• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.47

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.47"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

U VRIENDE

VIR

u

G

A

S

T

E

'

DERDE JAARGANG.

WOENSDAG, 11

O~TOBER

1944.

No.

47.

Volksbeweging Voer Stryd Teen

Vr:aags

t.

ukke

en

Euwels

Kan Daarom Oqk Ander Organisasies

se

Hulp

t

Aanvaar en Hul Lede·

Erken

O.B.-Iede wnt totsover 'nog vorkies bet om ook lid vnn die

~en

oi . ander politieke pnrt.y to wees, word eersdnags voor •n keuse gestel om Oi

Jml 'PRl'ty te Yet'laat Of die O.B. fe bedank. J>it is daarom nodlg Onl Yil' bulle die keuse 'n 'bletjie op te holder. Vir, die doei· moet danr duhlolfl' onderskei word tussen die wese 'Van 'n }lOJitleke party en die ~vese vnn 'n "folksbelveging soos die Ossewabrandwag.

.

...

·

'n Politieke party word in die lewe

geroep om stryd te voer teen 'u ander polltieke par,ty binne dieseUde volk. Om verkiesings te wen deur die stel van kandidate teenoor die kandidate van die ander party, Is sy hoo fbedry-wlgheld. Selfs die dag as by regeer, is die hooftaak van die regerende

par-ty nie om die land te bestuur nie, maar om die volgeude vcrklesing te "'An teenoor die opposisle.

hierdie bepaling, opgeneem In 'n par

-tykonstitusie, 'n willekeurigc beslil;t

.is. Dft Is 'n willekeurige ,·ersnippe·.

ring . nn die '\·oJk, 'n willekeurige skeiding tussen volksgenote, en nle iets natunrliks ttnos die bes-insel dnt mens nie lid van twee volk-o lmn woes

nie. Dit is 'n kunsmatige' slceilling regstree'ks in stryd met die natunr-like beginsel wat vereis dat Iede van dieselfde volk '\yel op poli:tieke t.errein

.lum en moet saamw'erk

to

t

bcswil van die hele volk en '\•an die ·,·oiksgenotc afsonderlik wat uft so 'n samewerklng aHeen lum baa!.

En as die een of ander politieke party op grond van hierdie willekeu-rige bepaling in sy konstitqsie volk s-genote uitskop omdat bulle ook· aan 'n ander politleke organisasie behoor't, '

dan bewys by 'slegs daat·mee dat lty

· nooit 'die l1ele vollt knn omsluit nie, maar dnt lty 'n brol,stult is van 'n deur partypolitlek verbroke Yolk. En ltferdie bro'kstuk se le'\rensroeping

Regering Belet Heldedagvieri

ng

By

Koffiefontein

Di.- llegering bet 'n YOrbod uitgeYilUl'di,g op die ,·ier van Ueldclll\,g .

nahy lioificfontein, wat op 10 Oktober sou ge1\·ees Jiot. 'n Week Yoor die ,·ierlng sou plaasvind; ltet die Vrystnutse f~ebieds'imntoor 'n lcennisgewing nn die magistrant in Bloemfontein ·ontvang 1rnnrin hy kn1gtens die Nood-regnlasles 'Verbied dat meer as twlntig pcrsone op dnlmlie dag in die

· magistrnl\ts,11istrik van· l{offiefoutein mug vergader. Unnr

i

s

toe besluit .

dat die J<onnmmdnnt-genemnl en gebiedsleier G. L. de JJtger ngtlen {)l1i·

slere by Tlql'fierontein sal toCSJireelc wut die hele Ossownbruntlwag daa.A"

snJI verhumwoordig. ·

, 'J>ie Kounnnndnnt-generaal bet ,die ,·olgende verklul'ing uitgereik in

,.e.fband met die verbod: .

bet (lie regering tlic vergnderiug be-.

perk tot twinti~ IHll'SOilJl. Daardic twintig personQ vcrtoenwoordig op 10 Oktober die hele

,

o.

n

.

eu die genetc

Y~lD die Afrilmncnolk teenoor die

mnrtelure :rir die vrybeld:

)IYNWER.KEUS OXTJ<;VR.Jo:DE ;\lET HUL JJES'l'Utlt Die maandelange onderbandu1fn~s van die ,Mynwerkersbond om 'n loons-verhoging van 30 persent het uitge-loop QP 'n kompromis tussen die

be-stuur van die lbond en die mynbase.

m

e

be.'>tuur h.et ingewfllht om, in_

''ernl ook beteken ..,..ernletiging van plaas van die_ loonsverhoglng, jaar

-(lie geldmng en die IWmnmnistiese gt>· liks vir vyf jaar lank .£100,000 aan vaal".· speslale voorregfe te ontvang. Hier-Neem by voorbeeld genl. Smuts se

optrede in verband met die verkle

-slngs verlede jaar. Aanvankllk toe die anti-oorlogsgevoel nog hoog ge-vlam bet, bet die regerJn.g geweier om verklesings nit te skryf -selfs

toe d1t volgens wet moes plaasvind. Maar toe die oorlog 'n gunst,ige we n-ding neem en . die opposisle homself

verdeel het, was 'n verkleslng glad nie meer lets wat die gevoelens on-nodig sou beroer· nie. Toe is dit g e-hou. En hoe bewus elke politlkus is van blerdle b.oofstrewe by 'n rege ren-de party, blyk ook uit dr. Malan se waarskuwlng verlede week waarln hy voorspel dnt die regering kort na af· loop van die oorlog 'n verkieslng sal uitskryf solank die soldate nog In

. kampe en dus nog ohder regerlngs -lnvloed staan, ondanks die feit dat

die volgende verklesing eers In 1948 moet plaasvlnd!

Daarom

s

o

ons dat. die hoofdoel vun

'n party is om st.ryd te vo~:r teen 'n ander party. As daar dan so oorlog gemaak word teen 'n groep volksge -note in 'n ander party, is dit

nood-saaklik dat die ondcrsteuners van die

afsonderllke partye bale duidelik o n-derskei moet word van hul teenstan

-ders, sodat bulle nle dalk raakgesklet word nie - net soos in oorlogstyd vereis word dat die soldate verskil· lende uniforms moet dra. Partyvol -gelin.ge is dan ook altyd bekend by die een of ander naam, b.v. Sap en

Nat of Smelter en Qesuiwerde. J~n Snp en Nat mag nle nan dieselfde PO· litiol•e organisasie bohoort nie. Nee, lullle strum op voet vnn oorlog en mag nie saamboer op polltleke terrein nie; lmlle mag nie deur die drand kruip nie, dan word lluHe terugges kop-belmlwe natunrlik as hulle eers op •n afstand verraad pleeg tecnoor die ou party en sodoende hul vorige trou at·

sweer. So staan daar byvoorbeeld

In die Konstltusi~ van die H.~.P. die volgende te lees: ,Art. 4 (1) (b). -Op Q;le politieke. terreln e!s die Party die onverdeelde trou van al sy lede.

Geen lid van die Party knn daarom lid wees ook Tan enhre under poli-tieke party or· van eufge antler orga

-nisasfo met 'n politieke strekking, w.at dour die Kongres of dour die Tioofbe·

stnur handelende narnens die J{on-gres verklaar word as in stryd te wees met die beginsels van dle Party of met die belange van die Party as 'n vrye en onanmnltlike politielce Iig-gaam nie."

'ooreenkon1stig die wet van die part

y-politick 'is nog boonop om oorlog te

voer teen die ander brokstnkke ,·an dieselfde yolk!

Dlt is die wese van 'n polltieke

party en daarom is dlt onmoontlik ·om deur mJddel van 'n party volkseen-·

heid te bewerkstel11g. Die geskiede'-nls bewys dan ook dat in ane. lanqe waar dle partystelsel geheers bet, die

volk in steeds toenemende mate ver

-brokkel is. In Ilalll! wa.s daar-voor Mussolini se oorname sewentien par

-tye, in Duitsland sewen-en-veertig en

in ons eie land is daar al 'n stuk or-elf.

Hierdie gevare kan aileen bestry en dte toe,brcwing bet sterk., rcnksie in

oorwin word deur 'n verenigde volk, mym\·erkerskringe ui~elol< on 'n

en daarom moet daar nou 'n begip ge- reel's mosies ''nn 1mntrouc Is reed§ in

maak word om die volk op 'n breer (lie bcstuur vnn tlie "(yJm·orkersbond

grondslag te organiseer en aile ·Afri· atnngeneom. ILiedie bestnur Jmn lank

kaners se oe oop te maak vir die gro-1 n·fe lnoer ns verteenwoordigend vam ter eenheid waarin ons net vol.ksge- die nnnwerl<ers 'beskou word nie,

. note sal ken in plans van pnrtygenote 1un1gesien dcnr noo_dmaatre6ls bclet

soos In die partypolitlek, en waar die is dnt duar tydens d•e oorlog 'n uuwe hulp van aile volksgenote gesoek sal

l

beshmr saatngestel '!ord. Sommige

word en nie weggestoot word omdat mynwerkers bet be~lmt om gecn lede·

'n kunsmatige partykonstltusie hulle gelde 1n~cr an!! dte bond te betunl

dlskwalifiseer nie. . sohml' dto lrnldtge btlstuur aunb)y nil'.

'lVJLJ,EKEURIG

Nou moet daarop gelet word dat

'\'OJ,KSBEWEGIN~

'n Volksbeweg!ng soos die Ossew

a-brandwag daarenteen, sc doel is nie

om stryd'te voer teen ander orglmis n-slcs nie, maar om stryd te voer teeu

voll,svrnugsbikke en enwels wnt die '\'OOl"Spoedige ontwi1ckoling van die

Yolk verhinder. En as by die hulp van 'n ander organlsasic In daard~

stryd teen vraagstukke en euwels kan bykry, no~ ja, dan aanvaar hy sulke

hulp met gretigheid. nanrom lteJ, die

Osscwabrandw11g nog uooit sy lede be,·eel om uit enige van die partyo 1e bedank wnaraan bulle beltOort nic, wnut hy veg,nie teen die antler pa.rt.ye

uie, m1llll' teen vraagstukke en ,·olks· bedrelglugs. Hy ken net volksgenote en dis vir hom van mlnder belang

aan watter party daardie volksgenote behoort en of bulle aan 'n ande.r par· ty behoort. Hy betreur slegs die felt dat bulle verdeeld staan ))narom hot die 011sewnbrandwag in (},ie ver- ·

lede nQg steeds gepoog om sells ann

I

die parlementere front snmewor1tfng te bewerksteJJlg tusseu polltiel•o JlUr· tye en groepe wut dieselr1lo oogmorke Goof, en· dam.•om bet die Grontrand op sy onlnugso sitting ltierdi.e beleid YC~­

der deurgeYoer met sy besluit 0111 by

•n aanstnande verkiesing die inls la-tief te neem om alle Afrikaners in •n gerneensknplike front te mobiliseer in belang van die . vryheidsideaal wat

VERMENG VAN DIE BESTE'

BLAAR.

DIE

ALLERBESTE MA·

NIER RYPGEMAAK.

O

o

k U le

an

hi

e

rdie

b

u

.

it

e

ng

e

wone genot

e

n te

v

redenh

ei

d

smaak.

(2)

l'WE

E

DIE O.B., WOENSDAG, 11 OKT. 1944.

Teen Die

Draak

Hoe kan ons eenheid verkry? B ier-die vraa.g is in die a!gelope tyd op almal se Iippe, en die oplossing van hierdie vraag was een van die hoof-doelwitte van die Ossowabrandwag sedert sy stigting. Om die vraag te beantwoord moet ons vra: wat ver-deel ons volU Laat ons sien: Op ekonomiese gebied Is daar geen ver -deeldheid nie, want oor die algemeen ondersteun Afrikanet's Afrikaanse be-sigheidsondernemings, beholwe as IL1tlle geboikot word op grond Yan hul ll!lrtypolitieke oorh1iglng. So Is daa:-op maatskaplike gebled ook geen ver. dceldheid tussen Afrikaners nie, be· bahve as vriende van melmnr verwy· der word op groud vou hnl partypoli· tieke geskllle. Op kulturele gebied Is daar geen verdeeldheld nie, want ons kultuurfeeste·word nog dcur alle Afri-kaners bygewoon, beltnlwe 'BS som· ntige wegbly weens partypolitieke vooroordcel. Op godsdienstige gebied is daar algeiueen gesproke geen stryd nie, en ons vlnd die hartllkste same-working tussen kerkmanne, beltolwe

a

s

danr YerskH vnu· tltcning ontstoon oor die pari;ypolitleke opvatting von cUe een of onder.

DIH KIEM

En nou vind <>ns al sommer dadelik

.die kiem van verdeeldheid: die party-politick. Oral wnar die partypolitlck sy Jcop uitsteek, daar kry ons twis en tweedrng. Nie die politick~ as soda-rug, bring die verdeeldheid nle, want binne die Ossewabrandwag heers daar die wonderllkste lotsgemeenskap tus-sen manne en vroue wat aan drio, vier verskUlende partye of politick~ organlsasles behoort, maar wat

uog-tans op die gebied van volkspolitlek blnn.e die Ossewabrandwag 'n een-heldsgees openbaar. :Qus nJe die po-litlek as sodanig staan veroordeel nie1 1naar die besondere soort politiekbe-oefenlng

wut

ons partypolitiek noem,

is die brou von nile kwoo(l.

As ons nou die oot:saak van die kwanl vnsgestel bet, kan ons oorgaan tot die geneesmiddel. Dit sal nle help om plelsters op die bose swecr van part.ypolltiek te sit nie, soos sommlgo voorstel wat meeJl dat hlerdie of daar-dle Ieier die knie moet bulg voor die andor, of dat albei of meer die knie moet buig voor 'n onpartydlge skeids-l'egter nie, want .onder die pleisteJI sal (lie kwaad voortwoeker om maar soveel hertiger uit te bars op 'n later tydstip. Die regt.e weg •S om die ltwaad

te

verwyder, en dit beteken dat die voJk die partypolltiek moet ui

t-deJg -hicrclie veelkopplge draolc wat \'Olk.sgcnote uitmeknor Jnnt vlicg net wru•r by sy kop uitstcel•.

\\ ~G A.A.NGEWYS

En hier het die Grootraad met sy jon.gste besluit die' pad aangewys. In dle plek van die partypolitiek .... moet da_9.r ietst anders ge!ltel word wat sa-mewerking sal bevorder. Dlt help nle dat ons trane stort oor die felt dat daar nog Afrikaners Is wat wil voort-gaan om die volk te vergiftig met bierdie vreemde stelsel wat elke

Eu-ropese land wat by besoek het, tot op .die fondamente afgebreek het nie. Sewemaal het die Ossewabrandwag die partypolitiek probeer oorreed om

·

.d

i

e

bree pad van samewerking te volg deur die daarstelling van 'n --volksfront In verkiesingstyd in die 1>lek van die huidige partyfrontc. Sewemaal is hierdle poginge deur die politic! van die hand gewys. AI wnt non oo1•bly is dat almal wat dit cor·

Iik meon os hnJJc van volkseenheid

prnat, die geledere moet slnit en die stl'yd aanbind nie teen mede·Arriko-ners nie, Jtmar teen die drank self wat ons vcrdcel. Ons mqet 'n rnime voll•sfront skel) woorin die snmewer-king von nile grocpe en personc wat op die brci.i grondsllig van stnatlum· dige ekonomlesc en sosialc Vl1'hoid strum, 'n frontaonv.nl kan monk teen cUe part)l)olitlek by 'n nanstunnde verktesing.

Hlerdio volksfront, indien almal wat op dleselfde grondslag staan hul gewig lnwerp, staan in die beste ge-leentheid om die oorwinning te be-haal, want sy teenstander, ~ie party-politleJ.t., Is in twee groepe verdeel -misltien teen daardie tyd al weer In drle of vier. me uitslag van die

tus-DIE O

.

B.,

WOE~SDAG,

11 OKT. 1944.

I

Pole:

Die Skrif aan die Muur

sorgdheid" verwek, dan nog het Rus-land die reg, volgens Churchill, om aan te dring op 'n goedgesinde Pole langs hom, en die reg om die grens tussen hom en Pole' na wens te be-paal. Het Pole in die saak van eie gt·ense dan geen regte nie? Sou d1e huldige Churchillse standpunt teen-oar Russies-Poolse grense nie vir die wilreld en vir Brittanje en Pole self veel ellende gespaar het as dit voor September 1939 bok teenoor

Duits-/

(Ddnr l)roi'. J'. A. Wiid.) Hierdie ongelukkigc land met sY

traglese geskledenis is in die jongstc tyd weer dikwels in die nuus. Op die •Oombli!) is Pol~ weereens soos In 1939 en 1941 'n slagveld. Die grootstc ge-deelte van Pole word deur. die Russe beset; die ori.ge deel staan onder Du!tse besetting. In Landen is daar 'n Poolse vlugteling-regering wat onder die voogdyskap van die Angel-Saksers staan en wat daarop aan-spraak maak dat hy namens aile Pole pt·aat en dat hy die . ware go-sag oor aile Pole voer; In Ltl-bl!n, in die deel van Pole wat deur Sowjet-Rusland beset word, sit die sogenaamde Poolse Komitce wat onder die voogdyskap van die Krem-lin staan en wat daarop aanspraak maak dat hy namcns aile Pole praat. Tussen die Pole· in Landen en Lublin word oor. en weer allerhande na1·e vcrwyte teen mekaar gemaak en Is die verhouding alles behalwe broederlik.

. Die jongste gebeure In Pole Is dat 'n Poolse opstand in Warschau teen die Duitsers bloedig onderdruk is, dat die Poolse hoofstad totaal verwoes is en dat genl. Bor, die Ieier van die Poolse op;Mfnd en die bevelvoerder oor aile

P&

i

e

volgens die Poolse r e-ger!ng in London, maar die ,misdadi-ger" van ·warschau vol.gens Moskou, vandag in Dultse gevangenskap sit sondcr dat Stalin veel gedoen het om Warschau en Bor te red.

,,Polniscltc Wirtsebaft"'

Die tragiese gebeure in Pole sedcrt 1939 het nie somarso uit die hemel geval nie, maar is grotendeels die produk van hiordie land se geografiese ligging e'n van sy eeue-oue geskiedc-nis. As .grensland tussen Pruise, -Rus-'

se, Oostenrykers, Swede en Turke was hierdie land In die verlede dikwels die oorsaak van bloedige · OOl'loe in Europa. 1\!aar nle aileen sy geog•·a-fiese ligging nle maar ook die Poolsc huishouding self met sy tr oonsop-volgingsgetwiste, • sy oppermagtlge grondadel en sy onderdrukte klein-boere en die groot rol :wat die Room-se kerk gespeel het, .was oorsaak van men!ge Europese botsings. Poolse regeringshuishouding het in die ver-lede dieselfde betekenis gedra as 'n huishouding wat agterstevoor en deurmekaar Is. Pole is in die verlede beskryf as 'n huis ,,chronically smok-ing tfu·ough the slates". In die jaat· toe Jan van Riebeeck hier voet aan wal geslt het, is 'n Poolsc wet, die ,Liberum Veto" gemaak waarvolgens enige lid van die parlement die wet-gewlng kon verongeluk deur hoo1·baar uit te roep ,,nie pozwalam·~, d)w.s. ,ek laat dlt nie toe nie"! As 'n mens die ou Poolse geskiedenis lees dan be-1 gryp :fy hoe netjies die jongste ge-beUt'e in hierdie ongelukkige land In die raamwerk van sy hlstoriese ver-lede pas.

Die Poolse ltepubliek \'Bn ''crsailles Die Poolse republiek van 1919-1939, net soos Tsjeggo-Slowakye, Roeme-n!i:l, Suld-SlawH~, Finland en die Oos-see-state, is egter hoofsaakl!k 'n pro-duk van die eerste WGreldoorlog en van die verdrag van Versailles. Al hierdle state is nie aileen gebore of vergroot uit die swakhcld en ten koste van <ije verslane Sentrnal-moondhede en Rusland nie, maar hui~ is juis gestlg en versterk om veral teen Rus-land en DuitsRus-land as skanse te dien en die verdragsbepallngs van Versail-les te help handhaar. -1-Iul vool'tbe-staan sou egter afhang nie van die verdrag van Versailles, of die Volke-senverkiesing in Germiston was

:

n

aanduiding van hoe die kanse staan. Ondanks die tergende voedselvraag-stukke bet die rcgerende party 1,600 stemme en die opposisie-party 800 stemme minder as die vorige keer gekry, en meer as die hel!te va"n die steqlgeregtigdes het buite stemming gebly. Dit het Die Burger lont Ot>mc.rl{ dat talli onto· vrede mcscrs wnt van die Ve1·enigde Party losl'Rnk, nie hul pad na die H.N.P. \'ind nie, maar nn ,podda-stocl-partytjies" gooD\ Hierdie mcnse sal Jml wcg vind na die groot volks· frOnt in sy nonslog teen die drnak van volksverbrokkellng en staatsonmog

-die partypolitiek.

t

bond, of bondgenootskappe wat hulle onderling met melmar gesluit het, or van Brits-Fransc waarborge nie maar van die magsontwikkellng in hul groot buurstate Dultsland en. Rusland. t

Gedurende sy 20-jarige bestaan se-dert 1919 hot die Poolse republlek nie daarin geslaag om verhoudings van vrede, vriendskap en veiligheid met sy buurstato te ontwikkel nie. Selfs die klein bum·state Littoue en Tsjeg-go-Slowaltye moes by meer as een geleentheid kennismaak met onvrien-del!ke Poolse dade. Deur selfoor-skattlng, deur oorskattlng van die waarborge uit Landen, Parys en Ge-neve en deur onderskatting van sy magtige buurstate Duitsland en Rus-land, het Pole sedert 1 September die een na die ander ramp deurgemaak. En nog is die einde van hlerdie rampe nle daar nie soos die jongste gebeur-tenlsse In Warschou bewys.

Wonrborgc aan Pole wyl{ vir

~oege1vln.gs aau Ituslnnd · Dit is ou nuus dat die Brits-Franse wnarborg aan Pole In 1939 die on-middelllke oorsaak van die huidige wGreldbrand was. Dlt is ook ou nuus dat die Amerikaanse president Roose-velt en die Britse premier Chw·chill In 1941 op die Atlantiese Oseaan aa~

t

boord van die ongelukkige Britse slagskip, die ,,Prince of Wales", •n ,Atlmltic Charter" opgetrok, onder-t'Cken en wl!reldkundig gemnak het. Volgens hierdie Charter is Angel-Saksiese altruisme in die wer eldpoli-tlek en Angel-Saksles\ waarborge aan klein vol!des opnuut beklemtoon.

Poolse grense ingeneem was nie?1

Die geva] Pole Is vir Europa die skrif aan die muur.

VERGADERING

DIE

Kommandant- Generaal

I

(Dr.

J.

F.

J.

v

an Ren

s

burg)

SPREEK 'N VERGADERING TOE

te

LADY GREY

op

24 OKTOBER

om

.

7.30

nrn

.

Brandwaf[te C!!' oUJslere van omllggeode

kommando's word Jw.rtWr. aJt~:enool. Jlesonderbcde word plaasllk ~1.

Helde4ag-Viering

Sedert 1941, d. w.s. sedcrt Sowjet-Rusland 'n bondgenoot geword het, bet die Pole al minder en minder van die waarborge van 1939 en van die ,Atlantic Charter" verneem. As 'l;l

HELDEDAG SAL GEVIER WORD In die

. mens vandag moet oordeel volgens die Brits-Amerikaanse nuusdiens oor ' Pole en volgens die gebeurtenisse in-sake Pole dan lyk dlt b;yna of al die.

Angel-Saksiese waarborge aan hierdie ongelukkige land net so diep begrawe

N

a

s

ionale-Saal

te

PAROW

op

is as die ongelukklge ,Prince of Wales" self. Hoe diep die Britse waarborge aan Pole en die ,,Atlantic Charter" onder die berg van Britse toegewings aan Rusland insake Pole begrawe is, het ons onlangs· uit die Brltse Laerhuis self verneem. Al sou die verhouding tussen Brittanje se twee bondgenote Rusland en Pole, volgens Eden, 'n saak wees wat by die Britse regering ,die uiterste

be-1

4

Oktober om 7

.3

0 nm.

Spreker: DS. J. W. J. VAN RYSSEN. Musiek en 'n verskeidenheidsprogram word verskaf.

Aile Afrikaners word hartlik uitgenooi.

Reisplan

Dr.

P.

J.

Meyer.

( Oos-Kaapland)

Dr. R J. MEYER, Voorligtingshoof, s.pr~ek vergaderings toe op die volgende

MI:QDELBURG, GRAAFF -REINET, PORT ELIZABETH, SOMERSET OOS, CRADOCK, TARKASTAD, STERKSTROOM, JAMESTOWN, BURGERSDORP,

·plekke, tyd en datums:

DINSDAG 17 OKTOBER DONDERDAG 19

,

SATERDAG 21 MAANDAG 23

,

DINSDAG 24

"

WOENSDAG 25

,

WOENSDAG 25

"

DONDERDAG 26

"

DONDERDAG 26

"

7.30 n.m. 7.30 n.m. 7.30 n.m. 7.30 n.m. 7.3Q n.m. 2 n.m. 8 n.m. 2 8 n.m. n.m. Aile verdere reelings sal plaaslik bekend gemaak word.

Di

e

0.8

-.

Jl

eg

a

an di

e A

rb

e

i

ds

fro

n

t.

H

i

er, met die Rand as middelpunt, wor

d

Volkstoekoms bes

l

is.

L

E

E

S

die eerste

Afrik~nse

boek oor

oor on,s

Die Stryd van die Afrikanerwerker

(in

di~

a

f

ge

l

9pe

60

j

a

ar

)

deur

\ I

/

D

R

. P

.

.J

·

MEYER (whde

. O.

B

.-Ar

beids

l

eier )

.

Om die Afrika

n

er-sosialist

i

es

e

s

t

rewe van die

O

.B. volled

i

g te verstaa

n

,

m

o

et u

w

eet van die b

o

tse

nd

e strominge

in

die arbeidswereld.

P

rys

2

/

6 pos

vry

.

-

Beste

l

va

n

:

PUBLICITt HANDELSREKLAMEDIENS (EDMS.) BEPERK,

(3)

'

I

DIE

O

.B., W

O

E

N

S

D

A

G, 11 O

KT.

1

944.

DRI

E

Volkspeleaand!

!

S.A. lngenieur:s Werk Vir Vreemde

Staatskoste

PLUIM

YEE

Die .,llelte Fl.nna om a PLUIJIIYEE,

EIEB8 eo ander J'BODUKTE ..., &e otutu Ia:

\ 0

'N GROOT VOLKSPEI.Eruu.'D WORD QEHOU

in die

G

o

o

dwood-

Saal

G

O

O

D

W

O

'OD

OP

Jlry

d

ag,

1

3 O

kt. om

8

nm

.

• BASAAR BEGIN VANAF Z N.l'f.

JlLLE AFIKANERS \VELKOJII.

'

SLUIT AAN BY

W aterberg Begrafnis

Genootskap

wat skakel en verseker is by

SAFFAS

BPK.

EN VERGEET BEGRAFNIS· KOMMER.

\

In Waterberg- en Potgietersr ust-distrikte is 'n Tak binne u bereik.

Kom sien my of skryf aan:

C. J. MARAIS, Bus 65, NYLSTROOM.

MARKAGENTSKAP

..

..

V

ROEE MORE-MARK

K.A

APST

A

D

BETALING GESKIED ONMIDDEL·

LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS

OF SOOS VERLANG.

BESTE HEEBSENDE P&YSE.

MINNAA

R

&

V

AN S

CHOOR

Eienaar: GUSTAV RETIEF.

TeJefoon 2-0212.

'n Jong Afrikaner

skryf as volg :

,,Al my sul\sesse skryf ek toe nan die

ee-rsteklas lesings wat u Kollege nan

die Yerskillende llelpmelmar-studente

''ersknf. Ook help die dosente mens bnie Yorentoe op die 11ad van sukses."

M

eer as 200 Kursusse.

.Die Holpmekaar is dle enigste suhver

opvoedlmndige Afrikaanse Korrespon·

densio-Kollege in Suid-Airi~a.

In belang van Opvoeding nie van

winste nie.

Besturonde Di'rekteur: Dr. H. G.

Luttig, ll.A. (S.-A.), D.Litt. et Phil.

(Leiden).

Help

m

ekaar-kor

r

es

p

ondensie

-koUege

TOOR'li.REKKERGEBOU 310,

HOEKSTJU.AT 18,

JO

HANN

ESB

URG

Posbus 3512 Foon 22-3512

(O.B., 27 Sept. 1944)

Ondersteun Ons Adverteerders

Belange

op

Verlede week is uit Casalllanca, 1n

die verre naardwestelike hoek van

Afrika, berig dat die Suid-AfrikaansE'

Ingenieurskorps ,hul grootste bydrae tot NA·OORLOGSE lugvaart byna vo

l-taoi" hot, naamlik 'n groat vliegveld wat hulle in Wes-Afrika gebou het as

'n lugstasie '\'ir die Dritish 0Yerseas Airways Corpo1·ation. Dit sal, so gnnn die ·bedg verder, ann die Dritisl•

0Ycrseas Airways

'

n

'\'liegvold besorg

wnL in minstens tien jnnr se behocftes

snl voorsien.

Verde1· is ook bel'ig dat die Suid· .Afrikaanse In.genieurskorps 'n spoor-weg in Sirle en die Libanon gebou bet.

lly die lees vnn ltierdie beligte moot

ont110'u word dnt dlo bolastingbctaler

van die Unie betnal ''ir die lone van

danrdie ingeniem'S. Nie lank gelede

nie nog het die Minister van Spoor ..

wee gekla dat ons 'n vervoerkrisis

tegemoet gaan omdat daar so baie van ons in.genieurs op oorlogsdiens is en

dat daar niE' soveel spoorwegwaens

gemaak kan 'vord as wat nodig is nie. Intussen is ons manne egter nie besig

om oorlog te voer nie, maar ont 'Vii-Britse besigheidsondernemint;s spoo

r-wee en ''liegvel<le

t

e

bon vir na-oor·

logse gebrnil•. '

K.G.

O

P BEAUF

OR

T

-

WES

S

k

ind

e

r-Dui

we

l

Het

On

s

Vo

lk

Ve

rhr

ee

k

Die Kommandant-generaal het op

21 ·Sept. te },1eaufort-Wes in 'n vol bioskaopsaal voor 'n gehaor opgetree wat uit aile palitleke seksies van die

gemeenskap bestaan het. 'n Ken

-merk van die vergadering was die ordelikheid wat daar O.eurgaans ge

-heers het. Die O.B.-Wag het hulle

goed van bulle taak gekwyt .

Dr. Van Rensburg het verklaar dat

daar 'n toename in . sterkte van die O.B. is in die afgelope 18 maande, en dit ten spyte van die konsentree

r-de aanvalle van die hole geldmag soos

dit organlseerd staan In die industria, byna die hele pers, hetsy Afrikaans, Engels of Joods. Oak die hele parle -went hetsy regerlng of opposisie.

Daarby !let die O.B. te staan gekom

teen die hel'e sta.atsmag met al sy

speurders, tronke, konsentrasiekampe en noodregulasles. Voeg daarby oak nag die felt dat geen staatsamptena.ar lid van die O.B. mag wees nie.

Voortgaande het spreker verwys na

die gebed waarmee die vergadering

geopen is en waarin vurlglik gebid is

om Afrikanereenheid. , , U hot daardt~

gebed al bale ke~r ge}loor. Talle van_

u hot daarvoor in u 'binnekamers ge· old. Maar u moet anthon dat die Almagtige al eenkeer daardie eenheid aa.n die Afrikanerdom gegee het. In

~eptember 1939 is in 'n towerslag te Monumentkopple 'n band van een-beid geHl tussen geswore politiek.~

vyande op 'n wyse wat nikl> ontbreek

het aan lndrukwekkendheid en

skou-spelagtigheid nie. AI die leiers var.. die republlkein:;-gesivde Afr

ikaner-dom was teenwoordig. En daa.r in

die teenwoordighefo van 'n 60,000

volksgenote, en in die teenwoonlig

-heid van God het bulle gesweer oro mekaar die hand te vat en nooit weer te los nie. ~[aar nonliks 'n jaar dru\rn.a is drundie eenheid nitme -kanr geskinder op grJnd van beiveer·

~e n ymesselaarsbriewe. Hierdic euwel moet uitgedelg word .as ons ons volk wll red."-(Ingestuur.)

0 ff

e

rs van die

1

e

u

g

Die Gebiedskwartier van Cradock meld die volgende voorbeeld van

jeugdige offervaardigheid:

. Ons het 'n briefie van die

Boere-seun Alwyn Bester van Reltonstraat 41, Sidwell, P.E., ontvang waarin,hy

ons skryf dat hy en 'n paar van sy maats gevoel het dat dit hulle plig

is om oak iets te doen teenoor die Noodhulpfonds van die Boerejeug. In die agterplaas het hy en 'n paar van sy maats bymekaar gekom en 'n klein partytjie gehou waar hulle die mooi bedraggie van 17

I

.

byeen-gebring het, wat dan ook by die brief ingesluit was.

'-.AI;EXANDRM KOOP EIE

FEES'FE

RR

EIN

Laer

t

r

el<k

in

g

in

Desem

b

e

i

·

Tans het die Ossewabrandwag •n paar morge grond by Boesmansrivier

-mond bekom waar 'n pragtlge fees -terrein aangele kan word. Op 'n by-eenkoms van die offisiere van Alexa n-dria is in oorleg met genl. Bell!ugan besluit dat die eerste laertrekking op hJerdie terrain gehou §al WOl'd .van

13 Desember 1944 tot 2 Januarie

1945. Die laertrekking sal geh'ou word vir alle Boerejeug-seuns en

-dogters en die Wagafdellngs van Ge

-bied B. Oak alle offislere en Bra nd-wagte van Gebied B word hartllk uit· genooi. Na verwag word, sal die laertrekking oak bygewoon word deur

ons Adjunk--kommandant - generaal, genl. J. A. Smith.

Daar is egter nog heel wat fondse en .arbeid nodig om die feesterrein geskik

te maak. Die Ale:xandria-kommando's het hierdie taak op hulle geneem.

· Aile Boerejeuglede en Brandwagte wat die laertrekking wil bywoan,

moot die trein van Port Elizabeth na.

Alexandria neem die oggend van 13

Desember, of die spaorbus van Port Elizabeth na Alexandria dieselfde

middag. • ReiHings is getref om aile Brandwa.gte op 13 Desember te ont -moet op ~lexandriastasie. Elnige per-soon wat na 13 Desember wil gaan,

moet onmiddellik vlr genl. Bellingan in keiinis stel sodat reinlngs vir vor-v<ler kan getref word.

YRYBURG KUY '.N ltUSlCAlllER Mnr. P. J. du Plessis, oud-L.V. van Vryburg, hot goedgunstiglik 'n kamer in die Du Plessis-gebou, Markstraat;

Vryburg, gratis afgestaan aan die

Vryburg-Vrouekommando; wat hulle

voornemens is om te gebruik vir •n Rus- en Kofliekamer ter stywing van

die O.B.-Noodhulpfonds.

Voorlopig SStl dit net Vrydae oop wees van 8 vm. tot 5 nm. Alle O.B. -lede en goedgesinde vriende word uit-genooi om Boerekoffie en ander Boe -regeregte te kom nuttig.-(lnge·

stuur.)

O.B.-.NAG~lEniUE

Hoe die Ossewabrandwag die ge -dagtes van die 1politici oorheers, blyk uit die besprekin.gs onlangs in die

Kaapse Provinsiale Raad toe daar

lge-pleit is om die beheer van perdewe d-renne onder een lsentrale gesag te

plaas. Eon ,lid hot aangevoer dat as

dit nie gebeur .nie, die Ossewabrand·

wag straks 'n klub van sy eie in die I ewe kan roep!

C. M. ELOFF ·EN KIE.

• (Ed.ma.) Bepe.rk

HO&EMARK (Poobu U8G> ~WTON

ONDERSTEUN I I I I

Po

s

kantoor Haarka

p

p

e

r

s'

Kerketraat 173 - • • • • • PBETOIUA.

vtr

DAMES en MANS

~ '

Eleaaar: NEEF HENDBIK VAN DEB, WALT

/

DEFTIGE

SOMERSHOED

E

in

1

groot

v

er

s

ke

i

denheid

by

Parow se Moderne

DAMESMODISTE

Voortrekkerweg - P AROlV

NI3EMTOE IN

POPUlARITEI'F

IN

1J

VEBANDEBENDE WbElD

~

·

\ -SIGARETTE

.

ROND OF OVAAL &H Z!7~

I

BINNE 1

q>

IDAE

oiOHAN UEl'ER NADAT U JIIET lilY KURSUS BEGIN

BET, SAL EK BEWYS LEWER OM 'N

NU\VE MAN VAN U TE, !IIAA.K

OF

U FOOIE TERUQ TE Bf,:TAAL.

e

Geen ander karsas kau a hlerdle

waar-borg gee nle.

e

15 Jaar se ondervtncl!ng en studle van

die menluke llggaam stel my In etaat

om u die beste nfrlgt!ng per pos te gee.

e

Werdlo kuraas !B die beste 'en goedkoop-ete (vir sy bol! gebalte) in cUe wereld.,

e

Dit is oarspronklik, volledig, modern en pragtig geillustreerd .

e

U ouderdom of ambag is geen hindernis nie.

e

Geniet die lewe deur gesond en sterk te wees.

e

Baie Springbok-atlete en Kampioen Sportsmanne in

qie

land is

Hefer-leerlinge. ~

Sk:ryf om beaonderbede . ..;aa=n~: - -- -

-JOHAN HEFER - Poabua 8809 - JOHANNESBURG.

Stuar D))' assebllor, eoader verpUrttoc, vollo beeonderbede omtrent a kurene. Naam

Adrea

...

..

.

..

...

...

...

..

...

...

...

.

...

/

...

(4)

I ' •

VI~R

\

Geklass

i

fiseerde Adv'e

r

tensies

• Gt:UOORTE

JORDAAN • ._ Aan Komdt. en mev. J. H.

Jordaan van Johann .. burg, •n tria beeredogter op 28 Augustus. Ne.as die Skepper, dank aan ouoter en mev. lilmlt. Lank lewe dle K.G.

.

,

NIEBUHR - PIENAAR. ·- Hlermee went ons Christina, en1gste dogter van mnr. e11

mev. H. A. Plenaar, Colenso en Richard, oudate seun van mnr. en mev. c. NiebUhr,

Kllpwal, Plet Retlat, aan aile belangstellendell wkend te maak dat ona verlowlngs'QoodJie onlo.ngs begin vaar het op die onalilnbare dloptes van die toekoms. Met ons Helland

by en met ons, Is ons velllg. • Lank I ewe die O.B.

VAN .JAARSVJo:I,D - DU TOlT: One,

Francia, dogter van mnr. en mev. c. p, du

Tolt van Pnrktown, Pretoria, en Attie VIMll Roseville, Pretoria, seun van wyle mnr. en

mow. D. J. van Jn.arsveld, Koater, wens aan

ramllle en vrlende bekend to maak dat ona

verloof Is. ' 1

DOODBlmiG

VAN RENSBURG. - Dlt was die wll van

l)na llewc Beer om van ons weg te neem, ona bemlnde eggenoot en papple, Wlllem

Jo-hannes van Rensburg, op 13 Sept. 19H: na •n elekbed van 40 dae. Treurend, Klnnle, WOlle en Elwee.

IN :mmOUIAJl

PIENAAR. - Met tere 'llefde dink ons aan die heengaan van ona lleillng aeuntjle,

Kenneth. Reeda twee Jaa.r Is verby en tog

Ia dlt vir ona sooa glster. Sy verlangende

Ouma, · Mll1JUDie, boetlee en sussles':' ,

'

I>ANKBETUIGING

liOSTERT. - Kommondante A. Mostert,

(FlA6) Louis Trlcbardt, wens hlermee aile

offlalere, vroue sowel as manne en al dle

brandwagto, ho.rtlllt te bedank vir bulle

aame-werklng en olfervaardlgbeld op fondadag, 19

Augustus, so ·~ groot sukses te gemo.a-k het.

Die pragtlgo som van £200 (wins) Is

lnge-aamel. Spesla~e dank aan die vroue wat

reeds voor . fondadag die bcdrag van .£6:1

geatort hot, deur naaldwerk en apelgoed w4t gemaak en verkoop was.

VAN RENSBURG. - Graag wll ons Jangs

hlerdle weg aile fa.mlllo, vrlende on belang-stellendea bedank, wat ons so trou bygestaan

bet met die slekte en atsterwc van ons gellefde eggenoot en papple. Ook Komdt. Bendrlk Snyman met oftlslere en manaltappe vir dlena met begratnls. Klnnle, WOlle en

Elwco van ensbur,.

PERSOONLIK

A

NNE'.ITE-ATELIEE (Edms.) Bpk..

Foto-grafleae werk van enlge aard. Ultmun-tende dlena teen bllillute pryse. Steun hlerdle

Afrikaners: Spoorbond.kaa-Geboa, De

Vlll.len-•traat 18, .Jollanneebarg. Foou 33-3138.

BOERE wtl dorpenaars word, en Dorpenaa'r• wll boere word. Naalonalo D.tenste, .Jo-hanneab~, bled hut dlenate eoan boere wat

plaae wU verkoop. VIr opregte en anel dlena

raadpleeg Naelonale Dlenate, saaergebou 18,

.JollAnneaburg. Ona het •n magdom kopers.

D

AMES

en Hero Baarkapper. Permanente ~olwtnc. Bandelaar tn tabalr. en t

an-tulesoedert. Acente VIr die beroemde Jllec

-tlon·borloeles. W. .J. O.robbelaar, Berltatraat

e:a, l'ol<lhelotroom. Foo'u 330.

J

ONG Afrikaner soek vcnnootekap wende bealgbeld. Veretrek besonderbede In belo-van bealgheld, kapltaal verlang- ens., ao.n

,Adverteerder," Poabna 828lt, .Joluunleaburc.

ONDERSTEUN •n 1. frlkaner-flrma, reed• 40

Jaar tot u dlene. Stuur u produkte, plulm

-no en lewende bawe aan: B. Basaon,

lllark-acentel<ap, ar-traat 100, Newton.

O NDERSTEUN •n Afrtkanersa.ak. A. P.

Swart vir Kt1!1denleraware, eetwac-e en

aile ander benodlghede. Carollneatraat 85,

Brtxton. P'oon 35·1879.

ONMOONTI..JK! Waarakynlllt Is dlt glad

nle onmoontllk v1r u om u gesondbeld

vol-kome te herwln nle. AI u aan euJge kwaal

Jy, atgealen van hoe ernatlg dlt Ia. en of dlt

tot hlertoe as ongeneealllt beskou Ia, akryt aan ona en verstrek volledtge beaonderhede.

Geen medla)'De, geen heelkundlge toeateUe nle, en u staan onder geen verpllgtlng

nle.-.. THE "SCIENTIFIC HEALTH INSTITUTE",

Poabua 1338, Baapatad.

RAADPLEEO B • .J. van ZyJ, 12de Straat 85,

Parkhurst

Vii'

die koop van •n buill op die Rand en vir enlge vorm van .Aaauransle.

m:TREKKING Y AKAN'r

O

NMIDDE~IK benodlg, tydelllte betrekking, •n Jong Alrlkaner-seun (ongetroud) om

behulpaa-am to weea met algemene plaaawerk. Moet fluke, eerllk ·en gehoorsaam wees, en

piUJ&werk verat.lan. en onmlddolllk begin.

Salarla £4 per mao.nd met vry lnwonlng. ·

J, P. Coetzer, zeventonteln, P.K. Palllng -Kloor, Oradock.

ImNODIG

F

LUKvir SE lkaaP boer en bees, ooek •n goele te huur. plaaa gesklk VIr verdere beeonderbede akrywe aan S. I. da Prees,

Gwerna, Hamanadorp. /

,

'N STAATJUKI.:R

Verledc jnar is uit Boshof bcrlg dat

een van die oudste Drandwagte van

die kommnndo, brwg. Buitendag, 23

myl per trapfiets argeHi het om die

O.B.-daJdunksle by le woon en sy

kollektelys nr tc lower. Brandwag

Bultendng het hierdle jaar £5

opge-spaar vir die NocdhulpConds. Sy

oC-fervaardl,:heid en P\Jgu.l{etrouheld bet

'n diepe indruk nagclnnt.

V,AKANSIEPLAAS

Kom vir u volgendc vakanale na die ruatlge

plaaa Verrcnoerd, JUveradnl. Goelc en vrlen-delllte bebandellng. Terme blllllt. Doen IUI.ll·

aoek, mev. A. Badenhoral.

TE KOOP

A

NGEJ.JERl'LANTE. TentoonatelllnJIOOrte:

Pioneer en Reglnn, Ll·I!·O per 100. £8·10-0 per 1,000, vry gelcwer. Vyf veraklllende

aoorte, 7/6 per .;osyn poavry. 109& van

Mn-ate Is vir die NOOclbulptonda. - J. l l. Boodt, Lonla Trtebard t.

BESTEL dadellk dasoud kulkena, Auatralorps en Lcgborne. Ook kruta van Leghorn haa.n en Auatralorp hen. Beatelllnp vol tot etnde Aucuatua. Vanaf daardle datum 3,000 per week bealdkbaar teen £6 per 100.

Voor-ultbetaalbaar of K.B.A. B. B. lllalaD, P.K.

Bentfonteln, Paart. FOOD 8Z03.

BOEGOE. - Twee ooorte, vir eekere kwale.

Geawect., 12/·: Speslaal 11!1c· per POnd.

A.ntwoord ceen brlewe. K.M.B. poavry. .J • .J.

Spte., Baa-eD-Vrecle, P.;B. OrooUmuJ,

Oudte-boorn. ____________________________ __

K

OOP u meubels by •n mede-Atrlkaner teen

bllllke' pryae. GraUJI verpakldng. Skryf

om beaonderhede. Sprtncbok·llleobell,

Spen-cerwec 18, Soat Blvler.

Ml88TOWWE. - Ona bled aan gemaa.lde

Karoomla teeo 42/8 per ton, celewer

Unle-•taat••· 110-GO menpel teen 1!6/- per too,

gelewer Unte-otaalea. Ganna Joogaa VIr eout·

Jelr.. Die beato ooutlek teen gellllek en

baar-wurm teen 20/· per salt, V,O.B. ona laal-ataatw. Kontant met beeteUIDI aan NaaloaaJe

Kaap Hllatowwe, Poebna lt7, Lanalaagte, TYI.

MEUB'EL8.

-

ae.oe\: or oltr7f aan dle 8&&k

waar u waarde, dlena en tevredenbeld

kry. Petra-Moabela Bpi<, 8eetraalstraat uo, • Pnotorta. Poobao 13118. Foon 1-01114.

Q PREGTl!l, Chantenay en Nantee Worteleaad,

12/-per POnd. 7/· per half pond. Beete AUI·

trallese Bruin Uleeaad 8/- per POnd, 41·

per bsolf pond, seeerUfl.leer. K. M. B. POSVI'Y.

.J. .J. 8plee, Premier Saadkwell:er, ,Bull en

Vrede," P.K, Sdooemanehook,, Oadteboorn.

~TATRANKE. - Bestel Brandwag Patat· ranke. Seemaande 7/- vir 83 POnd. Borrle

en wit G/- vir 43 POnd. Gele,.·er Serpentine

Sylyn. K.M1B. P • .J. ~r. ((). Su.),

Hoek-wW, Georre. ...

pATATBANBE. - 6 maa!ldo: spealaal

ge-groel vir plant teen 7/-. per sal<. Meld u ·

staale. S. P. Gerber, P/1. Serpeotlae, Dlat. G«<rre.

RAMAIE -

Mertno S&oeter7. - Beperltte

boeveelbeld Wansanella ramme

beaklk-baar. Groot ltarkaae en wol met ult.etaande

kwalltelt die ke11.111erke. PIIIIU heatelllnga

vroegt,.dlc. Pryoe t"aD&t LIS vtr kuddt. 1. B.

lfoolmaD, Kacoord, IW4delbarc B.P. FOOD

41% •

gPEELSKEIE. - Bottolskele teen 3/9;

vler-kanUgo koppe teon 4/6. Koos Botha, P/s.

Serpentine, Dl11t. Georre.

VANS ()C)N()BETE PBODUCJ'S. - Terazzo,

Kombuls- en han4wMb&kke/ baddena,

lep-tteee tonka, pllare, vloerteele, voertroe.

Enlg-leta In boton. Dlrekteure: P.

w.

en P. o.

.,.. Beetden, Potrletentra:at lll!3, hetorlll.

WYNE

5

GELLING Muskadel·llkeur £2·12·6: anker £3·17·6. IS gelllns Roo! of Wit

Mueltadel-Jerlplgo of Beate Ou Port .£2-2-S: anker

£3-2-0: II gelling Rool Soet Muscadel £2; anker

.£2·18·8. IS galling Worcester Hoek, Boot SJerrlo of Balf·-t Muecadel n-111-0: anker £2-11·0. Voorwaarde.: Kontant Of K.B.A. Wyn ge-lewer Bonnlevale-otaate. VaatJie. moet terug-geatuur word. .J. o. .Joaker,

Weltevrecle-W7DJDakery, Poebna 1, BoruJJevale, B.P.

HERHOLDT se BOOMKWiiKERYE

Posbus 6601 .JOHANNESBURG

KBISAN1l'E - Oktober-November plaDtt)'d.

O.na ,DONOU'' Venamellng, glo1'1eryke

kleureltakertng, ultetaande prapoorte,

26/-per doeyn. 1G/· vir 8.

Ona ,OPERJ" Veraamellng, - reuae van

die vertoontafel, fraal kleure, 18/6 per d

o-ayn, 12/8 VIr 8.

Ona ,LUUKSJ:" Venamellng, traa1 kleure,

reuaacUce blomme. 18/8 per doe)'D, 10/8

vir 6.

Ona , TUIN" Veraamellng, pragtlge eoorte

ceaortcerd. 111/6 per dosyn, 0/6 vir 6.

.UO:RIKAA1'1SI!l BOOMANOI!lLIERE, plenk.

rool, aalm ens., geeorteerd 10/8, 12/6, 111/6

per doayn volcena ooorte.

Kontant met beatelllng.

Blerstrutke, Slerbome, Helnlngbome, Rose In

bllkke.

W. V 0 I G T (Eiens.) BpkJ.

Fabrikante v&D

Kelder- en

Bes

p

roeiings-lll88

j

inerie.

U.

10, •

HUGENOOT

,

K.P.

-

'

DIE O.B

.,

WOENSDAG,

11 OKT

.

1944.

YERJAARl>AGKETrfHW

1! Okt.: Salmon Plenaar, G«<rge; Rosina

PlenKr, George: sarellena Maree. Stellen· bosch; Pedro van der Westhulzen, Paarl:

Martha Magaretha Bnaaon. Malmesbury: He·

lena Meyer, G«<rge: Schalk van der Merwe, Boskull: Daulel Roelof Snyders, Mamagalles·

kraal.

13 Okt.: I G«<rge sampson, Port Elizabeth;

salomlna Henning, Levubu: Johanna Gedlna

du Plessis, Schulnadrltt.

H Okt.: Cornelia Sophia Jansen van Vuuren. Schulnsdrlft: Antoinette Cllllere,

Plumoteacl; Nina Bezuldenhout, Bellville:

Egbertua J. Dlppenaar. Aughr&bl~a: Rebelllno.

P. Pelzer, Stutter helm: George Plo. Groot·

Brakrlvler; Marla Kruger. Carnarvon: Plet

Weiman, Bethlehem.

JG Okt.: Dol one du Tolt, Observatory;

Marian Roode, Po.arl: Gerhnrdus Francois de

Vllllere, Laingsburg; Johan Rosaouw, Ashton: Gertruldao Dorlthla Bezuldenhout, Vaalkop: Suaaana van Heerden, Derby.

16 Okt.: Johanna Freda vnn Renaburg,

Epplngtulndorp: Jacoba van Heerden, Bed

-ford: Chris de Wit, Tarkastad: Anna Slabbert,

Hugenoot; G. J. Lourens Voges, Stellenboach:

Japellna CaoSper Kruger, Groblerahoop: Tina du Preez, Ruatenburg.

17 Okt.: Annette Naude. Stellenboscb:

Anna-Marie Wild, Stellenbosch: Maryna Lam·

breehta, Paarl; Lambert Laubocher, Paarl:

Rlna Langeveld, Wolseley: Thomas Amol~•

Bothma, Merwevlllc: Dutolt Orobbelao.r, Wei· llngton; Gertrulda E. Labusebagne, Kirk· wood; EUzaboth Iris Minnie, Port Elizabeth:

Johallna Theart. Woodltock: Elizabeth Louloa

VIsSer, Nababeep: Comella liL Koekemoer, P. Potgteteraruat: Berdlena Buurman, Beth· lehem.

18 Okt.: Jakob Theron, George; Aletta C.

Kotzjj, Uplngton; 'l'rulda van Velden, Stel-Jenbosch: Johannes SteenkMnP, Wllgenhou

ta-drtft; Fenton Jordaan, Groot.-Brakrlvter: Jacoba Terblancbe Meyer, Vryburg; Johan-nes Petrus Venter, Schulnadrlft: C&thrlna susanna Foucbt. Kommtuledr1t: sa rei Fran·

cots du Plellle, Raahoop: Emanuel

Wolma-raos, Rletfonteln ..

0

.

8

.-

DAGVIERINGS

Onderstaande is verdere verkorte

berigte in verband met

O.B.-dagvJe-rlngs:

Kroonstad: Deur die drie

kommnn-do's van Kroonstad Is· die moo!

be-draggle van £150 lngesamel, waarvan

'n basaar ondm; Ieiding van komdte.

S. Glldenhuys £61 l2s. bygebrlng het.

Nabnbee)l:. By geleentheld van die•

K.G. se besoek het die Boe~:ejeu~ 'n

basaar gehou \'an selfgemaakt.e

arti-kels. Dlt het die moo! bedrag van

£23 lngebrin.g.

"fryburg: In verband met die

vie-ring deur die Vryburgse en genl. C.

R. de Wet-kommando's word berlg

dat genl. P. J. Grobbelaar £275 van

hulle verwag het om sy bernamde

£1,100 vir die generaalskap te berelk.

HnlJe Jaet boJU verrns met 'n opbrengs

un tAOO. Die Boere.leng aileen bet

£100 ingebring. Die Generaal en

hfkomdt. W. Jordaan het as sprekers

opgetree.

Ueivilo bet op 5 Aug. aangenaam

feesgevier op 'n plaas en die bedrag

van verlede jaar oortrer.

llloukrans (dlst. Estcourt) se

kom-mando bet die bedrag van £54 ln

ge-samel wat die opbrengs van verledc

jaar ver oortrer.

Yentersburg bet die K.G.

tecnwoor-dlg gehad en 'n reuse-wclslae behaal

deur die insamellng van £200. Dlt is

byna driemanl soveel as vcr!ede jaar

se opbrengs. Hoofgenl. M. Wessels, genl. Hendrlkz en hfkomdte. Gibson was ook teenwoordig.

Die Jlnnic :u.aritz-kommundo

(Vry-burg} het £240 ingesamel vergeleke

met £133 verlede jaa1·. Genl.

Grob-bclaar en hfkomdt. Jo1·daan hot as

sprekers opgetree.

Aliwal-Noord bet tonspyte van 'n

onplesierige dag sy voorgenome £100

ingesamel teenoor £80 vcrlede jaar.

Die Boerejeug het 'n eerste poging

aangewend en £5 bygebring.

KQedocsrnud bet O.B.-dng cleur sy

afsonderllke

assistent-veldkorncts'kap-pe laat vier en die moo! bedrag v~ £97 is ingesamel tecnoor £35 verlcde jaar.

Primrose: In samewerking met die

Boerejeug Is die bedrag van £44

in-gesamel op 5 Augul!tus.

Rietfonteln (Licbtcnburg) se kom

-mando's bet op 10 en 19 Aug.

O.B.-dag gevler en £50 lOs. ingesamel.

Die funksies is toegospreek dcur hf· komdt. A. P. Swn•·t, komdt. Steyn,

komdte. Steinman en brwg. J. S.

Labuschagne.

Fonrlesburg: Groot gecsdrif h~t

geheers en £200 Is ingesamel. Eeu

skaap .het £17 lngcbrlng. Ds. S. J

Stander en genl. H. J. du 1'o1t het

as sprekers opgetree.

Fauresmith;: Die totale ontvangste

vir O.B.-da.g was £102 vergeleke met

£80 verlede jaar. Genl. C. L. de

Jager, Geblcdsleier, bet die nand 'n

belangwekkende toespraak gehou.

Boshot' bet ondanks heftige

tJarty-twls £90 ingesamel teenoor £62 ver.

lcde jaar.

ATsJ.:XANJ>IUA..- Hoewel klein In

l{etalle het die kommando's van

Alex-andria vir Fondsdag onder die Ieiding

\'an hul ywerige otllsiere, komdt. T.

J. )!arals en boerejeugkomdt. H .

Heunis, die pragtige bedrag van £100

l

lngesamcl. Dit is 'n groot prcstnsie

as in mmmerkin.g geueem word dat

hlerdie kommnndo's onlnngs' op Alox

-nndria ook lml eie l'eesterrein nnnge -koop het.

\' RYHEID IN l'l'ALH:

Die amptelike orgaan van die

Vati-kaan hpt 'n beroep op die Geall!ec•·

-des gedoen OID Qle aanrandlng OJ>

Italiaanse vroue en plundering dcur

F'rans-~larqkkaanse, troepe stop te

sit. Die blad voeg daaraan toe aa;.

daar offisiere' is wat verklaar dat

bulle nle by .magte is om die soldate

01> hut plek te sit nie. norpe en

strek~,> Is ont.treskep in wettcloosJ•eid

wnt ilia prestige ,·an die besettings

-mugte in gedrnng bring, word ten

sloth~ verklanr.

Hier gee die Pouslike blad dus ·n

versigtig gestelde aanduiding van die

seenlnge wat Britse vryheid bring!

e

All die sltplek van •n goelc manabroek deurgaan, sny die pype net onderkant die

sakke af en torrlng die nate loa. Deur die

pype nou aanmeka.ar te werk, kaa •n mool

haltrok gemaak word - die nou kant moet

net om die mlddel pas.

Schoemanello

Dr

ank ...

.

VIR KWALITEIT EN TEVREDEN•

HElD .DIE GOODKOOP.STE

---.. .s

3•

...

;;

c:-...

... ::

-.&

s.

....

~

..

::~.S WYNE:

II<

=

P'OJikCl'l\')'n

..

..

..

..

..

..

7/-Lewenawyn

.. .. .. ..

..

..

3/9 Vermouth

...

..

..

..

3 /-Saneltraal - Cocktan

..

.. ..

4 /-80ET WYNE: Lllr.eurwyn en Ou Port

..

..

2/6

Ou Wit Port en sauterne

..

2/6

Por;t.,• Rool Soet Muakadel, Wit

Soet Muakadel ••

..

..

..

1/8

J'erlplgo, Roo I en Wit

..

1/9

Worceeter Bock en Pontalt

..

1/7

8.JEBB.IES:

Amontellado (Droll), Kimberley

Kluh (Droll), Ou Brain

(Soete-rig), Ou Oloroso (Soet),

..

..

2/9

Goue (Soot) • • • • • .•

..

..

2/8 Speatale (SMterlg) • • . •

.

. .

.

1/6

BJerrte (Soetertg)

..

.. ..

..

1/G

DBO& WYNE:

Burgund:r

..

..

..

.

.

1/D

Claret en Wit Droll

..

..

..

1/8

BRANDEWYNE: Super dO Luxe

..

..

..

..

8/6 De Luxo

.. .. .

,

..

7/8 Ekatra Bpealaal

..

..

..

.

.

7/-F.C.

..

.. .. ..

..

..

..

6/6 Buchu

..

..

.. ..

..

..

.

.

7/6

.

JENEWEU . . . .. 7/8 LIBEURS: Creme de Cacao • • . . . . . . 710 Gouo :Mandertn, Curacao,

Kum-met, Ple.ang, Perake, Appelkooa 7

/-NaeltJie .. • • .. • • .. .. .. 6/8 Kersle, A.nya, Gemmer, Lemoen,

II

5

·

!I

.so;

I!

~=

-

-11

/

-8 /-81• 7/8

- 10/-7/S 8/11

- 30/- 37/-

30/

-Van der Hum, Peperment . . 8/S

34/-n:NEW.EB-LIKEUBS:

Lemoen ~n suurlemoen .. .. 7/6 -G% of 1/-per e atalsg wanneer Bontant mel

Bea~ , .. tuur word.

Yoec b:r G/- VIr ldssle en bottela, en lG

/-vtr v.atJie wat verroed eal word b:r

ternc-ltlldlnc. Ons lewer drank In 001 lnhoaen

IIOIAnk one voonade van lnhouere bet, en

all-nil: op voonvaarde dat die tnbonera btnne -tic dae &all ODS tenlc beeorc word. \VeeOI

bo&tel lllaan&e kAD ona alleenllk In ona ele b(lttefs, kJiales drank verpak, waar oulke

drank •u mlnlmnm p.,.. T&n n-11-0 beloop

(G/-vtr lnbouera lngeelnltl. Indlen aoedkoper

Ida-Ill.. verlang word moet u u ele lnhouen aan

- Jtau.

Word verkoop In U.bottel-klaalea of

G-gel-lln.a'vUtJiea of &TOter. U klssle. van. 1! bol·

tel kan W:ru, Brandewyn, Jenever, Llkea.r,

Vermouth en Hanell::raal bevat.

Terme:-K.lll.B. plus trelngeld na sylyne, K.B.A. pine

trelnkODliXl188IO, V.O.S. OUDTSHOOBN.

Beste! 'Van

JURGENS SCHOEMAN,

POSBUS 1421 - OUDTSHOORN.

'Cnl~ecee dou Vooralag (Edms.l neperk,

llamelr 103, Groote Berkcebon,

AddetlCJO-Itrlla&. Kaap•tad "" ceclrDk dcur rro

Ecde-ola-Dnlldr8J' CB4mll.> Bpk., Stellenboeeb.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Average structure factor S(Q) of stearic acid (SA) agglomerates formed when using different polymeric compounds, PVP: Polyvinylpyrrolidone, MCC: Microcrystalline cellulose,

In order to evaluate the effects of the different feature selection methods, we used as baseline the results (MCC = 0.7492 for the DRIVE data set and MCC = 0.7537 for the STARE

Sub-supplier integration by first-tier suppliers foster the innovation level of first-tier suppliers at the buying firm level Benefits of sub-supplier integration depend on

Based on the information that was retrieved from the in-depth interviews, I have developed 1 a model of relevant maintenance aspects to be addressed in development projects, 2

With a signal peptide screening for the heterologous enzyme cutinase (Cut) from the fungus Fusarium solani pisi ( Martinez et al., 1992 ), we could demon- strate that

Chapter 5 Association between medication prescription for atopic diseases 70 and attention-deficit/hyperactivity disorder. Chapter 6 Association of atopic diseases

Other than for strictly personal use, it is not permitted to download or to forward/distribute the text or part of it without the consent of the author(s) and/or copyright

Therefore, hybrid matrices based on synthetic gels for tuning physico-mechanical properties and digested tissue gels for controlling cell function are very promising as