A Lesser d w a rf s h re w m o th e r caravaning w ith h er young. Each young bites onto the body o f the one in fro n t o f it.
B IB L IO G R A P H Y
LYNCH, C D . 1 9 8 3 . The m a m m a ls o f th e O ra n g e Free S ta te . M e m . nas. M u s ..
B lo e m fo n te in 1 8 1 -2 1 8
S M rTH ER S. R.H.N. 1 98 3. The m a m m a ls o f the s o u th e rn A fr ic a n S u b re g io n . P re to ria U n i\« r s ity o f P re to ria.
NUWE MIERSPESIE ONTDEK
Die biologie van die Grondspeg, Geoco/aptes
olivaceus word tans in die Golden Gate Hoogland
Nasionale Park deur die Departement O rnitologie
van die Nasionale M useum bestudeer. Hierdie is
een van die weinige voelspesies w a t u its lu itlik
miere vreet. In 'n poging om vaste stel hoeveelen
w atter soorte miere beskikbaar is vir die voels om
te vreet isdaarsoveel m oontlik miere versam elen
na dr. Andre Prins van die Suid-Afrikaanse
M useum in Kaapstad vir identifikasie gestuur.
Volgens dr. Prins, 'n kenner op die gebied van
miere, was daar tussen die materiaal 'n nuwe
spesie van die genus Camponotus.
Ontledings van die mis van die Grondspeg is nog
nie gedoen nie en daar is tot op datum nog geen
aanduiding of die voel van die nuwe mierspesie
vreet nie. Interessant egter is dat 'n tweede nuwe
mierspesie onlangs gevind is in die mis van
G rondspegte in die suidw e s Kaap naby
Simonstad. Dit w il dus voorkom asof die huidige
Grondspegstudies baie meer in ligting verskaf as
w at enige persoon kon voorsien en beslis 'n groot
bydrae maak tot die taksonomie van miere in
Suid-Afrika.
QEjj
R.A. Earle
Die Grondspeg. 'n voel w a t u its lu itlik van m iere leef. A Lesser d w a rf s h re w e a tin g a s m a ll grasshopper.
NURSERY SCHOOL MUSEUM SERVICE
A fro g show case in the b a ckground w ith some toddlers and th e ir im pressions in front.
One o f the tra v e llin g showcases.
HIER WORD VERGADER
Die Nasionale M u se u m beskik oor 'n volledige toegeruste o u d ito riu m m et 196 sitplekke, elk m et 'n lessenaarblad. lu g re e lin g en verskeie p ro je k s ie fa s ilite ite . Verskeie verenigings en klubs w at op 'n gereelde basis hiervan gebruik maak s lu it onder meer die volgende in: O.V.S. Filateliese Vereniging, N atuurlew evereniging, Studiegroep van die M e n s /D ie r-K o n ta k . B loem fontein Kameraklub, Botaniese Vereniging, Geologiese Vereniging, Enkelouer- vereniging, S.A. Vervoerdienste se Tegniese Vereniging en Gesinssorg- en H uw eliksvereniging.
The Nursery School M useum Service w h ic h w as initiated in 1979 continues to be trem endously popular w ith toddlers and pre-prim ary teachers in Bloem fontein. Ten travelling showcases depicting the natural histo ry of the suricate, y e llo w m ongoose, s q u irre l, snake, sheep, s p a rro w , hedgehog, frog, duck and bushm an are circulated among th e s u b s id is e d p re - p rim a ry n u rs e ry s c h o o ls in Bloem fontein. Each showcase, w h ic h consists of a dioram a, is accompanied by pam phlets on the subject and a p inning board on w h ic h the children can pin their ow n impressions.
In view of the demand, several new showcases such as those of the hare, dassie, elephant shrew , dung beetle and S. Sotho are presently being constructed. In the process the M useum has not om itted to keep abreast of new approaches in pre-prim ary education, therefore the opinions of M rs. D. Botha, Departm ental Head of Pre-Prim ary education at the Bloem fontein Teachers T raining College and M rs. G. M uller, Head M istress of S u n la w n s Pre-Prim ary School were sought. Consequently im provem ents such as touch panels, colour slides and sound tapes w ill be incorporated in
the new showcases. irffTTil