• No results found

Forumlesing 1981: die slag van Majuba herleef

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Forumlesing 1981: die slag van Majuba herleef"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Forumlesing 1981:

Die Slag van Majuba herleef

D i t is v a n j a a r M a j u b a - j a a r . D i e

eeufeesviering van die Slag van M ajuba is gevier op 27 Februarie 1 981. Op uitnodiging van die Nasionale M useum het kol. G.R. Duxbury, w a t reeds 32 jaar lank verbonde aan die M useum vir Krygsgeskiedenis in J ohannesburg is en die afgelope 29 jaar direkteur is, 'n lesing oor die Eerste Vryheidsoorlog gelewer. Kol. Duxbury, het intensiewe navorsing oordie veldslae van die Eerste Vryheidsoorlog gedoen.

Tydens die Slag van M ajuba is 92 Britse soldate doodgeskiet, 134 is gewond en 59 gevange geneem. Aan Boerekant w a s daar net een gesneuwelde en enkele gewondes.

"Geskiedkundiges het allerlei verklarings gegee vir die Britte se verpletterende neerlaag, soos dat hulle na die klim teen die berg moeg was, dat hulle gewere verkeerd ingestel was en dat hulle oor die Boere se koppe geskiet het," se kol. Duxbury.

"Geeneen van hierdie verskonings is w a a r nie. Die rede w aarom hulle die veldslag verloor het, w a s dat die Boere beter vegtaktiek gebruik het.

Die Boere het van die v u u r in beweging'- taktiek gebruik gemaak, 'n taktiek w a t aan die Britte nog onbekend was. Die Boere w as ook v inniger en akkurater skuts en het meer ondervinding van die veld gehad."

Kol. D uxbury het in 1 968 met 'n groep van

8

mense die Slag van M ajuba "h e rle e f" in presies dieselfde omstandighede as w a t die veldslag in 1881 plaasgevind het. Hulle het selfs gewag vir 'n donderstorm oor die slagveld.

" O n s sp its ons daaro p toe om die verskillende veldslae van die Vryheidsoorlog prakties te herleef en bied gereeld sulke toere na die verskillende slagvelde aan. Mense sien op die manier dat baie van die geskiedenis w at hulle gelees het, nie w a a r is nie. Die geskiedenis w ord vir hulle 'n persoonlike e rva rin g ," se kol. Duxbury. Kol. D uxbury het in sy lesing in die Nasionale M u s e u m ook vertel van sy wedervaringe in sy navorsing oor die Eerste Vryheidsoorlog. 'n Publikasie oor kol. Duxbury se navorsing oor die Eerste Vryheidsoorlog word te koop a a ng ebied in die N asio n a le M u s e u m : D avid and Goliath. The First War o f

Independence. 1880-1881. @

Kol. George D u xb u ry (tw e ede van links), d ire kte u r van die Suid- A frika a n se Nasionale M useum v ir K rygsgeskiedenis in Johannesburg, w a t die fo ru m le sin g g e le w e r het. By horn op die fo to is van links mnr. H a n n e s O b e rh o lz e r, d ir e k te u r v a n d ie N a s io n a le M u s e u m , B lo e m fo n te in , dr. Ryno Kriel, B u rg e m e e ste r van B lo e m fo n te in , en lid van die Raad van die Nasionale M u se u m en p rof. Rocco van Pletzen, V o o rs itte r van die Raad.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

“Ons onderzoek is nog niet afgerond, niet alleen Nederland maar ook in het buitenland zijn we als auditors allemaal op zoek naar handvatten voor controles op algoritmes, zowel bij

Door al deze maatregelen wordt de reconstructie van de Europalaan een duurzame impuls voor

Het proces van het verlagen van de werkdruk start met het gesprek in het team op school..?. Schoolteam aan zet Meer

Taal inzetten als motor voor gelijke leerkansen voor iedereen, een leven lang _ Taalrijk,

Dat prikkels niet alleen gericht zijn op meer behandelen, maar op de effecten ervan en op het voor- komen van zorg.. Niet meer alleen gericht op behandeling in de tweede lijn,

een gemotiveerd bezwaarschrift indie- nen bij het bestuursorgaan dat het be- sluit heeft genomen (zoals college van burgemeester en wethouders van Vel- sen

Deze lijn redeneert vanuit de gedachte dat geslaagde burgerparticipatie van invloed is op ons als ge- meenteraad, het College van B & W, de ambtelijke organisatie,

[r]