• No results found

Maphororong

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Maphororong"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MAPHORORONG

Die Departement Argeologie van die Nasionale

M useum is voortdurend besig met 'n diepgaande studie van literatuur oor die voorgeskiedenis van die Vrystaat. Plekname speel hierin 'n sleutelrol, aangesien dit as vaste punte in diegeskiedenis lei na belangrike argeologiese terreine. Een van hierdie vaste punte is Maphororong.

M a p h o ro ro n g of D o rin g b erg is in die V e n te rs b u rg -o m g e w in g , gelee tu s s en die Sandrivier en Koolspruit, w aar dit deel van die W illem Pretoriuswildtuin uitmaak.

Sendelinge en reisigers w at aan die begin van die negentiende eeu deur die Vrystaat gereis het, beskryf Maphororong as die woonplek van Moletsane se Bataung, to te n met die uitbreek in 1 8 2 2 van die uitdelgingsoorloe (Difaqane). Daar word egter ook melding gemaak van die Kubung, 'n vertakking van die Rolong, w at hulle reeds teen die einde van die agtiende eeu in dieselfde om gewing gevestig het. Volgens historiese bronne is die Kubung kort voor die uitbreek van die Difaqane aan die gesag en heerskappy van M oletsane onderwerp.

Die uitgestrekte ruines w at vandag nog sigbaar is, is die enigste oorblyfsels op die eens digbewoonde terrein — 'n terrein w a t 'n belangrike skakel in die Vrystaat se verlede is. In die s e s tig e rja re het Tim M a g g s , 'n Ystertydperk-argeoloog, omvattende werk in die Vrystaat gedoen. Hy het onder andere vier hoofg ro epe of tip es bew oning,.- vo lg en s vestigingspatroon (dit is die spesifieke patroon w a a rv o lg e n s 'n w o o n te rre in u itg e le is) onderskei. Hy vind verder datelke vestigingstipe sy eie kenmerkende potwerk oplewer, w at duidelik van mekaar verskil w at betref vorm, grootte, tekstuur en versiering.

Teen h ie rd ie a rg eo lo g ie se a g te rg ro n d is Maphororong die enigste terrein in die Vrystaat w aar twee van hierdie vestigingstipes oorvleuel. Dit is ook interessant dat die een oorwegend op die plato aangetref word, terwyl die ander grotendeels teen die hange van die berg voorkom. Die datering vir die twee terreine is volgens die radiokoolstofmetode op 'n datum tussen die 17de eeu en die vroee 19de eeu vasgestel. Die

C .J. Coetsee

W ooneenhede w a t op die p la to voorkom.

berg.

argeologiese gegewens stem dus grootliks met die historiese feite ooreen.

D a a r het dus tw e e groepe m ense op Maphororong gewoon w at geensins aan mekaar verwant w as nieen tog word daar net oorblyfsels van een tipe potwerk op die oppervlak van beide te rre in e gevind. Om h ierd ie o n g ew o n e verskynsel van nader te ondersoek, is die Argeologie-skoolprojek van 198 6 doelbewus op hierdie terrein aangebied. Verdere navorsing sal egter eers gedoen moet word voordat definitiewe verklarings daarvoor gegee kan word. fjjyj

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Nadat 'die .fre- kwensietabel opgestel is ( intervalle.. STATISTIEKE UIT DIE STANDVERSPRTI~G. Dus kan ons aanneem dat die prestasi in standverspring styg by die

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te

hoofsaaklik gevolg en nie die van empiriese verwerking van gegewens nie 9 om welke rede die gegewens van die vraelys dan ook nie volledig verstrek word nie

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

Waar daar hoegenaamd geen ander omstandighede gevind kan word wat moontlik vir hierdie onderskeid in die lewensvat- baarheid van Duits as skoolvak in die