Die gevangenes is g e w o o n lik lewend na die grot gebring en daar met 'n riem verw urg. Som s is die nek doodeenvoudig gebreek. Nadat die liggaam koud gew ord het, is dit afgeslag, verdeel en gekook.
Die " ja g te r s " het ook graag w a r m bloed gedrink, veral na 'n suksesvolle "ja g to g " . V ir hierdie doel is een van die slagoffers se vingers afgekap en so ’ n persoon het horn dan g e w o o n lik doodgebloei. Tog eienaardig dat w a n n e e r sulke mense hulself eers aan ka nn ib a lism e oorgegee het, alles verdw yn w a t hulle verhewe maak bo die dier. So is vrouens en kinders in skaars tye uitge ru il vir die van bure en geeet.
Naby die huidige Golden Gate het kannibale onder leiding van Lesoana gewoon. Die poort by N aauw p o ortsn e k w a s die ingang tot sy vesting, m aar ook die lokval vir menige vlugtelinge. n Ou vrou, w a t later op Clarens gew oon het, het vertel dat sy ook destyds gevang is, m aar o m d at sy so maer w a s en geweier het om te eet, is sy as kok aangestel om te sorg vir die vetm aak van die slagoffers w a t Lesoana in "v e tm a a k h o k k e " aangehou het.
Ongelukkig het 'n praktyk w a t uit nood gebore is, la t e r by s o m m i g e g ro e p e 'n s e lfg e k o s e le w ensw yse geword. Ten spyte daarvan dat daar weer gesaaides, veeen w ild w a s om van te leef, is h u lle d eu r h ul v o o r lie fd e v ir m e n s v le is v o o r tg e d r y f. V o o r k e u r is aan k in d e rs bo volwassenes gegee en sekere dele van die
liggaam is selfs bo ander verkies.
Die M a rim os, n splintergroep van die Bafokeng, het hulle hieraan skuldig gemaak Nadat hulle in die berge rondgesw erf het, het hulle hul later by Leribe gevestig Die in w o n e rta l van hierdie stat w a s aansienlik en so ook die skrikb e w in d w a t onder mense in die om trek gevoer is. Die M a rim o s het hulle in hul eie wreedheid begin verlustig. So is slagoffers se hande en voete afgeskeur en van die kopbene drinkbekers gemaak. Die blaas is met w in d gevul en as 'n trofee aan hul hooftooisels gedra.
M oshesh, die stigter en leier van die S otho-volk en 'n groot staatsm an van sy tyd, het in 'n mate 'n einde aan hierdie w a n p ra k ty k probeer maak. Sy eie grootvader Peete het in die hande van kannibale geval, m aar n ogtans het M o sh esh nie met geweld teenoor hulle opgetree nie Hy het geglo dat as dit weer met sy mense goed gaan, die g ew oonte vanself sou uitsterf, om dat dit in die eerste plek uit nood o ntsta an h ete n meeie aan sy volk w a s nie. Hy w a s gelukkig reg, soos later jare bew ys het. Sy raadsm anne het egter anders oor die saak gevoelen geeisdat die oortreders dadelik uitgeroei moes word. M o shesh het besef dat dit 'n burgeroorlog tot gevolg sou he en het met groot diplom asie sy ra adsm anne t o t ' ander insigte gebring. "Kannibale is tog lewende g ra fte ", het hy gese. "W ie kan teen grafte oorlog voer?" En die w aa rdige ou grysaards het saamgestem. " J y moet die grafte van jou voorvaders respekteer!”
B IB L IO G R A F IE
A R B O U S S E T. T & D A U M A S . F. 1 8 4 6 . N a rra tiv e o f an E x p lo ra to ry T o ur to the Cape o f
G o o d Hope. Cape T o w n . C S tru ik
B OW K ER J H et a l 1 8 6 9 . The Cave C a n n ib a ls of S o u th A fric a A n th r o p o lo g ic a l R e vie w 7 1 2 1 -1 2 8
BRYANT, A T 1 9 2 3 The M a n -e a te rs of B a n tu la n d . a n d E lse w h e re The S o u th A fr ic a n
Q u a te rfy ) 1 2 -1 7
C A S A LIS . E 1861 The B a s u io s L o n d o n Ja m e s N isb e it
E LLENBERGER O F 1 9 1 2 H is to ry o f the B a s u to A n c ie n t a n d M o d e rn L o n d o n C axton TROLLOPE, A 1 9 7 3 S o u th A fr ic a Cape T o w n B alkem a
W ID D IC O M B E . J 1891 F o u rte e n years m B a s u to la n d L o n d o n . The C h u rc h P rin tin g C o m p a n y
THE ART OF TAXIDERMY
A Cape m o u n ta in zebra (Kaapse bergkw aggaj fo a l m o u n te d in a life -like p o s itio n by taxiderm ist Van Rooyen Strydom .