SPIOENASIEMETODES OOPGEVLEK!
H. du Toit
Dit het onlangs aan die lig gekom dat die Departement O rnitologie van die Nasionale M useum hulle intensief daarop toele om op G roo t S tre e p sw a e ls en F a m ilie sw a e ls te spioeneer.
Die hoof van die Departement en g e vo lglikoo kdie brein agter al die beplanning, dr. Roy Earl6, het gereken dat daar 'n m anier moes wees om ongemerk binne die swaels se geledere data te v e r s a m e l . M e t d i e n o u al b e k e n d e "H iru n d o sco p e " kon hy slegs vasstel w a t die inhoud van elke sw aelw oning is, maar sy belangstelling w as nie slegs in die inhoud van die nes nie. Hy w ou die afm etings van die voorwerpe op elke verebed b e ko m e n d it het hom aangespoor om die swaels op 'n ander manier te probeer uitoorle
Neste is fyn dopgehou om te sien w a ar aktiewe broeiery aan die gang was. Sommige van die neste is blatant geinfiltreer tydens die swaels se besoeke* aan M idde-A frika. M et die res is alle versigtigheid oorboord gegooi en is die neste van spioenasieluike voorsien ten aanskoue van die inw oners!
Bouer- en m e s s e la a rk w a lifik a s ie s is twee bykomende vaardighede van dr. Earl6. Baie behendig sny hy 'n gat in die basis van die nes, messel 'n b likrin g met gips in die opening vas en bedek dit dan met 'n plastiekdeksel w a t met skuim rubber uitgevoer is. Die nes w ord dan weer netjies gepleister met modder w a t aanvanklik vir die bouproses gebruik is.
M e t h u l t e r u g k e e r h e t d i e s w a e l s n ik s v e rm o e d e n d h u l neste o p g e k n a p en h u i s v e r b e t e r i n g e a a n g e b r i n g . Di e w a t o o g g e tu ie s van die i n f i l t r a s i e w a s , het doodluiters voortgegaan met voorbereidings om die babakamers vir die Operasie Kinders- grootm aak in gereedheid te kry.
Dr. Earle kon nou sy benodigde data rakende eierse n kuikens sonder baie moeite bekom. Hulle w o rd bloot deur die opening ontvoer en nadat die nodige in lig tin g verkry is, weer daardeur
D ie H irundoscope - 'n p e n flits m et 'n verlengdraad na die g /oeilam p en 'n stukkie spieel om die in h o u d van swaelneste fo n d e r andere die van Hirundo-spesiesJ vas te stel.
G ro o t S treepsw aelnes m et ingeboude blikring.
teruggeplaas sonder dat die ouers iets vermoed. Tot op hede blykdie metode baieeffektief te wees, om dat geen swaels nog 'n aanduiding gegee het dat hulle nie gediend is met 'n spioenasieluik in hulle w o n in g s nie. Die sabotasie van hul w o nin gs noodsaak hulle ook nie om 'n nuwe
tuiste te bekom nie. I iinii
* besoeke — h u l o o rw m teringsgebiede