• No results found

Nog lank nie sat vir museums

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nog lank nie sat vir museums"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NOG LANK NIE SAT VIR MUSEUMS

Die D irekteur van die M u se um , m nr. O berholzer, ve rgesel va n sy e gg e no te, G e o rja n e , het gedurende die tydperk A u g u s tu s to t Novem ber 1 98 3 'n stu d ie re is onderneem w a a rty d e n s besoek gebring is aan 'n g ro ot a an tal en verskeidenheid van m u se um s in Israel, e lf Europese lande, die Verenigde S tate en Kanada. M e v . O b e r h o l z e r is v e r b o n d e a a n di e K unsredaksie van "D ie V o lk s b la d " en in die m eegaande artikel, w a t o o rs p ro n k lik in die rubriek "S to p van M y n e " gepubliseer is op 19 Desem ber 1 983 , verskaf sy enkele in drukke van hul reis.

"IS J Y nie n o u sa t van m u se u m s n ie ? " Op die s ta n d a a rd vra g ie na ons reis van veertien weke d e u r n g ro o t deel van die N oordelike H a lfro n d , kan ek o n o m w o n d e a n tw o o rd : N o u is ek eers m u se u m b e h e p ! S oveel so dat ek die s o w a t vy f weke w a t ons w eer tu is is, die b yna daaglikse m useum besoek mis.

V ER G E S T A P

D it w as n anderse re is hierdie, in die sin dat ons m in o f b yna g la d nie die s tu ifg e tra p te p a a d jie s van die gew on e EW O -(Ek w a s oorsee) brig ad e ge/oop h e t nie.

Ons het m u s e u m s (81 van alle soorte) " g e /o o p " . . . . . en jy m o e t jo u loop ken, w a n t die m eeste

M nr. Hannes Oberholzer, dire kte u r van die N asionale M useum , en sy eggenote, Georjane, w a t verbonde is aan die K unsredaksie van Die Volksblad, het verlede ja a r 'n studiereis na Israel, e lf Europese lande, die Verenigde State en Kanada onderneem. Tydens die reis is verskeie m useum s in die verskillende lande besoek en w aardevolle in lig tin g aangaande die m useum w ese is versamel.

oorsese m u se u m s is nie net g ro o t nie, h u lle is reusagtig, som s to t vier verdiepings hoog.

A s jy die D eutsches M u s e u m in M u n c h e n d w a rs d e u r geloop het - en alles van die o o rw e g e n d tegnologiese u its ta llin g s gesien het, h e t jy sestien k ilo m e te r afgele!

A A N S T E E K L IK

Ek w as darem een van die w e in ig g elukkiges om aan die sy te wees van 'n m u s e u m m a n in h a rte n siel, w ie se o p g e w o n d e n h e id oor m o o i o f in te re ssa n te u its ta llin g s aan stee klik werk. In so n m ate dat ek ( ’n leek) m y begin verbeel h e t ek raak s e lf 'n " e k s p e rt" oor m useum s, m a a r tog besef het hoeveel 'n m ens in 'n m u s e u m leer.

(2)

D is ju is vir ons leke w a t m useum s daar is. Hier w il ek ook som m er die opvatting die nek in slaan dat 'n m useum net 7? stow w erige vergaderplek van ou goed is. Behalwe in Italie, w aar d it blykbaar 'n voorvereiste vir m useum s is, die w at nou nie "c h iu so per re s ta u ro " (gesluit vir restourasie) o f som m er net ple in toe is nie, dat s to f le tte rlik se n tim e te rs d ik m oet le in vertoonkaste w aarvan die vensters seker vyf ja a r laas skoongemaak is, om d it m useum te kan noem.

Selfs die beroemde U ffizi-kunsm use um f'n ou paleis) in Florence, w aar by som m ige kosbare kunsskatte net groepies op 7? keer toegelaat word, kan 7? slag uitgevee word, te rw y l die bors- en standbeelde in die gang-galerye m et 7? goeie

was kan doen.

ISRAEL

M useum s elders, in Israel, die res van Europa, Engeland, A m erika en Kanada is m eestal 7?

genot om deur te stap m et u its ta llin g s van hoe gehalte w at die besoeker lok. (A lm a I het ook restaurants o f kleiner eetplekke w a ar 7? mens ''m useu m fa tig u e " kan afskud).

M oet nou net nie dink m useum s het net 7? streng opvoedkundige o f geskiedkundige doel nie. Somm ige u its ta llin g s is bloot 7? h e e rlikhe id vir die oog.

MISSIELE

Ek kry som m er lekker by die her in ner in g aan die hele dag se rondkyk in die ongelooflike A ir an d S p a c e -m u s e u m in W a s h in g to n , m e t sy ruim tekapsules en -m issiele w a t to t twee verdiepings optoring, en toe a f te kom op die plesierige P u s s y w illo w I I...7? " vlieende ta p y t"

w a a r o p ' n o n b e s k r y f l i k e b e w e g e n d e "ru im te tu ig " gem onteer is, gem aak van a lle rle i h u i s h o u d e l i k e g o e d , s o o s w a s t e r s , garingtdlletjies, wasgoedpennetjies, w a t alles beweeg soos die gedoente van bo a f toemaak soos 7? blom se kelk en weer oopvou, om die "s tu u rm a n " by wie se voete 7? ka t en 7?

m arsm annetjie sit en tee drink, te rw y l die hele diereriem se fig u u rtjie s daarom heen wentel.

Die fynste klawesim belklanke ''begelei'' di6 rondom talie plesierigheid (dit is 3 tot 4 m eter lank en sow at 3 m eter hoog), om iets vir die oor ook te bied.

VLEESVRETER

Soos die oorgrote m eerderheid kinders in Europa, E ngeland en A m erika (veral) het ek behoorlik versot geraak op dinosourusse, daardie reuse-diere/reptiele aan wie die aarde m iljoene ja re gelede behoort het. Elke natuurhisto riese m useum van naam het dinosourusskelette o f mode He op u its ta llin g e n h u l grootte alleen v u l 'n m ens m et verwondering.

M e t h u l benam ings het ek som m er hans geraak - TYRANNOSAURUS, die wrede vleesvreter m et sy enorme k a k e...STEGOSAURUS m et die ry bene soos vinne op sy r u g...die elegante DIPLODOCUS (m y gunsteling) m et sy la n g nek en ewe lang s t e r t...BRONTOSAURUS, 'n korter en dikker weergawe van DIPLOD OC US. .. . . en tientalle meer.

NEW YORK

DIO RAM AS van voels en diere in h u l na tu u rlike om gew ing is anderkant die waters die ''in ''-d in g vir mense w at die n a tu u r lie f het m aar nie die ware jakob kan geniet o f bestudeer nie. 7? M ens kan 7? dag lank net by die dioram as van N ew York se n a tuurhisto riese m useum deurbring, o f die plantm odelle van die Field-m useum in Chicago bekyk.

M useum s het velerlei verrassings en elkeen het iets spesiaal te bied, w at m eebring dat 7? m ens ni£ sat raak nie. M oeg w o rd jy n a tuurlik, van die drentelstap van een u its ta llin g na die ander, m aar die geestelike s tim u le rin g vergoed in alle

opsigte vir die fisieke afgematheid.

Soms voel 7? m ens daar is net te veel om in te neem. D aarom s a l ek m et graagte weer 'n hele paa r m useum s w ou d e u rs ta p...en daar is nog soveel w a t ek nie gesien het nie. D at d it 7?

geestelik verrykende a vo n tu u r is, is nie weg te

p ra a t nie. ©

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

Het monitorprogramma ten behoeve van de Nederlandse sportvisserij omvat de volgende locaties: Aarkanaal (Ter Aar), Haringvliet-oost en -west, Hollands Diep, IJssel (Deventer),

Voorlopige onder- zoekresultaten uit 2002 en 2003 laten echter geen verschillen zien tussen scheuren in het voorjaar en scheuren in het najaar.. Bij doodspuiten en doorzaaien in

In a second step, HKV added potential flood areas behind dikes into this Model Maxau – Andernach (1) using information from the federal states of Baden-Württemberg (LUBW, 2011,

Analyses of the annual nett groundwater contributions determined using the three models (Table 6.3) showed a negative nett groundwater contribution was only modelled in three of

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij