NATIONAL MUSEUM NEWS AP,a
1978
NASIONALE MUSEUM NUUS Nrl4
W r i t t e n r e q u e s t s f o r c o p i e s o f t h i s b i a n n u a l n e w s l e t t e r s h o u l d b e a d d r e s s e d t o t h e E d i t o r , N a t i o n a l M u s e u m N e w s l e t t e r , B o x 2 6 6 , B l o e m f o n t e i n 9 3 0 0 . A r t i c l e s m a y b e r e p r i n t e d w i t h a c k n o w l e d g e m e n t o f t h e s o u r c e .
R A A D S A A L - SKI L D E R Y
IN MEMORI AM
OOM BERT MEYBURGH Mnr A.L. (B ert) M eyburgh, erekurator van die M useum se posseelversameling is skielik op 18 M aart in die ouderdom van 82 jaar oorlede. As filatelis was hy ook in die buiteland bekervd en was onderm eer V o o rsitter van die V rystaatse Vereniging van F ilateliste en V o o rsitter van die Suid-Afrikaanse Federasie van F ilateliste. Die S.A. Federasie h e t aan hom ’n goue medalje toegeken vir sy versameling van seels uit die Tweede V ryheidsoorlog en h e t in 1971 sy naam op ’n ererol geplaas.
Hy was in 1928 kaptein van die V ry staatse rugbyspan.
In sy hoedanigheid as ere k u ra to r h e t hy
vir die M useum reusewerk gedoen.
Die M useum se versameling van seels van die Tweede V ryheidsoorlog asook pospapier is deur hom georden en persoonlik in sy netjiese sierskrif be- skryf.
Ons sal hom mis as m ens, vriend en fila telis en spreek ons diepste meegevoel u it teen o o r sy eggenote en twee seuns m et hul gesinne.
W A LVIS-FOSSIEL U IT S.W A. Mnr C J . Bouw er van Bloem fontein (fo to regs) m et die besondere vonds van ’n walvis-fossiel w at hy aan die Museum geskenk h e t. Dit is deur 'n vis- treiler m et behulp van ’n sleepnet aan die kus van Suidwes uitgehaal en Mnr B.ouwer was b yderhand om die fossiel vir die w etenskap te red. D it is geiden- tifiseer as die snoet van ’n pigmie- spermwalvis, w aarskynlik Kogia sp.
On th e 13th o f March m anagers o f th e Colonial M utual presented a p rint o f the First Raadsaal o f the Orange Free State to the N ational M useum. The painting o f the Raadsaal is one o f a series o f historical m onum ents m ade by Don Madge and com m issioned by Colonial M utual.
From left to right on the p h otograph: Mr J J . O berholzer, D irector o f th e N ational M useum , Mr B. van S itte rt, local m anager o f Colonial M utual and Mr J. Wagner, m anager o f the com pany.
N U W E D O K T O R E
Drie personeellede van die M useum h e t onlangs doktorsgrade ontvang. D r R ico Ferreira (regs), entom oloog, h e t sy tw eede doktorsgraad behaal, te rw y l d it vir die heipetoloog, S chalk de Waal (regs onder) en die p a leontoloog Jacques van H eerden, ’n nuw igheid is.