tv-spon in museum
'n Filmspan van Brigadiers het gedurende 1980 in die straattoneel-uitstalling in die Museum opnames gemaak as deel van die verfilming van Karel Schoeman se boek "Lug vol helder wolke". Volgens Franz Marx, die regisseur, leen die voorstelling van kamers in die museum horn uitstekend tot filmwerk. Die meegaande foto toon n gedeelte van die sterftoneel wat 'n belangrike gebeurtenis in die verhaal is. "Lug vol helder wolke" word later vanjaar deur S A U K-TV gebeeldsaai. ©
Franz M arx saam met lede van die tonee/span tydens die verfilm ing van "Lig vol helder wolke".
Sterftoneel in "Lig vol helder wolke".