• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.21

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.21"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregiatreer aan die R.P.K. aa 'n NliWibl...:t.

.O

N

DER

S

T

EUN

die voora.anstaande

MANSUITRUSTERS

WELGEMOED

&

K

i

e

.

h/v Pretori~;~s· en v. d. Waltstr.

PRETORI

A

'

n

B

ep

.

e

r.kte geta

l

v

olledige

S

telle v

an "Q

i

e

O.B

.

",

2

de

Jaargang,

is

weer

v

e

r

kry&haa

r;

In

harde omslag geb

i

nd

17

/

6

per

s

t

el

posvry

kontant met best

e

lling

8estel

by

V~OR~LAG

(Edms

.

) Bpk

.

Posbus 1411, Kaapstad

D

ER

DE JAARGA

N

G

.

W

O

EN

SDAG, 12 AP

R

IL 194

4.

No

. 2

1.

,

S~cial

Security"

-

van die

K

apitalis

·

M

AA

K

VAN V

OL

K 'N Afl\:ILAS

T

I

GE

.

D.L.

4/44.

Die wereld en ook Suid-Afrika, skakel oor na die sosialistiese orde. Die kapitalistiese 'bedeling met sy demokratiese aanhangsel skryf allerlei medisynes voor om die gewisse dood so lank moontlik u·it die siekekamer te

hou.

,Social Security" is een van die medisynes wat vir 'n geteisterde mens:

-~ • voorgeskryf word. Ook in Suid-Afrika word baie hieroor gepraat en

'L geskryf.

Dat daar bestaansbeveiliging moet k<1m is ~lmal dit blykbaar .e~ms. Maar wa~roor die klomp-demokrate nog stry is wanneer nou eintlik in alle erns daarmee begin moet word, nou, of oor 5 jaar, of in 1955, of wanneer ons alma! veilig onder grond le! Intussen is die saak na 'n Gekose Komi tee van die parlement verwys - meestal die begraafplaas van elkeo vraagstuk waarvan die _oplossing _durf en verantwoordeHke leierskap verois.

Maar kom ons neem aan dat die ka-pitaliste en demokrate onder die druk

van die openbarc mening verplig gaan word om met een ·of ander skema van bestaansbeveiliging te kom. Laat. ons egter kortliks nagaan wat •hier(!io

,social security" gaan beteken. Dit sal niks anders wees as 'n stersel van verpligte liefdadigheitl nie. In die ver

-ledeo kon die uftbuiters nog altyd staa-r. maak op die christelike en barmhartig-heidsgevoel van die Afrikaner en ander

christene. Hulle kon maar voortgaa.n om hoe winste te maak deur honge-r-lone aan hul werkers te betaalj want die jammerhartiges sal tog nie toesien dat 'n medemens van ellende vergaan

nie. Sulke jammerharbiges bet vry-willig liefdadigheidsfondse georganiseer en die lot van die uitgebuites en hul · gesp.:~ probeer versa.g. En om sy

ge-wete enigsins te paai gooi die kapitalis ook 'n paar krummels van sy oorvl oe-dige tafel in die kollektebussie. I

n-tussen gaa.n die uitbuiting voort.

Maar die uitbuiting het nou · so 'n omvang aangeneem dat die vrywillige pogings van liefdadigheid nie meer in" al die el«mde kan voorsien nie. Daa r-by kom ook dat die slagoffers van die kapitalistiese uitbuiting al meer en

meer ontnugter word. Die kapitalis moet 'n uitweg soek en hierdie uitweg is gevind in die towerwoord ,social security". H ierdeur moet die liefda· digheid wat tot dusver vrywillig ver· rig is, nou vir die here volk verplig· tend gemaak word. Ten einde die ka· pitalis in staat te ster om voort te

gaan om hongerlone aan sy werkers te

betaar, verplig die-staat aJmal om tot 'n groot Jiefdadigheidsfohds by te dra

waaruit die 1nkomste van die gl!sin

aangevul moet word. Die worker, die ·

staat en die kapital-is dra tot hierdie ·

fonds by. ·

WERKER BETAAL VIR BAAS Gaan die lcapitalis sy .bydraes tot

die fonds tevrede dra? Soos O.)lS hom ken, sal hy dit nie doen nie. Hy gaan eenvoudig sy deer ook op die werker afskuif en hy beskik oor die midder om dit te doen, nl: deur die pryse van sy produkte te verttoog. Dit .is verar die werkers wat deur die verhoogde pryse getref word, -want hulle is die verbruikersmassa. H()e meer die .kapi· talis dus tot ,,~ocial security" moe!

bytlra, hoe hoer gaan hy sy pryse maak, en die bietjie ekstra inkomste van die werkersgesin sal deur verhoogde Jll'Y~e opgesluk word. Die ondervinding' het

ons nog altyd geleer dat d·ie werker

onder die kapitalistiese stelsel in •n

tyd van prysstyging of inftas'ie aan die kortste end trek. En ,social security" soos -deur die kapitalis beoog, kan. nie anders as infla·sie meebring nie. Laat elke werker en werkster vroegtydig gewaarsku wees teen die ,social secu

r-ity" wat die kapitalis gaan gee. On· der •n kapitalistiese stelsel met sy ge· sindheid -van ,,.elkeen vir homself en

die duiwel vir ons ahnal" is daar geen sprake van bestaansbeveiriging vir die prooi van die kapi.talis nie.

WAT NODIG IS

Slegs 'n Gesagstaat met sy nasio-nale en sosiale gesindheid van ,ek is my broer se hoedor" kan die bestaan

.var. elke volksgenoot beveilig. Daar· om se die O.B.: gee aan elk·e huisgesin 'n ve~:sekerde bestaan deur- aa·n die broodwinners •n geskikte werkkring en ·•n menswaardige loon t-e· verseker, sien toe dat elkeen, werkgewer sower as werknemer sy sosiale pligte besef en nakom. Ons wir ni·e liefdadigheid he nie, net 'n geleenthei.d om ordentrik

te kan werk. Ons 'wil gesonde en be

-staanbare arbeid he, nie ,doles" nie. Soos ons K.G. dit uitgedruk het: , werkloosheid is 'n refleksic op die staat en n·ie op die werksoekende volks-genoot nie." .

Dit spreek egter vanself dat elke volk, veral ·een wat vir geslagte onder 'n uitouitende kapitalistiese stelsel ge-buk moes gaan, persone het wat weens swak· gesondheid, gebreldikheid, ouder-dom ens. nie in• staat is om arbeid te vcrr1g nie. Sulke persone en hul aJhank

-l·ikes se bestaan moet deur

bystands-fondse verseker word. Dieselfde geld

waar dele van. die- bevolldng deur rampe

getref word, soos droogtes, peste,

ver-spoelings ens. Hier is dit . die plig van almal om by tc staan in die gees

van ,.alma) vir elkeen en clkeen vir

almall"

DEl\'IOKRATE PRAAT

.

p.B.

SE BELEID

NOU

NA

·

Genl.

V.an

der Merwe se

Afs

k

e

id

"

Toe die Ossewabrandwag 'n paar jaar geledc verkondig het dat hy vir die idee staan van ,ek is my broer se wag-ter" - die kern van ware sosialismc - i s daar moord en brand van demo-kratieso kant gcskrecu on ·is die

Be-wcging by die volk' aangelda as 'n beweging met

'n

vreemdo ideologic. Maar vandag publiseer hierdie demo·

lcrate lywige dokumente van sosi aa.l-ekonomiese planne en is liul koerante volgeprop met llierdic nuwe ideo, wat

saamgevat, die dinge is wat die O sse-wabrandwag sedert sy ontstaan al

ver-kondig, het genl.

J.

F

.

van de.r M:erwe

by geleentheid van 'n vergadering op

Reitz op 21 lVIaart gese, toe hy afskeid geneem het as Gebiedsleier van gebied

C (Vrystaat).· /

Spr. het hierdie ekonomiese pla.nne

beskryf as kaf wat bedoel is om d·ie brandmaer gerydo partypolitieke perd mee aan die !ewe te hou vir nog vyf jaar, en daarteenoor gestel die waar-' dige gees van offervaardigheid wat hy

in die Ossewabrandwag ondervind het

---~---~~~

---D

ie

Oss

ew

ab

ra

n

dwa

g_

·

K

/aag

A

a

n

In •n tesing voor die A.N.S. op Stellenbosch· oor die med!ese di-llnste in die sosiale Gesagstaat he.t gebiedshoofgeneraal .dr. F. D. du Tott van Zyl o.a.

verwys na die euwer van geboortebeperking. Hy het aangetoon hoe o~s volk

se geboortesyfet· steeds aan die daar is, en gese· dat dit •n aankrag IS teen

daardie wergestelde Afr·lkaners wat met mooi woorde en slagspreuke op hul

Iippe loop, maar hul plig in hierdie opsig versuim. Di~ is

oo!t

'n aa_nklag

teen •n regering en staatsterser wat_ toeraat dat daar el~e J~ar dUI~ends kmder· tjies van .die lewensrig weerhou word omdat daar. me d1e nod1ge toestande geskep word om hulle in die vorksr-swe op te neem nie. wanneer daar dan deur die regering gepraat word van immigrasie waarmee ons volli.skragte aan· .

gevul moet word, is dit •n gruwelike onreg teen~or hierdie ong~bore volks· kindertjies wie se r·egmatige plek sulke· vreemdellnge moe~ kom 1~ne~m om· dat die ouers deur e.konomiese wanto2stande belet word' om hulle m· d1e lewe

te verwek. .,

G

E

L

A

PTE

PARLEl\fENTARISM~ In die pors is aangekondig dat die regering 'n verandering van die Kies

-wet oorweeg. Hy sou naa.mlik dink aan die invoering van' 'n stelsel van proporsionele verteenwoord·iging in plaas van die huidige stelsel op die grondslag van kiesafdelings. D.it sou beteken dat daar nie meer vir persone gestem sal word nie, maar vir partye en dat elke pat:ty soveel verteenwoordi-gers in die parlement kry as wat sy stemkrag in ver4oucl-ing tot die ander partye regverdig.

VEELfiEID V"AN

1>

ARTYE 'n V oordeel van hierdie stelsel is dat die praathuis dan 'n suiwerder weer-gawe sal wees van die verskillende stro-minge·in die volk. Dit sal dan by vo o.r-beeld onnod·ig wees vir 'n oppos·isie-party om .eers 'n uitdelgingstryd teen ander opposisiepartye te voer soos dit tydens die jongste verkicsing die g~val

was. 'n Kruisie-uitspmak ten ops1gte van 'n oorheersende twispunt, soos cor-log of vrede wa.arin stemme in plaas va-n setels getel word, sal dan 'n vanselfsprekendheid wees; derde kandidate, verteenwoordigende ·

partyc of groepe sal da:n· nie deur teenstanders vcrwyt kan word dat hulle

,setels aa.n die regering !?resent gee:'

wanneer hulle ook aan d1e stryd w!l_

deelneem nie. M:.a.w. die hestaan en -vorming van 'n veclheid van partye

K.G.

OP

l\'IONTAGU

Die Konunandant-generaal spreek raat in die midtlag van 15 ApriJ· 'n • vergadering op die sportverd van

Montagu toe. ·

tydens die 21 maande wat hy' as ver

-antwoordelike offisier met die- gebied

' belas was. ,Dat daar soyeel gedoen

leon word u!t blote offervaardigheid,

· is bewys van die vasberade \Vii wat eie

is aari die getroue brandwag onder die bekwame Ieiding van sy offisicre," h~t

genl. Van der -Merwc gese. In d1e ver-band Wil hy vera.l die vroue geluk wens met hul organisasie. ·

Nadat hy .aile offisiere bo en onder hom bedank het vir die goeie same -werking, het hy ·die hoop uit11:espreek dat hufle genl. De

J a

gcr weer diescUde steun sal gee a.s in die verlede. Genl.

De Jager was 9 weke in die tronk aan· gehou en •n jaar• in die internerings· kamp. Hy het sy offer vir ons ideaal ook al gebring. Ook sy eggenote mo.es baie verduur, en daarom wil spr. hom baie plesier toewens in die samewer· king met sy offisier-e en brandwagte.

Genl. Van der Meorwe het ook die kantoorpersoneel onder hoofkomdt. G.

Radloff geluk gewens, as ook genie.

mov. Meyer vir die bekwame Ieiding wat sy vir die vroue gee.

. sal. dan geregverdig wees.

DIE VYEBLAAR

En hier lo dan ook die euwel van so

'n gedokterd.e parlementere demokra-sie. Die doel van ~ die kapital'is-tiese bewind met so 'n wysiging .is dan bloot .en alleen· 'n poging om die Rcwolusie van die Twintigste

eeu-die sosialistics·e omwenteling- die loef te probeer afsteek. In die besef dat die parlementere stelsel :Qakcnd s.taan

teen die kritiek van die voorstande1·s van 'n .eenheidstaat op sosjale grond-sla"', wil die bewindvoerders 'n vye-bla~r voorhang in di'e vorm van

pro-porsionele verteenwoordiging.

Met die skyn van billi~er votksver·

· teenwoo·r-diging sal dit egter net s~iwer­

der partyverteenwoordiging beteken. Die mombakkies van ,volksverteen· woordiger" s.al dan van die partypoll·

tikus se .Jieus afgeruk word. Hy sal

.dan genoem word wat hy vandag in die praktyk r-eeds is, nl. partyverteert woor-diger.

---'-

-

-

-

--KORREKSIE

In• verband met die lys met wenke oor die maak van r.om.n1~lartikels wat by die Vrystaatse gebi~lisk"'ar Licr· ver-krygbaal· is, waarvan melding gemaak is· in ons uitgawe van 8 Maart; dien

gelet te word dat die lyste ls. kos on riie 3d. s~os berig ·is nie-.

(2)

TWEE

DIE O.D., WOENSDAG, 12 APR. 19M.

Hul

Staanplek

Verruil

In 'n le~:~ing voor die A.K .S. op

Stol-hmbosch hot gebiodshoofgenoraal <lr. l!'. D. du 'roit yan Zyl, waarnemende Ad -junk-Kommandant-generaal, die bev or-dering van immigrusie as 'n midtlol om

die bovolkiug aan te vul, voroordeel as

'n gruwelike onrog teenoor die ongcboro

kinders ~·an ons volk wat van die

Jewonslig weerhou is weens tlie ekono· mieso wautoeRtunde wat <Ia a r hcors. Omatrooks diesclfde tyd hot ·min. A. i\1.

Conroy aaugckondig dat; daar op vor

-soek van die Dritse regoring geriewe

wat vir ons boore bedoel was om grond to !wop, besldkbaar gestol sal word vir

Bl"itso immigrnnte.

Hior hot ons tlie raakpuut van iwec

botsonde beskouings: die ,·an die

kapi-tnlisticse Empire wat in <lie mens gcen eie lowenswaarde sieJl nie, wat mense slaJ:!: vir sy ool"logsgod, worker:; !aut.

,·erkwyn vir 'n hoe diwideud en l<in

-der:; ·Jaat ,·ergaan terwille van 'n goeie

mark; die Emp1re watr nog sy e~ ,·olks -blood nog dio van 'n under respckleer

en die eio volksgenoot met killo hand uit sv vaderland stoot omdat hv

dnur-dour · sy mag oor 'n kleiner ,·¢1k kan vcrgroot, ongcag of daurdie

volksge-noot sy fort.uin of sy oudergang in die

vrecrnde gann Yind- solank hy maar not t.ydelik dieu om die Empirc--oormag to bcwuar.

DIE NUWE

lllerteenoor staan c.He nuwo wcrel

d-J):ctlagte wnarvan die Ossewabrnndwag

die vertc~mwoordigor in Suid-Afrik:1 is

- die idee wat meer belang stel in die

Ionge van .die mynwerker as in die

gouddiwidend, wat in die soldaat •n gesinshoof si<sn met .die reg om te lewe en nie net 'n .nommet op die slagveld nie, en wat in die kind ,die skak·el

tus-sen geslagte sien, en nie 'n rampsalige

wesentjje wat met •n tweepennie-maal· tyd van die dood weerhou behoort toll

word ,nie. .

Dit is die botseuc.lo gedagte van die

one en die nuwc, en daarom kan 'n Conroy as verte~nwoordigcr van die ouo, Souder wroeging toelaat dat sy oio volkscuns-~van die platteland deur

immigrant.o uitgc<lruk word na. die

stede wanr bulle as ongeskooldes woor

afgedruk word dour opgcle1dc workers

van oor see; en kan hy ook tocsien hoe die teruggekeerdo Afrikaanse soldnat wat huis en ·workkring v&rlaa.t ltet,

sonder albei moet sit omdat Britso im-migrantc nou van meer strategieso waarde daarin sal wees as hy wat aileen waardo op die slngveld gehad hot{.

ONGEBORENES

Die nuwe idee is bekommerd oor die

mens as mens en die volk as, volk. En

daarom veg hy vir <!!Ike volkslid - ja

selfs vir die ongebore lede van sy volk!

Danrom dat 'n nuwe Duitsland nie sy

volksgonote uitstoot soos die.. Britse

Empire doon nie, maar bulle juis van uit die vreomdc wil annmocdig om na

hul vadeTiand terug

te

keer - dink maar aan die rense-,•olksverhuisings

wat do'lf die Nasionaal-sosinlistieso b

e-wind in Oos- en Suid-Europa beworl.--stellig is in 'n poging om die l>uitse

blood te ver.enig.

Vandag word teen hicrdie nuwc idee oorlog gevoer. Die lot van komcnde

geslngte word beslis, en tussen danrdie

wagt\.ndes van die toekoms bevind l~om ook die ongeborenes '·an ons volk wat op 'n staanplok in hul vaderland wag

- 'n staanplck wat die ou orde vir

politieke mag wil verruil nan vreomdes. (V.ervolg van volgonde kolom) nie soveel bepcrkings vir opleiding gele

1 is op vakleerlinge deur die ingovoer~e workers binne baie vakbontlo n·ie, dtt

teen hierdie tyd nie nodig sou gewces

hot om aan meer ingevoerde workers to dink n·io. Deur allerhando hinder

-like bopalings insake oude~·dom on kwa-Jifikasies is duisendo A!Tikaners, deur die vreemdelinge in beheer van vak

-bonde, uitgosluit van 'n nyworhcid~­

oploid·ing. Ann hi01·die ongerymdhctd

sal die Osscwabrandwag ook 'n einde

mnak.

DIE

O.B., W

O

ENS

D

AG,

1

2

APR

IL

1944.

Min of

Meer

Belangrik

AS U KO•N l'LOl' 01:" AAS 01>VERJC' OOlilUI', S \VIL

raa.dpleeg eers

V

r

y

h

e

id

v

an

D

e

nk

e

,Ons vog nie ,·ir die uitwissing ,·an volko nio, maar vir die uilwissing van

sekoro maniorc van dink," het gonl.

Smuts vcrledc week in die • enaat gesc.

On:~ hot altyd gomcen dat. vryheid van denko con van die bcginsolt~ van demo -krasio is. ·

Nog

_

'

n

Kom.m.issi~ I Nadnt die Vorcniging van Staats -amptonare op sy onlangso lwngres in Dloornfontoin stork nudntk gole hot op die wa.ntoestnndo in die dicus, hot gcnl. Smut11 JlOU in die p:ulcrnont aaugokon -dig <lat 'n kommissic van ondors·oek

·ingcst.cl sal word, soos nanbeveel dour

clio Planncrund. Duar is aangevoer

dat die regoriug sy werkuemcrs baie swnkkcr· bchnndol as private ondcrnc

-rnirtgs. Die stnatsdiensst.olsel self is so

\"orouderd en openbaar so 'n gebrck

nan wcrklikhoidsin, dat dit 'n mens

vorbnns dat duur nou cers aandag ann gcskcnk sal word - of miskion is cH~

kommissic--bcnocming ook maar weer bcdocl as slnnpsandjics soos dit die

Deur

die

Periskoop

AMPTENARE BESKERM YOLK

In sy Nuusbrief van ?.lanrt J)robeer

die rcgorcndc party verskoning maak \"ir sy hopdo~o land!lbcst.uur deur d-iE' vcrnnt\I"OOJ'dclikhcid op die stnntsamp -tcnnro (,huJ·okrat.c") af to skuif. So

lui 'n p:u·n~rnuf o.n. as volg:

,Of 'n land goed of slcg gerogeer

word, hnn~ in 'n baie groot mate af vnn sy porrnnucnto benrnples- sy

bu-rokrasic. Of die rcgoriug van 'n .land

,eorlik' or ,oneerlik' en korr·up is, hung af ,·an s~· pcrmancnto beamptes- sy burokrasic. As dit r\ie so was n-ie, sou

sokoro politicke pnrtyc baie mnklik die

ondergnng van 'n 'land Icon bcwerksto l-lig as hullo ann die bcwind kom." Ons

burokrasio bcskerm ons."

Ons wil uitroop: Dank on nogmaals

dank ann ons st.aatsnmptcnare vir dio beskorming wat hullc ons in hierdie da.e verleen. l\Iaar danrby wil ons daaraan herinnor da.t hierdie amptcnaro by wyse

van noodwctte dour die hco~;sende

poli-tieko pnrt.y gedwing is om uit die Osse -wabrandwag to bcdank, dog dat die

Ossewnbrandwng die streop net dour lml name en nie dour hul harte getrek bet nio.

Hoc gclukkig sol ons land nie woes nie <lie dng \vanneer hierdie amptennre nio moor nocHg sal ho om die volk te beskorm teen sy rogerondo party nio, maar· snam in hul Volksbewoging ns. 'n eenheid sal work 1 INGEVOERDE WERKERS Die ,Vcronigdo Pn.rty-nuusbriof" lewer ook 'n roerendo pleidooi V'ir ,grootskanlso immigrasic", en ve r-klant·: , As ons nuwe nywerhede wil stig on diQ vee! bcsproke bcstnunsvm -lighcid wil vcrscker, moot ons nou nan

grootskaalso immigrasie begin dink." Hy vorwys dan na. die immigrasie wat

ons goudnyworhcid opgebou he t -en

danrby wil ons hoop dat hy nie ann'

die Sjineso koolics mn 1904 gedink bet nio. Hiordie propaganda val mooi

sanm met die bckendmaking dour Re u-ter van die ngond(l. van die Empir

e-konfcrensio corsdaags •in London, waar

-volgons G.root Drittanjc die sank van

Britse omigrasie na die Dominiums te borde sal bring.

Ons wil aa.nstip <la.t die Ossewnbra

nd-wag in sy immigrasieboloid neerlo dat

In hierdie sank gelet moot word op die vormoe van immigrnnte om hulle deur

d'ie Afrikannse volk te Jaat opnecm, en

op die bohooftcs vnn .ons eie werkers. Wnar die Vcrenigde Party-nuusbrief

ploit vir ingevoerde workers om ons nywerhcdo t.o kom opbou, wil die Oss~ wabrandwag ons oie ·workers die ge-lconthcid daartoo gee. lndion nodig kan wei instrukteurs van buito i nge-voer word om ons werkkragto op te lei.

Ons wil ogt.or byvoog dnt indicn daar (Vervolg in vorige kolom)

'•

ge,·al is met mocste kommissies van .

'n sit.tende pa

.

rtybewind.

.

.

V ergeefse

A

an

v

al

In Italie hot die Dritto on Amerika·

ners \"erlede week by Cassino terugg~

val op die ou stollings wat bulle besit

hot voordat hulle met 'n twaalfdaagse

aanval teen die Duitse gnrnisoon begin hot. Hierdio aonval is voorafgcgaan

deur 'o bombardement op die kle1n dorpie wat dour die. Brit.so nuusdioos

beskryf is ns die hewigste in die

ge-skicdonis vir so 'n boperkte dool.

• * ..

Japan Val

lndi.C

Binn

e

In Indie het d·ie Japanners mot 'n

verrassingsaanval oor die grons van Birma te'•oorskyn gokom on bet die

Britto op ctlike plckko teruggedruk.

Die gevegto vind plans in die bor g-wereld van die p.rovinsie Manipoer, ten

ooste van Dengale waar onlo.ngs by 'n

miljoen mensa nan hongcr beswyk bet.

Die Indieso llasionale Icier buite Indie,

Subhas Chandra Bose, ncem dee) nan

die inval.

P

. A.

W

I

LKEN

!IIA.KEI.AAR, VENDUAFSLAEn DOEDELDEJUWDERAAll

Hoofl<l\ntoor: St.oorbondl<n.gcbou,

DE' VILLIERSS'.fRAA'.f lG, JOHJ\.NNJ.>SilURO.

· (TcleCoon: S3·170G en 33·0138)

Tnlctcl\ntorc:

PRAEDIUM AGENTSKAP

l

i

Algemenc. Boedel, Elendoms, Assn- •

I

j rnnslc en FlnnnsU!Ic A.:entc. Zlmnnsgebou 9-10, HI\·. llfnrk-en

Unr-rlsonstr., Posbne 607%, Johnnnesbnrr.

SPIERE

S

OOS

Y

S

TER

SENU'S VAN STAAL l I

'N VOLLEDIGE KURSUS IN ~

GESONDHEID en

SUPERKRA,G • • •

PRAGTIG GEILLUSTREERD Geskik vir Oud of Jonk

Besonderhcde gratis Skryf nan:

JOHAN HEFER

UIE HEFER INSTITUUT

'

Vir GESONDHEID en

LIGGAAi\ISONTWIKKELING

POSBUS 8809,

I

I

ltA.NDFONTElN, Hoofotrl\llt 10. Foon 6712GO.

, POTCHEFSTROOl\1, Ucrkstraat 117. Foon 187.

J

OHANN

E

S

J

W

RG

.

TREK

SAAM

DIE

J

LAER!

44

/

1

Ongekendc

indu

s

trH

~

Ie

outwikkeling

k

enmerk

' - .

ons ee

u.

44

/

2

.

Di

e

Afrikaner

h

et

sy gewig

ingegooi op

'

n

s

i

e

l-k

.

undige tyd

s

tip

om

.

'

n

onwrikhare

houvas op

die

i~~ustriee

van

s

y

land te kry.

44

/

3

Span

in

e

n

tre

k

s

aam die laer om on

s

i:ndu

s

-triee!

44/ 4·

Geniet

die

se

kuriteit wat

spruit

uit

'n

gesond

opgeboud

e

meubelindustrie.

44

/

5

Skryf om ons

hrosjt11·e

en

oortuig u

self van

~

die

win

st

e

wat aandeelhouers

op hulle belegde

ge

ld

ve

rkry.

'

N

TUSSENTYDSE

DIWIDEND

VAN

4

7o

VIR

DIE HALFJAAR GEEIN

DIG

31

DESEl\iBER

1943

IS

REEDS illTBETAAL.

TREE I

N V

ERBI

N

DI

N

G MET EEN VA

N

DIE

ORGA

N

ISASIEKANTORE

van

EXCELSIOR MEUBE

.

LS

BPI.

Hoofkantoor: De Vllllorsstraat 16, Johannesburg, Posbus 6670.

Kaapstad: Kamer 614, Groote Kerkgebou, Posbus 2996.

(3)

DIE

O.B., W9ENSDAG,

12 APRIL 19

44.

P

L

U

I

M

VE

E

Die beete !Irma In IOHANNESBUBG

om o l'LUUI:VEE, EIERS, en ander prodokte ann te stu or Is:

(), l\1, ELOFF en JO~, (Edms.) BEl'.EBK,

l'osbua 7186

atORE~IABK, NEWTOWN

-

..

DI

E NUUTS

T

E

I

N

DAM~S

-fELJ-HQEDE

en

WINTERJASSE

.

by

PAROW

DIE MODERNE DAMESMODISTE.

AL

GEM

E

N

E

H

A

N

DE

LAA

R

en

PROD

UKTE

KOPER

S

.

J

.

!{

R

Y

N

AU

W

-

·

vir

Krui

d

e

n

iersware

teen die

billikste

pryse.

Bestellings

word

op

g

en

e

em en

on-middellik

by u huis

afge

lewer.

H/v. GARCIA en l\'1JWEST11AAT

Foon 68 Dua 11•

BEAUFORT-WES.

D

I

RE

K

V

AN

FA

B

R

I.EK

A

AN

BOE

R

l{apkartule .£10, ~waar £13·10-0; Enkcl l{Ot r-tulg £8·15-0; Mulltuie £1(;; Donkletule .£7-10-0;

Tooms vir MuJJe 16/6; Tooms vir Perde 13/6;

Tooms vir Donkies 6/6; Llgte Hailers 6/-;

Swaar 9/6; Saals kompleet £6; Borsplate

vir Donklcs (llg) 6/-; Swaar 9/6; Borsplatc vir Voormulie £1-6-0; Agter £1-S-6.

IClll.lJ. Onmiddelllkke aflewerlng op ootvanss

van Be3tellioss. Tevredenheid sewaarborg.

Geeo K.B.A aflewertng.

Volkakoper !lla.rk Beperk, Wolbnterstraat 6Z,

Newtown,

JOHANNESBURG.

MEUBELS

PBYSE STl'G VINNIG.

f

(

OOP

N

OU

!

QNS HOU ALLEENLIK GOEIE KW ALITEIT MEUBELS IN VOORRAAD. ;

W

erda

·

Meubelhandelaars

(!

i

eodoms.)

Beperk.

Groote Kerkgebou, KAAPSTAD. Posbus 210. Foon 2;6808.

Belang_rike

·

Boeke

vername Persona uit die .: S.A. geskiedenis, deur Eric

Stockenstrom . . . . . . . . 8/8 p.v.

Die .Afrikaanse Vrou. 'n B

e-knopte oorsig van die rol wat die vrou in die geski e-. denis van S.A. gespeel het

in die ja.re 1568-1918} deur

Eric Stockenstrom . . . • 1/8 p.T. Mietes en Sages van die

Grieke, baie mooi vertel •

deur Mev. P. van Braam 8/1 p.v. Skandinawiese VerteiiLnge • . 4/8 p.v. Suld·Afrikaanse Soogdiere

deur pr. C. S. Grobbelaar 8/8 p.v. Die Stem van die Yolk.

Lui-mig, onderhoudend, lee r-ilaam, deur N. G. S. v. d.

Walt .. .. .. .. .. .. .. 1/8 p.v.

Saam yerban, deur Mev. M.

J. van Straten . . • • • • 6/1 p.T. Stuur u bestelllng aa.n

PRO E

CCLE

S

IA-

DR

UKK.E

RY

Die Laan

Stelle

nboscl1

Onderste1m

Ons

Adverteerders I

NYWERHE

ID

SK

RI

S

IS

S

E

IN

AMERIKA

EN

B

RITTAN

J

E

(DCur Pl'Of.

i.

_

A. Wiid.)

-Op die oomblik is selfs 'n nasionale

gevaar SOOS 'n wereldoorlog nie in Staat

om govaarlike nywerheidskrisisse in die

kapitalistiese Amerilm en Brittanje tc verhinder nio. Arbeidstakings volg me-kaar snel op. Nog 'n paar dae gelede

hot ons uit die mood van die Britse ministor van nrboid verneem dat

272,000 workdae- aileen in Fcbruarie as gevolg van nyworheidsgeskille in B

rit-tanje verloro gogaan hct. Eon van die

gevolge was d·ie onmiddellike landswye inkorting van dio voorrade elektrisitoit

en gas vir nywcrheidsdoeleindes. EJek -tris·iteit is naamlik met 'tien persent en gas met 25 ·porsent ingekort. Hier-dio voorbcold is mnar cen klein grcpie nit die nywcrhoidsmoeililchedo in Ame-rika en Drittanje· en daa.r lmn aange-neem word dat die maande Ma:1.rt en April, met die oog op huidige stakings · in Brittanje, sclfs sleglor rekord sal lower . .

Die Standount van die Owerhede Dit is ~ie nodig om tlaarop te wys

dat dergeliko arboidstakings vir die

betrokke owerhcdo bcsondors pynlik is

nie. Dergoliko nyworhcidsl<risisso word

nou eenmaal nio in 'Vashington on Louden toegejuig on in llorlyn on To-kio beween nie. Arbeidstakings in die

eie land pas maar slog in die eie oor-logspropaganda. Volgons hoionlio pro-paganda l10ort nywerhe(dskrisisso nio

in dio voortreflike kapitalisties-de mo-kratiese Ameri)a ei1 Brittl\nje tnis riie

maar wei in d•1e ongeldddge en onde r-drukto Iande van die vyaud. As dit

vir die Amerikaanse en Britse sonsuur

moontlik was, sou l~y seer sckor die ongelukkige uywerheidskriS"isso vir clio

woreld en veral vir d•io vyancl gchoim gehou hot. Vandaar dat owerhcde en werkgcwers van 'n tweede beste boleid

gebruik inaak en dit is om die slakondo

arboiders in ilie eie Jande en in die bevriendo buiteland so veel moontlik

in d-iskrediet £e bring. Vir hierdie

dool word die propaganda-organo soos

die dagbladpers, nuusagentskappe, die

radio .en clio rolprent w:J.t in die dieus

van die regeriug of kapitalistiese we

rk-gowors staan, dan ook ten volste iug e-spnn.

Dit ·is dan ook geen wonder dat der -geliko propaganda-organe die gevaa.r-like onnMionale karakter van arbe

id-stnldngs gedurendo die huidige , to ta-le" oot'log sterk beklemtoon. Hier-volgens sou die voortsetting van die stakings .,tot 'n nasionale ramp moet

lcoi'', die ,nyworheidsoorlogspoging b e-lemmor", die ,ecnheid van die volk op 'n uitor!> kritieke stadium van die oorlog vernietig", ,die lewens van maune on vrouo in die gewapende mag-te in ernstigo gevaar stol'' en ,die in-val ·in Europa ornstig vcrtraag". D~ar

is van regeringswci:i nou selfs 'n

klopjag uitgovoer op die lmntore van . die Revolusiouero Kommunistiese Pa

r-ty wat uit aanhangers van die Trots

ki-leer sou bestaan. Dit sou hierdie Trotski-orgall'isasio woes wat veran t-woordolik is vir die pi'Opaga.nda onder die arbeidcrs on vir die ,huidige golf van onrusbaronde stakings" in llrit-tanje. Daar word van regeringskant verder verklaar dat hierdoie sogenaani-_

de ,.Trotski-organisasio" vyandig staan tecnoor. Stalin. Hierdie lnasto , ont-dekking" is waarskynlik nan die adres van die Russiese Diktator gCTig en

,drasties'c stappo" teen Dritso kom-muniste word voorgestel as synde in belang van die kommunistiese Rusla.n~

self.

Die Standpunt van die Arbeiders Hoewel Reuter nie erg mededcelsaam met sy inligting oor die toestando Oh-der Dritse arbeidors is· n•io, hoof ons nie in 'n ,'l'rotski-organisasie" die oor-saak van r.evolusionere neigings onder die arbeidende klasse van Drittanje to

soek nie. Die krouiese toestand van nywcrheidskrisisse in Amerika en Brltr

tanjc, te midde van 'n wereldoorlog,

staan in verband met 'n wereldpro-bleem wat alleen nog in Ruslnnd on Duitsland met su~ses aangepak is. Dto

oorsaak van die baie llritse arbeidst a-k•ings moot voorts in Brittanjo self g

o-sock word. In die ka.pitalisties-demo

-~ratiese Brittanje waa.r die rykcs

, v:ry" is om gewoonlik nog rykor te

word en die annes' .., vry" is om go -woonlik nog a.rmer te word, sal die

handwerker tevergeefs na. sy beloofde

land sock. Drittanje is nog altyd die

land van $kcrp teenstell-ings. In eon

en dieselfdo land word verstokte

kon-serwatismo· naas verligto vooruitstr

e-wcndheid, weelderige rykdom nnas

knellendo nrmoedo en agterlike

maat-skaplike tocstando, bevoorregto n:J.as onbovoorrcgte klasse aangetref. 'n Land met dergelike skerp teeustellings

in sy politicko, sosi~le en ekono;nicse struktuur is altyd d·ie vrugbare bodem

vir revolusionero stromings soos die wa't in huidigo arbeiderskringe aange

-trof word.

Die veclvuldige stakings wat in B rit-tanio en Amerika voorkom, lower be-wys dat die oorlog nie daariu geslaag het om die a.andag van arbeiders van huishoudolike na. buitclandso mo eilik-hedo af te trel< nie, en dat baie ar bei-dcrs nie in die na-<>orlogse paradyse

van oorlogsprofeto glo nie. As

nywer-. heidskri&isse reeds gcdurende die oor

-log so 'n prominento pick inncem, dan mag met besorgdheid die vraag gestel

,word: 'Vat sal gcbeur ns die oorlogs-nywerheid en -Qkonornie omgcskakel word in 'n vredcsnyworheid en -ekono

-mie? Dit sal 'n reusetaak wees. Sal die Bi·itta.nje wa.t in d·ie verle-de 'n op -lossing vir huishoudclike moeilikhede in emigrnsie en die ,dole" gesoek het,

vir die reusetaa.k opgewassc woes? Of sal dit 'n nuwc JJrittanje woes .wat

nuwe redmiddels gebruik?

,

e

Van ou mans·dasse kan •n moo!

l<amer-japon vir 'n dogtertjle gcmaak word. Torrin~:

bulle oop en .werk bulle dan nnnmekaar, met

die wye punte nn onder ,

DRIE

Die Kommandant-generaal (Dr. J. F. J. VAN RENSBURG) en die Gebiedsteier , (Dr. F. du T. VAN ZYL) spreek op

15

APRIL

1944

laat die namiddag 'N VEitGADERING 'fOE to

MONTAGU

op die

Spor

tg

ronde

by geleentheid van die

plaaslike O.D.-dag-verrigtinge Ons vra O.B.-ondersteuning.

VRIENDE!

STUUR U PRODUKTE EN LEWENDEHNWE AAN

P

RINSLOO

en

VENTER

.EN ·wEES VERSEKER VAN

DIE BESTE UITSLAE EN

BEHANDELING.

Mor

emark

-

P

r

e

toria

Welgemoedgebon, v. d. Wnltstraat 25~,

(Foon Z-2Z03 - l'osbus 361)

PR ET OR IA.

MANS

-

, SE

UN

S

-

EN

SPORTUITRUS

1

'E

RS

.

BESOEK

ONS VIR

A

L

U BENODIGHEDE.

·

DIE

P

AARL

O

OK TE

P

ORTE

R

VILLE.

<;;earing

• •

V riend van die

·

Boer

e

.

DIE LAASTE WOORD IN

WINDMEULKONSTRUK-SIE.

Vermy Watermoeilikhede en veracker die v.ooruitgang van

u boerdery.

Sedert 1906, toe die eerste Gearing ver-vaardig is, lewer duisende vandag nog bevredigende diens.

Ondersoek die Gearing waar dit in werking ia.

ONTWERP EN VERV AARDIG

deur

Gearings Limited

Bus 860.

(Opgerlg 1878)

JOHANNESBURG . Foon 34-2157-8.

O.B.·OFFISIERE EN BRANDWAGTE, AANDAG 1

w

~

APENSKOU

bled ay dlenste l>oiUl n oa voorllgUJirsorgnan m.b.t. dlenslaer- en atndlclncrontlcnvl)rpo, aowel aa m.b.t-nnder volksvrnagstulc.ke. Dlo J{,G. sO van Wnpenakou: ,.Wupcnskou,

die amptel.O<o orgiiDil Yan die AfrUcaanso Naalonale Stndentebond, stam uJt denkendo

krlnge van Jong A.lrlkaners wnt trag om · belderheld te 'ind en to veraJ>rCI. A1J

sodanlg verdlen dlt die noulceurlgo uandag vn.n.l.dle strydende geletlere."

WAPE

-

NSKOU

Yerdlen •n plek In elke A.frtkanerbnls. Teken onmlddelllk In by: Die Ult&'cwer&, Wapenslcoa, Bus ~8, Stelleobo8Cb. Die lntekengeld Is 5/-·vir 4 nlt~;~Lwes per Jnar.

(4)

VIER

Geklas&if~eerde Advertemie~t GEBOORTE

JtU'RN. - Aan mnr. en mev. S. H. KUhn, •n ftls O.B.-dogter op 25ste Maart. Naas die Beer ona lnnfgc d&nk aan doktcr en verpleegster.

VERLOWING

JANSE VAN RENSBURG-CROUS: Willie,

jongste seun ..-an mnr. en mev. Janse van

Rensburg, Batburst, Vfljoenskroon, en Ba·by,

colgate dogter van mnr. en mev. Crous,

Mcrtnohock, Senckal, maak ann ramffte,

vrlendc( ·lnne) en teleurgesteldes bekend dat

ona op 16 Maart verlooC gcraal< het.

S\VANEVELDER - Sl\DTS: Die verlowfng

word bekend gemaak van Helen, oudste dogter man mnr. en mcv. Smits, Hcndrlna, ann Wande, colgate seun van Komdt. en H/Komdte.

Swanevelder In Pretoria.

DANKBETUIGING

Hlermee wll ek graag aile O.B.·oCflslere, brandwngte en ander Afttkaner-vrlcnde van

harte bcdank vir bul belangstellfng tydena

my slekte In die Senekal Hospltaal, asGOk

dokters, verplecgsters en ds. Olivier. Komdte. me..-. A. S. Cronje, Haven, Scnekal.

VERGADERING

•n Open~re Vergaderlng, toegespreek deur

prof. L. J. du Plessis, (onder beskermlng van die O.B.), sal plaasvlnd In die Stadsaal, Reddersbur~:, op 14 AprD 1944 om 7.30 n.m.

Naburlgc Kommando's word vrl~dellk ult· genoot.

BETREKKINGS VAKANT

Dadcllk bcnodlg 'n mlc!deljarlge dame om

huts to hou vir twee skoolgaandc dogters op

c!orp. Goele wonln(;. Meld salarts. Appll -kaslo moet vergesel wecs va"' getulgskrfCte

en klekte. Doen aansoek: Mev. J. (). '>'Wl

Druten, Allrfont.eln, Vlctorla.-Wes. ZANDDRIFT BESPROEUNGSRAAD. HOOFOPSIGTER EN WATERFISKAAL

Appllkasles vir blerdle pos, vergesel van

gewaarmerkte getulgskrlftc, en meldendo ou -dcrdom, gesondheldstoestnod, ondervfodlng en skooloplcldlng moot ondcrstaandc bercll< op

ot ,·oor die 20ste April 1944. Sukscsvollc

o.ppllko.nt moet vir sy clo motorvcrvoer langs kano.a.l sorg, en sal ook kletnere serecc!sl<np

en •n paar o.rbelders, soos nodlg, met hom

moet vervoer. Appllknnte moet meld wattcr

soort motervoertuf& bulle vir hlcrdlc doe! sal gebrull<. Dienste moet nanvaar word op

1 Junlc 1944. Salarls .£30 per maanc!, mo.ar a-s die Raad sy opslgterw~nlo& Ia be.sft kry, sal die nuwe opstster dlt moet bewoon

wan-neer die sn.tarla sal wecs £2:> per maand plus

vrye huts. POibWI 3, Bonalevale. SEJOU:TARIS, Zanddrtct,. Bcsproellogsrand. ?ERSOONLIK

DIE EERSTE EOTE AFRlKAANBE AF·

BLAERSBESIGHEID.-Vendu.stea word entge tyd op entcc plek gereel. In oaa veadu.ste

toka-le word artll<ela ook entge t)ld u.lt dte, band

verkoop. Ona ts ook Etendomsagente en reel

verbande. Atrtkaan&e l'o'aaluna.le Atata.en en

A&eotskbp o)inatskapp:J (.Edme.) Bpll.,

Sao-lam-Oebua, .l'retortA. l"oon !,1360. -

l'oa-bU4 414.

HERHOLDT SE ·BOOMKWEKERYE

Posbus 680 .JOHANNEBURG

Koloasate voorra.ac! van oos beroemde 1'ro g-tebome, · aile aoorte, vroeg tot ta.at. Jlo•e la bekoorlll<e Versamelfnga. . Bonderde beatel· lings reedlf gereservcer, beapreek nou u

beaodtghede vir W~terpfAntsetooen 19H, u

voorkom daoarmee tefeuratelltng, u kry u ge·

kooade aoorte, auper-gellalte bome, betroubare

dlcna eo tevredenbetd.

Sleratrulko, UIU&nd.oe borne, Bloekom, Denne· boomptes, Retntngptante en Pa.lm.o vir Somer·

ptanttag.

oemuatreercle Katafo(;US en PI&Dtt;lcll gratfo

aan planters. (2)

DE

KOCK

SE GARAGES

Foon UO Voortrckl<eratrani, MIDDELBURG, Tr3n5\'anl. Foon 10 Hererortfstrant, GROBLERSDAL, Trruuo•-nal. Eienaar: . .(D. D. DE KOCK Agente '>'fr Pontine en G.:\1. Vro;motora

TOT U

DIE

NS

!

V.M.K. AANBEVEEL.

W.

V

0 1 G

T (Eien

s

.)

Ppk.

Fabrikante van

Kelder- en

Besproeiings

-masjinerie.

Bus

10,

HUGENOOT,

K.P.

Ult~:cgee denr Voorslatr (Edms.) Beperk, Ramer '703 Groote J\crkgcbou, Adderle y-etral\t, Rl\npstnd, en gedruk deur Pro- Eecl

e-alA·DrukkeJ7, Die Lann, Stcllenboscb.

TE KOOP

2

DUJM en 2t dulm c!eursnlt, ae!Cc!curatekende

koper bulrlnge teen 10/6 en 12/6 elk,

posvry. Bestcl by 0. Bekker, Greenway 46,

Greensldc, Jobnnn'eabarg.

D

rE

volgeadc eenlle.klM uteaaac!: Vroef Kaap plat ~;eel 7/8 per pend; Auatralfeae bruin G/8 per pone!; Spa.aase bruin 6/&

per pone!; Kaapae gee! (strool kleur) 6/6 per pond. Koop regstreeks vaa die kWe--ker en onderoteun julie mcdc-Afrfkaner. Gert

\'1Ul Jloo:ren, Dna 41, Unlondl\le.

K

OOP Dl.Jt.t:l< VAN geel of ntrool utesaad DIE BOER. teen 5/6 per - Ko.apsc

pone! en Auatralfese bruin teen G/· per pond.

Gocc!gel<cur volsens Gocwernementa ScrtiCI· kaat No. 0670 en gescrtttlseer as gcsond, vry, gocd eo akoon. Ook luacrnsood, gesond

en moot teen £7·7-6 per 203 pond. Ute

-bolle, Australfcse bruin co Kaapse gee! teen 14/6 per mud. Kontant met bestclllng. D. M.

v. d. \VI\11, 1'.1{. Do Itu•t, Dlst. Ood~>tboorn.

K

OLJAJIID.t;lt produseot. en 3 Pond Wurtepakkte loiUul dlrek Koljander van dte oor

4Jte poa 3/6; 100 pond aak v.o.s. £3-15·0

K.M.B. Oemllnl G/· ckstra.. Ook SHANTENY

wortelaaad 1/- per ons; 10/· per pond oor die poa. l'. \V, 1\IOIIPCnt, l'!lnl lirugeratnu>t, Jlobenson.

Raadple~g Benndt vir die koop e.n verkoop van hut•e. plotto en plo.so In BloemCoatetn

en c!latrlkte. Geld beaklkbaar teen lae rente· koers. J. 0. B<u:uul6, ~uab11nlq;ebou, Bloem·

fonteln.

M

lSSTOWWKaroomla teen E. - 42Ons bled aan /6 per ton, gelewegemaalde r Unle· staslca. 50·:50 mensae! tecb 65/- per too, &elewer Unle·ataales. Canna looga.s vir soul·

lek. Dte besto soutlek teen gelfatek en

haar-wurm teen 20/· per sak, V.O.S. ons laai· sw.stea. I<ootant met bestelllng aan Noslonale

liunp ~U.stowwe, Poabua Z,, Lnnghu>g-te, Tvl.

M

EUUELS. - Beaoek o! akr}'C aan die aa.ak

wnar u wnardo, dlens en tevredenheld

kry. Petr!l-Meubelll 6pk, Scntrnalstrant 220,

l'retorln. .l'osbus 13D(f. Foon 2·0104.

U

lEper pond; 10 SAAD. - Beste pond, Australl5/· per pond. cse bruin, 6/Rcg-· str,eeka van mcde-Afrlkanor t;roelor sewn ar-bors. lt, ,,, \'lUI lton•barg, 608 7, \VIflowmore.

V

ANKombuts-S OONCen nF.TE handwMba'kke, I'JlODUOTS. bnddcns- Tera, sezzo, p· ucse tenlts, plla.re, vloertetils, voertroe.

Eatg-feta In beton. Olrckteure: P. W. en J'. G.

''tin Hccrdcn, l'otglctentru!lt 2G8, Pretoria.

POTCHEFSTROOM

F.

OELDENllU\'S, Korll8lmnt 172, l'otcbet -stroom, .t'oon 130. Orofsmld, hoeCsmfd, elektrlcse en auursto!swclslns; ponte aan

ploegakaro en motorba.kwerk. Reparaste 'n

speslalltelt. Alto work ~:cwaarborg.

F

ZEILER, Potg1ctcrstrant 40 Polcbefstroom,

• Tctcfoon 3H. Vorr van aile soorte.

Spultmlddets vir lnsekte soos tampans, weer-lulse, vllee ens. DtcC})roc:tdraac! vir venstere. Gcwnar'borgc!e dlens.

w. J. Grobbelnnr - Dames en Here Raar·

k&pper. Permaneoto haargolwlog. Haodelanr.

In Tnbak en Cantaategoedere. Asente· vir cite bcrocmc!e El~ctlon·horlostes. Korllstruat 92,

l'otcheC8troom. Foon 330.

H

ELP~tEittUR Sfn~;hnls. .J. \V. Went~ef, h/\', von \VIelll~th en TomMimnt, l'<>t-ehef8troon>. Rocc!s Jaretank bekcnd vir gocle

dleoa en kwalltelt. Telefoon 616.

P

OTCIIEFSTROO~l Af~;cn>cnc Uc~;rafnJMonds. l.lcgrnfnlson<lerncmcr3 [\onlml<lcurc: nr ey-tel en Scun, 1\ockstrnnt 11, Foon ZtO. Die

cnlgete ondcrllngo bcgrarntsondcrncmtng In

Tra11svanl. Subskrlpsle 1/6 per maand.

Deeg-llke work scwaarborg.

P

OTCUEFS'1'ROO~l 11nndelrtl\rs (I,dms.) JJpl1., l'osbns en, Telcfoons 250 en 1119.

Die alombckendo en bctroubarc al~:emeno

ban-delsbesll;held. Dlrckto lnvocrders, L&ndbou·

gerccdskap en Besproellngabcnod tgbede by dte PotchcCstroomso K<XIpcrattewe

Handelsverent-&lnt; Bpk, Foon 626.

S

ENTitAAL Hnn-rsny, Jlskcor, shampoo anrsnycrs. Elcnanr J. ens. Boere J. Brits. be-sock ons vir c!eegllke werk. Kerk.•trant (net langs Rendezvous Ca.C6).

S

TANDER Potchdatrac oom, Foon 386, vir boll gehalte J\ole, Wolmnrnasstrnnt ,48,

hulskolc, amfc!akole, autraalet, vroee hout.

Peraoonllko anndag en onmlddelllke anewe-rtns. Pr:;ae rcdellk.

S

UIvan D Sln,;bnla. Potchcrstroom A. P. v. ond~rstcun \Vyk. Afrikaners die Sulci Sla.ghuta. • Aileen die besto kwalltclt vlets word versk&f. Gelewcr enl&e cleel vnn die dorp.

WES-TRANSVAALSE Vendn-nCsll\crs. Dlrek· tcure: P. A. v. c!. Bnnk, J. H. Oost·

hulz.en. Vendusles van enlso aard word

onderncem. Plaao to koop ens. Kommtssie

en aJscmene agcnte, J\crkstrant 88, Pot

ehef-stroom, l'oon 487.

ONDERSTEUN I I I I

Pos

k

a

nt

oor

Haarkappers

Kerl<stmllt 173 - - - rnt.'TOUIA

vir

,

DAMES en MANS

l!:lennllr: NEEF llENDRm VAN DElt WALT

DIE O.B.,

WOENSDAG,

12

APRIL

1944.

O.B.-NOODHULPFO

N

DS

VA.NAF Z5 JAI. .... TOT 2G 'J,'EB. lOH.

Oebled ,A"

~ 14/-; A10b6 t.S-15·0; Arbcldsdlens

Kaap-stad £27-6·0: Vrfend ,Bellville 10/-;

Maon-deffkse byclrae vrtcndc Bellville .£1-12·6; Vrlendln Kaapetad £1; Wcekllksc byc!rae Veld-skoenkrtng £2·17·0; .,.5cS !10·9·0; Generaal

Rousseau, Kao.pstnd 2/6: Knroobosstcs

Ka!lp-stad £2·7·0; Stcunmekaar KoopKa!lp-stad l2-7-0;

J. E. Cnrstcns, Porterville 19/0; A3c8

.£2-10·0; Rester Botba, Stellcnbosch .£5;

Week-likac bydr!le Vcldskocnl<rlng £1-6·10; Al4a7 £2-19·0; AlOeS £4-7-6; AlOal £4·7-0; A2a6

!H-14-0; Weekllltse byc!rao Veldskocnltrlng

.£1·8·10; A16n1 £1-13-0; Kollekte Kaapstad

vergadering Kommandant-OeneraM £59·2·0;

A2b7 £20; A9a6 £5·17·0; A3b2 £3·7·0; A3b7

.£3-10·0; Verkoop van Sltlldery to

Moorrocs-bur& £8·0·7; AHa en AHa2 £12·6-6;

Hoor-komm!lndant S. J. Krynauw, Bcautort-Wes

.£5·1·6. Totaal' £214-10·3.

Geblcd ',,B"

Kom. B: 2cl 10/·; 5c0 15/6; 3a7 .£3;

3a2 .£7; la3 .£6-15·6; laS £12. Totnal .£30-1-0. Gebled ,()" Kom. C: lal 18/3; 1'n2 !4; laO 10/-: 1a7 £10·1·0; laS £7·9-0; laO £3-; 1b6 £2-13-0; 1b7 £1; lbS £2-10·0; 2al en 286 10/-; 2c8 £8·12·6; 3b2 en 3b7 H; 3c2 en 3c7 £5·7·0; 4a7 £6; 4c2 eo 4c7 £12; 4c6 £;1·3-3; Gal

.£2-8·0; 6d6 16/·; 7&1 £30; 7a2 £9·2-6; 7a.7 .£1; 7c6 .£1·4·6; 7d6 !.3·12-0; 8a7 £2; Sa8 £2;

8b6 £5; 981 13-12·0; Ob1 £:>; lObO 12/6;

10c2 £12·13·6; Generantskap Cll !:SO;

Hooc-kv.•artler star 0/-; r,.,., Groenewold,

Bloem-Conteln £1; Komdt. mev. A. D. van Heerden,

Bloemcontetn (~rsoonllk) £1; A. C.S. Nel,

_Lakewtew, Spervllle • £6. Totanl £206·4-6.

Oebled ..,'E" Kom. E: 182 £4·6-6; la7 U-6-6; lb7 £4-10· 6; 1c1 .£1·2·6; lc2 !1·2·6; 1c3 £0·9·0; leG £1·2·6 1c7 .£1·2·6; 1c8 £6·2-0; 2n3 £7-1-0; 2a7 £6·3·0; 2ao8 £2-15·0; 2b3 7/6; 2b8 £1; 3nl £10·5-6; SaG £6-2-0; 3a8 l5·12-6; 3b2 £4-10·0; 3b3 £6-1·6; 3b6 £1·8-6; 3c7 £19·7·0; 1a6 £24-3-2; 4b6 £3·4·9; 4c8 !9·9-0; 5a1 !2·18-6; 5a2 £0·15-0; 5n3 £7-10·0; 5 a ' £10; 6a7 £7·4·0; 5a8 £3·5-0; 5b1 £8·10·0; 5b3 !S-12-6; 6b6 £11-13·0; 6cl £13-6-0; 5c2 £20·7·6; 5c3 £18-0·10; 5c6 £6·17·6; 6a2 !15-2-8; GaO :£1-5·0; 6b2 5/-; 6b6 £4·16·3; 6b7 £1-11-3; 7b1 £1-3-11; 7b6 £1-3-10; 8a7 .£9-5-6; 9c6 !1·18·0; 10c2 .£9; Bydrao £16·7-6. Tot.aal: £3~'1·6·8. GcbiC<I .,F"

Kom. F: 1a1 £7-16-G; 2a.2 £3·4-7; 2a7

£3·4.·8; 2b3 11/-; 2b7 £5-12-6; 3 £6·llS·O; 3a £16·11-9; 3a7 £8-16-0; 3a8 £29·9-2; 4114 £8·5·6; 4b6 £9·13-0; 1b8 £4,·1·9; 4b9 £5-2·6;

1c1 £8-12-9; 4c3 £1:'>·6-3; 4c6 £43·10-9; 4c7

£1-1-0; Vrlend 2/-; Vrlcnd 5/-; Diamond

Hill" :Melkery £1-'11-4; 5c2 £3. Totaal:

182-16·0.

BOEltEJEUG Gcbled

..

A ..

JA3b1 .£1·14·61 JA1a7 £1·4·6; JA2b7

£3-7-6; Jeughoofkomdt. Trutcr I<ao.pstac! 10/-;

JA1<ib1 8/-. Totaal: .£7-4·6.

Geblcd ,B" .£6-2·0. Oebled ,E"

H.

c.

B. c!u Toft 18/6; Rtoa c!u Tolt ea

maatjics 11-0-1; F. Koue. 5/-. Totaal:

£2·9·7.

Oebtetf .,F" Gel\'One Ma&nc!eUks

JF6 £1.-5·0: Louisa en Linda Stevens 10/-;

Susamno. Engelbrecht 14/·; Martina en Pfeter

Venter 10/·: JF6bG 14/-; JF:Sal 16/-. Toto.al:

.£4·9·0.

()erea BoereJcag-Lnertrek .£3·3-6.

,

O.B.-NOODBUL

PFONDS

EN

BY

STAND

Staat van Iukomste on Uitgawo vir

die poriode 23 Januado 1942-29 Fobl'u -arie

19t14:-INKOMSTE.

Totanl tot 31 Jan. 1944

Fobruarie 1944 . . . . . .

UITGA\VE. .Totao.l tot 31 Jan. 1944

Fcbniarie 1944 Latcnde 'n debictbalans £41,577 8 2 808 11 8 £42,386 7 10 £.12,053 6 6 1,673 3 9 .£44,_726 10 3 \'l\n • . . . • . . • . • £2,340 2 5

Verhouding van administraticwo

uit.-ga.wc tot t.otalo uitgnwe 3.5%.

WAT IS 'N KAPITALISTIESE DEMOKRASIE7 . , •

Dit is 'n staat waarin die rykes soos armlastig.es versorg word.

VergeJyk maar die subsidie van

£1,8501000 wat die regering besluit het om aan die goudrnyne te skenk

vir betaling aan naturelle-Jone. Die myne betaal jaarliks ongoveer

£17,000,0QO wins uit aan aandeol·

hOuers.

ANDERS GESTEL •..

is dit 'n staat waarin dlo armes

soos rykes belas wo,rd. vergelyk maar die hoe belastlngs waaronder

die annes gebuk. gaan, wat in vor

-houding tot hul inkomste die van

die rykes ver oortref.

DIE

K

.G.

OP

REI

TZ

Dio dames-kommando C8c:6 het op Dinsdag, 21 1\Jaart, 'n groot funl<sio tor stywing van die Noodhulpfonds en die fonds van 8 Augustus, op Reitz; gcbou. Dit het ook hiordie kommando gclul< om tecnwoordig to

he

die Kom-mandant-gcneraal, Gebiedsleier goo).

J_.

F. van der ~Ienve, go~. C. L. do Jager on hoofgenl. J. L. Uys.

Die veldkornet.te van genoemdo kom-mando hot gerecl vir die tontoonstel-ling van

3

tafels vol gelaai mot mooi

handwork, groonto, vrugte, gebak, vlcis ·en boerscep. Offisiore en

brand-wagte bet soos eon saamgework tot die gt•oot sukscs.

Die K.G. is.op die stasie dour offi-siero on brandwagte ontmoet on deur

die dorp na clio stndsaal gcneom waar hy die gas van alma) was.

Genl. J.

F.

van der Mcrwe het dio rniddag sy afskeidstoespraak gohou as

Gebiedsleior.

Die nand hot die K.G. as hoofsprekoz· opgetrce voor 'n stampvol saal. Die hartliko toejuiging hot gespreck van die vcrtroue wat die gchoor in hom gchad het. Op oortuigondo wyso hot hy die gehoor geboei mot die beldere uitccnsett.ing van die sosialo strew1> van die O.D. Ook bet hy gonl. Do Jagor hart.lik welkom geheet as Ge-biedslcier en afskeid geneem van genl. Van dor l\forwo wat gctrou die plig ns Gobiedsleier in afwesigheid vnn genl.

Do J nger nagekom het.

Gent. De Jager en hoofgenl. J. L. Uys het die gehoor kortliks toegc-spreck.

Die middag is 'n uur afgestaan vir vrouo-aangclcenthede, en het hoof-korndte. mcv. J. v. d. l\ferwe die vroue

onder voors-it.tcrskap van komdte. mov. M. .M"yburgh toegespreck.

Mnr. D. Slabbort het met 'n offo r-k.issio in 'n ommesiouj;jie £1(3 in

gesa.-mol, on dio funksie het nagenoeg £220 opgelcwot'. 'n Goed snamgostelde o~

kes hct die gchoor aangenMm vergas op mooi musick.

Die K.G. hot die volgondo dag op

Rcitr. vortoef en was die gas van hoof-komdte. en mnr. A. P. l\fyburgh.

VERJAARDAGKETI'ING

13 April: Matbys van Eck, Beautort-~c~;

Ma&dcl Hesketb, Sutherland; Hcndrlna Acker-mann, Wlndsortonwe~:; Lundert Koeruen Lo-renzen, Stellenbosch; EmereoUa Matilda Botba, George; Wilhelmina Roets, Levumbu.

H April: Mnra Groencw&ld, Plumstcad; Christina Marla Engelbrecht, Botrh·ter.

15 April: Adelene Muriel Rosalind Louw·

ren~ Hermanus; Sarie Bothn, George; Gideon J. Roos, Stellenbosch; Marte Beater, Mal·

mcsbury; Albert Thomas 'Kitchin&, Port Ell·

:tabetll; Irene Ungerer, Kirkwood; Francois

Jonk<!ll', Stellcnbosch; Marla Magdalennt Stry-dom, 'Tonascb; Bendrlena Frederika Gouws, Prins 'Albert.

16 April: Carol Moolman, Cradock; Valerio

Katertaa van Rcnsburg, Port Elizabeth.

17 April: Jacobus J. du Plessis, Suther·

land; Frans Frederick Terbla•nche,

Humuos-dorp; Ellze de Goede, Observatory; L'anlel 0. J. Cocucc, Kirkwood; Jacobus du Plessis,

Sutherland; Gerdn Steyn, Somcrset-Wcs; Ell·

zabeth S. F. Mar6, Mnraltz; Elizabeth Mnrla van Rooyen, Pfetcrsbur&.

18 Aprll: Francois Schoemnn, Vfolleobcr~:;

Alida. Alell<lt Mar(ha Susan Wellbach, Den-dron; Marthtnus Jacobus Wessel Prlnsloo, Paul Ron:'<.

19 AprU: Chrlslfc Botba, George; Johnnn!l Schmidt, Pears ton; Jannle . van Rooyen, Oen· dron; Johanna van As, Pnrow; Elizabeth

Weyers, Bcautort-Wes; Johannes Hendrlk voo

der Westbulz~n, Vlottenbcrg. Rommelverwerking:

·• 'a Ou warmwatersak kan gebrulk word

vtr 'n handsak vir 'n do(;tcr. Sny die boonstc een beiCte ac, slaan die klap oor, en sit met twee knope vas. •n Klos

kan oaderaan by die sat vas&eslt word.

MARKAGENTSKAP

VROEE MORE-MARK

KAAPSTAD

BETALING GESKIED ONMIDDEL·

LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS

OF SOOS VERLANG.

BESTE liEERSE!'.'DE PRl'SE.

M

I

NN AAR

& VAN

SCllOOR

Eienaar; GUSTAV RETIEF. Telefoon 2·0212.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

sediment management are implemented in the Netherlands. Measures aim at accommodating high- water levels while improving the spatial quality of the surroundings.

Fig. Results of differential gene expression analysis. A) Multi-dimensional scaling plot displaying the results for the various age and genotype groups. The two main trends,

lactis as a system for the production of proteins carrying tags that can be used for affinity purification and site-specific protein labeling. Acknowledgements We thank the

taan jang begltoe manis dan meresep betoel di hati, traloepoet djadi sanget ketarik, aken kemoedian sekoetika djoega ia lantas trima baek itoe pelamaran. Dengen

Een leerling die 5 jaar wordt vóór 1 januari van het lopende schooljaar en die tijdens het voorafgaande schooljaar niet was ingeschreven in een door de Vlaamse Gemeenschap

Drie van de inwoners die vooral een financiële vraag hebben, gaan selectief mee in het traject: ze doen wat nodig is om de financiën geregeld te krijgen, maar zijn vervolgens niet

t Welke stof wordt of welke stoffen worden zowel door deze plantaardige cel als door deze dierlijke cel opgenomen zodat de glucose kan worden verbrandc. a

In afbeelding 9 zijn drie verschillende weefsels van de mens getekend?. Welke van deze weefsels zijn