• No results found

Algemene voetversorging van die bejaarde

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Algemene voetversorging van die bejaarde"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Voetversorging by bejaardes — Deel 2

ALGEMENE VOETVERSORGING

VAN DIE BEJAARDE

Y. BOTMA EN M.J. VILJOEN

INLEIDING

Die daaglikse g eb ru ik , die langdu- rige bedekk ing van die voete en die onderliggende d eg en eratiew e ver- anderinge w at m et o u d erd o m ge- paard gaan, vereis dat spesiale aandag aan b e ja a rd e s se v o ete, en die algem ene geso n d h eid d aarvan, gegee m o et w o rd om die b eja a rd e so lank as m o o n tlik am b u lan t te hou.

W eens h a a r b etro k k e n h e id by die algem ene versorging van die b e­ jaarde, kan die v erp leeg kundige ’n belangrike by d rae m aak om voet- problem e by die b e ja a rd e te ver- m inder en te v o o rk o m . In ’n vorige artikel is d a a r re ed s d aa ro p gewys dat navorsing a a n to o n d at ’n rela- tiewe groot p ersen tasie b e jaa rd es voetproblem e h e t. ’n E w e groot persentasie van h ierd ie v o e tp ro ­ blem e kan m et goeie algem ene v e r­ sorging van die v o ete voorkom en verm ind e r w ord.

H ierdie doelstelling k an b ereik word d eu r voorligting in v erb an d met voetversorging aan die b e­ jaarde te gee en wel op só ’n wyse dat dit aan v aar sal w ord, betekenis- vol sal w ees en ’n positiew e inge- steldheid ten opsigte van v o etv er­ sorging en die v eran d erin g van gedrag sal bew erkstellig. In die geval van die b e ja a rd e is dit veral belangrik dat die fam ilie o f persone wat v eran tw o o rd elik h eid vir hulle versorging n ee m , b e tre k w ord.

Mev. Y. Botma. B .Soc.Sc. (Verp.); B.Soc.Sc. Honn. (Verp.) M .Soc.Sc. (Gem eenskapsverp.). GAV, GVV, GPV, GGV, Geregistreerde Dosent. Verpleegkundige.

Prof. M .J. Viljoen, BA (Verp.);

M .Cur. (Intensiewe Verp.); BA

Honn. (Sos.); M .C ur. (Verpleegad- m in.), GAV, GVV, GPV, GGV, Ge­ registreerde Dosent.

Professor, Departement Verpleeg­ kunde, UOVS.

SUMMARY

The role o f the nurse in the preven­ tion of problems o f the feet in the el­ derly is discussed, and the common foot problems that could be caused by negligence and ignorance are re­ ferred to. Routine foot care including care of the skin, nails, choice of shoes and massaging o f the feet is dis­ cussed, and exercises that the elderly can do to prevent foot problems are illustrated.

D ie neem van ’n geskiedenis en die fisiese o nd erso ek van die voet, w aartydens v o etp ro b lem e d eu r die v e r p le e g k u n d ig e u itg e w y s k an w ord, w ord eersten s b esp reek.

GESKIEDENIS

A angesien v o etp ro b le m e dikwels nie van onderliggende siek tevero or- sakende prob lem e geskei kan w ord nie, is dit b elang rik d at die v er­ pleegkundige van die m ediese ge­ skiedenis van die kliën t kennis neem .

D a a r m oet eg ter spesifiek gelet w ord op die geskiedenis van die sir- kulatoriese- en senuw eestelsel, en vir diab etes m ellitus, artero sk lero se en artritis.

ONDERSOEK VAN DIE VOET

A l die funksionele elem e n te van die voet kan betrek lik m aklik d eu r in- speksie, palpasie en passiew e bewe- ging van die vo et o n d erso ek w ord.

D ie voet b estaan uit ses-en-twin- tig b eentjies en elke b e e n tjie m aak ’n deel van die volgende vier v er­ skillende v o etbo ë u it, naam lik die binneste lang boog , die bu iten ste lang boog, die dw ars boog en die m etatarsale boog.

Vel, naels en sagte weefsel

T ydens die o n d erso ek van die vel, naels en sagte weefsels m o et daar gelet w ord op:

— veltekstuur: grof, fyn

— kleur: bleekheid, sianose, eri- teem

— hum iditeit: h iperhid ro se, anhi- drose

— elastisiteit: fissure, interdigitaal en hak

— edeem

— tem peratu ur: w arm , koud — aard en posisie van letsels — fungusinfeksie tussen ton e — teerheid

— tekens van infeksie — naels: bros, horingagtig

— poise: dorsalis pedis, a n te rio r ti- biale- en p o sterio r tibiale arterië

B iom eganiese o n d e rso ek

D ie biom eganiese o nd erso ek van die voet m oet gedoen w ord wan- n eer die voet gewig dra en w anneer dit nie gewig dra nie.

W anneer die voet nie gewig dra

nie m oet daar gelet w ord op die

onderstaande algemene eienskappe: — algem ene vorm en k o ntoer: is

dit ko rt of b reed , lank en skraal, hoekig, hoog o f laag geboë — enige opm erklike g ebrek — lengte van die m etatarsale bene

Gewrigte

M et die ondersoek van die gew rigte m oet die verpleegkundige let op die essensiële norm ale bew eginge van die voet;

— dorsifleksie en plantaarfleksie van die voet by die enkelgew rig — inversie en eversie van die kal-

kaneus by die su b talare gew rigte — abduksie en adduksie van die

voorvoet by die m idtarsale gewrig

— fleksie en ekstensie van die to ne by die m etatarsale falangeale gewrig

D ie reels w at geld by die o n d e r­ soek van die voet w at ru sten d is, is: — die kliënt m oet o n tsp an n e wees

en elke bew eging m o et versigtig uitgevoer w ord,

(2)

— die o n d erso ek er m oet ont- spanne w ees, en die greep mag nie pynlik wees nie, m aar ferm en beskerm end,

— een gewrig en een beweging w ord op ’n slag ond erso ek , — d aar m oet altyd een bew egende

en een stabiliserende krag op die gewrig wees,

— vergelyk die o nd erskeie voete se gew rigte m et m ek aar,

— m oet geen bew eging fo rseer nie en staak dit as dit pyn veroor- saak,

— w anneer enige tek en s van ont- steking of siekte van die been teenw oordig is, m oet beweging nie getoets w ord nie.

Beduidende patologiese kenmerke by die ondersoek van die gewrig is:

— pyn m et bew eging,

— ’n gebrek w at een of albei kom- p o n en te van die gewrig affek- teer en

— teerh eid m et palpasie.

Die gang

O ntleed die gang d eu r te let op die m anier w aarop die kliënt loop en of daar enige abnorm ale houding van die kop, skouers of pelvis teen ­ woordig is.

Skoene moet gekontroleer word

vir k orrekte g ro o tte, vorm , kor- rekte styl en vir enige indikasie van abnorm ale verw eer van die sole en hakke, voor, agter, m ediaal- en la- teraalw aarts. O ok m oet d aa r gelet w ord op abnorm ale bulting van die hak-, bo- en toon stu k k e van skoene.

Tekens en simptome van ab- no rm aliteit van sistem iese toestande

Die belangrikste toepaslike tekens en sim ptom e van abnorm aliteite van die sirkulatoriese en senuw ee- stelsel w aarop gelet m oet w ord, w ord vervolgens uiteengesit.

Die sirkulatoriese stelsel

Arteriële inkompetensie en kroniese isgemie

Tekens hiervan is:

— in term itteren d e klaudikasie — gangreen

— pyn m et rus

— versw akte of afwesige poise

— verbleking van die voet m et ele- vasie

— sianose van die voet w an n eer dit hang

Inkompetensie van die veneuse- en limfsisteem

T ekens hiervan is:

— pyn

— spatare en ulsers — edeem

Senuweestelsel

T ekens van ab no rm aliteite w at m et die senuw eestelsel verban d h ou is: — aktaksie of belem m erde stap — spiersw akheid o f atrofie, para-

lise, gebrek wat vererger

— reflekse: o orm atig, afwesig, to- niese spasm a

— sensoriese verlies

— atrofie en ulserasie van die vel en subkutane weefsel

ALGEMENE

VOETVERSORGING

D a ar w ord bew eer d at die norm ale gesonde voet ’n afstand van 400 000 km b eh o o rt te kan loop so nder dat voetproblem e o n tstaan tensy dit d eur siekte aangetas of beseer w ord. A lgem ene v oetp ro blem e o n t­ staan g rotendeels w eens onkun de en nalatigheid, soos byvoorbeeld die dra van verk eerd e skoene en/of 'n v erkeerd e houding. Baie van dié problem e kan eg ter voorkom w ord.

Daaglikse roetinesorg

O m dat b ejaard es dikwels nie op daaglikse hulp vir versorging kan staatm aak nie, w ord gereelde v er­ sorging van die voete verw aarloos. D aaglikse versorging is egter essen- sieel vir goeie velversorging.

V oete m oet daagliks m et warm w ater en ’n n eutrale seep gewas word en m et ’n sagte h an d d o e k af- gedroog w ord, veral tussen die tone, so nder om die ton e oop te fo r­ seer. W ann eer die voete droog is, kan dit m et talk gep oeier w ord. Indien voete geneig is om klam te wees, kan dit m et chirurgiese spiri- tus afgevee w ord v oo rd at dit g e­ poeier w ord, ’n D roë vel kan w eer m et ’n room wat lanolin b ev at, in- gesm eer w ord, ’n P uim steen kan gebruik w ord om h ard e, groww e vel te verw yder. Dit is w enslik dat kouse van kato en, wol of nylon daagliks m et skones vervang sal word.

Versorging van die vel en naels

Die versorging van die vel en naels verg spesiale aandag en dit is dus noodsaaklik dat w an neer ’n p e r­ soon nie m eer sy voete kan bykom nie, of nie kan sien wat hy d oen nie, hulp verkry m oet w ord. W at die versorging van die vel en naels van die voete b etref, geld die volgende algem ene beginsels.

Naels m et verkieslik geknip w ord nadat die p ersoon gebad het of die voete vir ’n tyd in w ater was, w ant dan is die naels sag en h an tee rb aa r. Naels b eh o o rt nie te k o rt geknip te w ord nie en m oet dieselfde lengte as die punt van die to on wees. Naels m oet reguit gesny wees. D it v o o r­ kom onigokriptose (ingroeitoon- naels). Naels m oet g ereeld, onge- veer elke vyf to t ses w eke, geknip w ord. D it is veiliger om ’n naelknip- p er of ’n naelvyltjie as ’n skêr te g e­ bruik.

K om m ersiële p ro d u k te m oet nie op die voete gebruik w ord nie, veral as die vel sensitief is. H ierdie p ro ­ dukte bevat dikwels sure w at die vel kan beskadig. H ard nek kige eelte of liddorings m oet liefs nie d eu r ’n be- jaard e self nie, m aar d e u r ’n des- kundige, behand el w ord.

Dra en keuse van kouse en skoene

Algemene beginsels

Die k o rrekte keuse van kouse en skoene kan ’n groot verandering bring in die gem ak en veiligheid w aarm ee die b ejaa rd e rondbew eeg.

Soos reeds genoem , m oet skoon kouse daagliks aan getrek w ord. Die dra van kousrekk e b elem m er nie net die sirkulasie nie, m aar kan ook die vel beskadig en m oet geensins toegelaat of op die p ro e f gestel word nie. K ouse en skoene m oet groot genoeg wees en wel so d at die tone in die p u n te van die kouse kan bew eeg en nie d eu r die kouse teen m ekaar getrek w ord nie. Kouse m oet ook nie on d er die to ne inge- slaan w ord nie, en verkieslik m oet kouse so nd er n ate op die to ne gedra w ord. Plooie in die kouse m oet ook glad getrek w ord om sodoende pyn- like drukking en m oontlike bese- ring van die vel te voorkom .

(3)

Skoene w at m et v eters toegeryg of m et ’n b re ë b an d jie o o r die voet vasm aak is verkieslik o m d at dit ver- hoed d at die v o et v o re n to e in die skoen gly. S k o en b o stu k k e m o et van ’n sagte m ateria al gem aak w ees, verkieslik leer. D ie u ittra p van skoene is o ngew ens — sk oene m oet van die begin af reg pas. S koensole behoort dik genoeg te w ees sodat die voet nie op onegalige opper- vlaktes b ese er kan w ord nie. D ie skag w at tussen die binne- en buite- sool lê, m o et van m etaal w ees. D it m oet 7,5 cm to t 10 cm lank en plus- minus 1,5 cm b re ed wees. D ie skag dien as sk o k b re k e r tussen die voet en die grond en ab so rb eer al die vi- brasies w at andersins d eu r die lig- gaam sou gaan.

Die aanpas van skoene

D ie b e ja a rd e b eh o o rt nie onder- m eer te a a n v aar d at aank o o p van skoene m et die vo rdering in jare dieselfde bly nie. D ie behoeftes sowel as die vorm en g ro o tte van die voet v eran d er m et die verloop van ja re en m o et in ag geneem word.

D aarom is dit belangrik dat die b ejaa rd e d aa ro p m oet aandring dat die v erkoopsklerk albei voete m eet. A lbei voete b eh o o rt g em eet te w ord terw yl die b ejaa rd e sit en staan. en sko ene m oet volgens die grootste m eting aangek oop w ord.

B ostukke van skoene m oet sag en p looibaar w ees. H a k k e m o et liefs laag en b re ed w ees, die skoen m oet stewig om die h ak pas, m aar daar m oet genoeg ru im te vir ekstensie van die to n e w ees. D it is verkieslik dat ’n b e ja a rd e h o m /h aar sal hou by die skoenm aak en -b reed te w at ge- m aklik pas. E k sp erim en terin g met skoene is nie w enslik nie.

Korrekte houding

W an n eer ’n p e rso o n v erk eerd loop of staan , w ord die spiere en ge- wrigte in die rug en bene verkeerd ge- bruik en gee dit aanleiding to t pyn in die v o ete, b en e en rug. ’n K o r­ rekte houding m oet dus van kleins af vir ’n kind aa n g eleer w ord en die b ejaa rd e m o et poog om die goeie houding te h an d h aaf.

Praktyke wat bejaardes moet vermy

P raktyke w at ’n gew oo nte gew ord h et, is dikw els m oeilik om te v er­

ander of te verm y. H ulle beh oo rt eg ter o n d er die b ejaa rd e se aandag gebring te w ord en die onwenslik- heid en gevare d aarv an uitgewys te word.

Die d ra van pantoffels beh oo rt ontm oedig te w ord, aangesien die risiko van val h o ë r is. Pantoffels kan ook ’n skuifelgang laat ontw ik- kel wat die enkelbew eging, wat al- reeds by die b e ja a rd e verm inder is, v e r d e r v e r m in d e r en g e p a a r d - gaande swak sirkulasie in die hand w erk. D e u rd at die vo ete in p an to f­ fels voren to e gly, verhoog dit die drukking op die to n e , wat baie pyn en besering kan v eroo rsaak.

W at p aten te lid do rin gk uu r aan- b etref, is die volgende te r sake. S o m m ig e p a t e n t e l i d d o r in g k u r e bevat suur w at die vel kan brand. A angesien b ejaa rd es se vel sensitief is en die vervaardig ers se instruksies soms v erontag saam w ord d eu r die tydperk van aanw ending te oor- skry, kan die vel m aklik brand. L iddoringkuu r m o et dus m et omsig- tigheid aangew end o f liefs vermy word.

K ousrekke belem m er die sirkula­ sie en m oet verm y w ord. D it geld ook vir lam swol w at dikw els om die tone gedraai w ord vir hitte en be- skerm ing teen ongem aklike skoene. Die wol kan van sw eet krim p en 'n stywe to ern ik e t vorm w at sirkulasie belem m er.

V erder m oet uiterstes in tem p e­ ratu re en kaalvoetloop verm y w ord.

Voetoefeninge

D ie o nderstaande voetoefeninge (sien ook figuur 1) sal die voet- spiere versterk en soepel hou en kan m oontlike vo etproblem e voor- kom . Die oefeninge b eh o o rt daag- lik gedoen te word w anneer die b e­ jaard e reeds opgew arm het. H er- haal elke oefening na gelang van die b e ja a r d e se fis ie s e v e r m o ë e n s (B erkm an 1979: 93-99).

OEFENING 1

Sit in ’n ontspanne posisie en p ro ­ beer om m et die kaal to ne ’n pot- lood van die vloer af op te tel. D it strek die tendons aan die dorsale kant van die voet en verm inder spanning en styfheid.

OEFENING 2

Sit in ’n stoel en kruis die bene. Buig die voet in dorsie- en plantaar- fleksie en ro teer dit. H ierdie oefe­ ning verm inder styfheid van die enkelgewrig.

OEFENING 3

Staan platvoet en dan op tone. Dit verm inder styfheid in die enkel- boog.

Figuur 1 Voetoefeninge 1-4

Oefening 4

(4)

Figuur 2 Voetoefeninge 5-6 Oefening 8 Oefening 5 Oefening 6 Oefening 7 OEFENING 4

Staan en rol die voete so d at die gewig d eu r die laterale grense van die voet gedra w ord. D it verm inder spanning op die m ediate longitudi- nale boe.

OEFENING 5

Staan m et die voete parallel en dor- sieflekseer die tone so ver m oont- lik. D it versterk die toonspiere.

OEFENING 6

Kruis die bene, m aar hou knieë reguit en die voete parallel sodat die gewig ew eredig versprei is. H ou hierdie posisie vir ’n m inuut of twee en ruil die bene om . D it aktiveer alle spiere w at help om balans te hou.

OEFENING 7

Sit plat op die vloer m et die bene reguit v orentoe uitgestrek. D oen fleksie- en ekstensie oefeninge m et die voet. Dit versterk die spiere van die kuit en hak.

OEFENING 8

Sit m et die bene reguit voren to e en draai die voetsole na binne sodat die voete plat teen m ek aar druk. D it versterk die spiere van die boog van die voet.

OEFENING 9

Loop kaalvoet op ’n sagte opper- vlakte (byvoorbeeld ’n m at) op die binneste en buitenste rand van die voet, op die hakk e en die tone.

OEFENING 10

Rol ’n bottel m et albei voete van hak to t toon. D it b ev o rd er buig- saam heid en sirkulasie.

Massering van voete

M assering van die voete verlig pyn en b evorder sirkulasie. V o or m asse­ ring behoo rt die voete vit twintig m inute in louw arm w ater geplaas te word.

Die basiese bewegings van mas­ sering

Enige salf wat nie die vel sal bran d nie kan vir m assering vo o r slaaptyd gebruik w ord. G e d u ren d e die dag kan p oeier vir hierdie p ro sed u re ge­ bruik word.

— O pw aartse bewegings m et beide hande: plaas een hand bo-op die voet en die and er o n d e r die voet. D ru k w ord slegs m et ’n opw aartse bew eging (in die rig- ting van die p ersoon se h a rt) uit- gevoer en die hand e gly slegs oor die voete teru g na die oor- spronklike posisie.

— Rolbeweging: een hand w ord o n d er die m etatarsale gedeelte van die voet geplaas en m et die and er hand w ord m assering met ’n rolbew eging oo r die to ne en m etatarsale deel toegepas. — T rek die to ne m et ’n m elkbew e-

ging.

— Kniebew egings kan o o r die enkels uitgevoer w ord.

ALGEMENE PROBLEME WAT MET DIE VEROUDERINGS- PROSES GEPAARD GAAN EN DIE HANTERING DAARVAN

Die m ees algem ene problem e wat m et die verouderingsproses ge- p aard gaan w ord geassosieer m et die vel, to n e, naels en patom ega- niese veranderinge in die funksio- nering van die voet. D ié problem e w ord kortliks uitgewys, en die voor- kom ing en die h anterin g daarvan bespreek.

Vir diagnostiese doeleindes kan toestande van die voet verdeel w ord in:

— oppervlakkige letsels van die vel en sagte weefsel

— struk tu rele en funksionele v e r­ anderinge

— m a n if e s ta s ie s v an s is te m ie s e siektes.

W at h antering betref, bepaal die verpleegkundige h aa r by eersge- noem de. A lhoew el sy stru k tu rele

(5)

en funksionele veran d erin g e en ma- nifestasies van sistem iese siektes kan identifiseer, m o et hierdie toe- stande vir diagnose en h antering na 'n g eneesheer of kiropodis verwys word.

Dermatologiese probleme

Die m ees algem ene tek en s van ver- oudering is d ro o g h eid , afskilfering en atrofie van die vel as gevolg van die verm indering in die sebum -akti- w iteit, m etaboliese- en voedings- v eranderinge en ’n verlies aan kera- tienvorm ing. D a a r is ’n verlies van h are, velelastisiteit en subkutane velweefsel. D ie naels w ord bros en kry striae, en pigm entasie van die vel kom voor.

H ierdie v eran d erin g e kan to t die o n d erstaan d e to estan d e aanleiding gee.

Pruritis

H ierdie to estan d kom baie alge- m een by die b e ja a rd e voor en is die gevolg van v erste u rd e keratienvor- m ing, afskilfering, verm in d erd e se- bu m aktiw iteit, om gew ingsverande- ring en die verlies van sub k u tan e vetw eefsel. D it m o et onderskei w ord van chroniese tin e a , n e u ro ­ gene en em osionele d erm atoses.

D ie to estan d w ord b eh an d el m et enige room w at die vel bevog en sm eer, en dit m o et m instens daag ­ liks aangew end w ord, ’n W arm bad m et olie in die b ad w ater bring ook verligting.

Fissure

’n F issuur is ’n bars in die epiderm is w at m et tye o o k dieperliggende weefsel insluit. T w ee tipes fissure w ord beskryf.

Fissure van ’n droë vel. H ierdie

fissure h e t ’n h ard e k e ra tie n ra n d en kan só diep w ees d at die derm is blootgelê w ord. D ié fissure kom ge- woonlik op die h ak k e vo o r en w ord geassosieer m et ek seem , psoriasis en ’n o nelastiese vel.

Fissure van ’n klam vogtige

vel.D ié to e sta n d kom m eesal tussen die to n e vo o r en w ord d eu r wit ge- m assereerd e w ondw eefsel om ring. D ié fissure v ero o rsaak ’n brand e- rige gevoel en ’n steekgevoel w an­ n ee r die voet in w a te r gedom pel w ord.

Fissure kan in ’n ernstige pro- bleem o n ta a rd as d ie bloedvoorsie- ning swak is. D ie g eb reek te vel is -n ideale plek w aar m ikro-organism es

die liggaam kan binnedring en ’n in- feksie veroorsaak .

D ie h an terin g van fissure is daaro p gem ik om dit te laat sluit en op voorkom ing d aarv an. A lle infek­ sies m o et eers o p g ek laar w ord. In die geval van ’n d ro ë vel-fissuur w ord die ra n d te w eggesny en room w ord daagliks aangew end. G em as- sereerd e vel w ord by fissure tussen die to n e w eggesny w aarn a dit m et ’n antiseptiese m iddel gereinig w ord.

Anhidrose

D ié to estan d w aar die hoeveelheid sw eetsekresie v erm in d er of totaal afwesig is k an lo kaal o f diffuus voorkom . D ie vel is uiterm atig droog en skilfer af, en veelvuldige fissure en liddorings gaan gew oon- lik ook hierm ee g epaard. A n h i­ drose im pliseer o o k gew oonlik dat ’n organiese siek teto estan d teen- w oordig is.

D ie h antering hiervan is daarop gem ik om die to estan d van die droë skubagtige vel te v e rb e te r. D ie voet w ord gew eek in w arm w ater m et sout in, en d aa rn a m et ’n droë growwe h an d d o e k afgedroog om die sirkulasie te v e rb e te r en die dooie d roë vel te verw yder. Saif wat lanolien, salisielsuur en olyfolie bevat, m oet ing esm eer of -gemas- seer w ord terw yl die vo et nog w arm is. Saif kan daagliks ingesm eer w ord. Snags k an die v o ete m et olyf­ olie ingesm eer w ord en m et poli- thene bed ek w ord. D ie aangetaste gedeelte m o et eg ter so m in as m oontlik gew as w ord , en alkaliese seep, bad so u t en soda m o et verm y w ord.

Hiperhidrose

In die to estan d van abnorm ale funksionering van die sw eetkliere en gevolglike hiperafskeiding van sw eet, is die vo ete v o o rtd u ren d klam van die sw eet. D ie hiperaf­ skeiding van sw eet kom o o k op die hande voor. D ie m etatarsale boog van die voet en die h ak v erkleu r wit en kom gem assereerd voor. D ie vel is sag en sponsagtig en voel kou d en klam . D ie aan getaste dele is baie vatb aar vir infeksie. B arsies kom op die vel tussen die to n e v o o r en kan baie pynlik wees.

H ip e r h id r o s e k a n v e r o o r s a a k word d eur buiten spo rige h itte soos w anneer skoen e m et ru b b erso le en baie digte m ateriaal g ed ra w ord.

H ierdie tipe skoen laat nie die voet toe om asem te haal nie. V oete, sir­ kulasie en senu w eeb eheer van die sw eetkliere wat swak is en ’n oorak- tiewe skildklier kan ook oorsake wees.

In die behandeling van hierdie toestand word d aar klem gelê op hi- giëne, opknapping van die vel en stim ulering van die sirkulasie d eu r m assering.

A lternatiew e vo etb add ens, waar- tydens die voet vir agt m inute in warm w ater en ’n halfm inuut in koue w ater gehou w ord, verb eter die sirkulasie. B eëindig die bad- proses m et die k ou ew aterbad ten einde die porieë van die vel te laat toegaan. D ie voete m oet goed afge­ droog word en spesiale aandag m oet aan die vel tussen die tone gegee word. D aarn a kan voetsalf snags o f poeier gedu rend e die dag aangesm eer word.

O efensandale stim uleer die sirku­ lasie en v erbeter die algem ene to e ­ stand van die voet as voetversw ak- king verm oed w ord. In laasge- noem de geval m oet die pasiënt na ’n kiropodis verwys w ord.

Ulsers

U lserasie kan in verskeie vorm s by die bejaarde voorkom . Klein ulsers kom gewoonlik as gevolg van druk- king of traum a voor. D ie m eeste voelulsers is eg ter die gevolg van sistem iese siektes w aarvan diabetes mellitus en arterosklero se die alge- m eenste is.

Dié toestande m oet o n d er ’n ge­ neesheer se aandag gebring word vir die bepaling van bloedglukose- vlakke en die uitskakeling van b e e n s ie k te s . V o o r s ie n in g m o e t daarvoor gem aak w ord d at die aan ­ getaste voet nie baie gewig d ra nie en oefeninge om die bloedvoorsie- ning na die area te v e rb e te r m oet aangem oedig w ord.

Liddorings

’n Liddoring is styfgepakte epider- m ale selle w at w eens oorm atige drukking en wrywing verh ard . V er­ skeie tipes liddorings kom voor en hulle w ord kortliks ap a rt b espreek, aangesien die hanterin g daarvan verskil.

Harde liddorings kom m eestal op

die dorsum van die interfalangeale gew rigte van die to n e, hulle apekse en op die p lan tare o p perv lakte van die voet o n d er die m etatarsale

(6)

koppe voor. D ié liddorings kom ook onder die nael of in die naelsul- kus voor.

H ierdie liddorings w ord veroor- saak d eu r in term itteren d e drukking wat intens genoeg is om die nor- m ale w eerstand van die vel te oor- brug, m aar nie intens genoeg is om 'n ulser te veroorsaak nie. Die in­ term itteren d e drukking veroorsaak hipertrofie. K om plikasies wat kan ontstaan is infeksie en bursitis peri­ ostitis.

Die behandeling van ’n liddoring is operatief, chem ies of voorko- m end van aard. B esk erm en de be- dekking m et vilt of spons verm inder Hie m eeaniese oorsaak van die lid­ doring. G en oem d e tipes b eh an d e­ ling voorkom egter nie liddorings nie. V oorkom ing van die vorm ing daarvan is d e u r die regte skoene te dra, oefeninge te doen wat foutiew e spierbalans herstel en lanolien aan te sm eer.

Sagte liddorings kom m eestal in

die interdigitale spasies voor. Die oorsaak is dieselfde as vir h arde lid­ dorings m aar verm inderde verdam - ping van sw eet is ’n bykom ende faktor. Dit is ’n wit of geel gem asse- reerde m assa wat m oeilik gesny word. D ié liddorings is baie pynlik en is m oeiliker om te behandel aa n ­ gesien drukking tydens loon v jr . m inder m oet w ord. Die b eh a n d e­ ling is dieselfde as vir die h ard e lid­ doring en ’n saam trekm iddel word bykom end gebruik.

Vaskulêre liddorings is verdik-

king van die epiderm is w at gekom - pliseerd raak deu rd at verlengde pa­

pillae in die epiderm is versprei.

H ierdie g eh ipertrofeerde papillae is gewoonlik rooi of pienk en bloei baie m aklik as dit raakgesny w ord. D it kom algem een by die apeks van die tone en onder die eerste en vyfde m etatarsale bene voor. Die toestand is baie pynlik en baie ge- voelig vir aanraking en veroorsaak ’n branderige gevoel as die voet rus. D it kom m eesal by p ersone voor wat die liddoring so nder genoeg be- skerm ing self gesny het en ook by diegene w at aan w intersvoete ly.

Dié tipe liddoring benodig pro- fessionele hantering d eu r ’n geregi- streerde voetkundige.

M et neurovaskulêre liddorings kom wit kolle, wat v ersterk te senu- weevesels en baie gevoelig is, in die

verdikte epiderm is voor. Pyn ver- erger dikwels w an neer die voet rus. Die toestan d vereis h an tering d eu r ’n kiropodis o f geneesheer.

L aastens w ord verwys na pit lid­

dorings wat nie soos die an d e r die

gevolg van traum atiese hip erk era- tose is nie. D it is eenvoudige cho- lesterolknoppe m et geen eeltvor- ming nie. Die liddorings kom op die voetsole voor w aar daar nie nood- wendig drukking is nie, en ontstaan w aar die vel swak gevoed en onelas- ties is, en w ord m et anhidrose geas- sosieer. D ié to estan d is nie baie pynlik nie en w ord op dieselfde wyse as die h arde liddoring b e h a n ­ del.

Eelt

’n E elt is ’n geel massa horingagtige epiderm ale selle wat w eens d ru k ­ king verdik het. G een duidelike de- m arkasielyn b estaan tussen die eelt en die norm ale vel nie. D ie eelt word dieselfde as ’n h arde liddoring behandel.

Komplikasies van hiperkeratotiese letsels

H ierdie kom plikasies is veelvuldig en om dié red e m oet foutiew e be­ handeling d eu r die kliënt self of 'n onopgeleide persoon ontm oedig w ord. D a ar m oet g ek o n se n treer w ord op die voorkom ing van die to estand en verwysing n a deskun- diges w aar nodig.

Infeksie, ulserasie en fibrose kom

algem een voor. Korneale sakke, wat ’n ho ltetjie is wat tussen die derm is en epiderm is voo rk om , kan vorm . W ann eer dit dieperliggend voorkom kan ’n chroniese bursa met herhalen de bursitis on tstaan .

Dermale uitsteeksels in die vorm

van klein hernias wat die epiderm is p en e treer, o ntstaan w eer w anneer ’n kroniese liddoring o n d e r die m e­ tatarsale koppe te diep gesny w ord. Eksostosis, wat abnorm ale been- neerlegging is, kom v oor as gevolg van periostitis wat w eer op sy beurt deur kroniese trau m a vero orsaak w o rd . L a a s g e n o e m d e to e s t a n d m oet uitgeskakel w ord w an n eer ’n liddoring aa n h o u d en d voorkom en baie pynlik is.

Naelprobleme

Met die verouderingsproses word naels h ard , v erdik, is baie bros en striae kom voor. B ejaard es kan ge­ woonlik nie hulle naels self knip

nie, deels o m d at hulle nie kan bykom nie of nie kan sien w at om te doen nie.

Involusie van die nael

Dit kom v oor w an neer die laterale of m ediale kant van die nael meer as norm aal g eku rf is, en som s so erg gekurf kan wees dat dit die naelbed vasknyp, wat die sirkulasie na die m atriks en naelbed verm inder. Die toestand is baie pynlik, en kan tot infeksie, ulserasie en ingroei toon- naels aanleiding gee. Sty we skoene of kouse kan dié to estand v eroo r­ saak. D it kan v ererger w ord w an­ neer die voet v oren to e in die skoen gestoot w ord o f w an neer toonnaels te ko rt geknip w ord sodat dit onder die distale velvlak insink.

Om dié to estan d te voorkom o f te verbeter m o et die nael korrek geknip w ord sodat dit by die lengte en vorm van die too n aanpas. Ge- kurfde v erdikte ra n d te m oet afge- skuur w ord, en drukking kan deur spons- of viltkussinkies verm inder word.

Onigokriptose (ingroei toonnaels)

D ie to estan d w aar die laterale grens van die naelp laat die epiderm ale lae van die naelsulkus p e n e tre e r en tot op die derm is deurdrin g is eers op ’n gevorderde stadium pynlik. Dit w ord v ero orsaak d eu r hiperhidrose, drukking van swak passende skoene en toonnaels wat foutief geknip is. Infeksie kan vero orsaak w ord en die to on is dan baie gevoelig vir drukking. M et behandeling word die splinter en die granulasiew eefsel verw yder, die infeksie opgeklaar, en gelet op die fak to re w at die toe- starfd veroo rsaak het.

Onigauxis (naelhipertrofie)

Dit is abnorm ale verdikking van die nael aan die vry ent. Die naelplaat is geelbruin van kleur. D ié toestand word dikwels by b ejaard es deur swak higiëne v ero o rsaak , hoofsaak- lik om dat hulle nie d aarto e in staat is om die naels te versorg nie. Die lang naels beseer die naelbed en die m atriks.

Dit kan ook d eu r trau m a, infek­ sie of 'n sistem iese to estan d v ero o r­ saak w ord. In laasgenoem de geval sal al die naels aangetas wees. Om dié to estand te h an tee r m oet die nael afgevyl en so na aan die n o r­ male grootte gevyl w ord sodat die drukking op die m atriks verm inder word.

(7)

Onigokriptosis (ram shoring)

D it kan van gew one gehipertro- feerde naels o n d ersk ei w ord, deur- dat dit saam m et die hipertrofie m isvorm d is. D ie nael ontw ikkel onew eredig en groei vinniger aan die een kan t as aan die a n d e r kant en vorm dus ’n spiraal of horing. D ie nael v erk le u r en dit kom ge- w oonlik op die g ro o tto o n voor. T raum a aan die een k an t van die nael v ero o rsaak h ipertro fie en die nael groei na die beseerd e k an t toe.

A rtero sk lero se o f akrom egalie kan ook die to e sta n d veroorsaak. D ie to estan d verg deskundige hulp w aartydens die nael o n d e r aseptiese toestan d e gesny en d u n n e r gem aak w ord en die d ooie w eefsel van die naelbed en sulki verw yder w ord.

Onigie en paronigie

O nigie w at infeksie van die naelbed en die m atriks is en paronigie wat infeksie van die n ae l, naelvou, die weefsel van die distale falanks en been is, w ord gew oonlik v eroorsaak d eur bak teriële- o f fungusinfeksie, trau m a of ’n sistem iese to estan d soos diabetes m ellitus. D ié to e ­ stande m o et altyd as ernstig beskou w ord en die infeksie m o et behandel w ord d eur die kliën t na ’n genees- h eer te verwys.

Strukturele veranderinge

S trukturele en funksionele v eran d e­ ringe in die b e ja a rd e is nie nood- wendig pynlik nie, m aar v eroorsaak dikwels k ro n iese oppervlakkige let- sels. D it is dus noo d saak lik dat h ier­ die onderliggende patologie h erk en en h a n te e r w ord om so d o en d e m ak- simale gem ak en m obiliteit van die b ejaa rd e te v erseker.

Hallux valgus

D it is ’n to e sta n d w aar oorm atige eversie van die g ro o tto o n voorkom . D ie toon w ord in h ierdie abnorm ale posisie gehou d e u r veranderinge w at in die k ra a k b e e n , ligam ente, gew rigskapsel en gew rigstendons plaasvind. W a n n eer dit in ’n ge- ringe m ate v o o rk o m , is dit pynloos. Sodra dit eg ter v ererg e r, v ero o r­ saak die d ruk king van die skoen pyn, sensitiw iteit en swelling, en kan dit aanleiding gee to t die ont- w ikkeling van liddorings, eelte en septiese bursitis.

In die m e erd erh e id van gevalle w ord dit v ero o rsaak d eu r verskeie m eganiese fa k to re w at o o r 'n lang

V O L 8 N O 4

tydperk voorkom . V oork om en de h antering sluit eg ter die dra van k orrekte sk oen e, die voorkom ing van obesiteit en die aan leer van die k o rrek te m an ier van loop in. Dié toestand verg gew oonlik chirurgiese behandeling.

Hammertone of kloutone

D it is ’n to estan d w aar m isvorm ing voorkom m et die eerste falanks in hiperekstensie, die tw eede falanks in akute fleksie en die d erd e falanks kan in fleksie of ek stensie verkeer. D ie toestand kan kongenitaal van aard wees of v ero o rsaak w ord d eu r skoene w at té sm al o f te k o rt is of w aarvan die p u n te te skerp is. D ié to estand kan ook in assosiasie m et stru kturele to estan d e voorkom . D ie toon kan gespalk w ord of korrige- rende chirurgie kan gedoen w ord. D ie dra van k o rrek te skoene en die voorkom ing van drukking op die toon kan nie oo rb ek lem to o n w ord nie.

Sistemiese toestande

D ie belangrikste sistem iese to e ­ stande w aar die voete on d er andere ook aangetas w ord, w ord uitgewys. D ie aantasting van die voete kan voorkom w ord en juis hierin het die verpleegkundige ’n belangrike rol om te speel.

Diabetes Mellitus

In die geval van d iab etes m ellitus onderg aan die v o ete en b en e sub- tiele verand ering e. M et die progres- siewe sirk ulato riese en neurologiese agteruitgang kan infeksies en gan- green as kom plikasies o n tstaan .

Spesiale aand ag m o et aan die versorging van die d iab ee t se voete gegee w ord. B ehalw e vir die roetine versorging w at re ed s beskryf is, m oet die kliënt o o k die volgende oor die versorging van sy/haar voete geleer word:

— ondersoek die v o et daagliks vir snye of skaafplek ke

— han d h aaf baie goeie voethigiëne — dra w olkouse en skoene wat

goed pas

— inspekteer sk oen e daagliks vir vreem de v o o rw erpe in skoene en barste in die binnesole en voering

— verm y uiterstes in tem p eratu re — m oenie kaalvoet loop nie — wees uiters versigtig vir besering

as naels gesny o f gevyl w ord — v oetproblem e m o et d e u r "n des­

kundige b eh an d el w ord.

C UR ATIO N IS

Aterosklerose

M et aterosklerose vero orsaak aa n ­ tasting van die vate in die onderste ledem ate in term itterend e klaudika- sie en perifêre gangreen. Indien die bloedvloei baie ingekort is, onder- vind die persoon selfs pyn in die voet terwyl dit rus. H ierdie is ge­ woonlik ’n brandpyn en kan verlig w ord deur die voet te laat hang.

D ie kliënt m oet aangem oedig w ord om soveel oefening as m oont- lik te doen om sodoende die vorm - ing van kollaterale bloedvate te b e­ vorder.

Spatare

By die kliënt m et sp atare ontw ikkel ulkusse wat m oeilik genees en her- haaldelik voorkom w eens die k ro ­ niese veneuse ondoeltreffendheid. D ie ulkusse w ord m aklik chronies en sekondêre infeksie kan intree. D ie dra van on d ersteu n en d e kouse m oet aangem oedig w ord en die bene m oet in die sitten de of lêende posisie gelig w ord.

D ie voortgesette k o ntrole o or die teenw oordigheid van voetpolse en die aanleer van gew oontes om die sirkulasie na die vo ete te verbeter, is van groot belang vir hierdie kliënte. V erd ere voorligting stem ooreen m et dié w at vir die diabeet gegee is.

SLOT

D ie verpleegkundige kan ’n groot bydrae lewer d eu r voetproblem e m et voorligting en vroeë hantering te voorkom en vroegtydig te verwys vir deskundige hulp indien nodig.

BIBLIOGRAFIE

Berkman. S. (1979) Care o f the feet, Chicago. Budlong Press.

Conrad. D. (1977) Foot education and screening programs for the elderly. Journal o f Gerontology Nursing. 1977 N ov./Dec.: 11, 14-15.

Gilchrist. A.K. (1979) Common foot problems in the el­ derly. Geriatrics. 1979 Nov. 34: 67-70.

H elfand. A .E. (1968) Rules for foot health. Journal o f Prac­

tical Nursing. 1968. May 18: 25-28.

Kuipers. K .D .: Dalton, M .J.T. (1968) Essentials o f chiro­

pody fo r students. London. Faber and Faber.

Livingston. P. (1978) The role o f the modern podiatrist in community health. Australian Podiatrist. 1978 Nov.: 52. 54- 55.

Neale. D. (1968) Care of the feet in the elderly. Practi­

tioner. 1968. Jan. 200: 793-803.

Neale. D. (1981) Common fo o t disorders. London. Churchill Livingstone.

Simko, M.V. (1967) Foot welfare. American Journal o f

Nursing. September 1967: 1985 - 1897.

Tarara, E.L .: Spittel, J.A . (1978) Clues to systemic diseases from examination of the foot in geriatric patients. Journal o f

American Podiatry Association. 1978, Jan 68: 424-430.

W alker. M. (1972) Your guide to fo o t health. New York. Arco Publishing.

Weinstein. F. (1968) Principles and practices o f podiatry. Philadelphia. Lea and Febiger.

Yale, I. (1974) Podiatric medicine. Baltimore. Williams and Williams.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Dit jaar is er één vacante plaats voor het bestuur vrij, indien er meerdere kandidaten zijn zal er Op het souper gestemd worden door de aanwezige leden welke

Zonder water zou Nederland, Nederland niet zijn, maar met te veel water zou Nederland er ook niet meer zijn.. Daarom is er altijd be- hoefte aan mensen die graag willen helpen bij

Voor deze opleiding komen we samen in een locatie waar deelnemers zich (max per 2) kunnen spreiden over verschillende lokalen met elk een eigen computer of laptop?. Zo krijgen

Indien een bestemmingsplan betrekking heeft op een gebied dat geheel of gedeeltelijk gelegen is binnen 200 meter van een (basisnet)transportroute voor ge- vaarlijke stoffen, moet

Schäfer, Das Buch des Lübeckischen Vogts auf Schonen, Hansische Geschichts­.. quellen,

‘Niet-traumatische knieproblemen bij kinderen en adolescenten’ worden richt- lijnen gegeven voor het beleid bij knieklachten die niet het gevolg zijn van een trauma, bijvoorbeeld

Alvorens het traject van planontwikkeling te vervolgen en daartoe ook het overleg met de klankbordgroep (KBG), heeft Rijnhart Wonen de gemeente gevraagd kaders en..

Ik heb in mijn laatste jaar van de middelbare school selectie gedaan bij de KLM flight academy. Omdat deze selectie verspreid was over een langere periode en daarom de uitslag