• No results found

Wie, wat en waar.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Wie, wat en waar."

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

IE,

AT, E

AAR

JH LlG THELM - GOK

lliston

Illiston, 'n dorpie gelee in Noordwes-Kaapland, het in 845 ontstaan as 'n Rynse sendingstasie genoem

Kerk

In Augustus 1977 is die N.G. Kerk tot Nasionale Monu-ent verklaar. Daar is slegs elf van hierdie klipkerke in ons land. (Hierdie kerk is in 1912 gebou.)

Korbeelhuis

Etlike korbeelhuise word gevind in die Williston ge-bied. Die huise is ongeveer 200 jaar oud en sover be-end is die huise deur die familie Esterhuizen gebou. Die korbeelhuise is geheel en al van klip gepak; vanaf muurhoogte steek die klippe laag vir laag oor die ander om uiteindelik 'n dak te vorm; vandaar die uitdrukking korbeel wat 'n boukundige benaming vir oorsteek is. By Arbeidersfontein wat aan mnr H Esterhuizen be-hoort, is 'n korbeelhuis wat as historiese monument verklaar is, te sien. Op die plaas is ook 'n dam te sien wat gebou is deur die grond met 'n beesvel aan te dra.

Ou veekrale wat met klip gepak is, is ook nog daar te sien.

Ou kerkie

Die eerste kerk van Williston bestaan nog en is die enigste in sy soort waar blank en nie-blank saam op die kerkraad gedien het. Die gebou het aan die Rynse sen-ding behoort en die basters onder wie die sending ge-werk het, het die blankes die reg gegee om die kerk te gebruik.

Later het die N.G. Kerk die gebou oorgeneem en op hulle beurt weer die basters toegelaat om die kerk te gebruik. Die kerkie is in Kerkstraat te sien.

Mlkro

Christoffel Hermanus Kuhn is 1903 op Van Reenens-plaas in die distrik Williston gebore. Vroeg reeds begin hy skryf en een van sy bekendste werke nl. Toiings ver-skyn onder sy skuilnaam Mikro. Daar het 100 boeke uit sy pen verskyn. Hy het baie pryse gewen. Van die pryse is die Hertzogprys, die W.A. Hofmeyrprys en die Scheepersprys. "Hy koop toe vir hom 'n pen" is sy outo -biografie wat op sy versoek na sy dood verskyn het.

Voorbeeld yan 'n Korbeelhuis

History is but

a

pack of tricks we play on the dead. (Voltaire)

* * *

We get our ethics from our history and judge our history by our ethics. (Troeltsch)

* * *

History is little more than the crimes, follies and misfortunes of mankind. (Gibbon) * * *

It is

a

reproach of historians that they have too often turned history into

a

mere record of the butchery of men by

their fel/ow men. (Green)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bureau Toerisme Laag Holland bundelt het recreatieve aanbod via diverse media, zodat deze overzichtelijk onder de aandacht gebracht kan worden bij deze

Dit voorstel houdt rekening met het aantal deelnemers per activiteit. Dit voorstel wijkt af van de rest van het subsidiebeleid; wordt niet gewerkt met

Het kan voorkomen dat de alvleesklier te veel insuline aanmaakt waardoor er te veel glucose uit het bloed wordt opgenomen: het bloedsuikergehalte wordt dan te laag.. Er wordt

De vergunningen voor landelijke commerciële digitale radio-omroep in laag 7 (band III) met de daaraan, voor zover nu reeds mogelijk, te verbinden voorschriften en beperkingen,

Voor meer informatie kunt u contact opnemen met de gemeente Laarbeek, via telefoonnummer 0492 - 469

Op een aantal locaties zijn ook in de wanden, tussen laag -2 / -1 en laag -1 / 0 scheuren waargenomen.. Op een aantal locaties lijkt het zelfs alsof dit in

Dit is een bijdrage voor alle inwoners met een laag inkomen, u krijgt maximaal € 125,- per persoon per jaar?.

• Europese sociale huurgrens: Woningcorporaties mogen vanaf 1 januari 2011 nog maar 10 procent van de sociale huurwoningen toewijzen aan huishoudens met een verzamelinkomen boven