• No results found

Schoeman, K. 1992. The British presence in the Transorange 1845 - 1945. [Book review]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Schoeman, K. 1992. The British presence in the Transorange 1845 - 1945. [Book review]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Colin Murray. Black Mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's-1980's. Witwatersrand University Press (vir die International Africa Institute), Johannesburg, 1992. xiv + 340pp., register, tabelle en illustrasies: ISBN

1868142116.

oplopende skuldlaste en die uitwerking van die regering se segregasie/apartheidsbeleid -veral die optrede van die SuidAfrikaanse Naturelle Trust -word alles noukeurig ondersoek. Temas soDS deelsaaiery, arbeid, grondverhuring aan blankes; die uitwerking van grondloosheid op die swartes, verset asook die posisie van die mense onder die Bophuthatswana regering word ookaangeraak. Grondbesit is huidiglik een van die mees sensitiewe

onderw~ van bespreking terwyl Suid-Afrika 'n nuwe politieke en sosiale bedeling binnegaan. Vrae en probleme condom eienaarskap, reg op grand, onteiening, verskuiwing, hervestiging, restitusie, en die herverdeling van grand is polities en em~oreel hoogs gelaaide aangeleenthede.

Die werk. is egter Die net 'n geskiedeDis van die swartes in die gebied Die. Die blanke boere wat o.a. deur die t~n van die staat in besit van die swartes se grand gekom bet; bulle intriges om DOg meer grand te bekom; bulle steun op die staat <m bulle te stut teen die dreigende krisisse van oplopende skulde en bulle ontnugtering toe die stut grootliks onttrek is, staan ook sentraal in die werk. Die hoek van Colin Murray, Black Mountain -die

Engelse naam vir Thaba Nchuberg -is juis 'n mikrostudie van grondbesit en die ingewikkelde kragte en prosesse wat dit oor In meer as 'n feU lank in die distrik van Thaba Nchu, gelee teenaan Lesotho in die oostelike Vrystaat, bepaal het. Sedert die anneksasie van die voormalige Barolongstaat in 1884 deur die OVS en die verdeling daarvan in swart reservate, swart eienoomsgrond en die vervreemding

van 'n gedeelte vir blanke hoere, het die grondgebied van die swartes asook die besitters en bewoners daarvan, onder voortdurende druk van interne en eksterne kragte gekom. Teen 1970 was heelwat van die grand reeds in blanke besit en die grootste gedeelte van die oorblywende grondgebied het ckel geword van die versnipperde Bophuthatswana-staat -nieteenstaande die feit dat die oorgrote meerderheid van die revolting Sesothosprekendes was. Terselfdertyd het daar, deur die ingryping van die RSA-regering, 'n groot nuwe swart woongebied, later bekend as Botshabelo, op die oorblywende swart gronde van Thaba Nchu ontstaan waar duisende swart grondloses onder haglike omstandighede hervestig is as potensiele pendelaar-arbeiders vir Bloemfontein en omgewing.

Black Mountain is 'n uitstekende werk -me slegs a.g. v. die diepte van navorsing en hoogstaande intellektuele kwaliteit daarvan me, maar oak omdat dit spreek van 'n fyn aanvoeling vir die mense waaroor Murray skryf. Oit is me 'n werk waarin die skrywer regter speel of andere probeer verguis me, en wat oak me in vaste ideologiese vertrekpunte verstrik raak me. Oit is 'n besonder tydige hoek, want hoewel ODS hier met die klein w~reld van Thaba Nchu te make het, is die vraagstukke van hierdie distrik vandag uiters relevant vir die res van Suid-Afrika. Oit is oak 'n hoek met veel meer reikwydte as die van Beinart, Oelius, Guy, Keegan, Trapido en andere omdat dit die grondvraagstuk tot in die txxk toe navors en die historiese gebeure in "volle" omvang blootl~. Soos die bg. auteurs het Murray 'n heel besondere bydrae tot die geskiedskrywing oar die Suid-Afrikaanse platteland gemaak.

H.J. van Aswegen

Randse Afrikaanse Universiteit

K. Schoeman (ed). The British presence in the Transorange 1845-1954. Human en Rousseau, Cape Town, 1992. 147 pp. ISBN 0798129654 Murray gee 'n indringende analise, gebaseer op

grondige navorsing en veldwerk, van die Stryd cm grondbesit en die vemaamste persoonlikhede en groepe war daarby betrokke was. Op meesterlike wyse word die kragte van binne die swart gemeenskappe asook die drukfaktore van buite war bulle houvas op die grand al hoe meer kwesbaar gemaak bet, aangetoon. Die effek van grootskaalse onderverdeling; onproduktiewe gebruik van grand; die feit dat grondeienaars Die huurgelde van bulle mede swart "huurders" (meestal farnilie) kon vra Die;

This book is the thirteenth volume in the Vrijstatia series source publications. Uke the foregoing twelve volumes this volume on the British presence in the Transorange 1845-1854 is a most readable one, also containing valuable archival material on early Free State history.

39

(2)

The earlier volumes in the Vrijstatia series deal with the mission history of the area. The present volume, consisting of anthologies of excerpts from contemporary records, tends as Schoeman himself states, "to provide a sketch of the process by which the inhabitants of the Transorange were welded into the political entity known as the Orange River Sovereignty, which was to develop into. the Free State Republic ..." Resembling the spirit and atmosphere as emanated by reading a newspaper, this anthology of contemporary writings allows the reader a vivid picture of the period with its tensions, rivalries and violence as displayed by the clashing of interests of different racial groups.

and other parties interested in South African history, always be inclined to render their material support for such worthwhile features.

C.P.J.le Roux

Vista University (Bloemfontein)

P.H.R. Snyman. Postmasburg: 'n eeu onder plaaslike bestuur, 1893-1993. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, 1993, 136 pp. DIus. ISBN 0796914087.

P .H.R. Snyman is .In voltydse navorser-historikus in die afdeling Groep SamelewingsdiIiamika van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN). Hierdie afdeling spits horn toe op die bevordering van stads- en streeksgeskiedenis in Slid-Afrika. Based on archival sources which, as Schoeman

himself admits, are not readily accessible except to dedicated researches, the beginning of nine years of close British involvement in the affairs of the Transorange is described in six succeeding chapters.

The conflicting interests of the parties concerned, resulted in British involvement to uphold Griqua interests. The Orange River Sovereignty took shape then, including the largescale war between the Basotho and the Bathokwa of Sekonyela. Eventually the Bloemfontein Convention was signed in 1854 and

British Sovereignty abandoned.

Die Skrywer is good vertroud met die geskiedenis van die Kaapse streek noord van die Oranjerivier. In 1983 het hy 'n hoek getiteld Postmasburg: In geskiedkundige oorsig tot 1982, onder die vaandel van die RGN uitgegee. Later volg nog drie hoeke oor die streek: Olifantshoek -oase van die Langeberg (RGN,1986). Danielskuil: van Griekwabuite~s tot dienssentrum (RGN, 1988) en Kuruman -vervlre Qad na Afrika (RGN, 1992).

Schoeman quite rightly refutes the impression that the Orange Free State, as a modem political entity, was created and shaped exclusively by Dutch-speaking Boers. The English, French and German missionaries who settled in the area between the Orange and Vaal Rivers, exerted a considerable influence, both directly and indirectly on local affairs

-a tendency which was continued by the English, Dutch and German inhabitants after 1854.

Die hoek onder bespreking is die eeufeesuitgawe oor Postmasburg wat die 1983-uitgawe tot die ~ opgedateer het. Dit is in sy geheel hersien en bygewerk om onder meer ook aspekte van die politieke ontwikkeling en verdediging in te sluit. Vit die lees van die hoek blyk dit gou dat Postmasburg (vemoem na prof. Dirk Postma) sy plek in die geskiedenis van die street volstaan. Ofskoon 'n relatief klein dorpie met In totale inwonertal van ongeveer 16 543 menge, het dit In beduidende rol in die verskillende samelewingsterreine gespeel: godsdiens, onderwys, handel en nywemeid, mynbou; boerdery, kultuur en milit~r.

Technically this volume is also up to date. It incorporates ~ set of comprehensive and elucidative annotations, a map and nine other apt illustrations. Enclosed are also the sources of the quotations and a very useful annotated list of the main settlements which existed in the present Orange Free State, Lesotho and the immediate vicinity during the period 1845-1854. Suggestions for further reading and a comprehensive index, rounding off a book which makes for entertaining reading -a refreshing alternative to the ordinary secondary reproductions on this period.

Die street van Postmasburg het In interessante ~ geskiedenis wat, sover vasgestel ton word, teruggryp na die Saan (Boesmans) van die Steentydperk. Hierna, meet resent, het die Tswana, Korana en Griekwa gevolg. Die skrywer het gepoog om die rol en aandeel van die swart en bruin gemeenskappe in die geskiedenis van Postmasburg te beskryf, maar, soos hyself tereg opmerk, is die terrein, weens 'n gebrek aan voldoende gegewens en samewerking uit die betrokke gemeenskappe, steeds 'n vrugbare terrein vir toekomstige navorsing.

With this volume, Karel Schoeman, besides his literary achievements, reaffirms his position as a person well-known with early Free State history. May Sasol Limited, who subsidised this publication,

CONTREE 35/1994 40

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Desnieteenstaande was daar geen vooruitgang nie. Zelfs de leerlingen worden niet afzonderlik onderwezen. Daar nu de beide scholen afzon- derlike inrigtingen zyn,

48 SANDF Nodal Point, Submission iro the former SADF: SA Defence Force involvement in the internal security situation in the Republic of South

Documentation including documented manuals, procedures and records, is at the heart of the quality management system and documentation is recommended for all • Which

Indien aktiwiteite akkuraat beplan word, kan die leerl'inge sukses ervaar wat hulle selfbeeld positief behoort te bein- vloed. Aangesien die leerlinge aangemoedig

Niet alleen komen tal van interessante dwarsverbanden tussen de filosofen uit deze periode hierdoor veel duidelijker naar voren, maar ook krijgt de filosofie zelf een veel

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

To conclude, as regards the teaching-research nexus we clearly see that the researchers of both the English and the Dutch medieval history units note a change in division between