• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.26

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.26"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

INSDAG,

1

6

MEl

1

94

5

.

IAIIDAGKETTING

Ia Coctzcr. Ru•lonbuq;: Jacobus tctcrsburg.

!rester ~l.t\ns. W•tscnhoutsdrift; OniJo•aphat. Andr~ Haupl-!Chhoek: Mnrlc vnn Nfckcrk, Isle Coetzcc. Rustcnburg; Allett.a letcn!burg.

hnrle~ Bnrnnrd, George: Picter llcnbo•ch: Chr:sjan Dempers, 1. Lnmhrechta. Pnnrl: Emmerec -r. Koster: Isabella Smll, Beth

->drtcn Boshorr. Geor~;e: Theo<lo~

rl: I•nbcllll \\'cstcnraad, George; nrn<1d. Ccor~:e: Paul Zietsmn!l,

:rt du Tolt, Kirkwood: Johanna :. Pnrow. Jnnettn Mybu:-gh,

11arthll Brotz. P1eter.burg: Su

-L<.ouls Trtchardt; Piet Olwngen.

runu.11 PotJ::teter. Potcbefstroo:n .rnolduo L.'ln<lman. Port Eliz.n

-Roo•. George: Leonie Lu:rer 1 Hopkins. Ste!lenbosch; F:-ar.

-Witkop,

llnor Cllll~rs. Ptum•tead: P!eter uro;-wcH: Dante Terblanch, Bell -Swnrt. Som~rset '\Yes: Durotht'n. Crt>Ot-~tfirfcQ; Hcndrina Pteoaa·r,

ll<ll du Tult. Four1esbuq;-Stnsi~ ~hriRIIe Llcbcur,::, Kr>ord-Paarl,

1'1<'""'"·

Merwevllle: 11crcln Gel· hcrlnnd: Gcn l\Iarais. Humttn•· ''nn Wylt. Fraserbur,::: Koos vnn n. l-ox ton: Plctcr Prctor~us, Bo•

(0-REP ARASIES

en

SPREKER

-

DIENS

ndto-Spnardel~. Be.tterye. Radifl· Wecrllge.tleters. Philips 6.Yolt 'llheld. Docu e.ansock by:

·

.

D. Sl\'IUTS

' 2S7 - PAARL.

D BOTTELSTOOR

OOFSTR.U.T 73

PAARL

Foon 984

LV.B.O.B

ttcrs,

Grnfstt'enmal,<'rs, rat'nisverscl{craars ONTF:L'V - PHETORIA 130 Taldw

JBELS

\'SE STYG \'lNNIG.

~OOP

NOU!

LEENLIK GOEIE KW ALJTEIT JELS IN VOORRAAD.

~eubelhandelaan

NnO~fS) m:PERK,

:crl(gchou, IC\APSTAD.

Foon :?-SSOG.

rwe vnn die Vadera, ndera Erwe bly:

geld in vaste eiendom, en r u toekoms. Wil u 'n :oop, of verkoop? Bel of

ms dadelik

:LD IS BLOEDGELD trotse besitter van u eie

Ons sal u se hoe:

Eiendoms Verkonings

Edms.) Beperk Foon 62·1764. RAISBURG

l\AGENTSKAP

E MORE-MARK

<AAPSTAD

0 GESKIED ON1liDDF.L· ~KLIKS, ~LLlNDELIKS SOOS VERLANG.

e

IIEI:BSENl>E PRYSE.

e

R

&

VAN

~(HOOR

: G'CSTAV RF.TIEF. 'olefoon 2-021!?.

J

j

l

:

)'

j

(

l

1

1

r

l

f,'

t

~

( \

l

t

.~~ h

~ aan die

HJl.K.

as 'n Nuusblad

ViR

D~EGIENE

GIEWOON

D

AAN

U

VRIENDE

VIR

U GASTE

1J

'

(g

WOENSDAG. 23 MEl

194-

~-

~

~raJ

~

No 26

??AlL

WlENNlENDIE

MAJRSJJEEIR ONS

Oproep

i/

fi

Hulp

Aan Duitse

Vroue

NA

1R1E§IIEMMIWG~

9

.

I

T oestarro.d

DoJlil!kerr

~

Dog

Wanhoop

Geel!P.

Adjlllnk-Ko

G. Betuig Sim a

tie Met

Duitse

Volk

,,Dit

sou onchristelili en ond(mldwar wees as

d

i

e

nasionaal-t·o

e

l

e

nd

e

Afrikaners

ni

e

die D

uits(

'

t·ulk in di<

~ 11w·

t·an sy groolste

b

ep

roeu

·i

n

g

en diepste

smart

tw

'

n

sinlose

oor

l

og med

e

lye

betrdg nie. Dieselfde kelk

het

ons wlk oolt

geledig

toe

hy na

di<•

t'<•rlies

t·an

1wt

hom

die dierbaarste

op

aarde was,

vryhei.d,

z·oor

oormag

en

geu:eld

moes

su:ig'',

lwt

die

Adjunk-K.G., genl

.

.f

.

A

.

Smit

h,

gese toe

h

y

t•erl<'Cle

Dinsdag 'n

b

yeenlwms van

vrotw-o

f

fisi

ere

onder

leidi ug

van

die

H

oojvrou t

an

Gebied

A,

genle. }. S.

du

1

'oit, in

Kaapstad

toegespr

ee

k het

.

,Dit

is

nie

aileen tce

ens

ons Dietsc stam

rer

-wantslwp, verwante taal en sedes

dat

die sielepyne

van

die Duitse

rolk

t

rillings

.deur

ons

harte stLwr

nie.

Dit

is

oolt

en

veral omda

t

die Duitse t•olk in

die stryd teeu die kommunisme sy

all

es

t

•'

LI' die

Christelike beskau:ing opgeo /fer het".

Die vernietiging van die Duitse teenstand teen kommunisme kondig die ontketening van die grootste I

wt•rcldgevaar ann en daarby vir ons die stryd, en 'n oorlog wat kom, tus-sen die res von die W esterse beska-wing en die kommunisme. En dan sal, soos nou reeds blyk, die mede-werking en hulp van die Duitse bc-skawing weer gcsoc.k word. Op die hiele van die wat daardie kommunis-tiesc kolos help ontketen hct. volg reeds vergclding. het genl. Smith voortgegaan.

Uit die sedelike en eticse !ewe van die mensdom kan nie die bakermat van die Westerse bcskawing geruk word sonder die gansc Christclikc beskawing jneen tc laat stort nic.

Maar 'n volk word alleen wcrklik oorwin as hom sy sic! ontncem word. Oaardic sicl is vtr die Duitsc volk onder die grootste Icier van sy t>•d. Hitler. in die verdonkercndc tydpcrk van die Christcltkc bcska-wing. gered deur 'n nuwc gees. 'n nuwc idee. aan hulle tc gee

Hy het die wercldhcrvorming, die hcrskcpping van die maatskaphkc. ekonomicse en staatkundige vorms ingelui Daarom sal daardic volk weer opstaan.

Ons bring hulde ann daardte ,·olk!

GROOT TAAK

Grotcr as ooit is die taak en roe-ping van die Afrikancrvolk vanclag, van u as Ossewabrandwag. U sal vir u volk, u land, u God, u sicl moet

vcg - u eie behoud, u huis en u haard.

Dit is die we~eld sc donkcrstc tyd-pcrk. · n omsluicrin9 \Jil die mcns-dom in die donku lamfcr van die oncfuistelike.

U sal moet vcg 1 U hct gccn keusc

nic. U moct nou hier vandag bcsluit dat u dkc bictjie ener-gic, mocd en dappc:-rhdd sal moct in-span om daardic m;1gtc van die duis-tcrnis te trotsccr en tc oorwin!

SAL

OORWIN

Dit is gecn noodkrect van 'n ver-lorende party hicrdie nie. Intccndccl. Dit is ons oprocp tot stryd, tot oor, winning.

Dis die Christelikc beginscl: ,.Ek is my brocr se wagter". wat moct wen. wat sal wen. want God regcer.

Binne in daardie duisternis. sclfs in die donkerste skuilhoeke van die instrument.:: van die magtc van die duisrernis - die s.q. demokrasic en partyskap. handlanger van die on

-derdrukkende kapitalisme, wapcn ·

brocr van die kommunismc - fonkcl die kooltjic!:i van die Christclikr

bc-skawingsbcginscl. van Christclik- na-sionale volksorg .ccn vir alma! en alma! vir ccn'

AL

WENNENDE

Ons statln in die oomblik v<Jn die swartste duisternis maar ook juis daarom in die oomblik van afwagting

(Vervolg op bl. 2. kol. 3)

( V ervolg van volgende kol.)

t

elike plig om

Du

i

tse vroue

l'n !cinders met diesel/de sorg

te behandel

as hul

eie

-

en

dat daar dan

'n gele

e

ntheid

sal wees vir ons

om ons

by-draes

te lewer tot versagting

van

die

leed

van

'n volk teat

ook ons in

die dae van ons

beproezdng en verowering

nie

vergeet

het nie.

,

,O

ns beveel dus aan dat

elke gesin

'n pakkie in

ge-reedheid

lwu,

bevattende

I

/mislike benodig

d

hede

en

kledingstukke, tot tyd

en

u~yl

ons kan aank

o

ndig dat

die fasiliteite vir versen

·

ding in orde

is

.

,L

aat ons daad

'

n gebaar

van menslik

h

eid

en eg

-

Chris-telike

medelye wee

s

in

h

i

er

-die lye tcamwer

o

nnw

n

s

l

ik

-heid

en

barbaars

h

eid hulself

dikwels

as

beskaafd

wil

voor-do

e

n".

Onderstamzdc besluil in

die

vonn ran

'n

oprol•p is

ge·

n

ee

m

op

'

n

·verg

adcring t·mz

di

e

Raacl t•an

H

oo jt·rorw

-

of

·

fisi

ere

L'an

gen

i

e

.

met·.

j

.

S

.

du

Toit

1w

afloop

z·an clie

rede van genl.

./

.

A. Smith

:

,Diep 01l(ler dif'

imlruk

t

:a

n

u

:

Clt

gese

i

s

dr.m·

ons

A

d-jwzk-l(omdt.

·gen

l.

, 1l'il Oils

graag

ons

daad

by

sy

zword

t~oeg.

Ons besluit

dt>r/w!n·e

hi

e

rme

e

om

'n

bervep

te

doen

op aile

uow

z:an di£•

Ossewabrand u·ag

om g(•reed

t

e

staan

met lwlp

u·at ons sal

aanbied aan di

e

rroul• nm

Du.itsland, sodra die geleent·

heid hom bied.

Ons

glo

dat

d

i

e bes

ettende

m.o

ondhedl

'

,

wat immers

as

kam

pt·egter·s

van

,

die

Christelilw

gedagte

wil optre

e,

oll(/('r (lie besef

sal moet h

o

m

t'all

lwl Chris·

(Vervolg in vorige kol.)

8

~

i

VERLANG

U NA

·'

p-~.

£

I

~

Blal<ende

G

eso

ndheid

1

·~

...

~~\r~

~

Sterk

~en~wees

"'

-

.~

·

!?

i

'n

:;\loot

L1ggaamsbou

:....

;-"?

t

.

en

,

~

REUSEKRAG?

/

c\

8

0 ~ ~

JOHAN IHllEFlEI

sal

u opbou

van

'n

S\vakkelin):;'

tot

'n

stocre

man

met

SPIERE SOOS YSTER

en

i

SEl\'UWEES VAN

STAAL

o

D1t maak nie saak hoe sieklik of

g

swak u is me. JOHAN HEFER sc

~ bcroemdc mctodes sal u gesond

JOHAIX HEFER

Bus 3-l!H ILUPSTAD

Jll

-L

JOll.\:"'1 llt:l LR

I

<>

!!tuo.r my en nosobUcf, stcr~ l!{)nder verpU!rUnc, 'maak. 'oUo bcaondcrbcdc om1rcn1 o rruraoa.

&

g

Naam A<1re.. <> 0 0 0 0 0 0

i

<>

<>

(> ~

<>

<>

0

<>

<>

<>

<>

0

<>

<>

<>

<>

0 ~ 0 ~ 0

<>

<>

<>

(> 0

<>

<>

~

0

(2)

SP!UNGBO~ MIEUBlE~§

I

Die

llU!S

en

KAN1'00R

li1EV8ELEEnDERS

,

Ons bled aan !\Ieubcls van Ii:waliteit

teen biflike pryse.

BESOEK ONS O.F SKRY.F OM

BESONDElUIEDE.

'V

ictor

i

aweg

171

WOODSTOCK.

Takbesigbeid:

Jan Pllillipsgebon, Ludy-Greystrn·nt,

PL\AltL.

Foou 929.

o

GREYLING

OP DIE

SPOOR

Qeur A.

J.

Hanekom, 9/~ posvry

<D

SUSSIE

'n Meisiesboek

Deur V. de Villiers,

6/4

posvry

o

DIE STEM

VAN

MY

LIEFS

TE

Daelikse Skrifoordenkinge deur Ds.

J.

G

.

H.

v.

d.

Walt,

7

/

10

posvry

HERDRUKKE!

@ Karin - Orion . . . .

7/10

posvry

@

W.

A. de Klerk - Die Skarlaken

Eskadril . . . . . . . .

6/4

posvry

@ Pierre Very - Moord in die

Kosskool .. . . .. ..

3/9

posvry

0 Hendrik Brand - Die Verlore Prins . . .

5/10

posvry

0

T.

C. Pienaar - Nie vir Rykdom

10/3

posvry

Pro Ecclesia-Boekhandel

Posbus

29

STELLENBOSCH

£1,000

,

000

VIR EIE

O,NDERG

ANG

Blykens 'n berig in die Guardian het Suid-Afrika ruimskoots bygedra

om te verseker dat Bolsjewistiese

• Rusland oor Europa en die hele

wereld triomfeer. By sy afskeid na twee jaar se verblyf in die Unie het

die Russiese konsul-generaal, Zi

ab-kin, sy dank uitgespree~ vir £1 milj. wat in die afgelope vier jaar inge~

same! is vir .. mediese. hulp" in Rus-land. .

Aangesien Rusland, indien hy iets

omgee vir mediese hulpverlening aan

sy eie burgers, self die middele sou verskaf het, kan · aangeneem word dat

hierdie Suid-Afrikaanse bydrae 'n bedrag van £1,000,000 aan die Bolsje· wistiese regering vrystel vir kommu• nistiese propaganda in Suid-Afrika, m.a.w. om die naturclle tee.n die

blankes op te stook tot

bloedver-gieting.

Suid-Afrika het £1,00,000 bygedra tot sy eie vernietiging!

J

DOlEN SJELF HillSWERK

OM

TE KAN GEE

-,Dit is by my 'n g;oot begeerte om ook iets by te help vir ons arme mede-Afrikaners wat so gebrek ly,

toe het ek besluit om my huiswerk ,

self te doe.n e.n van die geld wat ek vir 'n bedie.nde moes gee, 'n deel af te sonder om te stuur", skryf 'n

moe-der uit Louisvale, wat nie graag haar

naarn ve.rmeld wil he nie.

,Ek sluit £2 in en sal probee1· ge· reeld te stuur, ek werk nou al drie

maande so aileen. Ek voel baie

ge-lukkig as ek dink ek werk vir

'r

edcle doe!. Ek is al in die vyftig, dus

gaan dit nie so geinaklik nie. Ek

wens van die jongere susters wil ook

my voorbecld volg en al is dit slegs 'n week elke maand, sal hulle sien hoeveel me.ns spaar om te help e.n

hoe jy krag kry om te werk".

~N

BEROEP

Die

voorsiening

van beenmeel

is kort

.

Alle

persone wat

toegang tot bene

het, word

ernstig versoek om dit

sander versuim te stlw

.

r

na

So A

o

H

rJJ1

rnJf

J

lB

cee

ll11

rnue

e

l

e

1TL

K

llJlln§

Tlll71

i

§

M

01/tJl

fr:

~

!k ({)]

p

!P

y'

W

(Q1

rr rre rm

~

({))

J!l1

Ons bciaal

£7-0-0

per Ton

(71-

]Jer

100

lbs.)

vry

op spoor

n

stasie of

sylyn

.

Dit

i

s

noo.dsaaklik

dat

advies-briewe gepos

rnoet word

as bene

g

est

uu

r

tv

ord. Spoedige betaling

is

dus

verseker.

Lee sakke

'

Word VRY

terugge

stu

ur

.

ONS

VOED!INGSVIOORSffENffNG

HANG AIF VAN

DJ!E

VOOHSffENING

V

AN

BEENMEEL

/ '

DIE O.B .. WOENSDAG. 23 MEl 1945.

M.et die

oog op regeringsoptrede, klaarblyklik

1w

aan-leiding

van 'n

inbraak

in

die

kaittoor van d

i

e hoof-inter

-ne

ringsbearnpte, rig

d

i

e

Konunand.ant

-g

eneraal,

dr. }. F

.

}

.

v

an Rensburg

,

onderstaande

boodslwp

tot

die

Ossewabrand-1vag:

,'

n.

.

Nuwe vlaag polit

i

eke arrestasies

vind plaas

in

Pre

-toria

.

V

olgens persberig

t

e

sou: dit

saam.hang met 'n onlangse

inbraak

by

die

Gestapo- of Ogpoe-lwofkwartiere

van die

Regering

.

Sover

vir

noodhulp

-

doeleindes

t~asgestel kan

'

word

,

is

die

v

olgende Afrikaners

in

hegtenis

,

sonder

aanklag

,

son-der verhoor

in

ope hof

:

}

.

du

P

le

ssis, So

u

thstraat,

Pretoria;

).

A

.

Labu.sclwgne

,

Bloedstraat, P

r

etoria

;

C.

Kruger

,

llde

Laan, Wonderboom

-S

uid

, Pretoria;

J

,

Kruger

,

llde Laan

,

Wonderbomn

-Sui

d,

Pretoria;

A

.

van

}aarsveld,

Fred

.

Ni

col·

sonstraat, Pretoria

;

}. de Bruyn, 20ste Laan,

Rietfontein,

Pretoria.

Totdat iemand deur

'

n

bevoegde hoj

skuldig bev

i

nd

word, neem

ons

avet

aan

,

dat hy

onshuldig

is

.

Hierdie

Afri-lwners

word

desondanks sander aanklag in lwgtenis geneem

en

sonder aanklag

in

hegtenis gehou. So

handel

regerings

wat

wraahs

u

gtig

is

en

hulle

onbekwmne

lwmllangers

.

H

ienlie

manne moet daaronder ly

in

winter

like

tronk-selle

-

as deel

van

die Ajrikanerdom se lydensweg

.

Sal ons

lml

vrouen'S en

afhanklikes laat bmodgebrek

ly,

benewe

n

s

.

die kouuner en verdriet?

Dan is ons volk

besk

aamd

!

Gedenk

u

ver

pligtings aan

die

Noodhulpfonds

en kom hulle rw!

L

a

t

e

r : Die t

w

ee broers Kruger

is

sedertdien

l

os-gelaat, maar

'n minderjarige kind

van

onder

16

jaar

'

Word

aangeho

u.

,OORlEDIE" JOOD

WORD BEVRY

Leuen-Propaganda

di

e

Nek Ungeslaan

Die leue.n dat die Duitsers en fascisteC'tee.nstanders sou uitroei soos

Rusland gewoond is om te doe.n, is na die oorgawe van die Duitse leer

die kop ingeslaan.

Daar is berig van 'n aantal poli-tieke teenstanders wat deur die Duit

-sers in die loop van die oorlog in begtenis geneem is, en nou deur die Geallieerdes bevry is. Onder hulle is die voormalige eerste minister van

Italie wat voor Mussolini indertyd aan bewind was. Was dit .,demo

kra-tiese"' kommuniste' wat in die plek van die .,misdadiger" Mussolini

des-tyds die bewind verower bet, sou

bulle vandag nie eens die graf van die ou gryse oud-premier gevind het nie.

Die voormalige eerste minister van

Frankryk, die kommunistiese Jood

Ikon Blum, het verlede week met sy vrou uit 'n Duitse kamp in Parys

aangekom, na Reuter berig. Indien dit die beleid van die Duitsers was

om }ode vankant. te maak, soos die gruwclberigte beweer, is dit vanself-sprekend dat hulle nie by die stomme

randeiers sou begin nie, maar tog sekerlik by die leiers. Die feit dat hierdie Jode-leier ongeskonde saam

met sy vrou in gevangeskap vcrsorg is, slaan vir goed die storie die kop in van amptelike Duitse moorde op }ode.

lnderdaad het die Russe in 'n hali-amptelike publikasie tevore

reeds aangekondig dat Leon Blum

in 'n konsentrasiekamp in Pole om die lewe gebring is!

,AL

WJE

l'lN

ENDJE

IViiAR

SJE

ER

ONS

NA BESTEMMING

"

(Vervolg van bl. 1 kol. 2)

I

van die daeraad!

So!ank as daar stryd is, is daar

!ewe. Met vasberadenheid aanvaar

die O.B. hierdie plig.

Nooit was vir my die roeping van·

die O.B. so duidelik, so belangrik, so eervol, so groots as nou nie. Maar ook nooit was sy pad so duidelik,

so ,hclder afgebaken en aangewys soos nou nie. Nooit was ek dan ook so seker van hierdie feit dat ons al we.nnende voortmarsjeer 'nie. Ons moet ongelowiges wees om anders te dink, te voel of te doen.

Dis nou iets meer as drie jaar ge-lede dat ek in redevoerings ges~ het, dat die verloop van hierdie oorlog

:;ie vir ons deurslaggewend ooit kan wees nie. Dit kan nie ons lot beslis nie. Dit kan aileen ons oorwinning verhaas of vertraag. Ek is nog nie seker op hierdie oomblik of dit ver-traag of verhaas is nie. ek is geneig om te glo, ek glo dat dit verhaas

word!

MEER AS GEWELD

Dis nie bloot wapengeweld wat die bestemming van 'n 'nasie laat be-reik of bepaal nie. Dit is die siel, die

wil. Dis die onwrikbare wil van 'n

volk om te bestaan en vry te wees

wat sterker as oorlogsoormag is.

Hierdie wil besit die O.B. God gee

ons die krag liggaamlik om nooit te

verslap e.n geestelik om nooit in die stryd te huiwer of ons plig te ver• saak nie.

Laat die kennis, die wete, dat

u u plig doen, u beloning in die stryd wees. Groter skat as dit, as die gees

wat u voorgangers, u voorvad(>rs,

besiel het, kan niemand u bied nie,

bied die O.B. u.

Rosyne sal nie in 'n koek afsak nie

as dit effens vet ~esmeer word voor~

dat dit in die deeg geplaas word.

Vryf 'n bietjie botter, olie of goeie

vet in die hande en vryf die vrugte

(3)

OENSDAC, 23 MEl 19':!5. DIE O.B. \VOENSOAG. 23 Mf:T 1945

DBm

~\)

9

-

ID)tl~ ~0

~

0

!c,

Maarblyklik

ua

aan-,

o,.

l'flll

die hoo f·i

n

ter-ll·gl'llt'raaf,

dr .

.f

.

F .

.f

.

'P

lot

die

Os~ezmbrmul-§~A.

Nature]-Het leer

Vryhe~

a

as

r

Russiese

.

.

Werker

I

I

KOMMUNIS

SE OPENBARINGS

:tsies

t'i/l(l plaas in Pre

-mlwng met 'u onl

a

ng:se

loofkzrartien>

t·an

dh·

rles

t•asgestel

kmz

n

·

ord.

s, sonder aanldag, son

-' Southstraat, Pretoria:

oria: C.

Kru~er.

llde

f.

1\ruger,

llde

Laan

.

.faars1·eld,

Frell.

,,.icol

-'ste

Laan.

Riet jontei11,

1e ltof skuldig

bet

·

ind

wfdig is.

llitnlie

A

f

r

i

-l

ag in ht>gtenis genecm

t.

So

handel

regerings

me handla11gers.

ly

i

n u:i11terlike tronk

-1

sc lydcnsu·eg

.

Sal

Oll8

)dgebrek ly,

berzcn

·

ens

euk

,

u n·rpligtings

fW11

tger

is sed£•rtdie11

los

-!

Tcrwyl die Westerse wi·rcld feesvier oor die voorlopige oon\'inning,

i:: daar so tussen die vreugdebetogings 'n gedurigdeur opstuwende

onder-toon van ongenocc en onrus. Dit is 'n gcvolg van die oral sigbare aangroei

van die kommunistiese gevaar, soos dit uitslaan in die woelinge in Europa en die toneelspel in San Francisco.

Dis geen wonder dat baie Angel~

sakscrs al begin praat van die vol-gcndc wcreldoorlog teen Rusland nie.

Maar oor die algcmccn word die oc nog muar liewer tocgeknyp om die

{\ aanrollcnde rooi v!oed nic te sien nie.

Daaroru kan dit gocd wees om 'n

pnnr gcvaartekcns uit onverdagte

bronne vorcntoc tc bring

,_

______ __

Dcur

Prof. L.

J.

DU PLESSIS

---Dtc Suid-Afrikoansc arbcidcrsblad

" Olld<!r

16

jaar rwrd

l

wii Forward", wees nie. wat nic kommunistics maar

Jcmokraties-sosialisties. vcrs\\'yg die gruweldade

\'an Rusland en \vei uit oor die van

5\' 'yande soos aile demokrate nou

d:>cn. Natuurlik verswyg hy verder,

soos bulle ook, dat naturelle-kommu-niste reeds in Suid-Afrika die O.B.·

diens is van die staat, d.w.s. onder-worpe is aan die diktatuur van hict·· die minderheidsparty van God-loenaars, dat nieman~ anders enige arbeid mag huur vir produksie nic, dat 'n werksman maar ongeveer die hclfte van die produktiwiteit hct van wat die geval is in die W estc, dot lone van verskillcnde kJasse wcrkcrs haie skerp verskil, dat daar ook stuk·

werk en oortydwerk is en dat die rantsocne in die somcr van 19-12 in Moskou ''ir die MEES BEVOOR-REGTE werkers per man was:

lY.J

pond brood per dag,

3Y2

pond !,uiker per MAAND;

7X

pond vleis en

vis saam per MAAND, i;.--1 pond meel per MAAND en 1

X

pd. vet per

M.~D. Ook is \vcrkers nie vry om van werkplek te verander nie en vryheid van openbare vergadering bestaan alleen vir kommunistc.

ek

lngeslaan

:.nstanders sou uitroei soos •rgawe van die Duitse ldir

, na Reuter berig. Indien

!lcid van die Duitsers was vankant te maak, soos die

·igte beweer, is dit vansclf~

dat hulle nie by die stomme

sou begin nie. maar tog 'Y die leiers. Die fcit dat

•de-Icier ongeskonde saam ou in gevangeskap versorg

ir goed die storie die kop in

!like Duitse moorde op Jaad het rlie Russe in 'n >tclike publikasic tevorc mgelwndig dat Uon Blum nsentrasiekamp in Pole om

· gebring is!

~.\

BESTEJ\IMING"

3

GEWELD

bloot wapengcwcld wat ming van 'n nasie laat be~

•aal nie. Dit is die siel, die

ie onwrikbare wU ,·an 'n · bestaan en

'ttY

te \\'ees · us oorlogsoormag is.

vii besit die O.B. God gee

19 liggaamlik om nooit te geestelik om nooir in die 1iwer of ons plig te vcr~

kennis, die wc1e, dar

!n, u bcloning in die stryd :r ~kat as dit. as die gees >rgangcrs. u ,-oon·ad~?rs.

kan nicm<tnd u bied nie.

B

u

11 nie in 'n k'oek afsak nic ; vet gcsmecr word

YOOr-tlic dccg gcplaas word.

:tJie bottcr. olie of gocic 1ande en 'ryf die vrugtc

J

f

solini generaals drcig met die lot van Mus-en crget·.

In sy uitgawc van 'I Mei is sy be

-l

,

bngrihooffiguur kstc nuus is in .. dan dnt Molotof die Frisco", dat die

dc-mokrasic in Frankryk en die hclc

Europa dcur sosiolismc oorslann na

kommunismc soos bewys deur die jongste Fronse ,·crkiesinge en die al-gemcne Mcidog-fcestdikhcdc oral. en dnt die Arbcidersparty, d.i. demokra-liese sosialismc, ook in Suid-Afrika kocrs begin vat no die oorwinning.

S\VART KOlVIMUNISME

Die Suid~Afribansc Kommunis-tiesc blad The Guardian van dicsel£-de tyd be,·at ongcvcer dicselfdc nuus,

::naa:- het sekere ,·crdcrc interessante

mededelinge. b.v. 'n boodskap van die Amerikaanse ncgcr Paul Robeson, wat die konsolidasie cis van die oor-winning oor Nazisme dcur die

af-skaffing van kleurdiskriminasie waar dit n:ag bcstaan, en 'n kabcl na San

Francisco van sekerc Suid~Afrikaansc

kommuniste met die voorstcl om aile ras; en klcur~ondcrskeiding oral uit te ban as 'n fascistiese praktyk.

Ons wcet natuurlik wat hierdie

opkomende kommunismc ongeveer

inhou, veral vir ons hier in Suid-Afrika, maar ook hoc dit die mens-dom in die land v:m sy herkoms ver~

slaof het. Sy vrknde vertcl cgtcr aan ons dat ons informasic op vyande-likc propaganda berus en dat die kommunismc inderdaad · n paradys op aardc skep vir die wrrksman. UIT EIE MONO

Daarteenoor gee ek dan hier 'n

paar fcite uit · n geskriffic van n

,·ricnd ,·an die kommunismc. 'n

se-kcrc J F. l\Iurphy. wat 'n amptelike

voorhgter is oor Rusland in die Britse let:r

Hy decl o.a. mee dat die

cnig-ste party in Rusland, die kommunis-tiese, slegs 3,000,000 lede het uit 'n bevolking van byna 200,000,000. d.w.s. dat die massa oorbecrs word dcur 'n klein rninderhcid; dat hierdie party aan gecn God glo nie en dat die lede gedurig uitgesuiwer word. V crdcr hlvk dit dat alle werkers in

NATURELLE HIER VRYER

Uit hierdie paar feite is dit

dui-delik dat selfs ons eie n..1turelle

hulle sogenaamdc slawerny nic

graag sou wil verruil vir hicrdie kommunistiesc werkcrsparadys nic. En tog. wat is hierdie offisiele Britse voorligter sc houding tcenoor die Bolsjewisme? Hy prys dit nic aileen aan nie, maar verdcdig sy

in-valle in Finland en Pole, en beloof

aan Brittanje 'n blywende Hcde met Rusland ~ aileen op een voorwaar de, nl. dat Brittanje ook soos Rus land die Duitsc volk sal stcun in sy

komende revolusie teen die vroecrc

sosialc stelsel. d w .s. die stelscl waar -uit die 1'\azisme ,·oortgekom bet. m.a.w. ,·olgens hom die kapitalisme

Kortom, vrede met Rusland vereis die bolsjewisering van Europa, en dit volgens die Britse V oorligtingsdiens self.

Is dit dan 'n \VOnder dat die

vreugdevu(e van die

vredesfeestehk-hedc nie eintlik al te vrolik wou op~

vlam nie?

(Die werkie bo genoem is:

J.

T. Murphy: Manual of Soviet Enter~

prise - 2/?d. by People's

Book-shop).

BRITSE ERFSTUK

Politici probeer vandag so hard beduie dat die parlementcre stelscl 'n

egtc Boere-erfstuk is. Miskien moct

huUe nog net aan die volk ook be-duie hoe dit gekom het dat ons par-lcment opgesaal sit met die Britse reels van prosedure. Die Burger van

22 Maart bevat o.a. die volgende

paragrafie: ,Artikcl 286 van die reglemcnt van orde bepaal dat in geva!Je waarvoot· die reglcntcnt geen voorsiening maak nic, die toevlug geneem moet word tot die reels en praktyk van die House of Commons van die Ryksparlemcnt''.

Onthou sal word dat dr. Malan aan die begin van die huidige sitting hom bcroep bet op 'n gewoontc van die Britse Laerhuis ten koste von 'n

uitspraak van dr.

E.

G. Jansen.

voor-malige Speaker van die Unie-parlc~

ment.

TAA1.()0RWil\'~IXG

-DIE DATVM 2

M

El

Magdalena Petronella de Jager

(ge-bore 2 Mci 1929) skryf oor die

datum 2 Mci:

Hollands toegelaat om gepraat te word in die Kaapse Parlement 1882.

Daar •s fcitlik geen klein volkie

waaraan so 'n geskiedenis verbonde is as dtc Afrikanervolk nie. Sedert

die stigting van ons volk aan die

suidclik~ hoek van donker Afrika. mocs hy stry teen natuur. wilde dier

en barbaar, en uitcindelik moes hy

stry teen 'n sogenoemde Christelik beskaOlfdc wereldmoondheid.

( )ngclukkig mocs die lot van die Afribncr se ideale tot niet raak en

hy as n vcrowerde volk. die stryd

no11 steeds aanknoop om nie sy siel

ook .ts 'n slawcsicl te sien ondergaan

ni~.

mEEM£ TtDE IN

P®PmJ\RITEIT

nre

~

wo&nJBuNm!

'Whmr.J»

~

•SIGARETTE

ROND OF OVAAL

Oorwonne met die militere wapen

het die Boer dte stryd aangeknoop

md die wapcn nm onoon"inlike

r

·

/.~~-~~~

mocd

l)j~

vyand van

~ie

Boer het

I

uL:I'4i-

~?~tP;

n•·t soos 1:'\ebukadnesar dte stryd

aan-g.:-knoop om d1t \\'at die heiligste is,

I

·

..

Bli l2W

S) tnal. t<: vernictig. Gelukkig bly

di,• Boer onoorwinbaar wat sy

kul-tuur. sy geestesgocdere. sy tradisie. 'i) tnal. net soos 'n Daniel en sy

drk vriendc wat hulle nie wou laat

v~,·rontrcinig dcur die nabootsing van

n 'recmde kultuur en taal nie.

Die stryd van die Afrikaner was van so 'n aard dat elke dag van die jnar 'n geskiedkundige datum gcword het. So staan die datum van 2 Mei

l882 as 'n geskiedkundige dag in die groot taalstryd wat daar gestry word

as 'n dag van oorwinning oor die vrecmde taal, toe die Boeretaal vir die cerstc keer in die Brits~Parlemen­

li•rc Huis gebruik was.

O

NS

J

ASSE,

B

AAD

J

IE

-

EN JUMPE

R

-PAKKE

IS VAN

B

EROEl\

I

DE

S

NYERS

U S

AL

DIE SN

IT

E

N

ST

Y

L

E W

A

A

RD

EE

R

~

CJJIE 'DAM

E

SWINK

E

L

PAROW

"""

As U k

MORE kom

a

ns

-sa

l

d

it u

onbe

r

eid

, ,Onth<JU u vir Van der .llerwc'!''

.. 0! jn ! .... h:; het ~;cluk gehad - ccn van die Atdcllnl;sbestuurdcr~ Is plotscling oorlcdc

en )Jy I• In die bctrcl<l<lug lngeskulr."

Hot' dHtw<•lR hoor u nlc so 'n opmerking nic?

1\mmlll< dlkwcls - d!t wil voorkom nsor

dh' ffit'('.Sll' wclvn.rcndc manne hullc sukscs

n:tn •lie• ~:rllll:;c noodlot tc danke heL Maar

gaoa.n m:tnr op sulkc suksesvollc manne se

lnophanc 1n - N'n dins sta.an in elke geval

u::.: '11 rmnl Uo \\'nlcr - dtt is ni~ geluk of

~:~nlal•· aan!CJ: or hrglftlging <leur •n ryk

blocuv•·rwa.rJt nie, tilt Is OPLEIDING. Dit

wa:-; .th• gt:tva·i 1n"t Vn.n d~r Mcnvc - die

vt:nn,..'-~ t,m \·voruit tc sieo, oplctdfn&. k\-..~allfi·

__.::;;;:;

knsle - hy was J:Crt'Cd toe d!o l<nnn cckom het. U weel noo!t wnnncer u crool lmns gnan kom nle maar u knn nou begin om seker tc mnal< dnt u dlt sal kan u!tbu!t wnnncer dlt kom

-soos d!t vroe~r or Inter moet kom. U knn dlo weg vn·n sul<scs vole wnt deur honderde studente van 'l'.A.I<.K bctreo Ia wnt vnndn~

!nvloedrykc en ,;ocd besoldlr,do bctrel<k!nr;n bcklee.

T.A.K.K se korrespondenslekursusse Is sowe!

leerru:uun ns boclcnd. !Iulie bled vollcdlse

opleld!ng wat up die hoor;te van die tyd Is,

In 250 vnkkc nan en stnnn onder dl~ gc -durlgc soq; van ton volle ~;ckwnllnsecrde

\'ull~·dse en docllydse lcktorc mel 'n unlver·

slt~re opleldlnu.

Skryj'

om

PROSPEil.TUS

en

T'Rl"

aduies

vir

tockomsplanne

.

D••tHtrtcment O.ll ..

liWI G-1.0. PRETORIA.

wnnrby !ngclyt Ia Unlversltclts-Korrcspondenstekursusac (Edmo.) Bpk.. Pretoria on llolpmeknllr-Korrcspondenslcl<olloso T.O., Jo· hnnncsburg.

(4)

VIEE

DIE O.B., \VOENSDAG, 23

nffi

i

1945.

Politi eke

~~~

edstryde Sa!

Nie

Red

,

Onderwyl die

r

ep-ering

nog

wag

op

d

ie

t

c

rn

g

s

e

n

d

in

g

van

dnisende

vorms wat uit

g

estuur is aan bcsigh

e

d

e

in

v

er

band

met

w

e

rk

vers

k

affing

vi

r

ondso

l

date

-

b

e

sigh

c

d

e

w;:tt

b

y di

e

ui

tbre

e

k van die oor·log oorg

e

l

oop het

v

an yw

e

r

o

m

s

o

l

d

ate

ni

t

hul

arbeidsge

lcd

ere

nn.

die :fron

t te

stuur, m

a

nr

non

n

i

e

tyd

h

et om

'

n

v

orm in

te vul in

bclang

van 'n

ter

n

g

ge

k

e

e

r

de

soldaat

n

i

e

-

onde

r

wyl

·

d

i

e reg

e

ring

so wag, k

o

n

d

i

g d

i

e

Minister

van

Demobilisasie aan dat

da

a

r

vi1

·

GO,

OO

O s

o

ld

a

t

e

wat ge

e

n werk

voot· di

e

oo

rlog

g

e

hacl

hct

nie

1

w

c

rk

g

e

v

ind

moet

word,

sowel as

v

ir

25,0

0

0 burg

e

rlikes

wat ty

d

cl

ik i

n

die

p

l

ek van s

o

ldate

gew

e

rk het en non

ni

t

g

e

sk

o

p

wo

r

d

,

a

s

o

o

k

v

i

r

die tall

e

mense wat in

oor

l

ogsfabriek

e

en

-

kan

t

or

e

g

e

w

e

r

k

be

t

.

En onderwyl

daar

geju

ig

word

oor

d

i

e

aangekondigc~e

ein

d

e

v

an

die

oor

l

og

wa

t

hierdie

GO,OOO w

e

rkl

os

e

s

o

l

da

t

e s

a

a

m

met

die

so,OOO aud

e

r

w

at nog

hul w

e

rk

b

e

hou h

c

t, n

o

u

la

a

t

terugval in

d

i

e

bmger

l

i

ke

lcwc

,

kondig die v

·

oormalig

·

e

sek

re-taris

van

die behuising-skommissie,

dr.

E.

J.

Ha

mlin, aan

d

at

die belofte

aan

soldate

in

verband

met

behu

ising-

nie

n

ag

ekom

lmn word nie omdat dit onmoontlik is om

g-enoeg-

hu

ise

te

verskaf!

,Beloftes

is

g

·

edoen

deur

persone wat

beho

o

rt

t

e

ge·

weet

bet d

at

dit

nie

uitgevoer kan

.

word nie.

O

us sal

'n

lang

ruk baie onrus h

e,''

het hy gese.

BELOFTES WORD VERWYTE

Die

soldag,t

bet sy plig- gedoen

en hy

k

ee

r

nou

ter

u

g as

'n

werklose

en

'n bui

s

lose. Die g-eldmal{ers is te besig

met

ge

l

dm

aak

om aan hem

te

dink en

·

die regering se belcft

e

s word

nou oorgesit

nie in

werk of

lmise

nie, maar

in onde

riing

e

ver-wyte!

·

So h

e

t on

s

di

t

van die b

eg

in

a

f

voorsien.

\

\'a

n

t

di

e :£

ou

t

l

c

n.i

e

b

y

die o

f

da

a

r

d

i

c

p

e

rsoon of par

t

y

;1S

s

od

ani

g n

i

e

.

Die

fout

le by

-die

feit d

at '

n

klomp

beroep

s

politici

wat

g-ewo

o

nd

is

om

p

arleme

ntere w

.

edstryde

te speel, bela

s

i

s m

e

t die

ver-antwoordelikheid om

'n

staat te reg·eer.

Hierdie

politici,

v

e

r-kno

e

i

deur jarelang-e sc praatjiesmakery,

is eenvoudi

g-

nie

tot

d

a

de

in staa.t

nie.

Die

enigste dad

e

wat

ond

er b

ul

bewincl

gedurende

die

afg·eJ.ope

vyf jaar plaasgevind

het,

is

d

i

e v

an

die

leer

-

van

die

soldate.

e

POLITIEKE WEDSTRYDE

Hicr

d

i

e

fase

i

s cgtc

r

v

e

rby

en nou k

o

m

di

e ty

cl

p

e

rk

van

r·egeer.

Pol

i

t

ici wat

hul

hoog

s

t

c

kr

agon

t

plooi

in

g

in

vyf

jaa

r-l

i

k

se verl\

i

esings

vinci,

e

n wi

e

sc

grootste pr

es

t

a

s

i

e

best

a

a

n

u.i

c

die

a

f

koping met be

l

o

f

tes van

die

groots

t

e

a

antal

ste

m

m

c,

is nou

be

l

as m

e

t die

magtige

taa

k

van

her

o

pb

o

u.

Maar

h

o

e

w

c

l

bcloftcs

'n

betalcnd

e

w

e

r

km

ctodc

is wann

ee

r

d

i

t v

e

r

k

i

e

s

in

g

s

en stemvee g

el

d

o

f

s

e

lfs

die

wcnv

in

g van

vrywillig

c

rs-

v

ir 'n

kapitalistise

oorlog,

is

dit

nou

ee

n

m

aal

'

n

fe

i

t d

a

t 'n vraa

g

-s

t

uk die n

c

ig

i

n

g

hct

om

nie voot·

be

l

o

ft

es te sw

i

g n.ie.

Di

t

kan

aile

e

n

opge

l

os

word met 'n daad.

E

n

ooreenkomsti

g

die wedstrydreels

v

an

die parlemen

·

-tere

stelsel

met

sy twee of meer deelnem

e

rs

-

die re

ge

rin

gs-

en

opposisiepartye

-

is dit nou die ta

a

k

van

Sy Majest

eit se

opponerende politici

·

om hierdie tcestand

uit te buit

en

die

werklose

en

huislose soldate

met

nuwe

bel

oftes

te

werf vir

'n volg-ende wedstryd by die verkiesing.

VERKEERDE STELSEL'

Maar soos ons reeds bckl

e

mtoon

hct,

1&

die fout

in

di

e

eers

t

e p

l

aas

nie

by d

i

e een

of

ander p

e

r

s

oo

n o

f p

ar

t

y

nie

,

dog

by die

stelsel wat alle F'.rag

org-

a

nise

er,

nie

om

'

n

vr

a

agstuk

gesamentlik

aan

te pak en op t

e

los

nie, maar em

'n slag

te

!ewer by

'n

aanstaande

verkiesing-

teen die ander

helfte

van

die volk.

Solank ons

van politick en staatsbestuur 'n

wed

s

tryd

maak,

sal

geen vraagstuk

opgelos

kan word nie,

ong

e

ag

watter

mededingende party

of

groep

politici

die

wedstryd

wen.

W at

nodig

is is

'n staatstelsel

waarin

die

hcl

c

volk

gc

mo

-b

ilis

ee

r word tot g·esamentlike

kraginsp

a

nnin

g·,

ni

e om d

i

e

e

c

n

o

f andcr

party

te

la.at wen

nie

, ma

ar

om die

l

a

nd

en

volk

te

red in die

gees

van

een

v

ir

almal

en

almal

vir een.

Da

a

rd

ie

&telsel is

die

wat di

e

Ossewabrandwag beoog wa

a

r

in

d

ie v

e

r

-sk

ill

ende bcrocpe e

n

bedrywe

ingeskake

l

sa

l

word by di

e

staatsbestuur in

pl

e

k

v

an

die lnm

s

matig

e

part

ye

w

at d

i

e

cen

die

a

n

de

r

v

oor

t

du

r

end

nitskakel

-

'n r

e

g

er

i

ng

s

tel

se

l

w

at

berus op

samewerking

in

plek

van die

stryd

en

rusie

v

an di

e

partypolitiek.

DIE O.B., WOENSDAG, 23 MEI 1945.

Vrede

,

Vrede (in !Europa) en

is

daar

geen

Vrede

tog

(Deur Prof. f. A. Wiid.)

Die verskriklike .en

alles-verwoes-tende oorlog wat byna ses jaar

ge-lede oor die mensdom losgebars het,

is wat die Europese vasteland betref,

beeindig. Die moordwapens swyg

en Duitsland en sy Europese bond-genote is op militere gebied ve

r-pletterend verslaan. Die Amen~;a­

ners en Britte saarn met hulle kus

-siese bondgenote het 'n beslissende

militere oorwinning behaal. Die ge-weldige oormag bet eindelik gesee-·

vier.

HAAT EN WRAAK

Hoe~el die bulderende

moora-tuie in Europa opgehou het om dood

en verderf te spoeg, is daar van 'n

waarlik.e Europese vrede nog gttn

sprake nie. Dit is waar dat die

kan-nonne sv.ryg maar die oorlog word

met ander middels en op ander wee

verder gevoer. Haat en wraak word

vandag op so 'n verkwistende wys.e

uitgebraak soos die wereldgeskied

e-nis nog nie geken het nie. Die o01·Jog, met moordwapens bet plek ge

-maak vir 'n ander soort oorlog,

'n oorlog waar met subtieler wapens

g.eveg word. Op die nek van 'n oor

-wonne en magtelose vyand word die

ysterhiel van die oorwinnaar gedruk.

Nog nooit het die Romeinse vae

victis, die brute wee-die-oorwo

n-nene-beleid van die oorwinnaar,

vol-maakter toenassing gevind nie.

As ·at die haat- en

wraak-uitbraak-sels waarvan ons daagliks in die

koerante lees, in werklikhede

ornge-skep word, dan gaarr die Duitse volk

en sy bondgenote voorwaar 'n tra

-gedie sender weerga in die we-•

reldgeskiedenis tegcmoet: Sy

lei-.ers sal as oorlogsmisdadigers voor

'n sogenaamde intemasionale regbank

verhoor word, sy hoogontwikkelde

nywerhede sal in die diens van sy

oorwinnaars staan, sy mannekrag sal

in die' Jande van sy oorwinnaars weeropbouwerk moet verrig, groot

Duitse gebicde sal by vreemde state

ing.clyf word en die Duitsland wat

oorbly sal in 'n klomp klein

staat-j ies opgespli ts word. Voorwaar 'n

troostelose toekoms vir die Duitsers

as a! die haat en wraak van hulle

vyande in die daad omgeskep kan

word.

Afgesien van sy uitvoerbaarhcid

al dan nie, is dit moeilik om te glo

dat a!. die J:!aat-en-wraak-drei

gemen-te van vandag werklikhede .sal word.

Nie aileen sal vredesnugterheid wel-dra oor oorlogsdolheid seevier nie, maar onder die oorwinnaars self sal

daar waarskynlik gewedywer word

om Duitse steun teen 'n Russiese of

'n Apgel-Saksiese bondgenoot van

vandag maar 'n potensiele Russiese

of Angel-Saksiese vyand van more.

Reeds vandag sien Moskou in die

Duitse proletariaat 'n toekomstige bondgenoot. Duitsers wat nie tot

hierdie proletariaat b.ehoort ·nie,

d.w.s. die Duitse burgerlike klasse

en intelligentsia sal moontlik

geli-kwideer of na Sib.erie weggevoer word. Die Westerse Geallieerdes sal

waarskynlik ook hulle rlanne met

die Duitsers he hoewel dit lyk of

die Russe ook in hierdie opsig

ver-der g'evorder het as bulle

bondge-,note. Dit is moontlik dat vera! die

Britte in die nie-proletariese Duit-.

sers toekomstig.e bondgenote teen

die Russc sicn.

WAAR DIE WESTE EN DIE OOSTE MEKAAR ONTMOET

Vrede, vrede en daar is geen vrede. Dit is vera! waar in die

verowerde gebicde waar die

Wes-terse bondgenote hul Oosterse

bond-g.enote ontmoet. 'n Mens kan

van-dag moeilik die oorsese nuusberigte

lees sender om onder die indruk te

kom van 'n geweldige spanning tus

-scn Washington en Londen aan die

.een kant en Moskou aan die ander

kant. Daar bestaan dan ook geen

twyfel nie dat die wercld v<fndag in

die skaduwee van 'n dreigende

bot-sing tussen Rusland en sy bo!fdge-note staan. Ten spyte van die

roe-rende eensgesindheid wat daar by

Teheran- en Yalta tussen Stalin,

Roosevelt en Churchill sou bestaan

het, is daar nog altyd 'n legio baie

emstige vraagstukke wat nie alleen

nie opgelos is nie maar wat selfs

dreigender vorms aangeneem het.

Dit is g.enoeg om Pole, Griekenland,

Oostenryk en Duitsland te noem.

Op die oomblik sit die Russe op die

strategies-bclangrike Deense eiland van Bornholm terwyl Stalin se

be-sk.ermling Tito die belangrikste

hawestad aan die Adriatiese See be

-set het. In Bornholm en Triest

beskik Stalin vandag oor sleut cl-posisies wat aan die oer-oue Rus-siese ,Drang nach Westen" 'n nuwe

en wesentlike betekenis verlecn.

Die posisie van Europa en van die

wereld word vandag beheers deur

die groot vraagteken of eenst· emmig-heid tussen Rusland en sy W estersc

bondgenote nog moontlik is. Die

geb.eurtenisse in San Francisco is

geen bemoedigende voorteken vir

Amerikaanse-B ri tse-Russiese sam

e-werking nie. Dit kan dan ook be-twyfel word of Moskou vrywillig

afstand sal doen van al die gebiedc

wat hy vandag op die Balkan en

Sen-traal-.t:uropa beset. Kan Engeland

en Arnerika die Russe laat waar bulle

is? Die antwoord op hierdie vraag

kan alleen 'n besliste nee! wees.

Die posisie van die Russiese Kol~s

is vandaa besonder stcrk .en dtt lS

waar·skyn~ik dat hy hierdie pesisie

teenoor sy bondgenote deeglik t.aan

uitbuit. Sonder Amerikaanse l:•1:p

is die militere posisie van Bnttan)e

teenoor Rusland vry hopeloos. M~ar

Amerika en Brittanje moet nog md

'n sterk Japanse vyand afrcken tP.r

-wyl die H.ussiese Kolos sy !1;:mde

vry het. Die toekoms lyk voorw:J.~r

duister. Vrede, vrede en daar JS

geen vrede!

HlUJLP AA

l

'J DlU

JITS

E

RS

Mnr. D. G.

J

. Fourie van

Potchef-stroom skryf:

Ons moet ons vyande liefhe. en dis geen kuns om ons Duitse ,.vyande"

lief te he nie.

Ons is die aggressiewe brak van die suide wat sonder enige rede, en bloot om die Britse bulhond te be -haag, vir Duitsland aangerand bet. Vandag le Duits!and verpletter on-der die Britse kiel soos Transvaal en V rystaat 43 jaar gelede.

In die tweede plek het ons ou. skuld om te betaal. Duisende ponde

is destyds in Duitsland gekollekteer vir noodleniging in Suid-Afrika.

Geagtj! redakteur, tienduisende Afrikaners is gewillig om iets te doen vir die edele Duitse volk. Laat

daar onmiddellik na die vredesv er-ldaring begin word om by ELKE

Afrikaner vir hulle te kollekteer. Die mense wat klein gesinne het soos ek,

kan gerus · n Duitse wesie aanneem. Maar. as die O:B. die Ieiding neem,

sal net O.B.'s bydra. Dit het met die

Noodhulpfonds ook so ~'gegaan. Wat

gaan u doen?

DIE

BELLV

ILLE

VROUE-.KOMMAJ.~DO hou 'n

GcscUige

Byeen

k

oms

in die

KERKSAAL, BELLVILLE

Saterda

g

aand, 26

Mci

om 7.30 n.m.

Ten behoewe van 8 Augustus-fonds.

V erve.rsings te koop.

Ook VOLKSPELE.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hij is in verschillende elementen leverbaar en je kunt kiezen uit eindeloos veel kleuren en materialen... Je kunt kiezen uit een rond- , ovaal- of ellipsvormig blad in

Waar de Genadestroom van het Kruisoffer van Christus wordt drooggelegd, door vervalsing van de Wijdingen en Heilig Misoffer, daar is het ware Katholieke Geloof niet meer

Bepaal uw ambitie en betrek andere partijen Waarom hebben de bewoners en bedrijven in uw gemeente supersnel breedband nodig.. Schrijf dit op in een

Een mogelijke verklaring is dat vanaf 1 miljoen jaar geleden het klimaat op aarde zó koud was dat gedurende een ijstijd de twee ijskap- pen die zich in Noord-Amerika vormden

Een tocht van vallen en opstaan, nooit alleen, steeds samen Een tocht van liefde en tederheid, nooit alleen, nooit zomaar Een tocht van dragen en gedragen worden, door jou, door

Blog over onderwerpen waar je jouw ervaringen en kennis over wilt delen Geen onderwerpen waar je van denkt dat de lezer dat wilt weten.. Bedenkt vooraf goed na of een

Zwitserse kaas fondue, geserveerd met diverse groentes

De mond wordt vooral gekenmerkt door een zeer grote finesse van de tannines, veel zoetigheid in het midden van de mond. Erg lekker en fris,