor, het tegelyk ook die meeste te verloor gehad as onvrede sou heers en het voor 'n botsing van be lange te staan gekom. Uiteindelik was magsbehoud sonder vrede - en dit sonder 'n aanneemlike morele grondslag - te 'n bleek vooruitsig om hulle toekoms op te bou en het hulle die vreedsame oprigting van 'n Nuwe Orde verkies.

(13)

98

Die voorrang wat vrede by die ou magselite geniet het, het egter nie meegebring dat vryheid 'n minder sentrale beweegrede vir die uitgeslotenes van die Ou Orde was nie. Vir hulle was dit die einde van 'n vryheidstryd waarin die mense van Suid-Afrika (onderdrukkers uitgesluit) verenig was en wat almal in die land (onderdrukkers ingesluit) in staat sou stel om met 'n soort laat-koloniale stelsel af te reken. Hulle sou Suid-Afrika bevry en een verenigde, onverdeelde samelewing daarstel.

Vryheid is op twee vlakke in werking gestel: vryheid vir die nasie en vryheid vir die enkeling, beide deur die vestiging van demokratiese instellings. Die proses het Suid-Afrika 'n nuwe regering en 'n Grondwet met 'n handves van fundamentele regte, wat algemene aanvaarding en erkenning geniet, besorg en die muishond van die wereld weer met rang in die statery beklee. Die vryheid van die staat en van individuele burgers, selfs ten aansien van sake wat slegs kollektief deur groepe burgers beoefen kan word, is dus erken en gewaarborg, maar die vryheid van kollektiewe entiteite is daaraan ondergeskik gestel. Omdat dit met die liberaal-demokratiese tradisie in pas is, word hierdie grondslag van die Nuwe Orde nie uit liberale geledere bevraagteken nie. Inteendeel: daar kom weer net 'n tweeledige opposisie tussen 'n beklemtoning van die regte en vryhede van enkelinge en die beklemtoning van die staat se rol en verantwoordelikhede tot stand, veral ten aansien van die ekonomie. Uit hierdie spanning volg die raarste totale aanslag-retoriek en die middelklas word diep onder die indruk gebring dat kommunisme nog nie dood is nie, in elk geval nie in Suid-Afrika nie.

TEORIE EN PRAKTYK

In hierdie geval is dit byna te maklik om 'n derde punt aan te wys. Hier Ie die moeilikheid nie op teoretiese vlak nie, maar by die ernstige praktiese gevolge wat die teoretiese aanvaarding daarvan sou he. Die teorie is eenvoudig: aanvaar dat nuwe state by wyse van afstigting van bestaande state tot stand kan kom. Dit word deur die algemene aanvaarding van volke se reg op selfbeskikking, deur voorbeelde in die geskiedenis en (hoop ek) deur die voorafgaande beredenering van politiek en geskiedenis moontlik gemaak. Daar is egter altyd talle gevestigde belange, ideologies en materieel, wat weerstand daarteen in die hand werk. Daarom word die saak nie in abstrakte, ideele terme besleg nie, maar aan die hand van besondere, konkrete eise wat gemeenskappe aan

(14)

~ooo CD 3""00) 0..<0..0) ~ -.(5.-' ,<-.C'" O:J""OCD-.CD -cn

--.cn

--.0..""0 0) cnO)CDo) o..cn(5""::] (5. ::] -.cn 3 (Qcno cnCD(Q 0::] -CD 0 C'"::] ;:;:CDCD . CD-.cn3 <_CDO

<CD-O

CD...<::]

0)-o..CD::]= OCD:J""~ 33~CD I --. -CDo.. CD 0.. .. -.CD 0 ""0 --.

-.<CD3 0<C'" C'"O)CD::] CDcn-::;O =-,o~ CD::]CDc

-(Q=::]

O)~~

;+"CD-''< _0 cn 0..0..- C'"C'"~ CD~o.. 5)""c:J""::] ~cn 0 (Q_c~. CD Q-~ < ::]. "" CD (Q -.cn 0) !::!". ~ cn(QO)

-.-O<~O 3 U>-o3 <p)O::J~ ::J p) "'::J -0 ::J -0..::J(Qo..CD2CDP)Oo..O:D "'C<CDCD~::J(Q'CD::JCD", -.CD ' -CD :J'" U> , < (Q 3---:a.a.<~3CD"O- ~CD P) ::J -., P) CD CD 0"" ~ ::J ~ ~. ::J (QC::J-::JO""O""O-::J o..o..O""~u>CDo..CDP)C~(Q ~~~CD~U>Ocn~CD'~3 0.. CD < (i>""O"O ..::J 0"" P)

CDU>O"OP)_U>o..

P)-0 n, -, ::J 0 P) P) ~ CD "0 ...~ CD ::J --CD ::J , ---C P) ~ -.P) 0 CD <::J~~CD::J~9:Z9:"OU><; -~ -.::J (Q CD> -CD -0 Q 0"" P) CD 0.. u> ' -, ~ CD 3 o..c::Ju> p)CD::J<;<CD .-'.- '" 0.. -'" CD CD :J'" ---", -.", U> ,::J-. CD --CD --::J -0 ---CD

_

3 0"" ::J_p) CDCD' 0.. = 3 c::J'o 9: --p) = ~::J 0.. 0.. CD :J'" CD CDp)~O°o.. CD- C ~ '" , ::J n, -U> 0"".:-'. ' " CD =..."0 U> < ;;;- -CD ---3 ' p) <; ", , u>::JU>CD~ O-CDu>CD -p), -::; CD 0"" ~ CD p) ~ p) ~ CD :J'" 0 ::J CD ::J U> -CD p) ::J ~ 0 0 -CD ::J '" CD:.~ ~, (Q ::J CD 0.. ~ ", Cij' CD 0 0 CD C (Q (Q p) -:J'" < --0 3 -CD "(3 p) ~'o CD CD , s-0 CD =:-::J -~ U> ~ ~(Q m p) a. '6 C 0.. 0.. CD 0.. cO. CD ::J <p CD ::J ~ 0"" ro- CD p) 0.. a ~ U> O=:-CDCD,OP)CDrECD~ 0 g CD ~ CD ~- "< 0 CD 3 ::J , -' CD (Q CD 0' 3--~ p) < CD CD ~ 0 g- Cij- -.CD ::J U> <; ~..n, ::J C --0 ::J ::J ~ (Q ~ 0 CD , --(Q p) U> ~ CD U> "Ou>~o..CD p)p)o<9..30 5" p) CD U> _ 3 -0.., CD CD ::J -U> p) '-0.. U> 0.. p) ::J -p) :J'" -.-CD ~. p) -0..::J p) £. 0.. 0 ~ ::!. ::J p) ~ ~ --.0 ---(Q,::J CD CD~. CD CD ~CD ~ -o..-<s-co 0> ~ -.0 ~. -'~o>CD°:J""O 0> 0.. 0- 0 ~ -.~ O>CDu>-oo..CDu>CO -.0 ~.;:;: aco 3" :J"" -co 0> -.CD Os.~.O>CD< ~CCD~~o..o> -'-'CDco 3 CD= 3 CD -.< -. 0.. U> ~ U> ", CD OCDCD--CDo.. ~ ~ ~ ~~U>-o 0> CD- 3" -~ ~ c e>. 3 co CD ~.~. a :j' CD 3 CDCD roo---'-0- CD~ O>~~O~~CD 0.. ~o..u>=u>,<u> -" -~" 0 U> CD ~ CD CD ~~" :J"" ~

COO-CDCDCDCD~ CDCD~COU>:-+CD -q-u>

CD 0.. CD -.CD CD :!:co -" ~ ~ 3 ~ c CD

co.."

--CD=~CD-o-e?. ~-'CDOCD O>:J"",<

»

O>CDo..-';:;:'""'-h u> -" CD -. -' 0.. 3 ~ CD u> -. ~<CD.§@6@ -'0>-. -~ 0> '" co"-~~S(/)CD:J""~ CD:J""o..ococu> ~--. CDs.CD3~=..: <CD< CDu>3CDU>0>

-.

CD -.~ CD -CD-. co COCD-'CDU>-h-, -co CD CDO>s. CD CD co ~ ~ U> _ CD C -CD ~ -" ~ CD -0- ~ U> 0..:- o..CD<-CD < 3 --co 0 CD -"-CD

ro;:~O>CD~§

~ U>

-

.-U>U>3 ~(1)(1) 3::;~ (1)0-~ ::T(1)~ ~~-. ~ -. CC~(1) 3~~ (1)~~_CC ~ ~CC~ ~(1) 0..(1)-' (1)~(1) -.CC -'~(1) (1)0--'CC --_U>~ (1) Q. CC

ccu> 5(i)"u> (1)-.(i)" 0(1)- (1)CC' CD"~ ~

--OJ :E ~(1) 0 o 3 :E -.(1) .o..~~ ~o.. (1) 3 ~ 0 --(1)u>

-0.. 0.. -. ;:':(1)

~

-.

;:;"(1) '<CC 0.. _.0 ~"'O co co

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Uit de analyse is gebleken dat zodra de attitude ten opzichte van de celebrity hoger wordt, de verschillen tussen enerzijds de productattitude bij een match en anderzijds de

With regard to the issue of the relationship between the minority group and the educational institution, the trend has been to focus on specific educational institutions in order

The increase in absolute and relative quantity will be investigated by calculating the total number of words of risk management information and the total words from the annual

and HHb. Movement artifacts will result in a change in fiber-skin coupling which also yields an apparent change in optical density. These effects will be present in all

In African languages of South Africa, an element is usually classified as a true (or prototypical) object if it conforms to the following criteria: (a) in the canonical

That is, each type of mental state or process is numerically identical with (is one and the same thing as) some type of physical state or process within the brain or central

Particularly, the paper assesses the extent to which degree of German L1 contact influences lexical development, alongside other background factors (age of reduced L1

Daarnaast moet nog opgemerkt worden dat soorten zoals Bastaardsatijnvlinder en Eikenprocessierups niet in bossen maar bijna alleen in laanbeplantingen optreden en in bossen dus