• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.41

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.41"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gereglstreer aan die H.P.K. as 'n Nuueb!aCl

0

'D

ie

0

0

!\'S

JIOL

K

MO

E

T OPUO

U

OM T

EE.

\. TJ

O.l

l

S

ELF TE

ONS

V

OL

[(

MOET VER

.

VEG

SOO

S

DIE

PARTYSTELSEL

J

A,. !JO

JJ

EIS

.

VIERDE JAARGANG, WOENSDAG, 5 SI::P'rEMJ3ER 1945.

V

OJL

IK

§

l

iE

I

JE

R

K

AN

NE'f GE

JKTI

IES

~.W

O

RD

D

EUJR VO

ILli\

S

F

RON

J

O

proep

Om

Te

Breek

Met Verdle

]ende Ste

li

s

eli

,Di

e

p

n

rlc

m

c

nt

ct

·

c

pa

r

ty

s

t

el

s

e

l hep

a

al dat

'

n

vo]

k

n

i

('

'

n

ecnhc

i

d

mag

vo1

·

m

n

ic. Di

t

hep

a

al dat

'u

vol

k

in twcc

v

eg

t

e

nd

e

ka

mpe

V

C

rd

e

el

lllOCt.

·

wo

r

d, e

n

hy Vt

i

e

S

C

l

ei

e

r w

e

n

,

kry as h

el

ouin

g

di

e Pcr

s

te mi

n

i

s

t

ct

·

s

kap.

:O

i

e p

a

r

t

y w

at

we

n

,

wo

rd

.

haa

s

o

o

t

·

di

e

st

aa

t

to

t

dat

d

ie

andcr

par

ty

ho

m

we

cl'

u

it.WCl

]

)

.

Daa

r

mo

c

t voet

hal

gcspe

d

word

,

'n

sk

rum w

o

r

d

g

evor

m -

'

n

a

a

ni

J

O

t

H

le

nde ge

v

c

g oor

d

i

e

eG

r

s

tc

mi

n

i

s

t

e

sk

a

p

.

I~it

i

s

d

i

e

s

t

d:;cl

w

aa

ro

p

v

e

rw

a

g

word

dat

on

s

'

n

v

olk

m

oe

t

hou

-

c

w

i

g

c

vy

a

nds

ka

l

l

tu

ssc

n

volk

sgen

o

tc, e

n

d

i

t

o

u

derwyl

h

on

d

c

rddui

s

ende

v

an

on

s me

d

e

-

A

fr

i

kan

er

s

h

o

ng

cr

-ly

d

en

d i

s

.

E

n d

a

n u

o

cm

ons

ou

s

s

elf

'n C

h

ri

s

t

e

l

ike vo

l

k"

,

h

e

t

d

i

e

Ad

j

uuk-k

o

mm

an

da

n

t

·

g

c

u

cr

aa

l,

gc

n

l.

J.

A

.

S

mi

lh

,

t

c

C

eda

rv

ille

o

p 1

8

A

u

g

.

h

y

gcleen

t

lic

id

v

a

n

O

.

B

.

-

d

ag

vi

er

i

n

g

ge

se.

Genl. Smith het aangetoon hoe daar 'n eenheidsgevoel was onder die Voortrckkcrs. As die een in nood was, is daar nie $Jevra aan watt~r groep hy behoort nie. maar daar is tocgesncl om hom te help. Hul staat was gcgrond op die beginscl van volksorg - cen vir nlmal en alma! vir ecn. Die eerstc wctgcwing het bepaal dat ann clkc lkl van die ge• meenskap 'n plaas toegckcn moes word. Daar is gcsorg vir die wedu• wecs en wese wat in die stryd ver•

Iiese gely het.

Maar toe kom die vrccmdc party.

stelsel wat met bnjonctte aan ons volk opgcdring is in die pick win ons eie staatkundige stelsel. Die volk.

sorggedagte is daardcur onderdruk en in die plek daarvan hct gekom die stryd teen die mcdc Afrikaner. Elk.

een moet kant kics binne sy party teen aile ander volksgenote in ander partye, en die ecn moet die ander die brood en burgerrcgte ontneem.

DIE WREEDSTE

Daar word vandag gehuiwer oor die wrecdhcid van die afgelope oor.

log, waarin vroue en kinders deur bomme en vlamme verteer is. Maar selfs hierdic gcwdddadige uitmoor

ding is nie so wrced soos die uit hongering van ticnduiscnde vroue en kinders binne die huidige stelscl nie.

Wat kan wrcder wces as dat 'n mens van sy gehoorte tot sy stcrfbcd gc•

dudg honger moet ly? En dit gebeur

·vandag met hondcrdduisetlde van ons

·volksgcnote. Onder die stclscl van padytwis word aan hicrclic mense

·niks gedoen nie. Dnar is nie- tyd (e midcle van die politiekc stryd vir hul

·versorgi.ng nic. En die gees vnu vyandskap belet ook dat daar icts

,gedoen word aan diegene wat nie aan

die cie party bchoort nie.

Nasionale koerante het tydcns die oorlog geweier om 'n betaalde advcr tensie te plaas wat sc: .. Ondcrsteun die Noodhulofonds - daar is vroue en kinders ~vat honger ly". Is dit Christelik? Die Ossewabrandwag moes 3,600 siele vir drie.en half jaar lank onderhou en dit het hom £75,000 gekos. Maar nie een enkcle blad wat gegrond was op die party•

stelscl wou teen betaling 'n Christe•

like oprocp in hul bclang doen nie.

Dit is waar hierdic vrcemdc inge• voerde stelse1 ons gebring het.

VYANDSKAP

In 1938, met die Ossewatrck, hct ons mekaar gevind en die jaar daar op het ons by 1\tionumentkoppie gc sweer om mekaar se hande nooit weer te los nie. Vandag blyk dit niks anders as godslastering te gcwccs het nie, want u word uitgcskop uit die sosiale en politieke !ewe. Dr. Ivialnn het, sever dit sy party bctrcf, gc orden dat u as lid van die O.B. geen decl het aan die demokrasic nie. en deur die party aan bewind is u in kampe gegooi en vandag moct 33 Afrikaners nog vlug tcrwille van hul vryheid. U burgerreg is u ontnecm, 'vant daarbuite mag kaffcrs vergade, rings hou sonder toe!'ig van spcur•

dcrs, maar wan.neer u bymckaar kom, word u omring deur speurders en polisie.

Die oorsaak van dit alles

J

c

by die partystclsel met sy kweking van hnat en brocdertwis. Daarom beywer die Ossewabrandwag hom nou vir 'n volksfront en ons nooi allc groepe uit om saam 'n front te vorm in be·

lang van die volk en nie in belang van enkcle partye nic. Aan die pnr.

tye se ons:

UITNODIGING

.. Bring jul kraQte saam met riie van ons. Daar is 987 O.B.-kommando·s in die land. en ons nooi julie uit tot samewerking en nie tot 'n $Jeve~ nie. Moenie die volk wysmaak dat julie ook hcrvormings beoog nie. '\vant julie is wcrktuie van daardie stelsel. Kom saam met ons, Afrikanerbroers in die Nasionale Party, Verenigde Party of watter ander party. en help ons om hicrclie stclsel te vernietig en 'n eenhcidstaat op te bou wat op volk,

sorg en ware Christelikheicl sal rus. Dit is en bly die oproep van die Ossewabrandwag. As enigeen van

julie 'n Icier het wat julie meen groot gcnoeg is om 'n volkslcier te wees, bring hom en !ant ons hom tot presi•

d<:nt Ides in plnas van dat julie hom V(·rncdcr om 'n blote padyleier te wccs en te hly. 'n Volksleier kan hy aileen word as hy deur 'n volksfront g<::kics word, maar nooit deur 'n par Lyvcrkicsing nic. In 'n vo!ksfront sal

u Icier ook ons Icier wces en ons Icier u Icier, want ons sal nie meer partye he, elk met sy eie Icier wat eerstc minister moct word nie.

Laat clkeen. onder watter bankr hv ook al veg. begin om hierdie stP.l.

sci \'an verdeeldheid teen te werk - ·

b~•Jcfcn dit minder. Moenie nog i:leu VLct:c bysit as die gras aan die brand

i:; ni.o maar help on-; om d;•_ dood te thmn, hct gent. Smith ten slotte ges:i.

K

.

G. D

cu

r O

o

s

aTvL-

·

Sto

ri

es

On

tm

asker

Die K.G .. dr. J

.

F. J. van Rensburg, hct 'n reeks geslaagde vergaderings in Oos Trnnsvaal gehou. waaronder l Tendrina besonder goed wns. Hy het die verhouding van die O.B. tot na. oorlogsc ontwikkcling behandel. en hct vern! die absolute selfstandigheid van die

0

.

8.

los van alle partye, qroepe of enige ander organisasie be, klemtoon; vcrder bet hv die onder. stcuning wat van O.B.:kant aan 'n anti kommunistiese afweer ge~ee sal word. op die voorSJrond gestel.

'n Gocie vcrqadering is ook op Groblcrsd;"JI gchou. wat geesdriftig afqcloop het, en die nek inslaan van Malaniet stories van ,massa.oorlope. ry" van O.B. kant. ,Oorlopery" en ,.wcghardlopery" laat ons aan politici oor.- (Ingcstuur).

fiU

LT

FONTEIN

VOORU:

Ii

T

Die l3ultfontein.komrnando ( C4a l) het met Pondsdag sewentig pond in.

qcsamcl. Dit is twee keer soveel as clic vorige janr - wat . 11 mooi pres.

tasie is vir so 'n klein kommando.

-- {Ingestuur).

El

\"

I

G

D 1

'EEN SY JIY Ai

,

.DE

VEG

SOOS

D

I

E

VOL[(SFR0

!

\"1' DIT

J

/

fR 1-10M MOOiVT

-L

ll

( KA

Z

V !UAA

K

0 No. 11.

§ameli

lin

Kirkwood!

£

5

0

m

e

er

Op 11 Augustus is die jaarlikse Fondsdagviering dcur die Kirkwood. se manne. en vrouekommnndo's waargeneem. Aile brandwagte en lede van die Boerejeug het yw'!rig gewerk. reeds weke voorafgaande die be .

paalde datum.

Die Saterdagmore is 'n busnar ge.

hou in die olaaslike Afrikanersaal en die stoutst~ verwagtings is ver oor. tref. Die orsanisasie en ondersteuning was in een woord puik. en cHe prag• tige bedrag van £350 is gc'in, verge• !eke met verlcde jaar sc £300. Hier• van is £2'1 cleur die groepie flukse Boerejeug byeengcbring.

Genl. Schoeman.

Die middag is die vlaghysings. en strykingsplegtigheid deur die Wag uitgcvoer. Om aqtuur die aand is die kommando·s op besielende wyse toe. gesprcek deur hfgenl. lurgcns Schoe. man van Oudtshoorn. Hy het krag. tiglik die sosiale strvd in ons land geskets en gewys op die onontbeer. like rol van die

o

.

n.

as magsfaktor op daardie gebied. AI meer en mecr kom Afrikaners. binne sowel as buite die Volksbcweging. tot die noodwen. dige besef dat nnsionalisme in Suid. Afrika aileen kan seevier indien dit berus op sosiale gcregtigheid.

Dwarsdeur die dag was die gees aller prngtigs en wcereens is bewys gelcwer dat op Kirkwood die O.B. ten volle ]ewe en as toonaan!Jewende organisasie die voortou neem.

£1

0

0

VAt~

E

DE

NV

ILLE

Die kommando's van Edenville het weercens op 8 Augustus. by geleent. heid van Ossewabrandwagdag, op die plaas van mnr. M. N. Slabber naby Edenville die ywer vir fondse be. kroon met 'n pragtige opbrengs. Braaivleis en andcr vcrversings is aangcbied. en 'n verkoping gehou van artikels dcuc die kommando's · vervaardig, het die pragtige bedrag van mcer as

.CIOO

ingcbcing. 'n Gees van samewerking en offervaardigheid het die vcrriqtings van die middag gekenmerk. Met bydraes nog uit. staande gann die syfcr van veclede jnar gewis oorskry word. - (lnge. stuur).

(2)

TWEE

ALGEMENE HANDELAAR

CD

PRODUKTE KOPER

§.

.lT.

lK R Y N

A

U W

vtr

Kruideniersware teen die bil.likste

pryse.

Bestellings word opgeneem en

on-middellik by u huis afgelewer.

1!£/v. G.!l..liOIA en NUWESTUAAT fi'ooa 00 lll!!l M

BEAUFORT-WES.

A.V

.

B

.

O.B

·

Lyll:besorgers, G:rn.fsteonmakers, UllgrailllSVOn>oiillrut>rll BLOEID?ON'l'EIN - l'RETORI11 130 Tukke

J?JLll..Jn1[

vu

~ l?Z~S3 Fm:on em o rn: .. 1Ul!n:Ti7tilEJ,

JK!EE8 en =de~r l?BODOOTIS

=

tJ

atno.r !o:

C. M. JELOFF EN !:OlE.

(:IMm.n.) & pert<

\10IimMABK (Pe<~bllQ 7lll!!l I>.>!:W"il''H

&

lf

~~IT

IE

~

HANDHAAF

U

EffE

'I'

AAL!

Stuur u naam, adres en

2/6

ledegeld

(vir eerste jaar) a an: SEKRETARIS

HANDHAJ

V

ERSQ

ORG

A.

Nlf.SASJJE

Posbus 180 - Stellenbosch

0.NJ])J8R§T£Q.JN

ON§

ADVEUTJEERDER§

'

Ons

VV ag

D

a

a

rop

As Die O.B. ontkennings moet doen

van alles wat politici op l1ul omswer. winge teen hom uitkwyl, sal ons elke

weeK 'n spesiale uitgawe daar<lan

moet wy. 'n Uandse ::,ap.politikus met

die m1sleidende naam van Gert l-ieyns, het aan sy bngelse kiesers be. dUie dat die O.b. se onth.ouding aan

die verkiesing in Kimberley.cllstrik

die uitsJag kan bei:nvloed. Om sy eie vel te rea binne sy rooi kiesatdeling,

moes hy die voJgende dag alle sweem van O .. tLsmet arwas by wyse van 'n

kategoriese ontkenning dat l1y moont.

lik iets met die O.ti. te doen kon ge.

bad bet. Hy het verkies om dit so te

doen dat h.N.P .• blaaie dit aangegryp

het as bewys dat die O.l:$ .• leldl!lg

samewerking met die Sappe sou ge.

soek bet, maar dat die :::iappe dit ge.

weier het!

In die lig van die K.G. se uitdruk.

like verklaring dat ,vir ciie O.B.,ge•

sinde kieser is die V.P.,kandidaat

vanselfsprekend buite die kwessie", kan dit nogal belangwekkend wees

as mnr. Heyns of Die Burger die be.

sonderhede en aard van die poging

tot samewerking openbaar wil maak,

met insluiting van die naam van die

betrokke O.J.:S..Ieier. Vir Die Burger en Volksblad vera!, wat 'n sterk sauk

daarui; opgebou het, behoort dit heel gemaklik te wees om dit te doen. Ons wag daarop.

Ten

d

e

r

s

G

e

vra

Boukontrakteurs word -hiermee uit•

genooi om hui.!e name onmiddellik in

te llandig by ondergetekende indien

hulle begerig is om 'n tender in te

dien vir d1e bou van 'n NU WE.

:U.t<.

Ll

K.t<E

t<

Y

met ADlV.UNlS!'RA=

TttWt .t<.Al\J'1'0l~B te :::i'.t'bLLl.~.;t'J. l:SO:::iCH.

J.

ANTHONIE ~iVllTH, Argitek, Groote Kerk=gebou 725, KAAPSTAD.

Dit hang van uself af! Daardie paar pennies of stukkics silwer wat as kleingeld oorbly na u uitgawes van die dag

-en wat u moontlik maar as ,uitgecgeld" gebruilc om-oat hulle miskico te min lyk vir iets anders-krui vir u,

VANDAG reeds 'n l,apitaalbaat aankoop wat 'n .redding

vir u gesin of vir u eic oudag lt.an betcken. (By voorbceld: Is. per dag kan vir u teen u sestiaste vcrjaarda.,. ongcveer

£1,ooo koutant oplewer I) o • b

*

Laat SANLAM daardic stui-wers vir u oms it in vcrsckcrde toekomstigc kapitaal!

D

IE

O.B., \J..!OENSDAG,

5

SEPT.

1

9

45

.

V

O

JLJK

GAAN NKJE

lYIEJER

TEEN

HOMSJE

LJF

0

Vlif

\,Die Noordweste is klaar met partypolitiek. Die handskrit is duide!ik

sigbaar aan die muur", bet hoofkomdt.

W

.

R. Laubscher, Kaaplandse voor• ligtingsoHisier, verklaar, by sy terugkeer van 'n uitgebrcide reis in die afde~ ling van generaal

F. M.

Joubert van Kakamas.

,;E

k

!Jet die digste bevolkte

dee! van die Noordweste besoek. My reis het gegaan van 13uchuberg tot

by Kakamas. Oral het ek die Ossewabrandwag sterk en geesdriftig aan•

getref. In hierdie dele is die Volksbewegit1g beslis die kragtigste politieke

faktor".

Komdt. Laubscher het vergaderings toegespreek op Buchuberg, Groblers.

hoop, Karos en Grootdrink, Wilgen.

houtsdrift. Op laasgenoemde plek het

'n netjiese erewag die spreker, wat op

a! die plekke vergesel was van hooL

komdt

J

.

H

.

Gouws, verwelkom. en het 'n groot aantal nuwe offisiere die

eed op plegtige wyse afgele. Voorts

het hy in geselskap van hoofgenl. De

Wet Strauss opgetree op Straussburg,

Upington en Kanoneiland. Tewens ook op Keimoes. Kakamas. Alheit,

Perde,eiland en Rhenosterkop, waar die spreker oral bygestaan is deur. die

plaaslike generaal.in.bevel, dr. F. M.

Joubert, met 'n perdekommando ingc.

wag en geleide gedoen is na die ver.

gaderplek.

Komdt. Laubscher bet oral die stryd en oorwinning van die Ossewa,

brandwag gedurende die wrange oor,

logsjare geskets en geloo£.

H

y

het

voorts mmgetoon dat die O.B. tans

besig is om 'n nuwe gedagte in die vredespolitiek van die volk in te dra

- die gedagte nl. dat die volk vo·ortaan gaan veg as 'n volk in 'n

volksfront teen sy vyande, en nie

Ianger as verdeelde brokstukke in partyfronte teen homself nie. Die

O.B. gaan ook die nerings van d.ie volk seggenskap gee in die bestuur

van die land. sodat die bestaanslewe van die volk beveilig kan word.

NUWE

M

O

ED

Oral het ek gevind dat die Ossewa.

brandwag se oproep tot en omlyning

van die vredestryd nuwe moed en be.

siding bring, het komdt. Laubscher gese. My indruk dat die mense vir goed gebreek het met die partystelsel van die ou kapitalistiese bede,ling, is telkemale uit onverwagte oord onder.

streep. Ek is oortuig daarvan dat

partykandidate in die toekoms bitter

swaar sal !ewe sowel in die huidige

kiesafdeling van Gordonia as in Prieska. Die mense is sat vir party·

-twis. Hulle eis volkskandidate.

Soos begryplik is. vind die sosialis.

tiese gedagte van beroeps. of arbeid.

seggenskap deur micldel van beroeps.

of arbeidsverteenwoordigers kragtige steun by 'n volk wat deur die jare heen biootgestel is aan roekelose ka. pitalistiese uitbuiting. Die volk is on. verbiddelik in sy eis om ekonomiese vryheid ten einde sy politieke een.

heid en selfstandigheid te onder.

skraag en te behou.

DROOGTE

.

Komdt. Laubscher verklaar dat die

Noordweste van Kaapland tans ge. teister word deur 'n knellende droog. te. Boere trek selfs honderde myle

ver om weiding vir hul vee te kry.

Veevoer, b.v. mielies, is totaal on.ver.

krygbaar. Temidde van dit alles le daar 'n streep grond, 700,000 morge

groot, a! langs die seekus, vanaf

Grootrivier.mond tot byna by Strand.

fontein, naby Vanrhynsdorp. Hierdie

grond behoort aan De Beers Maat.

skappy, 'n filiaal van die hoogkapita.

listiese kartel Imperial Chemical In.

dustries. Hoewel op hierdie duisende

morge nog volop gras is, is dit ge•

sluit vir die veeboere, omdat dit die maatskappy se dinmantveld is. In'

tussen kan die boere se vee glo maar vrek en kan vleisloosheid veroorsaak of vererger word. Maar grootkapitaal behou sy eie.

Dit is vir my duidelik, het komdt. Laubscher besluit dat die Ossewa. brandwag se strewe na 'n volkstaat, vry van partypolitieke knoeiery en

kapitalistiese uitbuitery, nie net 'n

mooi ideaal is nie, maar so'n dringerh de beho~ftc is, dat as niks anders dit tot stand bring nje, die volksnood dit tot stand sal kerm.

Gr

E

E

N

G

R

O

N

D 'VI

R

VERD

EELD

I

-I

E

ID

,Ook in hierdie oorlog het die kwessie van onafhanklikbeid op die voorgrond getree en daar was voiks• groepe wat buitelandse diktatorskap

verwelkom het. l\tiaar hierteen het die

Nasionale Party hom verset". Aldus

dr. Malan verlede week op Graaf.

water.

Miskien sien dr. M•alan in hierdie ,verwelkoming" van vreemde dikta.

torskappe rede om samewerking met

die O.B. te weier. Miskien sal hierdie

rede verval as hy herinner word aan

wat hy in Pretoria gese het volgens Die Burger van

2

Junie

1

942,

net na. dat hy 'n beroep op die volk gedoen het om bulle nie te laat opkomman. deer nie: ,}l.s ons volk duidelik die hou~ ding aanneem dat ons samewerking IN ENIGE OPSIG IN DIE OOR.

LOG weier, verwag ons op die geskikte tyd 'n gesaghebbende ver.

klaring van Duitsland en Italii~ wat

hulle met Suid.Afdka voor het.

Ons verwag 'n verklaring of dit

die plan is dat ons onder Duitse of Italiaanse gesag moet staan . . .

Ons hoop dat hulle sal

sc

dat Suid.

Afrika 'n vrye, onafhanklike repu.

bliek sal wees".

Dr. Malan was dus bereid om as·

Duitsland of Italii:\ nie ons vryheid gee weens ons houding in die oorlog

nie, om hulle diktatuur te aanvaar,.

soos ook blyk uit sy toespraak op 25 Maart 1911 te Stellenbosch, soos. gerapporteer in Die Burger:

,Gaan daardie stelsel ( nasionaal"

sosialisme) as Duitsland wen die

eis van die oorwinnaar in die oor,

log wees? In daacdie geval het ons

geen keuse nie".

Waarom vcrydel dr. Malan same~ werking met sulke aantygings soos op Graafwater waaraan hyself skuldig'

(3)

DIE O.B., WOENSDAG, 5 SEPT. 1945.

\/Y

il

vy

aknntalmn

me

Unt

IE

lllg

dan dl

li

m

rv oe

r

Opl

eiding

van

JLa

nd§eun§

ilil

dlie

'

1

erle

~e

Verhoedl

Se

n

.

Cl

a

r

ksou

, lt

lin'istcr

van Poswcse en

Bo

n

ko

n

trol

e

ur

,

het

verle

de •week gese da

t '

by

sy

hes gedoc

n

het

we

hy

.

i

n lE

u

gc-lan

d

was, om

.

Brit

sc

va

k

n

1

anue

i.e

];

cwccg

om na di

e Un

i

e

le

k

o

m,

maar die

Rri

ts

e

cnverh

ei(l

i

s

ui

e

hereid om huUc

tc

b

at

ga

an

nie,

self's al

wil

Jm.Ue

.

I-Her het ons

nou

'n voorheeld

va

n

die

gesam

e

ni.lik

e

verkuoeiing van

die vo]kslewe

deur

par

typ

o]hi

e

k

en

uit.

-land

se

heheer ocn: ons vakhondwese

.

Omdat baie van die vakbonde in die hande van vreemdelinge is, wat

meer besorg is oor hul eie posisie as

die welvaart van die volk. het hulle

a! die jare nog 'n kortsigtige beleid

gevolg om die aantal vakmanne tot

'n minimum te beperk . .i\J het die be< hoeftes van Suid·Afrika vermeerder,

het hierdie klompie vreemdelingc

maar voortgeboer met hu1 beperkings

op die opleiding van Afrikaanse

seuns. As daar 'n tekort kom, we!,

dan voer bulle maar nog meer vreem•

delinge van buite in om die valcbond

sterker te maak in hul belang. Dui•

sende Afrikunerseuns moes maar on•

geskoolde arbeid doen en is belet om

in hul eie land bcvorder te word. Die partypolitiek op sy beurt weer het hierdie eu we! laat voortwoeker

omdat hy geen belangstelling in die

algemene welvaart van die volk het

nie. AI sy beiangstelling word in be• slag geneem deur die stryd om 'n vol•

· gende verkiesing te wen, en vir die

Engelsgekleurde politieke party is dit

voordelig as vakmanne van buite in,

gevoer word om die Engelse stem.

krag te vergroot.

'n Regering wat groei uit die volks.

!ewe selL en dus nie afhanklik is van

ingevoerde stemme nie of meer be.

sorgd is oor verkiesings as volksweJ. vaart nie, sou so'n skewe ontwikke. ling nooit toegelaat het nie. Die vak• bonde sou dan deel van die volks·

lewe uitgemaak het, en dus ingeska,•

kel gewe~s het by alle ander. vertak· kinge van die volk.

1 I .

Oor

strom

ings

Mnr.

A.

L.

de Jong. Robertson,

skryf:

Ek het die geleentheid gehad om

baie van die oorstroomde dele van

Kuilsrivier en Tiervlei te besiS"Jtig.

Wat my besonder getref het, is

die veeltallige woonstede wat op laagliggende gl'Onde tussen Good.

wood en Parow staan. en die vraag

verrys of kopers van persele van. be;

hoorlik gedreineerde omgewings ge.

waarborg word.

Ek bet bemerk dat geteerde gaaie

baie hocr is as die aangrensende wo;

dirrgs en in etlike gevalle van geboue

wat gestaan bet voordat die verhoog.

de paaie aangebring was. Die drei.

nering is daar alles behalwe toerei.

kend vir afvoer. Miskien was die af.

voer voldoende voordat riviere en

lope bul walle oorskry het. In die

mening word ek gesteun deur 'n

vraag wat op 'n protesvergadering

uitgespreek ·is, nl.: ,Hoe is dit met

die rivierbedding hoer op of laer a£

gestel?" Ek het op plekke afgekom

waar draadheinings oor 'n rivier v,oor 'n brug, waar opdrifsels teen spoel, gespan is. Die draad is eindelik plat.

gedruk, maar nie voordat die water

Onder die huidige stelsel is die

volk op alle gebiede opgesplits in

vegtende bendes wat elk net sy eie

klein belange probeer bevorder ten

koste van die geheel. Daarom be,

pleit die Ossewabrandwag 'n een, heidstaat waarin alle vertakkinge van

die volkslewe - die beroepe. nasio,

nale en kulturele organisasies

saamgeskakel sal word in die staats.

bestuur. Dan sal die staat fungeer

soos die liggaam van die mens -elke orgaan of onderdeel sal sy by·

drac ]ewer in belang van die ~eheel,

en die geheel in belang van elke on• derdeel.

JBOJEHJEJ.E

U

G HO

U

U

I

TS

TAlPPIE

Op Potchefstroom het Veldkornet,

skap JE8a2 goed gebruik gemaak van

6 Aug. 'n Uitstappie is gereel en van die dames.veldkornetskappe is ook

uitgenooi. Die oggend is ~oed deur.

gebring in teenwoordi$lheid van Jeug.

kommandant Hennie Coetzee, en die

middag is ons vergas deur die Jeug. Ieier en sy eggenote. Die Generaal

het tot ons 'n kort woordjie van aan.

moediging gerig, waarvoor ons hom

opreg dankbaar is. Ook komdt. Coet.

zee se wenke i.v.m. ons naderende

funksie, is vir ons van groot waarde.

Die Ieiding van die uitstappie het

berus op Jeugveldkornet

P

.

Labu.

schagne, wat ook vir die sukses daar.

van verantwoordelik was.- (Korr.)

op ander mans grond tereggekom het nie.

Hier is 'n welige. groei van Port

Jackson en Rooikrans wat as versper.

rings in die rivierlope dien. Nogal

'n probleem vir rivierrade. Tot 'n

15

jaar gelede was oorstromings 'n

jaarlikse gebemtenis in Engeland. Die

rivierbeddings is skoongemaak en

tans is oorstromings 'n seldsaamheid,

of beperk tot 'n onmiddellike omge.

wing.

E

IJE

PEUS

Mnr. A.

H.

VV'interbach. Pk.

C!awer, Witbank, skryf:

Reeds vir geruime tyd ontvan~ ek

die O.B .• koerant. Elke eksemplaar

wat my bereik, besiel my met meer

moed en meer krag.

Ek sien uit na die tyd wanneer

ons eie pers se ratte rol. om aan die

wereld te toon ons beginsels -en ons vertroue in ons volk. Ek sien die dag

reeds breek in a! sy heerlikheid vir

ons volk.

Onder Ieiding van ons K.G .. met

behulp en standvastigheid van elke

O.B .. glo ek dat ons. met die Ieiding

van God. sal seevier.

Paarl

Monu

mcnte

~

'o/Verke

(Bien.) Bpk. Posbus 220 - Bredastraat PAARL (K.P.) · 0 SKRYWE DIREK OM'ONS NUUTSTE KA TALOGUS 0

Direkteure:

L.

A.

n

.

Bohlmann - M. Bohlmann.

E) Gevestig 1898

ONSST

AAN

li

N

DilEN§

VAN

DJLE

BOJEW

EV

OLK

VliR ALLIES

SONOP

I3L0E

l\'IF

O

NT

EIN

D IJE

W

I

NKEL

MEJ' 'N IDEAAL

DR.

IE

V

erri

g

Volhsd

;

e

ns

!

Lenings

vir

gesala

riee

rde

persone verkrygbaar

.

T

e

rme

u-iters

bi

llik

.

RAADPLJEEG

SASB

AN

K

PAARL:-

Posb

u

s 266

WORCESTER:

-

Po

sb

us

57

T\AAPSTAD:

-

Pos

hus

2:l87

ROELOU BARRY

(EDMS.) BPK.

....-o....-GARAGES

E

N

HANDELAARS

-o....-Vir Diens te: Robertson Montagu Ashton Bonnievale

Koebergweg, Brooklyn, Kaopstad

Laingsburg

As U

k

a

ns

.M

O

HE 1-:om

.

s

a

l

d

it

n

onhereid viml

?

,.Onlllou u vlr Van dcr J\Jcrwe? .. , 0! ;a! . . . t1y hct g-cluk ;:..d1~~1 - ccn van

<Ito Afdelhlg5bestuurders is pt,,hel n::; oorl~de

en hy Is In dio l>~trel<l<ln;; mgeoltulf".

Hoe dil<wels hoor u nie so'o opmerklng nle'!

Taamlll;; <Ulnvcls - <lit wll voorkom asor

die meesle welvarcnde manne hullc sukscs

ann die grlllige noodlot te <la·oke llet. Maar

ga~n maar op sulke sul<sesvol1o rnannc sc

loopbanc in - ccn-dtng sta<t.n hl cllc.e, gevat as 'n paal bo water - <Ill is nie geluk of

r;eniale aa·nleg oi begiftiginr; <leur 'n ryl<' bloedverwant nle, dll ls OPLEIDING. Dil was

die geval met van der l.tcrwe - die vermoC om voorull te slen, opleldlng, l<wallflkaslc

-lly was ~:rrce•l toe die l<nn~ gci<'Om het. U

weet nonlt wa11neer u groot l<.ans gnan kom

nie maar u ka.·n nou begin om ~ckcr to. rnaak

dat u d t Ral kan ulttmlt wannCCl' clit i<om -•oos <lit \'roe~t· of later moet lwm. U l<nn

d~o. wcg van sul<ses volg wat cteur llonder<lc studente van T.A.K.K. betree is wat vanda!:

lnvlocdryke en goed l>esoldlgde l>clrcl<l<ings

beklee.

'!'.A.R.K. sc konespon<lcnslcl:ursl!SSe Is sowel

leersaam as boeiend. Hullc l>ic<l voBccl1gc

oplciding wat op die hoogte v:H> die lytl Is. In

250 ..-vakkc ann en stann onder ctie gedurir,e

sorg van len volle gekwalifiseerde YOilydse

en dccltydsc le1ttoro met 'n univer~itere

opleidlng.

Skryf

om

PRO

S

PEll.'l'U

B

en VRY

adv

ies

v

i

1

·

toekomsplanne

.

Uepartcmcnt O.ll.,

nus 610,

(4)

:VIER

DIE O.B., WOENSDAG, 5 SEPT. 19'15.

Die einde van· die oorlog vind Engeland in die pos1S1e dat hy moet kies om as grootmoondheid onder te gaan met be.

houd van die vriendskap van Amerika of daarsonder. Dit is wat die stopsetting van Arnerika se bruikleen.bulp aan,. die Jig gebring

het - net 'n keuse tussen metode van ondergang.

Met sy kolossa!e hulpbronne, gepaard met die feit dat sy

nywerhede ongeskonde gebly het, het Arnerika uit die oorlog

gekom as die grootste handelaar in die wereld. Solank Engeland

besig was om die vyand van sy keel te hou, het Amerika die

een Britse mark na die ander verower. Die Britte het besef

dat hulle vir goed uit die wereldmark gedruk is en as laaste

strooi het hulle gegryp na isolasie van die Ryk as 'n sterlingblok

teenoor die Amerikaanse dollar.imperialisme. Deur sy dominiums

en kolonies te verplig. om net van sterling gebruik te maak in

die wereldhandel, bet Engeland probeer verseker dat bulle hoof.

saaklik van hom sal koop, en sodoende sy lewensbloed - uit.

voerhandel - in omloop hou. Maar deur dit te doen het hy hom die gramskap van die Amerikaanse nyweraars op die hals

gehaal wat daardie geslote markte_ binne die Britse Ryk wil

gebruik. Dit het gelei tot die staking van bruikleen.hulp aan

Engeland.

Engeland word dus nou verplig om die ringmure om sy

Ryk te sloop en sy markte oop te gooi vir die vlymende Ame.

rikaanse mededinging, of om sonder verdere bruikleen.hulp klaar

te kom en kontant te betaal vir al sy benodighede in die buite.

land. Albei is vir Engeland ewe onmoontlik.

HULPBEHOEWEND

Afgetakel en op die rand van bankrotskap tree Engeland

J?.Ott uit die oorlog as 'n hulpelose ou man wat steun soek om

op te leun. Die een moontlikheid is finansicle hulp van Amerika

- in ruil, natuurlik, vir die oopgooi van sy koloniale markte vir·

Arnerikaanse uitvoer - en die ander, hulp van die dominiums.

Volgens die Londense Daily Mail moet laasgenoemde moontlik.

heid gevolg word, naamlik samewerking van die sterling.lande.

Die Ryk moet sy eie handel opbou en aanmoedig.

,Hierdie rigting beteken die moeilike pad na welvarendheid,

maar ons behoort dan sterk en onafhanklik uit te kom, nog as

'n wereldleier en nie 'n klandisie·staat nie," aldus die Britse blad.

Die ,ons" wat wereldleier moet bly, is nie die Ryk nie,

maar Groot,Brittanje, maar die ,ons" wat die moeilike pad moet

volg, is wel die Ryk. Suid·Afrika sai dus saam met die andcr

Britse dominiums en kolonies die moeilike weg moet volg ten

einde Engcland weer

1op die been te bring as 'n werekllcier.

Die wereldgety het verander. Die Britse lmpGrialiste in ons

land wat vir meer as 'n geslag die republikeinse strewe bekamp

hct met krete dat Engeland ons moet beskerm, word nou deur

hut eie propaganda.golwe op die rotse geslinger. Suid·Afrika

moet Engeland beskerm teen ekonomicse ondergang. Dit is wat selfs die trotse Brit nou openlik erken.

GENADEBROOD

'n Nu.Seelandse politikus het reeds die noodoproep heruitge.

send: ,.Die ou moederland staar 'n krisis 'in die gesig. Hy is deur die oorlog uitgeput, en die dominiums moet die posisie

in oenskou neem."

En in ons eie land is 'n sterk beweging a an die gang om

Engeland genadebrood aan te bied. Dag en nag word daar by die regering geagiteer .om ,opofferings" in die vorm van voedsel ten bate van Engeland te maak. Dit is maar die voorspookse!s

van die prys wat Suid·Afrika nou sal moet betaal, nie vir sy eie beskerming nie, maar vir die van geru'ineerde Engeland.

Suid.Afrika is reeds besig oru met die een ooreenkoms na die

ander sware opofferings te doen in belang van Engeland. Dit geld

reeds vir ons lug. en skeepvaartkontrakte, waar Suid.Afrika hom op

onwinsgewende grondslag aan Britse belange verpand. In die Engelse

pers van ons land gaan daar 'n geroep op om blinde trou aan Britse koopware - ,Buy British"! is die slagkreet, goed of sleg. Engeland

moet lewd

Inderdaad is dit 'n moeilike pad vir Suid.l\.frika om Enge.

land op die been te help bring! En nog moeiliker sal dit vir

die imperialiste wees om te beduie watter voordele daar-nog vir

ons binne die Britse Ryk kan wees. Engeland is besig om dood

te bloei, en daarmee ook die imperialistiese propaganda in ons

land.

l?ERS

VERWELKOM

Op 2 Aug. het genl. Lubbe van

Fauresmith die offisiere van die

manne, en vroue.kommando toege.

spreek en besonderhede omtrent Pers.

kor meegedeel. Algemeen word so 'n

pers verwelkom. -Die middag is 'n

braaivleis.funksie ten bate van O.B .•

dag gehou en £15 is ingesamel.- (In.

gestuur).

BOERE]EUG HELP

Met Fondsdag bet ons Boerejeug

van Nelspruit weer gewilliglik saam.

gewerk en die groot O.B .• darnes help

skink en pannekoek bak. Ons het ook

ons eie taEel gehou wat die mooi be.

drag van £'1.14.8 opgebring het.

-( Ingestuur).

(Aan die insender: Nuusberiggies

plaas ons gratis. Stuur maar gereeld.

- Red.)

DIE O.B., vVOENSDAG,

5

SEPT. 1945.

D~E NU~V

E

AT·OOMBOM

(Deur prof.

In ons Jaaste artikel het ons reeds

melding gemaak van die finansiele

atoombom wat die Amerikaanse

bondgenoot op Brittanje gelos het toe

hy die bruikleen.ooreenkoms sender

oorlogpleging met laasgenoemde be.

eindig het. Ons bet ook verneem dat

die Britse leiers hierdie Amerikaanse

optrede .,baie ernstig en onrusbarend"

noem en dat die nuwe atoombom in

Downingstraat die oorsaak van

.,much bewilderment" is.

DIE BOM EN DIE BRITSE

FINANSIE:LE POSISIE

Soos bekend het Amerika reeds

£10,000 mi!joen se ware volgens

bruikleen gelewer en dit is begryplik

dat hy nou oorslaan van die verniet.

basis na 'n normale kredietbasis. Dit

was trouens ook vanaf die begin in

die bruikleen.wet bepaal dat hierdie

bruikleen met die oorlog sal eindig.

\Vat Brittanje betref het hy tot

dusver meer as £7,000 miljoen se

voorrade volgens bmikleen uit Ame.

rika ontvang. Vanaag bet hierdie

sterk fontein skielik opgedr909 en

dit nogal op 'n tydstip wat vir die

Britte buitendien baie kritiek is: nie

aileen ly Brittanje nog aan ettefende

oorlogswonde nie, maar die moeilike

oorskakeling van 'n oorlogshuishou.

ding na 'n vredeshuishouding sal at

die vernuf en vindingcykheid van sy

leiers en die taaiste volharding van

sy volk nodig he.

Soos bekend beioop Brittanje se

· oo.rlogskuld vandag £22,400 miljoen.

en daaroo is die .~;ente alleen £400

miljoen p~r jaar. Dit is waar dat die

grootste gedeelte van hierdie reusag.

tige oorlogskuld 'n binnelandse skuld

is, wat die Britte maar onder mekaar

sal moet vereffen. Dit is egter die

oorlogskuld vari £3,500 miljoen aan

die vreemdeling, aan die buiteland,

wat vic die Britte die meeste kommer

baar. As Brittanje hierdie oorlogskuld

van £3.5.00 miljoen wat nog tot

£5,000 miljoen sal styg, soos verwag

word, oor 'n periode van 30 jaar en

teen die geringe rentekoers van slegs

2%

persent moet afbetaal. volgens Amerikaanse voorstelle, dan sal die

Britte £250 miljoen per jaar moet vind. As ~n aanmerking geneem word

dat Brittanje n{t die vorige oorlog

wanbetaler gebly het, ofskoon sy

skuld toe maar sowat een.derde van

die huidige beloop het, en dat die

betalingsbalens van die verarmde na.

oorlogse Brittanje volgens Attlee nou

'n jaarlikse debet van £1,200 miljoen

toon teenoor 'n debet van

£

55

miL

joen in 1938 wat toe reeds groot be.

sorgdheid gebaar het, dan behoort die k ritieke finansiele posisie van die

Britte aan elkeen duidelik te wees.

Waar gaan Brittanje die geld kry

om hierdie reusagtige skulde. en

rentelaste te betaal? Soos bekend het

hy reeds £700 miljoen per jaar van

sy buitelandse bates vir die oorlog,

voering opgebruik, sowel as

£5

3

0

mil,

joen per jaar van sy tuisbesittings

gelikwideer.

H

y

het ook reeds sy

produksie t-rnet 20 persent verhoog en

· sy verbn.Jik 1)1et 18 persent verlaag.

1 en spyte van dit alles bet 1lierdie

onbetaal!¥are skulde ,ppgeloop. En

nou hetl'ook die Amerikaanse hulp

weggeval!

DIE REDMIDDELS? Die vraag is hoe gaan B.rittanje uit

die finanslele moeras kom waarin die

Tweede Wereldoorlog hom laat be,

land bet? Sal daar ooit weer in die

toe'koms soos in die negentiende eeu

van 'n ryk en wclvarende Brittanje

sprake kan wees? Op die oomblik lyk

dit of daar van Britse finansiele re,

habilitasie in die besonder sowel as

die van die wereld in die algemeen

geen sprake kan wees sonder groot,

skaalse Amerikaanse hulpverlening

nie, in watter vorm dit ook al 'mag

J

.

A. Wiid)

geskied. Die werk van die Ameri.

kaanse professor A. H. Hansen:

America's Role in the World Econo•

my wat so pas verskyn het, is in

hierdie opsig baie insiggewend. AL

leen met Amerika en nie sonder Ame,

rika nie en vera! nie teen Amerika

nie is Britse en wereldrekonstruksie

moontlik. Die Amerikaners kan van,

dag die liedjie sing wat die Britte in

die 19de eeu gesing het: .,vVe have

got the ships, we have got the money

and we have got the men".

Daar sal Britte wees wat hulle

teen hierdie Amerikaanse hoofrol in

die toekomstige wereldbedeling gaan verset. Deur middel van dcvaluasie

van die pond sterling, 'n strenge be,

heer oor die pryse van eie fabrikate

en die gevolglike manipulasie van die

markte van Sterlinglande, gaan die

Britte waarskynlik probeer om Ame.

rikaanse toegeeflikhede a£ te dwing.

Al hierdie middels gaan egter gevaar.

lik wees ook vir Brittanje self en vir

daardie Sterlinglande wat dit gaan

waag orn die ongelyke stryd teen die

Amerikaanse Kolos aan te bind. Die

leie.t vnn die opposisie in die Nu.See.

landse parlement het 'n paar dae ge.

lede gese dat ,die ou moederland 'n

krisis in die gesig staar. Hy is deur die oorlog uitgeput, en die dominiums, met inbegrip van Nu.Seeland, moet die posisie in oenskou neem. As

Brittanje ondergaan, dan gaan ons

onder. Waar Brittanje gaan, gaan ons, oorlog of vrede".

Gaan ook Suid,Afrika die senti. mentcle liedjie en die kunsmatige ge.

neesmiddels van hierdie Nu.Seelan.

der gebruik of gaan Suid·Afrika

eerste tog eindelik seevier? Daar is

hoop, want die Durbaniete hou van

Amerikaanse motorkarre!

VERLIES VIR PAARL

Die Paarlse O.B .• kommando is op

2

9

Augustus swaar getref deur die

afsterwe van mnr,. Louis H. de

Villiers. Hy was 'n bekende proku.

reur en· 'n krag biru1e die Ossewa.

brandwag. Hy was 'n rebel in die

Tweede Vryheidsoorlog en was 'n

tyd lank opgesluit in die ,tronk te

Beaufort.\Ves. Hy laat 'n weduwee,

drie seuns en 'n dogter na.

,n G

e

se

U

i

gc

OJt

QA

a

nd

word gehou op SATERDAG, 15 SEPTElVIBER in die HOFMEYRSAAL, KAAPSTAD om 7.45 n.m.

Di~ 0. B. -Blaasorkes sa·l optree en vcrtoulngs sal gegee word deur die 0. B.-Wag. Verdcr

'n Snmcspraak en Gesa.ment.Ji!-:c Sang.

l~ring u O.U.-P.undcls s~nm.

Die Gobiedshoofl<warller nooi al c!ic Offlsfcrc en Brandwagte om snam 'n na·ngcname

annd tc kom dcurbring.

E

r'o/

VC

Va

n

O

n

s

Va

der§

In Kaaostad is verlede week _'n

stuk grond aan die hoofstraat ver

-koop vir r.:t2,500. Die kope.r. was en.;:

Isidore Cohen en hy betaal ongeveer

£150 per vierkante jaart daarvoor.

Van hom berig die Cape Times dat

hy 'n man is ,,wat grond koop net

wanneer hy Jus het". Hy betsy loop.

baan begin met 'n meubelwinkel.

Vandag verklaar die koe.rant as volg

van hom:

,'n Gedeelte van mnr. Cohen se

fortuin het in die Sakrivier.eiendom.

me gegaan, waar hy sy grond eerder

by die vierkante myl as by die morg

beheer. 'n Ander groot onderneming

wat mnr. Cohen beheer, is naby·

Ceres, waar hy 25,000 morge grond

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 5 SEPT. 1945.

E

NGE

LSE

'V'

l~

OU

OO

R R

U

§

§IE§

E

..

OG

H

!ES

OJP'fRJEDE

liN POJLJE

Interessante lig word gewerp op die Russiese optrede in Pole deur

'n Britse vrou wat die afgelope jare in Pole woonagtig was en by haar

terugkeer ondervra is deur die ,Catholic Times". Die vrou, met die naam van Short, het gesc dat die Russiese besetting erger was as die

Duitse. In die woorde van die Pole word die toestaod as vclg opgcsoru:

,As ons 5

.).1

jaar se besetting oorlcd · het, sal ons darcm ceo jaar van

bcvryding kan oorleef!"

Onder die Duitsers het die Pole darem nog 'n bietjie kos gekry, ver. klaar sy, maar toe die Russe kom,

hct bulle die gewone rantsoenkaar.

tjies gekry maar geen kos nie. W erk kon aileen vcrkry word as

jy lid word van die kommunistiese

party, en sclfs dan was die salarisse

op 'n vooroorlogse skaal wat heelte•

mal onvoldoende was, aangesien die oorlogsprys vir hotter 150 maal SO•

vee! was as in vredestyd, en die prys

van brood 500 maal meer.

Die verdeling van die land onder die landelike bevolking het die boere te min grond verskaf om op te be staan, en bet geen vee of gereedskap ingesluit nie. ..Hierdie beleid was 'n doelbewuste poging om die land <e yerswak en dit in grater ellende te dompcl."

In verband met die ontvoering van

Poolse burgers, verklaar sy dat hcle families in beestrokke gelaai is vir deportasic na Rusland of ander dele van die land.

Engclse offisicre met wie mej.

Short gepraat bet, het hul besorgd heid oor die tocstand uitgesprcek en gese: .. Ons laat hulle in die steck." Meer as 80 persent van die Poolse volk het die Londense regering aan vaar as hul owerheid. Van die nuwc Poolse regcring het sy gesc dat dit

die sle~ste clemente van die volk in• sluit. Beirut, die premier, is 'n ngent

van die Hussiese geheimc polisie.

Die Russc bet sorg gedra dat nie.

mand van buite die land binnckom

nie. Selfs die Rooi Kruis en beamp.

tes van Unrra (die Geallieerdc orga nisasic vir hulp\·crlening aan bevryde gebiede) is bclet om dit te doen.

Nie net is die Poolse \':erkers ont.

voer nie, maar ook masjinerie is deur

POLITIERE

§l.A

G

Ol

<'

JFER§ VA

N

9

N

PARTYB

E

\VIND

K.

0.

Fischer van Pretoria.

Op 2-f Julie 1940 ge'interneer. In

Durban in hcgtenis geneem en opge• sluit in die volgendc kampe: Andalu•

sia, Leeukop, Ganspan, Jagersfontcin en Kofficfontcin. Tans weer vry.

,Ek sal my mede·Afrikaner nic in

<lie

sleek laat nic en hom nie aan die 'V}'aod uitlewcr nie".

die Russe beslag op gclc. ,Dit is

duidelik dat Rusland Pole van hom

afhanklik wil maak.

Wat die kerkc betrcf, het die Rus• se dit nie sonder meer gesluit nie, dog hoe bdasting daarop gcle wat die

mcnse nie kon bybring nie. Daarna is

hulie gesluit met die verskoniog: ,Die mense wil dit nie meer

h

u

nie."

----PlET.ERSBURG-VHOUE

BEDRY\VIG·

Die Pietersburgse V roue.komman.

do lee£ en werk nog.

Op 16 Julie, tydens die besoek van die K.G., is ·n mooi tentoonstelling in die Stadsaal gehou van naaldwerk, gebak, konfyt en speclgoed. Ook is verversinge verkoop wat 'n mooi be drag ingebring het.

'n Aantal van ons offisiere het on.

langs elk met

5./

gewocker en die opbrengs was as volg: V eldkornette Reyneke £12; korpl. Van den Berg £5; Asst..vt>ldkte. Mullc>r £?.: sPrsf>.

Adendorf £hl0 0: sersc. Viviers £1 2 0; kommandante Venter 17 /6;

asst. Veldkt. Roux £1 10 0; offisiere. Hofmeyr, Steenberg, Coctzce, elk £1; Jeugkomdte. Du Preez £1 I 0.

Ons moes afskeid necm van een van ons flukse veldkornette. nl. mev.

Reyneke, wat na \iVitbank verhuis bet, na slegs

7

maande van ywerige diens.

Ook die Boerejeug prestcer onder

Ieiding van bulle ywerige en onver.

moeide kommandante. mev. S. M. du Preez. I-lulle tel reeds 28 dogters en 23 seuns.

N

t

nv

e

Le

,ve e

n

Op

Georg

e

L

ede

Ons fees wat op 17 Augustus ge.

hou is, was nieteenstaande die belem.

mcrings van die onverwagte vakan.

sicdae die suksesvolste en die aang'.!•

naamste wat ons nog hier op die dorp gebad het, berig komdt.

J

.

A.

Hutter van Georoe. Nie aileen W3S

die opbrengs 'n rekord - tot dusver is reeds £151.4-11 in kontant ont vang - · maar die gees van vriende.

like samewerking, opgewektbeid en offervaardigheid was ook onverbe.

tcrlik.

Hoofkomdte. mev. Cecil Gericke van Voorbaai het in ·n bociende toe.

spraak die verrigtinge geopen. Sy bet die hoofpilare van ons bcleid, te wete republikanisme (nasionalisme) en so.

siale opheffing, uiteengesit en nadruk gelc op die rol wat die vrou moet speel.

Die kinders het weer hul deel ook gedoen. Nellie Meyer het by voor.

beeld blomme bymckaar gemaak en

toe 17/6 ingevorder deur ruikertjies te vcrkoop. 'n Ander Boercseun hct 'n vlicgtuigie gemaak, wat, hoewcl dnar gecn atoombom in was nic, tog onverwinlik is, want die licfdesoffer

van 'n kind beteken meer vir 'n volk as die sterkste wnpcn.

Die O.B. bet bier: uit sy winter• slaap wakkcr geskrik en daar is uuwe lewe en lede. Ons gaan nou die Jcnte tegcmoct.

UN

DOlE

NOJtJ§

0

GEORG

AN

J

SE

ERDE

TW

IS

Tydens die tussenverkiesing in

Kimberley.distrik het die party.koe.

rante gewemel met opskriEte van hierdie soort: .,Gesuiwerde VraesteL

1er Blaas Aftog", .,Sap.kandidaat

vlug van sy Eic Vergadering", .. V.P .•

Sprekers op Taungs Kies Hasepad."

In 'n eenbeidstaat, waar samewer. king die grondslag van die volkspo.

litiek vorm en nie partygetwis nie, sal die volk nie meer op hierdie soort onsmaaklikhede getrakteer word nie.

0

J/ERSTAND 0

1

<'

LIEF

DE?

Genl. Smuts bet voorverlede week aangekondig dat Suid.Afrika nou 'n eie vloot moet kry. Ons moet ons eie kuste kan beskerm en vir ons eie

toevoer sorg.

Sou hierdie bcleidsaankondiging n aanduiding wees dat genl. Smuts nie meer vertroue in die beskerming van die Britse vloot bet nie. of sou dit 'n poging wees om deur die opkoping van Engeland se ou skepe ·n bydrae te !ewer tot die op die beenJ1elp van die afgematte ou moederland?

()

O

NSTANDVAS

'J'l

GE

GELOOH~"

Die Volksblad. in 'n smekende plei. dooi om O.B. stemme; verklaar op 23 Augustus as volg: .,Ons glo dat die Brandwagte in Kimberley Distrik op 5 September sal blyk net sulke goeie Afrikan~.rs as die Wakkerstro. mers te wees.

Die O.B. ledc in IGmberley,Dis.

trik wonder manr net waarom die

H.N.P.,Jeiding nie op

1

5

Junie die.

selfde geloof in hul goeie Afrikaner,

skap geopcnbaar het toe bulle uitge. skop is nic!

0

,

D

ARE

M

'N REDE

.,Daar is geen rede waarom die Nasionale Party nie soos in die ver. lede die oorwinning sal behaal nie," het dr. Malan verlcdc week te Graaf. water gesc.

Daar is egter wei 'n rede en dit is dat die ou Nasionale Pcrrty onder

genl. Hertzog se Ieiding bereid was

om selfs met nic.republikeine soos die

Engelsgesinde Arbeidersparty saam

te werk, terwyl dr. Malan vurige re.

publikeine wat binne sy party sit, uitskop.

0

NU

WE

B

ES

I

C

U

E

I

DSBEC

I

NSE

L

Die Minister van Landbou het aan

die Jig gebring dat die Unie.regering onlangs 'n groot hoevcelbeid bees.

vleis aan .. hongerlydende" Engeland

te koop aangebied het teen dieselfde prys as wat die produsent daarvoor

ontvang. Dit is geweier omdat Enge

-land v!eis teen 'n laer prys in Austra.

lie en Argcntinic kan koop. Nou bet die regering 5,000 karkasse tot die beskikking van die 1ojale Engels'< in ons land gestcl om dit as 'n geskenk

te oorbandig aan Engeland. Die waar.

de van goedere wat so aan Engeland gegee sal word, beloop £150,000.

Klandisie in Suid Afrika sal hier.

die transaksie ns goeie besigheid be.

skou slegs as bul winkeliers ook die

beleid begin volg om 'n ding present te gee as hullc weier om die prys te betaal.

'

N

MOOi LEERS

Al

(

is

baie

belangrik

by

u.

uitrusting.

Kry

dit by

Die Dames· Winkel PAROW

1UITSTEKENDJE

GELEEN

THEDE

vir

Jong Manne

n Firma wat vinnig uitbrei be. nodig ywerige jong manne as boekhouers, stoormanne en vcr. kopers. Goeie vooruitsigte aan. gebied. Besondere gelecnthede

vir geskikte persone om hulle

na bestuurdersposte op te werk.

Meld ouderdom, opleiding en ondcrvinding; el1

Stuur afskrifte van getuigskrifte en referensies aan: X - Posb~1s 1111, Kaapstad.

SCHOEMANEltO DRANK. ••

Vir Kwaliteit e.n Tevredenhcid die Goedkoopste ~,; ~ ;;~

..

\\"l'NE: Fonkch,·yo Le\v~n~wyn . . . . . . . . . . . . Vermouth . . . .. . . . . lianekrnnl - Cocktan . . . . . . SOE'I \\'YN~: Llkeurwyn en Ou Port ..

Ou Wit Port eo Sauterne .. Port, Roo! Soet :)fuskadel, Wit

Soet Mu.skadcl . . . . . . . . . .

Jcrlplgo, Roo! en Wit . . . .

Worcc.tcr Hock en Pontak ..

SJF.JU!I e:S:

Amootella.<!o (Drol!), Kimberley

Klub (Oro.!), Ou Bruin (Soete· o-~: -<:X :l~ >~ 0 ~;; ~~ :lg

~

~

7/ -3/9 3 /-4 /-2/0 2/6 l/8 l/9 117.

rig). Ou Oloroso (Soet) 2/9

:08

"

,_

0 g .; ><<1 £U ~\I) u

..

~ &;> 11/-8 !-8/6 7/6 Goue (Soct) . . . . . . . . . . 2/6 1 0/-Spe•lalc (Soeterlg) . . . . 1/6 7/3 Sjerrlo (Soctcrlg . . . . l/5 6/0 ORO•: Wn,a::: l:lursundy . . . . . • l/9 Clnrllt en Wit Dro~ 1/6 UltAKI)l!:\VHfE:

Soper <le Luxe . . . . . . . . 8/6

Do Luxe . . . . . . 7/6 39/-}~k$tra Spcslnal . . . . . . 7/- 37 /-F.C. . . . . . . . . . . o/6 36 /-l:luchu . . 7/6 Jf::\'E\1'1:11 . . . . . . . . . . . . 7/6 LII{ECJ! : Creme de Cacao . . . . . . 7/G Goue !\ttw~derin. Curacao, Kum·

mel, Plesang, Pcrske, Appclkoos 7

/-:-<o.oltjlc . . . . . . . . . . . . . . 6/6

Kerslc, Anys, Gemmer, Lemoen,

Vnn der Hum, Peperment 6/6 34

/-JKSe\\'EH·T-ll,EUHS:

r.omo•n en Suurlcmoen . . . 7/6

6% oC J/ .. J)Cr f afKlag 1YtLnueer 1\vnt.ant.

ulVt. .Uc.stcUlug gestuur word. V~;: IJy 0/- vlt· kbsio en bottcl~, en lll/- , ...

va:uJlu wat vcrgoet! sal worc.l by t<'rUJ::bCndltl;;-.

Ons low~r Urau)( ill ons inJlOUCrS tWI:uak ou.'i

voorrncto ,·an Lnhoucrs her, en Hltl'\!niUt or)

,·oon,aaade dut die in.ltouers blnno ~c,...it:;- dau

nan Olll'l t~=-u~bc:torg word. \\'c.cu!J llottel

-s!m.:tr~Cc lt:.tn on:, allcenlik in On!t el~ bou~ts~ kJ.,~Ic.s t.lr •. uak verpak, w:ta.r sutko dr.u\Jc •n 111tnlmun\ Jlf')b 'nn £la5 .. 0 betoo:) (6/ .. vtr tn .. IJoucr:. Jn~:c:tlu.U.). 1th1icn goedl:opcr kb)l\!s \'Cr ..

ht.n~ \\on! mo.-·t u u elo inhoocrs nan ons stuur. \\oro \ crJu>OI' Jn t :!-hot td-k.i:t.=,lcs of .5·s,:clling ..

\'tt.:ujlrs or ~ruler. U klr;stes van 1:! l!ottt:-1 Ju,n \\') n, Hr-:uuJcwyn, Jcncwc·r, l .. !l<cur, VennoutO

en UaucJu1.m.l l>o\·at. - Tcnno; JC.tH.U. plu~

trcln;:cl<l "" syl~·nc. ICU.A. Illu~ <c;oln

-l<omml•sl•. Y.O.:S. OUJJ'l.'SUOOHN.

Bestel uan

JU

R

GENS

§CHO

E

MAN,

POSBUS 142, -· OUDTSHOORl\1.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

The degree of within-family change in several dimensions of parents ’ home-based involvement is related to math achievement but not to reading and literacy skills in grade 1

This article continues from the VPHA poster presentation at the 16th International Conference on Atomic Layer Deposition, Dublin, Ireland, July 24–27, 2016, 16 which pre- sented

The pendulum test could be implemented in combination with transparent devices that do not hinder the natural oscillation of the shank (e.g. soft exoskeletons). However, the

For each 30-second epoch of the PPG signal, features associated with pulse rate variability (PRV), respiratory rate (RR), vascular tone and movement were extracted (Table I)..

Laat leerlingen zelf met nieuwe op- lossingen komen, laat hen reflecteren, hun beeldvorming bijstellen, en leert hen dat er lang niet altijd maar één goed antwoord of maar

Post-concussive Complaints After Mild Traumatic Brain Injury Associated with Altered Brain Networks During Working Memory Performance (Brain Imaging Behav. 2016