• No results found

Die Wapad Deel 23, no.18

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 23, no.18"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Broers

(EDMS.) BPK.

Telefoon 3612

POTCHEFSTROOM

MANS-, SPORT- EN

KINDERUITRUSTERS

JAARGANG XXIII

-

-So sien ons spotprenttekenaar

,

Lood Dercksen, more se

ver-kiesing.

BLANKES MOET

SY

MAC

EV ALUEER: CELEERDE

,Die eis van geleerdes en die Verenigde Volke is dat die

blanke m.inderheid in Suid-Afrika hut mag moet evalueer", bet

dr. Dennis Worrall, van die Staatsleer-departement v.an Unisa

en bekende deskundige op die gebied, op 'n onlangse

PNB-ver-gadering gese.

Dr. Worrall het as spreker opgetree en 'n referaat gelewer oor: die uitwaartse beweging van Suid-Afrlka met behoud van waardes. Hy h~t op 'n eenvou-dlge manler die Suid-Afrlkaanse polltlek en die internasionale omgewlng na die Tweede We-reldoorlog geana!lseer, en gewys op die veranderinge in ons huls-houdelike omgewing.

Die 1'enomenale groei van die Suld-iAfrikaanse hand~! geduren-de en na die Tweegeduren-de Wereld-oorlog het 'n verandering in die internaslonale omgewin•g gebring.

ONDERSKAT

Dlt sal 'n groot tout wees om Suid-Afrlka se rol in die wereld •te onderskat, het dr. Worrall gese en beklemtoon dat die kleurprobleem nou bale moeill-ker Js as wat dit vyftig-sestig jaar gelede die geval was.

Dl~ verandering van Suld-Af-rlka se uitwaarste beweglng het 'n dlnamiese gedaante van posl-tiewe buitelandse beleld te voor-skyn getree, as gevolg van d:-le tasette wat dit moontlik gemaak het, naam!lk 'n meer bepaalde beleid as die een van ,Art. 2 (7)' ook het Suld-Afrlka nle sy eiers net in een maandjie gelos nle maar dlt ultge.sprei na Japan en die Verre Ooa>te ensovoorts en ook die totstandkoming van betrekkinge tussen die Repu-bliek en Lesotho, Botswana en Malawi.

BEKENDSTEL

Die doe! van die ultwaartse beweging is om Suid-Afrika aan die buitewereld bekend te stel, het dr. Worrall gese.

Die onderwerp het bale ln-Iangstelling by die aanwesigas gewek en bale vrae is aan dr. Worrall oor die onderwerp

ge-stel.

10>

~

lYIIF

IMI

y

IL

®1m$

Amptelike Stuclentekoeront van clie P.U. vir C.H.O.

DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968

A. VORSTER

APTEEK

Octron-gebou,

Lombardstroot

.

VIR VINNIGE

AFLEWERING

SKAKEL 7074.

No

.

18

STUDENTERAAD WORD

MORE VERKIES

MORE

gaan die Pukke na die

st~mbus

om sestien lede van

die Studenteraad vir die termyn 1968--69 .aan te wys. Vir

hierdie sestien vakante poste stel altesaam nege-en-twintig

kan-didate hulleself beskikbaar.

Die sestien Iede wa.t aangewys moet word, is die voorsitter en

drl~ verteenwoordigers elk van Korps, die P.N.B., die A.O.B., die S,S.B. en die A.B.K.K.

VOORSITTER

Vir die pos van voorsitter stel drie kandidate, kragtens die kon-stitusie alma! studen<teraadslede, hulself beskikbaar. Hulle is

VORDERING VIR R.S.A.

MET PROJEKTIELE, SE

MINIS

·

TER

,Suid-Afrika het groot vordering gemaak in verband met

navorsing oor en die ontwikkeling van projektiele wat hydra

tot die veiligheid van ons staat", het sy edele mnr. P. W.

Botha, minister van V:erdediging

Vr~dagmiddag,

23 Augustus

op die simposium oor Internasiona.le Politiek in die Totiussa.al

gese.

Die minister het ook daarop uitgespreek dat die gedagte by gewys dat die

knyptangbewe-gings wat deur Rusland en Ohi-na toegepas word duidelik daar-op gemik is om beheer oor di~

Kaapse see-roete te verkry wat uit ekonomiese oogpunt gesien gewJs in die .toekoms die ska-kel tussen Europa en die olie-bronne van die Midde-Ooste sal bly,

O.A.E.

Die onkonvensionele aanslag teen Suid-Afrika sltaan in die te-ken van 'n Kommunistlese re-wolusionere oorlog en dit sluit

aan by die strewe van die O.A.E. om die blanke in Suideli-ke Afrika te verdeJ.g. Die Kom-munisme wl! sy invloed in Af-rika laat seevier en om Suid-Afrika as ,sleutelgebied" in sy aanslag .teen Amerika te bekom, het mnr. Botha gese.

,Die konvensionele dreigement mag nie onmiddellik wees nie, maar dit kan verhaas word deur eskalasle van onkonvensionele pogings of ineenstorting van Noordelike buurstate," het minister gese.

Verder het mnr. Botha ver-klaar dat die veilige bewaring van Suid-Afrika se mmtere en strategiese posisle lank nie meer die taak van net een staatsde-partement is nie maar dit is die verantwoordelikheid van

al-I~ vaderlandsliewende Suid-Afri-kaners geword het, en die hoop Mnr. P~t Roodt, wat sedert die

begin van dle jaa.r die rubrlek ,,Deur my Lens" in elke uiltga-we van Dle Wapad geskryf het.

Mnr. Roodt tree nou ult as Re-tlootor.

Foto: FOTOKUNS.

die publiek sal posvat. TERRORISME

AI die gebeure in die wereld dui daarop dat die Derde We-reldoorlog nooit verklaar sal word nie maar dat dit reeds begin het in die vorm van ter-rorisme en guerilla-oorlogvoe-ring, het die minister gese.

Die minister het hierdie refe-raa.t voor vierhonderd-en-vyftig afgevaardigdes en 'n hele aan-tal studente gelewer.

mnre. ,Callie Coetzee, Jan-At Kruger, en Neels Smit.

Die hoofliggaam wat dia mee-ste kandidate het, is die S.S.B. met. nege, Tweede op die Iy5 Js die A.O.B. en A.B.KK., elk met sewe. Vir Student eraadsverteen-woordigers van Korps en die P.N.B. stel vyf kandidata elk hul beskikbaar.

S!egs een studenteraadslid, mnr. Neels Smlt, Is weer be-s'kikbaar vir die pos wat hy tans beklee, nl. S. R.-verteen-woordiger van die A.O.B.

DAMES

Ses dames tel onder die kan -didate vir die verskillende po s-te

Die sewentiende lid van die S.R,, die p~nningmeea>ter, sal waarskynlik Donderdag op 'n vergadering van die koukus aan

-gewys word.

UITSLAG

'n Woordvoerder van die ver-kiesingskomitee bet aan Die Wapad gese dat hulle verwa.g om tussen nege- en tlenuur Woensdagaand die uitslag van die verkiasing bekend te maak.

Op bladsy 3 en 4 van hierdie uitgawe verskyn beonderhede en fotos van die verskillende kan -idate, asook besonderhede oor hoe, waar en wanneer gestem kan word.

(2)

1

KOM BESOEK:

MIAMI

RESTAURANT

Kerkstraat 213,

Johan Drerer-gebou

_

___

. ,

GROSVENOR

MOTORS

Lombardst. 47, Kerkst. 69. Telefoon 4351/2/3, POTCHEFSTROOM. GEMAGT~GDE

FORDHANDELAARS

ANGLIA

-

CORTINA

COR

S

AIR

-

ZEPHYR

ZODI

A

C

-

F A

I

RLANE

en

GALAXIE

Asook:

VESPA

LAMBRETTA

en

BRO

M

PONIES

---Vir a/ u

ArTEKEilS- EN

FOTOGilAFIESE

BENODIGDHEDE

Besoelc:

APTEKERS

J.P. VANDER

WALT

(EDMS.)

II'K.

Kerkitraat 118,

Telefoon 3237,

POTCHEFSTROOM.

SKOENREP ARASIES

en

FiETSREP ARASIES

VIR F1...INKE DIENS

kom na

:

1-IUIS EN TUIN

(L

o

ngs V

o

lkskas)

.

TRUST

APTEEK

TRUST IANK-SENTRUM, TEL. 7116.

*

Geskt~nke

*

Pottebakkery

*

Fotografies•

*

benodigdhede

.

Ons vriendellkheid en diens

is u waarborg

.

.i.FLEWERING ~.i.L 01 DIE

K.i.MfUS.

DIE WAPAD

PAD

DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968

Die Verkiesing

van More

More is di

e

verkiesing vir

die Pukke. Die Studenteraad

vir die termyn 1968-69 moet

gekies word

,

Die stemreglyste lyk

indruk-w

e

kkend en heel

verteenwoor-digend van die P.U.-massa

.

Dit is goed, want dit bewys

dat 'n aansienlike gedeelte

(re-lati

e

f g

es

proke

)

van die massa

nog betrek word by die

bedry-wigh

e

id van die hoofliggame

en du

s

doende by die verkiesing

van die Student

e

raad

e

n sy

hoofbesture.

Di

e

vraag bl

y

egter: hoe

gaan die stemtall

e

W oensdag

-aand vergelyk met die getalle

op

die

st

e

mreglyste?

Gaan

s

temper

se

ntasies van onder

ses-tig persent weer aan die orde

van die dag wees? Sal dit weer

nodig wees om name van

ver-kose persone ter approbasie

voor te hou omdat 'n kworum

nie gestem het nie? Die gaan

I

baie jammer wees as dit die

I

g

e

val gaan wees.

Sy naam op die stemreglys

bied aan elke Puk die

geleent-h

e

id om deel te

M

aan die

daarstelling van besture by wie

se aktiwiteite hy intiem

ge-moeid is. 'n Versuim om

daar-die stem uit te bring toon

on-verskilligheid

.

(Dit is nogal

snaaks om te hoor hoe kontant

baie mense na verkiesings met

bulle kritiek

is,

maar hoeveel

van hierdie kritikasters het

ge-stem?

Of

gaan more stem?)

Laat elke Puk se leuse more

wees: Ek gaan stem

omdat

ek

daarby betrokke is. En ons

sorg vir stempersentasies van

oor die negentig persent.

REDAKSIE

Hoofredakteur:

Tom Lamey.

Nuusredaktrise:

Rika van Graan (Tel.

2069).

Nuusverslaggeefsters

:

Rika van der Walt,

Elsabe Smuts,

Ellen

Botha,

Winnie Venter.

Sportredakteur

:

Piet Coetzer (Tel.

21 71)

.

Sportverslag,gewers:

Louis van Wijck,

Danie

Mostert.

Kunsredaktrise:

Rinda van

der

Walt (Tel.

2069).

T egniesebestuurder:

Hans Grobler.

Advertensiebestuurder:

Nic Lessing.

Sirkulasiebestuurders:

Kobus du Plessis,

Tmus

J

acobsz.

J. A. VAN DER WALT

&

KIE

(EDMS.)

BPK.

(Direkteure: J. A. Yan der Walt, P. G. Yan der Walt).

Ba.khouers, Se/cretarisse, Assuransie- en

Belasting-adYiseurs en A/gemene Agente.

Vir

puik gehalte tikwerk, afrolwerk en fotostatiese

afdrukk.e yon belangrike

dokumente.

TELEFOON: Kantoor 5796, Woning 7326, Poahs 913, SNdaentnl• 111.

PARADISE

RESTAURANT

Die

kafee

op Die Bult

•••

die

kafee

waar

studente hul

koeldrankie

drink,

EN SNOEKER SPEEL!

BESTELLINGS VAN DAMESKOSHUISE WELKOM.

Tomstraat 86

Tel. 5474

DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968

-Jn

It

l.ig

1 P

e

tru

s

4:16

: ,

Ma

a

r wann

ee

r i

ema

n

d as '

n

C

hri

s

t

e

n l

y,

m

oet

hy hom nie

s

kaam ni

e,

m

aar Go

d

ver

h

eer

lik

i

n

elke

opsig.

"

Is u skaam om

'

n Chri

s

ten t

e

w

ee

s

?

Of

, is

ons ni

e

maar

Chri

s

t

e

n

e o

md

a

t d

it

p

as

in

o

n

s o

m

ge

win

g

ni

e?

Ek i

s

ni

e

s

o se

k

e

r

of ons God in

e

lk

e

op

s

i

g ve

r

hee

rl

i

k

aa

n hi

er

di

e

Christelik

e

Un

i

-v

e

rsiteit ni

e

. D

a

lk

s

al ons bespot w

ees

as

o

utyd

s,

of a

s

t

e

kon

-se

rwatief.

Wi

e waar

li

k

di

e

n

aa

m

va

n Chri

s

tu

s

b

e

l

y, a

an hom

s

t

e

l di

e

W

o

ord

v

an G

o

d

ei e!

AI m

oe

t

o

n

s o

m

s

da

a

r

o

nd

er

l

y.

Daar

o

m

i

s

dit h

ee

lt

e

mal natuurlik dat

o

n

s as s

tud

e

nt

e va

n hi

e

rdi

e

uni

-ve

r

s

it

e

it

s

om

s a

ll

e

rl

e

i

s

pot

e

n

ve

m

e

d

e

rin

g

mo

e

t

ve

rduur t

er

will

c

van on

s

kar

a

kt

e

r. Dink b

v.

n

e

t daaraan ho

e

Chri

s

t u

s

n

i

e b

es

pot

i

s

ni

e, e

n dit t

e

r

w

ill

e v

an on

s s

ondi

ge

m

e

n

se

!

A

s

on

s

ni~

s

k

aa

m i

s v

ir

die

naam

,C

hri

s

t

e

n

"

ni

e,

w

a

ar

o

m

gebeur

s

ulk

e

din

ge

dan

?

Dat

o

ns op to

e

r

e

and

e

r

s

optr

ee as

bi

er.

D

at o

n

s

k

aam is v

i

r o

n kl

e

u

r

b

aa

dj

ie

.

Dat

o

n

s

ni

e

t

ev

r

e

d

e is

m

e

t

o

n

s C

h

ris

t

e

lik

e

k

ar

akt

er

ni

e,

o

mdat dit

o

ns k

o

rt

wie

k in on

s

pl

es

i

e

r

e

n

o

n

ts

pann

i

n

g.

On thou di

e woo

rd

e va

n

d

ie ap

os

t

e

l P

e

tru

s:

,Omdat Ghristu

s

dan

v

ir

o

ns

ge

ly h

e

t, mo

e

t juli

e

jul ook wap

e

n

m

e

t di

ese

lfd

e ge

d

agte,

d

a

t wi

e

n

a die vlees ge

l

y he

t

, opge

h

o

u h

et

me

t

die so

nd

e, o

m

d

i

e o

ri

ge

t

yd

in di

e vlees

n

ie

m

eer vo

l

ge

n

s

di

e

b

e

g

ee

rlild1

e

d

e va

n

d

i

e

m

e

n

c

t

e

l

eef

ni

e,

m

a

ar

vo

l

ge

n

s

di

e

wil van God."

, ,

A

s

juli

e

b

e

l

ed

i

g

word

oor

di

e

n

aa

m

va

n Chri

s

tu

s,

i

s

j ull

e

ge

lukki

g, o

m

da

t di

e

G

ees

van di

e

h

ee

rlikh

e

id

e

n

v

an G

o

d op juli

e

rus. Wat hull

e

b

e

tr

ef,

word H

y

w

e

!

ge

la

s

t

e

r

;

maar

w

at juli

e

b

e

tref

,

word H

y

v

e

rhe

e

rlik

".

IDelYIIr

IMiy

ILen$

-Die aap is nou uit die mou;

die koeel is deur die kerk en die predikant is nie dood nie.

(So hoop ek altans) .

Ek skryf stadig en minsaam

(hearlik ritmies op my pienk tikmasjien wat sulke mooi ronde letters tik) aan my laaSite Deur my Lens. En ;:lis nie sonder wee-meed nie. Ek het nogal lief ge-raak. vir hierdie Reflector-kerel. Want sien hy was net 'n karak-ter. Soms was hy rebels, soms alleen, oms kons·erwatlef en hy het 'n meisie gehad wat in die Kaap met haar mooi voete ge-loop het. Reflector het probeer repareer met die woord. Miskien was ek Reflector in die ware sin van die woord. Wie weet? Want waar loop die grense tus-sen die werkllkheid en die

ver-beeldin~?

VRAE

Die redaksie het 'n paar vrae aan my gestel en ek beant-woord dit met groot graagte. Vooraf wil ek net waarsku daJt sommige maar 'n paar , kolle-ri:ge'' vrae is.

Vraag: Wat dink u van die stu-dentelewe?

Antwoord: Die gees? Die gesind-heid? Die organisasie? Die be-langstelling daarin? Ek sal se die organlsasie en gees is goed.

Die belangstelling is flou. Elk-een loop maar sY eie paadjle. Die woord organisasie skrik die mense af. Miskien het ons meer

spontane dinge soos ,Virusse" nodig. Die hoofliggame moet ook meer aktueel word, selfs 'n klein bietjie omstrede.

MEISm

Vraag: BesJtaan die meisie in die Kaap werkllk?

Antwoord: Sy IS my droom en Reflector se meisie, as jy ver-staan wat ek bedoel?

Vraag: Dink u dat mens ons studentelewe 1n Verllgtes en Verkramptes kan indeel?

Antwoord: Heel waarskynlik, maar daai twee woorde gee my 'n pyn.

Vraag: Hoe sou u se sal 'n ver-hoging in die prys van bier die volgende intervarsity se uiltslag beinvloed?

Antwoord: Ja .

Vraag: Kan die inval in Tsjeggo-Slowakye enlge invloed op ons verklesing he? Indien wel, hoe-danlg sou die invloed hom open-baar?

Antwoord: Ek dink ou Breyten sal van so 'n vraag hou. Heer-lik-gek.

Vraag: Sou u se dat u kritiek vanjaar op die studentelewe ge-regverdi:g was?

Antwoord: Ja, lbeslis. Elke sa-melewingsverband het sy klap aan dekadensie weg.

BETOGINGS

Vraag: Wat dink u van die

,sit-ins" en die betogings by twee Engelstalige universiteite? Antwoord: Dit Is vir my sinn' e-lose happenings. Ek vind dit

gaaf dat die regering hulle kart-vat.

Vdaag: Wil u 'n toekomsbllk

waag op ons studenltelewe? Antwoord: Ek is geen profeet nie. Maar ek sou se dat sentra-lisasie altyd die wagwoord moet

wees. Geen stelsel is ooit vol-maak nie; trouens dit is altyd relatief en voorloplg. Mens moet

gedurig inventaris hou en waak teen verstarring. Daarby moet desentralisasle tot sy uiterste konsekwensie deurgevoer word.

Die onderskeidlng van belang-stellingsfere klink goed. Maar binne dlt is daar nog groot ruimrte vir verbetering en uit-boutng_

Tot sover die vrae. Slotwoorde bet ek nie. Daarom net 'n dood-gewone au revoir, e.an 'n droom,

'n mite, 'n-manier-van-lewe en

aan u

almal.

(3)

S.R.-voorsitter

A.l.

C. F. C. (Callie) COETZEE.

1964. Th. B. II. A.S.B.-Bestuur (1965-67). Hulskomltee OVer de Voor

(1967-68).

A.S,B.-Hoorbestuur (1968). Studenteraad (1967-68). P.N.B. (Voorsltter 1968). Om In enkele woorde 'n .,be-leldsverklarlng" te maak, Ia ult

cDe aard van die saa.k

onmoont-J.lk. Daarom netl dit: Sover dit

In my mensllke verm.oe Ia, sal ek probeer om diens te Jiewer

waar

dlt van my verlang sou

word. As ek die term ,beleld"

rec

varstaan, kom dit neer op dle toepasslng van beglnsela In dle praktyk van die lewe, Die beglnsels waarva.ndaan ek

pro-OOe!' ultgaan In all~ wat ek doen,

Is

die beglnseJs van dle

Calvfnlsme, geneem ult die

Woord van God. Daarom sal my ,beleld" neerkom op dle

toepas-slng van hlerdle ~Is.

A.2.

l.

~.

KRUGER.

1963. H:onns. B.A. 'Nl.B.

r.r.

Ontspannlngskomlltee (V oorslt-ter 1965-66). A.BX.K. (1965-68. Voorsltter 1967-68).

Kommissle van ondersoek na die vemoudlng S.R.-Massa (1967).

Studenteraad (1968).

A.S.B.-Hooftlestuur (1968).

Die vln.nlge ultbreldlng van die Unlversl~ stel groot

ver-~tes aan dle bfnllannJDg en

l

organlsasle van die studentelewe. Die baslese behoette op hlerdle stadium Ia groter deelname aan

georganlseerde

studente-aktlwl-telte, wat opslgselt vemuwlnc

nod.fr

het

Gmter cblelname kan verkrY word deur:

L Dle inskakeljng T&n. dle

ak&-demlese verenlglngs by dle

Stu-denteraad en verteenwoordlg op die Studenteraad;

z.

meer geleenthedte daar te stel

waarby meer studente vryellk

kan deel

he

op 'n patroon waa~

by VIRUS baanbrekerswerk

vw-rlg het;

s.

"n slsteem In OJl8 stu!lentege-meenskap waar elke koshuls en die dorptudente 'n ele bydra.le op elke vlak van cUe studentelewe kan lewer.

Daarbenewe11.9 Ia 'n

herwaar-der}ng van die verhoudlng

tuB-sen

die Studenteraad en die

Baad van die P.U. vir C.H.O. nooclsaakllk ten elnde

wrywlngs-p1Dlte wat daar mag weii!IS, ult te l!lkakel.

A.S.

C.

l. (Neels) SMIT.

1965. 'l'h.B. I. Wapadredakl!le (1966-87). Besemlbosredaksle (1966-67). Hoofrt!dakteur (1967). Atletlekbestuur (1967). Stud•enteraad (1968).

Ons, In hlerdle

Btudentege-meenskap, moet die beglnBels

wat ons onderskryf ook In ODI!I

11tudentelew.e ten voile hanclbaaf,

X Hoomggame moenle bloot

op d!radlsle steun nle; dit moet beantword aan die else wat ODI!I

l!ltudente&"emeenskap Bid.

X Elke Puk moet die g.eleent-held kry vir voile deelname aan

die

studentelewe. Akademlese

verenlglng8 en koshulse moet 'n belangrlker plek beklfie.

X Oorspronkllkheld, lnslatlet en die belangstelllngs wat ele

Ia aa.n die etudent moet ten

voi-le ontplool word - daarvoor

moet elke &"eleentheld ultgebult word.

Per .slot van sake Is elke stu-dent "n deelnem'Gr en nfe 'n

to&-skouer nle.

Korps V.V.

B.l.

R. G.

(Roelie)

AUCAMP.

1964. Th.B. II. Korps. V.V. (1967). P.N.B. (1968).

B.2.

J. C. (Jan) ERASMUS.

1965. Korp9 V,V. (1966-88).

B.S.

T.

(Tom) LARNEY. 1966, Korps. V.V. (1967-68), Besembosredaksle (1967-68). Wapadredaksle (1967-68. Hoof-redaklteur 1968).

B.4.

S.

J.

(Kobus)

VANDER

WALT.

1967. B.A. II. Korps V.V. (19e8). A.O.B. (1968).

GISELA

MAIWALD

Fotograal en

Fotografiese

dienste.

roMSTRAAT 100

POTCHEFSTROOM

hoofbesture vind more (Woensdag

4

September) plaas. Drie

verteenwoordigers moet

vir

elkeen van die hooffiggame

ver-kies word, asook 'n Studenteraadsvoorsitter. Onderstaande

is

die besonderhede in verband met die verkiesing.

WIE

KAN

STEM?

In

_

die geval van Korps, A.B.K.K . .S.S.B. en P.N.B. kan aUe

persone wie se name op die betrokke hooffiggaam

se

stem-reglys verskyn, sy stem uitbring

vir

Studenteraadsverteen-woordigers en bestuurslede vir die betrokke liggacnn.

In

die

geval van die Studenteraadsvoon;itter en die A.O.B.

is

enige

persoon wat stemreg bet vir een van die ander hooffiggame

stemgeregtig.

WAAR

u

KAN

STEM

Die verkiesing vind pla'as

in

die TotiussaaL

Die

stembrie-we

vir

die onderskeie liggame

sal

by verskillende tafels

beskikbaar wees en sal verskil

in kleur. Die stemming

vir

die

studenteraadslede en bestuurslede vind aan verskillende

kante van die saal plaas. Stemgeregtigde studente kan bulle

stemme tussen

8

vm. en

6

nm. uitbring.

·

u

MOET STEM

Geen stemme word deur middel van lauisies uitgebring

nie, ma:ar wel deur middel van syfers.

In

aile gevalle word

die syfer

1

aangebring agter soveel kandidate

as

wat

ver-kies moet word, en word die res van die kandidate vanaf

2

in volgorde van voorkeur genommer.

As drie

Studenteraads-verteenwoordigerJ; vir die S.S.B. byvoorbeeld verkies moet

word, maak u die syfer

1

agter die name van die c:hie

kandi-date wat u verkies en nommer die

ses

ander kandidate in

orde van voorkeur.

In

die geval van die

Studenteraadsvoor-sitter, maak

u

'n

1 agter die naam van u keuse, 'n 2 agter u

tweede keuse en 'n drie agter u derde keuse. Stembriefies

wat nie 'Op hierdie manier voltooi

is

nie,

sal

as bedorwe

beskou word.

Onderstaande

is

die nege en

t~tig

kandidate wat

ver-kie.sbaar

is

vir

die

.

sestien poste op die Studenteraad wat

tydens die verkiesing gevul moet word. Die kandidate

ver-skyn

in alfabetiese volgorde onder die onderskeie poste

waarvoor bulle staan

.

B.5.

D.

l. (Dawie)

VILJOEN.

1965. LI.B. I.

Korps V.V. (1966-68).

Ekon. Verenlglng (Voorsitter 1967). Volkspelebestuur (1967). Dorpstudentebestuur (1968).

P.N.B.

C.l.

R. G.

(Roelie)

AUCAMP.

s•en

B.1.

C.2.

H.

S. (Fanie) COETZEE.

1966. B . .A,. III, A.BX.K. (1967-68). Pu•kkleredaksle (1967-68. Hoof-redakteur 1968), Thalla.bestuur (1967-68.

Toerlei-er

1968). A.S.B.-Komitee (1967). P.N.B. (1968).

c.s.

T. l. (lohan) KRUGER.

1966,

B. J'ur. et Art. III.

P.N.B, (1968). A.O.B. (1968).

Hulskomitee OVer de Voor

(1968).

Voorsltter Karnavalkomltee

(1968).

Besembosredakale (1967).

(4)

I

P .N .Bo (

vervolg)

C.4.

T. (Tom) LABNEY.

Slen B.3.

C.5.

F. (Francois) VENTER

.

1966.

B. Jur. et Comm. III,

P.N.B. (1968). A.S.B.~Hoofi>estuur (1968). Admlnlstrateur VIRIUS (1968).

A.B.K.K.

D.l.

H. S. (Fanie) COETZEE

.

Slen C.2.

D.2.

D.

l.

(Kobus) DU PLESSIS.

1967. B. Comm. II. A.B.K.K. (1968). Volkspelebestuur (1968). Pukkl~redaksle (1968-69). Wapadredaksle (1968). Dagstudentebestuur (1968). Debatsbestuur (1967).

D.S.

G. L. (Gerrit) GROBLER.

1966.

B. Jur. et Art. III.

Alaba.mabestuur (1967-68). VIRUS (1968).

D

.

4.

N. J. (Hans) GROBLER.

1966. B.A. II. Thallabestuur (1968). Wapadredaksle (1967-68). Pukkleredaksie (1968).

DIE WAPAD

KANDIDATE

D.5.

E. F. (Engela) MALHERBE.

1966. B.Sc.

m

.

A.O.B. (1968). Alabama,bestuur (1968). Hulskomltee Kulu (1968).

D.6.

A

.

E.

(Alida)

REYNEKE.

1967. B. Comm. ri. A.B.K.K. (1968). Ekonomiese Vereniglng (1968).

D.7.

l.

A

.

(Johan) SCHUTTE

.

1966. B. Jur. et Comm. III. Xolkspelelaer (1967-68. Voorslt-ter 1967-68). A.B.K.K. (1966-67). VIRUS (1968).

S.S.B.

E.l.

H.

(!). (

Carene) LUBBE.

1966 B.A. III.

-GlmnasUak!bes-tuur (1967-68. Kaptelne 1968). \ Geskiedenisverenlglng (1967-88).

E.2.

B. E. (Bea) MARAIS.

1967. Atletlek!bestuur (1968).

E.S.

G. (George) MiiLDNER.

1965. . Atletiekbestuur (1967 -68). Landloop (Kaptein 1967).

E.4.

D

.

(Danette) NIEHAUS.

1966. B. Sc, I'll. Plulmbal (Kaptelne 1968).

E.5.

F. (Ferdie) POSTMA.

1965. Th. B. I. A.S.B.-Komitee (1966-67). PN.B. (1968). Besembosredaksle (1968).

E.6.

E. (Bertie) PRETORIUS.

1966. B.A. III. Judoklub (1966-68. Kapteln 1968). S.S.B. (1968).

E.7.

J. (Janis) SCHOTEMEIJER.

196&. B. Comm. III. Tafeltennlebestuur (1966-68. Voorsibt.er 1968).

E.8.

A. (Anna)

VENTER.

1967. U,L.O.D. U. Hokkle (Kapteine 1968).

DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968

A.O.B.

F.l.

A. ·

(Arie) GEERTSEMA.

1966. B,. Sc. <Ind. ~.) Ul. Huiskomltee Liberalia (1968).

F.2.

T. J. (Joban) KRUGER.

Sien C.S.

F.S.

E. F. (Engela) MALHERBE.

Slen D.5.

F.4.

C .

.

J. (Neels) SMIT.

Sien A,3.

F.5.

S. J. (Kobus) VAN DER

WALT.

Sien B.4.

F.6.

J.

L

(Jan) VENTER.

1966. B.A. III. A.O.B. (1968). Korps V.V. (1968).

F.7.

L

I.

(Louis)

VORSTER.

1966.

B. Jur. et Art. III.

-A.O.B. (1968).

Pukkleredaksle (1967-68). Regsvarenlglng (1968).

(5)

PUKKE GELYKOP TEEN

WESTELIKES

Die eerste

span

bet Woensdagaand daarin geslaag om

gelykop te

speel

teen die sterk span van Westelikes. Die telling

was

drie ponte elk.

Die voorspelers het in die

vas-teskrums en die lynstane seker hulle gelukigste wedstryd tot

dusver gehad. Van losspel was daar nie vee! sprak!e nie.

Ferdinand Postma het hom be-wys as een van die beste hakers in Wes-Transvaal. Westelikes kon sleg8 daarin slaag om 'n

paar van hulle eie loskoppe te

wen.

OOBSKADU

Piet Brand het in die lynstane

GELYKOP

Die tweede sPan het ook ge-Iykop gespeel met 5 punte elk en die derdespan wedstryd is ge-wen deur Liberalla met 19--3.

Die Pukke iS nou die voorlo-pers in die tweede en derde-liga. Met hierdie goeie basis kan dit beteken dat die Pukke dalk volgelllde jaar 'n bul eerste-span in die veld kan stoat.

Kompetisie

Vlf

Uhuru manne . . . ! Slepers, ge-kysdes, getroudes, verlorenes, hoe gaan dit met my ou vrinne daar op die rustige en vreetsame ou Puk-kampus?

Ja, my Iysie is hierdie week maar kart want julie a.artsvy-and en snuffelaar sit ongedeerd hier in Tsjeggo-Slowakye,

geluk-Liedjies

sy kleinboet oorskadu en ge-sovg dat die Pukke met meeste van die balle bedien word.

Met al hierdie voordeel kon die agterlyn egter niks regkry en het die senters veels te vee! skuins gehaOO.loop. Die enigste punte wat aangeteken is, het ge-kom van 'n opportinisttiese drie deur Gert Lategan, wat die bal vanaf ''n strafskop wat teen die pale vas geskop is en toe veld-in gewip het, opgeraap en gaan druk bet.

Stel

'n

nowe Sangbundel saam.

Dit

is die woorde wat

al-gemeen geuiter is met Intervarsity. Net sekere liedjies

is

gesing

met Sing-Songs en Intervarsity.

Die

feit dat daar net altyd

'n paar

liedjies

gesing is, bet

die los

gedemp om

op

volle bors

uiting te gee aan hierdie beerlke

dag.

Nou Pukke, het dit tyd geword trefferliedjies kan gebruik word, vir die samestelling van 'n nuwe terwyl nuwe komposisies welkom Sangbundel. Die sukses hiervan is.

gaan afhang van die insiatief Deur die beste te lewer kan wrut elke Puk aan die dag le. u en u sleep die res van die PBYSE jaar sander enige finansi€He

As die Pukke van hulle kanse gebruik gemaak het, kon hulle die wedstryd in hulle guns be-klink bet.

Die A.O.B. het besluit om pry-se uit te loof in 'n wedstryd wat heelwat belangstelling mag uit-lok. Al wat u moet doen is om te gaan diep dink en liedjies te skryf. Die skryf van woorde met !die musiek van die nuutste

SOLDATE

LEER

FRANS

OP

P.U.

Militere Frans . . . wat is dit? Nog nooit da!irvan geboor

nie . . !Dit is 'n korsus in militere Frans en word aan die P.U.

vir C.H.O. vir militere kwekeJinge aangebied, weens

,

die

mili-tere samewerking tussen Frankryk en Soid-Afrika.

Die Franse wapen wat deur we krygskun.s en die vakterme Suid-Afrika aangekoop word se daarvan en oor die nuwe sosiale instruksies word in frans aan- en morele aspekte van die ge-gegee en noodsaak dus die kur- organiseerde Franse leer. sus. 'n Baie belangrike en

interes-TOE STEMMING Daar is spesiale toestemming van die Militere Attache by die Franse Ambasade in Pretoria verkry om die belangrikste deel uit die kursus vir Franse offi-iere te Iaat afdruk. Dit is die sogenaamde

arms."

,.Certificat inter-Nadruk word gele op gege-wens oor nuwe wapens, oor

nu-Koshuisliga

Die koshuisrugbyliga is nou

in sY doodsnlkke en op Saterdag 7 September word die groot slag van die jaar gelewer. Hlerdie wedstryd tussen Liberalia en Dorp se A-spanne gaan bepaal wle die liga wen.

Dorp bet een gelykop-wedstryd

teen Ma.kouvlei op hulle kerf-stok en dit is ~rantwoordellk

vir die felt dat Liberalla bulle

tans

met een punt voor is op die pun.flelys. 'n Wen sal e,ter aan die betrokke span twee

pun-te besorg.

sante onderdeel van die kursus

'is die bestudering van guerilla

oorlogvoel.'ling wat aangevul wor'd met prente en sketse oor die betrokke onderwerp.

TEGNIEK

Die tegniek van guerilla- en teen-guerilla oorlogvoering word in die kursus baseer op oorlog-wedervaringe in Indo-China

en

Noor'd-Afrdka.

Gedurende 1967 het veertien offisiere die kursus gevolg en agt het die getuigskrif verwerf. Die doel van hierdie eenjarige kursus is om offisiere wat na Frankryk wil gaan vir verdere ondervinding die nodige militere vool'bere!Kiing te gee, en om so-doende die bantering van diesul-kes te vergemaklik.

Met komplimente

van

AJAX

(Edms.)

Bpk.

BOEKE-SKRYFBEHOEFTES

probleme gaan fllek aangesien die eerste prys RlO is, die twee-de R5, die derde R3 en dan iS

daar 7 troospryse van Rl elk. Pukke. dit is vir u Alma

Ma-ter wat u dit sal doen. Ons ver-trou op u samewerking soos net 'n Puk dht maar kan doen. Sluitlngsdatum vir hierdie wedstryld is 20 September en liedjies kan in die A.O.B.-bussie geplaas word. CHRISTO PIEK.

Geklassifiseerde

Advertensies

ADVERTENSIEBURO Studenteraadskantoor

P.U. vir C.H.O.

TE KOOP

NATIONAL RQ-102s Bandopne· mer teen R30. Ses maande oud en in uitstekende toestand. Kos nuut R69.50. Werk met beide batterye en wisselSitroom. Na-vrae by Tom Larney, Over de Voor 103.

J.

HEIDEMA

FIETSE

-en vakkundige

Herstelwerk

Opberging

van

fietse

gedurende

vakansies.

Kerbtraat 48

-

Tel. 5319

Beide die spanne bet besonder mool rugby gespeel in die afg~

lqpe sel.soen en die wedstryd van die 7de beloof om rugby uit die boonste rakke te lewer.

,,, _ _ _ , . . _ _ , ___ , _ _ _ _ _ , ___ , _ _ _ , _ _ _ n _ _ _ . . _ . c t - . a _ l t _ a _ , _ _ u _ o _ o

Malherbe kry

erepenn1ng

Die F.A.K. se erepenning vir volksdien5 is onlangs in die

Odeon by die Vrysrtaatse Uni-versiteit in Bloemfontein aan prof. D. F. Malherbe toegeken. Die penning is deur mnr. C.

R. Swart gewese Staatspresident van Suid-Afrika ,oorhandig.

Dit is die snit wat tel

.. .

*

Alba

Broeke

*

Mentone Pakke

*

Monatic Hemde

*

Battersby Hoede

*

Gregory Sokkies

J.

TOD SUTTlE

Volledige Mansuitrusters

en

Sporthandeiaars

Posbus 219

Tel. 3411

- · - · -·- - r

Kerkstroot 177

POTCHEFSTROOM

tiOfe?

rloo

kig of ongelukkig vir julie!!! My neus is so lank soos die lang arm van die gereg . . • of wat praat ek alles? Glo dit of nie maar ek het Dirk Wyn-beeck hier raak geloop, die ke-rel was net hard op soek na 'n blink klippie . . . soos hy se Nelrilla Schutte het volstrek ge-weier om Ianger uitstel sonder rente te gee. Ek dink ek sal vir Jan-Karel ook moet se hoe Dirk die reggekry het • . . of moet Nelrita dalk vir Monica iet8 in die oor fluister?

INKATROL

Kobus du Plessis word ook stadig maar seker inkatrol, maar kom telkens los met die versko-ning dart: voor in die Wapad brand 'n lig. Die jare het op Esmarie Steenkamp ook sy merk gelaat - reken drie jaar tussen haar en Rennie Maartens is nie te versmaai nie - die Jakka-randastad roep!

Elsa van Heerden vertel dat die kragtige Dawid Booysen met

'n meer kragtige hand van die liefdasband vasknoop; ek hoop dit sal van blywende aard wees. In 'n onderhoud met radio U.D.I. het mnr. Tinus Cilliers verklaar dat Corlia van Loggerenberg 'n

INSLEEP!

groat vis aan die hoek het . . . ha, ha! 'n Ditsie of 'n Datsie . . . . van Lutterveld (of ek weet nie wat nie), het glo haar visier op 'n sekare Andries van Makouvlei . . . ? Ilse Underhay het glo 'n genant in haar Andr-hay gevind.

WED LOOP

W!llt Johan van Heerden aan-betref. . . . hy het Annelie Gil· denhuys in die wedloop lelik op haar neus laat kyk, hy is vin-niger as blits op 'n piesangski!. Anita Vorster kan getuig dat George Pearson nie net kan driee druk teen Noord-Transvaal nie . . . toemaar ek sal nie ver-der · gaan nie! So van vinnige manne gepraat, vra maar vir Ce-cile Holcher wle van sy of Gert Lallegan het die handdoek inge-gooi?

Dit is groetnis en alle beter-skap met die sleepaksies van julie geheime radio-omroeper U.D.I. uit Randsgate wat julie aile heil en seen toewens tot ek weer terug is op veillge aarde!!!

W AARHEEN ALMAL

SLEEP

Koshuisbestellings: 6039

na aksie ..

satisfaksie

Lexinqfon

TOASTED

vol- ja smaakvol

(6)

DIE WAPAD

DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968

GH(J

.

FSPELERS TRAP R.A. U.

Geskiedenis is op Saterdag

16

Augustus gema.ak toe diemeerdere kenr1is van die plaas-gbolfspanne van die P:Ik en die Randse Afrikaanse Universiteit like baan. Hy het die stryd In

sy guns bekllnk deur 'n twaalf vir die eerste keer kragte gemeet bet. Die botsing bet tussen

spanne van sewe spelers elk plaasgevind op die baan van d;e Potebefstroomse Buiteklub.

Alhoewel die ongure weersom-standlghede 'n slgbare effek op die spelstandaard gehad het, Is die geesdrif vir die kompetlsle, wa.t op 'n lndlwiduele putjlespel-basls oor agtlen putjies beslls Is, nle gedemp nte.

SKOONSKIP

Die Pukspan het hom nie·

veel gesteur aan die feit dat dlt

'n vrlendskapllke byeenkoms was nle en het skoonsklp gemaa:k.

Hlerdie ultslag was te verwagte

aangeslen die Puk oor 'n aantal ervare gholfspelers beskik bet in dia persone van Andre Sclo-cattl, Anton Dreyer, Pieter Bier-man en Barry de Lange.

Die oorwinning met die mee-ste merlete was waarskynllk die van Sclocattl oor Van Nlekerk. Laasgenoemde is 'n gesoute llga-speler in Johannesburg. Sclocattl, 'n kranlge jong speler ma.t 'n mooi, vloeiende styl, het egter 'n voorsprong geniet vanwee sy

{EDMS.) BPK.

Tomstraat 92

Telef010n 5032

POTCIIEFSTROOM

-

Ons hou alles aan wat dames benodig

-Nuwe voorrade van rokke en nogwat word

gedurig uitgestal.

NEE, NEE, KOEKEMOER! MOENIE

JOU STUDIES ONDERBREEK N

·

IE!

Ek verseker jou jy moet vir geen oomblik aan geld dink nie. Dis bloot ondergeskik, ou kerel. 'n Spaarrekening by die Standard sorg vir alles. Jy trek rente sonder om van jou boeke af op te kyk. .En mo~ni.e d~nk hulle gaan jou skeef aankyk net omdat jou rekenmg klem 1s me. Inteendeel-selfs

ek

was puik ontvang toe ek nog 'n lektor se salaris gekry het. En vandag? So tussen ons gese, my spaarg~ldjies lyk danig aantreklik-veral met die oog op my aftrede volgende jaar. En weet jy, my vrou sal nie skroom om aan jou te se dat ek dit nooit op my eie manier sou kon behartig het nie. Volg my voorbeeld, man. Bank jou

geld by die Standard-en pak die belangrike dinge van die lewe met 'n geruste.hart aan.

Op

die

Standard kan

.

u

.

staatmaak

DIE S7J\NDARD BANK VAN SUID-AFRIKA BEPERK

til

. (C...,Iur-.u HuM.Io'-4)

Meer •• 800 kantore dwaradeur die Republiek en S. W.A.

voet sethou In te rol op die kort, syfer dr!e, sewentlende pul t-jle en sodoende sY opponent te klop met 2 en 1.

UITSLAE

Ander uitslae is: Dreyer klop Van Zyl (4 en 3); Bierman klop Le Rowe (5 en 4) ; De Lange klop P. Swart (7en 6); Meiring klop Conradi~ (5 en 4) ; Du Plessis klop Van der Westhul-zen (9 en 8) en N. Swart klop Hennin1g (9 en 8). Pukspelers

eerste genoem.

FIETSJAERS

GESOEK

Die Wes-Transvaalse Fletsry-unia het Die Wapad versoek om dit onder die Pukke se aandag te bring dat bulle bale welkom is om by die klubs van die unle aan te sluit en aan sy kompe-tlsies deel te neem. Navrae kan gerig word aan mnr. J. C. Board-man, by telefoon 7334 na-ure.

Eerskomende SaterdB!g om 2.30

nm. word 'n vyfltig kllometer-wedren op die Ventarsdorppad gehou. Deelnemers spring weg by die monument by die ingang van die mllltere kamp.

Pleter Brerman dryf van die Afrlkaanse Unlversltelt.

eerste bot at In sy wedstryd

I

Foto: TIENIE PRINSLOO.

teen 'Le Roux van die Randse

SUKS

.

E

~

SVOLE

.

SE

~

ISOEN

AGTER DI E

RUG VIR TAFELTENNIS

moo! presteer op die Wes-Transvaalse kamploenskappe, 'n An·

-der lid van die spatt, S. Loots,

het ook getoon dat daar nog veel van hom verwag kan word in die toekoms. Loots

bet

o.a.

In 'n wedstryd teen die eerste span van Pote al drle sy wed-stryde gewen. In die wedstryd Michael Symonds, 'n tafeltennisspeler van internasionale

faam, bet die P.U. op Vrydag 30 Augustus besoek. Symonds wat van Britse afkoms is, bet nie net teen die

5

beste Wes-Transvaalse spelers gespeel nie, maar ook afrigting gedoen.

Op die onlangse Wes-Trans-vaalse kamploenskap hat die Pukke besonder goed gevaar.

Die eerste mansspan Is na die S.A.-kamploenskappe genool as verteenwoordlgers van Wes-Transvaal. Hlerdle Wes- Trans-vaal kampioenskappe is te Dis-covery gebou.

GOED GEVAAR

Met die selsoen agter die rug kan die Pukke met tevredenheid terugkyk. Die eerste mansspan het derde gei:Hndig in die Pre-mlersllga terwyl die eerste da-messpan ook besonder goed ge-vaar bet. Die dames bet o.a.

die span van Pote 8-2 gewen.

Dit Is 'n goele prestasle veral as in ag ganeem word daJt. twee lede van die Puk se span eers aan die begin van die jaar be-gin speel het.

PIRESTEER

In die tweede mansspan bet

Die Wapad word gedruk deur Ensllns die Drukkers, Potgteter-straat 31, Potchefs1lroom, vir die ultgewers, die Stu.denteraad van

die

P.U. vir C.H.O.

LINDEQUE

5koenreparasies

- Octron·gebou

-Twee depofJ op lult:

IUL T DlOOGSKOONMAKERS

WESTVAAL DlOOGSKOONMAKUS

Spesiale pryse Yir atude11te.

Aflewering op dla Kampua.

veral die spel van P. Kruger

besonder verbeter in die loop het die tweede

5pan van dle P.U.

met 7- 3 gewen. van die jaar. Hy het dan ook

i,

Vleispasteitjies

met

tamatie-I

1

sous, assebliel .

I

I I

• •

I

I

l ____

t_e __

k_r_y __

b_y __ u

___

k_a_fe_t_e_r_ia_. ____ ,

PRO

REGE-PERS

BPK.

bied u die geleentheid van die Jaar

.

Fantastiese afslag op:

*

STUDIEBOEKE

*

BOEKE VIR ONTSPANNING

50% vir verkope op rekening

PLUS

'n

verdere

10% vir Kontant .

Tomstraat,

Telefoon 3421.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De resultaten van deze analyse leveren geen significant bewijs van structurele verandering in de industrie in deze landen tijdens de bestudeerde periode... van arbeid binnen

developing countries that are far from the technology frontier may not be catching up in aggregate terms (e.g. to the levels of real per capita GDP of the United States) but they

Despite the exorbitant growth rates during the post-war period, Latin America’s manufacturing industry failed to transform itself to sustain that growth. Protectionist policies

Therefore the relative contribution of the other two main heat transport mechanisms induced next to the superheated surface by bubble growth and departure, and enhanced flow

As galunisertib clearly showed anti-fibrotic efficacy in presence of exogenous TGF-β1 in rPCLS, interestingly, the anti-fibrotic potency of galunisertib was still displayed in human

The send annotations indicate an order in which the iterations have to be executed, and thus how the loop can be parallelised. Any execution that respects this order yields the

Steatosis was induced by culturing rat PCLS in modified culture media which contained pathophysiological serum concentrations of glucose, fructose, insulin and

The send annotations indicate an order in which the iterations have to be executed, and thus how the loop can be parallelised. Any execution that respects this order yields the