• No results found

Jeeves, A.H. 1985. Migrant labour in South Africa's mining economy: the struggle for the gold mine's labour supply, 1890 - 1920. [Book review]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Jeeves, A.H. 1985. Migrant labour in South Africa's mining economy: the struggle for the gold mine's labour supply, 1890 - 1920. [Book review]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Volgens horn bestaan wetenskaplike militere geskiedskrywing juis uit breed-te, plus diepbreed-te, plus konteks.

In 'Die "Cape Regiment" , word die breedtevlak deur die Napoleontiese oorlogstydperk omlyn, terwyl dietegimentmanskappe sedeelname aan die Vierde Grensoorlog en Slagtersnek (1815) skynbaar die dieptevlak versinne-beeld. 'n Rankeaanse detailbeskrywing van die 'voortdurend veranderende politieke, sosiale en intellektuele milieu' waarbinne Britse militariste en politici 'n historiese rol aan die etniese leereenheid toegeken her, ve.neen~ woordig vir horn die konteksvlak.

Die makro-breedtevlak skyn al nege hoofstukke te oorheers, terwyl die Cape Regiment se betrokkenheid by die dieptevlak net in die laaste rwee hoofstukke aan die orde kom. Die kontcksvlak word op sy beurt onbevre-digend binne die verwagte teoretiese model ontrafel. Eintlik word die uit-beelding van die vlak te opsigtelik oorlaai met detail oar amptelike korres-pondensie tussen hoofsaaklik militere en politieke topamptenare. Van die outentieke stem en optrede van die regimentsoldaat kom bitter min tereg. Dit maak van die studie 'n getroue weergawe van regimentsgeskiedenis soos vanaf die militere topstmktuur gesicn, war immers 'n uitstaande ken-merk van die militere tradisie bly. In die geval van die Cape Regiment kon claar egter ten tyde van sy ontbinding in 1817 nag geen sprake van 'n eie militere tradisie wees nie. En ten opsigte van die studie se konteksvlak is die onderhawige dekade 'n te kart tydperk om sinvol die veranderende milieu te analiseer war De Villiers se tcoretiese raamweck veronderstel.

Nogtans sal 'Die "Cape Regiment" , nag lank 'n noodsaaklike naslaan-werk bly vir enigeen war aspekte van die Kaapkolonie in die vroee 19de eeu wi! navors. Daarvoor sal onder meer die omvangryke literamurlys sorg, al word M. Howard se wars in European history (1976) en G. Best se war and society in revolutionary Europe (1982) nie daarin vermeld nie.

H.C. BREDEKAMP

Universiteit vanwes-Kaapland

T.R..H. DAVENPORT. South Aftica: a modem

hl:rtory. Derde uitgawe. Macmillan: Johannes-burg, 1987. 692pp. Gelil. R34,95 (eksklusief).

ISBN 0 333 38830 5.

Seden die verskyning van Rodney Davenpon (vroeer hoof van die Depanement Geskiedenis aan Rhodes Universiteit) se SoutJJ Africa: a modem history in 1977, bet die werk homself as een van die gesaghebbendste in sy klas geves-tig. Nie alleen word dit aan universiteite voor-geskryf Die, maat bet reeds drie uitgawes beleef -jets wat die akademiese diepte van die werk beklemtoon.

Hierdie uitgawe is 'n grondige hersiening van feidik elke hoofstuk sodat die hoek se inhoud en benadering tans in belang-rike opsigte van die 1977-uitgawe verskil. Veral deel 2 ('The consolidation of a white state') is bygewerk om binnelandse gebeure tot 1985 en buiteland-se verwikkelinge tot na die Nkomati.verdrag te dek. Nuut in die afdeling is ook die hoofstuk 'The economy and the people of South Africa' wat die rol van die ekonomie op die politieke en sosiale struktUre skerper ondeed. Die belangrike vraag oor die hersiene produk is of die skrywer na meer as 'n dekade seden die verskyning van die eerste uitgawe die jongste inter-pretasies van die Suid-Mrikaanse geskiedenis sinvol verwerk bet. Die vraag is vera! relevant weens die heftige libera!e-radikale debat in die Suid-Mrikaanse historiografie die laaste sowat twee dekades.

Die antwoord is 'n gekwalifiseerde 'ja'. Davenpon bet wel deeglik kennis geneem van die sg. revisioniste ('radikales') se standpunte -veral in hoof. stUkke 8, 10-12 en 19. Dit is egter opvallend dat hy relatief miD verskuiwings in sy liberale benadering tot die geskiedenis aangebring bet. Hy gebruik sekere opvaninge van die 'radikales' op 'n kundige wyse, maar giet dit in sy oorheersende libera!e vorm. Die invloed van die revisioniste was ook Die sterk genoeg om aan die werk 'n groter sosiaal-ekonomiese inslag te gee Die -al bet dit met die veranderinge wel aan diepte gewen, bly South Africa: a modem history in wese politieke geskiedskrywing.

Om in 'n massiewe werk soos die 'n oorsig van die Suid-Mrikaanse geskie. denis van die vroegste rye te gee, is 'n uiters moeilike taak. Davenpon vind egter 'n uitmuntende balans tussen feitelike detail en venolking en gee russendeur ook rekenskap van die stand van die geskiedskrywing. Sy duideli-ke fokus op sentrale temas, die binding van hede en verlede en sy betrokduideli-ken. heid by veral die meer kontemporere gebeure gee aan die werk vitaliteit en die stempel van kwaliteit. Die werk is 'n uitstekende bydrae tot ODS kennis van en insig in die Suid-Afrikaanse geskiedenis uit die pen van een van ODS mees vooraanstaande historici.

HJ. VAN ASWEGEN

Randse Afiikaanse Universiteit

A.H. JEEVES. Migrant labour in South Africa's mining ecolJomy: the struggle for the gold mine's labollr supply, 1890-1920. Witwaters-rand University Press: Johannesburg, 1985. 323 pp. R20,OO (exclusive).

ISBN 0 8549 484 73.

This book, which examines the origins and development of the migrant labour system on the gold mines, convincingly questions the stress on monopoly of power in the gold mining industry which has hitheno pervaded the histo-riography of mine labour, whatever the ideo-logical perspective of the historian. While it is true that a highly centralized recruiting sys-tem did emerge under Chamber of Mines control, historians beforeJeeves have either failed to explain, or even to recognize the persistence of competi-tion and disunity in the first three decades of the gold mining industry. The time taken to secure the interests of the industry suggests that the view of mining groups as being all-powerful, needs considerable modifica-tion.

Before 1912 the Chamber of Mines made several attempts at sening up a monopoly to expand the mine labour force as much as possible, while at the same time keeping wages down. In this way the Chamber hoped to exploit the huge rescrves of low-grade ore to the maximum extent. The success of these attempts depended crucially on state restriction of access to land by Mricans, and by imposing taxes to force them to work for cash wages. The Chamber simultaneously sought to centralize recruiting under

the control of industry, which should reduce labour costs by stabilizing wages at a low level and ending wasteful competition among the mines. As early as 1893 these policies were in place, but successive anempts failed at setting up a monopoly (1880-1893, 1896-1897 and 1900-1906), because the Chamber seriously undtrt"stimated the difficulties of implementation. The Chamber had an exaggerated view of the capaciry of the state to deliver labour through taxes and coercive legislation, and also underestimated the ability of black cultivators to retain a significant degree of independence. Each failure saw the rampant revival of independent recruiting, and even attempts by some companies to expetiment on company propeny with alter-native systems such as stabilized labour and the acquisition of 'labour farms', which would reduce dependence on uncenain migrant labour in a highly competitive context.

Only through vigorous, competitive recruiting after 1906 were the mines able to increas" labour supplies dramatically to compensate for the loss of indentured Chinese labour, to maintain production levels and pursue development policies. Between 1908 and 1912, the bid for labour monopsony was shelved. In a sellers' market for labour workers were not merely victims, but were also able to extract considerable benefits in the form of cash advances from the industry. Private recruiters waxed rich, but their success contained the seeds of defeat.

J. DE VIWERS. 'Die "Cape Regiment", 1806-1817: 'n koloniale regiment in BritSe diens'. Argiejjaarboek vir Suid-Afrikaanse geskiedenis 52(1). Staats-drukker: Pretoria, 1989. 227 pp. Geili. R6,77 (eksklusiet).

ISBN 0 797012419.

Hierdie is die tweedenagraadse studie vanJohan de Villiers wat in die Argiefjaarboek-reeks opgeneem word. Dit dui stellig op die besondere waarde wat die Argiefkomrnissie aan De Villiers se kwaliteit en benadering

heg.

Vanuit 'n bepaalde akademiese hoek gesien, regverdig die inhoud inder-daad publikasie op staatskoste. Dit is immers die enigste grondige studie in Mrikaans oar die wel en Wee van 'n BritSe regiment, en boonop 'n detail-srudie van 'n inheemse infanteriekorps in BritSe koloniale diens. Die navorser toon trouens meer as in sy vroeere werk begrip vir die stereotiepe sienings oar die etniese groep waaruit die Cape Regiment saamgestel is, al neig hy nag tot 'n hoofsaaklik rasse-konseptualisering van die betrokke manskappe. Vergeleke met sy verhandeling van 'n dekade gelede oar 'Hottentot~ regimente aan die Kaap russen 1781 en 1806, toon 'Die "Cape Regiment" , 'n duideliker teofetiese grondslag. Vir die onervare navorser hied die studie 'n nuttige raamwerk van hoe sinvol van die makrovlak (die BritSe leer tydens die Napoleontiese era in Europa) na die mikrovlak (die Cape Regiment aan die Kaap tydens die Oosgrens-krisis) beweeg kan word. In toekomstige studies oar Suider-Afrikaanse leer- of guerilla-eenhede kan dit dug nuttig te pas kom. De Villiers voer sy histories-tematiese ontwikkelingslyn logies deur van die stigting en vorming van die Cape Regiment tot die verskuiwing daarvan uit Wynberg na De Rietfonteyn (die latere Grahamstad) aan die Oosgrens.

Ongelukkig word die leser tussendeur vermoei met starre detail oar op-kommandering, drostety en ontslag van soldate, wapenruig en kleding, behuising, onderhoud, opleiding en sendelingaktiwiteite -jets wat beslis afbreuk doen aan De Villiers se eie model vir 'n ~oeie regimentsgeskiedenis

31

CONTREE 27/1990

(2)

daarwn) en verwysings na die Sandrivier-konvensie as die geleentheid waarby TranswJIlse onafuanklikheid 'verkry' is op een plek, en 'erken' is op 'n ander. Die hoofstuk oar organisasies (waarmee diensorganisasies bedoel word) lees eerder soos 'n prospektus. Die skrywers verval soms oak in die modieuse teenswoordige verledetyd waf 'n strik kan word. Ewe hinderlik is die oorma-tige gebruik van taalgoggas soos 'huidiglik' en die foutiewe 'huidige' (p. 56) waar 'hede' bedoel word. Die redakteur se verweer dat diepublikasie nie die werk is van 'geoefende of professionele skrywers' nie en dat taal-, styl- en ander kritici nie te oplettend moet wees nie, slaag nil: daarin om sulke tekortkominge te versag nie.

Oar die algemeen is die werk goed geillustreer dog baie foro's is nie keurig vir publikasie voorberei of van insiggewende byskrifte voorsien nie. IIlustrasies word oak nie in die inhoudsopgawe aangedui nie. Nog 'n leemte is die gebrek aan 'n register. Nieteenstaande die negatiewe aspekte moet die werk as 'n lofwaardige paging van amateurhistorici gesien word. Dit maak nie aansptaak op akademiese statuur nie en is 'n leesbate maar tussentydse plaasvervanger vir 'n meer oorwoe paging.

G.N. VAN DEN BERGH

Potchefttroomse

Universiteit vir CHO

By 1912, voluntary labour was expanding as workers, with greater

fami-liarity of mine work, made their own way to the Reef without the interven-tion of recruiters. fur many, the flexibility of shon-term contracts associated with voluntary labour, in contrast with the longer-term contracts of recruited labour, outweighed the anraction of cash advances and other inducements offered by recruiters.

The greater availability of voluntary labour reduced the dependence of the mines on private recruiters and contractors, and by 1910 enabled the state to achieve a statutory limit on wage advances, which recruiters had long resisted because these advan~es were an essential element in their success.

In 1912 the Chamber initiated a founh bid for monopsony based on the Nati~ Recruiting Corporation. Monopsony was finally achieved by 1918, thanks to changing conditions in the countryside and on the mines, which favoured the mining industry, notwithstanding a vigorous rearguard action by independent recruiters, recorded in fascinating detail by )eeves.

The contending forces which ultimately created the migrant labour system were also responsible for the creation of the colour bar attendant to it. Thus the origins and development of the colour bar were complex and cannot be explained simply in terms of the racial prejudice of white labour unions, or the pursuit of profit by mining capital.

This meticulously researched and fascinating book is an imponant addi-tion to the historiography of mine labour because it brings an instiruaddi-tional complement to the literature emerging on the socio-economic basis of migrancy. It is essential reading not only for mining historians, but also for anyone interested in the complex forces shaping modern South Africa.

R. EDGECOMBE

University of Natal (Pietermanizburg)

J.B. PEIRES. The dead will arise: Nongqawuse and the Great Xhosa Cattle-Killing Movement of 1856-7. Ravan Press: Johannesburg, 1989. 348 pp. R26,OO (exclusive).

ISBN 0 869753819.

If one was to reflect upon recent South Mrican historiography one wOUld undoubtedly find that the overwhelming focus of scholarship

has been on 20th century social history. In the 1970s there were a number of historians under-taking research into the pre-capitalist societies of southern Mrica. However, in the 1980s this field of stUdy ceased to grow; if anything, it contracted. The field has been left in the hands of a few historians like Julian Cobbing, Carolyn Hamilton, Patrick Harries, John Wright and the author of this book, Jeff Peires.

This must be one of the few books on South African history with a pre-1900 focus to have been written in recent years. That makes it a refreshing book. But it is refreshing for many other reasons. Indeed it is a fine book. It is not only good history, written with insight and empathy; it is also a good story, containing a narrative that is often gripping, a range of colour-ful characters, and a rich array of anecdotes.

At the best of times it would be difficult to comprehend why a whole communiry should decide to destroy or forego its main sources of subsistence. Inevitably explanations of such a bizarre event as the cattle-killing will tend to rest on conspiracy theories. And this has been the case -until the publi-cation of this book. As Peires shows, the leading colonial actors of the time and the subsequent colonial historiography have explained the cattle-killing as a plot organized by leading Xhosa chiefs, in league with the Basotho king, Moshoeshoe, to foment a war against the Cape Colony. Conversely, generations of Xhosa have grown up in the firm belief that the event was a vile trick played by Sir George Grey to deceive the Xhosa into destroying themselves. Peires demonstrates convincingly how both explanations carry no weight at all.

MOSt of the f!CSt half of the book is taken up with providing a vivid account of the main actors and events. Adopting a largely narrative mode, Peires allows the tragedy to unfold. A vicious logic drove the 'believers' (the suppor-ters of the cattle-killing) on a relentless course of self-desttUction. Nong-qawuse's prophecy required all cattle to be killed. This would enable both the ancestors and new healthy cattle to rise up. The killing would be a purification process, so that the new order would not be contaminated by the past. Many times the believers expected, with high hopes, the dawning of the day of resurrection. Many times they were disappointed. Disappointment drove some believers to waver and lose faith. But many others blamed the non-fulfilment of the prophecy on the unbelievers who had not killed their cattle, or on believers who had 'hedged their bets' by keeping some cattle alive. Thus each time an expected day passed without fulfilment of the prophecy, more and more cattle were killed. The ultimate consequence was mass starvation. BetweenJanuary and December 1857 the population of British Kaffraria dropped from 105 000 to 37 500 as a result of death and migration.

Peires's great achievement is to make this event comprehensible. This he does in tWO imponant analytical sections (pp. 122-138 and 165-181) and in chapter 10. His interpretation is based upon a careful contextUalization of the cattle-killing. He sets the event against a background of debilitating frontier warfare, land deprivation, and the devastating lungsickness epide-mic. Given the crumbling material base dXhosa sociery it was hardly surpri-sing that a prophecy promisurpri-sing regeneration should have received such wide adherence. Elements in the Xhosa belief system and cenain Christian doc-R. MARX (red.). Klerksdorp: groeiende reus,

1837-1987. Perskor: Johannesburg, ca. 1987. 140 pp. Geili. R50,OO (eksklusief). Geen ISBN-nommer.

Volgens die tirelblad is hierdie werk 'saamge-stel en uitgegee in opdrag van die Stadsraad van Klerksdorp by geleentheid van die 150- en 100-jarige feesvieringe in 1987 en 1988 tel her-denking van die ontstaan van die dorp in 1837 en die amptelike proklamasie tot dorpsratus in 1888.'

Die omstredenheid oor 1837 as ontstaans-datum is bekend, terwyl 1888 oak probleme oplewer -dit is nie die datUm waarop dorp-status verwerf is nie maar waarop die delwerye geproklameer is. Hierdie is egret 'n geleentheidspublikasie war daarop gemik is om -soos die redak. teur dit stel -aan die leser 'n bree oorsig oor die verlede en hede te gee en die bestaande leemtes in die literatUur oor die belangrike Wes-'IJ:ansvaalse dorp uit die weg te tUim. Die publikasie kom dus op 'n gelee tydstip en her 'n bree algemene leserskring as teiken.

In dertien hoofstukke, war wissel in lengte van twee tot 50 bladsye, word uiteenlopende Casette van die dorp se geskiedenis aangesny, naamlik die algemene geskiedenis, die geskiedenis van onderwys, geologie en goud, die ges~iedenis van die mynbedryf, politieke geskiedenis, pioniers, plaaslike bestuur, argitektuur, straatname, kerke, die plaaslike pets, organisasies en die Ceesvieringe self. Afgesien van Marx, wie se bydrae verreweg die grootste is, her 'n sestal medewerkers elk ook 'n hoofstuk gelewer.

Die tematiese benadering is vir 'n geskiedenis van die aard aangewese, maar dit is te berwyfel of die keuse van temas met genoeg oorleg gedoen is. Die indruk word voorts gewek dat medewerkers op grond van hul

gespesia-liseerde kennis (die redakteur praat van uiteenlopende beroepe) gekies is, eerder as om 'n gebalanseerde beeld van Klerksdorp en sy omgewing te skep. Aan sport en ontspanning of die distrik en buurdorpe word feitlik geen aandag gegee nie. Dieselfde geld die uitwerking van oorlo'e, spoorwee en mynbou op die ekonomiese, kulturele, demografiese en fisiese onrwik-keling van die dorp. Oor die Groot Trek word gese dat 'ons Afrikaners' baie trots daarop is maar die Engelse bydrae tot die groei van Klerksdorp word grootliks verswyg. In die hoofstuk oor onderwysgeskiedenis word slegs in 'n tabel na nie-blankes verwys. By die godsdienstige gedeelte figureer die groep glad nie. Die afdeling oor 'Swartes, Kleurlinge en Indiers' in die hoofstuk oor plaaslike bestuur beslaan skaars 'n bladsy.

In die navorsing is hoofsaaklik gebtUik gemaak van sekondere bronne en nuusblaaie, dog kosbare inligring in byvoorbeeldJeppe se 1ransvgo/ book almanacs en die Officiele jaarboek is nie ontgin nie. Die hoofstuk oor poli-tieke geskiedenis is trouens weinig meet as 'n opsomming van 'n bekende sekondere bran. Bronverwysings (voetnote) word ook net in enkele van Marx se hoofstukke gebtUik.

Dit wil voorkom of afronding aan die werk oorhaastig gedoen is om die publikasie met die feesvierings te laat saamval. Daar is inkonsekwenthede in die skryfwyse van geldstelsels (soms ponde, clan weer die randwaarde

CONTREE 27/1990

32

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The LMM model is not able to capture the volatility skew. Therefore a new model was needed. The SABR, stochastic-αβρ, model was presented by Hagan et al. in 2002 to overcome

van privaat persone; koop en verkoop vaste en ander eiendomme enige plek.. In die Unie en hanteer verkopings en inkopings van enige aard in die

Die verwagting van bestraffing vir n morele oortreding (in die vorm van skuldgevoel) het ook n negatiewe verband met ·n positiewe seksuele houding getoon. Die

With the dominant wave-related processes and appropriate model setup for the Algoa Bay field case established, selected final runs were performed to determine the degree of

Daar sal deeglik rekening gehou moet word met die stemkrag van klein verenigings om nie die oogmerke van die liggaam te frustreer nie.. Ook sal die

The reasons for choosing Roburnia forest plantation as the study area were twofold: firstly, Roburnia Plantation is located in the Mpumalanga Province – the province which

allows a person to participate in the major life activity of working, it cannot be said that the person is substantially limited, notwithstanding the fact that the person could

Gemeenten moeten meer te zeggen moeten krijgen over lokale belastingen, zodat zij meer zeggenschap krijgen over hun eigen begroting en beleidsprioriteiten, ook wanneer dat