&ce
s, sal sel in . gsbe-dien tksie· iendepro-Ytng
'
diger =taad, voor- hon- oege-g nie s die 3owel en des >Ogde ten =· --=1 s{
I
I
·~
!
,\f
I
4lteregtstreer aan die H.J?.K. as 'n Nuusblad.
5de Jrg. Kaapstad, \~'oensclag, 19 Junie 1946, No. 30.
11
~~L1li]Flr®fP)ru~~riDcilru ~lP
il~rrrr~fum W~ffti
l
~®m:rilfiLID TIJJffilll~~~
Ondcrwyl die Joodse sprcJ,crs van die Springboldegioen -verlede \Voensdag in Kaapsta<l besig was om hul ,anti- fascis-ticsc" propaganda teen tlie O.B. onder die neus van die publici't.c druk, het jong Afril,aners anti-lwrnmunistiese parnflette onclcl· die gehoor en verbygangers nitgedeel. Die publiek het ·dit met gretigheid gencem. ln sommige gcvalle het persone aanvanldil' gcweier om dit te neem, maar as aa.n hullc vcrtel is dat dit anti-lwmmunistiese pl!-mflette is, ht't hulle dit met graagte ontvang.
Jodinne het probeer om die agterstand van die Kommuniste in te haal deur net so vinnig pamflette uit te deel as die Afrikaners, maar die straat was gou bestrooi met hul gee! pamflctte omdat die publiek geweier het om dit te neem. Daarenteen is die ko mmunis-tiese pamflette gretiglik deur die baie l<leurlinge en naturelle wat teenwoordig was, geneem. Dit het alte duidelik geblyk dat <lie propaganda van die Kom
-HEEL
VOOR
Die politieke korrespondent van die Cape Times berig dat -die reger·ing uitnodigings na Engeland, Frankryk, Holland, Belgie, Denemarke, Noot·wec en Griel<eland gcrig het om weeskinders na die Unie te stuur. Die oogmerk is om 5,000 su!kc kinders tc ont-vang. Die korrespondent voeg
daaraan toe:
.,Die eerste gr·oep be\•at 100 Joodse weeskinders.'' muniste nic in die smaak van die omsta.nders geval het nie. Engclssprel<ende omstanders hct smalend van die betogers gepraat: ,Just look at his 11ose." het ecn aan sy \Tien<l gesc.
Oud-soldatc het nje geskroom om hul wanttoue in die Spring-boldcgioen, wat sogenaamd 'n oud-soldate-organisasie is. te laat blyk nic.
Tandelmersend het die spre-kers beduie dat die ,,fascistiese" omstanders nie hulle vrieJ1de is nie en dat met hulle afgerel<en
sal word. Bulle het die reg e-ring daarvan beskuldig ciat hy traag !s om op te tree en daar -om neem die Springboklegioen sake nou !.n hul eie hande, Tel
-)(ens wanneer die betogers op hulle ernstigste was, het lede
van die publiek hulle openlik
uitgelag en weggestap.
Sommige \·an die spreke1·s het probeer om Afrikaans te praat, maar clit was so g eracl-braal<, dat <lit die omstanders geamuseer het. Toe ecn van die spekers sy toespraak in Afrikaans aflees, het die u it-spraak SOYee! te wense oorge -laat daf hy die laaste dee! \'an sy toespraak so1nmer maar stornp gesny het. Sy spraak hct hom bekend gemaak.
Lede van die Kaapstadse O.B.-Wag het Die O.B.-blad aan die ornstanders verkoop. Dit is gretiglil< deur die publiek g e-neem.
K
RA
NKSJJ:
NNIG
GEWOnD
Negc-en-twintig Duitsers wat deur die Unie-regering in inter-neringskampe gehou is, het in kranksinnige gestigte bcland, volgens 'n antwoord van die ::\1inister van .Tustisie in die parlement. In die kampe is daar 61 Duitsers oor~lede.
JV\.1\"'.rSOENERI~G IX AU -GUSTUS: Die Direkteur van Voeclsel. dr. H. J. \·an Eel<, het m:)egedeel dat die voedse lorga-nisasie sy iJes <loen om die ran t-soenering van skaars voedsel
-SoOl·te vroeg in Augustus moontlik te maak.
C1D~w~
.
aur il~ illJLIDill!~c.e
llil~rrn®~il
-
~n~
~
~~20n
.k)~~
Dam· hears r;rool beso,·r;d
-lle·id onde1· Britse fnbrikant~;
t•an Wol-tekstielwa1·e oor die
.besluit van die vier groot moondhecte om Dttitsla,nd toe te
laat om. tcksiel.wcwe te prodn-seer en ttit tc 'VOer, meld Sapct.
.Die Britse jabrikanle is ban.IJ .-ir die Dtt.itsc mededi.n!Jing en t:rees c/a.t httlle nzark dactnleur
sal skade ly.
Kamers van koophandel het aan <lie Britsc Regering geskryf en gese dat indien dit toegelaat word dat Duitsland teltstiel
-ware produsecr, daar werkloos-heid in hierdie bedryf In E nge-land sal wecs. ?-Ja verneem word sal Duitsland tocgelaat word om jaarliks 130,000 ton tel<stielware vir uitvoerdoel-eindes te vervaardig.
MOUffoerroe Dn
Kamp
Die Geallieerde owerheid hou miljoene Duitsers nog in die Jwnsentrasiekampe niet een-staande die oorlog a! meer as 'n jaar gelede beeindig is. Daar is tans nog 4,500,000 Duitsers in die kampe van die verowe-raar. Dit is bereken dat Rus-land nog net 500,000 van sy meer as 3,000,000 ge1ntemeer-des vrygelaat het. Ameril<a het sy gelntcrneerdes verminder tot sowat 750,000, tcrwyl Brittanje ongeveer 300,000 Duitscrs in die kampe aanhou. Bulle vcr-rig slawe-arbeid.
/B@rEu
!Ecert@@!l
($4)
M @([)111
[[}) rJJ1 rJ11
Tttdl@]
rt
v
rJ
tt
IE
ii(E
.
!Prt@d!
T])]
k
ON7rSAG!LJ/JKJE WJJNS
({])JP
W({))JL
D
i
e prys tvat d
i
e boer vir s
y
vettvol
ontvang
en
die
wa
t
die
v
erbrui·
J..·e
r
z·
i
r wolgoedere rnoe
t
betaal
,
is b
u
ite
alle verhouding
.
Die
k
l
eremaker
ont
v
ang
vandag
6
4
maal of 6,400 persen
t
meer vi
r
die
p
ak
k
l
ere wa
t
hy
fUm
di
e
boer verkoop as
'WOtdie boer vir dieselfcle hoevee
l
heid wol on
t
·
vang.
Die prys van ·n pak wolklerc beloop tans enigiets vanaf £16 tot £20. Vir die vervaa!·diging van die ·bictjie meer as drie
jaart materiaal wat nodig is
om 'n pak klere te maal<, is ongevcer 4 pond wol nodig. Hiervoor ontvang die boer so-\\'at 5 sjielings. Get·el,en teen 'n gemiddelde prys. van 30s. per jaart, lws die matel·iaal van ef'n pal.:: ldere die snyer £5. Die maaldoon hicraan verl!onde is
4 7s. Die to tale koste is dus ongeveer £8. Vir die pak klere l!etaal die ldant ,·an £16 tot £20 as hy dit \·an die snycr ont-vang.
vVat verhouding betref, het die posisie voor die oorlog nie Yeel verskil nie. Die gemicldel
-de prys van een jaart materiaal het nie rneer as l2s. beloop nie. Die totale koste verbonde aan
'n pak ldere, insluitende die
maakloon wat 26s. was, was
bietjie meer as £3, Gedurende hierclie jare het die boer oak heelwat minder vir sy wol ont -vang. Van die voor-oorlogse jare tot nou in die na-oorlogse tydperl<, was daar dus 'n prys -styging \'an 250 ·persent.
OOI?SAAK
Die oorsaal< van •Jie \Y
~\nvet·-~®~fu:
W
®cec9J~~H
\Vef'ns die honger~nood in Hongaryf' Iny huisvroue in die g1·oter stcde baie moeilil< om if'ts vir lnl.l gesinne voo1· te sit. Gevolglik
gaan hulle na die plattelan!l op ;::oek na. lws, maar aaagesicn hnlle nie go•Jd )J('1 nie, moct hnllc goedere soos ou idere, Iinne, ens. neem
om dio' lws to· mil. Op die treine wat in die land oorgebly het, is cgter baie min plel<, met die gevolg dat hulle maar bo op die rytuie se llaid<e ldim. ~ommigc sit sclfs op die icant van die lolw -motieL Onllcnvy1 hierdie Russils-be!i:ette land so'n g('brelc aan voe()scl het. is ,·er.Iede wecl< in Jlioslwu aang-ekonuig dat die
\'O("(lselrantsoenering in Rusland oygehef gaan "·ord.
houding tusscn die prys wat die boe1· vir sy wol ontvang en wat hy daan-oor moet- betaal
le
deels in die feit dat die Unie nie sy e.ie wol verwerk nie en dcels daarin dat die !dcrcrnakers 'n buitcnsp01·ige wins op elke pak Jdcre maalc Tydcns die oor-Jogsjare het ldel·emal<ers groot plase aangelwop ten cinde be -lasting vry te spri11g. Dis 'n bel,ende feit.Daar bestaan in Suid-Afrika gewalclige moontlikhede vir die afset van wolprodul<te as dit binnc die bereik van die gemid-, delde en Iaagbesoldigde groepe gebring word, Onder die hui-dige omstandighede is di t nie moontlil< nie. Die arm man moet eenvoudig van kat oenpro-dukte gebruil< maak omdat hy nie wolgoedere kan bekostig
nic. •
Etlil<e jare gelcde is daar in Australie die moeite gcdocn om ondersoek in te stel na die ver-sl<il in die prys van vetwol en van klaar vervaardigde wol -artikels. Daar is tot !lie ge-volgtrelddng gekom dat daar 'n prysvermccrdcring va.n 3,800 persent was. In die Unie is die prysvermeerdcring tans 6,400 persent.
Beven
K 0@1
Ootr
Sff.OJJgheidl
Die Britse minister van buitc-landsc sake, Ernest Bevin, het in die afgelope week in sy toe
-spraak op die lwnferensie van die Arbeidersparty erken dat Engeland magteloos staan teen-oar die ongenaakbare beleid van Rusland teenoor sy eertyd
-sc oorlogsbondgenote.
,As ons nie wederkerigheid lean verkt·y nie, wat kan ek doen ? Ek kan tog nie tot oar -log oorgaan en hulle dwing . nie", hct hy wanhopig,verklaar. ,.vVat kan ek doen? Ek het sa -mesprekings met die ambassa-deur gehacl, maar julle sien dat ck nerens kom nie. Ek lian nil<s definitiefs bereik nie", het hy met uitgestrektc arms gese.
B1·itse nuusblaaie plaas aile toesprakc van Russ!ese leiers, het Bevin voorts gese, maar die toesprake wat hy in die Laer-lntis gehou het, het nie in Rus -siese dagblaaie versl,yn nic. Die
P.ussiese voll\ word in die duis-ter gehou. Oak die voorstel v;at hy aan Rusland gedoen het vir 'n regstreel<se lugdiens tus-sen Landen en Moskou, het die Russe van die hand gewys en Yerklaar dat Britse vliegtuie ai-leen in besonderc gevalle in Russicse gebied toegelaat sal word.
W
~rr@ii~fi5JiliiD~
wiirr
~flfk~ @~~n1Til~ilt1c9J
Wc&Jffil
w
0~0
&o
=
1L
Bllfl
lc~fffi([111Lllt
RLID
JJIDll-Tifl
a~Ilc:~JJIDc9J
Onderwyl die Duitscrs in diebesette Dui tsland hulle tevrede moet stel om in die rulnes van die bomvenvoeste stede en do r-pe tc woon, woon die oorwin
-naar op weelderige wyse in die huise wat staande gebly het.
Die vroue van Ameril<aanse soldate wat pas in Duitsland aangekom het, kan, volgens Time, nie genocg van die weel-de en gemak wat hulle geniet,
praat nic. Die \TOU van 'n .-\.merikaans(' luitcnant hct ver -Jdaar !I at sy en haar man en een kind in 'n huis van tien vertreJ,. ke woon. Die huis is uiie~s mo -dern ingerig en het nie minder as dric badl•amc1·s nie - een op cll<e vcrdiepittg. Die vrou van hierdie luitenantjie, wat
blykb~r nie aan veel gewoond is nie, '\vas hoogs in haar skik met die baie bediendes wat sy
het. Daar is 'n tuinicr en 'n huishoudster en sy het in di~ vooruitsig gestel om 'n ldnder-rneisie ook in diens te neem. Sy het verklaar dat sy nooit so iets in Amerika gekcn het nie.
En onderwyl hierdie
ongeken-cle weelde deur Amerikaanse soldate geniet word, woon di~
Duitse volk in slwilkelders ep
BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG. 19 JUNIE 1946.
l?!D>~iftiek<e
!R~g$)I»~~glillllg
1f
~<ellll!D>@Ir
-
[l)llllRb<e
Uini~~Bruurgtelf~
N
<e
\1Ilrf
<elilllb)(el'ig
BegiiDl
(()!P
N
\1Ilg~
e rnmaag IB
nm
d
Wet
D
evur
!P
({}11!
l<e
orm
e
llil
f
Die Doportasic-wetsontwerp waardeur die ~linister van
Binnclandse Sake die mag verluy om enige genatnraliseenle
Duitsor na die buitclan(l te deporteer, is verlede week onder
hewige protcs van die Opposisie en somrnige regel"ingslede
fi-naal dour die vollcsraa<l geloods. Dit beteken dat die ,t\vcode
swaarste straf wat 'n burger opgelc lmn word, naamlil>
vorban-ning nit sy vaderland, voortaan deur 'n politiel>e minister to
e-gepas word in plaas van <leur die hooggeregshof.
Die Duitsers wat gcdu1·ende die oorlog in die lwmpe gesit het, I<Om eerste in aanmerking vir deportasie uit Suid-Afrika. AI die besware wat geopper is,
het op dowe ore geval.
I
homself verweer teen Jcommu
-nJsme en vel·sorg ,·ir die
toe-lwms. As dit die U.N. Party
crus is met die stryd van die
volk teen die lwmmunisme, glo
ons dat hulle mede-stryders
teen die mede-vyande sal V<'r -wellwm. Anders moot ons glo
dat nogmaals partybelange
swaarder weeg as die redding Yan die vo!J<."
(Vervolg van volg. leo!.) veelgelese blad 'n beroep doen op aile boereverenigings om daarteen te protesteer Ons is
oor niks van ons meer baas nie.
Dit is ook die rode waarom so
baie boere instroom na die
stede, want hulle moed word gebreek deur die huidige rege -ling.
Mnr. J. J. Willemse, Blink-poort,. P.K. Kraal, Tv!., skryf:
Vir ·n paar weke tcrug is daar 'n regulasic uitgevaardig waarin belet word om meel te sir.
Nou, wat ons plaasboere be-tref, ons saai !wring, en dit vat ons lien maande vandat dit ge-saai is tot ons dit in die salcke het. Dit kos ons baie werk voordat ons dit in die sakke het, want dit is oppas, water-lei, voels jaag, afsny, bind, wegpak en trap. En nadat jy dit met al die moeite in die saklce het, word ons belet om ons eie meel tc sif.
Ek het so baie gehoor van dilctaluur en altyd was gese ons moet veg teen diktatuur en vir vryheid. Maar as vr y-heid so is soos ons teens \voor-dige rcgcring doen dan weet ek nie waarvoor ons vryheid het nie. El< as 'n oud-stryder weet van 'n andcr soort vryheid as
die wat ons nou het. N ou wil
ek graag deur micldel van u (Vervolg in vorige !col.)
,Die ,·erhoor van die oorlogsmisdadigers hct 'n
ongelul<-liige gesldcdenis. Dit het begin met g•·oot trompetgesl•al en
publisitcit. Die aandag van die wereld was toegespits op die
ou Duitse sta<ljio Neurcnberg. Aile soorte spesiale
voorberei-dings is geti·cf om aan die oo van die wereld 'n hof ten toon
te stel wat wc1·elthnisdadigers ve1·hoor. Dog Neurenberg Jwn
die aandag van die worcld nic behou nie", sh:ryf die Engclsc
blad Trelc
Dit word duidelik weerspiccl.
verldaar die blad, deur die wyse
waarop die nuusblaaie die ve
r-slae van die hof behandel het.
In die eerste dae van die
sit-ting is die verhoor elke dag
volledig gerapporteer. Maar
stadigaan het dit uit die blaaie
verdwyn en het net af en toe opgeleef. Die blad ver·lda.nr dat
tlie houding \"an die lwcrante
ool< die houding van die publiel< weerspieel.
Daar word verskeie redes ge-noem vir die gebrek aan belang -stelling \"an die publielc in hier-die verhoor waaraan in hier-die be-gin van sy sitting SO\"eel aan-dag en publisiteit gegee is.
Daar word genoem dat die
we-reid oorlogsmoeg is na 6 jare
van stryd en dat die gevoel van die mense deur die gcweldige bombardemente verstomp is vir na-oorlogse onthullings.
ERGElt
in die verhoor ingesleep is, was
baie onoortuigend. So, ver-klaar die blad, is daar aangc-voer dat die wetenskaplikes wat
die V -2 on twerp het ook as oor
-logsmisdadigers verhoor moet
word, terwyl die Geallieerdes 'n baie mecr vernietigende wapen. die atoombom, gebruik het.
'n Ander rcde vir die groeien-de om·ersldlligheid \"an die pu-bliel< is die fcit dat die vernie-tiging Yan die Duitse oorlogs-masjien nie tlie Europese
vraag-stuld>e opgelos het nie.
Oorf:.reders Van
Prysr
eg
ula
s
ie
s
In die afgelope week het die magistraat in Kaapstad twaalf per.:;one gevonnis vir oortreding van die prysregulasies. Die name spreek 'n taal.Van Verenigde Party-kant het mnr. J. H. Russell hom ver-a! sterk uitgelaat oor die on -regverdige maatreel van die re-gering. Hy het verklaar dat hy nie kan swyg nie omdat die hele wet 'n onregverdigheid is. Hy het verklaar dat hy die wetsontwcrp saam met ander lede bespreck het. Hulle voel dat aile persone wat nie Suid -Afrikaners wil word nie, on
-welkom moet wees en verban moet word, maar aileen binne die perke van die wet. Gedu-rende die oorlog, het hy ve r-ldaar, is die demokratiese b e-ginsel laat vaar omdat daar gevcg is vir die behoud van die
!ewe, maar dit is nie 'n metodc om die VJ"ede te wen nie.
Daar-vuOJ" is die beginsels van die Chl"istendom en die demokrasie
daar. Dcmokrasie beteken
bil-likheid vir alma!. ,As ons die
demol<rasie wil behou, moet ons tlie regsplcging los van die uit -\"oercnde gcsag hon. Die kern van die ::-.lnzisme is vir my dat die regspleging daar 'n werl<-tnig van die uitvoerendc gesag gewonl hct." het mnr. Russell \"erklaar.
SOOS
ONS
LIESIERS IDUT
SUf.N
,Die Gcallieerdes het in elk
geval op 'n baie groter sl<aal stede gebombardeer en bur-gerlike bcvolkings verskrik as waartoe die Duitsers ooit in staat was." Die hlad ver-ldaar dat dit daaJ·toe byg e-dra het om die helangstelling te vcrflou.
Alin Kahn is gcvonnis omdat hy te vee! vir seep gevra het.
Mohammed Hoosain is slmldig bevind op ses aanl,lagte. Die ander beskuldigdcs is Jacl{ Ru-ben, Hassan Lambarey, Natha-niel Bartholomew Austin, H. Gaffoor, Dawood Parker, Ra-biya Parker en Ebrahim Cha-peker.
'n l\Iens sc burgerskap moet iets heiligs wees, en moet nie sonder die reg om 'n beroep op die hof te doen van jou ont-neem word nie. Daar moet o
nt-hou word, het mnr. Rossell gese,
dat selfs Goring co Hess 'n
opcnbare verhoor gel>ry hct.
Mnr. H. J. Klopper het ver-klaar dat die meeste Engels-sprekendes in Suidwes-Afrika teen die maatrecl gekant is en
nie begerig is om die Duitsers
te deporteer nie.
Die propaganda-veldtog van die Oss~wabrandwag teen die
lwmmunisties-georient c e r d e·
Springboklegioen het van on-· verwagte kant misnoee uitge
-lol<. Mnr. Eric Louw, L.V., het in 'n lang brief in Die Burger teen die O.B. uitgevaar omdat hy pamflette teen die lwmmu -niste u1tgestuur het. Hy ver -wyt die O.B. dat hy in die ver-lede nie die H.N.P. wou help in sy stryd teen die Splingbok
-legioen en ltommunistc nie, maar met hulle gespot het toe hul kongres deur die kommu
-nistc verlede jaar in Johannes-burg opgebreelc is. Mnr. Louw
besluit: ,Die Springbol' Legion
en die O.B. is dus nou besig om
mekaar "''"'llg te adverteer. Dit
pas in albei se l<raam. Hulle
vul mekaar aan !"
(Ons wil niks sc oor die ver-bitterde uitbarsting van mnr.
Louw nie, maar ten opsigte van
sy bewering dat die O.B. nooit
die H.N.P. wou help nie, wil ons net die volgende aanhaal uit ons hoofartikel van 26 Sept.
1915, g~'skryf na aanleiding van die aanval op die H.N.P.-kon
-gres:
,In hierdie uur van hernu<le
aanslae van kommunisme, staan
<lie hantl van O.B.-vriendskap
steeds uitgestrek. In 'n voll, s-front !tan die volk saamveg,
Mnr. C. Breed, Brits, skryf: Soos dit skyn, uit baie bcrig-te uit die pers, styg ran1pspoed en ellende ten heme! in Europa, en vera! in Duitsland. Die te -kort aan voedsel het 'n magtige
bondgenoot gevind in die
wraaksug wat soos 'n draak sy kloue orals in die geteisterde mensdom slaan, en skeure na-laat wat te diep is om tc ver-geet.
Onskuldige ldnders het by
duisendes die prooi geword van
'n hongersnood wat reeds soos
opstygende vlamme alles wil
verlind. Dit sl<yn of in ander Jande nog pogings aangewend word om die nood te Ienig maar
wie sal hulle ontfe1m oor die
Duitse kinders? Hulle swerf
sonder ouers, en sonder vriende
op die paaie rond, en as bulle
nog 'n rantsoen ontva.ng, dan is
dit net genoeg om 'n baie l
ang-same dood te sterf.
Hongerige en moedelose moe-ders wat vanaf 'n jaar gelede
die !ewe
aan
kinders skenl<, hetnet een vooruitsig en dit is dat
die hongeroood so spoedig
moontlik moet kom en hulle wegneem; maar hulle sal stcrk getuies wees teen 'n
onversoen-like wereld. Voorwaar dit lyk
nie of God 'n wapenstilstand
met die mens wil sluit nie. Sy
almagtige g~regtigheid l'an dit
nie toelaat nie; hoe sal Hy ool<
wanneer die mensdom so baie
Jdnders onder sy voete
dood-trap en ander dit stilswyend
aanskou sonder om 'n helpendc
hand uit te reik ?
Boerevolk, maal{ julie nie
skuldig aan die een of ander
!"lie, waar daar nou 'n beweging
aan die gang is, gryp dit krag
-tig aan om te help om hierdie
kleines te red, waar nog te red
is.
Spoor mekaar aa.n, nee,
ver-plig mekaar om 'n komitee op
die dorp gestig te kry wat die
leiding op bulle sal neem om
fondse in te samel; tree in
ver-binding met die komitec in
Pretoria, Posbus 989, Pretoria,
wat sal hly wees om u inligting te gee.
Baie van die argumente wat
Die vonnisse van hierdie per-sone het gewisse! van £10 tot £50.
Die
JKopersbond Beperk
(Geregistreer
onder
die Maatskappywet 1926)
H
ierdie
is nie n
prospel<t
u
s nie
maar
n
aankon-diging dat
ons nominale
kapitaal
nou verhoog is na
1.
2
.
3.
£
11900090(())0
.
.
..
JKO
PER§BOND hied aan:
V eiligheid
vir u be
l
egging.
V
erspreiding
van
u beleggiog.
Goeie diwidende.
0 0•
Met
die
verhoging van
K
apitaal
word
50,000
,,B" aandele van £5 elk aangebied.
DR. F. J. KRITZINGER DR. J. H. PIENAAR DR. F. F. BORCHARDT J. N. B. SCHABORT G. T. ROBERTSON
D
IREK
S
I
E
:
DR.C.
J.
S
.
STRYDOM J. J. ACKERMANN DR. H. J. LUTTIG DR. F. D. DU TOIT-VANSkryf
d<rJdeDffk
om
prospek~us
aan:
DIIE
Sf.KRE.TARIS
Die lKopersbond Beperk
.
POSBU§
8363
JOHANNESBURG
tClho
d
i(
Sen. Sen volg , ,Dr <>nder tcr v. land · SprinJ log en weld .1aag." bol<le: gin '1 afged hullt• gcnec g!'\ in nnoit het nl met < oorlot \\':\l • dag spraa van d help t Minis· ''and Jo-asic voll< 1 die rr. geval muni~ hct. sen d K01111 stann my o wcrki nic. gioen te tr dan , blad tusSCJ di(' I< ,.Di brand Huis dink van i• val \IN.O
,WI
As wetgc die I etlikc het < l<inge breel< dig d. in Su Hy s: !nat., J ' . I , . : . . . _ _ _ . . . . . · · · " · ' • '· . ~,.. · ',. · "''· :- :::.,c:/ • ., 1.; . · • · • '•"~,.;~,,,. ' . ---~__...,..,~it · • · r ,"";•' ... '- . _...::.~--,. ---~--- - -- - - - • -~---.-.. • • -. - .--~.-,·;.· . . - ... =-. ---..----...-- _ • ., - - - ~ - - _ . _ _ _ ,.,. ___ ...
Op
ongclult-~cslml c>n s op <lie oori.Jcrci-tcn toon l>rrg lwn Engclsc> cp is, was So, vcr-ur aange-pliltcs wat oltas
oor-oor moct licerdcs 'n de wapen, ik het. e gr oeicn-m uie pu-lie ,·ernie-! oorlogs-csc vrna g-lic.Van
.
·
sges
!k hct die ad twRalf )Ortreding .cs. Die nis omdnt revra hct. is skuldig .gte. Die Jack Ru-y, Natha-ustin, H. t•kcr, Ra-him Cha-crdie pcr-n £10 tot'}-·a
G
DIE O.B., WOE:">rSDAG, 19 JUNIE 1946. BLADSY DRlE
·---
---99@Jffic
~err
1r~~B1l
al(ffi[[ffi~i®
[ffi@~
rtiumm[tlrruo~rnru®~~
[fl~
SENATOR SE MENJNG
Sen
.
I
.
van
w·
.
Rauhcuhci
m
er
het onlangs
in
die Senaat
die
Min
i
s
-ter van
Ju::;tisif"
vcrsoek
om
toe te sie
n
dat die agitasie van die
Spring
-hoklegioen
teen die
Os~t'wahr
andwag
stop gesit
wOL·d.
Hy
ht't
gese dat
die
O.B. die enigste
s
lf"r
k
hoJwerk teen lwmmunisme in Suid-Afdka
i::~.Scu. I. van \\'. Raubcuheimer.
Sen. Raubenheimer het as
volg gepraat:
,.Daar is iets anders wat el< onder die aandag van die
Minis-ter wil bring. In Die Vader-land van 16 :\lei lees el<: ,Die Sptingboklegioen verklaar
oor-log en gaan Afrikaners met
gc-wdd aan\'al en uit mclmar
Jaag.'' Laat my se die Spring-bok!egioen het nogal by die
bc--~n 'n mate ,.an respek by my
afg-edv,ing. Bit het gedag dal
hulle alma! nan die oorlog
drrl-gcncem ltd, maar latrr hct clc
~e,·ind dat 'n dct'l ,·an hull!•
nooit op die oorlogsveld gcwces
hct nie. Watter reg het hulle om met die seuns ,·an Suid-Afrilca oorlog te maak? Dit is waar wat die agb. Ministct· nou die
dag gese het, naamlilc vry
spraak is cen van die hcginsels van die demokrasie. l\'Iaar wat help <lit die Huis en my as die Minister sl! vt·y spraak is een
van die bcgin::;els van dte dcmo-Jn·asie, terwyl 'n dee! van die
\'oik bcsig is om 'n ander dec!
die mond te snoer? In hiet·die geval wil ek se dat die Kom-munisme baie daarmee te doen het. Of daar samewerking tus-sen die Springboklegioen en die Kommuniste in Suid-Afrika
be-staan. weet ek nie. Dit gaan
my ook nie aan of daar san1e-werking tussen hulle bestaan
me. Ek wil die Springbokle-gioen die ,·olle reg gee om op
tc tree in Suid-Afrika, maar
dan ook so aan andere. Die
blad se: ,Daar is samewerldng
tussen die Springboklegioen en die Kommuniste".
BOLWERK
,,Die ander dag is die
Osscwa-bl'andwag aangeval m hierdic
Huis deur Senator Basner. El< dink dit is Iaag aan die kant
van iemand om 'n ander aan te
val wanneer daardie persoon
I~DIESE
.
,
WEERWRAAK'.
As protes teen die Indtcr-wetge\•ing van die regering het
die Indiese regel'ing nadat hy etlike maande gelede \·erklaar
het dat hy sy
handelsbctrek-J<inge met Suid-Afrika gaan
breek, verlede week aangelwn-dig dat hy sy Hoe Kommissnns in Suid-Afrika teruggeroep hel.
Hy sal eersdaags die land
vcr·-laat.
ntc tccnwoordig kan wees om hom te vercledig nic. Hy het ver-:-.ocl< dn.t die Ossewabrandwag-orgnnisasie m die ban gedoen mot•t word. Mcneer die
Presi-dent. dit is 'n organisasie in Sutd-A frika wat hulle natuur-h!c dwars in die krop steele Ek vot•l onrnrig oat die Osscwa-hmndwag die <•nigste stcrlt
tl'l'II\'O\'ter tc .. n Rommunismc
in Suici-Afrilm i,.,. As die
::\linis-IN die dag <;o) \ t•r gaan om sy • hand aan die o.,!>ewabrand\\ ag
It· sit, dan .,al !lit wccs: om kom-munismc in Suid-Afrilia tc be-sl«'nn. Gt'Pn ander doe! nic.
.,Maar bcgryp u, hierdie oor
·-lot;svcrklarmg se dat nog die Osscwabrandwag n6g die Grys
-hrmdc, nog die ?\uwe Orde. nog die Nasionale Party 'n ver
-gadcring aan die Rand sal hou nic. Hoot· 'n bietjie. · Aan die
een kant is dit goed, want dit
pas in ons kraal, want op
daar-die wysc is hulle besig om ons Afrilcaners bymelcaar te jaag. en as hullc daarin geslaag het. dan sal jy sien waar hulle met
hul Legiocn vandaan l<am.'' lSi\CO\VITZ
.. Die blad sc ,·erder dat die ondCI'SOek aan die lig gebring
het dat sel<ere Isacowitz
voor-sittcr van die Springbol<legioen
is. Ken agb. Senatore hom?
Hy is \'OOrsitter van die hoof
-bcstuur ,·an die
Springbokle-gioen. Die bind se \'erder dat
aan die lig gebring is dat dit \'era! aan die toe<loen van die
Springboklcgioen tc danke is
dat gcnl. Smuts uiteindelik
be-sluit het om die Broederbond in
die ban te doen. Daardie Bond is in die ban gedocn en ons weet walter onaangenaamhede daar-uit gcvloci het. Nou wil die
Springbol<legioen vcrder gaan
en oolt ander organisasies in
die ban doen."
Trn slottc !let sen. Rauben-heimct· 'n beroep op die
Minis-ter va.n Justisie gedocn om toe
te sten dat hiet·dic agitasie om
die O.B. in die ban te doen,
be-cmdig word.
GEEN LAEHTHEK
Die jaal'lilc~c lacrtr<'lt van O.B.-lcdt· in l'\'atal wat op .} Julie in ::io<'IO<'Iaml gchou sou
word, is \\'Cl'IIS tli<' hagliltc
droogt<· in daardie g<'bicd af-gestrl, na grbicdsgt'nl. C. A. l'icnaar mcedeel.
Nuwe Generaa/s
lngest.el
Gebiedsgeneraal H. .i\1. ,.an
der Westhuizen en gcnerale C.
\V. Rautcnbach het 'n
offisiers-Yergadct·ing gehou tc Belfast. op
25 Mei. len !mise van
oud-gc-neraal Theron. Die vcrg-adering
\Vas gerecl deur hoofgencraal P.
de Wet Wlid vir die
Gencraal-skappe F3 en Fll.
Na etc is op spcsiale reeling
van die Gcbiedshoof, die
offi-sicre en lede van die familie na
die graf van wyle
hooflcomman-dante De Wit, om huldc te
be-wys aan die ontslapcnc, wat net 'n jaar tcrug opgeroep was tot
hocr· diens, na 'n lewe van
on-\'Crmodde toewyding en diens
vir haat· familic en volJc Dit•
Gcbtedsgeneraal het in ·n Jcort
toespraak melding gemaak van
die inspirerende wcrk van die
h:ommandante en waardcring
uitgespreek. Daarna het die
Generate blommc op die graC geplaas. Tereg staan op die grafsteen: .,Sy hl!t gedoen wat sy kon".
Die middag is d1e twee
gene-ranis, H. Necthhng vir F3 en P.
Kritzinger vi•· F'll, die nuwc
generaalsl<ap, met hul star
in-gc.'ltel. - ( Ingcstuur).
VIR O
.
IJ
.-
DAG
Die Vrouelwmmando van Kaapstad-Sentraal het verlcde Vrydag 'n ligto middagele in
die Komiteckamer van die Groote Kerl<gebou gehou om fondse in te same! vir 8
Augus-tus. 'n Groot aantal personc
is bedien. Ongeveet· £10 i:-;
in-gesamel.
~~ fiD~ft
1f®
~@~~
V~rr
~~~®~rrorro®ooo'J
P
Volgen.s· verslag
in
Die Burger van 15 Junie het
mm
.
L.
T
.
Weichardt,
lei,er van die Gryshem-de, wrlede
week die
standpunt
van
sy
party
.teenoor
die
II.N.P
.
op
'n
vergadel'ing
te
Southfield uiteengesit. Hy hei gesc
dat
hy
ber.eid
is
om die
H
.
N
.P.
onvoorwaardelik in 'n
verl<ies·ing-
Le
steun
,.mits
llllll
1
e
(die
Gryshcmdc)
ook
erkcn word"
.
In
sy
hoofartikel van
10
Junir verwys Die
Bur-ger
na
die
'
houding
van
mnr
.
Weichardt
as 'n
voor-beeld wat
hy
vir
,die
Ossewabr
andwag
aanbcvo:;el.
Nou
vra
ons
:
op
"vatter punt
ver.skil mnr
.
Weichardt
Sf>
aanbod in praktyk
met die
van
die Ossewabrandwag
wat 'n
Volksfront teen
die Smuts-bewind
voorstel?
Die
O.B
.
se voc-rstel
kom
eenvoudig
hierop neer:
Hy vra geen enkele setel v
ir
~tomsclfnic,
maar bied
aan om sy
steun agtH
eni..gc
l\andidaat in
te
werp wai
die siryd vir die
Afrikanerdom
teen
.die
Smuls-bewind
\·cer, indien
ook die
H
.
N
.
P
.
hom (die O.B.) maar net wil
erken as
'n
bondgenoot
en die
stryd
teen
mede-republi-keine
slaak.
Ons vra
slegs 'n
bon.genootskap
van
n
asio-naalg-csindes
vi
r
d
i
e
volk
.
Is
dit
te
veel geverg va
n
die
H.N
.
P
.
vir vo
l
ksredding?
WAARDE
VIR.
GELD
A.V.B.O.B
Lyl<buor~:ers, Gmreteeomnken.ll<'~:Tatnle..-ersekcro.ar&
Bloem.tont~ln - Pretono
ISO Ta.ltka
Sm((i]ak
0 0 0 0. ccn Tan dl~ m('("!J ~;emeUgole
Slnlolo ''tUl die mens. Wnt o smsnk
non ook nl mna: wccs. selrs die kle~
ltrnrH:•te sal bier tenNienheld \'lnd E~ 1 J)l1' \\'ORO GE\\'AAltiiORG:! Pln<u
'n ~cetclllnl:' en oortulg uselr.
P R Y S L Y S
WYNE:
:>peslunl Soot ..
Jtool en Wit Jerlpll<o
JloOI en WI~ lln.l01sy
ltoOI en \\It lhmkndel
Soet Port . . . . . .
l~ort, Pontak, \\~orcester
lloek en :>peslnle SJenlo . . . .
Oouo SJerrle (Droog> ..
Ou Brulu :>Jcrrlo .. •• <:oetttnll'' . . . . . . . .
\ ~rowu tll < Droog en Soet) VItO£ WYX'E:
l.lon:andy (flool)
JUc..Ung en OI'O<i Wit
l'OSliELWY.:-IE:
iL
::::..~ e ,_,_ .,o~O...
-;;..:: ~!: el -~ ... 2/IJ l/9 l/9 1/8 1/8 1/7 1/6 2/'J 41-2/!1 1/!1 1/6 Grand Spunmntc . . 10/-Grnnde Splentloro 7/0 JIH.ANDE\\'Y.:-IE: .t.:arekn . . 8/0 J\. 1. . . . . . . 8/ -Hocgoe . . 7/6 Llli.£ tau:: l'eporment . . . . 7/-1\crslc, \'llfl tlcr nu.m, Gemmer en A.uys 6/6 JEI\'1:\VEH:>: Uroll, Lcmocn eo Suurlcrooen 7/6 MOSKO.Nli'YT:...
..
.9 :§ . ~;:!l "'te::; ..,.ao~ ~~~ 11/-8/G 8/U 'dl- 8/-7/6 1/-10/0 (Nlo-Ail<ohollcs) . . . . 1/6 ('7/-• Not In ·I gel. ~Ukkc.
VOOfl\VAA.JlDES: - Vool:' l>l' 20/- per
''rultjle or 11/- per Ldsslc met llottel~ eo bilk. DCJ•oslto's word onmlddellU<
ver-~:oed op ontv:w~:s van
l
oo
ln.llooersspoorvrsg bcta.nld.
lUg D ~CIIIelling
nan:-V'£Rl{00PS-AFD.£l..D;'0 lD>
E-xcelsio
r
Wyn
makery
VLAKTEPLAAS-STASIE (Kaapland}
PLUIMVEE
Die ~~ Flzmtl e.on a PL~.
li:D!:J&8 on MdU PllODtJn'l'l!: _ ,
tel OlllW' 14:
C. M. ELOFF
E..N"
K.m
.
(EdmB.) ~erll
KOilDftU!K (Po.•bns '118.5) Newt:o..,..
TOT U
DIENS
...
Geldenhuys
lngenieurswerke
0 DRAA! 0 PAS 0 SWEISWERK Wynncst.•·aa.t 13 PAROW Sien Allvcrtensio onder Gelclas-sifiseerue lwlomme (Gcmeng) •W. Voigt (Edms.)
l!Jpk.
Fabrtk&nte VMKelder-
en
BesproeiingsmagjineriE:
!3aa 10 - BUG:mNOOT, K.P.Boere Aandag
!
BELLVILLE SUID VISSJ::RYE Vat·s en Soutvis. Plattelandse
bestellings geniet voorkeur in 1\·1asbanl<er bokkcms. Ons !wop
ook vars groentc en bocre-
pro-duktc. 5159-4
BENODIG
Vcnnoot bcnodig virge-vestigde, winsgewende Afril<anersaalc in die
Stad. Kapitaal: !1500 na
£2000. Applikasies moet
in wees voor cindc Junie
19·16.
S. A. G., Bus 28, Stellenbosch.
5119-2
VIR V.EILINGS EN EIE..."''DOJU-VEUKOPINOS
W:aln
Im.lieliD~~~k
Transtt
Mpy.
Bpko
SEOURITY-GEBOU - KAAPSTAD
Takkantore: Bellville, Stmud en \Vynborg.
Volg
u
voor-ouers
se raad
en
gebruilc
IJOEGOESALF
om
u
van
lastige
Verlwues, Hoes, Ru
-matiek,
Wi
n
terlwnde,
ens
.
, te
bevry
BOEGOESALF
Die
Oorspronklike
P-HAU-SALF
Verkrygbaar by u Apteker of WinkelierHANDELSNAVRAE: P -RAU- PRODUJ{TE (EDI\IS.) BPK. l:)ecurity-~bou, Beursplein, Posbus 3180, KAAPSTAD
B_~
__
s_Y_V_m_R _ _ __ _ _ _ _ _ _ __ _ _ _ __ _ _ _ D_rn_o~·-B~.,~W-O~E=N~S=DA~l9JUm~9-4_&. _ _ _ _ _ __ _ _ _DIE O.B., WOENSD AG, 19 JUNIE 1946.
~en
'lryall
N®LID
Wilr
Wan
V<OJ®Ir§tt~llllftrml§
D1c nood vir ons volk is vandag te groot om aanklagte teen
mcltaar in te bnng- wat ongegrond of botweg onwaar 1S. Hie·
t{mnruandant-gt•nt·ranl het 'n \'clO!'l>tel gedocn en IH'rhaal dat di•· nasiotlnlc grocpr 'n bondgenootsl;:ap moet ,·orm tec-n die gcmrcn-~'l<aplilu• ge,·arr wat ons land bedreig. \'ir hicnlie samew('rldn~ vra die Ossewabrandwag nil<s sover dit parlemcntcre sctels enso-mec>r b('tt·ef nie. Hy wil net dien. Die gewone volgeling van die H.N.P. !tan nie verstaan waarom hul leiers hierdic voorstel vet·-werp nic. A~ dit•
o.n
.
metsy
ticnduiscndc- Je!lc· in die oi: van Af••ilmtll't''> aan~tootlik \'ir samt'\\·erldng is onulat hy .. voll<s-vrcemcl" i:-, MJOs die ltommunisticsP agitators op diP oomhlil< hr-\\'C<'I', dan lmn m<•ns dlt verstaan, c-n sal die
o.n.
hom selw1· nic•aanlwu uptlring aan mense en g•·oepe' wat so grootlil\'> van hom
vcrsl<il nil'.
lnderdaad is dit dan ook wat deur die H.X.P.-woordvoerllers beweer word in hul verslwning \'ir hul weiering. In sy
hoof-artikel van 10 Junie verklaar Die Burger dat daar \'ir die O.B.
geen dt•• mmste bestaansrede is nie, daar Duitsland verloor het.
.. Om vandag voort te gaan om ·n gesagstaat op Duitse
model na te streef, 1s om. afgesien nog ,·an beginsels. aile
verband met die werlclikheid te verloor;• aldus die blad.
O~WAr\lt
Ons wil nie verontwaardig word oor hierdie wanvoorstelling van d1e O.B.-beleid nie - die tyd is te ernstig om vir mel<aar kwaad tc word. Ons wil dit cgtcr dicp betrcur dat daat· agter·
~ull•e '' am·clor,.,tcllings geslmil word om brocdcrstr·yd ann diu
brand tc hou op 'n oomblilc van <loodse gevaar. \\'aar c!n
wan-nccr het dic- Ossewabranllwag in ecn enlwlc- sin bcwcf•t· dat hy
'n gcsagstaat .. op Duitse model" nastrcwe? Dieselfde genl. Smith wie sc naam die blad oak noem as ·n struikelblok, het ]{ere sander
tal beklemtoon dat die O.B. gccn ,.eenparty-stelsel" soos in Duits-land nastrewe nie, maar 'n .,geen-partystelsel" soos in die Boere-t·epubliel<e. Op 9 Mei 1945 het hy in Die O.B. geskryf dat Hitler aan die wcreld die sosialisme op nasionale grondslag gegee het,
maar dat sy staut,.,,·onn verlcN•rd was. daar dit gcgrond \\Us op
,.die ccnparty-bcginscl in plaa<; van 'n gcen-party-stelscl".
Genl. Smith h~:t in sy jongste toespraak in Kaapstad,
waar-teen Die Burger beswaar maalc. dit gehad teen die Britsc
pal·lc-metlti·re stelsC'l \\llf in ons land aangesien word vir llemulcra'iit•.
lly noem <lit ,,UI'itsisme". i\Iaar as dit' ,,·ollcs,·reemd" en ,.Duit.., ..
;., om tern di<· llritsc parlemcntcre stelscl to ywer, dan ,, il on!;
hil'r bcldemtoon ll:ll dit nic altyd deur die H.::\'.P.-leiding as
!>oda-nig be-;kou \\:l~ nic•. Op 25 :\laart 1941 het dr·. l\lalan OJ)
Stellen-bosch, volgens vrr~lag \'an Die Burger, hom as vnlg oor die RritSt•
dc•mol;rasie uitgl'laat:
.,Die ll<"molu·asie soos nn~ hom ken - of die Brit!>c parlc-mcntl-re stclscl, wat ons nie met die demol<rasie moet verwar nie - is 'n ltarilcatuur ,·an demokrasic. \Vat dit betref. hel
'-JH'. gcen brswnnr dat dit weggeYeeg word nil'. . . .
Dcmo-Jo·n~>io soos olh horn !<en. \\'l'l'k llus nic in llic rigting \'llll
vollcs<"enhcid 11ic, maar bring vcrbroJ,J;eling."
1\.I<;I<;I~ 'fERUG
Waarom word dte Ossewabrandwag vandag uitgemaak vir Du1 ts wanneer hy volhou met wat dr. :\'!alan in 19·11 geleer hel?
Lc die' moeilil•heill vit· vn!l;:seC"nhcid nic dnlk hicrin dat die H.N.I•.
hom nou \\'CCI' op die stnndpunt ,·an die Britse dcmolcrasie geplaas
het, ''at, in die woorde \'an dr. :\Ialan. ,.nie in die rigting ,·an
\'Oll;sN·nhrid werl; nir'' ·?
Is dit dan nie hoog tyd dat daar weer teruggekeer word na die grondslag \'an 1941 waar al die nasionale groepe 'n
gemeenskaplike konstitusie ,.ir ons toekomstige Republiel\
aanvaat· het binne die Eenbeidskomitee nie?
Dan hoef ons mel<aar nie wedersyds te verwyt dat die ander
volksvrecmd is nie.
Ons herhnal: Die tyd is te ernstig dat ons wam·oorstellings
mag gebruit( om \'Ctwydering in ons volksgeledere te bcstendig.
Laat Die Burger liewers daartoe oorgaan om sy nuuslwlommo oolc
oop te stet vit· die toesprnlce van O.B.-leiers, dan kan sy lesers
self oordccl hoo vollcsvrecmd of voll(seie die Ossewabrandwag· is.
Dlt sal tcu mi11stc al die 11ut
h
e
dat <laar 'n beter vcrstandhoutling lean ontwll\lwl wanncer ann die O.B. dieselfde voorregto vorgun word as wat aan Engelsc on selfs kommunistiese sprolwrs vorgunword.
~~rnrucg;~
®tr
lkflml~
As ons bymekaar wil kom, is dit nodig dat aile misvcrstand uit die weg gcruim moet word. Daarom wil ons op 'n verdere
puntjie wat deur Die Burger aangeroer is. teruglwm. Die blad verwys na genl. J. A. Smith se uitlating dat ,.die blote omruil van partye in 'n parlement by 'n partystembus'' nil<s baat nie. .Hy vra dan wa.tter samewerking bedoel die Ossewabrandwag, die van die Smilhsoort. naamlik ten einde die demokrasie te
ver-fliCtrg". of bedocl hy ,.samewerking ten einde by 'n party-stembus
d1c Smuts-regering te versla.an".
(Vervolg in volgende ko!.)
.
,
•
IH:tr
lk:<errnmtii
liD~
W
aum IEie
Imau:rulklr®lt§Jkm
JP
Dcur Or. J. A. WilD.
.. A~ ull'> in hierdi1· bl',.,!uite route gemaal> hl'f. mort on!- g, .. c•urdl'l•l \\ •lf'd md dic- <log op die aakligc ,·en\ arnn~ Pn stt·yd
waariu l)n., g<·wililiel \\a.-.". Hierdie woordr kom nit· van 'n aau-~l'ldaa~;dt· lhtitser in ;\'t'ur·cnberg nie. maar· 'an \\'in'>toll Churchill,
dir Brit~!' norlogspr<·miPr, toe hy onJangs uitgc·\\'l'i hrt 001· die
Kus,.,il•,.,c• ~v,·aat· wat hy gehelp het om 'n Europt'M' g'l'\'!lar tt· maalc
,Hit· tnl'lwm:,. van lliC' wereld i., ,·oJ gc·,·ar·c aau nih· l•antt·.
Hit• llll'nst• \\at deur 'n rnosldeurigc bril na dil' wi•rf'lcl l>yl• I'll mN•n dat
aile~
goed gaan, word droewiA" mi!>lri". Oolc <lit is r;iP dit• \\ oord<• van 'n vcrsienllc staa.tsman uit die jaar l!).t I niP, maar van om; !::iuid-Afrilmam>•: oorlogsprcmiC't', vcldm. ,Jan ~muts. uitdie jaa.r· HJ.l6.
llierdi<· swartgalligc· woorde oor· die toekomt-.tigt• ,bet<'t'
\\'or·ct<t" wnnrvoor sovecl goed en bloell op die oorlogsnlt:uu· gp)(•
11., !;:om nit· van oon\ onnC"nes nie, maar· vau oorwinnaat·s wat in
die verlc-dc baie heerlil\h<'de in die voomitsig gcstel lwt as die Angri-!::ial<scrs en hul Russiese bondgenoot. maar n<'t rers uie
oor·log gewt•n hf't. Vandag laat die bonllgc-note wat die' oorlog
g<•wen het, geen geleenthcill vcrbygaan om mekaar allerlri aaldige \'erwytc en bc·slculdigings na die hoof te slinger nic. Sond<·r· gcvaar
\an oordrywing kan daar vasgestel ,,·ord dat in \Vashington en
Lonlll'n die potensielc vyand nt·. 1 vanclng Rusland is en dat in
l\toslwu die potcnsielr vyand nr. 1 die Angel-Sal<sers i!..
-
.
:'>10GEENS CHURCHILL D1e man wal d1e
luidrugtig-ste IS in sy \'C!Wyte en
IJcslml-chglllgs teen Ru:>land is sonder
twyfcl Winston Chur·chill. die
( V ervolg van vorige !<a!.)
Dit is ·n redelilte \Taag as
daat· eerlik geglo word dat wat
gc·nl. Smith bepleit. strydig is
met die laaste. Daat·om wil ons
dit beantwoord.
In die eerste plaas het ons
hierbo reeds aangedui dat dr.
Malan self in sterker woorde
dieselfde teen die demokrasie
gesc hct as wat genl. Smith
ge-docn hct. Die Federale Raad van die H.N.P. het in 1941 'n beleidsvet·klaring u i t g e gee waarin die volgende ,·oorkom:
,.lllet bett·ekking tot die de
-mol<rasJC wot·cl beldemtoon
dat \'er·sl<i!lende ,·or·ms
daar-van moontlik is en dat dit
vcrl<ec·rd sou wees om
by-,·oorbeeld die dcmoluasie van
tlic gcwe,.,c Boercr<'publieke te vcn•cnselwig of gelyk tc
stel met die Britse pal·lemcn
-ti!r·t• stl'lsd."
Ons bcaam dit. En daarom
sc
ons d~\t ilit verlcrrrd is om 'n aanval OJJ die Britscparle-mentcrc stc-Jsel te vertollt as 'n
aanval op dil· ware d.emol<ntsie.
Die O.B. het dit teen die parle
-mentet·r stelsel wat Brits en dus \'l'ecmd is. Of wat het die
FedPrall' Raad t~n dr. l\lalan dan in die pick van die
parlemen-tcre demoJu·nsie beoog as dit
,. wcggoveog" sou wo rtl '?
Die saamwer·k-beleid van die
0.13. is dat ons eers die Smuts
-gevaar moet \'erwyder deur
ge-samentlik by 'n stembus op te
tree en hom te verslaan. Sover dit ons aangaan. ){an dr. Malan a! die kandidate stcl. AI wat ons vra is dat hy met die ander nasionale groepc 'n ooreenkoms
sluit en sodoende die eenheid
herstel. Uit hienlie samower
-Jcing, glo ons. sal daar cenheid
grooi op 'n Afrilcnanse gron
d-stug soos in 1 !J4J toe 'n
l;:onscp-gronllwet deur aile groepe aa
n-vnn.r· is - 'n lconsepgrontlwet
wnarop die Ossc-wabrandwag
vandag nog in hoofsaalc staan,
t .w. wat voorsloning maalc "ir 'n g-olwse president, 'n
volksvor-I<'Nnvoortliging en
beroepsver-teonwoordiging.
In ilie tweede plaas \\il ons
oolc nic weer dat, nadat dr.
1\falnn ,.omgerull" hot met genl.
Smuts, laasgonocmde oor vyf
of ti<'lt jaar weer mot dr. j\falan
omr·uil om 'n nuwe oorlO"' te
begin nie. En dit kan alleen
verhoed word as ons 'n ware volksregering kry kragtens 'n
grondwel wat die politielc op
'n beginsel van cenhcitl dryf in
plaas van 'n wedstryd tussen twee partye.
onlangse oorlog.skamcraall \'3.11
Josef Stalin. As opposi.sreleier
wat geen regenngsvemntwoor-delikheid dra nie, kan Churchill dit maldik bekostig om, sonder
die geYaar van ernstlge
rntcr-nasionale vet·wikkelings,
aller-hande verwyte en beslmldigings
aan die adt·es van 1\1oslwu te
rig. As oud-oorlogspremier en as oud-oorlogsltameraa<l van Stalin dra sy woorde egler bui-tegewone gew1g. By enige van hierdie woorde in Churchtll se
onlangse toespraal< in die
Brit-se parlement hel ons verlede week stilgestaan. Hierdie kcer wil ons nog verder daarby vcr-toef.
DIE KOM~fU::\'ISTIESE SPIOE~ A SIESTELSEL
Gedurenlle d1e oorlog het ons
vee! van die berugte t:yfdc 1co-lonnc gehoor maar noo1t van 'n
Kommtwisticse; t·yjtlc J.:oloml(
nie. \'andag egler praat
Churchill nie aileen ,·an 'n
Kom mrmisticsc t>yfdc 1colmmc
nie maar oolt van die \·eel ge-vaarliker Kommunislicsc
spioc-nasic.stclscl. Hy noem die twee
in een asem. ,.D1e openbaring
,·an die Kommunistiese spioena-siestelsel", aldus Churchill. .,wat nor~ tot Kanada lleperk is.
het 'n diepe indruk op die Trans-Atlanticsc gemoed ge-maak." Ons onderstreep die woordc .,nou" en .. Trans-At-lantiese". Met die ce•·ste sug-gereer Churchill dat die Kom-munisliese spioenasiestelsel
la-lcr tot andcr lanclc uitgebre1
sal word en met die twccde wil hy die \".S.A. insleep asof die
Brits( ycmoccl wat nader aan die vuur sit, nie net soos die
Tt·a,s-Atlcmlicsc gcmocd deur die onlangse ontdel{king ,.an die Kommunistiese spiocnasie in Kanada geskol{ is nie. DIE EUROPESE TOESTAND
~adat Churchill 'n heflige
aanval gemaak het op die
Kommunistiese vyfde l<Olonne
vir wie ,.dit 'n saak van gods
-diens is om jouself en jou ge-boorteland op te offer te1wille van 'n Kommunistiese Utopic"
I
emense ,wat n daaraan toegevoeg hel dat met hierdie siektel
(Kommunisme) aangetas is nie sal aarsel om hul land tc ver-raai nie", het hy oor die Euro-pese toestand uitgewei. Virhom ,.is die besonderhede van
die Europese tocstand baie ernstiger as enigiets in die sfeer van spioenasie".
Met ,.Europese toestand"
be-doe! Churchill blykbaar die
nic-Russiese Europa waar :\{osl<ou
I
die hoogste woord voer. As 'n medepligtige er!{en hy dat die Curzon-lyn (tussen Pole en Rusland) die .,regmatige grens" ,·an Rusland is en datBuitelandse
Oorsig
.
'
I
'
.Pc!c ·, .<n Dmtsland \'ergoPlling:
b<'hoort tc ontva.ng met uitbrc
i-dmg: \·a;1 sy bcbied tot aan die.
Oder en chc Oostelike ="etsse·•.
D1t is in hkrdie verband d:tt
Cht.rcbll daardi~ Yeelscgger:d.:
w•orde gebruik het: As 011.>: ll
J111 rdie '".~hi I< joule !Jf'lltaak
ltd. moo/ o/!8 ueoordecl w<n·cl
mt / die ''fJ!/ op die aaklig~ •·u·
-lt'<O'I'I11rf t'll .'·t r.11d u;cwrin Oil'<
tfl'tcikkcl lt"rt~··. 'n :\lens
won-der wat die oordcel van die t;e·
!Sioedems ccndag gaan wces.
Volgens Churchill is dit egtcr
me meer die Cur·zon-lyn of 'n ltml' aan dtc Odcr wat saak
maak nie maar .. dre grens van
Rusland wat van Stetting
aan
die Oossee tot aan die
lmite-wylte van Triest aan die
Adri-at•cse See, en \·er· besuide
daar-van loop". Dit is nie aan ge·
wonc grense ,·an besettingsg
e-biede waaraan Churchill dink
nie want dan sou ook die
gren-se van Brittanje. die V.S.A. en
l<'ranl<ryk van Stettin oor
Triest na Griekeland loop. Dit is die .. Russifiseringsgrens"
waai'Oor hy ontsteld is net SOO!;
~loslteu m1skien op die
Angel-Saksicse ..
demoltratiserings-grens" kritiek kan uitoefen.
Hierdie Russifiseringsgrens. hierdic gordyn wat van die Oossec tot aan die Adriatiese
See gesak het en waaragter
die bree gebied is wat aJ die hoofstede van Oos- en
Mi<lde-Ew·opa insluit sowel as baie
ou slate en 'lOlke waarin byna
'n derde van die bevolking van Europa met uitsondering ,·an
Rusland woon. noem Churchill 'n .. ontsaglike feit in die
ge-skredenis van Europa''.
NUWE OORLOG
Dit is \'Oigens Churchill m
hierdie bree gebied dat die
kie-me Yan ·n nuwe wereldoorlog
gesaai word. Die permanente
Kommumsering of die Russifi-ser·ing
,·an
hicrdie yslilcc ge-biede teen die ,,;I ,.an die
mense sal. ,·olgens Churchill,
nic bereik word sander om
eu-wels en stryd te laat ontstaan wat aaldi!;: is om aan te dink nie. ·n Mens wonder wie die ,nuwe wereldoorlog'', hier-che .,stryd" waarvan die Britsc
oud-premier praat. teen
d!.:-Trojaanse pcrd wat die Angei
-Saksers ingehaal het, gaan voer. Die Pole? ,Die lot van Pole", aldus Churchill. ,is
Sltynbaar ·n oneindige tragedie
en ons wat terwille van Pole
1 ! ? l die oorlog ingetree het.
slaa11 di€ cienaarcli !J6 result act/
r·a11 mts pogill.fJS met leedwesc
yadc. Die Oostenrykers en Hongarc '? Hierdie twee volke. volgcns Churchill. .. is
uitge-honger. verstik en vasgedruk
deur die massa ,·reemde
troc-pe". Die Tsjegge en Slowakke '?
Volgens pres. Benesj is dit die plig van Tsjeggoslowakye om Rusland aan Wes-Europa en \\'es-Eui'Opa aan Rusland te vertolk, en dit neem Churchill
,op die oomblik aan".
Dit lyk dus erg onwaarslcyn -lilc dat Pole, Hongare.
Oosten-ryl{ers, Tsjegge, Slowakke of selfs Franse en ltaliane die
,.nuwe stryd" teen Rusland sal waag. Waarslcynlil<er is dit dat
hierdie volke, net soos die Ro
e-menien;, Bulgare en ander
Bal-kan-volke. wat Churchill nie eers noem nie. as bondgenote van Rusland in die .,nuwe
we-reldoorlog" sal tree. DUITSLAND
Daar bly nog Duitsland oar. Volgens Churchill egter le twee-''Yfdes van die Duitse bevol-king ten Ooste ,.an die .,yster·
gordyn" en moet die feit ondet·
(Vervolg op bl. 5, kol. 1)