• No results found

Videoprogramme in museums

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Videoprogramme in museums"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

VIDEOPROGRAMME IN MUSEUMS

H .J .M . Lamprecht

Die belangrike rol w at die Opvoedkundige Dienste van M useum s as opvoedkundige liggame speel kan slegs gehandhaaf en uitgebou word indien museums aktief kennis neem van die h u id ig e k e n n is o n tw ik k e lin g s en n u u ts te opvoedkundige tendense en tegnieke. In die verband is dit veral die televisiemedium w at v a n d a g 'n b a ie g r o o t p o t e n s ia a l as onderrigm edium het met baie toepaslike en interessa nte p ro g ra m m a tu u r w a t geredelik beskikbaar is.

Die doel van opvoedkundige videoprogramme moet egter altyd weesom aan die kyker iets te leer en nie bloot net om die kyker besig te hou en te vermaak nie. Daar moet dus gesorg word vir aktiewe deelname, w at verseker datdie kyker leer en onthou w at hy sien. Daar bestaan dan ook v e rs k e ie m e to d e s v ir d ie g e b ru ik van videoprogramme w at beoefen kan word. So kan onbekende leerstof bekend gestel w o rd of

verhelder w ord deur sekere aspekte van die leerstof te beklemtoon.

Videoprogramme het baie m oontlikhede en gee aan die aanbieder die geleentheid om groot gehore d.m.v. projeksieskerms te bereik asook om die leerstof by die kyker se vlak van beg rip aan te pas deur vervanging van dele van die programme of toevoeging tot die bestaande

program sonder veel moeite. QiuJ

Die Nasionale M useum in Bloemfontein beskik oor die volgende videoprogramme w a t aan skoolgroepe tydens besoeke vertoon kan word:

Die Boesman wan die K a la h a ri - 4 5 min. Wat is ekologie? - 2 1 min.

Lew ensverhaal van 'n slang - 1 1 min. Hoe insekte leef - 2 8 min.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Through a clear understanding of the variables that influence and impact on job demands, job satisfaction, and intention to leave amongst employees in this

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

The normative task of focusing on “LTH” principles from Scripture as a theoretical reflective norm by which to critically assess, guide, and reform the dimensions of contemporary

Vakke wet meestal wegg(,laet word, as die leerplan oorlaai is, is sang, gesondheidsleer en Iiggaamsoefeninge maar die 3R's en aardrykskunde en geskiedenis word

Die skool doen meer as vaardighede bybring en kennis oordra en juis daarom stel die ouers die eis dat die skoolopvoeding by die van die ouerhuis moet