IS DIE OUVOLK SE DAE GETEL?
D a a r h e e rs al la n k a l k o m m e r o o r dieb e w a rin g s b e w u s th e id onder S u id -A frik a n e rs en dan w o rd die A frika an ssp re ken d es veral oor die kole gehaal. B inne die grense van die V rysta a t is daar 'n bekende akkedis, die ouvolk, C ordylus
g ig a n te u s, w a t in die vervolg sal moet staatm aak
op die bew aringsgevoel van die V rystaters. W a t is so besonders aan hierdie g rille rig e , skurw e akkedis?
J H . van W yk
A s ons kyk na die verspreiding van die ouvolk akkedisse dan tre f d it dadelik dat hulle endem ies to t su idoos-T ransvaal en n o o rd o os-V rysta a t is. K ortw eg, behalw e die ind ivid ue in dieretuine regoor die w ereld, kom hulle nerens anders n a tu u rlik voor nie. W a t meer is, na ska ttin g is daar vyf keer meer ouvolk in die V rysta a t as in Transval, d it w il se 80% van die totale ouvolk- bevolking is in die V rystaat.
van elke gat is g e w o o n lik 2,5 m lank en loop s ku in s af to t 'n diepte van ± 4 5 cm . Behalw e vir die la n d b o u p o te n s ia a l van h ie rd ie g ro n d (byvoorbeeld m ielies en sonneblom m e) gaan
Volgens ska ttin g is d aar so w a t 2 5 0 0 0 0 in d ivid ue in die V rystaat. Nou sal a lm a l seker se: "M a a r b ew aring is net v ir skaars diere. W a a ro or bekom m er die m an hom nou e in tlik ? "
Kyk ons na die h a b ita t van ouvolk, dan let ons op dat h ulle van die vrugbare graslanddele van die V rystaa t hou. H ulle w o o n in gate en die ton n el
m y n b o u a k tiw ite ite in die toe ko ms toe nee m (veral steenkool). By A m e rs fo o rt in die Transvaal w o rd reeds 'n nuw e E V K O M -krag se ntrale m et al sy b y k o m s tig h e d e gebou. 'n G ebied van 32 vierkante k ilo m e te r is betrokke, w a t nog van al die nuw e paaie en spoorlyne? V olgens bronne w o rd die bou van soortgelyke sentrales teen 'n tem po van een per ja a r v ir die volgende tien ja a r in die v o o ru its ig gestel! Ironies genoeg, vind hierdie o n tw ik k e lin g binne die Transvaalse 20% ouvolkgebied plaas. G elukkig is steenkoolm yne nog nie so algem een in die V rysta a t nie. H ier by ons kom die grootste bedreiging v ir die v o o r t b e s t a a n v a n d ie o u v o lk v a n u i t landb o ukring e . W a a r die a a n p la n t van gew asse m oet plek m aak vir die tra d isio n e le beesboerdery, bly die o u v o lk h a b ita t in die slag. A nd e r a k tiw ite ite , so osd ie beroking van m eerkatgate vir die b e s try d in g van h o n d s d o lh e id m ag ’ n belangrike fa k to r wees aangesien ouvolkgate m aklik ve rw a r kan w o rd met m eerkatgate. O uvolk is ook hoog a angeskryf by to o rd o kte rs en troeteldierehandelaars.
Hierdie paar feite dui d u id e lik genoeg daarop dat die voortbestaan van ouvolk in die toekom s kom m erw ekkend gaan w o rd . Ek hoor al hoe skreeu die mense: "N o u m oet ons w eer d onkiekar ry, by kerslig eet en som m er net honger ly en d it net v ir 'n lei ike ou a k k e d is " Hoegenaam d nie! Ek w il he ons moet vroegtydig begin planne maak, sodat ons darem 'n paar ouvolk vir ons nageslag in sy n a tu u rlik e h a b ita t kan bew aar. In hierdie verband kan die boere w eer 'n belangrike bydrae lew er. Elke boer m oet die ouvolk op sy plaas oppas soos sy d u u rste stoetdiere. Hy m oet sy
plaasw erkers d ienooreenkom stig onderrig. Hy kan ook die n a tu u rb e w a rin g s a fd e lin g in kennis stel as daar nuw e landerye, dam m e of paaie op sy plaas gebou w o rd w a a r ouvolkgate is.
V ir toekom stige o n tw ikkelaars vra 'n m ens m aar net om die voorbeeld van EVKO M te volg, deur vroegtydig a Ile betrokkenes in kennis te stel van hulle beoogde planne, hulp te verleen met die hervestiging van die betrokke diere, en grond w a t nie g e b ru ik w o rd nie, a f te s ta a n as ouvolkreservaat.
V ir die n a tu u rb ew arin g so w erh ed e vra m ens net om nou al ondersoek te begin instel na die d aa rs te llin g van n ouvolkreservaat. D it mag vergesog klink, m aar oor 'n paar ja a r gaan d it 'n w e rk lik h e id wees, en w a a ro m w ag to t dan?
V ir b ew arin g sb ew u ste organisasies w a t fondse be w i 11 ig v ir sulke n avo rsin g , vra ons h ulp om so spoedig m o o n tlik n avo rsin g te s tim u le e r om soveel as m o o n tlik van hierdie diere te leer. Tot op d atu m w eet ons fe itlik niks van h u lle leefw yse af
nie!
In die lig van al die genoem de feite o m tre n t o u v o lk h e t d ie N a s io n a le M u s e u m in sa m e w erkin g met die V rystaatse en T ransvaalse A fd e lin g s N a tu u rb e w a rin g begin met 'n groot n a vo rsin g sp ro je k oor die ouvolk. O ns hoop om sodoende meer te leer o m tre n t a I le aspekte van die leefw yse van hierdie diere.
Hoekom m aak ons nie die "O u v o lk " die V rystaatse N asionale akkedis nie? ©