I
tT
l
G
ument is ~te pleg-die staat . Jansen, .I.K. heti
aan die ~se Sake, andig en ~t dit nie 1vord van hler ge-kaart en taat aan-1 genoem bestaan-ie V.I.K., ~r), mnre. Lombard,E.
Holla-ransen en en verder nistrateur Nicol, die :toria, dr. GerhardNG
or
nt
werking
Eng else
n Nata
l
>ortrek
·
er teen
~langs
~rgeen
ten dat as lcde Vry-e vVry-era.ndVry-e- vera.nde-toor Suid-t. Die op-stryd, on-1 van die tevergeefs daarna is ou Repu-~IS oms? Die 1 Is nooit hinste van >ot w~reldt
van die En in die d van die p op hler-ind nie een :lie verlede rigting lei. lk, en ons g en In die esterse be-)Og 'n volk. tper fonda- samewer-kap tussen gekonsoli-s van ongekonsoli-s olywend ge-p dieselfde ~ op poll-ook 'n op-:1 van die ;at ons van het- die )aturellebe-ument van mis 'n sim-ristus van aileen van maar ook en ewigdu-ons gelofter
en kleur-le rcgverdi-akonc nateGeregistreer aan die Hoofposknntoor as 'n Nuusblad.
UITDAGEN
DE PARTYGEES
LEI
TOT ONM
AG
K.G. Vra
Goeie Gesindheid
De
u
rmidde
l
van ons blad
wil ek graag 'n Nuwejaarsboodskap
aun
Bra
n
dwagte rig,
skryf
die
Konummdaut-generaal,
dr.
J.
F.
J.
van Hens·
hurg.
Jrg.9 Kaapstad, \Voensclag, 11 Januarie 1950 PrysSd. No.8
In d
i
e afge
lope jaar,
en
-vetoal in
die
tweede helftc.' daarvan, het di«>
0~!-\CWabrandwag
homself
001'die algemCCll terughoudcnd gedra en nie stcrk
op die
voorgrond
getree nie. Daar
was goeie
redes voor en een daarvun
was dat ons uie geskilpunte onnodig
wou heklemtoon
nie in 'n jaar wat
t
ot
'n
groot mate in die skadu van die Voortrekkermonument se
onthulling
gestaan het
.
Veral nie in
die afgelope maande nie!
'n Ander rede was
dat ons nie die o01·saak
wou wees nie
\'tlllvertroeh
eling tussen
Afrikaner-leiers op die partypolitiek
e
gehied
;
die voortbestaan van die
h
u
i
dige
rege-ring was op die
spel
en
indien die
Ieier~nie tot 'n ooreenkoms kon kom
nie, twyfe
l
min van
ons dat die regedng lf"n
gronde
sou gegaan
het
.
A
I
het sommige van die IJ.N.P.-koeran
tf"
en -ondf"rleiers met kragdudige gehare
beduie dat hulle teen wil
en dank ,en (lcsnoods
aileen
en sonder
bond-genote" in
1950
sekere
grondwcttelike -veranderings teweeg
sou bring.
Ru
ssiese Kons
u
laat
I
n PretoriaNesVan
S
pioenasie,
s
e
B
elg
Die Kommunistiese netwerk \ir spioenasie en sabotasie
in Afrika het die hoofkwartier ''an sy militere en ekono
-miese spioenasiediens in Pretoria, waar die personeel van die konsulaat nit 27 persone bestaan, luidens inligting wat venat i!'> in 'n uiters geheime verslag van die Belgiese veiligheidsdiens~ wat die aandag op die gevaar van die
insypeling van l{ommunistiese agente vestig, vernl met die oog op <lie ryl< uraanneerslae in die Belgiese Kongo.
Die versing is deur 'n gc-heime diens-amptenaar van die Belgiese staat opgeste.l, nadat hy 'n reis van 18,000 my! in drie maande in 'die Kongo afgele het.
DRIE DELE Die verslag bcweer
Russiese mt•~odc om die Bel-giesc Kongo te bearbci, uit drie dele bestaan. In die eerste plaas word agitnsie en propa-ganda uit hoofkwartiero in Brazzaville in Frnns-Ekwatori -aal-Afrika gcvocr, waar die Russiese konsulnat 'n personeel
van sewe aanhou.
Die tweedc dee! bootaan uit die insameling van militcre en ekonomiese inligting, met hoof-kwartiere in Pretoria, waar die konsulaat uit 27 amptc•nare be-staan; en dcrdens sabotasie en gewapende orgnnlsasie met hoofkwartiere in Addis Abeba,
hoofstad van AbessinW, waar die Russiese ambassadc 120 ampte-nare tel.
SABOTASIENETWEnK
Die partygebare het voor volkspolitieke lewen..,bf'skouing meer nugtere oorwegings gewyk ·mn die O.B . • . • nl. dat gee n en gelukkig is bulle nie son- werklik ernstige problet'm suk-der hul bondgenote nie . . . en sesvol aangepak kan word in slegs derhalwe nog aan bewind. die uitdagende partyget's van
Ek noem dit ann die O.B., ,desn·oods sonder bontlgenote" want juis danrin le die hele ni('. En in die verlede b('t
•
'n Gedeelte van die groot aantal Bof'rejeugdogters wat die laertrek ,·an die Bocrl'jl'ug by ge-leentheid van die inwyding Yan die \'oortrekkermonumt'nt gt'clUrt'nde Dcsember verlt>de jaar, bygewoon bet. Hul maats is op diens in die amfiteater en elders. (Sien berig van lat'rtrek
' in Boert'jl'ugbylaag op bladsy 7.)
Generaul Hertzog, wat steeds in die eerste plt'k volksleier en cers daarna partyleier was, dit helder ingesien en dienooreen -komstig gehundel.
\Vaar hy met sy Nasionale Party kon dcurgaan, daar het hy deurgegaan; waar hy die samewerking van d~'e beiders nodig geag bet, d et hy hom nie deur party- · ,setel"-oorwegings laat verlei nie, en met Arbeidermedewerking het hy ook die Nasionale golf aan bewind gebring. En waar selfs breiire medewerking nodig was om die naturellevraagstuk aan le pak en die konstltusionele buitelandse verhoudings (die Statuswette ensovoorts) op ge-sonder voet te bring - daar het hy ook daarvoor nie terug-gedeins nie.
Gceneen van ons in die O.B. - 'n Beweging wat deur die oorlogsjare heen sy offervaar-cligheid en sy republikeinse trou dubbel en dwars bewys het -geen van ons glo dat iemand die volksaak dien deur die in-lywing van die naturelleprotek-torate ('n delikate vraag wat intiem .saamhang met die aan-pakking van die Unie se natu-relleprobleem) as sensasionele nankondiging in 'n provlnslale . partykongres te gebruik nie.
Tensy mens geweld wil ge-bruik - en die is as vanselt-sprekend buite kwessie-- bet mens gof'ie gesindbeid van
al-(vervolg op bl. 3, kol. 1>
Die verslag se dat veiligheids-maatreels by die Shinkolwowe-uraanmyno )n die provinsie Bo-Katanga naby die grens van Noord-Rhodesie tot onlangs nog bcklaenswaardig was. Die myn produseer, sover bekend, meer as die helfte van die hoev<X!l-heid uraan wat in die wereld gcdclf word en dit gann niles
na Ameri!{a.
Die versing gee 'n vollcdige beskrywing van die persoon nan die hoof van die lwmmunls -tiese infiltrasie in Katanga. Dlt bewce_r dat hy 'n sabotas ienet-werk gestig het met die hulp van die naturellebevolking wat gedurig in gereedheid gehou word om op te tree.
DIE N
IE-BLANI{
ES SLAA
NUIT
D
reigemente E
n Uitdag
ings
Hif'rllic• opspraakwekkende be· rig uit Brussels werp nuwe en betelcenisvolle lig op llie gc~ heimt> !H\m('sprt>kings wat die Eerste 1\finist('r t'n die :\linister van Justisie onlangs gevot'r ht't met sir Pt!rcy Sillitoe, 'n hoe amptenaar in dit> Brit .. e Ge-heime Dit•ns. Sir Percy Sillitoe
staan aan die hoof van die afdeling van die Geheime Diens wat bekend is as M.I.5, en hy het onderhandcl met die Suid-Afrikaansc ministers oor gesa-mentlike maatrei!ls vir die doel-treffende bestryding van die kommunismc in Afrika.
Voorts wt>rp die Op('nbaring van dif' spioenao;if'-nkth\iteite van die Russies(' Konsulaat in Pretoria nuwe Jig op die sus-pisieuse gf'llrag van diE'
Rus-sil'se ampt('nnrc• tycl('ns die ou-langse brand in die 'l<onsulaat toe die Russe onmicldt>llilc die )'Stergordyn laat val hf't oor die hf'le gebeurtcnis l'n sells ge\wier het om die brandweer en die polisie binnt' tt> l:1at.
Die
Ad~·iserende Kleurlin~raadhet in Kaapio!tad m
et
II
stemtn(!
teen
l
hesluit
om
(.lie Hc.'gering in kennis te
stel
dat
die Raoad
·
die
Uegcr·in~ 8Capartheidsheleid in sy geheel Vc.'l
'Wt>l'(>
en voornemens is
om in die
hclanr
van die KJeurlin~~c.'meenskap aile "erdet·e apartheid!-\maatrcels va
s
hermlc
h~hc.'vc.'g.
'n
Am~ndementdat die poi'itiewe en hillike
aspekte
Yandie up:u·t
h.-idsheleid
ondc.'r~teunword is
ewe-eens
met
l l
teen
·
1
stemme vcrweq>
1\un die end \'an (lie ~itting die Regering se voorneme om Raadslid Oolding het gesc dat hl't (lie Ad,·iserende Klt'urling- registrasie van die hele bevol- die Rand nie uit heethoofde nie raa<l besluit om te ontbind as king in te stel, het hy gese, kan maar uit gematigde menl!e be-prot~s tt>en dit' regcring se dit maklik blyk dat daar nie l!taan wat begerig is om die aparthf'idsbt>leid en tt'cn die rf'- 900,000 Kleurlinge en 2~ miljoen kommunisme te' bestry. ,.Maar g('ring ~e dreigeml'nt om die Blankes in die land is nie,I
die Regcring jaag die kleurling-kl('urlinge van die gemN•nskap- maar dat daar meer Kleurlinge jeug in die hande van die kom-Hl'e kiest>~slys te verwydrr. . is as Blankes..I
munlst~ d~~r hul kontensieuseDaar . ~~ meegede~l dat d1e Raadslid J. H. Rhoda het ge- wetgewmg. .
Ecrste. M1mster gewelC~ het om se: ,DIUir is bait' Kleurlinge In Bloen:fontem het dr. J. S. die U1tvoerende Kom•tec van wat ' vanda dour aan as ::\foroka, dlC nuutverkose Natu-die Raad te woord te staan bl nk
0 g h t , ~ . 0 e- relle-leicr en voorsitter van die oor sy
bel~id
behalweingev~l
..,t:l::~
s::J1eeml'~s/~n
P~oe
,.African National Congress"d~e Raad emge voo~s~elle oor d1e posisies, en indien die Regering verklaar dnt sy volk .vrede en u1tvoeri.ng van pos1t1ewe apart- voortgaan met apartheid, sal eensge~lndheid met .d1e blankc
held w11 doen. d't b , bevolkmg begcer. ,,D1t sal egter
Rnadslid Van der Ross hel ons 1 open aar. nie betel,f'n dat ons in die rol gcsc dat van twee moontlike Die Ondervoorsitter het ver- van mindf'rwaardiges optrt>e rigtings - algehele gelykstel- klaar dat die neteligstc van al- nie. Daar snl \'J'I'dt' f'n harmo-ling of aparte behandeharmo-ling - mal die kleurlingstem is. ,.Ons nie wees sodra die naturt>l sy het die Rcgcrin,g die tweede helc_ politieke en nasionale trou aan sy met dit'l blanke, en in gekies. Apartheid sou nog is net jeens Suid-Afrika - die volle gelykbeid, brocderskap en aanvaarbaar gewees bet, was land van ons geboorte, en dit
I
vryheid, sy dec! kan bydra tot dit nie vir die hoofdoel daarvan, is slegs 'n billike strewe datI die ontwikk('Jing van Suid-nl. behoud van blanke opper- ons dan ook ons burgerreg wil Afrika." Hy het beklemtoon:heerskappy nie. In verband met: : behou." .,Dit is op grondslag van hierdie
voorwaardes van volle geleent-'neid vir vaardi,gheid, onder wat-ter vel dit ookal skuil, dat ons ,net die blankedom van Suid-Afrika kan saamwerk. Ek her-haal dit."
In verband met koerantberigte dat die Minister van Justisie on-langse toesprake van naturelle-leiers bestudeer in die Jig van moontlike wetsoortreding, hct dr. ~roroka gevra: ,Is mnr. Swart bereid om ,·ir sy volk tt> annvaar wat by vt'rwag dat f'k vir my volk mot't aanvaar?" Dr. Moroka is 'n aglcr-k lein-seun van Moroka, koning van die Barolongs, wat die
Voor-trckkerleier Potgieter te hulp gesncl het nadat hy deur Mose-likatse verslaan is. Hierdie Moroka word vereer in die Voortrekkermonument en dr. Jansen het tydens die inwy-ding van sy dienste aan die Voortrekkers melding gemaak. l\lf't die verdwyning van die Kleurlinge se Raad b('t die Juaste amptelike skak('l van die regering met die nie-blanke bc\olkingsgroepe in die land ,·ertlwyn, want die Naturelle se Rand word gladnie meer byeen-gerot'p nie.
BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 11 JANUARIE 1950
Ek
wil
hierdie
eerste politieke oorsig van
die nuwe
jaar
wy
aan 'n paar opmerkings oor
die belangrikste gebeurtenis
op die terrein
van
die partypolitiek
waarmee
·d
ie
ou
jaar
Samewerking
In Gevaar
afgesluit
het.
Ek bedoel natuudik die gesamentlike verklaring wat deur
dr.
D.
F.
Malan en mnr. N.
C.
Havenga uitgereik is en waarin aangekondig
is dat
·die
regering
nie
hierdie jaar of
selfs gedurende die
lewe
van
hier·
die Parlement
die kleurlingwetgewing sal indien wat dr. Malan en ander
H.N.P.-leiers in
vooruitsig gestel het nie
-
omdat
di~Afrikanerparty
nie
daarvoor
te
vinde
is nie en omdat die H.N.P. nie. wetgewing kan
deurvoer
sonder sy
Afrikanerparty-hondgenoot
nie.
Die gesamentlike verklat·ing van die twee leiers het die mag van die Afrikanerparty baie uitdruklik onderstreep.
Dit is nie die H.N.P. aileen wat die land rcgeer nie: die Afrikanerparty is 'n vennoot in die regeriRg. Dr. D. F. Malan is Eerste Minister en Regerings-hoof nie omdat hy Ieier van die H.N.P. is nie, maar omdat hy 'n koalisie met die Afrika-nerparty aangegaan het en hy kan sy posisie behou net solank hy die koalisie met die Afrika-no7party handhaaf. Hoewel dit dikwels vergect word,
-helaas, ~k deur die bondge-nootpart,w - bly dit tog 'n fcit dat die Afrikanerparty die magsewewig hou tussen die twee groot partye in die parle-ment.
Dit spreek boekdele vir die trou en verantwoordelikheids· besef van die Ieier van · die
Afrikanerparty dat by die groof mag waaroor hy beskik nil misbruik nie - selfs nie on-der uiterste provokasie nie -maar dat hy sy mag net ge-bruik wanneer fundamentele beginselkwessies in die ge<lrang kom.
DRASTIESE WAARSKUWING Die gesamentlike verklaring hou 'n drastiese waarskuwing in vir die H.N.P.-Jeiers om nie uit hul beurt uit te praat nie. Die Eerste Minister, dr. D. F. Malan, hct plegtige beloftes op sy party se kongresse gedoer
en formeel aangekondig dat die ,.regering" in 1950 wctgcwinr
gaan indien om die politickc regte van kleurlinge te bepcrk
Maar dr. Malan het geen reg gehad om die koalisie-regering tot sodanige wetgewing te ver-bind nie. En min. J. G. Stry-dom, ondt;!rleier van die H.N.P., het onderstreep dat sodanige wctgcwing ingedicn sal word itJ
1950 - selfs a! moet die H.N.P.
dit desnoods op hul eie kragte
doen. Maar ook mnr. Strydom het geweoet dat die H.N.P. dit nie op hul cie kragte kan doen nie. Hierdie kragdadige uitla-tings lyk nou net verspot. En diegenc wat dit aan.gehoor het on geglo hct kyk nou lclik op hul neuse.
En wat meer is, 'n Eerste Minister wat uitdruklike belof-tes maak wat hy definitief nit> kan uitvoer nie plaas bomself in 'n posisie wat sedelik moei-lik verdedigbaar is. Trouem; by slaan 'n swak figuur voor vriend en vyand; in die buite land sowel as in die binneland
TWEE HOEDANIGHEDE Die tyd het derhalwe nou regtig aangebre•ek dat a! die H.N.P.-lede van die kabinet
-d'e Eerste Minister inkluis
-sal erken dat hulle in twee ver-skillende hocdanighede voor die volk verskyn; en dat 'n duide-like skeidslyn tussen die twee noodsaaklik is. Hulle verskyn immers voor die volk as minis-ters van 'n koal'sic-reg£•7ing en dan weer as leicrs van die H.N.P. Wanneer 'n persoon op-tree as minister van die koalisic-regering praat hy tog nie as H.N.P.-leier nie. En omge-keerd. Dit is wanneer H.N.P.-leiers vir hulle verbeel dat hulle
ministers van 'n H.N.P.-regering
is dat hulle woorde praat wat
ilullc lato.r weer moet terugsluk.
Toe dr. Malan as H.N.P.-leier
•oor sy party se kongressc
op-Jetree hct en H.N.P.-beleid
aan-gekondig het, moes hy dit daar
;elaat he~. Maar nee. 'Toe bc-oof hy dat die ,regering"
hier-t:~~~·::··;::::~~i
iDEUR 'N 1\IEDEWERKERi
~···
..
lie H.N.P.-beleid in 1950 in
wet-;ewing sal vasle. Die gevolg s dat hy later self weer 'n
'erklaring moes uitre•'k om sy
Jelofte terug te trek.
Maar dit is nie goeie regering
lie.
BEGINSELVERSKILLE As 'n mens oor die toekoms
. ink dan is ongetwyfeld dio
be-tn.grikste aspek van die
ge-samentlikc verklaring van die twee leiers die opcnbare
crka"l-:ting van die onoorbrugbare
bc-ginselverskille wat daar tussen 1' e H.N.P. en die Afrikanccpar
-.y bestaan ten aansien (1) van
lie inkorting van die regte van
Jcurlinge; (2) van die
verwy-!ering van die
naturellevEdeen-voordigers uit die volksraad; en 3) van die eerbied;ging van
ie verskanscle ldousules van
.'e grondwet.
Hierdie beginselverskille bet
1ltyd bestaan, 'maar dit was nie
·oorbeen deur die betrokke
>artye in die openbaar t>rken tie. Die partye het mekaar
tou egter wedersyclse verlof
;-egee om hul onclerskeie stand-mnte in die openbaar te
propa-;eer. Yoortaan sal die J>aaie
·an die H.N.P. en d:e
Afrilta-lerparty op die openbare
ver-toog uitmekaarloop. Dit is op
ierd'e tydstip moeililt om te
I)Ors'en hoe dit weer' inmekaar
~an loop.
Die implikas:es van hicrdie
eginseJ·;erskille ka:t nie mis
·ekylt word n·e. Dit is moont-k C'l baic waarskynlik dat die
\':ce partye hul J:ondgenoot-·,ap sal handhaaf vir die duur ail d:e lewc van die huidige arlcmcnt, maar dit is hoogs
nwaarsltynlik dat die twee
par-ve oo:t weer gc•}amcntlilt in 'n
uwc alr;emene vcrkiesing sal
tptrcc. D~>rbalwe is waarskyn-U< ere vernaamste betekenis
an die gcsamentlike verklaring
·an die twee leiers dat dit die
•erste aankondiging is van die
'>ceincliging van <lie koalisie
··ussen die H.N.P. en die
Afri-'canerparty.
DISic.RThllN ASIE In verband met die
onwaar-:kynlikheid van gesamentlikc
•ptredc• by 'n volgende algemene ·erk:csing moet in gedagte ge
-\OU word dat die
Afrikaner-Jarty reeds in 1949 nie
dcelgc-1eem het aan diE> provinsialc
··erkiesings nic, omdat die
H.N.P. 'n beleid van diskrimi
na-'lie gevolg het teen die O.B.-lede
van die Afrikan£•7party. Die
'cier, die hoofbestuur en die
'tongres van die Afrikanerparty
het herhaaldelik uitdruklik ver-ltlaar dat diskriminasie teen
ledo van die party onder geen omstandighede geduld sal word
nie. Die Afrikancrparty sc op-trede tydens die provinsiale verkiesing het egtcr nie vcrhoed dat die H.N.P. nog steeds volhard in hul diskriminasiebeleid nie. On-cler hierdie omstandigbede is clit moeilik te bedink dat die Afri-kanerparty sal terugkrabbel en die H.N.P. sal steun by 'n vol-gende algemene verkiesing wanneer daardie party volbard in sy diskriminasiebeleid.
Derhalwe is daar ook byko-mcnde faktore wat gcsament-like optrede tusscn die H.N.P. en die Afrikanerparty by 'n
volgendc algemene vcrkiesing
onwaarskynlik maak. STRYDOM KRY SY SIN Baic mense he•~ scker aan mnr. J. G. Strydom gcdink toe hulle die gesamentlike verkla-ring van dr. Malan en mnr . Havenga lees en daarin ver-neam hoe dr. Malan sy eie en
mnr. Strydom se beloftes onge-daan maak. Toe het hullc
on--:;-etwyfeld gcwonder of die
,Kwaai Man van Transvaal" nie sy voct dwars gaan sit nie.
Of
'n Spoorwegman nou
ook
al
Hoofbestuurder,
Kruier,
Kok
of
Lokomoti
efdrywer
is,
is hy steeds in
die
eerste plek 'n spoorwegman, bewus daarvan
dat hy dee! van 'n geweldige, ingewikkelde,
en tog menslike organisasie uitmaak.
Dit
is
hierdie een, eenvoudige gedagte wat vir
u, die
gebruiker van
die Spoorwee,
so
veel
beteken.
Dit is die
aansporing
tot daardie
ekstra beleefdheid, daardie ekstra diens wat
u kry van spoorwegmanne wat trots op hul
werk is, en van 'n organisasie wat trots op
sy spoorwegmanne is.
En toe mnr. Strydom gedwe~
S U I D A
f
R I K A A N S
f
agter dr. Malan inval was baie •
SPOORWE
E
mense vcrwonder. Maar dit ishceltcmal logies, want sowcl dr. Malan as mnr. Strydom hct hul sin gekry.
DIENS LANG S DIE H E L E L Y N
Dr. ~lalan sal nou Eerste :\linister lmn bly tot in 1953. En
in 1958 sal mnr. Strydom clie algemene verkiesing kan veg
<>onder mnr. HaYenga en die Afrikanerparty.
&RILLE
Bring n oogaru, ee voo111krlf vir brUle na ou.a. GOEIE WERK TEEN BILLIKE PBYSE.
<;F.HOORAPPARAAT
Daarom is mnr. Strydom se
OOK IN VOORRAAD
"<uwejaarsboodskap ook
heclte-nal verstaanbaar. Hy vra dat y ,party moet st(o-kcr gc-naak word." Dit eis geen
pro-•etiese gawcs om te voorspcl dat , Ut mnr. Strydom se krcct gaan
··Iy tot in 1953 nie.
Die Voortrekker ... Apteek
KPrklaan,
KAAPST AD.
Maitlandstraat~
BLOEMFONTEIN.
BeiJoek Od8 of ekryf om Besonderbede. Maar ewe beteko:tisvol is die
"<uwejaarsboodskap van die
Unialc Voorsitter van die
e
Afrikanerparty, mnr. Harm
Oost. Hy vra ook dat d;e Afri -kanerparty stcrker gemaak
moct word!
Hulle
wat
in ons blad
adverteer,
het
di
e
eerste
aanspraak
op
ons geld!
OORLOGSHERINNERINGE VAN
, VERMISTE" VLAMING
Leon Degrellc, die bekendcVlaams-B.:•!giesc S.S.-lcier wat
in die jongste oorlog rocm aan
die Oos-front vcrwerf en in Hitler se persoonlikc kring
be-wccg het, en wat na die oorlog
dc•:.Jr die Belgiese regering in
Spanje gcsock is, het so pas in Argentinie sy
oorlogshcrinne-ringe in boekvorm uitgegee. Degrelle verklaar dat hy hom mi die oorlog in Spanje skuil
gehou en later met 'n Franse paspoort na Tangier en vandaar
weer onder 'n valse naam na Argentinie gcreis het.
Die eozrste band van Degrelle se boek handel oor die slag teen Rusland. Sy gesprekke in hierdie tydperk met Hitler gooi nuwe Jig op die vraagstukke van die Oosfront. Die tweede band handel oor die besetting
van Belgie wat hy op nugtere
en onpersoonlike wyse• skilder. Die kocrslooshcid en verwarrin.g wat die Belgicse politick in hicrdie tydpcrk gekE'•:tmerk het, word uit eie ervaring aan die
kaak gestel. Vcrwag word dat
Degrelle se boek groot opspraak in Brussel gaande sal maak, hoewel pogings aangewend word
om dit daar dood te swyg. Leon Degrclle was voor die oorlog Ieier van die Rexiste-or-ganisasie, die Belgiese Volksbe-wegin,g.
tit
1943 het hy hom ten gunste van Belgiese samewerking met Duitsland vo:klaar. As 'n offi-sier in die Europese divisie, watdie Duitsers in besette Wes-Europa gerekruteer het om tE•~n die Russe te veg, het Degrelle met die hoogste onderskeiding teen die Bolsjewiste geveg.
VERVOERDIENS
Vir algemene kartooiwerk en
ook vervoer van mense tree in verbinding met
J.
A.
STRAUSS
PosbWI 64 - - Telefoon 9-881SI5 PAROW
SAA~
Reg
Die brc van die wi deur dieE1
mark geldb Bulle het I en toerustiJ en wat in 1'geplaas is,
Die belall! hofsaak was laaste sittin1 groot en •m uitspraak en Die tragediE sy hoogtepul oomblik toe die Engelse die besku!q staan om sy Onmiddcllik op hul plekl 30 en 40 arb• Blohm en ' hoof sowel : geregshof 1: met die firrr moes telkcn: en die polif word.UITDAGEt
LEI 1
(vervolg ' mal, of alta dig om err durt. En daaro. taak, ook in le, omdat d oorwegings is nie. As' ons bokant geskille. Vs dividuele II om ook t hul dee! hulle toe! waar hulle waardiges deur mense waardigheid nie juis opg Om daar< van ons, nt enter goedE binne die l die huidige ~laar as die Ossewal sel buitekan wil as suu boesem van om ons voill li<lmaatskap daardie pat1 kaar te sien of teenpart; eerste plek kaner. Brand wag men<le jaa.r u onmiddelli Afrikaners 1 vetes te ver skaplike J bet u al ons na. sy beste En dan bt gees wat in nerhart geh Desember iJ VoortrekkerDr.
ln
1
Die Suide J. H. LOOI Vereeniging van 'n bcso se het dat s van 'n ges' in die Unie ponde hier 1 miljoene en wag op bell het hy ges1 landse bele toepassing · turellebeleid-::.,,,._:-:;~
''i-,
'5
I
ok
)k
.ie
me,
lit ·irel
.ie
atul
lpRWEE
N u.ek
ENS
!:iwerk en 1se tree in >etuss
roon 9-88515 7 b;t~\
-by
!!&
jr
~KEL
I
==-'111
~DIE O.B., WOENSDAG, 11 JANUARIE 1950
BLADSY DRIE
SAAK
OOR
AF'TA
KELING
Regter
Vra Appel
Teen
·
fie
Uitspraak
Die broers Rudolf en Walter Blohm en drie direkteure van die wereldbekende skeepsboufirma Blohm en Voss is
deur die Engelse Geregsbof in Hamburg tot .10,000 Duitse mark geldboete of 12 maande gevangenisstraf veroordeel.
Hulle het beskuldig gestaan daarvan dat bulle masjinerie en toerusting van die firma wat vir aftakeling bedoel wa~
en wat in 1945 onder bebeer van die Britse militere regering geplaas is, na 'n ander fabriek verplaas bet.
Die belangstelling vir hierdie hofsaak was seolfs gedurende die
laaste sittingsdae buitengewoon
groot en ·met spanning is die uitspraak en die vonnis afgewag.
Die tragedie van die saak het
sy hoogtepunt bereik op daardieo
oomblik toe Rudolf Blohm deur
die Engelse hof beveel is om in die beskuldigde bank op te
staan om sy vonnis aan te boor.
Onmiddellik bet saam met hom
op hul plekke opgestaan tussen 30 en 40 arbeiders van die firma
Blohm en Voss, wat aan hul
hoof sowel as aan die Engelse
geregshof hul veroonselwiging
met die firma wou bewys; bulle
moes telkemale deur die regter
en die polisie tot orde geroep
word.
Die broers Blohm en hul drie medepligtiges is skuldig bevind. Die Engelse regter het met
na-druk die argument vim die
ver-dediging verwerp, nl. dat 'n
land by militere kapitulasie nie
ook politiekc en ekonomiese regte prysgee nie. Hy het
ver-klaar dat die hoogste
wetgewen-de gesag in Duitsland die ge-allieerde ·bevelhcbbers is en dat bulle derhalwe wettiglik die af-takeling van Duitse fabrieke
kan gelas.
,Maar dit is moontlik dat ek verkeerd is," bet dieselfde
reg-ter daaraan toegevoe&-,
,daar-om versoek ek die verdediging
om appcl aan te teken teen die uitspraak."
(Van ons Duitse Korrespondent)
Petrol Vry
.
Tot
6 Maart
Met die ingang van die nuwe
jaar, op Sondag 1 Januarie, bet
mnr. Eric Louw, 1\:linister van
Ekonomiese Sake, 'n verklaring
uitgereik waarin aangekondig
wont dat die instelling van
petrolrantsoenering in die Unie
uitgestet is tot 6 Maart 1950.
Toe hierdie verklaring uitge-reiks is, het gegeld dat rant-socnering teen die end van
Januarie ingestel sou word.
Reeds 'n dag voor mnr. Louw sc verklaring, op 31 Desember,
het Die Suiderstem berig: ,Die
goeie Nuwejaarsnuus wat die Suiderstem aan sy lesers kan gee, is dat 1950 so goed as seker geen petrolrantsoenering sal
bring nie."
*
*
*
Blankes
Gee
Pad
Op 27 Desember 1949 het die
Verenigde State van IndonesiC formeel tot stand gekom. Dle Nederlandse bewind in die Ooste
is op die geskiedkundige dag be-eindig en na 340 jaar van
beset-ting moes die blankes padgee. Die Nederlandse vlag is neer-gehaal en die nuwe wit en rooi vlag van Indonesie is gehys. Die nuwe nie-blanke staat is reeds internasionaal erken.
UITDAGENDE
PARTYGEESIDIE
PARTYPOLITIEI{
LEI TOT ON
MAG
(vervolg van bls. 1 kol. 5)
mal, of altans van meeste,
no-dig om ernstige sake aan tc
dud.
En daarom het die O.B. 'n
taak, ook in die jaar wat
voor-le, omdat dit nie deur
party-oorwegings verblind en verbete
is nie. As Volksbeweging staan
ons bokant en buitekant
party-geskille. Van ons lede is, as in-dividuele landsburgers, bereid om ook binne partyverband hul dee! by te dra waar
bulle toegelaat word en waar hulle nie as
mindcr-waardiges behandel word
deur mense wie se eie
meerder-waardigheid tot dusver ons nog nie juis opgeval het nie.
Om daardie rede doen baie van ons, na ons beste vermoe
en ter goeder trou, wat ons kan
binne die Havenga-vleuel van
die huidige regering.
~faar as Volksbeweging is
die Ossewabrandwng in
begin-sol buitekant aile partye en ons
wil as suurdeeg dien in die
boesem van die Afrikanervolk
om ons volksgenote, ongeag hul
lidmaatskap van hierdie of
daardie party, te kry om in
me-kaar te sien nie die partygenoot
of teenparty nie maar in die
eerste plek - die
mede-Afri-kaner.
Brandwagte, as u in die
ko-mende jaar daarin slaag om in
u onmiddellike omge"ving
mede-Afrikaners te beweeg om
party-vetes te vergeet in hul
gemeen-skaplike Afrikanerdom, dan
bet u al ons volk 'n stap verder na sy bestemming gebring.
En dan bet u gehandel in die
gees wat in elke opregt.e
Afrika-nerhart geheers bet, ook op 16
Desember in die skadu van die
Voortrekkermonument.
Onderstaande gedagtes oor die politieke party as so
-danig is oorgeneem uit ,Adv. Pirow se Nuusbrief". Ons
wil dit aanbeveel by ons lesers omdat daarin 'n ou waarbeid
opnuut pittig gestel word. Die nuusbrief verldaar:
.,Ons beswaar teen die
demo-krasie is in die eerste pick 'n
beswaar teen die party as
mag-soekende organisasie en die
partygees wat daardeur in die
volk geskep word.
,,By aile moderne partye
bestaan die doelbewuste strewc
om by sy lede ·•n lojaliteit
teen-oor die party aan te kweek
wat die trou wat die mens aan
sy land en kultuur skuldig is nie net oorsk:ulu nie maar
ge-heel en al verdring. Daar
ont-staan 'n neiging om
partybe-Jang te beskou as die enigste
belang, as 'n doel wat aile
mid-dele heilig. Wat in Suid-Afrika
al te sien was van die tipe van
mens wat deur en in hierdie soort organisasie geskep is, is genoeg om enigeen wat sy oe oop het, te laat vrees vir die toekoms.
,Die land waarin dit die
ver-ste. gegaan hct, is Rusland waar
die Kommunistiesc Party in die
jare voor die Eerste Wereldoor-log opgebou is deur 'n paar van
die lmapstc en koelbloedigste psigopate wat die wereld
mis-kien ooit gesien het. Dat daar
net een party in die
Sowjet-Unie bestaan, maak sy Regering nie minder 'n party-regering as
die van Frankryk nie.
,Die verskil tussen die Kom-munistiese Party en die mees ,liberale' demokratiese party in die Verenigde State, of En
ge-land, of Suid-Afrika, is geen wescnsverskil nie. Dit is slegs
moct deur dissiplinere middels gebind en verplig word om die
Party te ondersteun. Wat
bier-die middels bertef, het bier-die Kom-munistiese Party die verste ge-vorder; wie eenmaal in die kloue van die party geraak het, kom daar nie maklik uit los nie en so lank hy lid daarvan
is, is sy tyd, sy !ewe en sy siel nie meer sy eie nie.
(In Sui<l-Afrika bestaan
dissi-plinere middels wat partye soms
aanwend om die steun van
,'n
groter groep" te lcry dikwels
uit die volgende: (1) pogings
tot isolasie van nie-lede deur
teen bulle te diskrimineer op
aile terreine van die !ewe en (2) toekenning van bnantjies
nan gewillige boeties.-Red.
Die O.B.).
NOG FATSOENLIK
'n graadverskil. Die onderlig
-- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- I gende strewe is per slot van
.,In al hierdic opsigte het die Kommunistiese Party maar net verder gevorder as die ander partye. Hy het verder gevorder
hoofsaaklik omdat sy leiers meer onverbiddelik en mecr deurtastend durf optree as die van ander partye. In sy bock ,Die Besetene' (tans in Rusland verbied) laat Dostojewski die rewolusionere party Ieier se:
,Ek is geen sosialis nie; ek is
'n skurk.' Ook in hierdie op -sig het die Kommunistiese Party waarskynlik vee! verder
gevor-der as die mecste Westerse
politieke partye. By laasge-noemde wil ons graag aanneem
dat daar meer eerlike
selfbe-drog voorkom as 'n self-erkende doelbewuste skurkery;.
Dr. Loock
lndrukke
Se
Die Suiderstem berig dat dr.
J. H. Loock, H.N.P.-L.V. vir
Vereeniging by sy terugkeer
van 'n besoek aan Europa
ge-se het dat slegs die afwesigheid van 'n gesonde naturellebeleid
in die Unie belet dat miljoenc
ponde bier bele word. ..,Daar is
miljoene en miljoene ponde wat
wag op belegging in die Unie", het hy gese, .,maar die
buite-landse beleggers wag op die
toepassing van 'n gesonde
na-turellebeleid in Suid-Afrika."
sake dieselfde; dis naamlik die
strewe van 'n groep om mag te verower en te behou ten voo
r-<lele, in die eerste plek, van die groep self. Ideologic en
pro-gram is van belang hoofsaaklik
as propagandamiddels - daar word geen verpligting aanvaar om ooreenkomstig die ideologic
te handel nie of die program
nit te voer nie.
DIE HO~~SGETROUES ,.EHre party slaag daarin om
'n kern van hondsgetroue
aan-hangers te versamel wat in bulle fanatisme niks ontsien nie.
Maar hierdie kern is nie vol-doende nie en 'n groter groep
,'n Hoe mate Yan
persoon-like eerbaarheid en
fatsoenlik-heid is tans nog in Suid-Afrika
met suksesvolle leierskap van 'n politieke party versoenbaar.
Dat dit nie altyd hcef versoen
te word nie, <laarvoor het ons
genoeg voorbeelde in die ge-sl<iedenis van die Verenigde
State gedurende die afgelope
dertig jaar. 1\laar selfs die
pat•typolitiek • van Suid-Afrika
bet sy Rhodes, om maar net een enkele voorbeeld te noem.
Voorbeelde van hoe weinig
ge-wig landsbelange dra wanneer
partybelange op <lie spel staan,
is .ook bier by ons te vinde.''
.. Besoek on$ Tak In die Wandel·
gang, Groote Kerkgebou. \'lr Radios, Elektrleso Toestclle en l\Ieubel•. Skryt
aan OIU! Posbestellings<>.Cdellng, Pbll
~lork~l, Posbus 2721, Kaapstad."
ALLES!
'n SAN T A M ,H U I S BE-WONERS.Polis" beskerm u teen
moonclikc skade aan u Meubels en Huisinhoud as gevolg . van
-e
Brande
lnbraake
Storme
\Vater e· Aardbewinge
Onlustee
Ontploffings ; ens.Vir VOLLE
BESKERMING-'n ,.HUISBEWONERS-Polis" by
•SA,NTA.ft1.•
SUID-AFRIKAANSE NASIONALE TRUST EN ASSURANSIE MPY., BPK,
Takke en Agentsl<appe Oral
,,ll
8()8.10a-han nie
,blul
'
se
Mnr. H. Klerck
Vooraanstaat1de Tabakboer,ARNOLDISTAD,
RUSTENBURG.
,,Moenie glo
-dat
die
sigaretvervaardigers ons
Tabakboere
kan ,bluf'
Gebruik
EPOL
GEBALANSEERDE
RANTSOENE
·vi
r
Maksimum-Produksie
en
Groter Besparing
EPOL
S.A.P.V
.
Pluimvee Mengsels
en Pille
EPOL
Suiwel- Kalf- en
Varkmeel
VEREENIGING CONSOLIDATED MILLS LTD. MAITLAND K.P. TAKKANTOOR WELLINGTON FOON 414ONS
ADVERTEER.DE
RS
IS ONS'
VRIENDE"
'n tabalaboer
nie''
nie. Ons
ken ons tabak en weet wanneer
'n
sigaret
van
die
beste graad blaar gemaak word.
Ek
moet
R
embran
dt
gelukwens met hulle kwaliteit.
D
aarom
rook
ek
bulle
at van die begin a[,"
~?!1---Kopltrel
Die Rembrandt-korporasie maak net een soort sigaret-die room van die oes gaan daarin. Die Rembrandt-naamtekenjng op elke sigaret is u waarborg van kwaliteit.
Let daarop!
{4mhrandt-ROOI VIR KURK GROEN VIR ONGEKURK WIT VIR FILTER
BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 11 JANUARIE 1950
.
..
DIE O.R, WOENSDAG, 11 JANUARIE 1950
DieGelukkige
LeWe
Met die ingang van die jaar 1950 staan die mensdom op die drumpel van die tweede helfte van die twintigste eeu. 'n Terugblik op die 49 jare van die eeu wat reeds verby is, opcnbaar twee kenmerkende en bcslisscnde eienskappe van die tydvak wat vervlieg bet.
Eerstens oorsien 'n mens <lie asembenemende en skou-spelagtige vordering wat op die gebie<l van die wetenskap gemaak is.
Tweedens oorsien 'n mens die tragie-.e en pynlike s til-stand en agteruitgang wat beers op die gebie<l van die menslikheid.
Dit kom daarop neer dat die mensdom gedurcnde die afgclopc halfeeu baie kennis versamel het oor baie dinge, maar dat hierdie groot kennis weinig bygedra hct tot menslike geluk en welvaart. Eerder h~t hierdie kennis die mensdom gelei na 'n nuwe slawerny.
DIE WETENSKAP
In verband met die vordering op wetenskaplike gebied
dink motoristc, in hierdie dae van dreigende
petrolrant-soenering, met verwondering daaraan dat die eerste motor-voertuig maar cers in 1893 op die pad verskyn het en vir die moderne kind is die negentiende eeu net so onbegryplik
soos die middeleeue wanneer hy verneem dat die eerste
vliegtuig vir die ecrste keer in 1903 in die lug opgestyg het. In die kolossale fabrieke van die groot nywcrheidstede staan die toeskouer behoorlik oorbluf by die aanskoue van die vernuftige masjiene wat met bomenslike en byna tower-mag 'n vervaardigingskuns openbaar wat nie aileen wonder-baarlik is nie maar wat selfs onbeperk skyn te wees.
Die chemiese en mediese wetenskappe verkeer nog steeds in die barenskap van blitsige ontwikkelingsprosesse;
terwyl op landbougebied 'n volwasse rewolusie plaasgevind
het ten aansien van vocdselproduksie.
Voorgaande is maar 'n paar onvolledige brokbeeldjieE
op die gesigsve}d van wetenskaplike vordering. Die
bekend-ste nuutbekend-ste fratse is televisie, atoombomme en 'n prof.
Einstein se splinternuwe kosmos-teorie.
DIE ~lENS
Maar wat het die mensdom hierdeur gewen aan wel-vaart, geluk, wellewendheid en vrcde?
Die een helfte van die mensdom haat die ander helfte en is bevange met vrees. Vrees vir 'n nuwe verwoestende oorlog; vrees vir die venyn van die tcenstander; vrees vii die toekoms, vir die dag van more en vir die oudag; vrees vir 'n depressie; vrees vir die ontoercikcnde inkomste wat nie die noodsaaklike behoeftes kan voorsicn nie; en vrees
om onder in die bak van die samelcwing te beland. Ja,
baie meer as die helfte van die mense wat vandag op die aarde leef ly aan hul senuwees.
Die mensdom bet die slawe geword ,·an Vooruitgang
maar ongelukkig nie die erfgename daanan nie.
Terwyl (lie wetenskaplikes ontdek, uit\'ind en vooruit-gang rapporteer, hou die wereld se politici maar aan om te
babbel en te faal en te knoei en om jaar na jaar, depressie
na depressie, en oorlog na oorlog agteruitgang te ontken.
DIE H•;RVOR~IING
En nou staan die mensdom op die drumpel van die tweede helfte van die twintigste eeu.
Wat is die taak wat voorle?
Tog seker om die kennis wat in die eerste helfte van
die eeu versamel is aan te wend en in te span ,·ir die
wel-vaart en geluk van die bele mensdom.
Die uitvoering van hierdie taak word somtyds bcstem-pel as die deurvoering van die Rewolusie van die Twintigste Eeu. En die woord .,rewolusie" word opsetlik gebruik om aan te dui dat die welvaart en geluk van die mensdom eers dan bereik sal word wanneer belemmerende en uitgediende begrippe en instellings vernietig is.
In die halwe ecu wat voorle moet die mensdom trag
om op die gebied van die menslikheid daardie vordering in
te haal wat in die afgclo}Je halfeeu op die gebied van die
wetenskap behaal is.
In die meeste lande van die wereld bestaan daar reeds
bewegings wat doelbcwus gerig is op die vervulling van
hierdie taak. Dit is die verjongings- of
hervormings-bewegings wat in die skote van die kultuurvolke verwek is en wat die historiese taak het om die Gelukkige Lewe aan die mensdom van die twintigste eeu te bring.
In Suid-Afrika aan\'aar die Ossewabrandwag in
beskeidenheid dog ook met \'asberade wil opnunt hierdie
grootse taak.
Ander Se Menings
Partyleier
Verafgod In
M
.
onument-Prop
aganda
Cape Times
Gebelgd
Die Cap
e
Times gaan
Die
Burg
e
r
te
lyf in
'n
hoofartikel omdat
laas-genoemde
blad nie
die
versoeking
kon
weer-staan om
partypolitiek
in
te
sleep
by
sy r
e
eks
pr,opaganda
-
bespiege-Ji
ngs
oor die inwyding
van
die
V
oortrekker-monument nie. Die
hlad
lug
sy verontwaat
·di
ging
s
oos volg:
,.Dit was· ons Nasionalisticsc tydgenoot in Kceromstraat wat tereg vooruit vcrsock hct dat politick nie ingcslccp sal word by die inwyding van die Voor-trekkermonument nie. Dit blyk egtcr da.t die versoeking om partymunt te slaan uit die fces-telikhcde nic deur die kocrant wcerstaan kan word nic.
,.In die bespiegclings oor die inwyding van die Monument, wat as vervolgreeks in die blad vcr-skyn, hct ons opgemerk dat die nciging aanwcsig is om vir die Nasionalistiese seksie van die Afrikaners op te eis daardic wclslac wat die hele Afrikaner-gcmccnskap bebaal bet ten aan-sicn van 'n nie-politieke gebeur-tcnis.
,Dit is hicrdie soort verwar-ring wat Nasionalistiese propa-gandiste daartoe bring om 'n grootse en aangrypende gebeur-tcnis tc gebruik vir oortollige verafgoding van dr. Malan se pcrsoon en vir aanmerkings tecnoor gcnl. Smuts wat as sclfs te bclcdigend vir die Nasiona lis-ticsc verhoog bcskou kan word.
,Ons hct al gcwoon geraak aan die Nasionalistiese gebruik om die Partylcicr byna te vcraf-god en om alma! wat nie die partybclcid wil sluk nic swart te smecr. \Vat ons egtcr nou afkcur is dat die Monument ge-bruik word vir sodanigc Party-doclcidcs."
*
ONS NAS
I
E SE
IDEAAL lVIE EERLIK
GESTEL
•
:\fnr. H. J. HoUcnbach, P.k. Leslie, sk.ryf ann Die Vaderland dat daar geen besieling van die
llonumentfees uitgegaun hct
nie. \\'aar is ons &trewe na 'n \Tye en onafhanklike republiek? vra by.
,.Die feesdae is vcrby en ck sit weer bier op die stillc plaas en nadink oor wat so pas vcrby is. 'n Pragtige samekoms van hon-derd-duisende inwoncrs van ons vadcrland, 'n beerlike kunswcrk gcwy aan alles wat hcilig in ons volksbestaan is. l\>faar 'n fN•s sonder besieling, sonder spon -tane geesdrjf, somler dat ons ideaal as nasie duidelik en ecr -lik gestel is.
,Ons Eerste Minister se vraag aan ons was: Quo Vadis? \Vaar -hecn gaan ons? Ja, waarhecn? Brand die lamp daar voor in die wapad nog holder? of is sy Jig vcrvaa.g? Wat bet geword van ons <;trewe na 'n \TY en onafhanklike republiek?
,Hoekom was die gebruik van Engels nodig by ons beiligste Fees? Hockom moet ons altyd ons ware gcvoclens onder 'n stortvloed van mooi woorde wcgstcck? Is dit die manier waarop ons trag om 'n verenig-de nasle te word?
,.As ons as Boere trou en eer·
lik vir ons oortuiging uitkom en ons ideale duidclik en onvcr-blocmd stcl, sal ons sckcr in toenemcnde mate die respek van ons mcdclandgcnotc vcr-werf en steeds nadcrkom aan die hoop wat ons alma! kocster --<>m 'n stcrk, wit nasic hicr te bchou, saamgcsnocr dcur ons liefde vir ons land en dcur gc-meenskaplikc bclangc."
PLAN VIR EEJ\'1/
E
/D
:unr. D. F. du Toit van Bo<,bof verduidelik in 'n brid ann Die \'olksblad sy plan \ir t>l•nht>itl. Hy wil afsien nm be;.tunndl' party-name en 'n nuwe part;\ o,tig met 'n nuwe naam waarvan almal -.al bou.
,Op politieke gcbicd moct daar ccnheid kom. Ons moct nic Ianger op hierdie gcbicd twis
nlc, maar in die belang van dit•
staat saamwerk.
,Die moeilikheid is dat <nts
vasklccf aan ons onderskcie party<'.
,Daar is duisendes wat by die Nasionale Party sou aansluit, maar die naam .~asionaal' wil bulle nic aanvaar nie, want op ccn of andcr tydstip bet bulle die party veroordeel of hullc i!'l dcur Nasionaliste seergemaak. So bly ons vcrdccld vanwec die name van die partye en nie oor beginsels nic, want oor die mecs-tc sake is die partye dit in bc-ginscl <'ens. Ons strewe en doclwit is· tog maar dicselfde.
,Laat ons dus afsien van die nam<' van ons onderskcic par-lye en 'n nuwc party stig wat aanpas by ons socwcreinc on-afhanklike status, nl. die soe-wcrcine on11fhanklike party. Alma! sal binn<' so 'n party kan saamwerk. Die H.N.P., die A.P. en die O.B. behoort saam in die party te wees. Die
andcr sal volg.
.. om die bcstc asgaaibos-tabak te kweek neem jy bemes-ting uit 'n kraal w11ar bokkc 5kapc en bcc:;tc slnnp, want daarin kry ons al die kruie van die veld.
,Laat ons veldm. Smuts goc-wcrneur-gencraal maak <'n dan die Eerstc Minister klcs uit dlc origc leiers: dr. Mulan, min.
Havcnga en dr. Van R<'nsburg. Die verkose Icier stel die kabi-net saam."
*
HO
U
P
U
BLI
E
T\.
J'
I
R
DIE GEK
Die Suiderstem is vererg oor mnr. Eric Louw se bantering van die kwessie van prtrol-runtsoenering. Die blud s~:
,.Petrol is die kern van die land sc vcrvoer en al wat die publiek van die Minister wil Wl'ct is of daar rantsoencring gaan wccs en so ja wannccr.
Maar mnr. Louw kan hicrdic cenveudige en direkte vrac nic bcantwoord nie. Die een dag sc hy dat rantsoenering gaan kom. Eers was dit 1 Descmbcr
19·19, toe 1 Januaric 1950, toe 1
Februaric 1950 en nou 6 Maart
1950. Maar intusscn het mnr Louw laat uitlek dat hy besig is om ,'n sekcrc ondersoek tc Iaat instcl' wat die rantsoene-ring van P<'lrol kan voorkom Tcrsl'lfd<'rtyd hct hy sy steur gegec ann die vcldtog van die publick om petrol vrywillig tc bespaar. Hoc op aardc kan by hicrdic vcrklnrings rym met s~
aankondiging dat hy wei pctro' op 6 1\taart gaan rantsocneer? Beset hy dat hy besig is om die publiek vir die• gek te bou?"
GE
V
A
A
R
VAN
U
IT
S
TEL
Selfs Die Burget' vot•I bc'lorgd oor min. El'ic Louw se optrede in verband met die rant
soene-ring van petl'ol. Die bind
skryf:
.,Dit is met 'n gevocl van spyt dat ons die Minister van Ekonomiese Sake sc jongste verklaring oor pctrolrantsoenc-ring gelccs bet. Mnr. Louw bet besluit om die motoriste van die Unie grasic te gee .tot 6 l\Iaart. Blykbaar bet hy nog nic allc
hoop Iaat vaar dat die gestcldc
:>ogmerk, 'n besparing van
,,000,000 gelling per maand, sen-der rantsoenering bereik kan word nic."
Hlcrdie optimismc kan die blad nie dee! nie.
,Die gcvaar wat ons in die ultstcl van pctrolrantsoenering
sicn, is dnt die publiek sal be-gin twyfcl aan die erns van die Jesse wat Suid-Afrika. sedert 194!! so pynlik geleer het. Daar
kan 'n gees Ioskom van ,Happy Days Arc Here Again', 'n op-\'Utting dat ons tcrug is in 1946
en 1947 met al hul beerlikbeid vir sekerc seksics van die be-volklng en al hul verlore gc-Iecnthedc vir die land as geheel."
*
IIOlJ OJ> OM
JJ'ASGOED UIT
TE H
ANC
Die> \'allerl:uul pll'it in 'n hoofartik1•l dat verden• ondl'r-<;ocke na moontlikl" onrt>elmatig-helle t.o.v. die :::;poorwt>e en die Polisie ,.in camera" moct ge-<;kil"!l. Die hlall skr~r:
.,Met 'n gcvocl van beklcm-ming lees ons dat die onder-sock na die gricwc van spoor-wegamptenarc staan voortgesit te word. Die eerslc d('el van bierdie stalsl<eonmank Is geluk-kig verby. Dit hct ultgeloop op die versekering van die Minister :lat gedane onregtc hcrstcl gaan word.
,.Maar nou bet die herstcl-wcrk, sover dit vir die publiek ten toon gcstcl hocf tc word, sekcr ver genoeg gcvordcr. As dit in die boonste range reg is, kan 'n mens tog verwag dat dit ondcrtoe vansclf reggemaak sal word.
.. Die alternaticf is 'n oncin-dige opcnbare oopkrapping van die verlede. Dit bcvordcr gccn gocie gees in die administrasie nie. Moontlik was dit nodig om dingc oop te spalk soos hullc
I rlusvl'r oopgespalk is, maar anngennam was dit nic. Die Spoorwei! het in Ieder gcval vnndag, met 'n miljoene-tekort
~ndanks oorcising van sy rol-lendc matl'riaal, 'n vraagstuk wat nl sy krag en talente
ver-cis. Hy kan sy verdere twistc gcrus binne die familie-kring uitmaak.
.,In diesclfdc gees wil ons pll'it dat dnar ook 'n eindc gc-maak word nan die uitbangery van die Polisic sc wasgocd. Ook hicr het die Jig van die "Jpcnbaarhcid nou sy reinigen-dc wcrk nan die gang gesit. Die
~cs kan vee! bctcr agter geslote dcurl' gesldcd.
.. Die sltnd<' ann die prestige van die Polisie algl'mecn wat ieur die gcbeurc bcrokken is, is onherslclbaar. Nie alma! 'Jcsef dat dnnr in 'n groot trop mel'rmi-\IC 'n panr swart skape voorkom nie. Nou is daar 'n '>nrusbnrmade nciging om almal '>Or ccn lmm tc skccr. As daar vandag 'n poging aangcwcnd 'noes word om rckrute te wcrf,
~al ons 'n aanduiding kry van hoe sleg die Polisle se gcurtjie is."
Ander
Se
Wil
,
'n LeSCl' W trap" wut Jo is verbitterd Havenga Vt'rl aan Die Tn~ volg: ,.Hoc bitter ek, en sckc1 Afrikaners, t samentlikc VI Malan en mn het. Dis mci dat ek die Nl dersteun en 1 jammer date doen bet nic,nalaat om te
stellings ek g1 groot party nl
,.Hoe bly ' ons nie almal die Nasional Malan se vcr~ ton gelees hi lingstem gaa1 sitting van d serslys verw~ die naturell1 in die Volksn word nic. ,Ribalisie was die ondeJ
sionalc Part) naamde samc• tweo nasionaa die }>al'il.'ment kom as ons skrik nil'. E 99.9 pcrscnt v1 Is tcleurgcstcl klaring. En bale van di !cdc wat ook daaoor is. ,Is die t~ maak nil' w
tyd sal ons 11
gou ook, wat As ck moet s sal sckcr gee nccm."
SKIMP
0~LADY BR
A
OPDRAG
l\Inr. J. I•'. ( tiana vra ski nan Die Volkt \'an Lad~ bra dan ook nic aj lede opdrag kleun rang;. t Hy skryf: ,.Tenvyl ek en Juister het fees en terwyl van aandoeni gerol het, hct stelling my 01 tydstip hct d Ek het Die maak en mol tcnis Ices dat gewing nie.word nie, m; oorstaan omd se samewerk verkry kan w ,\Vas die o
1948 dan nie Regering dat 1 opgclos moet dit nit> ook d kiescrs van L: ens. ann hul ' gee hilt nil'?
,.Die Nasion aileen staan i volk op dil' 1 stemming tc
l
birR<, want ro~•1
·
Jigs gesc ' 'n ubliek g n groter v \ t ens tans ,.AI hct mr hcimcr ons Illvcrkiesing in bet hy nou di gaansfcr:; op
1
Ie op 'n rcpubl .. Maar die v dat daar lang~
de met die kl