• No results found

Die Wapad Deel 17, no.10

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 17, no.10"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PARKSIG

Eiendomsagentskap

Huise - Plase - Platte Besighede - Standplase vir 'n eerlike transaksie sien of bel

1486

Na-ure

2054

{Eienaar: G. Schoonhoven)

Is u gekys? JA! VERLOOF? Nog nie... spreek dan

EDDIE DE BEER

Diamantslyper

VII U

VERLOOFRINGE lf'en baie billike pryse. U soek die diamanl en ons sel hom na u smaak.

llel: Tannie de Beer (De Klerk· huis) 2226, Potchefslroom of ·

E. ] . de Beer, 869-1260, Alberton

JAARGANG XVII

WOENSDAG 12 SEPTEMBER 1962

NR. 10

OFFISH~LE

STUDENTEKOERANT VAN DIE P.U. VIR C.H.O.

KOTIE DE JAGER

-

Nl'WE VOORSITTER

,Dit is 'n van God

gegewe

voorreg om

van

diens te kan wees", bet mnr.

Kotie de Jager, die pas

v

erkose voorsitter van die Studenteraad vir 1962/63 gese toe

die nuwe Studenteraad

van

die oue oorgeneem bet op

'n massa-vergadering, gebou

op Dinsdagaand

11

September in die Totiusgedenksaal.

Mnr. De Jager het voorts gese dat elke voorreg

ver-pligtinge meebring.

Die verpligtinge

is in bierdie geval:

respek, selfrespek en lojaliteit. Die intrinsieke waarde

van 'n verpligting is

egter dat dit vir ander

van

nut kan

wees.

Hy het ook klem gele op die eenheidsoptrede wat van die Stu· denteraad moet uitgaan en dat hulle nie as 'n afgesonderde groe· pie, wat gereeld vergader, be· skou moet word nie maar as ware verteenwoordigers van die mas· sa. Daar moet wedersydse ver· troue en lojaliteit wees en ge-waak moet word teen 'n onver-antwoordelike veroordeling van die Studenteraad. .,Die sukses van die Studenteraad hang ook in 'n groat mate van u af", hct mnr. De Jager gese.

Daar moet nie · n oord rewe

id2alisme wee nie ... Ons moel ons voete op die grand hou", m"lar 'n Studenteraad sonde1 ideale i geen Studenteraad nie. Ten lotte het hierdie nu we Icier van die P.U. Studentege· m:!enskap verklaar: .. Dit is ons bede dat ons krag sal ontvang en ons vertrou dat u a rna c.

oos e n man die taak van die Studenteraad sal vPrlig."

In sy aftreerede het mnr. · oos du Plooy, voorsitter van die aftredencle Stuclenleraacl. gevra dat die massa dieselfde samewer· king en lojaliteit aan die nuwc Studcnteraacl moet gee.

Om op die Studcnteraad te dien is nie soseer 'n eer nie as ~at dit 'n g::-leentheid is om tc dien. bet mnr. Du Plooy gese.

.. Ons studentele\le is 'n mo· del waarna ander Universiteite opsien." Maar. ons moet waak d :-:t on leuse en besondere ka-rr.kter nie Yir on 'n dooie lette1 \1 ord nie ... het hierdie veteraan v<lll die P.U. studentelewe ge-\\aarsku. l ie net na buite nie maar ook na binne, hier in eie kring moet ons leuse uitgebou word.

Van die Afrikanerstudent in die algemeen het mnr. Du Plooy

J. J

de Jager

Die verkiesing van die voor-sitter van die Studenteraad het vanjaar geen verrassing opgele -wer nie. Mnr. Katie de Jager is 'n man wat reeds vanaf 1957

voltyds in die Studentelewe

ge-s~an waarin hy dan ook hom-self deeglik laat geld het.

In 1956 het hy aan die hoer-kool Ladybrand gematrikuleer "aarna hy hom in 1957 a an die P.U. gewend het om hom te be-kwaam as predikant. In 1959 behaal hy dan ook sy B.A.-graad en is tans besig met sy derde jaar aan die Teologiese Skoal.

Katie het reeds op verskeie terreine van die studentelewe uit· geblink. So was hy vir ver keie jare 'n uitblinker op die atl etiek-gebied waarin hy sowel sy Puk -erekleure as sy We. -Transvaal· kleure verwerf het. Hy dien reeds ook vanaf 1960 op die Studenteraad waar hy eers die S.S.B. op die Studenteraad ver· teenwoordig het en later ook a onder-voorsitter gedien bet. Aan

I

'

mnr. De Jager en sy Studente· raad word die allerbeste toege· wens vir die uiters verantwoor·

~ delike taak wat op bulle gele is.

gee dat die dae verby is clat die Afrikaner ·n bedelaar i . ,Dit

11 a;; tot nou toe 'n tryd om er·

kenning maar van nou af is dit 'n ;::tryd om uit te hou wat ons het.''

And r belangrike agenda-punte op die massa-vergadering was die Finansiele Jaarverslag van die penningmee ter en die

J

aarvrr.5lag van die ou voorsitter. Ook is verskeie wisseltrofee nan uitblinker- op byna elke ge· bied van die tudentelewe oor· handig:

Die Besembo -wisseltrofee vir die be te artikel in die Be·

embos: mej. Dubhe!.

Debat-wisseltrofee vH die be,te redenaar: mej. Barbara Geertsema.

P. C. Kruger-wi seltro-fee vir Skaak: Andre Coetzee.

Van Rooy-wi seltro-fee, ook vir kaak: Heimat.

P. W. Buys-wi seltrofee vir die persoon wat besonderlik by· gedra het tot die bevordering van kultuur: aas Raubenhei· mer.

Glaser-wis elbeker vir Juk-kei: J. van Vuuren.

DANKIE

My hartlike dank aan mnr.

Marius Aucamp wat verantwoor·

delik was vir die uitgawe van hierdie WAPAD. - l.v.d.W.

DANK

Ons. dank aan FOTOKUN vir die gebruik van fotos in hier· die uitgawe en gewaardeerde

hulp ·deur die jaar. - Red.

Davy Robertson-wisseltrofee aan die atleet wat die meeste punte vir die P.U. Atletiekklub op byeenkomste ingesamel het: Pietman Botha.

Claudia de J ager-wisseltrofee vir tennis: Dawie du Plessis.

Corry van Rooy-wisselbeker vir die bevordering van sport (dame): mej. Magaretha Bingle. De Klerk-wisselbeker vir be· vordering van sport (man): Gert choltz.

Joan Ingram Barry-trofee vir die wenners van die Debat sver-eniging se va vraliga: Heimat.

Ook is aangekondig dat mnr.

J

.

H. van der Walt die meeste fondse ingesamel bet en dus die wenner i van 'n gratis vakansie na die Kariba-meer.

Idyll

van der Walt

Inr. Idyll van der Walt. die nu \1 e onder-voorsitter van die Studenteraad is e\1 enecn 'n m3n wat reeds lang dien.5 in eli stu· dentelewe agter die rug bet.

Idyll van dcr Walt het rn

1954. gematrikuleer aan die Afri· kaan·e Hoer Seunskoo] Pretoria In l959 behaal hy y B.A.-"rard en is tans in sy eerstejaar aan die Teologiese kool.

Idyll is reed ·n ou bekende up d!c P.U. en is reed bekend as "n man van bekwaamheid. In

1960 i- hy verkies tot onder· el-:retaris van die Studenteraad; in dieselfde jaar ook as sekre-taris op die boofbestuur van die A.S.B. Vanjaar is hy op· 'n tus· senverkiesing verkies tot onder·

FOTOKUNS

Studenteraad

1963

V oorsi tter:

1.

J. de Jager. Onder-voor . :

I.

van der Walt. Sekretaris: C. J. H. Venter. Onder-sekretaris: S. J. duPlessis. Penningm.: J. P. Aucamp. Damesvert.: B. A. Geertsema. Kors: P. A. Venter.

J.

J. Venter. A.S.B.: P. P. Kruger. P.

J. J.

S. Potgieter. A.B.K.K.: P. E. Buys. G. P. Aucamp. S.S.B.: J. L. Ras.

P. F. van der Schyff.

.. Ondervoorsitter

voor itter van die A.S.B. Aan bi~,.di~ aftredende hoofredakteur van Di:: \\ apad ons hartlike ge· lukwensing.

Tomstraat 82 -

Foon 3185 -

Potcbefstroom

Sentrum vir Fotografie,

Grammo-foonplate en Kunsvlyt.

Waarom

gaan

jy

dorp

toe

l

*

.

.

FOTOKUNS

bet dit!

Ook rottang,

vilt,

piouter, raffia,

olie- en waterverf ens.

(2)

2

DIE WAPAD

Woe

nsdag 12 September 1962

Cassie Venter - Sekretaris

Na 'n hele paar jaar waarin

rnnr. Frans de Bruin die sekre-tariele werk op bekwame wyse

S.

J.

DU PLESSIS

Die pas verkose onder-sekre

-taris van die Studenteraad, mnr. Fanie du Plessis, is seker een

van die jongste lede wat nog

ooit op die Studenteraad ver· kies is. Hoewel jonk het hy egter

reeds sy merk gemaak in om,

studentelewe.

Mnr. Du Plessis het in 1960

gematrikuleer aan die Grens Hoerskool, Oos-Londen, waar hy

P. Buys

Die algemene bestuur vir kuns en kultuur het as een van

sy verteenwoordigers op die Stu-denteraad, die vorige penning-meester, mnr. Paul Buys aan·

gewys.

Mnr. Buys het homself reeds uitgewys en is geen onbekende

aan die massa nie. Hy het in 1958 matrikuleer aan die

Hoer-skool Delportshoop en het die

volgende jaaT aan die P.U. in·

geskryf. Hy hoop om vanjaar na afloop van sy B.Comm.-graad homself as onderwyser te be

-kwaam.

]. Autamp

J ohan Au camp is op 30

Aug. 1942 te Pretoria gebore. Hy het sy skoolopleiding te Da·

nielskuil deurgegaan waar hy in

1959 sy matriek in die eerste·

klas geslaag het.

As sportman is mnr. Aucamp reeds goed bekend waar hy reeds

vir Wes-Transvaal in die

0

/

19,

asook vir die Puk se eerste

span diens gedoen het.

J ohan is vanjaar 'n derdejaar

student B.Comm. en hy hoop om

vanjaar na voltooiing van sy

graad volgende jaar sy onder·

wysersdi ploma te verwerf.

Jurie Venter

Mnr. J urie Venter is gebore

op 25 Maart 1942 te Benoni. Hy kryf sy matriek in 1958 te Pre· toria in die Afrikaans Hoer

Seunskool.

In 1959 kom hy na die

Pot-chefstroomse Universiteit vir C.H.O.

Hy bet alreeds in die jaar

1961 diens gedoen vir Korps en

wel as penningmeester. In 1962 klim hy 'n trap boer en word sekretaris van Korps.

Nou het hy die hoogste sport in die studentelewe bereik deur as ondervoorsitter van Korps hierdie liggaam op die Studente·

raed te verteen""=oOJ,:dig.

gehanteer het, gaan die pos van sekretaris van die Studenteraad vanjaar oor in die ewe bekwame hande van mnr. Cassie Venter. Mnr. Venter het in 1957 ge· matrikuleer waarna hy in 1958 aan die P.U. ingeskryf het. Van-a£ daardie jaar het hy dan ook op verskillende liggame op die Puk gedien. So was hy op die A.S.B.-, Besembos-, Thalia- en die Geselligheids-komitee. Mnr.

Venter het dan reeds ook die A.B.K.K. op die Studenteraad verteenwoordig. Mnr. Venter is vanjaar 'n vyfdejaar student in die teologie.

Ondersekretaris

hoofseun was en ook uitgeblink het as sportman.

In 1961 wend hy hom na die

Puk waar hy reeds in sy eerste jaar saam met Thalia getoer het. Aan die einde van daardie jaa1 word hy dan ook verkies as penn.ingmeester van Thalia. Ver· der het hy ook gedien op die tweedejaars · komitee, Gesellig·

heids-komitee, Die Wapad en het hy ook opgetree as redenaa1 namens die Puk.

Jan Bas

Mnr. Jan Ras is een van die

lede van die Studenteraad wat reeds seker van die langste diens op die Puk se studentelewe het. Hy het op aile vertakkinge

sy merk gemaak en vanjaar die

kroon daarop gespan met sy

verkiesing tot die Studenteraad. Hy het in 1955 _matrikuleer aan die Hoerskool Stofberg en

in 1956 sy studies aan die Puk

begin. Vanaf daardie tyd bet hy op 'n menigte komitees diens ge· lewer en in die meeste gevalle as voorsitter. So o.a. op die

Ge-selligheidskomitee, Thalia, Hok-kieklub, Krieketklub, Vreugdedag

en selfs voetbal het sy

onder-steuning geniet. Aan hierdie ve· teraan van die Puk se studente·

lewe ons hartlike gelukwensinge.

G. P. flutamp

Mnr. Gregoire Aucamp is nog een van die nuwe lede wat

tot die Studenteraad toegetree het. As voorsitter van Thalia bet hy reeds veel goeds gedoen vir die kulturele lewe aan die Puk. Mnr. Aucamp het in 1959

gematrikuleer aan die Welkom-se Gimnasium waarna hy in

1960 ingeskryf het aan die Puk.

Hy is tans besig met sy tweede

jaar B.Comm. en is van voorne·

mens om na voltooiing van sy graad sy onderwysersdiploma te

loop.

Wat die studentelewe aan die P.U. hetref het mnr. Aucamp homself ook reeds betoon as 'n

organiseerder en sal so sy man verder in die studentelewe goed

kan staan.

P. P. Kruger

Die pasverkose voorsitter

van die A.S.B., mnr. Paul Kru-ger ·is nog een van die nuwe lede wat van jaar tot die Studen.teraad toegetree het. In 1957

matriku-leer hy aan die Jan van Riebeeck Hoer in die Kaap waarna hy hom in 1958 na Potchefstroom begewe. Sedert daardie jare bet hy getrou gearbei aan die diens aan sy Alma Mater. Hoewel hy 1 op verskillende komitees gedien het, soos bv. op die besture van ' Korps, Debatsvereniging en die A.B.K.K., het hy sy eintlike merk op die gebied van die A.S.B. gemaak. Vanaf 1960 was hy on·

afgebroke op die bestuur van hierdie liggaam en het hy as di·

rekteur van Studie en Navorsing uitstekende werk gelewer. Van

-jaar bet hy die P.U.-afvaardiging

na Stellenbosch gelei en daar die onderskeiding behaal om op

die Hoofbestuur van die A.S.B. verkies te word.

Joubert Meubels

KERKSTRAAT 201 - POTCHEFSTROOM TELEFOON 21 VIR MODERNE MEUBELS EN ALLE HUISHOUDELIKE TOERUSTING

Ons spesialiseer in die verskaffing van die jongste plaatopnames -Kom besigtig ons groot reeks.

~==============================~

Barbara

Geertsema

_

J

~

Barbara Geertsema, 'n der· dejaar B.A.-student, is Dinsdag

gekies a- damesverteenwoordig· ster op die :::itudenteraad van

1963.

Barbara het haar reeds op skool onderskei toe sy in 1959

op die Hugenote Hoer Meisies·

skool die Hugenotekruis verwerf

het.

ln die studentelewe het sy

haar plek uitstekend volgestaan.

Gedurende 1962 het sy op die

besture van die A.S.B. en die Korps V.V. gedien, en was ook onder-kapteine van die Korf· balklub.

Dit was egter veral as rede· naar dat Barbara aandag getrek

het. In haar tweedejaar het sy

die Debatsredenaarstrofee voor die neuse van kn,ap seniorstuden·

te weggeraap. Vanjaar het sy die Wolnitredenaar-skompetisie ge

-wen, asook die redenaarskom-petisie vir dames op die A.S. B.-kongres te Stellenbosch.

Barbara is van plan om na

voltooiing van haar graad, U.O. D. te studeer.

P. F.

Ya

n

de

r

Stbyii

Nog 'n nuwe lid wat tot die Studenteraad toegetree het is mnr. Pi~t van der

Schyf£

wat die

S.S.B. op die Studenteraad sal verteenwoordig.

In 1957 het hy matrikuleer

aan die Potchefstroomse

Gimna-sium. Hy het hom veral op

sport-gebied onderskei hoewel hy ook

op ander liggame soos Die Wa· pad en die Besembos gedien het.

As voetbalspeler is hy egter

ver-a! bekend aangesien

hy

reeds

ongeveer vyftig wedstryde vu die Puk gespeel het.

Hy is tan.s besig met sy mees-tersgraad in geskiedenis en die moontlikheid bestaan dat hy

vol-gende jaar sal voortgaan met S}'

doktorale studies.

P.

J.

J.

S. Potgieter

Hy het sy skoolopleiding aan die hoerskool Otjiwarongo vol-tooi en het in 1960 aan die P.U. ingeskryf. Hy het reeds sowel op

die sportveld as op die kulturele lewe sy merk gemaak. In sy

eer-stejaar het hy reeds vir die Wes-Transvaal 0/19 diens

ge-doen en het vanjaar vir die eer· stespan uiters waardevolle diens

gelewer. Verder was hy ook ad-disionelelid van Korps, van

A.S.B. en ook konvenor van die diskoteek komitee. Dit sal seke1

vir die jonger garde op die Puk interessant wees om te verneem

dat mnr. Potgieter se broer, Prinsloo, twee jaar gelede

die-selfde pos as sy jonger broer beklee het.

P.

fl.

\'enter

Piet Venter is op 28

Februa-rie 1939 te Oos-Londen geho ·e.

In 1956 matrikuleer hy aan die

Hoerskool Grens in die eerste

-klas.

Hy skrywe in 1957 aan die

P.U. in, behaal die B.A.-graad

in 1959 en die B.A. Honns. 111

Semitiese tale in 1960.

Mnr. Venter is in 1960 ver· kies tot voorsitter van die Skaak-klub en A.B.K.K.-Iid. In 1961 word hy voorsitter van Thalia

en ook voorsitter van die A.B. K.K. In daardie jaar was by ook sekretaris van Korps. Hy dien ook in 1961 op die Studenteraad. Vanjaar is mnr. Venter hoof-redakteur van Die Besembos. Hy is dus iemand met goeie

onder-vinding in die studentelewe en

sal as voorsitter van Korps en verteenwoordiger van daardie Jiggaam op die Studenteraad 'n groot bydrae tot ons studentele· we kan maak.

(3)

Maandag 10 September 1962

DIE

WAPAD

Wes· Transvaalse

SPORT-WINKEL

Kerkstraat

85

. .

-enigste verskaffer van

Offisiele

Kleure

SUPERETTE

Tomstraat 100

Potchefstr

oom

Gerieflike en moderne self-bediening waar u 'n groot verskeidenheid kan kry van

I

KRUIDE IERSWARE,

KOMBUISBENODIGDHEDE en

GROENTE teen laer pryse.

Fleurette

Bloemist

e

Sleep in by:

Fleurette vir julle blomme

Spesiale a/slag. Kerkstraat 143 - Telefoon 709

Lucille

die deftigste

DAMES WINKEL

in die dorp

Onthou 3091

Skakel hierdie nommer

vir

diens!

DIE

BULT

APTEEK

Tomstraat

86

Ons spesiali;;eer in:

* IN OXA-,

LE THERIC-.

COTY-Skoonhei -lspreparate.

*

Egte Franse DANA

PARFUUI\1, en

*

Aptekersbenodigdherle

Ondersteun Oud-Pukke

IN SLEEP

Dames en Here. Kom besoek die

A.frikanerkafee

Ons is altyd tot u diens. melk, 5 sent per pint.

,,Die Wapad" word gedruk drur Potch. Herald (Edms.) Bpk., Olen

-sewers, die S.R. van die P.U. vir

laan 11, Potche/stroom vir die uit-C.H.O., Potche/stroom.

Hooidame verlaat P. U.

Mej. A. B. de Kock, hoofda-me van die drie dahoofda-me koshuise,

sal a 'n besouder veelsydige en aktiewe tudent onthou word.

y is reeds in haar derde jaar as huiskomiteelid van Klawer-hof gekie en word aan die einde

van die jaar hoofdame van die koshuis.

Op sportgebied het Alta haar in die besonder onder kei en vanjaar Wes-Tran vaal-e kleure

verwerf. Reed in haa r eerstt

jaar het sy in die Suid-Afrikaan-se kampioenskappe op Cradock 'n tweede plek in werpskyf behaal

en die Suid-Afrikaan e rekord vi1 dames spie gooi ge laan.

In die elf de en die daarop-volgende jaar het sy op die Dal-rymple t\1cede plekke in werp

-skyf verwerf. Vanjaar bet sy

Dans

..4

se

Graag 11 il ek lang hierdie weg aile Pukke 11 at die

1962-Intervarsity te Bloemfontein met prysenswaa rdige geesd rif

byge-11 oon het. gelukwen · met en

be-dank vir hulle daadwerklike en

morele onder3teuning op die

ter-retne 11aar ondrr. teuning nodig

1 a~.

Hoe11 el hierdie grooL3te

ge-beurlcni van die jaar vanuit 'n

Puk-oogpunt in baie opsigte te

-leurstellend 1 as. "a dit tog ·n

verbetering op die vorige Vry-taat-intervar ity ( 1960). Ek

grond my beweri ng vera! op die volgende:

I i l In 1960 i lntervarsity

mrt t wee punte verloor; vanjaat

met een. Die 1964-kragmeting beboort dus Len min te gelykop te eindig.

Iii) og nooit tevore het

-;o 'n groot aantal Pukke 'n In-teryarsity buite hulle tuisdorp

ondersteun soos jui vanjaar

nie. Dit is bemoedigend en u as

massa verdien · n pluimpie

daar-voor. Vir my het dit voorgekom

of daar op 18 Augustus meer Pukke as Kovsies op die V rystaal Stadion was.

(iii) Die reelings aan U.O. V.S. se kant wa vanjaar baie

1-1 eer een aan die

Suid-Afrikaan-e kampioenskappe deelgeneem. Op die gebied van tennis is mej. De Kock op die oomblik

die Puk se nommer een

dame-speelster - nadat sy reeds van-af haar eerste jaar in die

eerste-span speel.

y was 'n gereelde speel tet van die korfbal pan en het van

-jaar vir Wes-Tran vaal verteen-woordig.

Tydens haar verblyf op dit Puk het sy op die volgende

be-ture gedien: Tennis, atletiek en tafeltennis.

Mej. De Kock het die afge-lope drie jaar met die Alabama·

studentege el kap saamgetoer,

vanjaar in die hoedanigheid van rei moeder en dien ook op die bestuur.

Verder het sy op die Gesel-ligheidskomitee gedien en van-jaar op die A.B.K.K.

Reed op skool het sy haar-elf bewys waar sy hoofprefek

wa en haar matriek met 'n

eer-steklas en onder keidings in Wi ·

kunde en Boekhou afgele het. Alta het verlede jaar haar B.

Comm.-graad verwerf en loop van jaar U.O.D.

Ons al mej. De Kock onthou

a 'n besonder aangename

per-oonlikheid, wat nooit die moei

-te ontsien het om met raad en

daad by te taan waar sy kon nie.

danliie

beter a 111 die verlede. Dit het

vecl daartoe bygedra dat die on·

derlinge verkeer tu en die twee

groepe . tudenre opvallend spon-taan wa .

Die trein het egter nie op '11

aanbevelen waardige tyd in

Bloemfontein aangekom nie. Van

'n groot gedeelte van die aan-mo diging wat die middag nodig

11US, i reed te n drie-uur die

og~end op die stasie ont lae ge·

raak. In hierdie op ig i daar

on oet1-1 yfeld kan vir verbete· rin "·

'n Woord van spe-iale dank aan Sarie ( D<>ffie ). Hendrien

en Anne-Marir:: wat gesorg het

vir die opknapping van die diri -gentuitru ting. Ook my dank aan Jan wat in 'n laat tadium die onder-dirigentskap oorgeneem het en hom so goed van sy taak gekwyt het.

Han van Zyl.

askrif:

Indien ek 'n o01·drag en aan-beveling aan toekomstige

diri-gente kan doen, sal ek hulle aan-raai om nie die oggend van In-tervarsity 'n voelbalwedstryd te

peel nie - men kan dalk hard op jou agterkop gelak word.

SPARTACVS

PART A . e:?n van die

mees aan koulike rolprente wat nog vertoon i . word op ater-dag 22 September a rna safliek in die Grand-te11ter vir die tu· dente aangebied.

SPARTACU is die verhaal van 'n slaaf wat teen die ma

g-tige Romeinse Ryk in op tand gekom het en die gan e slawe·

~om meegesleur het tot getrou-heid in die dood.

OiL sal die moeite loon om

die aand te kom deurbring by P RT AC . met Kirk Doug· in die titelrol en Jean immon teenoor hom.

Kaartjies sal verkoop word

tot op Vrydag 21 eptember en die pry i 33 sent per persoon. tesame met 10 ent vir vervoer. Dorpstudente kan hulle geld by die tudenteraadskantoor afd ra.

3

LYDIA STRIJDOM

Mej. Lydia Strijdom, hoof-dame van Piet Groblerhuis. wat d:e Puk aan die einde van die j11ar \ e;·~aat, sal lank on thou word vir haar hekwame Ieiding in hierdie amp.

Vera! onder die eerstejaars sJl sy altyd bekend staan vir

haar besli t3 optrede en opregte

VO rJigting.

Lydia het ook diep spore in die Thalia-toneelgroep nagelaat. Behalwe dat sy op die Thalia-be·tuur gedien het, het y die dameshoofrol in die 1961-toer-toneel ,Liefde en Spelfoute"

vertolk.

y . al egter vera! onthou

word vir haar bekwame spel in die 1 962-toertoneelstuk ,Die

Yonke! in haar oe."

Mej. Strijdom het verlede jaar haar B.Sc.-graad met Plant-en Dierkunde as hoofvakke, be-haal en volg tans die U.O.D.

y verwag om aanstaande jaar skool te hou op Middelburg.

Transvaal - op die elfde skool

waar sy hoofmeisie was en haar matriek met eersteklas en

onder-skeiding in Biologie en Boek-hou behaal het.

Ons wens haar alles van die

beste toe vir die toekoms. Ons

dank aan haar vir haar diens

aan die Universiteit en die

stu-dentegemeenskap.

LEJVTEFEES

'n Lentefee , om die afslui·

tincr van die jaar se lesings in die lentemaand te vier. word deur die Geselligheid komitee beoog.

Die fees al op Saterdag 13 Oktober om 6.30 nm. by die Potchef troom-dam gehou word. Die hoofgeregte van die aand sal braaivleis en vrugte wees

-Die

lnternasionale

Paspoort

tot

Rookgenot

geen ete al die aand in die ko huise bedien word nie.

Geen va Le program is al va gestel nie maar die moont· likheid be taan dat die verskil-lende ko hui e gevra al word om

elk met 'n item voor die dag

te kom.

'n Be ondere aangename aand

word in die vooruit ig gestel.

Vervaardig in Suid-Afrika. Ook in Amerika, Toronto, Londen,

Amsterdam, Dublin, Berlyn, S~dney, Auckland en Salisbury.

(4)

4

Vo

l

kspele

Leier: N. P. Heysteck.

Leidster: H. le Roux.

Sekretaris:

J.

Bradley.

Penningm.: P. Bingle.

Add.-lede: S. Kruger en P. van

der Walt.

*

Skaak

Vo01·sitter: A. Coetzee. Onder-voors.: H. Vahrmeyer.

Sekr.: A. G. P. van der Walt. Penningm.: J. A. Rautenbach.

Add.-dameslid: M. V orster.

*

De bat

Vo01·sitter: F. A. de Villiers. Onder-voors.: Johan Wessels.

Sekr.jPenningm.:

K.

Jordaan.

Add.-dameslid: A. Venter. Add.-manslid: S.

J.

du Plessis.

*

Ten

n

i

s

klub

Kaptein: P. van der Walt.

Onder-kapte.: A. Venter.

Sekretaris: G. Scholtemeyer.

Penningmeester: W. Vorster. Add.-lede: A. Badenhorst,

K.

Meintjies en H. Jamneck.

Alabama

Voorsitter: N. Enslin. Onder-voors.: P. Vorster.

S:kretaris: M. Roothman.

Pcnningm.:

J.

Louw. Add.-mamlid: P. Venter. Add.-dameslid: D. Joubert.

*

Thalia

Voorsitter: G. P. Aucamp. Onder-voors.: P. Buys. Sekre.:

K.

Jordaan. Penningm.: P. Willemse. Add.-manslid: A. de Beer. Add.-dameslede: A. du Plessis

en S. Uys.

Dis nou vir jou lewe,

hoor! ... en

DIS VIR JOU BIER!

Gawe geselskap, geurige kos

en koue Castle!

As daar te kies en te keur op die

tafel is en 'n man jou eerste waterta

nd-lekker hap neem- is koue Castle

dubbel welkom. Heerlike,

skuimkoue Castle is geurryk

aan smaak en kragryk aan

goeie, gesonde bestanddele,

daarby pas dit by iedere geleentheid. Geniet Castle -die keurbier vir louter plesier - in kannetjies of bottels.

lUI D·A FRIKA S E UITSOEKB IE R

DIE WAPAD

Manshokkie

Kaptein: J. Ras. Onder-kapt.: J. Reynecke. Sekretaris: B. Strydom. Penningmeester: J. Vorster. Add.-lid: W. Voorclewind.

*

Korfbalklub

Kapteine:

B.

Bingle. Onder-kapte.: J. Pretoriu . Sekr.: M. V orster.

Penningm.: L. Opperman.

Acld.-lede: M. Lessing en H. ·

Grobbelaar.

*

A

tletiekklub

Voorsitter:

K.

Bosman. Onder-voors.: Prof. W. N.

Coetzee.

Kaptein: P. Botha.

Onder-kapteine: E. van Deemter.

Sekretaris:

K.

Liebenberg.

Penningm.: A. Badenhorst.

Add.-dameslid: G. Loots.

Add.-manslid: W. le Roux.

*

Gimnastiekklub

Voorsitter: W. Putter.

Onder-voors.jKapt.: G. Ober

-holzer.

Kapteine: I. Schoeman.

Sekr./Penningm.: F. Buys. Adcl.-lede: G. Bester, S. Fourie

en

J.

J ordaan.

*

Woensdag 12 September

1962

A.B.K.K.

Vo01·sitter: G. P. Aucamp. Onder-voors.: F. A. de Villiers. Sekr. : S. Kruger. Penningm.:

J.

Louw.

Add.-lede: P.

E.

Buys, mej.

K.

Jordaan, J. Wessels, mej. A.

Venter, N. Enslin, P. W.

Vorster, A. Coetzee, J. Vah r-meyer. A. G. P. van der Walt,

N. P. Heystek, P. J. van der Walt.

*

Tafeltennisklub

Kaptein: A. Venter. Kapteine: T. Pretorius.

Sekretaris: P. Marais. Penningm.: P. de Klerk. Add.-lede: M. Styger en K.

Viljoen.

*

Krieket

Kaptein :

J.

V orster.

Onder-kapt.: G. van Niekerk. Sekretaris: H. Monster. Penningm.: H. Bouwer. Add.-lid: G. Scholtemeyer.

*

)a

mes Hokkie

Kapt.: G. C. van der Merwe.

Onder-kapt.: S. E. Martins. Sekr.: M. van der Mer we. Penningm.: E. van Deemter. Add.-lede: S. Uys, S. Fourie.

*

Stoei

Kaptein: H. Vahrmeyer. Onder-kaptein:

J.

Viljoen.

Sekretaris: F. Laubscher. Penningm.:

Q.

Hakkesteeg.

Add.-lid: B. Jacobs.

·

*

Swem

Kaptein: P. Venter.

Onder-kapt.: Mej. L. Strydom.

Sekr.: Mej. F. Pieterse. Penni.pgm.: K. Liebenberg. Add.-lede: N. Enslin, mej. E.

Steyn.

A.S.B.-bestuur

Voorsitter: Mnr. P. P. Kruger. Onder-voors.: Mnr. P. J. J. S. Potgieter. Sekretaris: Mnr. R. J. P. du Plessis. Organiseerder: Mnr. J .E. Bradley.

Penningm.: Mnr. Lou van Wyk.

Add.-dameslede: Mejj. H. le Roux en

K.

Jordaan.

Add.-manslede: F. de Villiers, G. Schutte, P. van der Walt en

F. van der Walt.

Sentrale

Sportbestuur

V oorsitter:

J.

Ras.

Onder-voors.: P. van der Schyff. Sekretaris: A. Greeff.

Penningmeester:

J

.

Vorster.

Add.-lede: P. J. van der Walt, P. W. Bingle snr., mej. B.

Bingle, P. Botha, G. Ober-holzer, E. A. Venter, mej. G.

van der Merwe, C. du Toit,

F. Laubscher.

·

*

Korps V eri

tas V

incet

Voorsitter: P. A. Venter. Onder-voors.: J urie Venter. Sekr.: A. Coetzer.

Add. dames-lede: S. Kruger en G. van der Merwe.

Add. mans-lede: L. Aucamp, H.

Viljoen, F. van der Walt en N. P. Heystek.

Penningm.: G. Schutte. Org.: Pieter van der Walt.

Ru,l!byklub

Ere-president: Mnr. S. du Toit. Beskermheer: Prof. I. Fourie. Voorsitter: Prof. H. Venter. Onder-voors.: Mnr.

J.

Schutte. Kaptein: P. W. Bingle.

Onder-kapt.: P. van der Schyff. Sekretaris: H. van Zyl.

Penningm.:

J

.

Ackerman. Add.-lid:

K.

Hattingh.

Judo

Kaptein: A. Greeff.

Onder-kapte.: Mej. Kotie du

Plessis.

Sekr.-Penningm.: P. S. Olivier. Add.-lede: L. Coetzee en

K.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Jan Hofmann (Der F.A.Z.-Fachverlag) Titelfoto: CITEC Universität Bielefeld Fotos im Innenteil: Unternehmen Druck &amp; Verarbeitung:. Boschen Offsetdruck GmbH, Frankfurt

Bar-Gera and Boyce (1999) then studied the implication of route flow entropy maximization and among others show that the corresponding flow satisfies the so-called by-pass

We find two different electronlike charge carriers with different densities and mobilities: a degenerate band with a low mobility and a high carrier density and a nondegenerate

Project Group N Bleijenberg (Julius Center for Health Sciences and Primary Care, UMC Utrecht, Netherlands); JW Blom (Dept. of Public Health and Primary Care, Leiden University

We compare different models of crustal thickness for South America and Africa and attempt to assess the quality of different modelling techniques and the impact of different

To explore whether PLQols can also enter the cavity using the same channels, six additional simulations were performed (aggregate time 0.25 ms) with PLQol at 5 mol% in the bulk

In this paper, the impacts of uncertainties from future emissions scenarios, hydrological model structures, and parameters on high flows were investigated using the regional

We further hypothesized that participants would judge truth-tellers more trustworthy and likeable than liars (the indirect veracity judgments; H2a), with the additional hypothesis