• No results found

Mossie en mens

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Mossie en mens"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MOSSIE EN MENS

R .A . Earl&

Die een is klein, vlieend en aanpasbaar, die ander, g root, lopend en verander die o m g e w in g om horn te pas. W a t 'n kom binasie? Tog bly h ulle heerlik saam in 'n o m g ew ing w a t deur die m ens geskep is, en d it in k la a rblyklike h a rm o n ie — of is dit?

A an die m ens hoef ek u seker nie voor te stel nie en nog m in d er aan die o m g e w in g w a a rin hy bly, ons is im m ers a lm a l die MENS.

Die M O SSIE is 'n ander saak. In S u id -A frik a is daar nie m in d er nie as vier soorte m ossies. Die G rootm ossie, Passer m o tite n sis, v e rm y d ie m ens u it vrye keuse. H ulle w o rd slegs aangetref in die droeer dele van die land, ver van die m ens af. Die G ryskopm ossie, P. g rise us, is glad nie so sku v ir die m ens nie m aar verkies nog steeds die vrye n a tu u r en kom selde in dorpe of stede voor. D it is e g te r 'n heel ander storie w a t die ander tw ee m ossies betref. Die H uism ossie, P. dom esticus, is soos sy w eten ska plike naam a an d ui, 'n " h u i s h o u d e lik e " v o e l. D ie m o s s ie h e t o o rs p ro n k lik net in Europa en suidelike A sie voorgekom m aar m et die ontd ekking van die nuw e w ereld en A frik a is die voeltjie saam met die m ens as te w a re die w e re ld in. Die vo eltjie het S u id -A frik a vroeg hierdie eeu bereik en het gou deur die land versprei, n a tu u rlik altyd om die h u is en sy geboue. Die inheem se G ew one M ossie, P. m e la n u ru s , is ook glad nie skaam v ir die m ens n ie . D ie m o s s ie is b a ie a lg e m e e n in m ensgem aakte h a b ita tte soos voorstedelike tu in e en selfs in die b etonoerw oud.

Daar is onlan g s 'n studie in en om B lo em fo n te in deur Die D epartem ent O rn ito lo g ie van die N asionale M useum , B lo em fo n te in onderneem om vas te stel of die G ew one M ossie goed aangepas is om saam met die m ens te leef. Die m ossie het ongeveer 3 0 0 jaar gelede vir dieeerste m aal met die m ens in a a n ra kin g gekom en in B lo em fo n te in eers so w a t 3 0 -5 0 ja a r gelede in die b eto no e rw o u d begin leef. D it staan in skrille ko ntra s met die H uism ossie w a t in Europa al vir eeue met die m ens saam leef en dus goed aangepas is vir die "le w e in die stad ''.

Daar is bevind dat die G ew one M ossies in drie goed onderskeibare groepe leef. Die w a t in die stad w o o n en die w a t in die voorstede h ulle bestaan voer en die w a t in die platte la nd se gebiede voorkom en selde, indien ooit, 'n m ens sien. Die interessante aspek is dat die drie p opulasies nie meng nie — stadsm ossies is s ta d s m o s s ie s en v o o rs te d e lik e m o ssie s is voorstedelike m ossies! V ir die buite staa n de r, is d it o nb e gryplik dat 'n m ossie in die beton o erw ou d bly te rw y l daar oop ru im te s net n paar k ilo m e te r verder is w a a r d aar beslis baie meer kos en nesm aakplek is. Die a n tw o o rd is blykbaar d at indien jy, as m ossie, nie van beter w eet nie, aan va ar jy jo u o m g e w in g soos jy d it kry en m aak die beste daarvan. D aar is tydens die studie bevind dat m ossies w a t in die m iddestad bering is n o o it meer as 5 0 0 m en selde meer as 3 0 0 m van h u lle slaapplekke af beweeg het nie. D it beteken egter nie dat die G ew one M ossies in die beton o e rw o u d 'n lekker lewe het nie. D aar is ook bevind dat hierdie stadsm ossies a ltyd m in d er eiers per broeisel le en dat hierdie eiers boonop kleiner is as eiers gele deur die m ossies in voorstede en in die platteland.

M a a r nog is het einde niet! W a t van die H uism ossies w a t al 'n lang pad saam met die m ens kom. W ei, h u lle is, soos verw ag, beter aangepas en h ulle broei byna net so goed soos die w a t in die voorstede voorkom . Een rede hie rvoo r is dat die soort m ossie goed aangepas is en al sy geleenthede gebruik. H uism ossies het byvoorbeeld die gedrag o n tw ik k e l om m o tors as 'n bron van voedsel (nie 'n voedselbron nie) te

(2)

gebruik. M o to rs w o rd baie gereeld ondersoek v ir insekreste. S elfs g ra splu im e w a a rin daar dalk insekte kan sku il, w o rd van die rooster van die m o to r v e r w y d e r en o n d e rs o e k . A s d ie H uism ossies net kon lees, sou h ulle dalk m in d er tyd gem ors het op die skoon voertuie met plaaslike nom m e rplate en die met buitestedelike nom m e rplate verkies het.

Ek glo nie die m ens kry so baie u it die m ossies as w a t die m ossies u it die mens kry nie, m aar dan hoef ons mos nou nie by die m ossies se o m g ew ing aan te pas nie. M an m aar M ossie klin k neerhalend. M ossie m aar M an is n ko m p lim e n t. Die enigste vraag is nou nog —

w a tte r soort Mossie? nrnTi

HOE VOLOP IS V E R S IE R D E

P L A A S A R B E ID E R W O N IN G S NOG OP PLASE?

Die D epartem ent A n tro p o lo g ie beoog om eersdaags met die d okum entasie van versierde w o n in g s van plaasarbeiders te begin. Indien daar sulke huise op u plaas voorkom en u bereid is dat M useum personeel u plaas mag besoek om h u lle te foto g ra fe e r en met u en u arbeiders onderhoude d aa ro o r te voer, w o rd u vrie n d e lik versoek om die meegaande vorm te voltooi en d it aan Die Hoof, D epartem ent A n tro p o lo g ie , N asionale M u se um , Posbus 266 , B lo em fo n te in , 9 3 0 0 te stuu r.

H O W C O M M O N ARE D E C O R A T E D F A R M

LABOURER H O U S E S O N FARM S?

The A n th ro p o lo g y D epartm ent plans to sta rt a project re la ting to the d ocu m e n ta tio n of decorated houses of fa rm la b ou re rs in the near fu tu re . If there are such houses on yo ur fa rm and you are prepared to p erm it M u se u m personnel to v is it yo ur fa rm in order to p h o tog ra p h them and in te rv ie w you and your la bourers regarding them , please com plete the a ccom pa n ying fo rm and send it to the Head, D epartm ent of A n th ro p o lo g y , N ational M u se um , P.O. Box 266 , B lo em fo n te in , 9 3 0 0 .

Naam van eienaar/boer Name of owner/farmer

Naam van plaas Name of farm

Distrik District

Tel. Nr. (met voorafkode) Tel. No. (plus code)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Indien deze ondersteuning niet wordt geboden, zal een goede implementatie van de zorg voor astma- en COPD patiënten ernstig vertraagd worden.. 3.4 D –Verbetering in

Huygens Juist door de eenvoudige toonsoort die de heer Van Mierlo vanmorgen voor zijn grote rede op het congres van D'66 heeft gebruikt, komt sterk uit datal- thans

Vooral de wetenschap, dat zo vele jongeren, die nu voor het eerst door hun toetreden tot onze beweging, gaan deelnemen aan het staatkundig leven, het hunne ertoe zulle bijdragen,

De cliënt is niet in staat om de handeling zelfstan- dig uit te voeren, maar de hulp die hierbij nodig is, brengt geen risico van fysieke overbelasting voor de zorgverlener met

Vanuit de groep wordt geconstateerd dat steeds meer havens niet goed bereikbaar zijn.. Te kleine

De speciale positie van de mens betekent niet dat de natuur alleen maar waarde heeft in zoverre het ook waarde of betekenis heeft voor de mens.. Dat een wilde boom die geen

kind verloor dan alle selfrespek en selfvertroue en ont- wikkel n verlammende minderwaardigheidsgevoel. Die vreem- de kul tuurgo0dore kweek by die kind •n onware

observatie aan (6) nu suggereert is dat de stilistische foulen die als 'lang' gebrandmerkt worden, in feite wel eens vooral gevallen zouden kunnen zijn van ongelukkig gebruik van